# Social Sciences Grade 8 NSC November 2017 Question Paper

> Grade 8 Social Sciences question paper from the NSC November Exam 2017, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/graad-8-geskiedenis-eksamen/0457f801-7ae1-4c19-b884-7d6c9d0567ef
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 8
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/social-sciences) › [Social Sciences Grade 8 NSC November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-geskiedenis-eksamen/0457f801-7ae1-4c19-b884-7d6c9d0567ef)

## About this document

Social Sciences · Grade 8 · NSC November Exam · 2017. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

EKURHULENI NOORD
                                            DISTRIk
                          16 NOVEMBER 2017
                            Graad 8 Eksamen
     Vak                          : Sosiale Wetenskappe
     Dissipline                   : Geskiedenis
     Datum                        : 16 November 2017

     Doel                         : Finding a variety of kinds of information about the past.
     Vaardighede                  : Om 'n verskeidenheid van vorme van inligting oor die verlede.
                                   Vaardighede: Om inligting bymekaar te bring, byvoorbeeld, van die teks,
                                   Visuele materiaal (insluitend foto's, strokiesprente, televisie en films), liedjies gedigte en
                                  onderhoude met mense, met behulp van meer as een soort van geskrewe inligting (boeke,
                                  tydskrifte, koerante, webwerwe).

     Punte                        : 75
     Tyd                          : 1½ UUR

     INSTRUKSIES:
1.    Al die vrae moet beantwoord word
2.    Skryf netjies en leesbaar.
3.    Nommer korrek
4.    Moenie die bronne as antwoorde herskryf.

Naam en van: _______________________________________ Klas: _______

                                                                                                                                    1

### Page 2

Vraag 1: Die stormloop vir Afrika

1.1.   Gebruik die woorde in die woordboks en vul die korrekte woord in die spasie wat
       voorsien word.                                                                  (5)

       Feit          Frankryk

       sekondêre                 opinie

                     Duitsland

       Liberië               Brittanje

Die land wat die meeste van Afrika gekoloniseer het was 1.1.1. ________________ waarna
1.1.2. ________________________ die tweede meeste gekoloniseer het.

1.1.3. _________________________________ is ‘n voorbeeld van ‘n land wat onafhanklik
       gebly het gedurende die Kolonisasie vir Afrika. “Die Berlynse konferensie is die
       grootste roof wat die wêreld ooit gesien het en dit is ‘n 1.1.4.___________________

Die kolonisasie vir Afrika is ‘n voorbeeld van ‘n 1.1.5. __________________________

                                                                                             2

### Page 3

1.1.   Bestudeer Bron A en beantwoord die vrae wat volg:

Bron A

1.2.1. Wie verteenwoordig die person wat gedra word?
       _______________________________________________________________ (2)
1.2.2. Wie verteenwoordig die mans wat die person dra?
       _______________________________________________________________ (2)
1.2.3. Gee ‘n rede hoekom die fotograaf die foto geneem het?            (2)
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________

                                                                              3

### Page 4

1.3. Bestudeer die spotprent in Bron B en beantwoord die vrae wat volg|:
 Bron B

1.3.1. Noem drie lande in Afrika wat gekoloniseer is deur Brittanje.    (3)
       a) ______________________________
       b) ______________________________
       c) ______________________________
1.3.2. Wat is die rede vir die gebeurtenis?                             (2)
       ________________________________________________________________
       ________________________________________________________________
1.3.3. Wat verteenwoordig die koek?                                     (2)
       ________________________________________________________________

                                                                              4

### Page 5

1.3.4. Dink jy dat die spotprenttekenaar met die Stormloop vir Afrika saamstem?
         Verduidelik jou antwoord.                                                (3)
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
  1.3.5. Skryf jou eie opskrif vir die spotprent.                                 (2)
         ________________________________________________________________

  1.4.   Pas die beskrywings in Kolom A met die items in kolom B. Skryf slegs die korrekte
         antwoord in Kolom C neer.                                                       (7)

                          Kolom A                                     Kolom B             Kolom C
1.4.1. Vind plaas gedurende die laat 19de en vroeë 20ste            A. Elmina              1.4.1
       eeu.
1.4.2. Die Berlynse Konferensie is deur hom georganiseerd           B. Sendelinge          1.4.2
       en deur 14 Europese regeringsafgevaardiges en die
       VSA bygewoon.
1.4.3. Wou Afrika se tradisionele Godsdiens en Islam                C. Accra               1.4.3
       vervang met Christenskap.
1.4.4. Die eerste Europeërs wat by die Kus van die Ashanti          D. Ghana               1.4.4
       koninkryk in 1471aangekom het was …..
1.4.5. Hy/Sy kasteel is vandag ‘n Wêreld Erfenisgebied              E. Stormloop vir       1.4.5
                                                                       Afrika
1.4.6. Die hoofstad van Ghana is …                                  F. Bismarck            1.4.6
1.4.7. Was die eerste Afrika land wat onafhanklik geword            G. Portugese           1.4.7
       het op 6 March 1957.

  1.5.   Bestudeer Bron C en beantwoord die vrae wat volg:

   Bron C
   Kolonialisme is die praktyk om politieke en ekonomiese beheer oor ‘n land oor te
   neem. Kolonialisme in die algemeen stel die kolonist in staat om profyt te maak
   deur die plaaslike inwoners te onderdruk met die ontginning van die natuurlike
   hulpbronne van die gekoloniseerde land. Kolonialisme was in sommige kolonies
   wreed en geweldadig. In ander was dit oor die Afrika kultuur, tradisies en die
   manier van lewe as minderwaardig of verkeerd. Alhoewel mense van die
   koloniserende land hulleself in kolonies gevestig het, het hulle burgers gebly van
   die koloiale heerser.

   Suid Afrika is deur Groot Brittanje gekoloniseer, die koloniale erfenis het ‘n groot
   invloed gehad in die rigting wat die land se geskiedenis gegaan het.

                                                                                                   5

### Page 6

1.5.1. Wat is kolonialisme?                                                     (2)
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
1.5.2. Hoekom het dit so lank gevat vir die Europese lande om Afrika te verken? (2)
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________

1.6.   Bestudeer Bron D en beantwoord die vrae wat volg:

Bron D
                 BRITTANJE, FRANKRYK EN DUITSLAND IS DIE STERKSTE
                   DUS HET HULLE DIE GROOTSTE STUK KOEK NODIG

                                                    DUITSLAND
                                                        D
                                                                    FRANKRYK

                                                                        Afrika is ‘n
                 ITALIë                                               manjifieke koek
                                                                           cake

                                                                    BELGIë

                      PORTUGAL

           Ons wil ook daarvan hê;                              SPANJE
          gee vir ons ook ‘n stuk

1.6.1. Lys al die lande wat deelgeneem het aan die“Stormloop vir Afrika”       (7)
1.6.1.1. ______________________________
1.6.1.2. ______________________________
1.6.1.3. ______________________________
1.6.1.4. ______________________________
1.6.1.5. ______________________________
1.6.1.6. ______________________________
1.6.1.7. ______________________________
                                                                                        6

### Page 7

1.7.   Lys twee redes waarom die Europeese lande belangestel het in Afrika ? (4)
       a) ________________________________________________________________
          ________________________________________________________________
       b) ________________________________________________________________
          _________________________________________________________________

Vraag 2: Wêreld Oorlog I (1914 – 1918)

2.1. Onderstreep die korrekte antwoord
2.1.1. Die soldate aan die Westerse front het vir eendag ophou veg in 1914 en het in
       Niemands Land ontmoet.                                                          (1)
       A. Paasfees
       B. Goeie Vrydag
       C. Kersdag
       D. Wapenstilstanddag

2.1.2. Die misbruik van inligting om ‘n saak te bevorder.                              (1)
       A. Suffragette
       B. Diensplig
       C. Patriotisme
       D. Propaganda

2.1.3. In Vlaandere, velde rooi papawers groei”…Waar is Vlaandere?                     (1)
       A. België
       B. Duitsland
       C. Frankryk
       D. Engeland

2.1.4. Hierdie vroue gebruik burgerlike ongehoorsaamheid om te veg vir die reg om te
       stem.                                                                         (1)
       A. Pasifiste
       B. Suffragette beweging
       C. Patriotte
       D. Bondgenote

2.1.5. Suid Afrika het aan die kant van die bondgenote geveg gedurende Wêreld Oorlog 1
       omdat…                                                                       (1)
       A. Hulle van Brittanje gehou het
       B. Nie van Duitsland gehou het nie
       C. Hulle ‘n Britse kolonie was
       D. Hulle ‘n Duitse kolonie was

                                                                                             7

### Page 8

BRON E

           LEWE IN DIE LOOPGRAWE
Soldate in Wêreld Oorlog 1 het ‘n toneel van leiding en dood in die modder poel in die gesig gestaar. Toe moes
hulle nog in gevegte gaan!! Hulle moes koes vir patron doppies en die vuur van skerpskutters in die verskriklike
                                              loopgraaf lewe……

                              Niemandsland skei die Duitse en Britse
                                                                                   Dood in die loopgrawe was
                               loopgrawe. Dit was ‘n gevaarlike plek
                                                                                  niits ver weg nie. Die Britte en
                              om dood te gaan, aangesien dit moelik
                                                                                  Duitsers het verskeie patrone
                                was om jou liggaam te uit te haal. Jy
                                                                                  na mekaar geskiet om teiken
                              word kos vir rotte, wat life was om oë
                                                                                             te oefen!!
                                        en lewers te eet!!!

          Daar was geen toilette vir die Britte in die                     Loopgrawe is in zig-zag
      loopgrawe nie, slegs ‘n goeie ou emmer. Jy kan                      patrone gegrawe. Dit was
          dit waag om na die toilet te gaan agter die                    sodat daar altyd ‘n hoek was
         loopgrawe, maar moes koes vir die patrone                        om weg te kruip met enige
        rondom jou. Jy kon vergeet om jou hande te                                aanval!!
                           was!!!

                                                          O!! JOU VUIL
                                                              ROT !

           Die loopgrawe is vollop groot rotte wat uitgegroei is
           deur dooie liggame van soldate te eet. Die oproerige
          knaagdiere het luise versprei en het die soldate se kos
            geëet, daarom het die soldate die rotte begin eet!!

                                                                                                                     8

### Page 9

2.2.   Verwys na Bron E hierbo en maak gebruik ook van jou eie kennis en beantwoord die
       vrae wat volg:
2.2.1. Wat is ‘n loopgraafoorlog?                                                   (2)
       ________________________________________________________________
       ________________________________________________________________
2.2.2. Wat was “Niemandsland”?                                                      (2)
       ________________________________________________________________
       ________________________________________________________________
2.2.3. Hoekom het soldate wat in die “dugout” kon slap gelukkig gevoel?             (2)
       ________________________________________________________________
       ________________________________________________________________
2.3. Verduidelik die volgende terme.
2.3.1. Nationalisme                                                                 (2)
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
2.3.2. Diensplig                                                                    (2)
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
2.3.3. Verdrag van Versailles                                                       (2)
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________
       ___________________________________________________________________

2.4.     Antwoord WAAR OF ONWAAR. As die stelling Onwaar is, korrek dit.              (8)
2.4.1.   Die Verdrag van Berlyn het ‘n einde aan Wêreld Oorlog 1 gemaak.
         _____________________________________________________________
2.4.2.   Gavrilo Princip het Tsjaar Nicholas van Rusland vermoor.
         _____________________________________________________________
2.4.3.   Die Roos was die simbool van die Wapenstilstand na Wêreld Oorlog 1.
         _____________________________________________________________

2.4.4.   Wêreld Oorlog 1 was ook bekend as die Oorlog wat alle oorloë beeindig het.
         _____________________________________________________________

                                                                                            9

### Page 10

2.5.
2.5.1.   Skryf ‘n paragraaf van 150-200 woorde waarin jy die “Lewe in die loopgrawe” van
         Wêreld Oorlog 1 bespreek.                                                (5)
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________
         ________________________________________________________________

                                     GROOT TOTAAL: 75 PUNTE

                                                                                           10

## Related documents

- [GRAAD 8 GESKIEDENIS MEMORANDUM](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-geskiedenis-memorandum/26e3db10-6015-4335-b343-21c714b1891f) — Social Sciences · Memo · 2017
- [GR 8 SW GESK VRAESTEL](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-sw-gesk-vraestel/049a3c99-886d-4d31-bbf8-d9beb19a15a6) — Social Sciences · QP · 2019
- [History SS Nov 2018 2](https://www.hlayiso.com/library/history-ss-nov-2018-2/c8a4feee-ab3e-4260-b99f-047c805c4d1c) — Social Sciences · QP · 2018
- [GR 8 SW GEO MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-sw-geo-memo/db2ef8c0-9bd6-4c61-9879-5d8fe29c56fa) — Social Sciences · Memo · 2019
- [GRADE 8 HISTORY Term 1 Exemplar 1 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-social-sciences-2020-march-test-question-paper/93a534fb-75b2-4dff-ac70-79f9a8e6a77c) — Social Sciences · QP · 2020
- [GRADE 8 TERM 1 Exemplar 4 1 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-social-sciences-2020-march-test-question-paper/9256b8ff-3119-4957-af64-668e4003acac) — Social Sciences · QP · 2020

## More from Grade 8 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng
- [Grade 8 Social Sciences P1 (Geography) November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-social-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1-geography/b22032ff-105e-400c-8b0a-d3e2207617c6) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 8 Social Sciences P2 (History) November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-social-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2-history/65b8f91c-1a01-437c-afc8-d5cd0e7f3b36) — Memo · 2026 · Eng
- [EC CHE SS Geography Grade 8 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-che-ss-geography-grade-8-march-2025-qp-and-memo/38d65a6b-f23c-4bf2-98dc-6da6f8d55b47) — QP + Memo · 2025
- [GP History Gr 8 WORKBOOK Term 3 MEMo](https://www.hlayiso.com/library/gp-history-gr-8-workbook-term-3-memo/a564024b-e248-4ca4-8166-47d6db51beb4) — Memo · 2021
- [History SBA grade 8 Exemplar 3 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-social-sciences-2020-march-test-question-paper/251e764e-93ea-45aa-b430-0b1cf570578d) — QP · 2020

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
