# Economics Grade 11 National Exemplar November 2020 QP

> Grade 11 Economics question paper from the National Exemplar November Exam 2020, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper/b8c162e6-0d5c-4a9f-b253-8e4135da0e0b
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 National Exemplar November 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper/b8c162e6-0d5c-4a9f-b253-8e4135da0e0b)

## About this document

Economics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                    NOVEMBER 2020

                      EKONOMIE V1
                     (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                                   EKONOMIE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

      AFDELING A: VERPLIGTEND
      AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
      AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.

 2.   Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele vrae wat
      beantwoord is, sal NIE nagesien word nie.

 3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

 4.   Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.

 5.   Lees die vrae noukeurig.

 6.   Begin ELKE vraag boaan ’n NUWE bladsy.

 7.   Laat 2−3 reëls oop tussen onderafdelings van vrae.

 8.   Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, inhoud en
      konteks van jou antwoorde voldoen aan die kognitiewe vlakke van die vrae.

 9.   Gebruik slegs swart of blou ink.

 10. Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaars gebruik.

 11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                          EKONOMIE V1                                     3

 AFDELING A: (VERPLIGTEND)                                   30 PUNTE – 20 MINUTE

 VRAAG 1

 1.1 Verskeie opsies word as antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
     antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1–
     1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.

       1.1.1    Hulpbronne word ... in die produksieproses genoem.

                A    insette
                B    uitsette
                C    intermediêre goedere
                D    finale goedere

       1.1.2    Toe Walmart in Massmart belê het, was dit ... genoem.

                A    kapitaal verbreding
                B    kapitaal verdieping
                C    buitelandse direkte investering
                D    ekonomiese groei

       1.1.3    ’n Voordeel van die sentraal beheerde ekonomie is …

                A    keuse.
                B    innovasie.
                C    risiko.
                D    volle indiensname.

       1.1.4    Om die BBP van een jaar met dié van ’n ander jaar te vergelyk, word
                die ... gebruik.

                A    BBP teen heersende pryse
                B    BBP teen markpryse
                C    BBP teen konstante pryse
                D    BBP teen vastekoste

       1.1.5    Die … word gebruik om die lewenstandaard van ’n land te meet.

                A    vlak van per capita-inkome
                B    inflasievlak
                C    betalingsbalans
                D    ekonomiesekringloop

       1.1.6    Voedselsekuriteit maak ... ’n lewensbelangrike industrie.

                A    energie
                B    landbou
                C    water
                D    kleinhandel

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                                    EKONOMIE V1                                (EC/NOVEMBER 2020)

      1.1.7    ’n Maatskappy wat brandstof uit steenkool vervaardig.

               A     Caltex
               B     Shell
               C     Engen
               D     Sasol

      1.1.8    Die … is die prys waarteen die Suid-Afrikaanse Reserwebank geld aan
               ander banke leen.

               A     prima uitleenkoers
               B     terugkoopkoers
               C     wins
               D     dividend                                                      (8 x 2)   (16)

 1.2 Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ begrip in KOLOM A pas. Skryf
     slegs die korrekte letter (A−I) langs die vraagnommers (1.2.1−1.2.8) in die
     ANTWOORDEBOEK neer.

                KOLOM A                                 KOLOM B
      1.2.1    MTBR                       A   Ondernemings wat deur die staat
                                              beheer word

      1.2.2    Disinvestering             B   Staatsinmenging om werkers teen
                                              onregverdige arbeidspraktyke te
                                              beskerm

      1.2.3    Primêre sektor             C   Die verhouding tussen inset en uitset

      1.2.4    Staatsbeheerde             D   ’n Beleid wat daarop gemik is om die
               ondernemings                   eienaarskap van landbougrond aan
                                              swart mense in die ekonomie, te
                                              vergroot

      1.2.5    Minimum lone               E   ’n Proses waar buitelandse lande hul
                                              besighede uit ’n land onttrek

      1.2.6    Grond                F         Hierdie dokument skets hoe die
               herverdelingsprogram           regering voorstel om sy besteding oor
                                              ’n gegewe tydsperiode te finansier

      1.2.7    Produktiwiteit             G   Die totaal van die faktor inkome in ’n
                                              land

      1.2.8    Nasionale Inkome           H   Is betrokke in die produksie of
                                              ontginning van grondstowwe

                                          I   Swart Ekonomiese Bemagtiging
                                                                                   (8 x 1)     (8)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                         EKONOMIE V1                                       5

 1.3    Gee EEN begrip/woord vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
        die begrip/woord langs die vraagnommers (1.3.1–1.3.6) in die
        ANTWOORDEBOEK neer. GEEN AFKORTINGS of akronieme sal aanvaar
        word nie.

        1.3.1    Inkome per lid van die bevolking van ’n land

        1.3.2    Hierdie sektor word verbind met aktiwiteite wat straatverkope en
                 handwerk insluit

        1.3.3    BBP teen basiese pryse, plus belasting op produkte, minus
                 subsidies op produkte

        1.3.4    Beleid wat die Reserwebank aanwend om die aanbod van geld en
                 rentekoerse te beïnvloed

        1.3.5    ’n Ekonomie wat nie die buiteland insluit nie

        1.3.6    Beweging van mense van plattelandse gebiede na stedelike
                 gebiede                                                  (6 x 1)           (6)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:         30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                    EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING B

 VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

 2.1 Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1    Noem enige TWEE faktore wat die prys van natuurlike hulpbronne
               beïnvloed.                                                 (2 x 1)            (2)

      2.1.2    Waarom word invoere nie in binnelandse besteding ingesluit nie?
                                                                           (1 x 2)           (2)

 2.2 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                      TAXI HERKAPITALISASIE PROGRAM (THP)

      Die THP is ’n inmeng poging deur die Regering, wat deel is van sy
      infrastruktuurontwikkelingsprogram, ten einde veiligheid tuis te bring;
      doeltreffende en toeganklike taxi bedrywighede deur nuwe taxi voertuie
      bekend te stel wat ontwerp is om die openbare vervoerfunksie in die taxi
      industrie te vervul. Die THP gaan nie slegs oor die skrap van ou taxi voertuie
      nie, maar ook oor hoe om die operateurs die beste te help om konstruktief
      voordeel deur bemagtiging te trek. Die verpligte vereistes is ook bedoel om
      die gemak van passasiers te verseker.

                                                      [Bron en vertaal: SA Yearbook 2018]

      2.2.1    Noem enige ander vorm van vervoer.                                            (1)

      2.2.2    Watter agentskap is verantwoordelik vir die oprigting en
               instandhouding van nasionalepaaie in Suid-Afrika?                             (1)

      2.2.3    Omskryf kortliks die begrip infrastruktuur.                                   (2)

      2.2.4    Verduidelik die ekonomiese belangrikheid van vervoer aan die
               ekonomie.                                                                     (2)

      2.2.5    Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering die werking van openbare
               vervoer in die land verbeter?                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                         EKONOMIE V1                                          7

 2.3    Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat volg.

                                                   [Aangepas en vertaal uit: Google images]

        2.3.1    Noem enige persoonlike eienskap van ’n entrepreneur.                          (1)

        2.3.2    Wat is die vergoeding wat ’n entrepreneur ontvang?                            (1)

        2.3.3    Omskryf kortliks die begrip entrepreneur.                                     (2)

        2.3.4    Verduidelik die rol van ’n entrepreneur in die ekonomie.                      (2)

        2.3.5    Hoe sal regeringsinmenging in die mark, die vergoeding van ’n
                 entrepreneur beïnvloed?                                                       (4)

 2.4    Bespreek die rol van huishoudings in ’n oop ekonomiesekringloop.           (4 x 2)     (8)

 2.5    Hoe suksesvol was die Suid-Afrikaanse regering in die lewering van sosio-
        ekonomiese dienste?                                                                    (8)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

8                                                        EKONOMIE V1                                 (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                                    40 PUNTE – 30 MINUTE

 3.1 Beantwoord die volgende vrae:

      3.1.1    Noem enige TWEE funksies van die Sentrale Bank.                                             (2 x 1)    (2)

      3.1.2    Hoekom is geld as ’n ruilmiddel ingestel?                                                   (1 x 2)    (2)

 3.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.

                                                         LORENZ KURWE
                                       120

               Kummulatiewe inkome %
                                       100
                                                            lyn van gelykheid
                                       80

                                       60
                                                                                    Land A
                                       40
                                                                C
                                                                                       Land B
                                       20
                                                                                                D
                                        0
                                             1   2   3      4       5    6      7       8       9   10
                                                          Kummulatiewe bevolking %

                                                                                [Aangepas uit: Fokus Ekonomie]

      3.2.1    Identifiseer die land met die mees ongelyke verspreiding in
               bostaande grafiek.                                                                                     (1)

      3.2.2    Wat beteken ’n Gini-koëffisiënt van nul?                                                               (1)

      3.2.3    Omskryf kortliks die begrip Lorenz kurwe.                                                              (2)

      3.2.4    Verduidelik die verhouding tussen die Lorenz kurwe en die Gini-
               koëffisiënt.                                                                                           (2)

      3.2.5    Veronderstel die area tussen Land A en die lyn van gelykheid (C) is
               20 en die totale area (C + D) onder die lyn van gelykheid is 100.
               Bereken die Gini-koëffisiënt. Toon ALLE berekeninge.                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                         EKONOMIE V1                                            9

 3.3 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

                            SUID-AFRIKA SE MOI RANGORDE

       Suid-Afrika spog met ’n hoogsontwikkelde ekonomie en gevorderde
       infrastruktuur. Dit is ’n beduidende rolspeler op die Afrika-kontinent.

       Hoewel ontwikkeling egter afgeneem het en die nasie het een van die hoogste
       ongelykheid koerse in die wêreld.

       Globale rangorde:                                  113
       Lewensverwagting:                                  63,4
       BBP:                                               349,4 miljard VSA$
       Bruto Nasionale Inkome Per capita:                 11,923 VSA$
       MOI rangorde in Afrika:                              8
                                               [Aangepas en vertaal uit: africanexponent.com]

       3.3.1    Noem enige eienskap van ontwikkelende lande.                                     (1)

       3.3.2    Watter aanwyser word gebruik om MOI te meet?                                     (1)

       3.3.3    Omskryf kortliks die begrip ekonomiese ontwikkeling.                             (2)

       3.3.4    Verduidelik die gebruik van per capita syfers.                                   (2)

       3.3.5    Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering die kwaliteit van menslike
                hulpbronne verbeter?                                                             (4)

 3.4 Bespreek kortliks die belangrikheid van inheemse kennisstelsels.                (4 x 2)     (8)

 3.5 Evalueer die Heropbou en Ontwikkelingsprogram as ’n ontwikkeling strategie
     in Suid-Afrika.                                                                             (8)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

10                                   EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

 4.1   Beantwoord die volgende vrae:

       4.1.1    Noem enige TWEE metodes wat gebruik word om die Bruto
                Binnelandse Produk te bereken.                                    (2 x 1)     (2)

       4.1.2    Hoekom is rykdom belangriker as inkome?                           (1 x 2)     (2)

 4.2   Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

       SUID-AFRIKA SE BRUTO BINNELANDSE PRODUK–2019
       Teen heersende pryse                                    2018             2019
       Vergoeding aan werkers                                2 320 179       2 418 544
       Netto bedryf surplus                                  1 249 182       1 296 696
       Verbruik van vaste kapitaal                            638 782         713 078
       Bruto toegevoegde waarde teen faktorkoste             4 245 848       4 428 317
       Ander belasting op produksie                           101 936         105 061
       Min: ander subsidies op produksie                       6 492           9 798
       Bruto toegevoegde waarde teen basiese                 4 173 328       4 523 580
       pryse
       Belasting op produkte                                  545 558         564 866
       Min: subsidies op produkte                              12 951          10 821
       Bruto binnelandse produk teen markpryse               4 873 899       5 077 625
                                                   [Bron en vertaal: SARB – KB Maart 2020]

       4.2.1    Gee ’n voorbeeld van belasting op produkte.                                   (1)

       4.2.2    Waaruit bestaan vergoeding van werkers?                                       (1)

       4.2.3    Omskryf kortliks die begrip lopende pryse.                                    (2)

       4.2.4    Verduidelik die doel van subsidies op produksie.                              (2)

       4.2.5    Bereken die verbruik van vaste kapitaal as ’n persentasie van die
                BTW teen faktorkoste vir 2019. Toon ALLE berekeninge.                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2020)                         EKONOMIE V1                                                11

 4.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                     ŉ Dekade om NOP se Visie te bereik
       Die jaar 2020 merk die 26ste jaar van demokrasie in Suid-Afrika en ook dat
       ons slegs 10 jaar oor het om ŉ visie, soos in die nasionale ontwikkelingsplan
       (NOP) geskets, te bereik.

       Die plan lê jaar-vir-jaar teikens neer wat deur die regering bereik moet word.
       Dit sluit in die aftakeling van die strukturele ekonomiese elemente wat
       onveranderd gebly het en voortgaan om, onder andere, ekonomiese groei
       pogings in die wiele te ry.
                                        [Bron: Aangepas en vertaal uit https://mg.co.za/article/]

       4.3.1    Wat is die hoofdoel van die NOP?                                                     (1)

       4.3.2    In watter jaar beplan die NOP om sy doelwitte te bereik?                             (1)

       4.3.3    Omskryf kortliks die begrip ekonomiese groei.                                        (2)

       4.3.4    Verduidelik die negatiewe uitwerking wat die NOP op belasting-
                betalers mag hê.                                                                     (2)

       4.3.5    Hoe sal die Suid-Afrikaanse ekonomie uit die implementering van
                die NOP voordeel trek?                                      (2 x 2)                  (4)

 4.4 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor.                     (4 x 2)      (8)

 4.5 Ontleed Suid-Afrika se beperkings tot ekonomiese groei.                                         (8)
                                                                                                    [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:                  80

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

12                                   EKONOMIE V1                               (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING C

 Beantwoord enige EEN vraag van die TWEE vrae in die ANTWOORDEBOEK.

 Jou antwoord sal as volg geassesseer word:

                                                                                  PUNTE-
                     STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
                                                                                TOEKENNING
 Inleiding:
  ’n Goeie beginpunt is om ’n begrip of sleutelwoord te definieer wat in
     die vraag voorkom.
  Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
  Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
  Moenie enige gedeelte van die inleiding in jou inhoud herhaal nie.
  Vermy dit om in die inleiding te sê wat jy in die inhoud gaan bespreek.          Maks. 2
 Inhoud:
  Hoofgedeelte: Bespreek in detail / In diepte bespreking / Ondersoek /
  Bespreek krities / Ontleed / Vergelyk / Evalueer onderskei / Differensieer
  / Verduidelik / Assesseer / Debatteer                                            Maks. 26

 Addisionele gedeelte: Eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Kritiese
 evaluasie / Teken ’n grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe grafiek
 en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af / Vergelyk /
 Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks                                     Maks. 10
 Slot:
  Die slot is ’n opsomming van wat bespreek is in die inhoud en
    behoort ’n hoër orde antwoord te wees.
  Die slot kan in die vorm wees van ’n eie opinie voorbeelde om die
    bespreking te ondersteun of weersprekende siening van wat bespreek
    is.                                                                             Maks. 2
  Geen aspek van die inleiding of die inhoud mag in die slot ingesluit
    word nie.
                                                                  TOTAAL:              40

 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                  40 PUNTE – 40 MINUTE

  Bespreek in detail ’n gemengde ekonomie onder die volgende hoofde:
    Eienskappe/Kenmerke
    Nadele                                                                           (26)
  Hoe bevoordeel ’n gemengde ekonomie sy bevolking?                                 (10)    [40]

 VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                               40 PUNTE – 40 MINUTE

  Bespreek in detail die monetêre beleidsinstrumente.                         (26)
  Hoe suksesvol is die SARB met die stabilisering van pryse op die verskillende
   markte, as sy hoofdoel?                                                     (10)          [40]

                                                             TOTAAL AFDELING C:               40
                                                                 GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [ECONOMIC P2 GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-english/04b72b65-9d8a-4356-b720-5c381226095c) — Economics · QP · 2020 · Eng
- [ECON P1 GR11 MEMO NOV 2020 F](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1/0d74faeb-7628-4d44-959b-9d7a28fc2dc1) — Economics · Memo · 2020
- [ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/0107d6f1-e17b-4e53-8faf-f28cc44d33df) — Economics · Memo · 2020 · Afr
- [ECONOMIC P2 GR11 MEMO NOV2020 English.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-english/070080f9-31fe-4f7c-a3d1-7dba42820312) — Economics · Memo · 2020 · Eng
- [ECON P1 GR11 QP NOV 2020](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr11-qp-nov-2020/40815925-90b5-429a-9187-a6d9bea02228) — Economics · QP · 2020
- [ECON P1 GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/econ-p1-gr11-qp-nov2020-eng-d/d78f1421-97e6-4cd3-87b7-923e9660a216) — Economics · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
