# Geography Grade 10 P2 National November 2018 QP (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 2 question paper from the National November Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/1876bc51-45e4-46f6-b7b7-1616b9646797
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: National November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P2 National November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/1876bc51-45e4-46f6-b7b7-1616b9646797)

## About this document

Geography · Grade 10 · National November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P2 GR10 MEMO NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c3241048-76b3-44ff-8fd5-5f13042a0487) — Memo · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 10 ____
NAAM:
VAN:
                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 10

                              NOVEMBER 2018

                               GEOGRAFIE V2

PUNTE:         75

TYD:           1½ uur

                    PUNTE     HOD        GROEP    PROVINSIAAL
                                                                              TOTALE
                                                                                       MOD.
  V1      15                                                                  PUNTE

  V2      20

  V3      24                                                                   75      75

  V4      16

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitende 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

### Page 2

2                                    GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

 BRONMATERIAAL

 1.     ŉ Uittreksel uit die topografiese kaart 3126DD QUEENSTOWN

 2.     Ortofotokaart 3126DD 13 QUEENSTOWN

 3.     LET WEL:      Die bronmateriaal moet deur die skool vir hulle eie gebruik
                      gekollekteer word.

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou NAAM in die ruimtes op die voorblad.

 2.     Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel verskaf word.

 3.     Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (3126BB QUEENSTOWN) en ŉ
        ortofotokaart (3126DD 13 QUEENSTOWN) van ŉ gedeelte van die
        gekarteerde gebied voorsien.

 4.     Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
        eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

 5.     Jy mag die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk en
        berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

 6.     Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor
        toegeken word.

 7.     Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan.
        Maak seker dat eenhede deurlopend in AL jou berekeninge en finale
        antwoord gebruik word.

 8.     Jy mag ŉ nie geprogrammeerde sakrekenaar gebruik.

 9.     Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart afgebaken is, stel die
        gebied voor wat deur die ortofotokaart gedek word.

 10.    Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
        topografiese kaart getoon:

RESOURCE MATERIAL
ENGLISH                                        AFRIKAANS
Landing
 1.      strip
        An  extract from topographic map 3224 Vliegveld
                                              BA & BC GRAAFF-REINET
Furrow                                        Voor
Caravan
 2.      Park
        Orthophoto                            Karavaanpark
                      map 3224 BC 1 GRAAFF-REINET
Canal                                         Kanaal
Sewerage
 3.     NOTE: The resource material must beRioolwerke
           works                               collected by the schools for their own use.
Golf Course                                   Gholfbaan
Excavation
 INSTRUCTIONS AND INFORMATION                 Uitgrawing
Nature reserve                                Natuurreservaat
Rifle Range                                   Skietbaan
Aerodrome                                     Vliegveld
Ravine                                        Kloof

Kopiereg vooorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2018)                      GEOGRAFIE V2                                        3

                      ALGEMENE INLIGTING OOR QUEENSTOWN

 Queenstown, nou Komani [2], is 'n dorpie in die middel van die Oos-Kaap Provinsie van
 Suid-Afrika, ongeveer halfpad tussen die kleiner dorpe Cathcart en Sterkstroom. Dit is tans
 die kommersiële, administratiewe en opvoedkundige sentrum van die omliggende boerdery-
 distrik.

 Sy voormalige bynaam, Rose-hoofstad van Suid-Afrika, kom van die groot tuine en oop
 plekke vir blomme (veral rose), in en om die dorp.

                            Koördinate: 31° 54′ 0″ S, 26° 53′ 0″ O
                                                           [Bron: https://www.google.co.za/images]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                                    GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3126DD QUEENSTOWN,
 en op die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag (1.1–1.15).

 1.1   Die kaartkode van die topografiese kaart van Queenstown dui aan dat die dorp
       op die … geleë is.

       A        31º O lengtelyn en 26º N breedtelyn
       B        31º O lengtelyn en 26º S breedtelyn
       C        31º S breedtelyn en 26º O lengtelyn
       D        31º N breedtelyn en 26º O lengtelyn

 1.2   Die kontoerinterval van die ortofotokaart is …

       A        20 m.
       B        10 m.
       C        15 m.
       D        5 m.

 1.3   Die kaartskale wat sigbaar op die topografiese kaart is, is die …-skale.

       A        verhouding- en ŉ woord
       B        verhouding- en ŉ breuk
       C        lyn- en ŉ verhouding
       D        lyn- en ŉ woord

 1.4   Die indeksnommer van die kaart noordwes van Queenstown is …

       A        3126 DD.
       B        3126 DD.
       C        3125 CC.
       D        3126 DA.

 1.5   Queenstown is in die … provinsie geleë.

       A        Oos-Kaap
       B        Wes-Kaap
       C        KwaZulu-Natal
       D        Noordwes

 1.6   Die skaal van die ortofotokaart is … as die skaal van die topografiese kaart.

       A        5 keer groter
       B        5 keer kleiner
       C        10 keer groter
       D        10 keer kleiner

Kopiereg vooorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2018)                           GEOGRAFIE V2                                  5

 1.7    Die landvorm wat by K in blok I5 op die topografiese kaart aangetref word, is ŉ
        …

        A        uitloper.
        B        vallei.
        C        krans.
        D        platbedekte berg.

 1.8    Die verskynsel wat R op die topografiese kaart gemerk is, is ŉ …

        A        skeurvallei.
        B        kloof.
        C        bergpas.
        D        poort.

 1.9    Die ruitverwysing / koördinate van trigionometriese stasie 184 in blok H1, is …

        A        31º57’40”S / 26º48’40”O.
        B        31º58’40”O / 26º48’16”S.
        C        31º59’30”S / 25º48’44”O.
        D        34º02’40”O / 24º48’16”S.

 1.10 Die hoogte van die trigonometriese stasie in blok E7 is ...

        A        1 100 m.
        B        199,0 m.
        C        1 121,7 m.
        D        349 m.

 1.11 Die tipe rivier wat L in blok H9 gemerk is, is ŉ …

        A        standhoudende rivier.
        B        nie-standhoudende rivier.
        C        droë loop.
        D        droë pan.

 1.12 Watter roete sal ŉ motoris vanaf Whittlesea tot by Queenstown volg?

        A        Nasionale pad
        B        Hoofverkeerpad
        C        Sekondêre pad
        D        Ander pad

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                                    GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2018)

 1.13 Die hoogte van die pad op die topografiese kaart in blok F9 is 1169,2 meter,
      wat deur ŉ … op die kaart aangedui word.

       A        punthoogte
       B        trigonometriese stasie
       C        kontoerlyn
       D        padhoogte

 1.14 Verwys na blok G10 op die topografiese kaart. ŉ Motoris sal in ŉ … rigting reis,
      om na Oos-Londen vanaf Queenstown, te reis.

       A        oostelike
       B        suidelike
       C        suidoostelike
       D        suidwestelike

 1.15 Hoeveel kilometer sal ŉ motoris vanaf blok J1 op die topografiese kaart tot by
      Whittlesea reis?

       A        48 km
       B        26 km
       C        32 km
       D        20 km
                                                                              (15 x 1)   [15]

Kopiereg vooorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2018)                         GEOGRAFIE V2                                   7

 AFDELING B: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 VRAAG 2

 2.1     Teken ŉ lynskaal vir hierdie woordskaal:
         1 cm verteenwoordig 10 km (Jou lynskaal moet 100 km aantoon.)

                                                                                (2 x 1)        (2)

 2.2     Bereken die afgebakende reguitlyn afstand tussen nommer 7 en nommer 8
         op die ortofotokaart.

                                                                                (4 x 1)        (4)

 2.3     Benoem die verskynsels by elk van die volgende koördinate:

         (a)     31⁰ 53’00” S 26⁰ 51’30” O:

         (b)     31⁰ 55’10”S 26⁰ 56’10”O

                                                                                (2 x 1)        (2)

 2.4     Bepaal die ware peiling vanaf punthoogte 1496 tot by punthoogte 1414 in blok
         A5.

         Ware peiling =
                                                                                (2 x 1)        (2)

 2.5     Gebruik die inligting in VRAAG 2.4 en bereken die magnetiese peiling vir
         2018.
         Die huidige magnetiese deklinasie (afwyking) is 27°12’.

         Magnetiese peiling =

                                                                                (5 x 1) (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2018)

 2.6     Teken ŉ eenvoudige dwarsprofiel vanaf A na B op die onderstaande landvorm.
         Gebruik ŉ vertikale skaal van 1 cm = 1 m.

                       A                                            B

                                                                              (3 x 1)        (3)

 2.7     Benoem die landvorm wat deur die dwarsprofiel in VRAAG 2.6 uitgebeeld
         word.

                                                                              (1 x 2)     (2)
                                                                                         [20]

Kopiereg vooorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2018)                            GEOGRAFIE V2                                  9

 VRAAG 3: KAART- EN FOTOTOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1     Verskaf TWEE bewysstukke vanaf die kaart om te staaf dat daar landbou
         in blok G1 plaasvind.

                                                                               (2 x 1)     (2)
 3.2     Identifiseer die volgende op die kaart:

         3.2.1       Ontspanningsplek in blok D6/E6.

         3.2.2       Toeriste-besienswaardigheid in blok C3.

                                                                               (2 x 1)     (2)

 3.3     Verwys na helling nr. 2 op die ortofotokaart:

         3.3.1       Identifiseer die helling nr. 2 op die ortofotokaart.

                                                                               (1 x 1)     (1)

         3.3.2       Stel ŉ rede vir jou antwoord by VRAAG 3.3.1, voor.

                                                                               (1 x 2)     (2)

 3.4     Skryf die hoogte van die kontoerlyn genommer 5 op die ortofotokaart neer.

                                                                            (1 x 1)        (1)

 3.5     Verwys na die Ngcoborivier in blok J9.

         3.5.1       In watter rigting vloei die Ngcoborivier?

                                                                               (1 x 1)     (1)

         3.5.2       Verskaf EEN rede om jou antwoord in VRAAG 3.5.1 te ondersteun.

                                                                               (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                                    GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2018)

 3.6     Verwys na blok H1 op die topografiese kaart. Noem VIER bronne/metodes wat
         boere gebruik om water vir besproeiing te verkry.

                                                                                  (4 x 1)        (4)
 3.7     Ortofotokaart.

         3.7.1    Kies die korrekte antwoord tussen hakies:

                  Die ortofotokaart is saamgestel vanuit ŉ (hoë skuins- / vertikale
                  lug-) foto.

                                                                                  (1 x 1)        (1)

         3.7.2    Watter bewyse is daar op die kaart om jou antwoord in VRAAG 3.7.1
                  te ondersteun?

                                                                                  (1 x 1)        (1)

 3.8     Stel EEN rede voor waarom die standplaas op die kaart geskik is vir die
         ontwikkeling van ŉ dorp soos Queenstown.

                                                                                  (1 x 1)        (1)

 3.9     Verwys na die topografiese kaart in blok E1 en G1. Noem hoe die owerhede
         water in Queenstown en omliggende gebiede, verskaf.

                                                                                  (3 x 2)     (6)
                                                                                             [24]

Kopiereg vooorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2018)                             GEOGRAFIE V2                                         11

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1     Definieer die term geografiese inligtingstelsels.

                                                                                          (1 x 1)        (1)

 4.2     Verwys na blok D6 op die topografiese kaart en identifiseer die dam.
         FIGUUR 4.2 hieronder is ŉ uittreksel van ŉ satellietbeeld wat die Berrydam en
         omliggende dele in Queenstown aantoon.

         FIGUUR 4.2                                            [Bron:https://www.google.com/maps]

         Kies die korrekte term tussen hakies.

         4.2.1       Die satellietbeeld in FIGUUR 4.2 is data vanaf (landopname /
                     afstandwaarneming).

         4.2.2       Die satellietbeeld is hoofsaaklik (attribuut- / ruimtelike) data.

         4.2.3       Die satellietbeeld is in (raster / vektor) formaat.

         4.2.4       Die beeld bestaan uit (piksels / punte, lyne, poligone).

                                                                                          (4 x 1)        (4)
 4.3     Definieer afstandwaarneming.

                                                                                          (1 x 1)        (1)
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

12                                  GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2018)

 4.4     Vergelyk Berrydam op die satellietbeeld met dieselfde dam in blok D6 op
         die topografiese kaart. Noem TWEE voordele vir die gebruik van
         satellietbeeld.

                                                                           (2 x 1)     (2)

 4.5     Lys enige VIER voorbeelde van datalae vanaf die satellietbeeld. Jy mag
         ook verwys na blokke D5, D6 en D7 op die topografiese kaart.

                                                                           (4 x 1)       (4)

 4.6     Noem enige VIER komponenete van GIS.

                                                                           (4 x 1)      (4)
                                                                                       [16]

                                                                       TOTAAL:           75

Kopiereg vooorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2018)                  GEOGRAFIE V2                                 13

 ROFWERK EN BEREKENINGE
 (LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/eec1fa0f-8d72-4d44-8043-f651f1cd0ac4) — Geography · QP · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 NOV2017-Afr-QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/802cb06f-d260-43e8-8190-f4f0f83d5f88) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 ANNEX NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-addendum-paper-1-afrikaans/5b1838b3-0013-472c-8f69-74e1325d7a86) — Geography · Addendum · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/786b8b25-98c2-482a-a23c-efc98f2a706e) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Geo P2 Afr MEMO N17](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/578cc50d-14d1-465d-ba3d-bfa8f8165b2a) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/54e2ee45-d729-4f25-9317-d95f6fe505c3) — Geography · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [GEO P1 Gr10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-annex-nov2020-afrikaans/a0a28adf-d617-40ab-b33c-7ec1bfbeee78) — Addendum · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
