# Afrikaans Grade 1 ANA 2013 Question Paper

> Grade 1 Afrikaans question paper from the ANA 2013, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-hl-2013-test/8fd2d0f0-7d3c-4aca-85a7-2b40e4a8e724
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/afrikaans) › [Afrikaans Grade 1 ANA 2013 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-hl-2013-test/8fd2d0f0-7d3c-4aca-85a7-2b40e4a8e724)

## About this document

Afrikaans · Grade 1 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                                       PUNTE

                        JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                           GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL
                                      TOETS

PUNTE: 20

TYD: 1 UUR

PROVINSIE ______________________________________________________________________

STREEK _________________________________________________________________________

DISTRIK _________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL        _____________________________________________________________

OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 1A)___________________________________________________________________

VAN ______________________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG (✓)           SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM              C    C    Y    Y    M    M    D     D

                Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
           Instruksies aan die onderwyser

           1. Lees elke vraag stadig en hoorbaar aan die leerders.

           2. Lees die vraag twee keer, terwyl die leerders in

               hulle boekies volg.

           3. Gee hulle tyd om self die antwoorde in die gegewe spasies in

               te vul.

           4. As die leerders klaar is, lees dan die volgende vraag.

           5. Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag.

           6. Die toets tel 20 punte.

           7. Die toets duur 60 minute.

           8. Doen die praktiese oefeninge saam met die leerders.

          Praktiese oefeninge

          1.      Omkring die letter bo die regte antwoord.

                  Dit is 'n ...

                            A         B              C                 D
                            kat      koei           hen           hond

Grade 1 Afrikaans HL Test                    1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

          2.      Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.

                  Dit is 'n ...                           kat

                                                          rot

                                                          hond

                                                          koei         x

            In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om te beantwoord.

                             Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 1 Afrikaans HL Test                      2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.      Kyk na die prente hieronder.
        Skryf ‘n letter vir die beginklank van elke prent.

         1.1……………………………                1.2……………………………

2.      Skryf die regte woord vir elke prent. Kies uit die woorde
        hieronder.
                leeu          lamp             huis          hand

         2.1……………………………                2.2……………………………

Grade 1 Afrikaans HL Test                  3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

3.      Lees die storie en beantwoord die vrae hieronder.

         Dit is ‘n sonnige Sondag. Lebo en Ann gaan stap. Hulle is

         beste vriende. Hulle stap saam. Daar is ‘n winkel op pad.

         In die winkel sien hulle lekkers en speelgoed. Die kinders is

         baie bly, want hulle kan lekkers en skyfies koop. Op pad

         terug stop hulle en hou ‘n piekniek. Lebo en Ann speel

         lekker saam.

        3.1     Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
                Kies die beste titel vir die storie.

                 Lebo en Ann gaan plaas toe.
                 Lebo en Ann speel by die huis.
                 Lebo en Ann het gaan stap.

        3.2      Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
                Lebo en Ann is susters.

                            Ja                         Nee

Grade 1 Afrikaans HL Test                      4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

        3.3       Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.
                  Nommer die sinne (1-3) in die blokkies om die regte volgorde
                  aan te dui.

                   Hulle stop om ‘n piekniek te hou.
                   Lebo en Ann gaan stap.
                   Op pad sien hulle ‘n winkel.

4.      Omkring die letter langs die regte antwoord. Hoekom is Lebo en
        Ann bly?
        Hulle is bly, want hulle ...

        A             sien ‘n hond.

        B             gaan skool toe.

        C             kan vrugte koop.

        D             kan lekkers koop.

5.      Kyk na die prentjie.
        Vul die regte woord in.

        Die ............................................ slaap.

Grade 1 Afrikaans HL Test                                         5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

6.      Omkring die letter bo die kleinste mandjie.

                            A                             B                             C                              D

7.       Trek 'n lyn om die dubbelklank by die regte prent te pas.

                            aa                      uu                       oo                      ee

8.      Skryf die sin oor.
        Vul 'n hoofletter en 'n punt in.
        max kan vinnig hardloop

        ......................................................................................................................................

Grade 1 Afrikaans HL Test                                                       6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

9.      ‘n Selfstandige naamwoord is ‘n noemwoord. Skryf die regte
        selfstandige naamwoorde neer om die sinne te voltooi.

                      hond                      hut                       vark   vlieg

        9.1         Die ..................................... eet graag bene.

        9.2      Die ............................................ is klein.

Grade 1 Afrikaans HL Test                                            7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

10.     Beantwoord die volgende vraag.

        10.1     Skryf al die woorde in die regte volgorde om ‘n sin te
                 maak.

                   juffrou                     Die                     ‘n                  lees                 boek.

                 .......................................................................................................................

                 ……………………………………………………………………………………….

Grade 1 Afrikaans HL Test                                                   8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
       10.2     Kyk na die prentjie. Skryf twee sinne oor die prent.

                     .............................................................................................

                     .............................................................................................

                     .............................................................................................

                     .............................................................................................

                     .............................................................................................

                     .............................................................................................

                     .............................................................................................

                     …………………………………………………………………..
                     …………………………………………………………………..
                     …………………………………………………………………..
                                                                                                      Totaal :20

Grade 1 Afrikaans HL Test                                          9

## Related documents

- [ANATest+Grade+1+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-hl-2013-memo/0aa7e5d0-02ab-4cd7-86c5-8b7747c817d6) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+1+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-hl-exemplar-memo/00a4d3d0-f276-4a18-9b2b-c43ac6b4bab4) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-hl-memo/7fd2c387-9954-4834-82fe-e306121f57d2) — Afrikaans · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-1-memo/90e02a7f-129d-4ad3-94c7-83aa7ed432eb) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo/bf419bbe-5830-4b4e-837e-f3ce5572f353) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 1 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-afrikaans-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/6e5ac47e-413f-4e4d-b1ff-1b878c49711d) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
