# Afrikaans Fal Grade 8 NSC Prelim 2022 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 8 Afrikaans Fal question paper from the NSC Prelim Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/graad-8-afr-eat-v2-sept-2021-1/85ff8ac8-1fe0-4ad7-947e-11041355e8d6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Fal
- Grade: Grade 8
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Afrikaans Fal](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/afrikaans-fal) › [Afrikaans Fal Grade 8 NSC Prelim 2022 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-afr-eat-v2-sept-2021-1/85ff8ac8-1fe0-4ad7-947e-11041355e8d6)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 8 · NSC Prelim Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 8

HO&RSKOOL VREDENBURG
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

TAAK 8: LETTERKUNDE

EKSAMINATOR: L. SMIT

MODERATOR: K. CORDIER

L. CRAILL

SEPTEMBER 2021
PUNTE : 30
Tyd: 1UUR

NET DIE BESTE GEE VOLDOENING

Afdeling A: Gedig

vi

Lees die onderstaande gedig en beantwoord dan die vrae wat daarop vola

INSTRUKSIES

NO a B

o @

Hierdie toets bestaan uit DRIE AFDELINGS.
AFDELING A: Gedig

AFDELING B: Kortverhaal

AFDELING C: Volksverhaal

TOTAAL:

. Beantwoord ALLE vrae.

. Begin elke afdeling op 'n NUWE BLADSY.

[10 Punte]
[10 Punte]
[10 Punte]
[30 PUNTE]

. Nommer jou antwoorde presies soos in die vraestsel.

Trek ’n KANTLYN aan die regterkant van elke bladsy.

. Los ’n reél oop tussen antwoorde.

. Skryf NETJIES en leesbaar.

_ Skryf met ’n BLOU of SWART pen.

. Gee aandag aan spelling en konstruksie.

. Sterktel

OMBNMBaARoON=

Rilrestawrant’ (Jaco Jacobs)

Almal is welkom, bring die hele gesin

Staan nader, staan nader, kom gerus in

die tafel is gedek, als is gereed

maak u reg om heerlik te eet

die diens is dalk doolerig, maar dis met’n rede
u kelner is al 'n jaar t'rug oorlede

wil u solank ’n drankie beste!?

of moet ek u eers van ons disse vertel?

ons hoofgereg is presies wat dit sé:

’n kop op ‘n skinkbord, nes u dit wil hé
medium, goed gaar of liggies gestoom

halfrou is dit 'n fynproewersdroom

maar dit is natuurlik oorhaastig van my

want u gaan tog seker eers goorgereg kry?
Paddavisstertiies in varkvet gebraai

en ons maand oue viiegsop is nie te versmaai
dan, om u ete mee af te sluit,

moet u op 'n héerlike naargereg besluit
oogappeltiies met suurlemoensap

of lekker soet bloed uit muise getap

wat nou? u voel naar? u wil liewer uit?
meneer, luister mooi, dis 'n slegte besluit..
om te probeer wegkom is regtig nie wys

ons kok hou u dop daar uit die kombuis

dis nie dat ek u en u gesin wil ontste! nie
maar dit sal verkeerd wees om nie te vertel nie:
ons kok is ‘n monster, en die laaste gesin

wat hul kos nie wou eet nie, is tjok en blok in...
die pappa, die mamma, die ouma, die kind
die hele ou klompie met een hap verslind

so, Sit tog nou liewer, daar is mos geen haas
is u gereed om u bestelling te plaas?

### Page 2

1.1
1.2
13
1.4

1.5
1.6

1.7
1.8
1.9

Skryf versreél 2 oor en onderstreep die allitererende klanke. (1)
Hoekom sal dit nie slim wees vir die familie om te probeer wegkom nie? = (1)
Haal twee woorde aan wat sé dat die sop nie vars is nie? (1)
Daar vind woordspeling in reél 14 en reél 18 plaas. Noem die twee woorde

wat verander is en skryf die regte woorde neer. (2)
Watter rympatroon word in die gedig gebruik? (1)

Kies die korrekte antwoord op die volgende stelling. Skryf slegs die letter
langs die betrokke vraagnommer neer:

Dié gedig is ’n voorbeeld van ’n:

a) Engelse sonnet

b) Vrye vers

c) Italiaanse sonnet

d) Sprokie (1)
Waarom sal die diens in die restaurant dalk ‘dooierig’ wees? ()
Op waiter drie maniere kan die hoofgereg bedien word? (1)
Watter advies sou jy vir die familie in hiérdie situasie gee? (1)

M0]

Afdeling B: Kortverhaal

Vraag 2
Lees die uittreksel uit “Sien jou weer’ en beantwoord die vrae wat volg.

Marisa gril skielik. Hoe het die mense wat die koekie gemaak het geweet dis amper
aand? Hoekom staan daar nie Today you wif be granted one wish nie? Sy gooi die
koekie in die vullisdrom en wens: “Ek wil hé Steven Maas moet na my toe kam.”

Sy en Steven Maas het in graad 4 en 5 altyd pouses saam gesit en in die klas vir
mekaar briefies geskryf, opgerol en in 'n pen weggesteek. Dit was die enigste twee
jaar dat sy werklik gelukkig was. Maar toe verhuis Steven-hulle stad toe. Die dag
toe hulle vertrek en sy hom groet, het hy haar snaaks aangekyk. Dit het gelyk of hy
deur haar kyk. ‘Sien jou weer,” is al wat hy gesé het, Sy het geweet hy sou gou van
haar vergeet. Sy wat Marisa van Niekerk is, kry egter altyd haar sin en sy weet hy
gaan nou, nadat sy gewens het, na haar toe kom — vanaand nog.

Franscois Bloemhot
(Uit: 13 Spookstories, LAPA Uitgewers, 2010)

2.1 Wie is die hoofkarakter in hierdie verhaal? (1)
2.2 + Watter tipe verteller kry ons in hierdie verhaal? (4)
2.3 In watter twee ruimtes speel die verhaal af? (2)
2.4 Waarom het Marisa die dag toe Steven haar gegroet het ongelukkig

gevoel? Gee twee redes vir jou antwoord. (2)

2.5 Watter werkwoord sé dat Marisa bang gevoel het nadat sy die boodskap

gelees het? Hoekom het sy bang gevoel? (2)
2.6 Kies die gepaste antwoord tussen hakies.

Die tema in dié verhaal is (Jiefde/'n bonatuurlike of vreemde gebeurtenis/

die dood van ’n seun) 1)
2.7 Haal woorde uit die teks aan wat vir’n mens sé dat Marisa altyd kry wat

sy wil hé. (1)

[10]

### Page 3

5
Afdeling C: Voiksverhaal
Vraaq 3
Lees die uittreksel uit “Die buffels verloor hul strepe” en beantwoord die vrae wat
volg.

Dié nag hoor Langsaam hoe Vul se ma vir Vul se pa sé: “Ai, Vul lyk so mooi met
die streepjas. Ek wil dit ook een keer aanpas.”

“Vergeet dit maar,” sé Vul se pa. “Dit is net kinderspeletjies.”

Ou Langsaam het nie haar woorde vergeet nie. Hy wag totdat ’n paar buffels in die
rivier bad en hulle streepjasse langs die rivier Ié. Toe gaan roep hy vir Vul se ma.
“Gou, die buffels se jasse Ié langs die rivier. Jy kan dit gou aanpas.”

“Nou goed,” sé Vul se ma, “net goul”

Vul se ma trek die gestreepte jas stilletjies aan.

“Jy lyk werklik pragtig daarin,” vlei Langsaam haar.

“Dink jy regtig so?” vra Vul se ma terwy! sy na haar gestreepte bene kyk. So het dit
gebeur dat al hoe meer sebras in die geheim die buffels se streepjasse aangepas
het. Later doen amper die hele trop dit.

“Diewe! Diewe!” bulk die buffels en storm uit die water. Die sebras probeer haastig
uit die buffeljasse kom. Maar hulle kan nie! Die skilpaaie het die buffeljasse binne
vol gom gesmeer. Die jasse sit vas. Die sebras viug met streepjasse en al die veld
in. Die buffels het nie ’n keuse nie en pluk die sebras se swart jasse aan, en daar
sit hulle swart jasse 66k vas!

Leon de Villiers
(Uit: Maroelaboomstories, LAPA Uitgewers, 2010 (verkort))

3.1. Watter soort dier is Langsaam? Waarom, dink jy, pas hierdie naam so

goed by hom? (2)
3.2. Bespreek die boodskap wat deur die volksverhaal oorgedra word. (2)
3.3 Hoekom, dink jy, wou al die sebras die buffels se jasse aanpas? (1)

3.4 Vir wie het die buffels “diewe” genoem en waarom? (2)

3.5

3.6

3.6.1
3.6.2

Watter tipe volksverhaal is hierdie? Skryf slegs die korrekte letter, A, B, C
of D, langs die vraagnommer neer:

A) Mite

B) Sprokie

C) Fabel

D) Legende (1)

Langsaam het ’n streep op die buffles en sebras getrek om hulle terug
te kry vir iets.

Waarvoor wou hy hulle terugkry? (1)

Dink Jy hy was regverdig (fair) in dit wat hy aan die diere gedoen het?

Verduidelik jou antwoord. (1)
[10]

GROOTTOTAAL: [30]

### Page 4

GRAAD 8 EERSTE ADDISIONELE TAAL

LETTERKUNDETOETS
KWARTAAL 3
MEMORANDUM
TAAK 8: LETTERKUNDE SEPTEMBER 2021
EKSAMINATOR: — LJ SMIT
MODERATOR: L. CRAILL PUNTE: 30
NET DIE BESTE GEE VOLDOENING
Vraag 1 | Antwoord Punte | Viak
1.4 $-alliterasie: Staan nader, staan nader, kom gerug in. i 3
of
n-alliterasie: Staan nader, staan nader, kom gerus in ”
4.2 Die kok is ’n monster en sal hulle opeet as hulle probeer 41 2
wegkom. ~ (albei vir een punt)
1.3 Maand oue 4 1
1.4 Goorgereg — voorgereg ¥ 2 2
Naargereg — nagereg “
16 Paarrym~ 4 3
16 ‘Vrye vers ¥ 1
1.7 Die kelner is al 'n jaar terug oorlede.” 4 4
18 Medium, goed gaar of liggies gestoom.” 1 1
1.9 Leerder verskaf eie advies. 1 5

TOTAAL AFDELING A: [10]

Vraag 2 | Antwoord Punte | Viak
21 Marisa. ¥ 4 2
2.2 Ek-verteller / Eerstepersoonsverteller. ” 4 2
2.3 Die kafeev en Marisa se huis.” 2 2
24 Hy het haar snaaks aangekykv / Sy het geweet hy sou gou van | 2 1
haar vergeet ¥
25 “gril 2 2
Sy het geweet sy gaan alleen by die huis wees daardie aand /
Hulle het geweet dit is alreeds aand v met die woorde “tonight
you will be granted one wish”
2.6 ‘n bonatuurlike of vreemde gebeurtenis. “ 1
27 "Sy kry (egter) altyd haar sin’ 1
TOTAAL AFDELING B: [10]
Vraag 3 | Antwoord Punt | Viak
34 Sklipad V ‘Langsaam’ beteken stadig, sklipaaie is stadig. “ 2 3
3.2 Dit help nie om gemeen met iemand te wees deur hom 'n poets te 2 4
bak niev, want dan sal hy juis nie jou vriend wil wees nie. “
{enige soortgelyke antwoord)
3.3 Moontlike antwoord: Hulle het gedink die streepjasse is baie 4 2
mooier as hulle eie swart jasse. ¥
3.4 Die sebras. ¥ Hulle het die buffels se jasse aangehad en 2 2
daarmee weggehardloop. ~
35 C) Fabel 7 1 3
3.64 Hulle het gese hulle wou nie vriende met die skilbaaie wees nie, | 1 3
want die skilpaaie is te stadig.
3.6.2 Ja, die diere was lelik met hom, so hy mag ook terug lelik wees 4 5

met hulle/ Die diere het dit verdien. v
OF

Nee, ‘n Mens moenie lelik wees met mense wanneer hulle telik is

met jou nie/ draai die ander wang.» (albei vir 1 punt)

TOTAAL AFDELING C: [10]

GROOTTOTAAL: [30]

### Page 5

GRAAD 8 EERSTE ADDISIONELE TAAL

LETTERKUNDETOETS
KWARTAAL 3
MEMORANDUM

TAAK 8: LETTERKUNDE SEPTEMBER 2021
EKSAMINATOR: — L.J SMIT
MODERATOR: L. CRAILL PUNTE: 30

NET DIE BESTE GEE VOLDOENING

Vraag 1 | Antwoord Punte | Viak
1.1 s-alliterasie: Staan nader, staan nader, kom gerus in. “ 1 3
of

n-alliterasie: Staan nader, staan nader, kom gerus in “

41.2 Die kok is ’n monster en sal hulle opeet as hulle probeer 1 2
wegkom. v (albei vir een punt)

1.3 Maand oue ¥ 1 1

1.4 Goorgereg — voorgereg “ 2 2
Naargereg — nagereg “

1.5 PaarrymY 1 3

16 Vrye vers ¥ 4 3

1.7 Die kelner is al ’n jaar terug oorlede. “ 4 4

1.8 Medium, goed gaar of liggies gestoom.” 4 1

1.9 Leerder verskaf eie advies.~” 4 5

TOTAAL AFDELING A: [10]

### Page 6

Vraag 2 | Antwoord Punte | Viak
2.1 Marisa. “ 4 2
2.2 Ek-verteller / Eerstepersoonsvertelier. v 4 2
2.3 Die kafeev’ en Marisa se huis.” 2
2.4 Hy het haar snaaks aangekyk” / Sy het geweet hy sou gou van 1
haar vergeet. v
2:5 “gril” ¥ 2 2
Sy het geweet sy gaan alleen by die huis wees daardie aand /
Hulle het geweet dit is alreeds aand v met die woorde “tonight
you will be granted one wish”
26 ’n bonatuurlike of vreemde gebeurtenis. 1
2.7 “Sy kry (egter) altyd haar sin” 1
TOTAAL AFDELING B: [10]
Vraag 3 | Antwoord Punt | Viak
3.41 Sklipad “ ‘Langsaam’ beteken stadig, sklipaaie is stadig. ¥
3.2 Dit help nie om gemeen met iemand te wees deur hom ‘n poets te 2 4
bak niev, want dan sal hy juis nie jou vriend wil wees nie.
(enige soortgelyke antwoord)
3.3 Moontlike antwoord: Hulle het gedink die streepjasse is baie 1 2
mooier as hulle eie swart jasse. “
3.4 Die sebras. Y Hulle het die buffels se jasse aangehad en 2 2
daarmee weggehardioop. ”
3.5 C) Fabel ~ 1 3
3.6.1 Hulle het gese hulle wou nie vriende met die skilpaaie wees nie, 1 3
want die skilpaaie is te stadig. ¥
3.6.2 Ja, die diere was lelik met hom, so hy mag ook terug lelik wees 1 5

met hulle/ Die diere het dit verdien. ¥

OF
Nee, ’n Mens moenie lelik wees met mense wanneer hulle lelik is

met jou nie/ draai die ander wang. (albei vir 1 punt)

TOTAAL AFDELING C: [10]

GROOTTOTAAL: [30]

## Related documents

- [AA GR 8 Afrikaans gr.8 EAT Taak 5 2022 1](https://www.hlayiso.com/library/aa-gr-8-afrikaans-gr-8-eat-taak-5-2022-1/3832efce-64ce-43df-bdfe-74a9d87ab69e) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [CAPS SP FAL AFRIKAANS GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-fal-afrikaans-gr-7-9-web/2be72a94-14cb-4632-b970-ea81d58ba7cb) — Afrikaans FAL · CAPS · Afr
- [Grade 8 Afrikaans FAL P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/a3f36795-1492-43ae-8f95-7e71fd8ea0d2) — Afrikaans FAL · Memo · 2026 · Afr
- [Grade 8 Afrikaans FAL P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-afrikaans-fal-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/b36e3a6b-5bd0-44bb-8907-4039d8de2ab3) — Afrikaans FAL · Memo · 2026 · Afr

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
