# Computer Applications Technology Grade 11 2019 QP (Afr)

> Grade 11 Computer Applications Technology question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2019-eastern-cape-november-question-paper/656fed33-e94c-4d57-b970-d5f5b61c53aa
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Computer Applications Technology
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Computer Applications Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/computer-applications-technology) › [Computer Applications Technology Grade 11 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2019-eastern-cape-november-question-paper/656fed33-e94c-4d57-b970-d5f5b61c53aa)

## About this document

Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 11

                             NOVEMBER 2019

         REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

PUNTE:     180

TYD:       3 ure

         Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, ‘n HTML-merkersblad en
                           toevoermasker-karakterblad.

### Page 2

2                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1              (EC/SEPTEMBER 2019)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    As gevolg van die aard van die drie-uur eksamen is dit belangrik om daarop te let
          dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde van die
          eksamensessie te verlaat NIE.

    2.    Sleutel jou van en naam in die bladsykopskrif (‘header’) van ELKE dokument wat jy
          skep of stoor.

    3.    Die toesighouer sal ŉ disket met AL die lêers wat vir die eksamen benodig word,
          aan jou gee, OF jy sal ingelig word waar die lêers op die netwerk of rekenaar
          gevind kan word. Indien ŉ disket aan jou uitgereik is, moet jy jou naam op die etiket
          skryf. Indien jy op ŉ netwerk werk, moet jy die instruksies wat deur die toesighouer
          gegee word, volg.

    4.    ŉ Kopie van die meesterlêers (‘master files’) sal by die toesighouer beskikbaar
          wees. Indien daar enige probleme met ŉ lêer is, mag jy die toesighouer vir ŉ ander
          kopie vra.

    5.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

    6.    Beantwoord AL die vrae.

    7.    Maak seker dat jy elke dokument stoor deur die lêernaam wat in die vraestel
          gegee word, te gebruik. Stoor jou werk gereeld as ŉ voorsorgmaatreël teen
          moontlike kragonderbrekings.

    8.    Lees deur elke vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE
          meer doen as wat die vraag vereis NIE.

    9.    Aan die einde van die eksamen moet jy die disket wat deur die toesighouer aan jou
          gegee is, inlewer met AL die antwoordlêers daarop gestoor, of jy moet seker maak
          dat AL die antwoordlêers op die netwerk/rekenaar gestoor is, soos wat deur die
          toesighouer/onderwyser aan jou verduidelik is. Maak absoluut seker dat al die lêers
          gelees kan word.

    10.   Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die hulpfunksies van die
          programme wat jy gebruik. Jy mag GEEN ander hulpbronmateriaal gebruik NIE.

    11.   Indien data uit ŉ vorige vraag wat jy nie kon beantwoord nie afgelei word, moet jy
          steeds voortgaan met die vrae wat volg.

    12.   Tensy anders vermeld, moet formules en/of funksies vir ALLE berekeninge in vrae
          wat sigbladwerk (‘spreadsheets’) behels, gebruik word. Absolute-selverwysing
          moet slegs waar nodig gebruik word om te verseker dat die formules korrek is
          wanneer hulle na ander selle in die sigblad gekopieer word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

13.   In alle vrae wat woordverwerking behels, moet die taal op English (South African)
      gestel word. Die papiergrootte word as A4-portret (‘Portrait’) aanvaar, tensy anders
      aangedui.

14.   In Bylaag A word die HTML-merkblad voorsien.

15.   Die eksamengids/datadisket wat jy gaan ontvang saam met hierdie vraestel, bevat
      die volgende lêergids en lêers wat onder aangedui word. Maak seker dat jy die
      lêergids met AL die lêers het voor die eksamen begin.

### Page 4

4                          REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1               (EC/SEPTEMBER 2019)

    SCENARIO

    Die wêreld vier elke jaar World Food Day op 16 Oktober die herdenking van die stiging van die
    Organisasie in 1945. Die gebeurtenisse word georganiseer in meer as 150 lande oor die wêreld,
    wat dit as een van die mees gevierde dae op die UN kalender maak. Op die dag word strategieë
    bespreek om armoede te beveg dwarsoor die wêreld.

VRAAG 1: WOORDVERWERKING
‘n Dokument is opgestel om inligting te verskaf oor wat “World Food Day” is. Redigeer die
dokument soos versoek word.

Open die 1_WorldFoodDay woordverwerkingsdokument.

 1.1     Voeg ‘n voorblad in vir die dokument. Die voorblad moet die volgende
         vertoon:

         1.1.1 Selekteer die Ion (Dark) voorblad.                                            (1)

         1.1.2 Tik die dokument naam in as World Food Day en die jaar as 2019.               (2)

 1.2     Vind die opskrif op bladsy twee ‘World Food Day’ en maak die volgende
         veranderinge:

         1.2.1 Skep ‘n opskrif styl genaamd ‘Main Heading’ met font Century
               Gothic, fontgrootte 20, vetdruk en rooi fontkleur.                            (3)

         1.2.2 Pas die Main Heading styl toe op die hoofopskrif.                             (1)

 1.3     Vind die paragraaf wat begin met ‘World ….en eindig met …….Agricultural
         Development’ en formateer dit sodat dit vertoon soos die res van die
         paragrawe in die dokument.                                                          (3)

 1.4     Vind al die verskynings van die woord ‘poverty’ in kleinletters en vervang dit
         met “poverty” onderstreep.                                                          (2)

 1.5     Vind die groen geskakeerde gedeelte “Placeholder 1” wat voorkom onder
         die opskrif Theme en voeg die onderstaande verwysings in op die verslag:
         Skrywer: Dominic Anriasse
         Titel: Celebrating World Food Day by Feeding the Needy
         Jaar: 2016
         Uitgewer: IOL
         Stad: Cape Town                                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

1.6   Gebruik ‘n veelvlaklys (multilevel list) of buitelynnommering (outline
      numbering) items te hernommer sodat dit vertoon soos die lys hieronder:

             1. 2010
                1.1 2010: United against hunger
                1.2 2011: Food prices - from crisis to stability
                1.3 2012: Agricultural cooperatives – key to feeding the world
                1.4 2013: Sustainable Food Systems for Food Security and Nutrition
                    1.4.1     2014: Family Farming: "Feeding the world, caring for the earth"
             2. 2015

                2.1    2015: "Social Protection and Agriculture: Breaking the Cycle of      Rural
                       Poverty"
                2.2 2016: Climate change: "Climate is changing. Food and agriculture must
                    too"
                2.3 2017: Change the future of migration. Invest in food security and rural
                    development.
                      2.3.1   2018: Our actions are our future.
                                                                                                    (5)

1.7   Die prentjie “Figure 1” onder die opskrif “EVENTS” is verkeerd geetiketeer
      (labelled). Verander die etiket (label) sodat dit lyk soos die res van die
      prentjies.                                                                                    (3)

1.8   Vind die teks “Go to Africa” onder die opskrif “Europe” en skep ‘n
      hiperskakel na die boekmark Africa. Voeg die skermwenk (screentip) ‘See
      how Africa commemorates WFD’ in.                                                              (3)

1.9   Sorteer die paragrawe onder die opskrif ‘Africa’ in dalende orde.                             (2)

1.1   Voeg ‘n voetnota in op die teks ‘Action Against Hunger (AAH)’ as volg:
0           Gebruik a, b, c nommer formaat.
            Voeg die teks ‘This is a non-profit organization.’ in.
            Plaas die voetnota aan onderkant (below) van die teks.                                 (3)

1.1   Voeg bladsynommers in die bladsyonderskrif (page footer) as volg:
1           Gebruik die ‘Stacked Pages 1’ bladsynommering styl.
            Linieer(Align) die onewe (odd) bladsynommer links in die onderskrif.
            Linieer(Align) die ewe (even) bladsynommers regs in die onderskrif.                    (4)

1.1   Voeg ‘n outomatiese bibliografie in op die laaste bladsy van die dokument.
2                                                                                                   (1)

                                                                                                    1989

### Page 6

6                           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1           (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 2: WOORDVERWERKING
Jy word versek om die brief wat die Word ontwerp is te verander. Die brief sal versprei
word na die persone wat belangstel om beoordelaars te wees.
Open die 2_Letter woordverwerkingsdokument en verander die dokument.

 2.1   Vind die geskakeerde woord email en vervang dit met ‘n simbool Wingdings
       2 karakter kode 63.                                                                (2)

 2.2   Voeg ‘n regsinlynstel tabelstop in op 10 cm in lyn met die verhelderde datum
       en voeg ‘n veld in met vandag se datum. Die datum moet vandag se datum
       vertoon op enige dag wat die brief oopgemaak word.                                 (4)

 2.3   Vind die opskrif ‘Registration information’ en maak die volgende
       veranderinge:

       2.3.1 Verander die eienskappe (properties) van die ‘Name’ teksvormveld
             om maksimum van 15 karakters te aanvaar.                                     (1)

       2.3.2 Voeg ‘n merkblok-vormveld (check box form field) in voor die teks
             ‘Male’ sodat die persoon manlik of vroulik kan kies.                         (1)

       2.3.3 Plaas ‘n aftreklysvormveld (dropdown form list) langs die teks
             ‘Qualification’. Sluit die volgende opsies in as ‘n aftreklys van die
             veld.
                        Degree
                        Diploma
                        Higher Certificate                                               (3)

 2.4   Stuur briewe aan die mense wat belangstel om beoordeelaars te wees. Die
       name van die mense is gestoor in die 2_Judges sigblad.
             Gebruik die ‘Applicants’ werkblad van die 2_Judges sigblad as ‘n
              databron.
             Vervang die ‘Sir / Madam’ met die data in die ‘Name’ kolom.
             Stuur briewe slegs aan die persone wat ‘n graad het.
             Sorteer die briewe volgens ‘Name’.
             Stoor die briewe as 2_Merged letters.                                       (6)

                                                                                          -17

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

VRAAG 3: SIGBLAD
‘n Sigbladlêer wat Better Life Index of World Countries bevat is gestoor in die 3_Statistics
sigblad.
Maak die 3_ Statistics sigblad oop en werk in die World Data werkblad.

 3.1   Reël 1 is saamgevoeg vanaf A1 to N1. Formateer die werkblad as volg:

       3.1.1 Vergroot die hoogte van Ry 1 na 60 pt of 120 pixels.                        (1)

       3.1.2 Die opskrif ‘Better Life Index of World Countries’ moet both
             vertikaal en horisontaal sentreer word.                                     (2)

       3.1.3 Voeg ‘n Tweekleur rooi gradiëntvul (gradient fill) in die saamvoeg
             selle A1:N1.                                                                (2)

       3.1.4 Voeg in Ry 1 die prentjie 3_Picture.jpg wat gevind kan word in die
             datalêer. Die prentjie moet as volg geformateer word:
                        Die hoogte van die prentjie moet 2 cm wees en wydte 6 cm.
                        Die prentjie moet aan die regterkant van Ry 1 geplaas
                         word.                                                           (4)

 3.2   Gebruik die sigbladeienskap sodat al die inhoud van Ry 2 sigbaar is.              (2)

 3.3   Verseker dat al die opskrifte in Ry 1 en Ry 2 sigbaar bly wanneer daar
       ondertoe gerol word (scrolling down) in die werkblad.                             (1)

 3.4   Voeg funksie in sel C42, om te bepaal hoeveel lande (countries) in die
       studie gebruik is.                                                                (2)

 3.5   Gebruik ‘n sigbladeienskap om te bepaal watter 5 lande (countries) die
       hoogste Net Household Adjusted Disposable Income het. Formateer met
       ‘n rooi fontkleur.                                                                (3)

 3.6   In sel C44, bepaal die tweede hoogste waarde van die Net Household
       Financial Wealth.                                                                 (2)

 3.7   Die lande se vermoë om voedsel tekorte te beveg word beinvloed deur
       die onsekerhede in die arbeidsmarkte. Lande met ‘n plofbare (volatile)
       arbeidsmark sal swaar kry. In sel C46, gebruik die kriteria hieronder om
       te bepaal wat die situasie in Suid-Afrika is.
       Wenk: Is die situasie in Suid-Afrika volitile of fair??
              Lande wie se onsekerhede in die arbeidsmark meer is as en gelyk
               is aan die gemiddelde van al die lande se “Labour Market
               Insecurities” word beskou as “volatile” en die met minder as “fair”.      (6)

 3.8   Gebruik ‘n sigbladeienskap in sel F6 om enige nommer tussen 1 en 20 in
       te voeg.                                                                          (2)

 3.9   Voeg ‘n funksie in sel C48 om te bepaal hoeveel lande se
       lewensverwagting 60 jaar of meer is.                                              (3)

 3.10 In sel O1, voeg die datum in waarop World Food Day in jaar 2019                    (3)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1              (EC/SEPTEMBER 2019)

       herdenk is. Die datum moet ‘n lang datumtipe (long date type) wees.

 3.11 Die aantal verwagte jare in onderwys (years expected in education) is
      verkeerdelik ingevoeg in sel O34. Gebruik ‘n sigbladeienskap om dit in
      die korrekte sel M34 te voeg.                                                     (2)

 3.12 Voeg ‘n funksie in sel C50 om die totale bedrag te bepaal wat deur lande
      wat met die letter ‘S’ begin betaal is.                                           (4)

 3.13 Die bedrag wat deur elke werker per maand gebruik is in Suid-Afrika is
      gestoor in sel N34 en is in US Dollars. In sel C52 omskep die bedrag na
      Suid-Afrikaanse geldeenheid. Die wisselkoers word gestoor in sel B52.             (3)

 3.14 In sel C54 bereken die persentasie van die bedrag wat deur Suid-
      Afrikaanse werkers gebruik is teenoor die bedrag wat per maand gebruik
      is deur al die werks.                                                             (4)

 3.15 Onder die lande wat in die studie gebruik is, is die Bricks lande naamlik:
      Brazil, Russian Federasie, South Africa en United Kingdom.
       Skep ‘n geskikte grafiek / kaart wat die Educational attainment of the
       adult working-age population en die Expected years in education sal
       vertoon.
              Voeg ‘n geskikte titel boaan die grafiek.
              Verskaf geskikte name vir albei asse.
              Hernoem die reekse “series” na geskikte name.
              Vul die plot area met die 3_Pot.jpg prentjie.
              Voeg ‘n “Data Callout” boaan die hoogste stafie (bar) en vul die
               stafie met ‘n solide pers kleur.
              Gebruik ‘n sigbladeienskap om die grafiek na ‘n nuwe tabeloortjie
               (tabsheet) te skuif en noem dit ‘Graph’.                                (11)

                                                                                       [57]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

VRAAG 4: DATABASIS
‘n Databasis was geskep wat al die provinsiale armoede statusse aandui. Verander die
databasis en gebruik die ontwerpaansig (design view) in al die navrae.
Open die 4_Poverty databasis.

 4.1          As deel van die World Food Day bewusmakingsveldtog word skole
              versoek om ‘n opstel te skryf. Leerders van die Village Primary
              School word gestoor in die Essay Registration tabel. Redigeer die
              Essay Registration tabel as volg:

       4.1.1 Voeg ‘n eienskap in op enige veld van die databasis wat unieke
             rekords in the tabel kan identifiseer.                                         (1)

       4.1.2 Gebruik ‘n databasis eienskap in die IDNo veld om seker te maak dat
             die korrekte aantal nommers vir die Identiteitsnommer van die leerder
             ingevoeg kan word.                                                             (3)

       4.1.3 Skuif die Name of School veld sodat dit tussen die IDNo veld en die
             School Logo veld sal wees.                                                     (1)

       4.1.4 Verander die datatipe van die School Logo veld sodat ‘n prentjie
             ingevoeg kan word in die tabel.                                                (1)

       4.1.5 Stel die Size of family veld om altyd die nommer 3 in die veld te
             vertoon .                                                                      (1)

       4.1.6 Die leerders van Village Primary School kom van PE, EL en KWT.
             Verander die datatipe van die Town veld sodat die dorpe in
             alfabetiese orde sal wees.                                                     (3)

       4.1.7 Voeg ‘n valideringsreël in op die Rural School veld sodat dit slegs R
             vir Rural en U vir Urban sal aanvaar.
              Voeg ‘n toepaslike boodskap in om gebruiker te help.                          (3)

       4.1.8 Verander die eienskap van die Essay veld sodat dit nie leeg/oop
             gelos mag word nie.                                                            (1)

 4.2          Skep die vorm frm4_2 gebaseer op Provincial Data tabel.

                 Sluit die volgende velde in: Province, Households in Agriculture, % in
                  National GDP, Average Household size, Main Source of Income en
                  Source of Employment.
                 Redigeer die vormopskrif na ‘Provinces of SA’.
                 Sorteer die data van die Households in Agriculture veld in dalende
                  orde.
                 Pas ‘n rooi vulkleur toe op al die etikette (labels) in the detail
                  afdeling.
                 Die uitleg van die tabel moet gestapel (stacked) word.
                 Voeg ‘n horisontale lyn in aan die bokant van die vormonderskrif.
                 Voeg vandag se datum as ‘n veld in die vormonderskrif.                    (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

4.3   Skep ‘n navraag genaamd qry4_3 gebaseer op Provincial Data.

         Voeg die volgende velde in: Province, % in National GDP en Source of
          Employment.
         Voeg kriteria in om te wys watter provinsies se “% in National GDP”
          10% of meer is en
         wys watter provinsies se meerderheid van mense werk “Majority of
          people working”.
         Sorteer in stygende orde van” % in National GDP”.                           (5)

4.4   Open navraag qry4_4 en doen die volgende:

      ‘n Berekende veld was ingevoeg in qry4_4 om te bepaal of daar ‘n
      verbetering was in die mense se armoede gaping tussen 2006 en 2015.
         Korrigeer die fout in die berekende veld om die armoede gaping te
          bepaal.
         Voeg ‘n kriteria in om te wys watter provinsies ‘n negatiewe verbetering
          gehad het.                                                                  (3)

4.5   Skep ‘n veslag (report) genaamd rpt5_5 gebaseer op Provincial Data.

             Voeg volgende velde in: Province, Main Source of income, Source of
              Employment, Poverty Gap 2015, % in National GDP en Average
              Household.
             Groepeer volgens die “Main Source of Income” veld.
             Stel die bladsy-oriëntasie van die verslag op landskap.
             Sorteer volgens die “Source of Employment” veld.
             Bereken en vertoon die totale aantal provinsies soos per “Main
              Source of Income” in die groeponderskrif.                               (7)

4.6   “Export” die resultate vanaf die “QueryExport” na die sigblad en stoor dit as
      Query Export.                                                                   (2)

                                                                                      -17
                                                                                       0]

### Page 11

VRAAG 5: WEBONTWERP (HTML)
‘n Webblad is ontwerp om mense bewus te maak van die World Food Day.
Maak die onvolledige 5_World Food Day webblad in 'n webblaaier en ook in 'n
teks-/HTML-redigeerder oop.
LET WEL:

•   Vraagnommers verskyn as kommentaar ('comments') in die kodering om jou te lei
    waar om die antwoord(e) in te voeg. MOENIE hierdie kommentaar uitvee NIE.
•   'n HTML-merkersblad is vir jou verwysing aangeheg.

Jou finale webblad moet soos die voorbeeld hieronder lyk.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

12                        REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1             (EC/SEPTEMBER 2019)

 5.1   Korrigeer die HTML merkers (tags) sodat die teks ‘No to Hunger’ in die
       webblaaier verskyn.                                                                (1)

 5.2   Verander die agtergrondkleur van die bladsy na ligblou.                            (1)

 5.3   Sentreer die hoofopskrif ‘World Food Day: Action for #Zero Hunger”.                (1)

 5.4   Voeg ‘n groenlyn in en stel die grootte op 10.                                     (3)

 5.5   Stel die fontkleur van die hele webtuiste na rooi en die moet vetdruk wees.        (3)

 5.6   Die teks ‘Resource: Food and Agriculture Organization of the United
       Nations’ moet in kursief wees.                                                     (1)

 5.7   Verander die lysitems onder die opskrif ‘HOW CAN I TAKE PART?’ na
       hoofletters.                                                                       (2)

 5.8   Voeg ‘n prentjie in onder die gelyste items. Die prentjie moet as volg
       geformateer word:                                                                  (5)

              Gebruik die prentjie ‘5_Picture’ uit die datalêer.
              Beide die wydte en die hoogte moet 200 wees.
              Die afkorting ‘WFD’ moet vertoon wanneer die prentjie nie vertoon
               nie.
              Die prentjie moet gesentreer word.

 5.9   Voeg ‘n hiperskakel op die teks ‘For more information’ sodat dit skakel na
       die webtuiste fao.org.
                                                                                          (3)

                                                                                          -20

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

VRAAG 6: GENERAL

Open die lêer 6_Organiser.

 6.   Jou skool wil deelneem aan die bedrywighede van die World Food Day. ‘n
 1    Organogram van die reëlings komitee is gemaak. Bestudeer die prentjie
      hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                   Head
                                                   Unemployment
                         Head Research             reports to Co-
                                                   Ordianator
                                                   reports to Councilors

         Head Poverty                                                      Head Health
          Aleviation                                                         Services

                                      Co-
                                   Ordinator

      6.1.1      Redigeer die Co-ordinator vorm (shape) sodat die teks korrek lees.               (1
                                                                                                   )
      6.1.2      Voeg die volgende inligting in onder Head Unemployment:
                                                                                                  (2
                    Reports to coordinator                                                        )
                    Reports to councilors

      6.1.3      Voeg nog ‘n vorm (shape) in naamlik Head Research.                               (1
                                                                                                  )

      6.1.4      Swop die uitleg van die “smart art” van regs na links.                           (1
                                                                                                  )

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

14                       REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                       (EC/SEPTEMBER 2019)

 6.2   Maak die sigblad 6_Celebrate oop.
       Hierdie jaar het die feesvieringe begin met ‘n aftel(countdown) ‘n minuut voor
       12 middernag. Sommige stede vier fees vroeë as ander as gevolg van hulle
       geografiese ligging in die wêreld. ‘n Grafiek is geskep om die tydsverskille
       aan te dui en ook watter stede moontlik eerste sal feesvier.

                                       Time
           Tokyo                                          23:00

        Sao Paulo             10:00

         Pretoria                         16:00

        New York              10:00

          London                        15:00

               0:00    4:48     9:36     14:24    19:12           0:00   4:48

       6.2.1 Verander die grafiek sodat dit lyk soos die bostaande grafiek.                       (1)
       6.2.2 Die stede moet stygend gesorteer word.                                               (2)
       6.2.3 Gebruik ‘n sigbladeienskap om die kleure van die stafies te wissel
             (Vary) per punt (by point).                                                          (1)
                                                                                                   -4

                                                                                     TOTAL: 180

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

TOEVOERMASKER (INPUT MASK) KARATERBLAD

  KARAKTER                                             BESKRYWING

        0            Syfer (0 tot 9, inskrywing vereis, plus [+]- en minus [–]-tekens nie toegelaat nie)
                     Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie, plus [+]- en minus [–]-tekens nie
        9
                     toegelaat nie)
                     Syfer of spasie (geen inskrywing vereis nie; spasies word as oop plekke ('blanks')
        #            in Redigeringsmodus ('Edit mode') vertoon, maar oop plekke word verwyder
                     wanneer data gestoor word; plus [+]- en minus [–]-tekens toegelaat)
        L            Letter (A tot Z, inskrywing vereis)

        ?            Letter (A tot Z, inskrywing opsioneel)

        A            Letter of syfer (inskrywing vereis)

        a            Letter of syfer (inskrywing opsioneel)

        &            Enige karakter of 'n spasie (inskrywing vereis)

        C            Enige karakter of 'n spasie (inskrywing opsioneel)

                     Desimale plekhouer en duisende-, datum- en tydskeiers (Die werklike karakter wat
      .,:;-/         gebruik word, hang van die instellings ('settings') in die 'Regional Settings
                     Properties'-dialoogblokkie ('dialog box') in die 'Windows Control Panel' af.)
        <            Laat alle karakters na onderkas ('lower case') omgeskakel word

        >            Laat alle karakters na bokas ('upper case') omgeskakel word
                     Laat die toevoermasker van regs na links, in plaas van links na regs, vertoon.
        !            Karakters wat in die toevoermasker ingesleutel word, vul dit altyd van links na
                     regs.
                     Jy kan die uitroepteken op enige plek in die toevoermasker invoeg.
                     Laat die karakter wat volg, as die letterlike karakter vertoon word (byvoorbeeld,
        \
                     \A word slegs as A vertoon)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

16                           REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1                       (EC/SEPTEMBER 2019)

                                 ANNEXURE A - HTML MERKBLAD (HTML TAG SHEET)
              Basiese Merkers (Basic Tags)                                  Formatting Tags continued
        Merker (Tag)                      Beskrywing                  Merker (Tag)                    Beskrywing
<body></body>                  Definieer die liggaam van die    <li></li>                  Word voor elke lysitem
                               webblad                                                     ingevoeg, en voeg dan 'n
<body                          Stel die agtergrondkleur van                                nommer of simbool by
bg colour="pink">              die webblad                                                 afhangende van die tipe lys
                                                                                           wat geselekteer is
<body text="black">            Stel die kleur van die           <img src="name">           Voeg 'n prent in
                               liggaamteks
<head></head>                  Bevat inligting oor die          <img src="name"            Stel 'n prent inlyn: kan ook
                               dokument                         align="left">              ''right", "center"; "bottom",
                                                                                           "top", "middle'' wees
<html></html>                  Skep 'n HTML-dokument –          <img src="name"            Stel die grootte van die
                               begin en eindig 'n webblad       border="1">                raam rondom 'n prent
<title></title>                Definieer 'n titel vir die       <img src="name"            Stel die hoogte en breedte
                               dokument                         width="200" height         van 'n prent
<!-- -->                       Kommentaar                       ="200">
                 Teksmerkers (Text Tags)                        <img src="name"            Vertoon alternatiewe teks
            Tag                           Description           alt="alternative           wanneer die muis oor 'n
<hl></hl>                      Skep die grootste opskrif        text">                     prent gehou word of
                                                                                           wanneer die prent nie
                                                                                           gevind word nie
<h6></h6>                      Skep die kleinste opskrif        <hr/>                      Voeg 'n horisontale lyn in
<b></b>                        Skep teks in vetdruk             <hr size="3"/>             Stel die grootte (hoogte)
                                                                                           van 'n reël
<i></i>                        Skep teks in skuinsdruk          <hr width="80%"/>          Stel die breedte van 'n lyn,
                                                                                           in persentasie of absolute
                                                                                           waarde
<font                          Stel fontgrootte van "1" tot "7" <hr colour="ff0000"/> Stel die kleur van die lyn
size="3"></font>
<font                          Stel fontkleur                                Tabelmerkers (Table Tags)
colour="green"></font>
<font face="Times              Stel fonttipe                          Merker (Tag)                    Beskrywing
New Roman"></font>
                Skakelmerkers (Link Tags)                       <table></table>            Skep 'n tabel
        Merker (Tag)                      Beskrywing            <tr></tr>                  Skep 'n ry in 'n tabel
<a href="URL"></a>             Skep 'n hiperskakel              <td></td>                  Skep 'n sel in 'n tabel
<a href="URL"><img             Skep 'n prentskakel              <th></th>                  Skep 'n tabelopskrif (in 'n
src="URL"></a>                                                                             sel met algemene
                                                                                           vetgedrukte, gesentreerde
                                                                                           teks)
<a name="NAME"></a>            Skep 'n teikenarea               <table width="50">         Stel die breedte van die
                                                                                           tabel
<a href="#NAME"></a>           Skakel na 'n teikenarea wat      <table border="1">         Stel die breedte van die
                               elders in die dokument                                      raam rondom die selle van
                               geskep is                                                   die tabel
         Formateringsmerkers (Formating Tags)                   <table                     Stel die spasie tussen die
                                                                cellspacing="1">           selle van die tabel
        Merker (Tag)                      Beskrywing            <table                     Stel die spasie tussen 'n
                                                                cellpadding="1">           selraam en die inhoud
                                                                                           daarvan
<p></p>                        Skep 'n nuwe paragraaf           <tr align="left">          Stel die inlynstelling vir die
                                                                                           sel(le) (kan ook ''center'' of
                                                                                           ''right'' wees)
<p align="left">               Stel 'n paragraaf links inlyn    <tr valign="top">          Stel die vertikale
                               (verstek), kan ook ''right'' of                             inlynstelling vir sel(le) (kan
                               ''center'' wees                                             ook ''middle'' of ''bottom''
                                                                                           wees)
<br/>                          Voeg 'n reëlbreuk ('line         <td colspan="2">           Stel die getal kolomme
                               break') in                                                  waaroor 'n sel moet strek
<ol></ol>                      Skep 'n genommerde lys           <td rowspan="4">           Stel die getal rye waaroor 'n
                                                                                           sel moet strek
<ol type="A","a",              Definieer die tipe nommers
"I","i","1"></ol>              wat gebruik is
<ul></ul>                      Skep 'n kolpuntlys
type="disc",                   Definieer die tipe kolpunte
"square","circle"></ul>        wat gebruik word

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CAT P1 QP GR11 NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2019-eng-d/1e6f55cc-7bc3-47c2-ad2f-1364f722f930) — Computer Applications Technology · QP · 2019 · Eng
- [CAT P1 QP GR11 NOV 2019 Afrik .pdf R](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-qp-gr11-nov-2019-afrik-pdf-r/69d346e5-bc82-4449-87ba-f362ad4ce87e) — Computer Applications Technology · QP · 2019 · Afr
- [CAT P2 GR11 QP NOVEMBER 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-november-2019-eng-d/fc7f3b5c-f785-4ba4-bd4c-c8a3e0724e82) — Computer Applications Technology · QP · 2019 · Eng
- [CAT P2 GR11 QP NOVEMBER 2019 Afr DD](https://www.hlayiso.com/library/cat-p2-gr11-qp-november-2019-afr-dd/8e1b92ef-6328-4406-b9be-40b22f64f056) — Computer Applications Technology · QP · 2019 · Afr
- [RRT V1 GR11 Nov 2019 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2019-eastern-cape-november-memorandum/cd27dde4-21f1-4c0c-9e32-4ea13d523c12) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Afr
- [CAT P1 MEMO GR11 NOV 2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/cat-p1-memo-gr11-nov-2019-eng-d/406f61c6-6558-402a-9648-12d1aff30bda) — Computer Applications Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Computer Applications Technology

- [CAT Grade 11 Teacher's Guide v2](https://www.hlayiso.com/library/cat-grade-11-teacher-s-guide-v2/60db7f6c-ce96-4df2-a9d1-f5b6025c8386) — Guide
- [Gr11 CAT Practical LB print 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-print-20-9-19/07dcc91e-6e6d-4426-af23-33bd059dee2f) — Textbook
- [Gr11 CAT Practical LB web 20-9-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-practical-lb-web-20-9-19/53763877-ca8b-4e6f-a0b4-5472a940eac2) — Textbook
- [Gr11-CAT-TG-Study-Guide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-tg-study-guide-lr/fc7c0458-b409-4945-b66a-1e47960bd705) — Guide
- [Gr11 CAT Theory LB print 19-11-19](https://www.hlayiso.com/library/gr11-cat-theory-lb-print-19-11-19/9605fb7a-c0fc-44fb-bf73-5bc54e1e618e) — Textbook
- [Grade 11 CAT P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-computer-applications-technology-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/8a3c3969-ca01-4da6-9be4-1094d1e89751) — Memo · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
