# Geography Grade 10 P2 National November 2017 QP (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 2 question paper from the National November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/802cb06f-d260-43e8-8190-f4f0f83d5f88
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: National November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P2 National November 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/802cb06f-d260-43e8-8190-f4f0f83d5f88)

## About this document

Geography · Grade 10 · National November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr10 Geo P2 Afr MEMO N17](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/578cc50d-14d1-465d-ba3d-bfa8f8165b2a) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 10 ____
NAAM:
VAN:
                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 10

                              NOVEMBER 2017

                               GEOGRAFIE V2

PUNTE:         75

TYD:           1½ uur

                    PUNTE     HOD       GROEP     PROVINSIAAL
                                                                             TOTALE
                                                                                      MOD.
  V1      15                                                                  PUNTE

  V2      20

  V3      25                                                                   75     75

  V4      15

                                                                     *XGEOA2*

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitende 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge

### Page 2

2                                   GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2017)

 BRONMATERIAAL

 1.     ŉ Uittreksel uit die topografiese kaart 3224 BA en BC GRAAFF-REINET

 2.     Ortofotokaart 3224 BC 1 GRAAFF-REINET

 3.     LET WEL: Die bron materiaal moet deur die skool vir hulle eie gebruik
                 gekollekteer word.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou NAAM in die ruimtes op die voorblad.

 2.     Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel verskaf word.

 3.     Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (3224 BA en BC GRAAFF-
        REINET) en ŉ ortofotokaart (3224 BC 1 GRAAFF-REINET) van ŉ gedeelte
        van die gekarteerde gebied voorsien.

 4.     Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
        eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

 5.     Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
        rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel
        losmaak NIE.

 6.     Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
        hiervoor toegeken word.

 7.     Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.
        Geen punte sal vir antwoorde met verkeerde eenhede toegeken word nie.

 8.     Jy mag ŉ nie geprogrammeerde sakrekenaar gebruik.

 9.     Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
        gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

 10.    Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
        topografiese kaart getoon:

RESOURCE MATERIAL
ENGLISH                                        AFRIKAANS
LandingAn
 1.     strip                                Vliegveld
           extract from topographic map 3224 BA &  BC GRAAFF-REINET
Furrow                                       Voor
Caravan Park
 2.                                          Karavaanpark
        Orthophoto map 3224 BC 1 GRAAFF-REINET
Canal                                        Kanaal
Sewerage
 3.       works The resource material must beRioolwerke
        NOTE:                                 collected by the schools for their own use.
Golf Course                                  Gholfbaan
Excavation
 INSTRUCTIONS AND INFORMATION                Uitgrawing
Nature reserve                               Natuurreservaat
Rifle Range                                  Skietbaan
Aerodrome                                    Vliegveld
Ravine                                       Kloof

Kopiereg vooorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2017)                         GEOGRAFIE V2                                         3

                         ALGEMENE INLIGTING OOR GRAAFF-REINET

 Graaff-Reinet is ŉ klein dorpie in die Oos-Kaap met ŉ bevolking van ongeveer 36 000. Hierdie
 dorp is in die Sarah Baartman Distrik en is een van die oudste dorpe in Suid-Afrika naas
 Kaapstad, Stellenbosch en Swellendam.
 Natuurbewaring is ŉ prioriteit in hierdie gebied omdat Graaff-Reinet feitlik deur die Camdeboo
 Nasionale Park omring word. Dit bied die besoeker insig in die unieke landskap en
 ekosisteem van die Karoo. Ruimte, natuur en erfenis kombineer om ŉ Karoo-toerisme-
 ervaring te bied.

                     Ko-ordinate: 32°15′08″S 24°32′26″O / 32°15,1′S 24°32,4′O
                                                      [Bron: https://www.google.co.za/images]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

4                                     GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2017)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3224 BA & BC GRAAFF-
 REINET, en op die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

 1.1   Die kaartkode van die topografiese kaart van Graaff-Reinet dui aan dat die dorp
       op die ... aangetref word.

       A        32°O lengtelyn en 24°N breedtelyn.
       B        32°N lengtelyn en 24°O breedtelyn.
       C        32°S breedtelyn en 24°O lengtelyn.
       D        24°S breedtelyn en 32°O lengtelyn.

 1.2   Die kontoerinterval van die ortofotokaart is ...

       A        20 m.
       B        10 m.
       C        15 m.
       D        5 m.

 1.3   Die kaartskale wat sigbaar op die topografiese kaart is, is ŉ ... -skaal.

       A        verhouding- en ŉ woord
       B        verhouding- en ŉ breuk
       C        lyn- en ŉ verhouding
       D        lyn- en ŉ woord

 1.4   Die mensgemaakte verskynsel by 6 op die ortofotokaart is ŉ ...

       A        gholfbaan.
       B        karavaanpark.
       C        stadium.
       D        parkeer gebied.

 1.5   Graaff-Reinet is in die … provinsie geleë.

       A        Wes-Kaap
       B        Oos-Kaap
       C        KwaZulu-Natal
       D        Noordwes

 1.6   Die skaal van die ortofotokaart is ... as die skaal van die topografiese kaart.

       A        5 keer groter
       B        5 keer kleiner
       C        10 keer groter
       D        10 keer kleiner

Kopiereg vooorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2017)                          GEOGRAFIE V2                                    5

 1.7    Die landvorm wat by F in blok F10 aangetref word, is ŉ ...

        A        koniese koppie.
        B        krans.
        C        tafelberg.
        D        spitskop.

 1.8    Die verskynsel wat G, in blok I2, gemerk is, is ŉ ...

        A        padhoogte
        B        peilbaken.
        C        punthoogte.
        D        reservoir.

 1.9    Die ko-ordinate van punthoogte 1076 in blok G7 is ...

        A        32º15ʹ27ʹʹS 24º36ʹ16ʹʹO.
        B        24º36ʹ16ʹʹS 32º15ʹ27ʹʹO.
        C        32º15ʹ00ʹʹO 24º36ʹ00ʹʹS.
        D        32º16ʹ00ʹʹS 24º37ʹ00ʹʹS.

 1.10 Ontwikkeling oos van Kroonvale in blok G4, is beperk weens ...

        A        ŉ tekort aan vervoer.
        B        nie-standhoudende water.
        C        ŉ steil gebied.
        D        kerke.

 1.11 Die nasionale roete op die topografiese kaart in blok F3 is die ...

        A        R63.
        B        N10.
        C        N7.
        D        N9.

 1.12 Die hoogte van die trigonometriese stasie in blok F4 is ...

        A        13 m.
        B        88 m.
        C        1217,3 m.
        D        1144 m.

 1.13 Die verskynsel wat 1 op die ortofotokaart gemerk is, en as windskerms dien, is
      ŉ ...
      A       wal.
      B       pad.
      C       ry bome.
      D       reservoir.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                                     GEOGRAFIE V2               (EC/NOVEMBER 2017)

 1.14 Die tipe kaart wat op die topografiese kaart gebruik is:

       A        Mercator
       B        Gauss konforme
       C        Polêr stereografies
       D        Sentraal meridiaan

 1.15 Die hoof primêre aktiwiteit sigbaar in blok A3 is ...

       A        visvangs.
       B        mynbou.
       C        bosbou.
       D        boerdery.
                                                                      (15 x 1)   [15]

Kopiereg vooorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2017)                       GEOGRAFIE V2                                      7

 AFDELING B: KAARTWERK BEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 VRAAG 2

 2.1    Interpreteer die kaartskaal op die topografiese kaart as ŉ woordskaal.
        (sentimeter na meter)

                                                                              (1 x 1)       (1)
 2.2    Bereken die werklike reguitlyn-afstand, in kilometer, van die aanloopbaan in
        blok C3.Toon ALLE berekeninge. Punte sal toegeken word vir berekeninge.

        Werklike afstand =

                                                                                 (3 x 1)    (3)

 2.2    Gebruik die inligting op die topografiese kaart om die magnetiese deklinasie in
        2017 te bepaal. Toon ALLE berekeninge. Punte sal toegeken word vir
        berekeninge.

                 Verskil in jare                  =

                                                  =

                 Gemiddelde jaarlike verandering =

                 Totale verandering               =

                 Magnetiese deklinasie vir 2017   =

                                                                                 (6 x 1)    (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   GEOGRAFIE V2                      (EC/NOVEMBER 2017)

 2.3   Bereken die gemiddelde gradiënt op die ortofotokaart tussen trigonometriese
       stasie 265 suid van Graaff Reinet en punthoogte 806 suid van Spandauville.
       Toon ALLE berekeninge. Punte sal toegeken word vir berekeninge.

                                      𝐕𝐞𝐫𝐭𝐢𝐤𝐚𝐥𝐞 𝐢𝐧𝐭𝐞𝐫𝐯𝐚𝐥 (𝐕𝐈)
       Formule:       Gradiënt =
                                   𝐇𝐨𝐫𝐢𝐬𝐨𝐧𝐭𝐚𝐥𝐞 𝐄𝐤𝐰𝐢𝐯𝐚𝐥𝐞𝐧𝐭 (𝐇𝐄)

                                                                            (5 x 1)    (5)
 2.4   Teken ŉ eenvoudige dwarssnit van punt A na punt B.
       Gebruik ŉ vertikale skaal van 5 mm = 50 m.

              A
                                                                                  B

                                                                            (3 x 1)    (3)
 2.5   Bepaal die ware peiling van die windpomp vanaf punthoogte 813 in blok B1.

                                                                            (2 x 1)    (2)
                                                                                      [20]

Kopiereg vooorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2017)                           GEOGRAFIE V2                                    9

 AFDELING C

 VRAAG 3: KAART EN FOTOTOEPASSING EN -INTERPRETASIE

 3.1    Wat is die hoogtes van die volgende verskynsels?

        3.1.1    Nasionale pad in blok 12:

        3.1.2    Punthoogte D in blok B11:

        3.1.3    Koniese koppie in blok A12:
                                                                                   (3 x 2)    (6)

 3.2    Kies die korrekte helling tussen hakies. Die tipe helling wat tussen punte 2 en
        3 op die ortofotokaart aangetref word, is (konkaaf, konveks, uniform).

                                                                                   (1 x 1)    (1)

 3.3    Die gebied in blok C4 op die topografiese kaart kan as droog met seisoenale
        reënval, beskryf word.

        Verskaf TWEE bewyse om hierdie stelling te staaf.

                                                                                   (2 x 2)    (4)
 3.4    Vanwaar ontvang boere in blok B3 hul watertoevoer? Noem EEN bron.

                                                                                   (1 x 1)    (1)

 3.5    Graaff-Reinet het aantreklike landvorme wat met stollingsintrusies
        geassosieer word. Noem DRIE van hierdie landvorme wat op die
        topografiese kaart verskyn.

                                                                                   (3 x 1)    (3)

 3.6    Watter kontoerrangskikking in blok C3 toon dat die gebied wat gekies is vir die
        vliegveld ŉ geskikte een was, vir die landing van vliegtuie?

                                                                                   (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                                    GEOGRAFIE V2                            (EC/NOVEMBER 2017)

 3.7   Bestudeer die foto hieronder. Dit toon ŉ tipiese Karoo-landskap soortgelyk aan
       die landskap in die topografiese kaart en ortofotokaart wat jy gebruik.

                                 A                  B                C
                      D

       3.7.1    Is die foto hierbo ŉ horisontale, skuins of vertikale foto?

                                                                                    (1 x 1)    (1)
       3.7.2    Is die landskap in die foto ŉ natuurlike, landbou of ŉ beboude
                omgewing?

                                                                          (1 x 1)              (1)
       3.7.3    Die landvorm in blok 12 en die landvorm in blok I12 en J12 word
                onderskeidelik deur A en B op die foto hierbo aangedui.
                Identifiseer landvorme A en B.
                A:
                B:
                                                                                    (2 x 1)    (2)
       3.7.4    Identifiseer die helling tipes C en D op die foto.
                C:
                D:
                                                                    (2 x 1)                    (2)
 3.8   Is Spandaukop in blok H2 ŉ area wat beskerm word? Gee ŉ rede vir jou
       antwoord.
       Antwoord:
       Rede:

                                                                                    (1 + 2)    (3)
                                                                                              [25]

Kopiereg vooorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2017)                         GEOGRAFIE V2                                    11

 VRAAG 4: (GIS)

 4.1    Skryf GIS voluit.

                                                                                 (1 x 1)    (1)

 4.2    Identifiseer punt- en lynverskynsels in blok C4.

        Puntverskynsel:

        Lynverskynsel:
                                                                                 (2 x 1)    (2)

 4.3    Tussen die ortofoto- en topografiese kaart, watter een is eerste deur
        afstandswaarnemingstegnieke afgeneem?

                                                                                 (1 x 1)    (1)

 4.4    Afstandswaarneming is enige tegnologie wat inligting oor ŉ plek of voorwerp
        vanaf ŉ afstand kan opneem. Mens kan kaarte van ŉ plek skep sonder om
        fisies by die plek te wees.

        4.4.1    Verskaf EEN voordeel van afstandwaarneming.

                                                                                 (1 x 2)    (2)

        4.4.2    Vanaf die onderstaande lys, identifiseer met ŉ kruisie (X) voorbeelde
                 van afstandwaargeneemde data.

                           Data           Afstandwaarnemings     Afstandwaarnemings
                                                 Data                   Data
                                                 Ja                      Nee
                     1. Satelliet beeld
                     2. Gesteente tipes
                                                                                 (2 x 1)    (2)

 4.5    Lys enige TWEE komponente van GIS.

        Komponente:

                                                                                 (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

12                                    GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2017)

 4.6

                                A

                                        B                  C

       Sleutel
        Primêre skool

        Sekondêre skool
                                                                                N
        Speel skool

        Hoofpad

       Jy is ŉ sakeman en jy kry drie plekke om van te kies, om ŉ snoepie
       onderneming te begin, wat middagete vir skole in Lubanzini woonbuurt sal
       bied. Liggings word in die kaart hierbo vertoon.

       4.6.1      Gebruik die kennis wat jy oor GIS opgedoen het, om ŉ geskikte gebied
                  uit A, B of C te kies.

                                                                                (1 x 1)    (1)
       4.6.2      Verskaf TWEE redes vir jou keuse in VRAAG 4.6.1.

                                                                                (2 x 2)    (4)
                                                                                          [15]

                                                                            TOTAAL:        75

Kopiereg vooorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2017)                   GEOGRAFIE V2                                 13

 ROFWERK - (moet nie hierdie bladsy vanaf die vraestel verwyder nie).

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/3f1160c6-acbd-40b0-a189-974c662d4eb5) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 QP NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/1876bc51-45e4-46f6-b7b7-1616b9646797) — Geography · QP · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/26255c47-dd42-466b-8cb7-d4b0069f1b76) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 MEMO NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c3241048-76b3-44ff-8fd5-5f13042a0487) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-qp-nov2017-afrikaans/27a2ce66-b3ee-4251-bce1-25749849d7e1) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/eec1fa0f-8d72-4d44-8043-f651f1cd0ac4) — Geography · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [GEO P1 Gr10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-annex-nov2020-afrikaans/a0a28adf-d617-40ab-b33c-7ec1bfbeee78) — Addendum · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
