# Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/a0c7c694-e274-4f06-b573-fab2a6492554
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/a0c7c694-e274-4f06-b573-fab2a6492554)

## About this document

Accounting · Grade 11 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                      JUNIE 2023
                              GRAAD 11

                             REKENINGKUNDE
                               VRAESTEL 1

TYD:     2 uur

PUNTE:   150

11 bladsye + 1 formuleblad en ŉ antwoordboek van 8 bladsye

                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE                     2
                                                          VRAESTEL 1  GRAAD 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord ALLE vrae.

2.    n Spesiale ANTWOORDBOEK word voorsien waarin alle vrae beantwoord moet word.

3.    ŉ FORMULEBLAD vir finansiële aanwysers word verskaf aan die agterkant van die
      vraestel. Jy mag dit gebruik indien nodig.

4.    Toon ALLE bewerkings aan om deelpunte te verdien.

5.    Jy mag ŉ nie-programeerbare sakrekenaar gebruik.

6.    Jy mag blou/swart ink gebruik om die vraestel te beantwoord.

7.    Waar van toepassing, toon alle berekeninge tot EEN desimale punt.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

9.    Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ŉ riglyn wanneer die vraestel beantwoord
      word. Probeer om NIE daarvan af tye wyk NIE.

     VRAAG                   ONDERWERP                      PUNTE       TYD IN MINUTE
       1.      Rekeningkundige Vergelyking                    15          10 minute
       2.      Vennootskappe: Grootboekrekeninge              25          17 minute
       3.      Staat van Omvattende Inkomste                  45          40 minute
               (Inkomstestaat)
      4.       Konsepte en Staat van Finansiële Posisie        40           35 minute
               (Balansstaat)
     5.        Finansiële Aanwysers                           25           18 minute
 TOTAAL                                                       150          120 minute

                                                                                             b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                3
                                                        VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING                      (15 punte; 10 minute)

GEVRA:

Ontleed die volgende transaksies en toon die effek op die Rekeningkundige
Vergelyking.                                                                         (15)

Let daarop dat die banksaldo te alle tye gunstig bly.

1.1   ŉ Vennoot, A. Matome, het sy kapitaalbydrae van R966 000 tot R1 222 000
      verhoog.

1.2   Die onderneming het goedere gekoop van Kgomotso-handelaars ter waarde van
      R250 000 met behulp van ŉ EFT.

1.3   Die onderneming het ŉ faktuur van Nadeela-winkels ontvang vir skryfbehoeftes
      wat op krediet gekoop is, R6 700

1.4   Verkoop goedere op krediet ter waarde van R300 000. Die onderneming gebruik
      ŉ winsopslag van 50%.

1.5   Betaal R89 000 aan Tummy Bank vir die terugbetaling van lening.
                                                                                         15

                                                                                         b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                          REKENINGKUNDE                    4
                                                          VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 2: VENNOOTSKAPPE                                          (25 punte; 17 minute)

GEVRA:

2.1   Bereken die rente op kapitaal vir Martin Nike.                                       (5)

2.2   Berei die Privaatrekening Nota van Marronnie Modes voor.                           (20)

INLIGTING:

A.    Uittreksel uit die Voor-aansuiwerings Proefbalans van Marronnie Modes op
      28 Februarie 2023:

          Balansstaatafdeling                                     Debiet       Krediet
          Kapitaal: Martin Nike (1 Maart 2022)                                 1 600 000
          Kapitaal: Ronnie Jordan (1 Maart 2022)                                 800 000
          Onttrekkings: Martin Nike                                442 800
          Onttrekkings: Ronnie Jordan                              213 200
          Privaatrekening: Martin Nike (1 Maart 2022)                             21 600
          Privaatrekening: Ronnie Jordan (1 Maart 2022)             30 800

B.    Die netto wins vir die jaar is R1 180 400.

C.    Die vennootskapsooreenkoms bepaal die volgende:

           Aan die begin van die finansiële jaar, is Martin Nike geregtig om ŉ maandelikse
            salaris van R16 000 te verdien en Ronnie Jordan verdien 25% meer as Martin
            Nike. Hulle salarisse is verhoog met 10% vanaf 1 Augustus 2022.
           Ronnie Jordan ontvang die helfte van sy maandelikse salaris as ŉ bonus NA die
            salarisverhoging.
           Die vennote ontvang rente op kapitaal teen 6% p.j. op hulle kapitaalsaldo aan die
            begin van die jaar. Die rentekoers is met 2% p.j. vanaf I Desember 2022 verhoog.
           Die kapitaal se saldo's het nie gedurende die jaar verander nie.
           Die oorblywende wins of verlies moet verdeel word in dieselfde verhouding as
            hulle kapitaalbydrae.

                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                       5
                                                        VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 3: INKOMSTESTAAT                                         (45 punte; 40 minute)

Die volgende inligting was geneem uit die boeke van Ahmed Handelaars op 28 Februarie
2023, die laaste dag van die finansiële jaar. Die besigheid gebruik ŉ winspersentasie van
100% op kosprys.

GEVRA:

3.1   Berei die Inkomstestaat (Staat van Omvattende Inkomste) van Ahmed
      Handelaar vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023 voor.                               (40)

3.2   Berei die Nota vir Handels en ander ontvangbares voor.                                 (5)

INLIGTING:

A.    Uittreksel van die vooraansuiwerings proefbalans op 28 Februarie 2023:
                                                               Debiet    Krediet
      Grond en geboue                                         1 100 000
      Voertuig (kosprys)                                      1 800 000
      Toerusting (kosprys)                                      312 500
      Opgehoopte waardevermindering op voertuie(1 Maart                  495 500
      2022)
      Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1 Maart                62 250
      2022)
      Lening: Mzanzi Bank (8% p.j.)                                           ?
      Krediteurekontrole                                                 148 600
      Handelsvoorraad                                           371 900
      Debiteurekontrole                                         178 400
      Voorsiening vir oninbare skuld                                      17 000
      Bank                                                      179 950
      Wisselgeld                                                  10 00
      Kleinkas                                                      750
      Verkope                                                                   ?
      Koste van verkope                                       1 757 000
      Korting toegestaan                                         13 350
      Water en elektrisiteit                                     68 950
      Versekering                                               162 500
      Telefoon                                                   61 950
      Korting ontvang                                                     19 600
      Huurinkomste                                                        89 650
      Donasie                                                    42 650
      Skryfbehoeftes                                            128 150
      Oninbare skuld                                             30 600
      Bankkoste                                                   8 000
      Advertensie                                               139 050
      Diverse uitgawes                                                ?
      Oninbare skuld ingevorder                                             9 000

                                                                                                b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                     REKENINGKUNDE                    6
                                                     VRAESTEL 1  GRAAD 11

B.   ADDISIONELE INLIGTING:

     1.   Goedere met ŉ kosprys van R19 000, aan die plaaslike gemeenskap
          geskenk wat deur die vloed geraak is voordat die voorraad opname
          gedoen is. Geen inskrywing is gemaak nie.

     2.   Die eienaar neem skryfbehoeftes vir sy seun se gebruik. Die boekhouer
          het die volgende inskrywing gemaak:
                            Debiet – Onttrekkings        R2 500
                            Krediet – Handelsvoorraad R2 500

     3.   ŉ Fisiese voorraadopname op 28 Februarie toon dat die volgende items
          voorhande is:

             Handelsvoorraad, R326 600
             Skryfbehoeftes, R2 100

     4.   ŉ Debiteur, A. Hajaat, was insolvent verklaar. Haar boedel betaal 25 sent
          in elke rand. Die besigheid ontvang ŉ EFO van R9 000. Die transaksie
          was nie geboekstaaf nie. Die res van haar uitstaande saldo moet steeds
          afgeskryf word as oninbaar.

     5.   ŉ Stoorkamer is vanaf 1 Junie 2022 teen R11 000 per maand uitverhuur.
          Die huur is op 1 Desember 2022 met 7,5% per maand verhoog. Maak
          voorsiening vir die uitstaande huur.

     6.   Leningstaat:

           Saldo op 1 Maart 2022                                         800 000
           Terugbetaling (R16 000 per maand, insluitend die rente)             ?
           Rente gekapitaliseer                                                ?
           Saldo op 28 Februarie 2023                                    691 000

     7.   Waardevermindering was soos volg bereken:

             Voertuie: 161 250
             Toerusting: R33 040

     8.   Die Bankstaat toon die volgende items aan wat nog nie in die betrokke
          Kontantjoernale aangeteken is nie:

             EFO van H. Omar, ŉ debiteur, R2 000 wat voorheen afgeskryf is as
              oninbaar
             Diensgelde, R365
             Kredietkaartheffing, R140
             OTM deposito fooie, R225
             Rente op gunstige saldo, R 780

                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                REKENINGKUNDE               7
                                                VRAESTEL 1  GRAAD 11

9.    Die besigheid het ŉ advertensiekontrak met Micky Advertensie Groep
      aangegaan. ŉ Jaarlikse premie van R64 800 vir die periode wat op
      31 Julie 2023 eindig, is op 1 Augustus 2022 ten volle betaal.

10.   Die telefoonrekening vir Februarie 2023 was ontvang met ŉ koste van
      R1 800. Die rekening sal op 3 Maart 2023 vereffen word.

11.   Voorsiening vir oninbare skuld word verhoog tot R17 600.

12.   Bedryfswins word bereken teen 20% van die verkope.
                                                                            45

                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                         REKENINGKUNDE                      8
                                                         VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 4: VENNOOTSKAPPE KONSEPTE EN STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE
                                             (40 punte; 35 minute)

MacDee Handelaars is ŉ vennootskap, met vennote Mahlatse Dingwane en Dimpho
Hlatshwayo. Hulle het jou gevra om hulle te help met die voorbereiding van die finansiële
state soos op 31 Mei 2023.

GEVRA:

4.1     Voltooi die Kapitaalnota.                                                            (5)

4.2     Berei die Staat van Finansiële Posisie (Balansstaat) voor, op 31 Mei 2023.          (35)

INLIGTING:

A.      Kapitaal saldo’s op 31 Mei 2023:

            Mahlatse Dingwane R2 500 000
            Dimpho Hlatshwayo R3 880 000

        Let wel:

           Mahlatse Dingwane verminder sy kapitaal met R500 000. Die transaksie
            was aangeteken.
           Dimpho Hlatshwayo vermeerder haar kapitaal met R220 000. Die
            transaksie was nie aangeteken nie.

B.      Die totale Privaatrekening saldo’s is R400 000 (nadat alle toepaslike
        aansuiwerings in aanmerking geneem is).

C.      Die leningstaat ontvang van Tswane Bank toon die volgende:

         Saldo op 1 Junie 2022                                                  7 320 000
         Rente op kapitaal (Gekapitaliseer)                                       376 800
         Terugbetaling van R50 400 per maand (lening plus rente)                  604 800

         Kapitale terugbetaling word verwag om dieselfde te bly gedurende die
         volgende finansiële jaar.

                                                                                                b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                      REKENINGKUNDE                    9
                                                      VRAESTEL 1  GRAAD 11

     Die volgende saldo’s word geneem uit die Voor-aansuiwerings
     Proefbalans op 31 Mei 2023:

      Vaste bates teen drawaarde                            14 112 000
      Krediteurekontrole                                     1 120 000
      Handels en ander ontvangbares                            959 000
      Handelsvoorraad                                          600 000
      Verbruiksgoedere voorhande                                92 000
      Oortrokke Bank                                                 ?
      Wisselgeld en kleinkas                                    32 000

E.   R22 000, wat een-derde van die vaste deposito is, verval op 31 Augustus 2022.

F.   Water en elektrisiteit van R3 600 is nog uitstaande.

G.   Huur vir Junie 2023 was vooruit ontvang. Die totale bedrag van huur ontvang is
     R260 000.

H.   ŉ Werknemer se salaris was uit die Salarisjoernaal vir Mei 2023 uitgelaat is.
     Betaling vir al die bydraes is nie gemaak nie. Die besonderhede is as volg:

      Bruto salaris    Werkgewer se aftrekkings        Netto salaris
        R30 000                R3 750                     R26 250

     WVF is 1% van die bruto salaris. Die besigheid dra op ŉ rand tot rand basis tot
     die WVF by en R1 600 vir die werknemer se mediese fonds.
                                                                                       40

                                                                                           b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                     10
                                                        VRAESTEL 1  GRAAD 11

VRAAG 5: FINANSIËLE AANWYSERS                                 (25 punte; 18 minute)

5.1   WAAR OF ONWAAR                                                                       (4)

      Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs die woord
      'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommers (5.1.1 tot 5.1.4) in die
      ANTWOORDBOEK.

      5.1.1    Likiditeit verwys na die vermoë van die onderneming om sy
               langtermynskuld te betaal.

      5.1.2    Doeltreffendheid is die effektiewe bestuur van uitgawes.

      5.1.3    Solvensieverhouding word bereken as totale bates tot bedryfslaste.

      5.1.4    Vuurproefverhouding staan ook bekend as die vinnige verhouding.

5.2   THABETH HANDELAARS                                                                  (21)

      Jy word voorsien van inligting rakende Thabeth Handelaars vir die jaar geëindig
      31 Mei 2023. Die vennote is Thabo en Bethina.

      GEVRA:

      5.2.1   Bereken die volgende vir 2023:

              (a) Vuurproefverhouding                                                      (3)
              (b) Skuld/Ekwiteitsverhouding                                                (3)
              (c) Persentasie verdienste op gemiddelde eienaarsbelang                      (5)

      5.2.2   Lewe kommentaar oor die likiditeit van die besigheid. Motiveer jou
              antwoord deur enige EEN finansiele aanwyser, met syfers aan te haal.         (3)

      5.2.3   Moet die vennote tevrede wees met hulle belegging in die besigheid?
              Verduidelik en haal syfers aan om jou antwoord te motiveer.                  (3)

      5.2.4   Thabo stel voor dat hulle die besigheid moet uitbrei. Stem jy saam met sy
              besluit om ŉ bykomend lenig aan te gaan? Verduidelik deur EEN
              finansiële aanwyser met syfers aan te haal.                                  (4)

                                                                                               b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

INLIGTING:

A    Finansiële Aanwysers                           2023        2022
     Persentasie winsopslag
     Bedryfskapitaalverhouding                     2,19 : 1     1,5 : 1
     Vuurproefverhouding                               ?        0,8 : 1
     Omsetsnelhed van voorraad                     24 keer     19 keer
     Skuld/Ekwiteitsverhouding                         ?         1:1
     Solvensie verhouding                           0,8 : 1     1,3 : 1
     Rente op Vaste Deposito (Tala Bank)             15%         12%

B    Syfers uit die Finansiële State                2023        2022
     Eienaarsbelang                                 995 100      803 000
     Kapitaal: Thabo                                600 000     500 000
     Kapitaal: Bethina                              300 000     250 000
     Privaatrekening: Thabo                        54 550 Kt   28 500 Kt
     Privaatrekening: Bethina                      40 550 Kt   24 500 Kt
     Bedryfsbates                                   340 000      315 000
     Handelsvoorraad                                 95 000      100 000
     Handelsdebiteure                                65 000       90 000
     Kontant en kontantekwivalente                  180 000      125 000
     Handels krediteure                              155 000     140 000
     Lening: Yan Bank (16% p.a.)                     700 000     900 000
     Verkope vir die jaar (35 % op Krediet)        3 200 000   2 500 000
     Koste van verkope                             2 450 000   1 850 000
     Netto wins                                      285 000     230 000

                                                                           25

                                                               TOTAAL: 150

                                           EINDE

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                        REKENINGKUNDE                12
                                                        VRAESTEL 1  GRAAD 11

FORMULEBLAD

   Bruto wins 100               Bruto wins      100                 Netto wins 100
                                                                            
    Verkope    1             Koste van verkope 1                     Verkope    1

       Bedryfsuitgawes 100                               Bedryfswins 100
                                                                   
          Verkope       1                                 Verkope     1

Totale verdienste deur vennoot 100                   Netto wins           100
                                                                       
  Gemiddelde vennotebel ang     1             Gemiddelde eienaarsbe lang 1

     Bedryfsbates: Bedryfslaste              Bedryfsbates – Voorraad: Bedryfslaste

       Handels- en ander debiteure + Kontant en kontantekwivalente: Bedryfslaste

 Gemiddelde debiteure 365    12               Gemiddelde krediteure          365    12
                         of                                                    of
   Kredietverkope      1      1       Kredietaan kope of koste van verkope    1      1

Gemiddelde voorraad 365    12                           Koste van verkope
                       of
 Koste van verkope   1      1                          Gemiddelde voorraad

  Nie-Bedryfslaste: Vennotebelang                     Totale bates: Totale laste

## Related documents

- [Grade 11 ACC P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-acc-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/4b61a1af-b499-47c2-813a-2e27bffe45f3) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-watermark/a2d9376b-5342-490a-8a04-b73e930d98f4) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 MEMO NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans/2ecebf35-604c-44ba-bade-30f2cc9d4da4) — Accounting · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
