# Geography Grade 10 P1 National November 2017 Memo (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the National November Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/26255c47-dd42-466b-8cb7-d4b0069f1b76
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: National November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P1 National November 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/26255c47-dd42-466b-8cb7-d4b0069f1b76)

## About this document

Geography · Grade 10 · National November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/3f1160c6-acbd-40b0-a189-974c662d4eb5) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                      GRAAD 10

                   NOVEMBER 2017

                    GEOGRAFIE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   225

               Hierdie nasieriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                                      GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1   1.1.1    A      Troposfeer 
               B      Stratosfeer 
               C      Mesosfeer 

      1.1.2     Suurstof 
                Stikstof 
                Argon                                                        (Enige 1)

      1.1.3    B/Stratosfeer                                                  (Enige 1)

      1.1.4    50 km 

      1.1.5    Pouse                                                             (7 x 1)    (7)

1.2   1.2.1    I (Fokus) 

      1.2.2    H (Aardbewing) 

      1.2.3    G (Geomorfologie) 

      1.2.4    F (Lawa) 

      1.2.5    E (Magma) 

      1.2.6    C (Seismograaf) 

      1.2.7    B (Tsunami) 

      1.2.8    A (Opening)                                                       (8 x 1)    (8)

1.3   1.3.1    Aardverwarming verwys na die toename in die gemiddelde temperature
               op aarde. (Konsep)                                        (1 x 1)            (1)

      1.3.2         Ontbossing 
                    Industrieë wat fossielbrandstowwe verbrand 
                    Motors 
                    Chloorfluoorkoolstowwe                               (Enige 3 x 1)     (3)

      1.3.3    Koolstofdioksied                                                  (1 x 1)    (1)

      1.3.4         Hoë temperature veroorsaak dat gletsers smelt 
                    Uitsterf van sekere dier- en plantspesies as gevolg van abnormale
                     hoë temperature 
                    Styging in die seevlak wat lei tot kus oorstromings 
                    Meer gereelde uiterste weerstoestande insluitende hittegolwe,
                     droogtes, hewige reënval wat lei tot oorstromings 
                    Waarskynlikheid van die uitbreiding van subtropiese woestyne 
                                                                            (Enige 2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2017)                     GEOGRAFIE V1                                               3

       1.3.5        Toekennings en aansporings vir koolstof vrystelling
                     vermindering 
                    Koolstofbelasting 
                    Herverbruik omdat nuwe produkte meer kweekhuisgasse
                     vrystel 
                    Gebruik van meer omgewingsvriendelike energiebronne bv.
                     sonkrag, windkrag, ens. 
                    Plant meer bome en bewaring van die woude. 
                    Leer mense op maniere om hul koolstofvoetspoor te verminder 
                    Gebruik publieke vervoer                          (Enige 3 x 2)      (6)

1.4    1.4.1        Reliëf reënval 
                    Orografiese reënval                                 (Enige 1 x 1)     (1)

       1.4.2    KwaZulu-Natal                                                   (1 x 1)    (1)

       1.4.3    C                                                               (1 x 1)    (1)

       1.4.4    Omdat meer vogtigheid aan die windkant van die berg voorkom is daar
                nie baie vogtigheid oor om wolke aan die lykant te vorm nie, dus kom
                reënval aan die kant waar wolke vorm voor.                   (1 x 2)      (2)

       1.4.5        Temperatuur styg met ŉ afname in hoogte 
                    Lug word saamgepers soos dit by die helling af beweeg en
                     temperature styg 
                    Adiabatiese verhitting                            (Enige 1 x 2)      (2)

       1.4.6        Reliëf reën vorm wanneer ŉ warm, vogtige wind vanaf die oseaan
                     na die berg waai. 
                    Die wind word gedwing om te styg. 
                    Die stygende lug koel af en kondenseer. 
                    Hierdie veroorsaak dat reën aan die kant wat na die oseaan wys,
                     val. 
                    Die droë lug beweeg afwaarts aan die ander kant van die
                     bergreeks. 
                    Die warm, droë lug wat vanaf die berg kom, trek aanhoudend vogtige
                     lug uit die omgewing.                               (Enige 4 x 2)    (8)

1.5    1.5.1    Gesteentesiklus is die vorm van nuwe gesteentes deur erosie en
                neerlating. (Konsep)                                   (1 x 1)             (1)

       1.5.2    A Sedimentêre gesteentes 
                B Metamorfiese gesteentes 
                C Stollingsgesteentes                                           (3 x 1)    (3)

       1.5.3    C/Stollingsgesteentes                                    (Enige 1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                                       GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2017)

      1.5.4    (a)      Is gesteentes wat in kleiner dele verweer is en vervoer agente
                        soos riviere wat dit neerlaat.                              (2)
                        Voorbeelde – konglomeraat/sandsteen/skalie          (Enige 1)(1)     (3)

               (b)      Dooie liggame (Geraamtes) van diere en dooie plante word ook
                        sedimente wat in gesteentes gesementeer word.           (2)
                        Voorbeelde – kalksteen/steenkool                (Enige 1)(1)         (3)

      1.5.5    (a)      Stollings                                                            (1)

               (b)      Sedimentêre                                                          (1)

               (c)      Metamorfies                                                          (1)

               (d)      Sedimentêre                                                          (1)

1.6   1.6.1    Indian-Australianplaat/Indo-Australianplaat                         (1 x 1)   (1)

      1.6.2    Pangaea                                                             (1 x 1)   (1)

      1.6.3    Alfred Wegener                                                      (1 x 1)   (1)

      1.6.4         By konvergerende grense beweeg plate na mekaar toe. 
                    Plooibergreekse vorm gewoonlik langs konvergerende grense. 
                                                                        (Enige 1 x 2)         (2)

      1.6.5

                                            (2) Punte wat die passiewe pyltjies wys
                                            (2) Punte vir algemene skets           (2 x 2)    (4)

      1.6.6         Alle kontinente lyk asof dit soos ŉ groot legkaart inmekaar pas. 
                    Die ontdekking van fossiele in beide Afrika en Suid-Amerika is
                     bewyse dat hierdie kontinente vroeër verbind was. 
                    Posisies van ou bergreekse op die kaart van Pangaea pas almal
                     aanmekaar. 
                    Geoloë het ontdek dat berge op verskillende kontinente, dieselfde
                     tipe, ouderdom en struktuur het. 
                    Toe kontinente begin om te beweeg het die Atlantiese oseaan al
                     wyer begin raak.                                      (Enige 3 x 2)     (6)
                                                                                              [75]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2017)                      GEOGRAFIE V1                                              5

VRAAG 2

2.1   2.1.1     Sinklien 

      2.1.2     Antiklien 

      2.1.3     Been 

      2.1.4     Asimmetriese plooi 

      2.1.5     Oorplooi 

      2.1.6     Oorskuifplooi/Oorplooi                                          (6 x 1)    (6)

2.2   Kompressie                                                                           (1)

2.3   2.3.1     G (Veranderlike gasse) 

      2.3.2     I (Isobare) 

      2.3.3     F (Kristallisering) 

      2.3.4     E (Stikstof) 

      2.3.5     D (Isoterme) 

      2.3.6     C (Frontale reën) 

      2.3.7     A (Konveksie reën) 

      2.3.8     B (Insolasie)                                                   (8 x 1)    (8)

2.4   2.4.1     A     Hoogdruk 
                C     Laagdruk                                                  (2 x 1)    (2)

      2.4.2     B     Suid-Indiese Hoogdruksel                                  (1 x 1)    (1)

      2.4.3     (a)     Somer                                                   (1 x 1)    (1)

                (b)        Laagdruk oor die binneland 
                           Wolkdekking is oor die algemeen bewolk 
                           Verskil tussen doupunttemperatuur en lugtemperatuur 
                           Datum (2002/12/23)                          (Enige 2 x 2)     (4)

      2.4.4          In area D is isobare nader aanmekaar en dui matige winde
                      aan. 
                     In area E is isobare verder vanmekaar en dit dui sterker winde
                      aan.                                              (Enige 1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                       GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2017)

      2.4.5    (a)      Mis                                                                (2)

               (b)      Bewolk                                                             (2)

               (c)      15 knope                                                           (2)

2.5   2.5.1     FIGUUR 2.6(X) – Breedteligging 
                FIGUUR 2.6(Y) – Rol van seetrome                         (Enige 2 x 1)    (2)

      2.5.2     Afstand vanaf die see 
                Aspek 
                Hoogte                                                   (Enige 1 x 1)     (1)

      2.5.3    (a)      A                                                        (1 x 1)    (1)

               (b)       Lug word meer by A verhit omdat sonstrale dit meer direk tref
                          en ŉ kleiner area verhit word. 
                         Sonenergie beweeg deur ŉ kleiner volume atmosfeer en dus
                          is daar minder verstrooiing, absorpsie en refleksie.  (2 x 2)    (4)

      2.5.4     Die temperature van hierdie twee oseane wat langs hierdie dorpe
                 verby beweeg, verskil aan die ooskus is die warm
                 Mosambiek/Agulhas seestroom wat verby Durban beweeg en aan die
                 weskus die koue Benguela. 
                Reënval hang af van die hoeveelheid vog in die atmosfeer dus is die
                 lug aan die oostekant meer vogtiger as die lug aan die weskus, met
                 meer kanse vir reënval. 
                Lug vanaf die weskus is koud en droog, dus is kanse vir reënval baie
                 laag.                                                      (3 x 2)        (6)

2.6   2.6.1    A Kors 
               B Mantel 
               C Buitekern 
               D Binnekern                                                       (4 x 1)    (4)

      2.6.2    Laag A/Kors                                                       (1 x 1)    (1)

      2.6.3    Gesteentes in laag B is in warme, dig gesmelte toestand, dus is dit
               warmer as laag A.                                         (1 x 2)           (2)

      2.6.4     Oseaniese kors is deel van die aarde se kors wat die oseaan bekken
                 dek. 
                Die dikte van die oseaniese kors in ongeveer 5 tot 10 km 
                Die kontinentale kors dek die oppervlakte van die aarde. 
                Die kontinentale kors is dikker as die oseaniese kors. 
                                                                         (Enige 2 x 2)       (4)

      2.6.5         Laag C is ongeveer 2 000 km dik 
                    Dit is baie dig, maar gesmelt 
                    Laag D is 1 200 km dik 
                    Dit is geweldig warm 
                    Dit bestaan uit ŉ soliede metaalbal                        (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2017)                     GEOGRAFIE V1                                                 7

2.7   2.7.1     Aktiewe vulkane is vulkane wat gereeld uitbars, byvoorbeeld elke
                20 jaar.  (Konsep)                                       (1 x 1)             (1)

      2.7.2      Lawa verwys na vloeibare materiaal wat op die aardoppervlakte
                  vloei. 
                 Magma verwys na vloeibare materiaal binne die aardekors.  (2 x 1)          (2)

      2.7.3      Vulkaniese as kan geboue bedek en plantegroei verswelg. 
                 Mense kan siek word as gevolg van die inaseming van die
                  as.                                               (Enige 1 x 2)           (2)

      2.7.4      Die as van vulkaniese uitbarstings kan die vlieënier se uitsig
                  blokkeer, wat vlieg moeiliker maak. 
                 Die as van vulkaniese uitbarstings is gevaarlik vir die vliegtuig se
                  enjins.                                                  (Enige 1 x 2)    (2)

      2.7.5     Negatiewe effekte van vulkane
                 Lawa-vloei brand en begrawe plantegroei en geboue 
                 Aardbewegings wat met vulkane geassosieer word, kan
                  moddervloei bevorder 
                 Verharde lawa kan mense beseer of doodmaak 
                Positiewe effekte van vulkane
                 Vulkaniese as kan as kunsmis vir grond dien 
                 Vulkaniese streke soos Hawaii word toeriste
                  besienswaardighede 
                 Ondergrondse water in vulkaniese streke is warm genoeg om as
                  verwarmingsisteme        gebruik    te      word   asook      vir
                  elektrisiteitsopwekking                           (Enige 4 x 2)           (8)
                                                                                             [75]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

8                                      GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING B: BEVOLKING EN WATERBRONNE

VRAAG 3

3.1   3.1.1    I (Geboortekoers) 

      3.1.2    H (Sterftekoers) 

      3.1.3    G (Lewensverwagting) 

      3.1.4    F (Kindersterftesyfer) 

      3.1.5    C (Geletterdheid) 

      3.1.6    E (Natuurlike aanwas) 

      3.1.7    D (Vrugbaarheidskoers) 

      3.1.8    A (Persentasie van die bevolking verstedelik)                   (8 x 1)    (8)

3.2   3.2.1    97% 

      3.2.2    1,7% 

      3.2.3    0,02% 

      3.2.4    0,01% 

      3.2.5    0,8% 

      3.2.6    1,0% 

      3.2.7    0,0001%                                                         (7 x 1)    (7)

3.3   3.3.1    Landelike gebiede                                               (1 x 1)    (1)

      3.3.2    Landelik-stedelike migrasie                                     (1 x 1)    (1)

      3.3.3    Landelike ontvolking                                            (1 x 1)    (1)

      3.3.4     Jeugdiges beweeg na stedelike gebiede vir ŉ beter
                 lewensstandaard. 
                Jeugdiges is aktief besig om werk of opvoeding te soek.  (2 x 1)         (2)

      3.3.5         Tekort aan werksgeleenthede in landelike gebiede 
                    Swak dienslewering 
                    Swak fasiliteite 
                    Natuurlike rampe                                  (Enige 1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2017)                       GEOGRAFIE V1                                               9

       3.3.6         Groei van informele nedersettings in stedelike gebiede 
                     Behuisingstekorte in stedelike gebiede 
                     Hoë misdaadkoers 
                     Werkloosheid in stedelike gebiede 
                     Oorbewoning                                          (Enige 2 x 2)    (4)

       3.3.7     Werkskepping in landelike gebiede 
                 Verbeter dienslewering 
                 Opgradeer infrastruktuur soos paaie                      (Enige 2 x 2)    (4)

3.4    3.4.1    Menslike Immuniteitsgebreksvirus                                   (1 x 1)   (1)

       3.4.2     Mosambiek 
                 Ivoorkus 
                 Nigerië                                                          (3 x 1)   (3)

       3.4.3    Vietnam                                                            (1 x 1)   (1)

       3.4.4    (a)       Die meeste mense is nie goed opgevoed oor MIV nie, so dit is
                           maklik om besmet te word 
                          Armoede, aangesien mense in seksuele verhoudings is 
                          Promiskueuse gedrag 
                          Prostitusie 
                          Opsetlik besmet ander mense 
                          Ontkenning 
                          Gebruik nie kondome nie 
                          Tekort aan antiretrovirale middels         (Enige 1 x 2)         (2)

                (b)       Sterftekoers sal toeneem 
                          Geboortesyfer mag aanvanklik styg, maar sal op die lang
                           termyn verminder 
                          Lewensverwagting sal afneem 
                          Natuurlike toename sal afneem 
                          Die afhanklikheidsverhouding styg 
                          Die algehele bevolking sal afneem         (Enige 2 x 2)          (4)

       3.4.5     Onderwys en opleiding om begrip van die siekte te verhoog 
                 Bewustheid sodat mense stappe kan doen om te voorkom dat hulle
                  besmet word 
                 Gratis voorsiening van kondome 
                 Gratis MIV-toetsing sodat mense hul status kan ken 
                 Adverteer deur media om mense op te voed en bewustheid te
                  verhoog 
                 Voortgesette navorsing kan help om 'n genesing, entstof of nuwe
                  metodes van behandeling te vind                     (Enige 2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

10                                      GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2017)

3.5   3.5.1    Oorstromings is wanneer 'n groot hoeveelheid water dele van die land
               dek wat gewoonlik nie onder water is nie. (Konsep)           (1 x 1)         (1)

      3.5.2         Verlengde tye van swaar reën 
                    Steil hellings wat tot hoë afloop lei 
                    Plat land waar riviere natuurlik kan oorloop 
                    Aardbewings kan tsunami veroorsaak 
                    Gebrek aan plantegroei                               (Enige 2 x 1)    (2)

      3.5.3     Kaapse vlaktes is op gelyke grond geleë waar riviere natuurlik kan
                 oorvloei. 
                Watertafel is hoog.                                (Enige 1 x 2)          (2)

      3.5.4         Oorstromings vernietig gewasse 
                    Mense en vee verdrink 
                    Verwyder bogrond 
                    Beskadig huise en ander geboue 
                    Ontwrig kommunikasie soos paaie, spoorweë en telefoon- en
                     kraglyne                                   (Enige 2 x 2)              (4)

      3.5.5     Verbetering van dreineringstelsels om die afloop vanaf straat weg te
                 neem 
                Bou sement mure om die rivieroewers te verhoog 
                Installering en instandhouding van dreineer 
                Kanalisering van water uit 'n rivier na ŉ stoordam 
                Opvoeding van mense oor oorstromings 
                Ontwerp van rampplanne om 'n vloed situasie te hanteer wanneer dit
                 gebeur                                               (Enige 3 x 2)        (6)

3.6   3.6.1    Oorbevissing is die neem van te veel vis of ander seediere uit die see.
               (Konsep)                                                        (1 x 1)      (1)

      3.6.2         Industriële afval 
                    Intensiewe boerdery 
                    Oliestorting 
                    Diermis 
                    Huishoudelike afval 
                    Kernafval                                             (Enige 2 x 1)    (2)

      3.6.3     Oseane help ons om goedere te vervoer en              verskeping is die
                 goedkoopste vervoermiddel. 
                Oseane verskaf suurstof. 
                Hulle voorsien ons ook van voedsel, bv. vis. 
                Oseane skep werk vir mense.                               (Enige 2 x 1)    (2)

      3.6.4    Industriële afval en mineraalafval van fabrieke of nywerhede bevat
               gevaarlike en giftige chemikalieë wat in die oseane beland en gevolglik
               die seelewe benadeel.                                         (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2017)                      GEOGRAFIE V1                                       11

      3.6.5      Bestuur van verskeping bv. vermorsing van olie uit skepe 
                 Beheer van afval langs die kusgebiede 
                 Alternatiewe vorme van energiebronne moet ondersoek word om die
                  vernietiging van kus- en oseaan ekosisteme te voorkom as gevolg van
                  die boor vir olie 
                 Bou riool behandelingsaanlegte in kusstreke 
                 Viskwota waar lande beperk is in visvang 
                 Beskerming van die oseaanomgewing                    (Enige 4 x 2)     (8)
                                                                                          [75]

VRAAG 4

4.1    4.1.1    meer 

       4.1.2    mariene 

       4.1.3    fitoplankton

       4.1.4    oppervlakstrome 

       4.1.5    Ontsouting 

       4.1.6    twee 

       4.1.7    Kwota 

       4.1.8    Afloop                                                         (8 x 1)   (8)

4.2    4.2.1    G (Emigrasie) 

       4.2.2    E (Ekumene) 

       4.2.3    F (Vlugteling) 

       4.2.4    H (Demografie) 

       4.2.5    D (Xenofobie) 

       4.2.6    C (Bevolkingspiramide) 

       4.2.7    B (Antiretrovirale)                                           (7 x 1)    (7)

4.3    4.3.1    (a)   Ongeveer 1,4 miljoen                                    (1 x 1)    (1)

                (b)   Ongeveer 0,6 miljoen                                    (1 x 1)    (1)

                (c)   Ongeveer 5 miljoen                                      (1 x 1)    (1)

       4.3.2    0 – 4 jaar                                                     (1 x 1)   (1)

       4.3.3    Ontwikkelende land                                             (1 x 1)   (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

12                                      GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2017)

      4.3.4     ŉ Ontwikkelende land se bevolkingspiramide het ŉ klassieke
                 driehoekige vorm soos die een in FIGUUR 4.3 
                Die bevolkingspiramide toon ŉ hoë geboorte- en sterftekoers wat
                 algemeen in ontwikkelende voorkom 
                Lewensverwagting is laag                          (Enige 1 x 2)             (2)

      4.3.5         Hulpbronne word uitgebuit 
                    Verkeersopeenhopings 
                    Plaasgrond is besig om te krimp 
                    Werkloosheid koers vermeerder 
                    Woude is besig om te krimp 
                    Munisipale dienste gaan ineenstort 
                    Rommelverwydering word ŉ krisis 
                    Ongesonde kompetisies/konflik/oorloë                  (Enige 4 x 2)    (8)

4.4   4.4.1    (a)     Xenofobie is ŉ sterk en onregverdige afkeer of vrees vir mense van
                       ander lande. (Konsep)                                      (1 x 1)    (1)

               (b)     ŉ Vlugteling is ŉ immigrant wat geforseer word om na ŉ ander land
                       te migreer. (Konsep)                                     (1 x 1)      (1)

      4.4.2    Somalië                                                             (1 x 1)   (1)

      4.4.3     Brian hoop om werk in Suid-Afrika te kry. 
                Hy soek ŉ beter lewensstandaard. 
                Beter salaris om sy familie te ondersteun.                 (Enige 2 x 1)    (2)

      4.4.4     Baie Suid-Afrikaners glo dat vlugtelinge in die land is om hulle werk af
                 te neem. 
                Mense assosieer vlugtelinge met misdaad en dwelms. (Enige 1 x 2)            (2)

      4.4.5     Vlugtelinge vul ŉ vaardigheidsgaping. Hulle kom met hulle
                 vaardighede vanaf hulle tuislande bv. dokters, onderwysers,
                 ingenieurs, ens. 
                Vlugtelinge is bronne van goedkoop arbeid. 
                Hulle dra positief by tot die ekonomie en die land.  (Enige 2 x 2)          (4)

      4.4.6     Die regering moet tydelike kampe verskaf of laekostebehuising vir
                 vlugtelinge bou. 
                Stuur alle vlugtelinge wat sukkel om terug te keer na hul
                 geboortelande. 
                Integreer vlugtelinge in bestaande nedersettings. 
                Vra ander buurlande om die vlugtelinge te akkommodeer. 
                                                                      (Enige 2 x 2)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2017)                     GEOGRAFIE V1                                           13

4.5    4.5.1     Lyngrafiek 
                 Histogram/Kolomgrafiek                                          (2 x 1)   (2)

       4.5.2    X Stygende been 
                Y Dalende been                                                   (2 x 1)    (2)

       4.5.3    Vertragingstydperk                                               (1 x 1)    (1)

       4.5.4     Die hidrograaf vir die stadsgebied het baie vinnige toename in die
                  afvoer getoon, maar die hidrograaf vir landelike gebiede het 'n stadige
                  toename in die vlak van ontslag getoon. 
                 Daar is 'n kort vertragingstyd vir stadshidrograaf en 'n langer
                  vertragingstyd vir hidrograaf van 'n landelike gebied. 
                 Die hidrograaf van die stadsgebied het die rivier net na die vloedpiek
                  behoorlik na sy normale vlak teruggekeer, maar die hidrograaf vir die
                  landelike gebiede het 'n stadige terugkeer van die rivier tot normale
                  vlak getoon.                                            (Enige 1 x 2)     (2)

       4.5.5     Ondeurdringbare oppervlaktes (bv. Paaie, rypaaie, sypaadjies) kan
                  nie reënwater absorbeer nie, so baie van die reënwater vloei af in die
                  stroom. 
                 Afloop is onmiddellik, vandaar die kort vertragingstyd. 
                 Swaar reën lei tot korter vertragingstye, terwyl sagte reën tot langer
                  vertraging lei. 
                 Die helling waar die rivier vloei, bepaal ook die vorm van die
                  hidrograaf.                                            (Enige 2 x 2)     (4)

       4.5.6     Meer plantegroei langs die rivier veroorsaak dat water in die grond
                  sypel en die resultaat is lae afloop, die kanse vir oorstromings is
                  skraal in hierdie geval. 
                 Tekort aan plantegroei moedig meer afloop aan en groter kanse vir
                  oorstromings vind plaas.                                   (2 x 2)       (4)

4.6    4.6.1    Kleinste: Kommersiële gebruikers – 93 m3 
                Grootste: Redistributors – 2 310 m3                              (2 x 1)    (1)

       4.6.2    Kubieke meter/m3                                                 (1 x 1)    (2)

       4.6.3    5035 m3                                                          (1 x 1)    (1)

       4.6.4    Huishoudings + industrie = 308 m3  + 119 m3  = 427 m3          (3 x 1)    (3)

       4.6.5     Gryswater is water wat alreeds gebruik was, maar nog relatief skoon
                  is. Dit sluit water vanaf baddens en storte in. 
                 Hierdie water is geskik vir aktiwiteite soos nat maak van plante en die
                  spoel van toilette.                                     (Enige 1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

14                                   GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2017)

       4.6.6    Bou van damme om meer water te stoor 
                Ontsouting, kus nedersettings kan die sout uit seewater verwyder 
                Herwinning, nasionale en plaaslike regering kan meer afvalwater
                 suiwer en herwin 
                Kontroleer lekkasies, vervang lekkende pype sal waterverlies
                 verminder 
                Grondwater, boorgate kan waterbronne aanvul 
                Reënwater oesting, mense kan tenks gebruik om reënwater te
                 versamel 
                Gebruik van gryswater 
                Water kostes vermeerder                                (Enige 3 x 2)     (6)
                                                                                           [75]

                                                                    GROOTTOTAAL:           225

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr10 Geo P2 Afr MEMO N17](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/578cc50d-14d1-465d-ba3d-bfa8f8165b2a) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2017-afrikaans/e0654598-e7e6-463a-85c5-d8c6b852c26b) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/786b8b25-98c2-482a-a23c-efc98f2a706e) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 NOV2017-Afr-QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/802cb06f-d260-43e8-8190-f4f0f83d5f88) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-qp-nov2017-afrikaans/27a2ce66-b3ee-4251-bce1-25749849d7e1) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 ANNEX NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-addendum-paper-1-afrikaans/5b1838b3-0013-472c-8f69-74e1325d7a86) — Geography · Addendum · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 Geography (Afrikaans) Controlled Test 1 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geography-afrikaans-controlled-test-1-2023-question-paper/be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
