# Geography Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 2 memorandum from the National November Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2019-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/9a229ed6-c3da-4b27-9ae5-343d2dd7230a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: National November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P2 National November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2019-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/9a229ed6-c3da-4b27-9ae5-343d2dd7230a)

## About this document

Geography · Grade 10 · National November Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                  NOVEMBER 2019

                       GRAAD 10

                   GEOGRAFIE V2
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   75

              Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                                       GEOGRAFIE V2                            (EC/NOVEMBER 2019)

                             ALGEMENE INLIGTING OOR VRYHEID

    Die stad Vryheid in die KwaZulu-Natal provinsie, lê suidwaarts langs die R33 in die vallei aan
    die voet van die Zungwiniberg. Dit is die middelpunt van steenkoolmynbou en veeboerdery
    in die distrik en omdat dit ŉ ou stad met ŉ historiese verlede is, is daar ŉ aantal nasionale
    monumente in die stad. Besliste gevegte is tydens die Anglo-Boereoorlog in die omgewing
    geveg.

                               Koordinate: 27° 46′ 3″ S, 30° 47′ 9″ O

                                                               [Bron: https://www.google.co.za/images]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2019)                         GEOGRAFIE V2                                          3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID sowel
 as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie
 opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
 en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. (1.1–1.15) neer.

 1.1    Die tipe skaal wat op die ortofotokaart aangetoon word is ŉ ...

        A     lynskaal.
        B     verhoudingskaal.
        C     woordskaal.
                                                                                             B
        D     Ritchterskaal.

 1.2    Die kontoerinterval op die topografiese kaart is ...

        A     20 m.
        B     10 m.
        C     15 m.
                                                                                             A
        D     20 km.

 1.3    Die 1 : 50 000 skaal op die topografiese map is ... as die skaal op die
        ortofotokaart.

        A     5 keer kleiner
        B     5 keer groter
        C     50 keer kleiner
                                                                                             A
        D     50 keer groter

 1.4    Die indeksnommer van die kaartvel suidwes van Vryheid op die topografiese
        kaart is ...

        A     2730 BB.
        B     2731 CC.
        C     2730 BA.
                                                                                             C
        D     2731 AA.

 1.5    Die afstand van die lyn wat D op die topografiese kaart genommer is, is ...

        A     2,1 km.
        B     0,21 km.
        C     21 km.
                                                                                             B
        D     210 km.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                                     GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 1.6    Die hoogte van die indekskontoerlyn gemerk Y, en word in blok D6 op die
        topografiese kaart gevind, is ...

        A    1 120 m.
        B    1 100 m.
        C    1 200 m.
                                                                                            B
        D    1 050 m.

 1.7    Die mensgemaakte verskynsel by ruitverwysing/koӧrdinate 27°48′35′′S /
        30°47′40′′O is ŉ ...

        A    dam.
        B    vallei.
                                                                                            C
        C    uitgrawing.
        D    mynhoop.

 1.8    Die bewys dat mynbou in blok F1 plaasgevind het, is die teenwoordigheid
        van ...

        A    ŉ rivier.
        B    paaie.
                                                                                            C
        C    mynhope.
        D    uitgrawings.

 1.9    Die grondgebruik in blok A6 is vir die volgende aktiwiteite:

        A    Mynbou en visvangs
        B    Grawings en uitgrawings
                                                                                            C
        C    Bewerking en grawings
        D    Damme en grawings

 1.10   Die hoogte wat deur die trigonometriese stasie in blok G2 getoon word is ...

        A    365 m.
        B    1 190 m.
        C    365 km.
                                                                                            D
        D    1 218,3 m.

 1.11   Die ware peiling van trigonometriese stasie (peilbaken) 103 in blok D4 vanaf
        trigonometriese stasie 381 in blok B5 is ...

        A    300°.
        B    067°.
        C    275°.
                                                                                            B
        D    090°.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2019)                        GEOGRAFIE V2                                           5

 1.12    As jy in ŉ suidwestelike rigting met die R33-hoofpad vanaf die polisiestasie in
         blok C2 in Vryheid langs Roete 33 op die topografiese kaart reis, gaan jy
         na ...

         A      Hlobane.
         B      Paulpietersberg.
         C      Kingsley.
                                                                                             C
         D      Tinta Drift.

 1.13    Die gebied in blok E1 word grootliks deur ... bedek.

         A      geboue
         B      bosse
         C      damme
                                                                                             B
         D      sportvelde

 1.14    Verwys na sowel die ortofoto as die topografiese kaart. Die verskynsel gemerk
         7 op die ortofotokaart is ŉ ...

         A      polisiestasie.
         B      skool.
         C      hotel.
                                                                                             B
         D      hospitaal.

 1.15    Die metode van wateronttrekking in blok A3 op die topografiese kaart is ŉ ...

         A      keerwal.
         B      windpomp.
         C      dam.
                                                                                             B
         D      voor.

                                                                                (15 x 1)    [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                                    GEOGRAFIE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

 AFDELING B: KAARTWERKBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 VRAAG 2

 2.1 Verwys na die ortofotokaart.

      2.1.1    Meet en bereken die afstand tussen punte 1 en 2 in kilometer.

               Afstand = cm/skaal x 100 000

               3,4 cm √ /10 000 x 100 000      [Speling: 3,3–3,5 cm]

               = 34 km √                       [Speling: 33–35 km]
                                                                                   (2 x 1)   (2)

 2.2 Bereken die oppervlakte wat deur die ortofotokaart bedek word (ook aangedui
     met ŉ swart reghoekige blok op die topografiese kaart).
     Gebruik die formule:

                     AREA = LENGTE x BREEDTE

      Lengte = 8,2 cm √ x 0,5                  [8,1 cm–8,3 cm]
             = 4,1 km √
      Breedte = 5,8 cm√ x 0,5                  [5,7 cm–5,9 cm]
              = 2,9 km √
      Area = 4,1 x 2,9
          = 11,89 km² √                        [Speling = 11,5–12,24 km²]
                                                                                   (5 x 1)   (5)

 2.3 Verwys na blok G3 op die topografiese kaart. Identifiseer trigonometriese
     stasie 60 en punthoogte 1395.

      2.3.1    Is die helling tussen bogenoemde verskynsels steil of geleidelik?

               Steil √
                                                                                (1 x 1)      (1)

      2.3.2    Ondersteun jou antwoord by VRAAG 2.3.1.

               Kontoerlyne is naby mekaar √√
               Oppervlakte steil skerp oor ŉ kort afstand √√
               Trig. stasie 60 is op ŉ heuwel √√                         [Enige EEN]
                                                                               (1 x 2)       (2)

      2.3.3    Bereken die hoogteverskil tussen trigonometriese baken 60 in en
               punthoogte 1395.
               1 430,9 m – 1 395 m √ = 35,9 m √
                                                                                (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2019)                          GEOGRAFIE V2                                           7

 2.4 Bereken die magnetiese deklinasie van die kaart vir die huidige jaar.

       Verskil in jare:                         2019 – 1997 = 22 √ jaar

       Gemiddelde jaarlike verandering:         6′ √ Wes

       Totale verandering                       22 x 6′ = 132′W        (1° = 60′)
                                                        = 2° 12′ √ W

       Magnetiese deklinasie:                   19° 38′ + √ 2° 12′
                                                = 21⁰ 50′ WWN √
                                                                                    (5 x 1)   (5)

 2.5 Verwys na die kontoerlyne hieronder wat ŉ landvorm in blokke F4/5 op die
     topografiese kaart (tussen punthoogtes 1274 in F4 en 1368 in F5) uitbeeld, om
     die vrae wat volg te beantwoord.

       2.5.1    Teken ŉ eenvoudige vryhand (nie volgens skaal nie) deursnit
                (dwarsprofiel) van die landvorm wat deur die kontoerlyne getoon word
                vanaf A na B.

                                            √ korrekte vorm van dwarssnit
                                            √ verskillende hoogtes van heuwels
                                            √ saal wat nie grondoppervlakte raak nie

                                                                                    (2 x 1)    (2)

       2.5.2     Noem die landvorm wat deur bostaande dwarssnit (dwarsprofiel) by
                 VRAAG 2.5.2 uitgebeeld word.

                 Saal / butte (tafelberg) / spitskop √                      [Enige EEN]
                                                                                  (1 x 1)      (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                                                          GEOGRAFIE V2                                                      (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3: KAART- EN FOTOTOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1    Verwys na blok D4 op die topografiese kaart.

        3.1.1      Noem die aktiwiteit wat by A beoefen word.

                   Uitgrawings √
                                                                                                                                                (1 x 1)       (1)

        3.1.2      Beskryf hoe die aktiwiteit by VRAAG 3.1.1 genoem, gevaarlik vir die
                   omgewing en menslike aktiwiteite kan wees.

                   Die landskap verloor vorm √√
                   Dit lei tot grondagteruitgang/verwoestyning √√
                   Bogrond/vrugbare grond met voedingstowwe is verlore √√
                   Grond verloor sy belangrikheid vir bewerking √√
                   Plant- en dierspesies is verlore deurdat die plantegroei gestroom is√√
                   Dit bevorder ersosie √√                                     [Enige EEN]
                                                                                      (1 x 2)                                                                 (2)

 3.2    Verwys na die tabel hieronder saam met die topografiese kaart om die vrae wat
        volg te beantwoord.

                            VRYHEID WEER BY MAAND / WEER GEMIDDELD

                            Januarie   Februarie                                              Augustus    September    Oktober       November      Desember
                                                   Maart     April    Mei    Junie    Julie

            Gemidd.
         Temperature (°C)
                            21         21          20       18.1     15.2   12.8     12.8     15         16.9         18.7          19.6          20.6
           Neerslag /
          Reënval (mm)
                            148        123         100       43      22     11       13       20         43           92            122           149

        3.2.1      Wat is die gemiddelde maandlikse temperatuur vir Junie?

                   12,8 grade Celcius / 12,8 °C √
                                                                                                                                                (1 x 1)       (1)

        3.2.2      Noem die maand waarin Vryheid sy hoogste reënval ontvang.

                   Desember √
                                                                                                                                                (1 x 1)       (1)

        3.2.3      Bereken die gemiddelde jaarlikse temperatuurspeling vir Vryheid.

                   21 °C – 12,8 °C √ = 8,2 °C √
                                                                                                                                                (2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2019)                        GEOGRAFIE V2                                          9

        3.2.4    Vryheid kry minder as die gemiddelde reënval. Verskaf TWEE bewyse op
                 die topografiese kaart wat wys dat Vryheid seisoenale reënval ontvang.

                 Teenwoordigheid van nie-standhoudende riviere √
                 Windpompe √
                 Reservoirs √                                             [Enige TWEE]
                                                                                  (1 x 2)           (2)

 3.3    Verwys na die topografiese kaart.

        3.3.1    Noem die ontspanningsaktiwiteit in blok C2.

                 Gholf √
                                                                                  (1 x 1)           (1)
        3.3.2    Identifiseer enige EEN toeriste-besienswaardigheid op die Vryheid
                 gekarteerde gebied.

                 Hotelle √√
                 Gholf / Gholfbaan √√
                 Damme / Visvangs / Bootvaart √√
                 Bergbesigting / Besterkop / Esikhuma / Skaapkoppie / Lancaster heuwel/
                 Staptoere / Vryheidnatuurreservaat √√
                 Nasionale monumente √√                                   [Enige EEN]
                                                                                 (1 x 2)            (2)

 3.4    Noem die verskynsel wat 6 op die ortofotokaart gemerk is.

        Kraglyne √
                                                                                   (1 x 1)          (1)

 3.5    Verwys na die Klipfonteindam op die topografiese kaart.

        3.5.1    Noem die vernaamste rivier wat die dam met water voorsien.

                 Besterspruitrivier √
                                                                                   (1 x 1)          (1)

        3.5.2    ŉ Persoon het vanaf Inkamana (blok D5) na die Klipfonteindamwal
                 (blok D6) met ŉ kano gevaar. Bepaal die rigting waarin hy gevaar het.

                 Suidwaarts/Suid √
                                                                                   (1 x 1)          (1)

        3.5.3    Stel TWEE moontlike maniere voor waarop Inkamana (blok D5) en
                 naburige nedersettings uit die Klipfonteindam voordeel sal trek.

                 Water vir huishouding/ontspanning/besproeiing/visvang √
                 Koel temperature in die somer af √
                 Werksgeleenthede / Toergidse √
                 Landboukundigeprojekte √                                [Enige TWEE]
                                                                                 (1 x 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

10                                    GEOGRAFIE V2                             (EC/NOVEMBER 2019)

      3.5.4     Gee EEN rede waarom mense by Inkamana die dam as ŉ bedreiging vir
                hul lewens tydens oorstromings sou beskou.

                Damwater kan versprei en oorstromings by die nedersetting
                veroorsaak √√
                Hulle is op laer grond geleë √√
                Miskiete veroorsaak malaria in die somer √√
                Besmette water, veral in die droë seisoen veroorsaak cholera √√
                                                                         [Enige EEN]
                                                                                (1 x 2)              (2)

 3.6 Verwys na die landvorm in blok B/C6.

      3.6.1     Die verskynsel wat deur die kontoerlyn wat lyn E kruis voorgestel word,
                is ŉ (uitloper / vallei).

                Vallei √
                                                                                     (1 x 1)         (1)

      3.6.2     Ondersteun jou antwoord by VRAAG 3.6.1 hierbo.

                Kontoerlyne buig na hoër hoogtes √√
                Teenwoordigheid van ŉ rivier langs die vlei √√
                                                                              [Enige EEN]
                                                                                   (1 x 2)           (2)

 3.7 Verwys na die ortofotokaart.

      3.7.1     Kies die korrekte antwoord uit die opsies tussen hakies:

                Die ortofotokaart is afgelei vanaf ŉ (hoë skuins- / vertikale lugfoto) foto.

                Vertikale lugfoto √
                                                                                     (1 x 1)         (1)

      3.7.2     Beskryf die verskil tussen ŉ skuins- en vertikale lugfoto.

                ŉ Vertikale foto’s is die kamera loodreg / vertikaal bokant die
                aardoppervlak / uit die lug geneem √√
                Op skuins foto’s is die kamera skuins √√
                Voorwerpe agter hoë verskynsels soos heuwels of geboue word verberg
                in skuinslugfoto √
                Voorwerpe verskyn vanaf hul dak in vertikale lugfotos √√
                Die skaal wissel binne dieselfde foto’s in skuins voorwerpe / Voorwerpe
                op die voorgrond lyk groter as dié op die agtergrond. √√
                Die skaal is byna dieselfde vir vertikale foto’s √√
                                                                           [Enige EEN]
                                                                                 (2 x 1)         (2)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2019)                            GEOGRAFIE V2                                       11

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1    Verwys na FIGUUR 4.1 hieronder wat dele van ŉ GIS-komponentstelsel toon
        en hoe dit werk, om die volgende vrae te beantwoord.

                                              FIGUUR 4.1

        4.1.1        Definieer die term geografiese inligtingstelsels (GIS).

                     Is ŉ rekenaar-gebaseerde instrument om werk te doen √
                     Is ŉ rekenaar-gebaseerde tegniek om inligting in te samel, te
                     manipuleer, op te stoor en te herwin om werk te verrig. √
                                                                                       (1 x 1)    (1)

        4.1.2        Noem enige VIER komponente van GIS.

                     Sagteware √
                     Netwerk √
                     Metodes / Prosedures √
                     Data / Inligting √
                     Mense √                                                   [Enige VIER]
                                                                                     (4 x 1)      (4)

        4.1.3        Vanuit FIGUUR 4.1 hierbo, noem enige EEN hardewaretoestel wat
                     gebruik word vir:

                     (a)    Opneem van inligting in die stelsel
                            Skandeerder (scanner)/sleutelbord (keyboard) √

                     (b)    Stoor van inligting in die stelsel.
                            Beeldbediener/SVE/Lêerbediener/kasset-rugsteun √

                     (c)    Koppel die stelsel aan ŉ netwerk
                            Netwerkkabel/modem √
                                                                                       (3 x 1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

12                                  GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2019)

 4.2    Verduidelik die belangrikheid van die gebruik van GIS in die hedendaagse
        vinnige veranderde wêreld.

        Rekenaars is vinniger / goedkoper / doeltreffender √√
        Meer inligting kom in die wêreld √√
        Die wêreld se probleme bestaan in ŉ geografiese konteks √√
        GIS kan in die daaglikse lewe gebruik word, byvoorbeeld die keuse van ŉ
        skool in die omgewing √√                                       [Enige EEN]
                                                                             (1 x 2)     (2)

 4.3    Verwys na blok D3 op die topografiese kaart.

        4.3.1   Noem EEN voorbeeld van elk van die volgende soorte funksies in blok
                D3 voorkom:

                (a)   Area (poligoon) verskynsel:
                      Uitgrawings/Ontspanningsgrond/Lakeside nedersetting/
                      Begraafplaas √
                                                                    [Enige EEN]

                (b)   Lyn (ark) verskynsel:
                      Hoofverkeerpad/Sekondêre pad/Kraglyn/Voetslaanpad/Rivier √
                                                                    [Enige EEN]

                (c)   Punt (node) verskynsel:
                      Gebou/Skool/Bome/Trigonometriese stasie √        [Enige EEN]
                                                                             (3 x 1)     (3)

 4.4    Verwys na die gebied in die noord-westelike deel van die ortofotokaart.
        Verduidelik waarom dit vir landmeters raadsaam sal wees, om
        afstandwaarnemings te gebruik, om data uit daardie gebied te versamel.

        Nie toeganklik met paaie / geen paaie wat daarheen lei nie √√
        Dit kan gevaarlik wees om soontoe te gaan as gevolg van slange en wilde
        diere √√
        Die landskap is te steil, beboste en onbereikbaar √√
        Afstandsensors kan maklik vanaf ŉ afstand onbereikbare plekke bereik √√
                                                                      [Enige EEN]
                                                                             (1 x 2)     (2)

                                                                          TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR10 MEMO NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c3241048-76b3-44ff-8fd5-5f13042a0487) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [Gr10 Geo P2 Afr MEMO N17](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/578cc50d-14d1-465d-ba3d-bfa8f8165b2a) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 QP NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/1876bc51-45e4-46f6-b7b7-1616b9646797) — Geography · QP · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 NOV2017-Afr-QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/802cb06f-d260-43e8-8190-f4f0f83d5f88) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 QP GR10 NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2019-national-november-exam-question-paper-paper-2/0723b417-0d8c-4b0b-ad5d-b86955e5007b) — Geography · QP · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR10 QP NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2019-national-november-exam-question-paper-paper-2/98afd5b2-0219-49bd-83b2-607b62406218) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 Geography (Afrikaans) Controlled Test 1 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geography-afrikaans-controlled-test-1-2023-question-paper/be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
