# Technology Grade 8 November 2022 Question Paper

> Grade 8 Technology question paper from the November Exam 2022, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/graad-8-tegnologie-vraestel/96fbb49b-0704-4694-bae0-bfc45f8cdcdc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technology
- Grade: Grade 8
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/technology) › [Technology Grade 8 November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-tegnologie-vraestel/96fbb49b-0704-4694-bae0-bfc45f8cdcdc)

## About this document

Technology · Grade 8 · November Exam · 2022. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               EKURHULENI NOORD DISTRIK
                                   NOVEMBER EKSAMEN

                                       TEGNOLOGIE
                                          GRAAD 8

PUNTE          : 100

TYD            : 1 uur 30 min

SPESIFIEKE DOELWITTE

TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE                              50%

TEGNOLOGIESE KENNIS                                             30%

TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE OMGEWING EN GEMEESKAP                20%

      AFDELING         MOONTLIKE PUNT      PUNTE BEHAAL   GEMODEREERDE PUNT
         A                       30
         B                       50
         C                       20
      TOTAAL                     100

HANDTEKENING VAN ONDERWYSER: ____________________ DATUM: _______________

HANDTEKENING VAN HOD: ______________________________DATUM: _______________

Die vraestel bestaan uit 10 bladsye

Tegnologie Graad 8                                                            Bl 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

INSTRUKSIES

1.    Beantwoord al die vrae.
2.    Gebruik ‘n blou pen vir skryfwerk en ‘n potlood vir tekeninge.
3.    Geen tippex mag gebruik word nie.
4.    Sterkte!

AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Bestudeer die onderstaande kolomme en pas die beskrywing in kolom B by die
    korrekte term in kolom A. Skryf slegs die letter (A-F) langs die vraagnommer (1.1.1 –
    1.1.5) soos hieronder voorsien word.                                               (5)

                    KOLOM A                              KOLOM B
        1.1.1 Raamstruktuur           A. Brûe wat gebruik word om oor lang afstande
                                         te span, meestal waar die afstand oor water
        1.1.2 Lateie                     strek en kolomme nie gebruik kan word nie.
                                      B. ‘n Soliede struktuur wat die mure bokant
        1.1.3 Balke                      deure en vensters van geboue stut.
        1.1.4 Hangbrue                C. ‘n Soliede struktuur wat horisontaal lê en oor
                                         afstande span.
        1.1.5 Kabelankerbrue          D. ‘n Moderne brug wat oor lang en kort
                                         afstande kan span. Net een soort kabel word
                                         hier gebruik.
                                      E. Hierdie brûe word gebruik om lang
                                         spanwydtes te oorbrug deur kolomme te
                                         gebruik om die spanwydtes te verkort.
                                      F. ‘n Oop struktuur wat uit dele bestaan.

        1.1.1            1.1.2           1.1.3           1.1.4             1.1.5

1.2     Benoem die dele van die brug gemerk met die letters A-D.                          (4)

                                                                            A

                D                                                            B

                                                                                   C

                                                                       Figuur 1

Tegnologie Graad 8                                                                     Bl 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

      A : ________________________________

      B : ________________________________

      C : ________________________________

      D : ________________________________

1.3   Identifiseer die krag wat op elk van die volgende toegepas word:                (2)
      A)   ‘n Boekrak wat te veel boeke moet dra.
           ______________________________________________________________
      B) Om die wielmoer met ‘n moersleutel vas te draai.
           ______________________________________________________________

1.4   Lees elk van die volgende stellings en skryf die term / naam van die meganisme. (2)

      A) ‘n Driedimensionele vorm wat dik aan die een kant is en dun aan die ander
         kant.

           _____________________________

      B) Plat, ronde skywe wat om ‘n as draai.

           _____________________________

1.5 Wat is die funksie van ‘n verhogingstransformator ?
__________________________________________________________
_________________________________________________________

1.6 Wat is die funksie van ‘n verlagingstransformator ?
__________________________________________________________
_________________________________________________________

1.7 Beskou die hefboom in figuur 2 wat gebruik word om ‘n blikkie plat te druk.
      Beantwoord die vrae wat daarop volg:

                                                              Figuur 2

Tegnologie Graad 8                                                                   Bl 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

   1.7.1 Met die blikkie in die posisie soos aangedui, bereken die meganiese voordeel
          wat hierdie hefboom sal gee.                                                (3)

          __________________________________________________________

          __________________________________________________________

          __________________________________________________________

   1.8    Beskou figuur 3 van ‘n ratstelsel waar die dryfrat 5 tande en die gedrewe rat 10
          tande het. Beantwoord die vrae wat daarop volg:

                                                                        Figuur 3

          1.8.1 Bereken die omloopspoedverhouding van die ratstelsel.                    (4)

          _________________________________________________________

          _________________________________________________________

          _________________________________________________________

          _________________________________________________________

          1.8.2 Bepaal uit jou antwoord in 1.8.1 of hierdie ratstelsel opgestel is om spoed
                of krag te genereer.                                                     (2)

          _________________________________________________________

          _________________________________________________________

Tegnologie Graad 8                                                                      Bl 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.9 Beskou figuur 4 en beantwoord die vrae wat daarop volg.

                                                                          A

                                                                         B

                                                                         C

1.9.1 Benoem die komponente van die hefboom stelsel A,B en C                  (3)

A _________________________________________________________
B _________________________________________________________
C_________________________________________________________

1.9.2 Watter hefboom klas is figuur 4?                                          (1)

_________________________________________________________

AFDELING B
VRAAG 2

    2.1 Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat daarop volg:

       In ‘n fabriek waar tydskrifte gedruk word moet die bladsye volgens sekere groottes
       gesny word. Hierdie masjien word deur ‘n person beheer.

       Die werker wat met hierdie masjien werk kan maklik sy vingers raaksny indien hy
       nie versigtig met die masjien werk nie.

       Jy moet die fabriek help om ‘n veiligheidstelsel in die masjien in te werk sodat geen
       ongelukke kan gebeur nie. Die werker moet albei hande gebruik om twee
       skakelaars gelyk te druk sodat die masjien kan werk. Indien die werker net een
       skakelaar op ‘n slag druk sal die masjien nie werk nie.

       Sodoende kan die werker nie sy vingers per ongeluk raaksny nie.

       2.1.1   Omskryf die probleem in die bostaande scenario.                         (2)

       ______________________________________________________________

       ______________________________________________________________

Tegnologie Graad 8                                                                      Bl 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
       2.1.2 Skryf die ontwerpopdrag.                                             (2)
       ___________________________________________________________

       ______________________________________________________________

       2.1.3   Lys drie spesifikasies vir jou oplossing.                            (3)

       ______________________________________________________________

       ______________________________________________________________

       ______________________________________________________________

       ______________________________________________________________

       2.1.4   Bepaal watter een van die logikahekke die mees geskikte sal wees vir
               hierdie scenario. Motiveer jou antwoord.                             (3)

       ______________________________________________________________

       ______________________________________________________________

       ______________________________________________________________

       2.1.5   Teken ‘n stroombaandiagram om die oplossing van die bostaande
               scenario uit te beeld.                                               (6)

Tegnologie Graad 8                                                                  Bl 6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

2.6 Lys 4 stroombaan-komponente vir jou oplossing.               (4)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

______________________________________________________________

______________________________________________________________

Tegnologie Graad 8                                                     Bl 7

### Page 8

Vraag 3
                                   Downloaded from hlayiso.com
Grafiese kommunikasie

3.1 Teken die sy-aansig van die Mynskag en –toring presies oor in die gegewe blokkies . (15)

                                                                                                             MARKING GUIDELINE
                                                                                                       DESCRIPTOR             MARKS
                                                                                               Correct technique            5
                                                                                               /interpretation
                    MERK RIGLYN                                                                Construction lines           4
               BESKRYWING                PUNTE                                                 Outlines Lines               4
       Korrekte tegniek/             5                                                         Neatness                     2
       interpretasie(2D)                                                                       TOTAL                       15
       Konstruksielyne                4
       buitelyne                      4
       Netheid                        2
       TOTAL                         15

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(ISOMETRIESE TEKENING)
3.2 Gebruik die gegewe inligting en maak 'n netjiese ISOMETRIES tekening.                                      (15)

                                                                                         MERK RIGLYN
                                                                                    BESKRYWING                 PUNTE
                                                                            Korrekte tegniek/              5
                                                                            interpretasie(3D isometries)
                                                                            Konstruksielyne                 4
                                                                            buitelyne                       4
                                                                            Netheid                         2
                                                                            TOTAL                          15

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 Bestudeer die prentjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

4.1.1 Watter positiewe impak kan kernergie op die omgewing hê? Noem drie.               (6)
___________________________________________________________
____________________________________________________________

____________________________________________________________

4.1.2 Watter negatiewe impak kan kernergie op die omgewing hê? Noem drie.               (6)
___________________________________________________________
____________________________________________________________

4.2 Bestudeer die prentjies hier onder en beantwoord die vrae wat volg.

4.2.1 Gee drie nadele van onwettige kragkonneksies.
______________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________

4.3 Verduidelik die gevaar van ‘n kortsluiting in die elektriese stelsel van ‘n huis.         (2)

_____________________________________________________________

                                  GROOT TOTAAL : 100 MARKS

## Related documents

- [GRAAD 8 TEGNOLOGIE MEMO](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-tegnologie-memo/b4f4a645-7f24-4362-ade2-6acb9b028ea6) — Technology · Memo · 2022
- [Technology 2018 November](https://www.hlayiso.com/library/technology-2018-november/7f239636-805d-4ac9-8ccb-2445a83fe10e) — Technology · QP · 2018
- [Technology 2 Sept 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/technology-2-sept-2018-1/54aca415-4749-4613-b593-36430d68a016) — Technology · QP · 2018
- [Technology 2018 Sept P1](https://www.hlayiso.com/library/technology-2018-sept-p1/096c87ed-74aa-4f23-a795-e71f3227d7a9) — Technology · QP · 2018
- [Technology 2018 Sept P2](https://www.hlayiso.com/library/technology-2018-sept-p2/75e7b6f5-554a-4f12-9e41-cbbeeca124ae) — Technology · QP · 2018
- [Technology November 2017](https://www.hlayiso.com/library/technology-november-2017/96ca387a-8205-4afa-bde5-8353c5350407) — Technology · QP · 2017

## More from Grade 8 Technology

- [CAPS SP TECHNOLOGY GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-technology-gr-7-9/62964f64-93d9-4096-912f-ec9ca278b2fa) — CAPS · Eng
- [Grade 8 Technology November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-technology-2026-november-mock-exam-memorandum/21163cb2-92cf-4e34-b4e5-517c161dc788) — Memo · 2026

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
