# Accounting Grade 11 P1 North West June 2024 QP (Afr)

> Grade 11 Accounting Paper 1 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/e10fc5c8-328e-41f5-857f-fa3e8bb2d789
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P1 North West June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/e10fc5c8-328e-41f5-857f-fa3e8bb2d789)

## About this document

Accounting · Grade 11 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                 GRAAD 11

                            REKENINGKUNDE V1

                                  JUNIE 2024

                                                                    PUNTE: 150

                                                                        TYD: 2 uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, ŉ formuleblad en
                           ‘n 8 bladsy-antwoordeboek.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                            2                           NW/Junie 2024
                                              Graad 11

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur en volg dit noukeurig.

1.       Beantwoord AL die vrae.

2.       ‘n Spesiale ANTWOORDEBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae moet
         beantwoord.

3.       ‘n Formuleblad met Finansiële Aanwysers is aan die einde van hierdie vraestel
         aangeheg.

4.       Toon AL die bewerkings om deelpunte te verdien.
5.       Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6.       Jy mag ‘n donker potlood of blou/swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
7.       Toon ALLE bewerkings tot EEN desimale punt, waar van toepassing.
8.       Skryf netjies en leesbaar.
9.       Gebruik die inligting in die tabel hieronder as ‘n riglyn wanneer jy die vraestel
         beantwoord. Probeer om NIE daarvan af te wyk NIE.

           VRAAG                      ONDERWERP                    PUNTE        MINUTE
              1           Rekeningkunde vergelyking                   35            25
              2           Staat van Omvattende Inkomste               50            45
              3           Notas tot Staat van Finansiële posisie      30            25
              4           Finansiële Aanwysers                        35            25
         TOTAAL                                                      150           120

     Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                           3                                 NW/Junie 2024
                                          Graad 11

VRAAG 1: AARP; REKENINGKUNDIGE VERGELYKING                              (35 punte; 25 minute)

1.1   AARP BEGINSELS

      Kies ‘n verduideliking uit KOLOM B om by die AARP-beginsel in KOLOM A te
      pas. Skryf slegs die letter (A–F) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in
      die ANTWOORDEBOEK neer.
                  KOLOM A                                     KOLOM B
       1.1.1    Historiese koste-konsep    A         Rente op oortrokke bank word as
                                                     ‘n aparte bedrag in die nota tot die
       1.1.2    Omsigtigheid                         Staat van Omvattende Inkomstes
                                                     aangeteken.
       1.1.3    Paring
                                           B         Die finansiële sake van die
       1.1.4    Wesenlikheidsbeginsel                eienaars word heeltemal apart
                                                     van die besigheid gehou.
       1.1.5    Besigheidsentiteits-
                beginsel                   C         Die veronderstelling is dat die
                                                     onderneming finansieël sterk
                                                     genoeg is om in die voorsienbare
                                                     toekoms voort te bestaan.

                                           D         Inkomste en uitgawes moet in die
                                                     regte finansiële tydperk
                                                     opgeteken word.

                                           E         Finansiële resultate word op ‘n
                                                     konserwatiewe manier
                                                     gerapporteer.

                                           F         Grond en geboue is teen
                                                     R20 000 vir die afgelope 50 jaar
                                                     in die Staat van finansiële posisie
                                                     aangeteken, selfs al is dit nou
                                                     R1 miljoen werd.                           (5)

  Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                               4                                NW/Junie 2024
                                              Graad 11

1.2     ONTLEDING VAN TRANSAKSIES

        GEVRA:

        Ontleed die onderstaande transaksies soos in die voorbeeld.         Dui ‘n
        vermeerdering met ‘n + aan, ‘n vermindering met ‘n – en geen effek met ‘n 0.
        Aanvaar dat die banksaldo altyd gunstig is.

        Voorbeeld: Betaal Lone per EFO, R5 000.

          Nr.       REKENING DT            REKENING KT          BEDRAG        B     E      L
          Bv.          Lone                   Bank               5 000        -     -      0

        1.2.1     Waardevermindering op Toerusting van R950 moet afgeskryf word.

        1.2.2     Voorsiening vir oninbare skuld moet verhoog met R300.

        1.2.3     Die onderneming koop ‘n voertuig van R450 000 op krediet aan.

        1.2.4     Die telefoonrekening van R500 is nog nie betaal nie.

        1.2.5     Piet, een van die vennote dra toerusting van R30 000 by as sy kapitale
                  bydrae.

        1.2.6     Koop handelsvoorraad vir R600 kontant aan.                                      (30)

                                                                                                  35

  VRAAG 2: BEGRIPPE; FINANSIËLESTATE                                       (50 punte; 45 minute)

  2.1     Kies die korrekte woord/term uit die lys verskaf wat by ELKE beskrywings
          hieronder pas. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers
          (2.1.1 tot 2.1.5) in jou ANTWOORDEBOEK neer.                                             (5)

                Staat van Omvattende Inkomstes(Inkomstestaat); Risiko; Likiditeit;
                  Staat van Finansiële Posisie(Balansstaat); Netto bedryfskapitaal

          2.1.1    Die verskil tussen bedryfsbates en bedryfslaste.

          2.1.2    Weerspieël die finansiële posisie van die besigheid vir ‘n spesifieke
                   tydperk.

          2.1.3    Die vennootskap maak gebruik van eksterne lenings om hul
                   bedrywighede te finansier.

          2.1.4    Weerspieël wins of verlies vir ‘n finansiële tydperk.

          2.1.5    Die vermoë van die vennootskap om korttermynskuld te betaal.
  Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                         5                            NW/Junie 2024
                                      Graad 11

2.2   Die inligting hou verband met KG Winkels, met vennote Kelly en Gunter.

      GEVRA:

      2.2.1   Stel die Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig,
              29 Februarie 2024 op.                                                   (40)

      2.2.2   Stel die Nota vir Handels- en ander ontvangbares op.                     (5)

      INLIGTING:

      Uittreksel van die Voor-aansuiweringsproefbalans op 29 Februarie 2024:

       Balansstaatrekeninge-afdeling
       Grond en Geboue                                                   2 000 000
       Voertuie                                                                  ?
       Toerusting                                                          520 000
       Opgehoopte waardevermindering op Toerusting (01/03/2023)             65 000
       Handelsvoorraad                                                     350 000
       Debiteurekontrole                                                    90 000
       Voorsiening vir oninbare skuld                                        4 375
       Spaarrekening: Nerd Bank                                             15 000
       Vaste Deposito: Nerd Bank                                            40 000
       Verbandlening: HSBC Bank                                          1 200 000

       Nominale rekeninge-afdeling
       Verkope                                                           1 480 000
       Koste van verkope                                                   912 250
       Debiteure-afslag                                                     20 000
       Oninbare skuld                                                        5 000
       Huurinkomste                                                         94 900
       Rente op lening                                                           ?
       Versekering                                                          25 000
       Salarisse en lone                                                   650 000
       Oninbare skuld ingevorder                                             3 200
       Verbruiksgoedere                                                     65 000
       Bankkoste                                                             1 800
       Diverse uitgawes                                                     32 300
       Kommisie inkomste                                                   800 000
       Rente op vaste deposito                                               4 000

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                             6                          NW/Junie 2024
                                          Graad 11

    Aansuiwerings en addisionele inligting:

    A.     Maak as volg voorsiening vir waardevermindering:

                Op voertuie – R51 250 vir die jaar.
                Op toerusting teen 10% p.j. op die verminderde-saldometode.

           LET WEL: Nuwe toerusting is op 1 September 2023 vir R35 000
                    aangekoop en geboekstaaf.

    B.     Goedere is op krediet aan ‘n debiteur, J Brooks, vir R6 000 verkoop en is
           nie geboekstaaf nie. Die winsopslag is 50% op kosprys.

    C.     ‘n Fisiese voorraadopname op 29 Februarie 2023 toon dat R285 000 se
           handelsvoorraad voorhande is.

    D.     Verbruiksgoedere deur die jaar gebruik, beloop R63 000.

    E.     Ontvang twee maande se huur vooruit vanaf die huurder. Let wel, die
           huur het met 10% per maand verhoog vanaf 1 November 2023.

    F.     ‘n Debiteur, N Swart, wat R600 skuld, moet as oninbaar afgeskryf word.
           ‘n Ander debiteur, R de Vries, moet met R100 rente, op sy agterstallige
           rekening belas word. Hierna moet voorsiening vir oninbare skulde tot 5%
           van die boekskulde aangesuiwer word.

    G.     Inskrywings volgens die bankstaat van Februarie 2024 moet nog in die
           boeke van die besigheid aangeteken word:

                Bankkostes, R400
                Debietorder vir die maandelikse versekeringspremie, R1 500

    H.     Die volgende inligting verskyn op die leningstaat:

               Saldo op 1 Maart 2023                                     1 300 000
               Rente is gekapitaliseer                                           ?
               Terugbetalings deur die finansiële jaar                     500 000
               Saldo op 29 Februarie 2024                                1 200 000

    I.     ‘n Bedrag van R500 is al vir skryfbehoeftes (Diverse uitgawes) betaal,
           maar dit is nog nie by KG Winkels afgelaai nie.

    J.     Die spaarrekeningstaat toon dat die saldo op 29 Februarie R16 500 is.
           Die verskil is die rente vir die jaar.

    K.     Rente op die vaste deposito teen 12% per jaar is nog vir twee maande
           verskuldig. Rente is nie gekapitaliseer nie.
                                                                                              50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                             7                              NW/Junie 2024
                                          Graad 11

VRAAG 3: VENNOOTSKAPPE NOTAS                                           (30 punte; 25 minute)
Die inligting het betrekking op Bravil Handelaars vir die jaar geëindig op
29 Februarie 2024. Die onderneming word deur vennote B Brand en S Viljoen
besit.

         GEVRA:

3.1 Berei die volgende notas tot die finansiële state voor:

         3.1.1   Kapitaal                                                                    (6)

         3.1.2   Privaatrekening                                                            (22)

3.2 Verduidelik twee nadele van ŉ vennootskap.                                               (2)

Uittreksel uit die Proefbalans op 29 Februarie 2024
                                                              Debiet        Krediet
 Kapitaal: B Brand                                                          200 000
 Kapitaal: S Viljoen (1/03/02023)                                           180 000
 Privaatrekening: B Brand (1/03/2023)                                        4 000
 Privaatrekening: S Viljoen (1/03/2024)                        3 500
 Onttrekkings: B Brand                                        130 000
 Onttrekkings: S Viljoen                                      140 000
 Wins-en-verliesrekening (Netto wins)                                       400 000

Inligting:

Die vennootskapsooreenkoms stipuleer die volgende:

1.   Vennote is geregtig op die volgende maandelikse salarisse:
     B Brand R12 000; S Viljoen R8 000

2.   ‘n Jaarlikse bonus van R20 000 is aan B Brand toegestaan aangesien hy
     gedurende Desember vakansie gewerk het.

3.   Vennote is geregtig op rente op kapitaal teen 10% per jaar.            Kapitaal
     verander gedurende die jaar. Die besonderhede is as volg:

         B Brand verhoog sy kapitaal met R20 000 op 31 Augustus 2023, dit is
          korrek geboekstaaf.
         S Viljoen verminder sy kapitaal met R30 000 op 1 Januarie 2024, dit is
          nie geboekstaaf nie.

4.   Oorblywende wins/verlies word gelykop verdeel.
                                                                                            30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                          8                                NW/Junie 2024
                                       Graad 11

VRAAG 4: FINANSIëLE AANWYSERS                                       (35 punte; 25 minute)

SS HANDELAARS

Solly en Sophia is vennote in SS Handelaars, wat sporttoerusting verkoop aan
sokkerklubs. Hulle winsgrens word bereken teen 60% op kosprys.

Debiteure word 30 dae gegee om hul rekeninge te vereffen en die besigheid het 'n
ooreenkoms met hul krediteure om binne 45 dae te betaal.

SS Handelaars gebruik die deurlopende voorraadstelsel.

GEVRA:

Gebruik die inligting wat verskaf is om die volgende vrae te beantwoord.

4.1 Bereken die persentasie winsopslag behaal deur die besigheid in 2024.
    (Bereken antwoorde tot die naaste heelgetal)                                            (5)

4.2 Beantwoord die volgende vrae:

     4.2.1   Behoort die eienaars gelukkig te wees met die winsgrens wat ontvang
             is? Motiveer jou antwoord                                                      (2)

     4.2.2   Gee EEN moontlike rede waarom hulle nie die winsgrens van 60%
             bereik het nie.                                                                (2)

4.3 Bereken die volgende vir 2024:

     4.3.1   Gemiddelde debiteure-invorderingstermyn                                        (6)

     4.3.2   Lewer kommentaar oor die likiditeit van die vennootskap                        (2)

     4.3.3   Gee raad aan die eienaars hoe om die likiditeitsposisie te kan verbeter        (2)

4.4 Bereken die skuld ekwiteitsverhouding in 2024. (Antwoord korrek tot een
    desimale plek)                                                                          (6)

4.5 Lewer kommentaar oor die skuld ekwiteitsverhouding.                                     (2)

4.6 Bereken die % opbrengs deur Solly verdien. (Rond af tot naaste heelgetal)               (6)

4.7 Gee ‘n rede waarom Solly tevrede behoort te wees met sy % opbrengs soos
    verdien in die vennootskap?                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                           9                         NW/Junie 2024
                                        Graad 11

INLIGTING

Die inligting is uit die finansiële state van SS Handelaars geneem vir die finansiële
jaar geëindig 29 Februarie 2024:

                                                        2024           2023
       Verkope (80% op krediet verkoop)                4 800 000
       Koste van verkope (90% op krediet)              3 200 000
       Voorraad                                          840 000        800 000
       Handelsdebiteure                                  420 000        500 000
       Kontant en kontant ekwivalente                     92 000        108 000
       Handelskrediteure                                 320 000        280 000
       Nie-bedryfslaste                                  500 000      1 260 000
       Kapitaal: Solly                                   220 000        240 000
       Kapitaal: Sophia                                  280 000        200 000
       Privaatrekening: Solly                            189 500        (10 000)
       Privaatrekening: Sophia                           170 000          20 000
       Totale verdienste: Solly                          227 500
       Totale verdienste: Sophia                         174 000
       Rente op Vaste Deposito                              12%
       Rente op Lening                                      14%
       Krediteurebetalingstermyn                          38 dae         38 dae

                                                                                        35

                                                                              TOTAAL:   150

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Rekeningkunde/V1                                                       NW/Junie 2024
                                        Graad 11

               GRAAD 11 REKENINGKUNDE FINANSIËLE AANWYSERS
                            FORMULEBLAD
     Bruto wins x 100         Bruto wins       x 100           Netto wins     x 100
      Verkope      1          Koste van verkope 1                Verkope         1

        Bedryfsuitgawes   x 100                         Bedryfswins     x 100
            Verkope          1                          Verkope            1

 Totale verdienste per vennoot x 100             Netto wins          x            100
  Vennoot gemiddelde ekwiteit     1        Gemiddelde eienaarsekwiteit            1

      Bedryfsbates : Bedryfslaste          (Bedryfsbates – Voorraad) : Bedryfslaste

 (Handels en ander ontvangbares + Kontant en Kontantekwivalente) : Bedryfslaste

     Gemiddelde debiteure x 365                    Gemiddelde krediteure x 365
       Kredietverkope        1                       Kredietaankope         1

Gemiddelde voorraad x 365 of        12                  Koste van verkope
  Koste van verkope     1           1                  Gemiddelde voorraad

  Nie-Bedryfslaste : Eienaarsekwiteit               Totale Bates : Totale Laste

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2022-afrikaans/7d7cc880-3774-4763-a91e-576cc782da60) — Accounting · QP · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-november-2020-afrikaans-docx/eeaf8539-72ee-46a7-8495-615b05451a2d) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWERBOOK NOVEMBER 2023 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answerbook-november-2023-afrikaans-final/48a9c62d-44fe-4bcf-b849-66228902a934) — Accounting · Addendum · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR11 MEMO NOVEMBER 2020 Afrikaans .docx](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-memo-november-2020-afrikaans-docx/134a2888-385c-4172-8067-9fc5c9886ca1) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-watermark/a2d9376b-5342-490a-8a04-b73e930d98f4) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/7aa479bf-34d0-4240-934b-67a2f33e2597) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2025-afr-watermark/a92dc10a-0d2e-42d6-9cd3-ff78b0e78afe) — Memo · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV 2024 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov-2024-eng-watermark/c09eb350-5d2d-4070-8df4-25ece70dc7de) — Memo · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 GR11 MEMO NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans/2ecebf35-604c-44ba-bade-30f2cc9d4da4) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
