# Economics Grade 8 NSC November 2022 Question Paper

> Grade 8 Economics question paper from the NSC November Exam 2022, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/graad-8-ebw-3/3ea85b50-0dfa-4cfe-b0cb-b406dacf1579
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 8
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/economics) › [Economics Grade 8 NSC November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-ebw-3/3ea85b50-0dfa-4cfe-b0cb-b406dacf1579)

## About this document

Economics · Grade 8 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

TERMYN 3 - SKOOLGEBASEERDE ASSESERINGSTAAK

GRAAD 8
EKSAMINATOR: J. Pope PUNTE: 50
MODERATOR: B. v.d. Mescht TYD: 60 minute
NAAM EN VAN: GRAAD 8:

INSTRUKSIES
1). Hierdie vraestel bestaan uit 3 vrae, al 3 vrae is verpligtend.
2). Vul al jou antwoorde in die gegewe spasies in.

3). Skryf netjies en leesbaar.

VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 TOTAAL

### Page 2

VRAAG 1: WAAR OF VALS [10]
Dui in elkeen van die onderstaande gevalle aan of die stelling waar of vals is. Skryf slegs die
woord WAAR of VALS langs elke stelling neer.

Nr_ | Stelling Waar of vals

1.1. | EFO’s word in die KBJ in nommer volgorde ingevul.

1.2 | Elke maand kry sy eie KOJ en KBJ.

1.3 | Joernale is die 4de stap in die rekeningkundige vergelyking.

1.4 | Bankkoste word altyd in die KOJ geskryf.

1.5 | Kasregisterstrokies kan in die plek van kwitansies aan klante
uitgereik word.

1.6 | ‘n Joernaal is die boek van eerste inskrywing.

1.7 | Oorspronklike kwitansies word in die KOJ opgeskryf.

1.8 | Die bankkolom en die totaal van die ander kolomme in die KBJ,
is altyd gelyk aan mekaar.

1.9 | Inskrywings in die KBJ laat die onderneming se geld in die bank
toeneem.

1.10 | ‘n EFO wat vir meer as een rede gemaak is, se totale bedrag sal
in die bankkolom wees.

### Page 3

VRAAG 2: TEORIE [10]
Beantwoord elk van die onderstaande vrae in die spasie wat voorsien word.

2.1: Wat noem ons die dokument wat gebruik word om die inligting te kry van

kontantonttrekkings? (1)
2.2: Noem 3 voorbeelde van verbruiksgoedere. (3)
2.3: Lys twee items waaruit Bankkoste kan bestaan. (2)
2.4: Waarvoor staan die afkorting EFO? (1)
2.5: Wat noem ons dit wanneer die eienaar geld uit die besigheid uit van vir sy persoonlike

gebruik? (1)
2.6: Maak transaksies in die KBJ die geld in die bank meer of minder? (1)

2.7: Waarvoor staan die afkorting KBJ?

### Page 4

VRAAG 3: KONTANTBETALINGSJOERNAAL [30] ©
Chic Fabrics and Sewing is ‘n nuwe sakeonderneming wat op 1 Julie hulle deure geopen het.
Hulle verkoop ‘n verskeidenheid materiale en kramery. Hulle doen egter ook naaldwerk vir hulle
klante. Die eienaar is Mnr. F. Haffajee.

Opdrag:
Teken die onderstaande transaksies in die kontantbetalingsjoernaal aan.

4. Koop handelsvoorraad per EFO001 by Centurion Fabrics, R225 000.
8. Doen ‘n EFO betalings aan City of Tshwane vir die nodige water en ligte, R1 750.
11. Koop kantoortoerusting by Makro en betaal via EFO, R25 340.
12. Betaal die huur vir die maand vooruit aan Ronnie Ontwikkelaars, R6 800.
13. Bestel die nodige skryfbehoeftes vanaf Waltons en betaal per EFO, R1 574.
Trek kontant vir lone, R2 400.
15. Koop ‘n afleweringsvoertuig, R144 000 by Jumbo Motors en betaal per EFO.
19. Die eienaar onttrek kontant van R300 vir persoonlike gebruik.
Koop handelsvoorraad by Centurion Fabrics en betaal per EFO, R22 350.
21. Koop verbruiksgoedere per EFO van Makro, R1 776.
23. Betaal die telefoonrekening aan Telkom per EFO, R2 825.
27. Maak ‘n EFO betaling aan RegKoop vir verbruiksgoedere R2 468
28. Trek kontant om lone te betaal, R2 400.
30. Die eienaar onttrek kontant vir eie gebruik, R1 000.

31. ‘n Tjek word uitgereik aan |. Palmer, die bestuurder, vir sy salaris, R20 000.

### Page 5

apaysepuoseg

Beipeg

aBuluayas asioniq

sBulyyoujJUO

9@u07

PpeeOOA
-sjepuey

yueg

aphysunbeq ueA weeny

6eq

yoa

Zz0z ane 41a Burmag pue soiigey 9145 ueA jeeusaolsbuyejyoqjue}UCY

## Related documents

- [EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMO](https://www.hlayiso.com/library/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe-memo/f5c25f94-9c16-41f8-bc9a-4ed26338f4ce) — Economics · Memo · 2018

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
