# Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2011 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-social-sc-afr-memox/2dff434a-8a3e-4fb8-8d47-6e79ef348ffb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/social-sciences) › [Social Sciences Grade 9 November EC 2011 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-social-sc-afr-memox/2dff434a-8a3e-4fb8-8d47-6e79ef348ffb)

## About this document

Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                            SENIOR FASE

                             GRAAD 9

                        NOVEMBER 2011

                 SOSIALE WETENSKAPPE
                     MEMORANDUM

PUNTE:   100

                 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)                       (NOVEMBER 2011)

AFDELING A         KAARTLEES en ANALISE

VRAAG 1

1.1   Kaartwerk: Meervoudigekeuse-vrae

      1.1.1   B       3227CA.                                                           (1)
      1.1.2   C       A8.                                                               (1)
      1.1.3   D       breedtegraad gevolg deur lengtegraad.                             (1)
      1.1.4   A       Lengte x Breedte                                                  (1)

      1.1.5   B                                                                         (1)

1.2   Kaartlees en Analise

      1.2.1   Die korrekte mate is tussen 9,5 cm en 10cm op ŉ liniaal; wanneer
              dit op die lynskaal geplaas word is die antwoord tussen 4,25 km
              en 5 km. √√                                                   (1x2)       (2)

      1.2.2   Die bewys is dat daar slote/kanale is wat moontlik gemaak is deur
              plaas boere vir hul landerye en mootlike besproeiing. √       (1+1)       (2)

      1.2.3   Daar is ŉ damwal wat die vloei van die water/stroom gaan vertraag.

                                               OF

              Die intervalle van die kontoer lyne is ver van mekaar, en dit dui aan
              dat die grond plat is wat ook die vloei van water sal vertraag. (die
              helling is nie steil nie)√√.                                (Enige 1x2)   (2)

      1.2.4   Enige twee antwoorde hieronder is korrek:
                  Omgewings gevolge: daar kan water besoedeling wees.
                  Infeksie van siektes as gevolg van besmette water bv. cholera,
                  diarree.
                  Besoedeling van water kan lei tot versmoring en sterftes van
                  water diere.
                  Reuke in die omgewing, veroorsaak muskiete, vlieë en lug
                  besoedeling.
                  Enige ander relevante feite. √√                   (Enige 1x2)         (2)

      1.2.5        Enige antwoord tussen 39º - 41º √√                          (1x2)     (2)
                                                                                        [15]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)              SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)                               3

 VRAAG 2           MENSEREGTE SAKE GEDURENDE en NA DIE TWEEDE
                   WÊRELDOORLOG

 2.1    Xenofobie √                                                                  (1)

 2.2    Noy Chou gee die gevoelens van:
            Om alleen te wees in ŉ vreemde land – die gevoel van isolasie.
            Gevoelens van uitgewerp wees, verkleineer word, geïntimideer word,
            voel jy is anders, nie welkom nie.
            (Kies enige 2 van bogenoemde)                             (Enige 2) √√   (2)

 2.3    Hitler was ŉ rassis, wreed en onmenslik.
        (Enige ander antwoord naastenby) √√                                          (2)
                                                                                     [5]
 VRAAG 3              APARTHEID IN SUID-AFRIKA

 3.1         Pumzile Mlambo-Ngcuka √                                                 (1)
 3.2         2010 √                                                                  (1)
 3.3         Waar √                                                                  (1)
 3.4         Onafhanklike Verkiesings Kommissie √                                    (1)
 3.5         Al bogenoemde √                                                         (1)
                                                                                     [5]
 VRAAG 4          ONTWIKKELING en VOLHOUBARE GEBRUIK VAN BRONNE

 4.1    Volhoubare ontwikkeling    is ontwikkeling wat aan die behoeftes van die
                                   hede voorsien sonder om die vermoë van
                                   mense om in die toekoms aan hul behoeftes te
                                   voorsien, in gevaar te stel. √√                   (2)

 4.2         Bevorder industriële ontwikkeling.
             Verbeter landbou metodes, genetiese modifikasie van plante.
             Fokus op projekte wat die armes help en toepaslike tegnologie.
             Ontwikkeling moet volhoubaar wees – hou vir ŉ lang tyd (Enige 3) √√√    (3)

 4.3    Solank...
            ŉ derde van ons mense nie moderne energie dienste het nie.
            vroue en kinders moet sorg vir brandhout.
            studente nie kan lees na sonsondergang nie.
            nuwe besighede en nywerhede nie elektriese krag het om te werk nie. (Enige
                                                                                    (3) 3) √√√

 4.4         Plant bome om besoedeling te bekamp.
             Herwin aluminium, glas, plastiek en papier.
             Vervang ou tipe gloeilampe met fluoresserende gloeilampe by die huis.
             Skakel ligte, verwarmers en rekenaars af wanneer jy dit nie gebruik
             nie.
             As jy jou wasgoed doen, gebruik ŉ wasmasjien wat koue water in
             plaas van warm water gebruik.
             Gebruik sonpanele vir energie in plaas van elektriese warm
             watertoestelle.
             Ry minder en oordeelkundig, en gebruik nuwe karre.
             Gebruik skoon olie en hou karre se motorbande by die korrekte druk.
                                                                      (Enige 2) √√   (2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)                     (NOVEMBER 2011)

4.5       Wis armoede uit
          Verkry universele onderwys
          Bevorder geslagsgelykheid
          Verminder kindersterftes
          Verbeter gesondheid tydens swangerskappe
          Bekamp HIV en Vigs, malaria en ander siektes
          Verseker omgewingsvolhoubaarheid
          Ontwikkel globale vennootskappe                        (Enige 5) √√√√√     (5)
                                                                                    [15]
VRAAG 5           DIE KOUE-OORLOG EN KERNWAPEN-ERA

5.1   Volgens Bron 4A vermy hulle ŉ oorlog, omdat die beleid wat hulle volg wat
      bekend is as MAD (Mutual Assured Destruction), verseker dat in geval ŉ
      oorlog sou uitbreek, nie een van die kante sou kon wen nie. √√        (1x2)    (2)

5.2   Die Berlynse-muur was die simbool van die Koue-oorlog; dit het die Ooste
      van die Weste geskei – dit het kommunistiese lande van kapitalistiese
      lande geskei. √√                                                               (2)

5.3    Bron            Oorsaak                      Moontlike gevolge
                   (skryf die wapen)             (wat die wapen kan doen)
         4A    5.3.1 Kernwapens √         5.3.2 Hulle vernietig die wêreld &
                                                omgewing √
         4B    5.3.3 Bom/me √             5.3.4 Hulle dood mense en vernietig
       (Foto)                                   die omgewing √
         4C    5.3.5 Uiters vernietig-    5.3.6 Hulle vernietig groot gebiede
                     ende bomme √               en hul omgewings √
                                                                            (6x1)    (6)
5.4   Leerders kan hierdie feite gee asook ander gepaste feite:

      PARAGRAAF 1: VERANDERINGE IN DIE MANIER WAAROP OORLOG
      VANDAG GEVOER WORD.
        Die eerste atoombomwerping tydens die laaste fase van die Tweede
        Wêreldoorlog toon op die verandering in die wyse van oorlogvoering
        Die dood van ongeveer 100 000 mense op een slag wys hoe
        vernietigend oorlog kan wees.
        Die sterftes maande na die bomwerping wys op veranderde wyse van
        oorlog gedurende ons tyd
        Die Tweede Wêreldoorlog het aangetoon dat oorlogsvoering verander
        het.
        Mense was nog nooit blootgestel aan sulke soort bomme nie – dit het
        nie bestaan tydens die Eerste Wêreldoorlog nie.
        Kernwapen-oorlogvoering het die wêreld verander.
        ŉ Ander wêreldoorlog vandag kan meer verwoesting beteken as gevolg
        van vooruitgang in die tegnologie.
        Dit dui op die gevare van kernwapentegnologie vandag. √                      (5)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)              SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)                                5

        PARAGRAAF 2: DIE GEVARE VAN KERNWAPEN TEGNOLOGIE.
          Kernwapentegnologie is die moderne metode van oorlogvoering.
          Hierdie wapens word gewoonlik genoem wapens-vir-massa-vernietiging,
          omdat hulle die potensiaal het om totale nasies uit te wis.
          Die hitte van die eerste atoombom wat op sigself mense vernietig het,
          wys op die gevare van die tegnologie.
          Die langtermynuitwerking op mense wat pynvol gesterf het as gevolg
          van die bestraling dui ook op ŉ gevaar.
          Die siektes wat mense gehad het, selfs jare na die bomaanval wys op
          die erns van die impak van die kernwapen tegnologie – daarom moet dit
          verwerp word.
          Die wedywering/wapenwedloop tussen die USSR en die VSA
          gedurende die Koue-oorlog het spanning in die wêreld gebring, wat kan
          lei tot ŉ oorlog wat die wêreld nie nodig het nie aangesien dit tot meer
          sterftes kan lei.
          Die Verenigde Nasies se Sekuriteitsraad was gestig om hierdie wapens
          en ander sake te monitor, daarom moet kernwapentegnologie verwerp
          word. √                                                                     (5)
                                                                                     [20]
 VRAAG 6              MENSE-REGTE EN ANTI-KOLONIALE STRYD

 6.1    A         Robert Mugabe √                                                    (1)
        B         Osama Bin Laden √                                                  (1)
        C         Kwame Nkrumah √                                                    (1)
        D         Samora Machel √                                                    (1)
        E         Nelson Mandela √                                                   (1)

 6.2    Kolonialisme is ŉ beleid waardeur ŉ nasie/land sy beheer oor ŉ ander land
        behou en uitbrei.
                                            OF
        Kolonialisme beteken ook ŉ land word regeer deur ŉ vreemde land.(Enige 1)√√ (2)

 6.3    Europese lande …
          wou grondstowwe in Afrika bekom.
          wou hê beleggers moet kom geld maak in Afrika, deur Europese
          produkte hier te kom verkoop.
          het Afrika gesien as ŉ plek waar goedkoop arbeid verkry kon word.
          het Afrika beskou as ŉ plek waar kos, grond en beheer verkry kon word.
          het gesoek vir gebiedsuitbreiding en invloed.              (Enige 3)√√√    (3)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)                     (NOVEMBER 2011)

6.4   Hierdie is slegs ŉ gids met moontlike antwoorde van leerders – 5 sinne is
      aanvaarbaar.

                               Rosa Parks
                               Rosa Louise McCauley Parks (February 4, 1913
                               – Oktober 24, 2005) was ŉ Afro-Amerikaanse
                               siviele regte aktivis, vir wie die Amerikaanse
                               kongres "the first lady of civil rights", en "the
                               mother of the freedom movement" genoem het.

                                Op Desember 1, 1955 in Montgomery, Alabama,
                                Parks, op 42 jaar, het sy geweier om ŉ
                                busbestuurder, James Blake, se opdrag te
                                gehoorsaam om haar sitplek af te staan en plek
                                te maak vir ŉ wit passasier.
        Terwyl haar optrede nie die eerste was wat ŉ impak op die siviele regte
        sake gehad het nie, het haar optrede van burgerlike ongehoorsaamheid
        tog die Montgomery Busboikot laat begin.
        Parks se optrede van verset het ŉ belangrike simbool van die moderne
        Siviele Regte Beweging geword en sy self het ŉ internasionale ikoon
        van verset teen rasse-segregasie geword.
        Sy het saamgewerk met siviele regte leiers soos Martin L. King Jr. en
        hom gehelp om nasionale prominensie vir die siviele regte beweging te
        verkry. Tydens hierdie stadium van haar optrede, was Parks die
        sekretaresse van die “Montgomery chapter of the National Association
        for the Advancement of Colored People (NAACP).”
        Sy het geveg vir regte van die werkers en vir rasse-gelykheid.
        Alhoewel sy later jare wyd vereer is vir haar optrede, het sy gely
        hiervoor – sy het haar werk verloor as kleremaakster in ŉ plaaslike
        winkel.
        Haar dood in 2005 het groot opspraak in die voorste koerante in die
        Verenigde State gemaak. Sy is na haar dood vereer in deur staatsie te
        lê by Capitol Rotunda.                                     (Enige 5) √√√√√    (5)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                  SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)                                   7

        Dr Martin Luther King

                                        Martin Luther King, Jr. (Januarie 15, 1929 –
                                        April 4, 1968). Was ŉ Amerikaanse predikant,
                                        aktivis, en prominente leier in die Afro-
                                        Amerikaanse Siviele Regte Beweging..

                                      Hy is beste bekend as ŉ ikoniese figuur vir die
                                      bevordering van siviele regte in die Verenigde
                                      State en regoor die wêreld. Hy het gebruik
                                      gemaak van metodes van verset sonder
        geweld, volgens die leerstellinge van Mahatma Gandhi.
        King is dikwels voorgestel as ŉ heroïese leier in die geskiedenis van
        moderne Amerikaanse liberalisme. King se pogings het gelei tot die 1963
        optog na Washington, waar King sy "I Have a Dream" toespraak gelewer
        het. Daar het hy Amerikaanse waardes uitgebrei om die visie van ŉ
        kleurblinde gemeenskap in te sluit, en ook sy reputasie bevestig as een
        van die grootste sprekers in Amerikaanse geskiedenis. In 1964, het King
        die jongste persoon geword om die Nobel Prys vir Vrede te ontvang, vir sy
        bydrae vir die afskaffing van rasse segregasie en rasse diskriminasie deur
        burgerlike ongehoorsaamheid en ander nie-geweldadigde metodes. Teen
        die tyd van sy dood in 1968, het hy sy pogings geherfokus op die
        beëindiging van armoede en die beëindiging van die Viëtnamese oorlog.
                                                                      (Enige 5) √√√√√        (5)
                                                                                            [20]

 VRAAG 7               SAKE VAN ONS TYD, SOSIALE en
                       OMGEWINGSKONFLIKTE

 7.1    Ruwanda Radio Uitsaai Stasie OF Radio-televisie bekend as Libre des
        Mille Collines (RTLM)                                                          √    (1)

 7.2              Iinyezi (kakkerlakke)
                  Alle Tutsi’s sal uitgewis word/verdwyn uit hierdie land
                  Hulle word gedood soos rotte
                  Wis die kakkerlakke uit                                   (Enige 3) √√√   (3)

 7.3    Hierdie woorde verwys na een van die etniese groepe in die omgewing (die
        Tutsi’s). Mens kan nie na mense verwys as kakkerlakke en rotte nie. Mens
        kan nie vernietiging van ander rasse aanvra veral nie op nasionale media
        soos die radio nie. Hierdie woorde verkleineer mense en veroorsaak
        rassehaat. √√                                                                       (2)

 7.4    Die eerste benadering is Vergeldingsgeregtigheid: ŉ regstelsel gebruik
        deur die Geallieerdes by die veroordeling en straf van die Duitse oortreders
        tydens die Nuremberg-verhore, vir die menseslagting-oortredings. √√                 (2)
                                            en
        Die ander benadering was Herstellingsgeregtigheid: ŉ regstelsel gebruik
        deur die Suid-Afrikaanse regering (WVK) om die oortreders en slagoffers
        van die apartheidsmisdade te laat versoen met mekaar. √√                             (2)
                                                                                            [10]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           SOSIALE WETENSKAPPE (Memo)                         (NOVEMBER 2011)

VRAAG 8            GLOBALISERING en DIE ROL VAN WETENSKAP en
                   TEGNOLOGIE

8.1   Globalisering is ŉ proses van interaksie en integrasie tussen mense,
      maatskappye en regerings van verskillende volke – ŉ proses gedryf deur
      internasionale handel, belegging en gesteun deur inligtingstegnologie. √√           (2)

8.2   Die Groen Rewolusie was die periode van groot veranderinge, toe
      ontwikkellende lande meer kos geproduseer het as gevolg van
      wetenskaplike veranderinge in hul landbou-metodes. √√                               (2)

8.3   Voorbeeld van hoe die artikel kan lyk …
      Geslagsongelykheid in Suid-Afrika en verder
                                                                           Datum:…..

      Liewe Mnr. Redakteur

      Geslagsongelykheid is steeds ŉ probleem in ons land en verder.
      Geslagsongelykheid word geassosieer met die tradisionele Afrika-kultuur
      wat duidelik die onderskeie rolle van mans en vrouens in die gemeenskap
      uitgespel het.

      Seuns en dogters het grootgeword met die wete dat die gemeenskap
      sekere rolle vereis het. Beide in Afrika en elders in die wêreld, lyk dit of
      geslagsongelykheid steeds voorkom. Dit kom voor asof ongelykhede
      teenoor vroue net toeneem.

      Vroue lei onder verkragtings, fisiese mishandeling en ook hulle word
      vermoor. Vernietigende gewoontes/gebruike affekteer vroue ook. Dit is nie
      ongewoon vir tiener meisies om gedwonge huwelike te hê en vir weduwees
      om met besittings geërf te word nie. Vrou slanery is steeds deel van ons
      moderne lewe. Hierdie aanslag van geweld blyk onstuitbaar te wees.

      Tog is hierdie geweld maar net een van die vele onregverdighede teenoor
      vroue. Baie meisies in hierdie omgewings het skool verlaat omdat voorkeur
      gegee word aan seuns, veral as meisies swanger word. Terwyl mans in
      baie Afrika-lande op die voorgrond is as politieke-besigheidsleiers, is vroue
      op die voorgrond van gemeenskapsontwikkeling en tuisleierskap.
      Geslagsgelykheid moet nie slegs op papier verskyn nie, maar ook in die
      praktyk – nou is die tyd vir die vrou.

      Van ……………………………..
           Leerder se volle name                                                           (6)
                                                                                          [10]

                                                                            TOTAAL:       100

## Related documents

- [Gr9-SOCIAL SC ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr9-social-sc-eng-memo/ebd41a5b-c9ee-49cd-9ed6-95f0b4cac68d) — Social Sciences · Memo · 2011 · Eng
- [Gr9-SOCIAL SC ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/gr9-social-sc-eng-qp/900e9fd4-dbaa-4ddb-b2ff-8a5700a52678) — Social Sciences · QP · 2011 · Eng
- [Gr9-SOCIAL SC AFR QPx](https://www.hlayiso.com/library/gr9-social-sc-afr-qpx/1b8fe6d8-9cfa-47af-a670-bdb96f37e7cd) — Social Sciences · QP · 2011 · Afr
- [SOS WET GR9 MEMO NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-memo-nov2014-afr/907b0dce-e99d-4db0-868d-7a2bfdcb94ac) — Social Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [SOS SCIENCE GR9 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/sos-science-gr9-memo-nov2014-eng/e5fb8d82-cbe2-41e9-84f3-b27c57458baf) — Social Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [SOS WET GR9 NOV2013 MEMO-Afr](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-nov2013-memo-afr/d04a0cc0-7cbf-4d1b-a8cc-f063170137af) — Social Sciences · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P1 (Geography) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-geography/eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P2 (History) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-history/2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57) — QP · 2026 · Eng
- [SOC SC - ENG (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-eng-hist-gr9-qp-nov-2016/6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81) — QP · 2016 · Eng
- [SOC SC - AFR (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-qp-nov-2016/88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f) — QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-afr/434a9c9f-e16d-4e5c-b4a5-72081f472b9d) — QP · 2016 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
