# Accounting Grade 11 P1 North West June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/d749caf1-58a0-4fc1-8c80-6dcb32b88b45
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 North West June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/d749caf1-58a0-4fc1-8c80-6dcb32b88b45)

## About this document

Accounting · Grade 11 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                             PROVINSIALE ASSESSERING

                                              GRAAD 11

                                      REKENINGKUNDE V1
                                             JUNIE 2024
                                         NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.   Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
     die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
     Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.   Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
     kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.   Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die berekeninge wat voorsien is.
4.   Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die berekeningepunt toe vir daardie
     syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
     of berekeninge, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5.   Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
     die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.   Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.   Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
     syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
     redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
8.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
     Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9.   'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken word vir een
     deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel
     korrek, voor die punt toegeken word. As ‘n syfer ‘n metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel
     korrek’
10   In berekeninge, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
     ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
     item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf..
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                            Hierdie nasienriglyne bestaan uit 7 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                              2                            NW/Junie 2024
                                        Graad 11 – Nasienriglyne

 VRAAG 1

 1.1
        1.1.1     F 
        1.1.2     E 
        1.1.3     D
        1.1.4     A
        1.1.5     B                                                                               5

 1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
       No.     REKENING DT         REKENING KT      BEDRAG     B                   E     L
                                Opgelope                     -                   -    0
      1.2.1 Waardevermindering Waardevermindering 950
                                op Toerusting
            Voorsiening vir     Voorsiening vir              -                   -    0
      1.2.2 oninbare skulde-    oninbare skulde    300
            aansuiwering 
                                                             +                   0     +
      1.2.3 Voertuie                               450 000
                                Krediteurekontrole
            Telefoon           Opgelope            500     0                    -    +
      1.2.4
                                Uitgawes
            Toerusting         Kapitaal: Piet     30 000 +                    + 0
      1.2.5
                 Handelsvoorraad        Bank                     600           0     0
       1.2.6
                                                                          ±                          30

                                       TOTALE PUNTE
                                            35

 VRAAG 2

2.1      2.1.1      Netto bedryfskapitaal 
         2.1.2      Staat van finansiële posisie 
         2.1.3      Risiko 

         2.1.4      Staat van Omvattende Inkomste 
         2.1.5      Likiditeit                                                                5

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                            3                          NW/Junie 2024
                                     Graad 11 – Nasienriglyne

2.2.1   KG WINKELS: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR
        GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024
        Verkope (1480 000 + 6000 - 20 000)                    1 466 000     

        Koste van verkope (912 250 + 4 000)                    (916 250)     

        BRUTO WINS                                               549 750      

        ANDER BEDRYFSINKOMSTES                                   883 800      
        Huurinkomste (94 900 – 14 300)                          80 600      
        Kommisie inkomste                                        800 000      
        Oninbare skulde ingevorder                                 3 200      
        BRUTO BEDRYFSINKOMSTE                                   1 433 550     

        BEDRYFSUITGAWES                                         (935 500)     
        Oninbare skuld (5 000 + 600 )                             5 600      
        Salarisse en lone                                        650 000
        Versekering (25 000 + 1500 )                              26 500      
        Verbruiksgoedere                                          63 000      

        Bankkoste (1800 + 400)                                     2 200      

        Diverse uitgawes (32 300 – 500 )                         31 800      

        Waardevermindering (51 250  + 42 000 +1 750 )          95 000      
        Handelsvoorraad tekort 
                                                                  61 000      
                             (350 000- 4000 -285 000 )
        Voorsiening van oninbare skulde aansuiwering                 400     

        BEDRYFSWINS                                              498 050      
        Rente-inkomste (4 000 + 800  + 1 500 + 100 )             6 400     
        WINS VOOR RENTE UITGAWE                                   504 450     
        Rente-uitgawe                                           (400 000)     
        NETTO WINS VIR DIE JAAR                                  104 450                 40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                           4                                 NW/Junie 2024
                                    Graad 11 – Nasienriglyne

2.2.2    Handels en ander ontvangbares
         Handelsdebiteure(90 000 + 6000 – 600 +100)            95 500  
         Voorsiening vir oninbare skulde                       (4 775) 
         Netto Handelsdebiteure                                90 725
         Vooruitbetaalde uitgawes                              500 
         Opgelope Inkomste                                     800 
                                                               92 025                      5

                                    TOTALE PUNTE
                                         50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                             5                                   NW/Junie 2024
                                      Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1.1   KAPITAAL
                                                B BRAND          S VILJOEN        TOTAAL
         Saldo aan die begin van die jaar        180 000         180 000           360 000
         Bydraes gedurende die
                                                                      -
         finansiële jaar                         20 000                               20 000
         Onttrekkings gedurende die
         finansiële jaar                              -          (30 000)           (30 000)
         Saldo aan die einde van die jaar        200 000         150 000           350 000        6

3.1.2   LOPENDE REKENING
                                                B. BRAND         S. VILJOEN       TOTAAL
         Wins volgens die Inkomstestaat         234 750         165 250         400 000
                                                                  96 000
         Salarisse                               144 000                         240 000
         Bonus                                   20 000              -            20 000
         Rente op Kapitaal                      19 000         17 500          36 500
         Primêre verdeling van wins              183 000        113 500         296 500
         Finale verdeling van wins               51 750          51 750        103 500
         Onttrekkings                           (130 000)       (140 000)       (270 000)
         Behoue inkomste vir die jaar
                                                 104 750         25 250          130 000
         Saldo aan die begin van die jaar         4 000          (3 500)          500
         Saldo aan die einde van die jaar        108 750         21 750          130 500          22

3.2      Verduidelik twee nadele van ŉ vennootskap.

         ‘n Vennootskap is nie ‘n regspersoon nie.
         Onbeperkte aanspreeklikheid.
         Deel in die wins.
         Kontinuiteit ontbreek omdat die vennootskap in die geval van dood
         of uittreding van ‘n vennoot moet ontbind.

         Enige aanvaarbare antwoord                                                                 2

                                      TOTALE PUNTE
                                           30

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                            6                            NW/Junie 2024
                                     Graad 11 – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1      Bereken die persentasie winsopslag behaal deur die besigheid in 2024.
         (Bereken antwoorde tot die naaste heelgetal)

         4 800 000 - 3 200 000      x 100
             3 200 000                  1

         1 600 000      x 100
         3 200 000          1

         50%
                                                                                            5

4.2.1    Behoort die eienaars gelukkig te wees met die winsgrens wat
         ontvang is? Motiveer jou antwoord.

         Nee

         Die besigheid handhaaf ‘n winsopslag van 60%, wat nie bereik is nie. 
                                                                                            2

4.2.2    Gee EEN moontlike rede waarom hulle nie die winsgrens van 60%
         bereik het nie?

         Te veel handelskorting
         Seisoenale afslag
         Verkeerde berekeninge

         Enige relevante antwoord.
                                                                                            2

4.3.1    Gemiddelde debiteure-invorderingstermyn

        ½ (420 000 + 500 000)              x    365
          (4800000 x 80%)                         1

         460 000        x 365
        3 840 000          1

        = 43,7 dae

        Aanvaar 44 dae                                                                      6

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                              7                            NW/Junie 2024
                                       Graad 11 – Nasienriglyne

4.3.2   Lewer kommentaar oor die likiditeit van die vennootskap.
        Die bsigheid mag dalk likiditeitsprobleme ondervind aangesien hulle
        Debiteure langer neem om hulle te betaal as wat die vennootskap sy
        krediteure betaal.(38 dae vir krediteure en 44 dae vir debiteure)                   2

4.3.3    Gee raad aan die eienaars hoe om die likiditeitsposisie te verbeter.
         Moedig debiteure aan om gouer te betaal deur korting te gee vir vroeë
         betaling.
         Hef rente op agterstallige rekeninge.
         Stuur gereelde rekeningstate uit om debiteure te herinner aan hul skuld. 
         Enige aanvaarbare antwoord                                                           2

4.4      Bereken die skuld ekwiteitsverhouding. (Antwoord korrek tot een
         desimale plek)
            500 000 : (220 000 + 280 000 + 189 500 + 170 000)
            500 000 : 859 500
                 0,6 : 1                                                                     6

4.5      Lewer kommentaar oor die skuld ekwiteitsverhouding.

         Die vennootskap is positief gerat, slegs 60c se skuld teenoor R1 se eie
         Kapitaal. Die onderneming maak meer gebruik van eie Kapitaal. 
         Enige aanvaarbare antwoord.                                                          2

4.6      Bereken die % opbrengs deur Solly verdien. (Rond af tot naaste
         heelgetal)
                        227 500                        x 100
         ½(220 000 + 240 000 + 189 500 - 10 000)       1

         =71%
                                                                                              6

4.7      Gee ‘n rede waarom Solly tevrede behoort te wees met sy % opbrengs
         wat hy verdien in die vennootskap?

         Sy opbrengs wat hy verdien in die besigeheid is baie meer as die rente 12%
         wat hy sou verdien by enige ander finansiele instelling. 

         Enige aanvaarbare antwoord
                                                                                              2

                                       TOTALE PUNTE
                                            35

                                                                           TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — Accounting · QP · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
