# Economics Grade 10 National November 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 10 Economics memorandum from the National November Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2017-national-november-exam-memorandum-afrikaans/1ca5266b-8d05-447b-adcc-2fc7e3349aae
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Economics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: National November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/economics) › [Economics Grade 10 National November 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2017-national-november-exam-memorandum-afrikaans/1ca5266b-8d05-447b-adcc-2fc7e3349aae)

## About this document

Economics · Grade 10 · National November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 10

                     NOVEMBER 2017

                      EKONOMIE V2
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

2                                  EKONOMIE V2                                 (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1      MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

          1.1.1      C     globale
          1.1.2      A     Daar is een verskaffer of ŉ paar groot verskaffers
          1.1.3      A     Verbeterde tegnologie
          1.1.4      B     ŉ swak onderwysstelsel
          1.1.5      B     Onderhandel verbeterde lone en werksomstandighede
                             vir hulle lede
          1.1.6      A     ŉ Afname in die hoeveelheid arbeid gevra
          1.1.7      C     Doeanereg
          1.1.8      C     SASW                                            (8 x 2)       (16)

 1.2      PASITEMS

          1.2.1      H      ŉ instrument wat gebruik word om te bepaal watter deel
                             van die bevolking ekonomies aktief is
          1.2.2      F      verskillende kombinasies van goedere en dienste wat
                             ons met ŉ gegewe inkome kan koop
          1.2.3      E      alle ander dinge bly konstant
          1.2.4      B      formele aktiwiteite wat individue se vermoë om hulle
                             volle potensiaal te bereik, verbeter
          1.2.5      I      arbitreer dispute wat onopgelos gelaat is na konsiliasie
          1.2.6      G      verskaf ŉ basis vir transformasie in die Suid-Afrikaanse
                             ekonomie
          1.2.7      D      wanneer die regering mense wat in sosiale nood is, deur
                             middel van oordragbetalings subsidieer
          1.2.8      C      verskaf werkloosheidsyfers volgens beide nou en breë
                             definisies van werkloosheid                         (8 x 1)     (8)

 1.3      GEE DIE TERM

          1.3.1      Onverskilligheidskurwe 
          1.3.2      Marginale nut/Grensnut 
          1.3.3      Merietegoedere 
          1.3.4      Onder-indiensname 
          1.3.5      Kollektiewe bedinging 
          1.3.6      Wet op Vaardigheidsontwikkeling                          (6 x 1)     (6)

                                                              TOTAAL AFDELING A:             30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2017)                            EKONOMIE V2                                      3

 AFDELING B

 VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

 2.1    Beantwoord die volgende kortvrae:

        2.1.1    Noem TWEE funksies van ŉ mark.

                        Bring kopers en verkopers bymekaar 
                        Ken hulpbronne toe 
                        Laat toe dat pryse en hoeveelhede onderhandel kan word 
                         (Enige toepaslike antwoord)                    (Enige 2 x 1)       (2)

        2.1.2    Wat is volmaakte markte?

                        ŉ Volmaakte mark is ŉ mark waar ŉ enkele verskaffer nie die
                         prys kan manipuleer nie 
                         (Enige toepaslike antwoord)                           (1 x 2)      (2)

 2.2    DATARESPONS

        2.2.1    Hoeveel ton koring en ton staal sal by punt B geproduseer
                 word?

                        75 ton koring 
                        75 ton staal                                          (2 x 1)     (2)

        2.2.2    Vir watter doel word die produksiemoontlikheidskurwe
                 gebruik?

                        PMK word gebruik om te bepaal of markte die goedere en
                         dienste kan voorsien wat verbruikers wil hê en die meeste
                         benodig                                                          (2)

        2.2.3    Verduidelik die begrip skaarsheid.

                        Skaarsheid bestaan a.g.v. beperkte hulpbronne  waarmee
                         onbeperkte behoeftes bevredig moet word 
                         (Enige toepaslike antwoord)                         (1 x 2)        (2)

        2.2.4.   Waarom word produksie by punt G as ondoeltreffend beskou?

                 Punt G word beskou as ondoeltreffend omdat …
                  hulpbronne ondoeltreffend aangewend word. 
                  daar ŉ vermorsing van hulpbronne is. 
                   (Enige toepaslike antwoord)                                  (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                   EKONOMIE V2                                (EC/NOVEMBER 2017)

 2.3    DATARESPONS

        2.3.1   Identifiseer die ewewigsprys en –hoeveelheid.

                     Ewewigsprys – R6 
                     Ewewigshoeveelheid – 60 eenhede                                        (2)

        2.3.2   Gee die Wet van Aanbod.

                    As die prys van ŉ goed of diens styg, sal die hoeveelheid
                     aangebied ook styg  en as die prys daal, sal die hoeveelheid
                     aangebied ook daal                                                      (2)

        2.3.3   Verduidelik produksiekoste as ŉ faktor wat ŉ verandering in
                hoeveelheid aangebied kan veroorsaak.

                     As die produksiekoste toeneem, sal dit lei tot ŉ afname in die
                      aanbod van ŉ goed of diens 
                     As die produksiekoste afneem, sal dit lei tot ŉ toename in die
                      aanbod van ŉ goed of diens                               (2 x 1)       (2)

        2.3.4   Bereken die surplus aanbod. Toon alle berekeninge.

                      100  - 20 
                      = 80 eenhede                                                          (4)

 2.4    Onderskei tussen nasionale en internasionale markte.
           Nasionale markte – kopers is verspreid oor ŉ groot geografiese
            gedeelte van ŉ land  bv. JEB 
           In nasionale markte word aanbieders regoor die land gevind  en
            hulle bied dieselfde diens aan kliënte
           Internasionale markte – kopers is verspreid regoor die wêreld  bv.
            Airbnb wat ŉ gemeenskaplike mark is vir mense van regoor die wêreld
            om akkommodasie aan te bied en te bespreek
           In internasionale markte word aanbieders regoor die wêreld gekry en
            hulle bied dieselfde diens aan kliënte 
            (Enige toepaslike antwoord)                                     (2 x 4)           (8)
 2.5    Wat is die kenmerke van indifferensiekurwes?
         Verbruikers verkies hoër indifferensiekurwes bo laer indifferensiekurwes
          omdat die vlak van bevrediging hoër is 
         Indifferensiekurwes het ŉ negatiewe helling, want ŉ toename in die
          verbruik van een goed lei tot ŉ daling in verbruik van ŉ ander 
         Indifferensiekurwes kruis nooit met mekaar nie, omdat die hele kurwe van
          ŉ hoër vlak van bevrediging op hoër punte sal wees as dié van die laer
          kurwe 
         Indifferensiekurwes is konveks want die helling stel die koers voor
          waarteen verbruikers bereid is om een goed vir ŉ ander goed op te
          gee 
          (Enige toepaslike antwoord)                                         (4 x 2)         (8)
                                                                                             [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2017)                            EKONOMIE V2                                      5

 VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                          40 PUNTE–30 MINUTE
 3.1 Beantwoord die volgende kortvrae.

        3.1.1    Noem enige TWEE benaderings om werkloosheid op te los.

                        Groei in produksie 
                        Werkloosheidsversekering 
                        Openbare werke programme                         (Enige 2 x 1)       (2)

        3.1.2    Wat word bedoel met ŉ ekonomies-aktiewe bevolking?

                        Mense tussen 15–64 jaar  wat wil werk, beskikbaar is en kan
                         werk                                                 (1 x 2)         (2)
         .
 3.2    DATARESPONS

        3.2.1    Identifiseer TWEE negatiewe uitwerkings van suikerverbruik uit
                 bostaande uittreksel.

                        Vetsug 
                        Diabetes                                               (2 x 1)       (2)

        3.2.2    Watter vakbond verteenwoordig werkers in bostaande
                 uittreksel?

                        Cosatu                                                              (2)

        3.2.3    Verduidelik die uitwerking wat suikerbelasting sal hê op
                 indiensneming in Suid-Afrika, volgens die uittreksel.

                        Om die verbruik van soet drank te verminder 

        3.2.4    Wat sal die uitwerking van die suikerbelasting op die ekonomie
                 wees?

                 Positief
                  Toename in regeringsinkome 
                  Verminderde las op die nasionale departement van
                     gesondheid 
                  Daling in suikerverwante siektes 

                 Negatief
                  Werksverlies 
                  Styging in pryse van suikerverwante goedere 
                    (Antwoord kan negatief/positief of beide wees)        (Enige 2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

6                                 EKONOMIE V2                               (EC/NOVEMBER 2017)

 3.3    DATARESPONS

        3.3.1   Waarvoor staan die afkorting seda?

                    Small Enterprise Development Agency                                  (1)

        3.3.2   Watter staatsdepartement is seda 'n deel van?

                    DHN/ Departement van Handel en Nywerheid                             (1)

        3.3.3   Noem enige ander TWEE instellings wat entrepreneurskap in
                Suid-Afrika bevorder.

                    Khula Enterprise Finance 
                    Business Partners 
                    Industrial Development Corporation 
                     (Enige toepaslike antwoord)                    (Enige 2 x 1)          (2)

        3.3.4   Wat is die rol of seda?

                    Seda bied besigheidsontwikkeling en ondersteuningsdienste vir
                     klein ondernemings deur sy nasionale netwerk 
                    Seda implementeer ook programme wat gerig is op
                     besigheidsontwikkeling in gebiede wat deur die regering
                     geprioritiseer word. 
                     (Enige relevante antwoord)                              (1 x 2)       (2)

        3.3.5   Hoe kan formele onderwys entrepreneurskap aanmoedig?

                 Entrepreneurskap kan aangemoedig word deur:
                  'n hoër vlak van onderwys in entrepreneuriese studies 
                  entrepreneurskap en bestuur deel van die skoolkurrikulum te
                     maak 
                  opleidingsprogramme wat op kleinsakeondernemings in VOO's
                     fokus aan te bied 
                     (Enige relevante antwoord)                            (2 x 2)         (4)

 3.4    Onderskei tussen plaasvervanger en komplementêre goedere.

        Plaasvervanger                      Komplementêre
         Kan gebruik word in plaas van      Goedere wat dikwels saam gebruik
           ander goedere om 'n behoefte       word om 'n behoefte of wil te
           of 'n wil te bevredig            bevredig 
         Wanneer die prys van een           As die prys van een goed toeneem
           goed toeneem, styg die vraag       sal die vraag van beide goedere
           na die plaasvervanger            afneem 
         Bv. beesvleis en skaapvleis       Bv. koffie en melk 
        (Enige relevante antwoord)                                     (Enige 2 x 4)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2017)                            EKONOMIE V2                                          7

 3.5    Wat is die arbeidsregte in Suid-Afrika?

            Almal het die reg op regverdige arbeidspraktyke 
            Elke werker het die reg om te vorm, aan te sluit en aan alle aktiwiteite
             van 'n vakbond deel te neem 
            Elke werkgewer het die reg om te vorm, aan te sluit en deel te neem
             aan alle aktiwiteite van 'n werkgewersorganisasie 
            Vakbonde en werkgewersorganisasies kan kollektiewe bedinging
             aangaan                                                    (Any 4 x 2)              (8)

 VRAAG 4:       MIKRO-EKONOMIE & KONTEMPORêRE EKONOMIESE
                KWESSIES                       40 PUNTE – 30 MINUTE

 4.1.   Beantwoord die volgende kortvrae.

        4.1.1    Noem TWEE soorte doeltreffendheid.

                        Pareto-doeltreffendheid 
                        Tegniese doeltreffendheid 
                        Produktiewe doeltreffendheid 
                        Allokatiewe doeltreffendheid 
                         (Enige toepaslike antwoord)                             (2 x 1)     (2)

        4.1.2    Wat is geleentheidskoste?

                        Die waarde van enige alternatief wat jy moet opgee wanneer jy
                         jou keuse maak 
                         (Enige toepaslike antwoord)                            (1 x 2)      (2)
                                                                                              [40]
 4.2     DATARESPONS

        4.2.1    Identifiseer TWEE redes, uit die uittreksel, wat gelei het tot die
                 vertraging van dienste in die taxibedryf.

                        Toegang tot finansies 
                        ŉ Gebrek aan subsidies vir die taxi bedryf 
                        ŉ Gebrek aan bedryfspermitte                      (Enige 2 x 1)      (2)

        4.2.2    Tot watter sektor behoort die taxibedryf?

                        Dienstesektor/Tersiêre sektor                                       (2)

        4.2.3    Wat is ŉ staking, soos na verwys in bostaande uittreksel?

                        ŉ Staking is ŉ doelbewuste weiering, deur werkers, om hulle werk
                         te doen 
                        ŉ Staking is wanneer werkers ophou werk 
                         (Enige toepaslike antwoord)                         (Enige 1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   EKONOMIE V2                                 (EC/NOVEMBER 2017)

        4.2.4   Hoe sal die taxistaking die ekonomie beïnvloed?

                     Daar sal ŉ daling in inkome vir die regering wees 
                     Daling in produksie omdat werkers gestrand sal wees en nie
                      toegang tot vervoer het nie 
                      (Enige toepaslike antwoord)                         (Enige 2 x 2)       (4)

 4.3    DATARESPONS

        4.3.1   Watter land het die laagste inkome-ongelykheid?

                     Indië                                                                 (1)

        4.3.2   Noem enige EEN van die BRICS-lande.

                     Brasilië,  Rusland,  Indië,  China,  Suid-Afrika 
                                                                         (Enige 1 x 1)       (1)

        4.3.3   Verduidelik die begrip Gini-koëffisiënt.

                     Gini-koëffisiënt is ŉ statistiese maatstaf wat gebruik word om te
                      bepaal hoe inkome versprei word tussen rykes en armes                (2)

        4.3.4   Wat beteken ŉ Gini-koëffisiënt van 0,63 in Suid-Afrika?

                     ŉ Gini-koëffisiënt van 0,63 dui op ŉ ongelyke inkome
                      verdeling 
                      (Enige toepaslike antwoord)                               (1 x 2)      (2)

        4.3.5   Wat dink jy behoort die regering te doen om inkome-
                ongelykheid te verminder?

                Implementeer beleide en strategieë vir die herverdeling van inkome
                
                Implementeer minimum lone vir huishulpe en plaaswerkers 
                Verskaf sosiale-sekuriteit programme 
                Verbeter Suid-Afrika se menslike kapitaal sodat hulle ŉ bydrae kan
                maak tot ekonomiese aktiwiteite 
                Verbeter die kwaliteit van onderwys veral in armer gebiede 

                     (Enige toepaslike antwoord)                                 (2 x 2)     (4)

 4.4    Bespreek indirekte belasting en subsidies as metodes van
        openbaresektor inmenging.                                                              .

           Indirekte belasting is ŉ soort belasting wat die regering hef op sekere
            goedere en dienste 
           Dit is ŉ indirekte belasting omdat slegs mense wat belasbare goedere
            en dienste koop, indirekte belasting betaal 
           Indirekte belasting raak die verbruiker meer as die produsent 
           Bv. BTW, aksyns en invoerbelasting 
           Subsidies is ŉ soort finansiële hulp deur die regering om die produksie
            en verbruik van goedere en dienste te beïnvloed 

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2017)                          EKONOMIE V2                                        9
             Subsidies kan verdeel word in verbruikersubsidies wat ŉ betaling aan
              die verbruiker is vir ŉ spesifieke goed of diens en ŉ produsente-
              subsidie wat ŉ betaling aan die produsent is met die doel om die prys
              van die produk te verlaag 
             Bv. subsidie help boere om voedselproduksie te verhoog 
              Enige toepaslike antwoord)                                        (2 x 4)     (8)
.
    4.5   Verduidelik waarom, volgens jou mening, sekere groepe mense in
          Suid-Afrika ekonomies gemarginaliseerd is.

           Beperkte toegang tot onderwys, lae vaardigheidsvlakke en investering in
            opleiding 
           Wydverspreide armoede onder diegene wat ŉ lae inkomste verdien
            asook werkloses 
           Uitsonderlike vlakke van ongelykheid, hoofsaaklik gebaseer op ras en
            geslag 
           Onvoldoende beskerming (wetlik) vir sommige wat lae lone verdien soos
            plaaswerkers en huishulpe 
            (Enige toepaslike antwoord)                                     (4 x 2)        (8)
                                                                                          [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           80

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

10                                    EKONOMIE V2                                (EC/NOVEMBER 2017)
.
    AFDELING C

    Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
    ANTWOORDEBOEK.

                                                                           PUNTE-
                     STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                         TOEKENNING
    Inhoud
    Hoofgedeelte:
    Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/                        Maks. 26
    Ondersoek/Bespreek krities /Ontleed/Vergelyk/Evalueer/
    Onderskei/Verduidelik / Assesseer/Debatteer

    Addisionele gedeelte:
    Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer
    krities/Teken ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe              Maks. 10
    grafiek en verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/Bereken/Lei
    af/Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/ Interpreteer/Debatteer
    kortliks
    Slot
    Enige toepaslike hoër-orde slot wat die volgende behoort in te
    sluit:
     ŉ Kort opsomming van wat bespreek/ontleed is sonder die
          herhaling van enige feite wat reeds in die inhoud genome
          is.                                                               Maks. 2
     ŉ Mening of waardeoordeel oor die feite wat bespreekte is
     Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/
          ontleding versterk
     ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien vereis
     Aanbevelings
                                                            TOTAAL:            40

    VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 40 MINUTE
    Markmislukking vind plaas wanneer die mark misluk om goedere en dienste te
    verskaf, of te veel of te min verskaf. Dit is die hoofrede waarom regerings in die
    mark inmeng.

       Bespreek in detail, met behulp van grafieke, die volgende metodes van
        regeringsinmenging:
             Maksimum pryse
             Minimum pryse                                                                  (26)
        Wat is die argumente ten gunste van minimum lone?                                   (10)
    INLEIDING
    Regering meng in die mark in deur prysbeheer ten einde die ekonomie te
    stabiliseer 
    Die openbare sektor of regering sluit in alle aspekte van plaaslike, streek en
    nasionale regering 
    (Aanvaar enige toepaslike inleiding)                                         (Maks 2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2017)                        EKONOMIE V2                                      11

 INHOUD
 HOOFGEDEELTE

                                MAKSIMUM PRYSE

                                                 Punte sal soos volg toegeken
                                                 word:
                                                 1 punt vir X-as
                                                 1 punt vir Y-as
                                                 1 punt vir benoeming van V-kurwe
                                                 1 punt vir benoeming van A-kurwe
                                                 1 punt vir ewewigspunt
                                                 1 punt vir aandui van prysplafon

                                                                          (Maks 3)

    Regering stel prysplafonne in  om verbruikers teen prysstygings te
     beskerm 
    In bostaande grafiek word ewewig  bereik waar die vraag- en aanbodkurwe
     mekaar sny 
    Die ewewigsprys is by P  en die hoeveelheid by Q 
    Veronderstel die regering stel ŉ prysplafon in teen ŉ prys laer as die
     ewewigsprys 
    Die prys word deur wetgewing verbied  om te styg tot die
     markprys/ewewigsprys 
    By die maksimum prys / prysplafon het ons nie ŉ ewewig nie  omdat die
     hoeveelheid aangevra hoër is as die hoeveelheid aangebied 
    Die regering het egter voorkom dat pryse styg en ŉ aanhoudende
     surplusvraag  bestaan in die mark
    Die regering sal inmeng  in die mark om die prys van ŉ goed of diens te
     beheer deur maksimum pryse of prysplafonne daar te stel 
    Die maksimum prys van ŉ goed of diens word vasgestel onder die markprys
     sodat arm verbruikers  goedere en dienste kan bekostig 
    Met prysplafonne word pryse verhoed om  bo ŉ sekere vlak te styg 
                                                                        (Sub-maks 10)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

12                                EKONOMIE V2                                 (EC/NOVEMBER 2017)

                                 MINIMUM PRYSE

                                                    Punte sal soos volg toegeken
                                                    word:
                                                    1 punt vir X-as
                                                    1 punt vir Y-as
                                                    1 punt vir benoeming van
                                                    V-kurwe
                                                    1 punt vir benoeming van
                                                    A-kurwe
                                                    1 punt vir ewewigspunt
                                                    1 punt vir aandui van prysvloer

    Regerings stel prysvloere vas  ten einde te voorkom dat pryse laer as ŉ
     sekere vlak daal 
    In bostaande grafiek word ewewig  bereik waar die vraag- en aanbodkurwes
     mekaar sny 
    Die ewewigsprys is by p* en die hoeveelheid by q* 
    Veronderstel die regering stel ŉ prysvloer vas teen ŉ prys hoër as die
     ewewigsprys 
    Die prys word deur wetgewing verhoed  om te daal tot die markprys /
     ewewigsprys 
    By die minimum prys/prysvloer is daar nie ŉ ewewig nie  omdat die
     hoeveelheid aangebied die hoeveelheid aangevra oortref 
    Die regering het egter voorkom dat pryse sal daal  en ŉ aanhoudende
     surplusaanbod  bestaan in die mark
    Die regering sal inmeng  in die mark om pryse te beheer van ŉ goed of diens
     deur minimum pryse of prysvloere vas te stel 
    Deur prysvloere word pryse verhoed  om onder ŉ sekere vlak te daal 
                                                                       (Sub-maks 10)
     (Enige toepaslike feite)                                              (Maks 26)
ADDISIONELE GEDEELTE
 Wat is die argumente ten gunste van minimum lone?
    Regerings gebruik prysvloere om verskaffers van daardie goedere en dienste te
     beskerm 
    Die kragte van aanbod en vraag in ŉ vryemark bepaal lone en daar is geen
     waarborg dat werkers genoeg sal verdien om hulle basiese lewenskoste te dek
     nie 
    Die regering meng in die arbeidsmark in deur minimum lone vas te stel om te
     verseker dat werkers ordentlike lone verdien om hulle basiese lewenskoste te
     dek 

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2017)                      EKONOMIE V2                                     13

    Die regering doen dit om te voorkom dat werkgewers hulle werkers uitbuit deur
     onaanvaarbare lae lone te betaal 
    Deur minimumloon-wetgewing, stel die regering ŉ minimum loon wat hoër is as
     die ewewigsloon 
    Teen die minimum loon stel besighede minder werkers aan omdat die loon te
     hoog is 
    Die hoeveelheid mense wat bereid is om teen die hoër lone te werk, neem
     toe 
    ŉ Oorskot aanbod van arbeid ontstaan dan in die arbeidsmark 
                                                                         (Maks 10)

 SLOT

 Regeringsinmenging is nodig in ŉ mark om ekonomiese groei en ontwikkeling in ŉ
 land te verseker 
 Regerings meng in om arm huishoudings te help en ook om pryse te beheer ten
 einde verbruikers en produsente te beskerm teen onregverdige
 prysvasstelling 
 (Aanvaar enige ander toepaslike slot)                                (Maks 2)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

14                                EKONOMIE V2                                (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 6: KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES
                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

 Die skepping van werksgeleenthede is een van die makro-ekonomiese doelwitte
 van die regering.

      Bespreek, in detail, die verskeie soorte werkloosheid.                            (26)

      Watter strategieë het die Suid-Afrikaanse regering geïmplementeer om die
       kwessie rondom werkloosheid aan te spreek?                                        (10)
                                                                                         [40]

 INLEIDING

 Werkloosheid is ŉ situasie waarin lede van die arbeidsmag werkloos is, maar
 beskikbaar en geskik is vir werk, maar nie in staat om werk te kry nie 
 (Aanvaar enige ander toepaslike inleiding)                                (Maks 2)

 INHOUD

 HOOFGEDEELTE

 Soorte werkloosheid

 1.   Wrywings werkloosheid 
       Hierdie soort werkloosheid verwys na mense wat tussen werke is  bv.
        mense wat besig is om van werk te verander 
       Wrywingswerkloosheid verwys na korttermyn werkloosheid 
       Hierdie soort werkloosheid kan plaasvind onder toestande van volle
        indiensname 

 2.   Strukturele werkloosheid 
       Dit is die ernstigste soort werkloosheid omdat dit enige tyd kan plaasvind, 
        selfs as daar ŉ hoë groeikoers is 
       Hierdie soort werkloosheid is a.g.v. strukturele  veranderinge in die
        ekonomie soos vooruitgang in tegnologie 
       Sekere soorte werk  mag oortollig raak a.g.v. veranderinge in die
        ekonomie 
       Hierdie veranderinge mag nuwe werksgeleenthede skep  en as werkers
        nie kan aanpas nie,  kan hulle werkloos raak

 3.   Sikliese werkloosheid 
       Hierdie soort werkloosheid hou verband met die sakesiklus  en vind
          plaas a.g.v. ŉ gebrekkige vraag na arbeid gedurende die afswaaifase 
          van die sakesiklus
       Gedurende ŉ resessie is daar ŉ afname in ekonomiese aktiwiteit en
          huishoudings se vraag na goedere en dienste daal  en dit lei tot ŉ daling
          in die vraag na arbeid 
       Dit word ook vraag-gebrekkige werkloosheid genoem 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/NOVEMBER 2017)                      EKONOMIE V2                                    15

  4. Seisoenale werkloosheid 
      Hierdie soort werkloosheid is algemeen in sekere sektore  van die
       ekonomie, soos in landbou en dienste soos toerisme,  omdat hulle
       seisoenale behoefte aan arbeid het 
      Slegs ŉ klein persentasie  van mense word deur hierdie soort
       werkloosheid beïnvloed 
      Bv. baie landbouwerkers word slegs in die lente en herfs benodig om te
       plant en te oes 
      Gevolglik raak plaaswerkers oortollig  gedurende die ander seisoene 
       (Enige toepaslike feite)                                         (Maks 26)

  ADDISIONELE GEDEELTE

  Watter strategieë het die Suid-Afrikaanse regering geïmplementeer om die
  kwessie rondom werkloosheid aan te spreek?

     Wette rakende werk in Suid-Afrika het sedert 1994 ŉ transformasie
      ondergaan 
     Wette wat mense se vryheid ingeperk het en deelname aan die ekonomie
      verhinder het, is afgestel 
     Die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet op
      Gelyke Indiensname en die Wet op Vaardigheidsontwikkeling is die mees
      beduidende wette/wetgewing wat ingestel is 
     Hierdie wette het ŉ groot impak op werk in Suid-Afrika 
     Entrepreneurskapsprogramme, toelaes, vaardigheidsontwikkeling en
      opleidingsprogramme is geïmplementeer ten einde mense aan te moedig om
      hulself in diens te neem 
     Die Nasionale Jeug Agentskap wat in 2009 geloods is, is daarop gemik om
      mense tussen die ouderdom van 16 en 25 van deeltydse werk te voorsien
      terwyl hulle verder studeer 
      (Enige toepaslike feite)                                          (Maks 10)

  SLOT

  Suid-Afrika se armoede word hoofsaaklik veroorsaak deur werkloosheid en die
  land benodig ŉ gesofistikeerde oplossing om werkloosheidsvlakke te verlaag 
  (Aanvaar enige ander toepaslike slot)                                  (Maks 2)
                                                                                     [40]

                                                          TOTAAL AFDELING C:          40
                                                              GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [ECONOMICS P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2017-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/39929933-f231-4d31-8c37-17bb8f7c9306) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P1 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p1-afrikaans-june-2017-possible-answers/8209781f-6149-4eb2-9b59-aae640a445d4) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-possible-answers/1e0f9470-73da-451a-8cab-77b687d11fc6) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-possible-answers/529d4c9a-79c1-4764-8962-c867c6485104) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P1 MEMO GR10 NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2017-national-november-exam-memorandum-paper-1/e6207611-bbc1-4e76-82f0-b8f2bbefb70a) — Economics · Memo · 2017
- [Gr10 ECN P2 (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-ecn-p2-afrikaans-june-2017-question-paper/209c6d0c-2dc8-416c-9d4b-54e2ed5233cd) — Economics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Economics

- [Gr 10 Eco ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-atp-2023-24/1e23cbbf-de14-4cad-b1b6-69a5e90a701c) — ATP
- [LP Economics Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-economics-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bac096e2-ec50-4df8-a553-9592d8c40ac8) — QP + Memo · 2025
- [Gr 10 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-economics-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/cca5a2fb-d2a8-4291-8b77-27df39ea4aa7) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1/a6b341ec-cf90-4c6c-bc44-6fd35bc80cb5) — QP · 2024
- [GR10 S2 ECONOMICS QP P2 S2 AFR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-economics-qp-p2-s2-afr/1ca1c135-8581-4567-b1a0-26446a808bd2) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 10 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/beebfd9d-585c-4946-84b2-076ca337c9d0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
