# Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/869fdff4-5990-40f8-b366-212b10789bc3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p1-afrikaans-june-2023-possible-answers/869fdff4-5990-40f8-b366-212b10789bc3)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   PROVINSIALE EKSAMEN
                                 JUNIE 2023
                                  GRAAD 11
                           NASIENRIGLYNE

                        REKENINGKUNDE VRAESTEL 1
8 bladsye
Nasienbeginsels:
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item strafpunte
    vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
    indien die kandidaat punte op die syfer vir daardie item verdien.
3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
    wat voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringssyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
    toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakies voorsien word
    nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui, kan deelpunte toegeken word om te onderskei tussen die verskillende
    kwaliteite van antwoorde van kandidate.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir hierdie afdeling van die vraag nie as
    ŉ negatiewe syfer getoon word nie
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerkings moet die nasiener die redelikheid
    van die antwoord inspekteer en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt
    toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
    enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
10. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die memorandum bied.
11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding

                                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      REKENINGKUNDE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                                      (VRAESTEL 1) GRAAD 11

VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING                                   (15 punte; 10 minute)

                                                    Effek op die rekeningkundige
            Rekening              Rekening
 Nr.                                                vergelyking
            gedebiteer           gekrediteer

                                                           A             E              L
1.1    Bank √                Kapitaal: Matome √      + 256 000 √      + 256 000 √              0

1.2    Handelsvoorraad √     Bank √                  - 250 000 √               0               0
                                                     + 250 000 √
1.3    Skryfbehoeftes √      Krediteurekontrole √              0        - 6 700 √    + 6 700 √

1.4    Debiteurekontrole √ Verkope √                 + 300 000 √      + 300 000 √              0

       Koste van verkope     Handelsvoorraad √       - 200 000 √      - 200 000 √              0
       √
1.5    Lening: Tummy         Bank √                      - 89 000 √            0     - 89 000 √
       Bank √

                                        /1.6

                                      24/1.6        15

VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE: GROOTBOEKREKENINGE                                (25 punte; 17 minute)

2.1 Bereken die rente op kapitaal van Martin Nike.

 6                 9
    X 1 600 000 X    = 72 000 √
100               12

 8                 3
    X 1 600 000 X    = 32 000√
100               12

72 000 + 32 000 = 104 000

 een deel korrek

                                                                                5

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

2.2 PRIVAATREKENING NOTA: MAKRONNIE MODES
                              MARTIN        RONNIE        TOTAAL

Netto wins vir die jaar         678 000      502 400     1 180 400

Salarisse                     √√ 203 200    √√ 254 000

Bonus                                   -     √ 11 000

Rente op kapitaal               104 000    √√√ 52 000

Primêre verdeling               307 200      317 000

Sekondêre verdeling             370 800      185 400

Onttrekkings                    (442 800)   √ (213 200)

Behoueinkomste                  235 200      289 200
Saldo aan die begin van die
                                  21 600       (30 800)
jaar
Saldo aan die einde van die
                                256 800      258 400
jaar
 een deel korrek

                                                             20

                                       25

                                       3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 VRAAG 3: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT)

                                                                      (45 punte; 40 minute)
3.1 Ahmed Handelaars

Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023
 Verkope (1 757 000 x 200/100)                                                   √ 3 514 000
 Koste van verkope                                                                 (1 757 000)
 Bruto wins                                                                        1 757 000
 Ander bedryfsinkomste                                                              132 075
 Korting ontvang (19 600)                                                             19 600
 Huurinkomste (89 650 + 11 825)                                                   √ 101 475
 Oninbare skulde ingevorder (9 000 + 2 000)                                        √ 11 000

 Bruto bedryfsinkomste (ontbrekende getal GOI -OP)                       (9)      1 889 075
 Ander bedryfsuitgawes                                                           (1 186 275)
 Korting toegestaan                                                                     13 350
 Water en elektrisiteit                                                                 68 950
 Versekering                                                                           162 500
 Telefoon (61 950 + 1 800)                                                           √√ 63 750
 Donasie (42 650 + 19 000)                                                           √√ 61 650
 Skryfbehoeftes (128 150 – 2 500√ – 2 100 √)                                         123 550
 Oninbare skuld ( 30 600 + 27 000 √√)                                                 57 600
 Advertensie (139 050 – 27 000 √√)                                                   112 050
 Diverse uitgawes Balanserende syfer OE-Alle uitgawes                                290 455
 Handelsvoorraad tekort (371 900 √ – 19 000 √ + 2 500 √ – 326 600√)                   28 800
 Waardevermindering (161 250 + 33 040)                                             √ √ 194 290
 Bankkoste (8 000 + 365 + 140 + 225)                                                  √√ 8 730
 Voorsiening vir Oninbare skuld aangesuiwer                                              √ 600
 Bedryfswins (3 514 000 x 0,20) (#20% van verkope)                       27       √  702 800
 Rente inkomste                                                                           780
 Wins voor rente uitgawe                                                             703 580
 Rente uitgawe (691 000 + 192 000 – 800 000)                                       √√ (83 000)
 Netto wins vir die jaar                                                  4          620 580

                                                                                         40

                                                     4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

3.2 Handels en ander ontvangbares nota:

Handels debiteure (178 400 – 36 000)                                  √  142 400

Min: Voorsiening vir oninbare skuld                                      (17 600)

Netto Handels Debiteure                                                  124 800

Opgelope inkomste (sien Huurinkomste)                                    11 825

Vooruitbetaalde uitgawe (sien Advertensie)                               27 000

                                                                        163 625

                                                                               5
                                  45

VRAAG 4: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT)
                                             (40 punte; 35 minute)

MacDee Handelaars

Notas tot die finansiële state op 31 Mei 2023

4.1 Kapitaal Nota:

                                       Mahlatse          Dimpho         Totaal
Saldo aan die begin                    √ 3 000 000      √ 3 880 000
Addisionele Kapitaal bygedra                        0      220 000       220 000
Onttrekking van Kapitaal                 (500 000)                0     (500 000)
Saldo aan die einde                    √ 2 500 000      √ 4 100 000    6 600 000
 een deel korrek

                                                                           5

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

4.2 MacDee Handelaars
Staat van Finansiële Posisie op 31 Mei 2023
                                                                                                       R
 Nie-Bedryfsbates                                                                             14 156 000
 Vaste Bates                                                                                 √ 14 112 000
 Vaste Deposito (22 000 x 2)                                                                    √√ 44 000

 Bedryfsbates                                                                                  1 705 000
 Inventarisse (600 000√ + 92 000√)                                                              692 000
 Handels en ander ontvangbares                                                                   959 000
 Kontant en Kontantekwivalente (22 000 √ + 32 000 √)                                             54 000

 TOTALE BATES                                                                        (13)   √ 15 861 000

 Ekwiteit en Laste
 Vennotebelang                                                                       (2)       7 000 000
 Kapitaal                                                                                      6 600 000
 Privaatrekeninge                                                                                 400 000

 Nie-Bedryfslaste                                                                    (6)        6 864 000
 Verbandlening (7 320 000 √ + 376 800√ – 604 800√ – 228 000 √√)                                6 864 000

 Bedryfslaste (Totale Bates-Eienaarsbelang-NBL)                                              √ 1 997 000
 Handels en ander betaalbares (1 120 000 √ + 3 600 √ + 20 000 √ +                    (14)
                                                                                               1 175 500
 26 250√ + 3 750 √ + 300 √ + 1 600 √)
 Korttermyn lening                                                                              228 000
 Bank Oortrokke (balanserende syfer; BL-betaalbares – huidige gedeelte van lening)            √ 593 500

 Totale Ekwiteit en Laste                                                                     15 861 000
  een deel korrek

                                                                                                      35

                                                         40

                                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 5: FINANSIËLE AANWYSERS                                     (25 punte; 18 minute)

5.1 WAAR/ONWAAR

5.1.1       Onwaar √
5.1.2       Waar √
5.1.3       Onwaar √
5.1.4       Waar √                         4

5.2 THABETH HANDELAARS

5.2.1   (a) Bereken die vuurproefverhouding vir 2023.                          (3)

        (340 000 – 95 000) √ : 155 000 √

        OF (65 000 + 180 000) √ : 155 000 √

        = 245 000 : 155 000

        = 1,6 : 1  een deel korrek

        (b) Bereken die skuld/ekwiteitsverhouding.                             (3)

        700 000 √ : 995 100 √

        = 0,7 : 1  een deel korrek

        (c) Bereken die persentasie verdienste op gemiddelde eienaarsbelang.   (5)

            √ 285 000               X 100
        (995 100 √+ 803 000√) x ½ √    1

        =     285 000 X 100
             899 050     1

        = 31,7 %  een deel korrek

                                               7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

5.2.2   Lewe kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. Motiveer jou
        antwoord deur enige EEN finansiële aanwyser, met syfers aan te haal
                                                                                        (3)

        Die likiditeit van die besigheid is aanvaarbaar en hulle sal nie sukkel om
        hul korttermynverpligtinge na te kom nie. 

        Verhouding            Syfer        Ratio

        Die bedryfskapitaal verhouding het toegeneem van 1,5 : 1 tot 2,19 : 1
        Die vuurproefverhouding het toegeneem van 0,8 : 1 tot 1,6 : 1 (sien nr. a)
        Die voorraad omsetsnelheid het toegeneem van 19 keer tot 24 keer.

        (Enige aanvaarbare verduideliking)

5.2.3   Moet die vennote tevrede wees met hulle belegging in die besigheid?
        Verduidelik en haal syfers aan om jou antwoord te motiveer.                     (3)
        Ja 

        Verduideliking        Syfer

        Hulle verdien ŉ opbrengs van 31,7% wat meer is as die 15% rente op
        Vaste Deposito.

        Nota: Merk die antwoord volgens die kandidaat se antwoord in (c). Die
        antwoord kan dan “nee” wees met ŉ verduideliking gebaseer op hul
        bevinding.

5.2.4   Thabo stel voor dat hulle die besigheid moet uitbrei. Stem jy saam
        met sy besluit om ŉ bykomend lenig aan te gaan? Verduidelik deur
        EEN finansiële aanwyser met syfers aan te haal.                                 (4)

        Ja 

        Aanwyser met syfers  Verduideliking 

        Die skuld/eienaarsbelang verhouding is 0,7 : 1 wat beteken die besigheid
        medium gerat is.
                                          OF
        Nee 

        Die skuld/eienaarsbelang verhouding is 0,7 : 1 wat te hoog is, want 70 sent
        van elke rand wat die vennote insit, gaan vir die betaal van die skuld.               21

                                                 25
                                                                                     TOTAAL: 150

                                                     8

## Related documents

- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — Accounting · QP · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
