# Accounting Grade 11 P2 North West June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/6aa53be8-57cf-47e6-b079-760b0ee77620
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/accounting) › [Accounting Grade 11 P2 North West June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-accounting-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/6aa53be8-57cf-47e6-b079-760b0ee77620)

## About this document

Accounting · Grade 11 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                             GRAAD 11

                                     REKENINGKUNDE V2

                                              JUNIE 2024

                                         NASIENRIGLYNE

TOTAAL: 150 PUNTE

NASIENBEGINSELS:
 1.     Tensy anders getoon in die nasienriglyne, word strafpunte vir vreemde items slegs toegepas indien die
        kandidaat nie punte elders in die vraag vir daardie item verloor nie (geen straf vir misplaaste item).
        Geen dubbele strawwe word toegepas nie.
 2.     Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toegepassing indien die
        kandidaat punte op die bedrae vir daardie item verdien het.
 3.     Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir korrekte Antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
        berekeninge wat voorsien is.
 4.     Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe as 'n berekening
        vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers in memo vir komponente
        van bewerkings, dra hierdie nie metodepunt van die finale Antwoord ook nie.
 5.     Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in af geneem word om die
        punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie verskaf word nie, neem aan dat die syfer positief is.
 6.     Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
 7.     Indien kanidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
        van die kanidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kanidate volpunte vir ’n vraag
        gekry het (maks. -2 per vraag.)
 8.     Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die
        antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word.
 9.     ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
        LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
 10.    Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook
        van toepassing op verhoudings.
 11.    Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kanidate nie volpunte kry vir enige item wat in
        geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ’n .
 12.    Wees bedag daarop dat sommige kanidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee.
        Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
 13.    Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
                               Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                               2                                   NW/Junie 2024
                                    Graad 11 – Nasienriglyne

 VRAAG 1: BANKVERSOENING

 1.1     MEERVOUDIGEKEUSE VRAE

 1.1.1 B
 1.1.2 B
 1.1.3 D
 1.1.4 C
 1.1.5 A                                                                                          5

 1.2     BANKVERSOENING

 1.2.1 Bereken die totale in die kontantjoernale op 31 Mei 2024.
         KONTANTONTVANGSTE-                  KONTANTBETALINGS-
                JOERNAAL                           JOERNAAL
                 405 600                            384 450
                    350                            17 000
                       7 500                                   5 400
             3 610 (3 800 x 95/100)                            1 380
                                                                 2 025
                                                                 3 700
                                                                 1 500
                     410 310                                  415 455                           15
          Moet totaal insluit, een deel korrek      Moet totaal insluit, een deel korrek

 1.2.2    Bereken die korrekte saldo van die bankrekening op
          31 Mei 2024.

                     20 400 + 410 310 + 415 455 = 15 255

                                                                                                   5

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V2                                 3                                   NW/Junie 2024
                                      Graad 11 – Nasienriglyne

 1.2.3 Stel die bankversoeningstaat op 31 Mei 2024 op.
                                        Debiet                              Krediet
 Dt saldo volgens die bankrekening                  15 255
 Kt uitstaande deposito                                                      6 500
 Dt uitstaande EFO’s: 268                           2 700
                           269                      4 300
 Dt debietkaart onttrekkings                      2 100
 Kt foutiewe debietorder                                                     3 700
 Kt saldo volgens die bankstaat                                             14 155
      Beide totale dieselde, een deel korrek.       24 355                  24 355                10

 OF

 1.2.3 Stel die bankversoeningstaat op 31 Mei 2024 op.
 Dt saldo volgens die bankrekening                                          15 255
 Kt uitstaande deposito                                                     (6 500)
 Dt uitstaande EFO’s: 268                                                    2 700
                           269                                               4 300
 Dt debietkaart onttrekkings                                               2 100
 Kt foutiewe debietorder                                                    (3 700)
 Kt saldo volgens die bankstaat                                            14 155                10

 1.2.4 Die eienaar het probleme met die deponering van kontant
       opgemerk. Verduidelik DRIE maatreëls wat hy kan gebruik om
       hierdie probleme op te los.
          Enige DRIE 
         Implementeer 'n vaste deponeer-roetine/beleid vir daaglikse deponering
          Stel 'n ander persoon aan wat verantwoordelik is vir deponering van kontant
           (verdeling van pligte vir een punt).
          Gebruik kontanttransito-dienste (sekuriteitsmaatskappye)/verdeel groot bedrae in
           kleiner deponeringsbedrae.
          Hou toesig oor die deponering van fondse/doen onafhanklike (onbeplande)
           kontroles/magtig fondse wat gedeponeer moet word/kontroleer dokumentasie
           (depositostrokies) voor en na deponering.
          Moedig meer klante aan om per EFO te betaal (minder kontanthantering).
          Aktiveer bankkennisgewingsdienste vir alle transaksies (ontvang SMS).
          Doen gereelde/onbeplande versoenings met mini-state vanaf die banktoepassing
           as 'n tussentydse beheermaatreël/ rekonsilieer kontant en kredietkaarttransaskies
           daagliks om latere foute te voorkom.                                                      6

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V2                           4                              NW/Junie 2024
                                Graad 11 – Nasienriglyne

 1.2.5 Die heffing op kredietkaartverkope is 5% van die betrokke
       bedrag. Bereken die totale kredietkaartverkope vir die maand.
                             2 025 x 100/5 = 40 500
                                     Een deel korrek                                      3

 1.2.6 Noem EEN voordeel van die gebruik van elekroniese
       fondsoorplasings (EFO).
        Enige EEN 
        Veilig / gerieflik / vinnig en maklik / Kan buite bank-ure gedoen word /
        neem minder tyd in beslag (geen toue) / laer kostes / vinnige                     1
        terugvoer

                                      TOTALE PUNTE
                                              45

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V2                               5                                      NW/Junie 2024
                                    Graad 11 – Nasienriglyne

 VRAAG 2: KREDITEUREVERSOENING

 2.1      EVA HANDELAARS

 2.1.1   Gebruik die tabel hieronder om die veranderinge aan te dui.
            KREDITEUREGROOTBOEK                   REKENINGSTAAT
                EVA HANDELAARS                   YOKI HANDELAARS
 Verskil               193 140                         186 000
   1                  1 560
   2                                           (9 000) (- 4 500 – 4 500)
    3                      (4 000)
    4                     (18 500)
    5                                                                 (48 000)
    6                      5 500
    7                                                                 (23 000)
                                                                       (2 300)
                                                                       74 000

 Saldo                    177 700                                    177 700                        14
               Moet totale insluit, een deel korrek        Moet totale insluit, een deel korrek

 2.1.2    Gee TWEE verduidelikings oor hoe die voorbereiding van ‘n
          krediteurerekonsiliasie as ‘n interne beheermaatreël, die
          besigheid kan bystaan om hul krediteure meer effektief te
          bestuur.
          Enige twee geldige redes
          Deelpunte vir ‘n gedeeltelike/onduidelike /onvolledige antwoord
             Foute en weglatings kan opgespoor en reggestel word
             Bedrog kan opgespoor en verminder word.
             Korrekte betaling kan bereken word, en betalings kan betyds
              gemaak word om rente te vermy.
                                                                                                      4

 2.1.3    Identifiseer die tipe korting wat aan Eva Handelaars op 24 Maart
          toegestaan is.

          Handelskorting
                                                                                                      2

                                          TOTALE PUNTE
                                                      20

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V2                              6                                NW/Junie 2024
                                   Graad 11 – Nasienriglyne

 VRAAG 3: VASTE BATES

 3.1     PAS ITEMS

 3.1.1   C
 3.1.2   E
 3.1.3   A
 3.1.4   D
 3.1.5 B                                                                                      5

 3.2     VASTE BATES

 3.2.1     Bereken waardevermindering op toerusting en voertuie.
                                           Toerusting
                      Ou toerusting                           Nuwe toerusting

                   50 000 – (R1 x 2)                 250 000 x 15% x 3/12
                         = 4 998                              = 9 375

                                             Voertuie
                       Ou voertuie                            Nuwe voertuie
                      300 000 x 20%
                        = 60 000
                       240 000
                (300 000 – 60 000) x 20%
                                                   [(325 000 x 2) + 8 000] x 9/12 x
                      = 48 000
                      192 000                                     20%
           (300 000 - 60 000 - 48 000) x 20%          = 98 700  een deel korrek
                         x 6/12
                       = 19 200
                                                                                               17

 3.2.2     Voltooi die Bateverkoperekening op om die verkope van
           toerusting aan te teken.
                               BATEVERKOPE
 01      Voertuie            300 000 01 Opgehoopte            127 200
                                            waardevermindering
 Sep                                  Sep op voertuie
         Wins met             47 200       Bank                 220 000
         bateverkope
                                                       Beide totale
                                 347 200               dieselfde
                                                                               347 200
         Hele lyn korrek vir punte toekenning. (60 000 + 48 000 + 19 200) = 127 200            6

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V2                              7                                 NW/Junie 2024
                                   Graad 11 – Nasienriglyne

 3.2.3   Voltooi die Vaste bate nota op 29 Februarie 2024.
                                             Toerusting                    Voertuie
   Kosprys                                     400 000                     300 000
   Opgehoopte waarvermindering                (350 000)                   (108 000)
 Drawaarde aan die begin van die jaar                    50 000            192 000
 Bewegings
   Byvoegings teen kosprys                             250 000            658 000
   Bateverkope teen drawaarde                                 -           (172 800)
   Waardevermindering vir die jaar                     (14 373)          (117 900)
 Drawaarde einde van die jaar                          285 627            559 300
   Kosprys                                            650 000            658 000
   Opgehoopte waarvermindering                        (364 373)           (98 700)            14

 3.3        INTERNE KONTROLE VAN VASTE BATES

 3.3.1 Noem TWEE punte van advies oor hoe om beter beheer oor die
       gebruik van besigheidsvoertuie uit te oefen.
          Enige TWEE geldige punte  
          Installeer opsporingstoestelle in voertuie.
          Gebruik ŉ logboek om rekord te hou van die kilometers.
          Maak seker dat alle voertuie by die werk geparkeer is na werksure.
          Ken voertuie op ŉ daaglikse basis toe aan bestuurders.                               4

 3.3.2 Verduidelik waarom dit belangrik is om ’n bateregister wat op
       datum is te hou. Verskaf TWEE punte.
         Enige twee geldige punte 
          Om rekord te hou van volledige besonderhede van al die bates in die
            besigheid, bv kosprys, datum van aankoop, metode van
            waardevermindering ens.
          Dit is 'n beheermaatreël wat verseker dat al die bates van die besigheid
            beveilig of beskerm word.
          Dit help met die proses van verifiëring van bates deur interne of eksterne
            ouditeur.
                                                                                                2

 3.3.3 Gee EEN rede waarom ŉ onderneming mag besluit om vaste bates
       te verkoop.
         Enige EEN 
         Bates is te oud / Onderhoud raak te duur / Nie meer effektief vir spesifieke
         gebruik nie/ Beter model is beskikbaar/ Beter tegnologie                               2

                                         TOTALE PUNTE
                                                 50

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V2                        8                            NW/Junie 2024
                             Graad 11 – Nasienriglyne

 VRAAG 4: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

 4.1     AMELIA HANDELAARS

                                                           Effek op die
          REKENING   REKENING                            rekeningkundige
                                          BEDRAG            vergelyking
         GEDEBITEER GEKREDITEER
                                                         B       E      L
 4.1.1  Debiteure-
                          Verkope          25 000       +      +        0
         kontrole
        Koste van       Handelsvoor-
                                          20 000       -     -        0
         verkope           raad
 4.1.2 Handelsvoor-
                           Bank          61 750      +-     0        0
            raad
 4.1.3 Handelsvoor-
                           Bank             900        +-    0        0
           raad
 4.1.4                   Krediteure-
          Bank                            20 000       +      0       +
                         kontrole
 4.1.5   Handelsvoor-
                           Bank           R99        +-    0        0
            raad
 4.1.6                   Verbruiks-
            Bank                         R900        +     +        0
                         goedere
 4.1.7     Grond en
                        Herstelwerk       160 000      +     +       0           35
           Geboue

                                   TOTALE PUNTE
                                           35

                                                                        TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans/5091330d-b815-492e-bd30-49702527a430) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Gr11 Acc P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-acc-p2-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2) — Accounting · Memo · 2020 · Afr
- [Gr 11 Accounting P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-accounting-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c) — Accounting · QP · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-d/e318f486-dc9d-4af4-a66a-7f94a80f4e52) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/bbf140b1-3c15-44cd-86a1-4a4ce39bb9de) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans-watermark/a2d9376b-5342-490a-8a04-b73e930d98f4) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Accounting

- [GR11 Accounting Practice exam November Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/gr11-accounting-practice-exam-november-paper-1/a786fffb-f00d-472f-a62b-80f038063c5b) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR11 ANSWER BOOK NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-answer-book-nov2025-afrikaans-watermark/6daad69c-e558-4d79-9945-bdcc57c797b8) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING ANS BOOK GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-ans-book-gr11-nov-2025-eng-watermark/23071d73-1633-476d-9eea-a35d45360d61) — QP · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-watermark/12583458-757b-44ed-b818-66dccc55c934) — QP · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR11 NOV 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr11-nov-2025-afr-watermark/c1345715-0e44-4f64-9844-4e1a4ca18c22) — QP · 2025 · Afr
- [LP Accounting Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-accounting-grade-11-march-2025-qp-and-memo/e029a6c5-e494-4ee4-85f6-bf55d1d8442b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
