# Mathematics Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/a3273623-2c44-47d7-9865-7ba56293df50
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P2 North West November 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/a3273623-2c44-47d7-9865-7ba56293df50)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                   GRAAD 10

                                WISKUNDE V2

                                NOVEMBER 2024

    100
PUNTE:

TYD: 2 uur

      Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n antwoordeboek van 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde/V2                                 2                          NW/November 2024
                                         Graad 10

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

 2.    Beantwoord die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

 3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens wat jy in die beantwoording van
       die vrae gebuik, duidelik aan.

 4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 5.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

 6.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal getrek NIE.

 7.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai asseblief om

### Page 3

Wiskunde/V2                                     3                             NW/November 2024
                                                           Graad 10

VRAAG 1
Mnr Baloyi het 'n opname gedoen oor die hoeveelheid lugtyd (in Rand) wat ELKE leerder op
sy of haar selfoon gehad het.

 12              16      20        22   26       30     32      38      40        46   54     60      68

1.1                   Teken 'n mond en snor om die data voor te stel.                                              (3)
1.2                   Bepaal die interkwartielomvang (IKV).                                                        (2)
1.3                   Bereken die omvang van die data.                                                             (2)
1.4                   Lewer kommentaar op die skeefheid van die data.                                              (1)
                                                                                                                   [8]

VRAAG 2
Die histogram hieronder toon die verspreiding van eksamenpunte vir leerders in Inleidende
statistieke.
                                             TELLINGS IN INLEIDENDE STATISTIEKE

 Frekwensie

                                                                        Eksamen tellings

2.1                   Hoeveel leerders het die eksamen geskryf?                                                    (1)
2.2                   Identifiseer die modale klas van die data.                                                   (1)
2.3                   Skat die gemiddelde van hierdie data. Toon alle berekeninge.                                 (4)
2.4.                  Skat die mediaanpunt wat deur die groep behaal is.                                           (2)
2.5                   In watter interval lê die boonste kwartiel?                                                  (1)
                                                                                                                   [9]

              Kopiereg voorbehou                                                              Blaai asseblief om

### Page 4

Wiskunde/V2                                 4                         NW/November 2024
                                         Graad 10

 VRAAG 3
 In die figuur is ABC met hoekpunte A(-11; 2), B(3;-5) en C(6; 1).

 3.1     Bereken die lengte van BC. Laat jou antwoord in wortelvorm                          (2)

 3.2     Skryf die koördinate van die middelpunt D, van AB neer.                             (4)
                                                                                            (5)
 3.3     Bewys dat ABC  90 .
 3.4     Bepaal die oppervlakte van ABC.                                                     (4)
                                                                                             [15]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 5

Wiskunde/V2                                     5                             NW/November 2024
                                             Graad 10

 VRAAG 4
                                                                          
 In die diagram hieronder is ‘n reghoekige driehoek met sye a, b en c en B  90 .

 4.1     Skryf die volgende neer in terme van a, b en c.
         4.1.1       sin A                                                                           (1)
         4.1.2       cot C                                                                           (1)
         4.1.3       As dit gegee word dat a = 5 en A = 50, bereken die numeriese waarde
                     van c.                                                                          (3)

 4.2     Gegee 13cos  12 , waar 0  x  90 sonder die gebruik van 'n
         sakrekenaar. Gebruik ‘n skets om die volgende te bepaal.

         4.2.1       sin                                                                            (4)
         4.2.2       tan - cosec2                                                                  (3)
 4.3     Vereenvoudig, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar.

         cosec60.cot30  cos45.cosec45.
                                                                                                     (5)
 4.4     Los op vir x, korrek tot twee desimale plekke

          3  sec x  5 and 0  x  90                                                              (3)
                                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai asseblief om

### Page 6

Wiskunde/V2                                    6                          NW/November 2024
                                                  Graad 10

VRAAG 5

In die diagram hieronder, is die grafieke van f(x)  cos x  a en g(x) =b sin x geteken vir
 x [-180 ;180] .

5.1     Skryf die waardes van a en b neer.                                                         (2)
5.2     Skryf die periode van g neer.                                                              (1)
5.3     Bepaal die waardversameling van f.                                                         (2)
5.4     Skryf die amplitude van g neer.                                                            (1)
5.5     Bepaal die aantal oplossings vir f(x)  g(x) for -180  x  180 .                        (1)
5.6     Vir watter waardes van 𝑥 is g(x)  0 .                                                     (2)
5.7     Die grafiek van f word om die x-as gereflekteer en dan 2 eenhede afwaarts geskuif
        om die grafiek van h te vorm.
        Bepaal:

        5.7.1 Die vergelyking van h                                                                (2)
        5.7.2 Die waardeversameling van h                                                           (2)
                                                                                                   [13]

      Kopiereg voorbehou                                                           Blaai asseblief om

### Page 7

Wiskunde/V2                                  7                        NW/November 2024
                                                Graad 10

VRAAG 6

'n Waarnemer op die kruin van 'n krans, 200 m bo seespieël, neem waar dat die depressie hoeke
van twee skepe 45֩ vir skip A en 30֩ vir skip B soos hieronder getoon.

                                 
6.1     Bepaal die grootte van BDC .                                                            (2)

6.2     Bereken die lengte van BC.                                                              (2)

6.3     Bepaal die afstand tussen skip A en skip B.                                             (4)
                                                                                                [8]

      Kopiereg voorbehou                                                       Blaai asseblief om

### Page 8

Wiskunde/V2                                  8                            NW/November 2024
                                                Graad 10

VRAAG 7

Gegee: ‘n Reghoekige prisma

V = L.B.H
SA = 2(L.B)+ 2(L.H)+2(H.B)
                                                                                     5m

                                                                                   3m

                                                        8m

7.1     Bereken die buite oppervlakte van die prisma.                                             (2)

7.2     Bereken die volume van die prisma as die hoogte verdubbel en die breedte gehalveer
        word.                                                                                     (2)

7.3     Bereken die volume as die lengte verdubbel word, die hoogte gehalveer word en die
        breedte verdriedubbel word.                                                               (3)
                                                                                                  [7]

      Kopiereg voorbehou                                                          Blaai asseblief om

### Page 9

Wiskunde/V2                               9                           NW/November 2024
                                             Graad 10

Gee redes vir AL die meetkunde stellings wat in VRAAG 8 en 9 gebruik word.

VRAAG 8

ABCD is 'n parallelogram en AC is 'n diagonaal, met kolineêre punte.A, F, E en C.

8.1     Bewys:

        8.1.1 ∆ABE ≡ ∆CDF                                                                      (4)

                                                                                             (3)
        8.1.2    CEB  AFD

        8.1.3 AF = CE                                                                           (3)
                                                                                               [10]

      Kopiereg voorbehou                                                       Blaai asseblief om

### Page 10

Wiskunde/V2                                     10                      NW/November 2024
                                              Graad 10

VRAAG 9

In die diagram hieronder, is R die middelpunt van QT en S die middelpunt van PT.
                                         
Die lengte van SR is 2x +4. Q  39 en P  55 .

9.1   Bepaal die lengte van PQ in terme van x.                                              (2)

9.2   Indien die lengte van PQ 18 is , bepaal die waarde van x.                             (3)

9.3   Bewys TRS ||| TQP                                                                    (5)
                                                                                            [10]

                                                                          TOTAAL :          100

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 10 Mathematics P2 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-mathematics-p2-english-and-afrikaans-june-2024-possible-answers/4ace3f08-2a22-4690-b9d9-1ed374d6b9f6) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GR10 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-qp-november-2020-afrikaans/65c235b5-0803-4469-9ee1-4751c1a97e43) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8543eb3f-55cd-49e8-9a46-31a2262278ea) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-june-2019-question-paper/263631af-e143-4e33-ac4f-f9901208b72e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-june-2018-question-paper/8eca90bd-adf7-477d-8f55-fbd705a35b52) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-november-2017-question-paper/6ab3b1e8-0a22-45fc-958d-028713083a2a) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
