# Economics Grade 11 P1 North West June 2024 QP (Afr)

> Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/b49f05ae-77d1-4f9a-b3c7-c564ab31404f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Economics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/economics) › [Economics Grade 11 P1 North West June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-economics-2024-north-west-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/b49f05ae-77d1-4f9a-b3c7-c564ab31404f)

## About this document

Economics · Grade 11 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                 GRAAD 11

                                EKONOMIE P1

                                  JUNIE 2024

                                                                         PUNTE: 150

                                                                           TYD: 2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Ekonomie/P1                                  2                         NW/June 2024
                                          Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.     Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

       AFDELING A: VERPLIGTEND
       AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
       AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.     Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
       nagesien word NIE.

3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

4.     Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord.

5.     Lees die vrae aandagtig deur.

6.     Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7.     Laat 2–3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

8.     Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
       konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.

9.     Gebruik slegs swart of blou ink.

10.    Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Ekonomie/P1                                3                           NW/June 2024
                                        Graad 11

AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1                                                         30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
       Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
       (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 D.
       1.1.1 Wanneer die kapitaalvoorraad teen dieselfde tempo as die arbeidsmag
             groei.
              A      Bruto vaste kapitaalvorming
              B      Bruto wins
              C      Kapitaalverdieping
              D      Kapitaalverbreding
       1.1.2 Die prys wat betaal word vir die gebruik van natuurlike hulpbronne word …
             genoem.
              A      wins
              B      huur
              C      ruil waarde
              D      geld
       1.1.3 Die waarde van die finale produksie wat deur die burgers van 'n land
             geproduseer word, ongeag waar hulle geleë is, is die ...

              A      bruto binnelandse produk.
              B      bruto nasionale inkomste.
              C      bruto binnelandse inkomste.
              D      bruto nasionale produk.
       1.1.4 Dubbeltelling is 'n probleem wat voorkom wanneer die ... metode gebruik
             word om BBP te bereken.
              A      besteding
              B      produksie
              C      inkomste
              D      verbruik
       1.1.5 Markkragte van vraag en aanbod bepaal wat, hoe en vir wie geproduseer
             sal word.

              A      Mark ekonomie
              B      Sentrale beplande ekonomie
              C      Gemengde ekonomie
              D      Mark
       1.1.6 Die volgende reëls en prosedures deur regeringsamptenare wat vertragings
             in die verskaffing van dienste veroorsaak, word … genoem.

              A      aanspreeklikheid
              B      hiërargie
              C      burokrasie
              D      regulasies

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Ekonomie/P1                                4                               NW/June 2024
                                        Graad 11

       1.1.7 SANRAL is verantwoordelik vir die instandhouding van die ... in Suid-Afrika.
              A      spoorwegnetwerk
              B      hawens
              C      lughawens
              D      nasionale paaie
       1.1.8 Ekonomiese groei word gemeet en uitgedruk in terme van werklike ...
              A      bruto nasionale produk.
              B      bruto binnelandse besteding.
              C      bruto binnelandse produk.
              D      bruto nationale besteding.                                       (8 x 2)    (16)

1.2    Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by ‘n term in KOLOM A pas.
       Skryf slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.8) in die
       ANTWOORDEBOEK neer, bv.1.2.9 J.
                   KOLOM A                                 KOLOM B
         1.2.1    Nominale loon           A     dit behels die vloei van goedere en
                                                dienste vanaf die produsente na die
         1.2.2    Gemeenskapsforum              verbruikers

         1.2.3    Geldvloei               B     die bedrag geld in rande (geldeenheid)
                                                wat 'n werker vir sy arbeid ontvang
         1.2.4    Residuele item
                                          C     die meganismes wat gevolg word in die
         1.2.5    Ekonomiese stelsel            toekenning van hulpbronne, produksie
                                                en verspreiding van goedere en dienste
         1.2.6    Privaat openbare
                  vennootskap             D     regeringsektor werk saam vir wins en
                                                gemeenskapsontwikkeling
         1.2.7    Landbousektor
                                          E     die vloei van inkomste en uitgawes
         1.2.8    Tersiêre sektor               tussen deelnemers in die ekonomie

                                          F     produseer 'n verskeidenheid gewasse
                                                en diereprodukte wat voedsel vir die
                                                land verska.

                                          G     openbare vergadering waardeur
                                                regeringsamptenare en
                                                gemeenskapslede na mense se
                                                bekommernisse en idees rakende
                                                plaaslike ontwikkeling moet luister

                                          H     word gebruik om foute en weglatings in
                                                die nasionale rekeninge vas te lê met
                                                behulp van die bestedingsmetode
                                                                                 (8 x 1)        (8)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Ekonomie/P1                              5                              NW/June 2024
                                      Graad 11

1.3    Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die
       vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer. Afkortings,
       akronieme en voorbeelde sal NIE aanvaar word NIE.

       1.3.1 Goedere wat deur ander ondernemings as insette gebruik word

       1.3.2   Geskenke van die natuur wat natuurlik voorkom

       1.3.3 'n Regeringsinisiatief om korttermynwerkgeleenthede te skep om die
             gemarginaliseerde groep te bemagtig deur hulle toe te laat om vaardigheid
             te bekom en inkomste uit die werksgeleenthede te verdien

       1.3.4 Dit is gebaseer op privaat besit en winsmotief en dit word ook kapitalisme
             genoem

       1.3.5 Bestaan uit plantasie van hernubare hout soos denne

       1.3.6 Goedere en dienste wat deur plaaslike sektore vervaardig word en dan
             verkoop word aan buitelandse lande                               (6 x 1)     (6)

                                                          TOTALE AFDELING A:               30

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Ekonomie/P1                                 6                                 NW/June 2024
                                         Graad 11

AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2:      MAKRO-EKONOMIE                                           40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1    Beantwoord die volgende vrae.
       2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van semi-duursame goedere.                  (2 x 1)     (2)
       2.1.2 Hoekom is dit belangrik dat markte doeltreffend in 'n ekonomie
             moet wees?                                                     (1 x 2)             (2)

2.2    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        'n Ekonomie is 'n stelsel van interverwante produksie en verbruiksaktiwiteite
        wat die toekenning van hulpbronne binne die gemeenskap bepaal. Daar is
        drie hooftipes ekonomieë: vryemark, bevel en gemengde ekonomie.
        Individue en besighede neem hul eie ekonomiese besluite. Die regering
        neem al die lande se besluite.

                           [Aangepas uit www.sparknotes.com. Besoek op 12 Februarie 2023.]

       2.2.1 Identifiseer 'n regeringsvlak uit die inligting hierbo.                             (1)

       2.2.2 Noem die ekonomiese stelsel wat Suid-Afrika tans gebruik.                           (1)

       2.2.3 Beskryf kortliks die term Sentrale beplande ekonomie.                               (2)

       2.2.4 Verduidelik eienaarskap as 'n kenmerk van 'n sentrale beplande
             ekonomie.                                                                           (2)

       2.2.5 Hoe bevoordeel vryheid van keuse die huishoudings as verbruikers
             van goedere en dienste?                                                             (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Ekonomie/P1                               7                                 NW/June 2024
                                       Graad 11

2.3    Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                              BBP EN BNI VIR SEELAND
                           KOMPONENT                              RAND MILJARDE
         Verbruiksbesteding deur huishoudings                          1473
         Owerheidsbesteding                                             505
         Beleggingsbesteding deur huishoudings                          468
         Uitvoere van goedere en dienste                                657
         Invoere van goedere en dienste                               (678)
         BBP                                                           2425
         Faktorinkomste wat oorsee deur Suid Afrikaners                  34
         verdien is
         Faktorinkomste wat in Suid Afrika deur buitelanders              (87)
         verdien is
         BNI                                                                A

                               [Bron:Suid-Afrikaanse Reserwebank kwartaallikse bulletin]

       2.3.1 Identifiseer EEN lekkasie uit die tabel hierbo.                                  (1)

       2.3.2 Lys enige element van inspuitings in die ekonomiese kringloop?                   (1)

       2.3.3 Beskryf kortliks die konsep Bruto nasionale inkomste.                            (2)

       2.3.4 Watter effek sal die inkomste wat buitelanders in Suid-Afrika
             verdien, op die ekonomiese kringloop hê?                                         (2)

       2.3.5 Bereken die BNI (A) vir Seeland. Wys ALLE berekeninge.                           (4)

2.4    Bespreek die voordele van 'n sentrale beplande ekonomie.                     (4 x 2) (8)

2.5.   Hoe gaan 'n toename in staatsbesteding die ekonomie beïnvloed?               (4 x 2) (8)
                                                                                            [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Ekonomie/P1                                8                                NW/June 2024
                                        Graad 11

VRAAG 3: MAKRO-EKONOMIE                                              40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1    Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1 Noem enige TWEE nadele van 'n gemengde ekonomie.                         (2 x 1)         (2)

       3.1.2 Wat is die verband tussen finale verbruik deur huishoudings en
             ekonomiese ontwikkeling?                                                 (1 x 2)         (2)

3.2    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                         Vraag en aanbod van natuurlike hulpbronne
              Prys
              per                          s
              Hector

                     P                             e
                             Ekonomiese huur

                                                            D
                         0
                                           10          Hoeveelheid grond in hektore

       3.2.1 Identifiseer die vorm van vergoeding vir natuurlike hulpbronne op die
             grafiek hierbo.                                                                    (1)

       3.2.2 Noem die eienskap van natuurlike hulpbronne wat verband hou met
             die hoeveelheid daarvan.                                                           (1)

       3.2.3 Beskryf kortliks die term Produksie faktore.                                       (2)

       3.2.4 Wat is die verband tussen die vergoeding van natuurlike hulpbronne en
             hul nabyheid aan markte?                                                           (2)

       3.2.5 Hoe dra natuurlike hulpbronne by tot die industrialisering van die
             Suid-Afrikaanse ekonomie?                                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Ekonomie/P1                              9                                NW/June 2024
                                      Graad 11

3.3    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     REËLE BRUTO VASTE KAPITAALVORMING

        Die afname in die derde kwartaal is grootliks aangedryf deur verminderde
        belegging     van      rekenaarsagteware,       rekenaartoerusting    en
        konstruksiewerke. Die private sektor se aandeel in die totale nominale
        bruto vaste kapitaalvorming het egter effens toegeneem van 71,9% in die
        tweede kwartaal van 2023 tot 72,3% in die derde kwartaal.

                                                                    [Bron: StatsSA]

       3.3.1 Identifiseer die kwartaal en jaar met die hoogste kapitaalvorming.            (1)

       3.3.2 Noem die vergoeding vir kapitaal.                                             (1)

       3.3.3 Beskryf kortliks die term kapitaalvorming.                                    (2)

       3.3.4 Verduidelik die belangrikheid van besparings vir die skepping van
             kapitaalgoedere.                                                              (2)

       3.3.5 Waarom is kapitaalvorming belangrik vir die Suid-Afrikaanse
             ekonomie?                                                                     (4)

3.4.   Bespreek die produksie- en inkomstemetodes en hoe dit gebruik word
       om die bruto binnelandse produk te bepaal.                                 (2 x 4) (8)

3.5.   Evalueer die Suid-Afrikaanse regering se doeltreffendheid om
       sosio-ekonomiese dienste te lewer.                                         (2 x 4) (8)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Ekonomie/P1                               10                                NW/June 2024
                                       Graad 11

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE                                            40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1    Beantwoord die volgende vrae.
       4.1.1 Gee enige TWEE elemente van lekkasies in 'n ekonomiese kringloop.
                                                                             (2 x 1)                (2)
       4.1.2 Hoe kan die onbillike markpraktyke deur staatsbeheerde Monopolieë
             Suid-Afrikaanse verbruikers negatief beïnvloed?                (1 x 2)           (2)

4.2    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     SPERDATUM?!!
               MAAR EK HET REEDS
                                                                        SWAK
               NET DIE OPPERVLAK
                                                                  DIENSLEWERING, 'n
                   GEKRAP…
                                                                   BEDREIGING VIR
                                                                  DIE KWALITEIT VAN
                                                                    MENSELEWENS

                                               [Bron: www.google.com/southAfrika-ekonomie/]

       4.2.1 Identifiseer uit die gegewe spotprent, die rede vir die gebrek aan sosiale
             en ekonomiese dienste?                                                           (1)

       4.2.2 Watter vlak van die regering is verantwoordelik vir die beheer en die
             bestuur van munisipaliteite?                                                     (1)

       4.2.3 Beskryf kortliks die term regering.                                     (2)

       4.2.4 Verduidelik die impak van swak dienslewering op ekonomiese groei.                (2)

       4.2.5 Hoe beïnvloed korrupsie dienslewering?                                 (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Ekonomie/P1                                11                               NW/June 2024
                                        Graad 11

4.3    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
                      ROLSPELERS IN DIE SUID-AFRIKAANSE
                           VERVAARDIGINGSBEDRYF

                              MANUFACTURING INDUSTRY

                                      Ander
                                       20%            Voedsel en
                                                        drank
                                                         26%
                                Hout en
                               drukwerk
                                 11%             Petroleum en
                                                  chemiese
                                   Basiese yster   produkte
                                     en staal        24%
                                       19%

                                                             [Bron:www.statssa.gov.za/]

       4.3.1 Identifiseer uit die inligting hierbo produkte wat die meeste tot die
             Suid-Afrikaanse vervaardigingsbedryf bygedra het.                                (1)

       4.3.2 Noem die ekonomiese sektor waarin vervaardiging gekategoriseer word. (1)

       4.3.3 Beskryf kortliks die term ekonomiese struktuur.                                  (2)

       4.3.4 Hoe sal 'n afname in vervaardiging werkskepping beïnvloed?                       (2)

       4.3.5 Waarom is die Primêre sektor belangrik in die wêreldmark?                        (4)

4.4    Bespreek die nadele van Suid-Afrika se gemengde ekonomie.                     (2 x 4) (8)

4.5    Evalueer die bydrae van Suid-Afrikaanse besighede in die ekonomie.            (4 x 2) (8)
                                                                                             [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING B: 80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Ekonomie/P1                                12                                 NW/June 2024
                                        Graad 11

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal soos volg geassesseer word:

                                                                                 PUNTE-
                        STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                               TOEKENNING
  Inleiding                                                                      Maks. 2
  Die inleiding is 'n laerorde-antwoord .
  'n Goeie begin is om die sleutelkonsep wat met die vraag verband hou,
     te definieer of te omskryf.
  MOENIE enige deel van die vraag by die inleiding insluit NIE.
  MOENIE enige deel van die inleiding by die liggaam herhaal NIE.
  Vermy dit om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
     bespreek.
  Liggaam:
  Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede/Diepgaande bespreking/                   Maks. 26
  Ondersoek/Bespreek krities/Analiseer/ Vergelyk/Evalueer/
  Onderskei/Verduidelik/Teken ‘n grafiek en verduidelik/Gebruik die grafiek
  gegee en verduidelik/Voltooi die grafiek gegee/Assesseer/Debatteer
  ‘n Maksimum van 8 punte kan vir opskrifte/voorbeelde toegeken word.

  Bykomende deel: Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities/Debatteer/Lei
  af/Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/Hoe?/Stel voor
  ‘n Maksimum van 2 punte kan vir die blote noem van feite toegeken               Maks. 10
  word.
  Gevolgtrekking
  Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:                           Maks. 2
  'n Kort samevatting van wat bespreek is, sonder die herhaling van enige
     feite wat reeds genoem is
  Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is
  Bykomende ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding
     versterk
  'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
  Aanbevelings
  TOTAAL                                                                             40
                                                                   40 PUNTE – 40 MINUTE
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE

      Bespreek in detail entrepreneurskap as ‘n produksiefaktor.                 (26 punte)

      Hoe kan die gemeenskap deelneem aan die plaaslike ekonomiese beplanning
       van Suid-Afrika?                                                (10 punte)              [40]

VRAAG 6: MAKRO-EKONOMIE
                                                              40 PUNTE – 40 MINUTE
      Bespreek in detail Suid-Afrika se infrastruktuur en die ekonomiese belangrikheid
       daarvan.                                                              (26 punte)

      Evalueer die sukses van internetgebruik as 'n vorm van kommunikasie
       in Suid-Afrika.                                                     (10 punte)          [40]

                                                                   TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                       GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-economics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-nov2022-afrikaans/85de04f2-15fa-4ce8-97fd-be60699aec16) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2018-question-paper/eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7) — Economics · QP · 2018 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-ecn-p1-afrikaans-november-2015-question-paper/f6948d1b-63be-42ee-882c-e1e4bb7610e8) — Economics · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 11 Economics

- [ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-qp-november-2025-marking-guideline-watermark/50dfb8cd-5e5c-4978-9147-e5988b4d7b5e) — Memo · 2025
- [LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-cs-economics-grade-11-march-2025-qp-and-memo/5d9f6601-bdd5-43eb-9f96-7f2865b253de) — QP + Memo · 2025
- [ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-11-p2-mg-nov-2024-afrikaans-moderated-final-1-watermark/ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49) — Memo · 2024 · Afr
- [MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/mp-economics-grade-11-june-2024-p2-and-memo/0bc69926-9b81-4107-b5e0-8db54cea1ff1) — Memo · 2024
- [ECONOMICS P1 GR11 MEMO NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr11-memo-nov-2023-afrikaans/4d5c41a6-5016-4a68-972e-613a8b5daecc) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 11 Eco P2 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-eco-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/56be9682-6841-4908-96d9-de8713868ac0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
