# Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2020 QP (Afr)

> Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans). Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/922d6cd4-9ba6-46d7-a8d4-b90eaebaa98c
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 11 P1 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/922d6cd4-9ba6-46d7-a8d4-b90eaebaa98c)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [EGD P1 GR11 NOV2020 QP MEMO AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46850d6d-db15-4b3e-a1d4-01810746b2ae) — Memo · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI
EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT
OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

*IGR As

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1

NOVEMBER 2020

PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING

gaeNe

LPN

Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
Beantwoord ALLE vrae

Alle tekene moet volgens skaal 1: 1 geteken word, tensy anders vermeld.
Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.

Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.

Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
Drukskryf jou naam in die blokkie voorsien op elke ANTWOORDBLAD

Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word

Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam
word

ALLE tekene is in eerste hoekse ortografiese projeksie, tensy anders
vermeld.

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

GEMODEREERDE
PUNT

WO!) NM] =>

TOTAAL
2|0/0 2|0/0
FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR
PUNT

100

VOLTOOI DIE VOLGENDE:
NAAM

NAAM
EKSAMENSENTRUM

EKSAMENSENTRUM

Blaai om asseblief 1

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

EC /November 2020

VRAAG 1A: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:

Die onvoltooide vioerplan van ‘n huis. 'n Titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens 'n aangeduide

ONVOLTOOIDE VLOERPLAN skaal voorberei nie.
Instruksies:
5500 LET WEL Voltooi die tabel hieronder, deur netjies die vrae wat na die tekening en titelblok verwys, te beantwoord [28]
t 1 Kontrakteurs moet alle afmetings en
hoogtes op die terrein bevestig voordat
workin aanvang neem. Argitete moet VRAE ANTWOORD
ooo van teenstrydighede 1 | Wat is die naam van die argitekmaatskappy wat A
verwittig wore verantwoordelik vir die teken van die huisplanne is?
ARGITEKSHANDTEKENING 2 | Wat is die projeknommer van hierdie tekening? q
KLIENTHANOTEKENING
3 | Wie is die persoon wat verantwoordelik was om die 1
3 2020-08-27 | vo.too1 oe veNsTERS korrektheid van die tekening te kontroleer?
SLAAPKAMER 2 7020-0827 | vore oe BEURE W 4 | Wie is die persoon wat verantwoordelik is vir die teken van 1
17,48 me die vloerplan?
lan 1 2020-03-27 |Noevorxan | | 5 | Wanneer is die tekening gedruk? 1
| HERSIENING] DATUM | BESKRYWING 6 | Wie is die eienaar van die huis? 1
[ BOTHA ARGITEKTE 7 | Water kenmerk word met die simbool gemerk A, aangedui? q
Da Gammastraat 11
¢ JEFFREYSBAAI
g BADKAMER™= © 6330 8 | Water kenmerk word deur die lyn, wat met pyl B aangedul is, A
c=) GANG TEELS TEL: 072 293 0392 voorgestel?
2 TEELS 7,03 m? ——cC FAX: 042 293 0392
2,48 m* [4 EMAIL: kbotha@gmail.com 9 | Waarvoor staan die afkorting NVS in die titelblok? ;
A A ISEDRUKDEUR [oxruw GeDRUK
BLUEDEVILLE 2020-04-01 40 | Is hersiening 3 korrek gedoen? Veduidelik A
rere) FrEKENNG TEL
Sone eu AMER VLOERPLAN 11 | Wat is verkeerd met die arsering in die vloerplan? P
1780 n° I Se prom
I in} VOORGESTELDE NUWE HUIS VIR 7 ‘i >
| comaus a MEV.X. RUPPING, ERF 1442, 12 | Wat word met die afkorting IGK aangedui? a
B 1 TEELS THORNHILL, OOS KAAP.
4 iI 5.05 me 13 | Watter AANSIG word met py!  aangedui? a
° ry PROJEKNOMMER TEKENINGNOMMER
gl |S iM DP 2020 - 04 tvan4 14 | Wat is die wydte van die deure in mm as 'n skaal van 1: 100 y
| ja I SAT — | TERERAAR — RONTROTEER] SERA gebruik is?
a L [2020 -03- 20} LINDO TYRON NVS
77 ome ig VERWYSNGSKODE 45 | Bepaal in die ruimte hieronder, die totale omtrek van die huis. a
C) lls DOE-2020
16 | Bepaal in die ruimte hieronder, die totale vioeropperviakte wat geteél moet word, in vierkante meter. | 4
TOTAAL| 28
f ANTWOORD 15 ANTWOORD 16
NAAM
NAAM [2
Kopiereg voorbehou Biaai om asb

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

EC /November 2020

VRAAG 2: INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING

Gegee:

* Die boaansig en onvoltooide vooraansig van 'n regte reéimatige
driehoekige prisma wat 'n regte reéimatige seshoekige prisma
deurdring

© Die hulpaansig van die driehoekige prisma.

* Die posisie van punt X, die middelpunt van die seskant en beginpunt
van die boaansig

*  Beginpunt AB vir die verlangde opperviakte ontwikkeling

Instruksies:
Teken volgens 'n skaal 1 : 1 en in eerstehoekse ortografiese projeksie, die
volgende aansigte van die twee vaste liggame:
2.1. Die gegewe boaansig, gebruik punt X as beginpunt.
2.2. Die voltooide vooraansig met interpenetrasiekurwe.
2.3 Die linkeraansig
2.4. Die oppervlakte ontwikkeling van die driehoekige prisma
Gebruik lyn AB as verwysingspunt.

Toon AL die konstruksies [39]

60

20

3
8
x » !
ASSESSERINGSKRITERIA
4 BOAANSIG + 6
KONSTRUKSIE
2 VOORAANSIG + 9
INTERPENETRASIE
3 | LINKERAANSIG 8
4 | ONTWIKKELING 16
TOTAAL| 39
A
NAAM
NAAM [3
Kopiereg voorbehou Biaai om asb_

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

EC /November 2020

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Twee aansigte van 'n HUIS en die inligting benodig
om die tweepuntperspektief tekening te teken.

PP - Prentviak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP ~ Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

* Belyn die tekenvel met die grondlyn (GL).
* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon ALLE nodige konstruksies.

* GEEN versteekte besonderhede word vereis nie.

SEMENT STOEP [44]
RONDOM DIE HUIS
PV
HL
ASSESSERINGSKRITERIA
KONSTRUKSIE & VPte 5
DAK 15
MURE 7
4 | DEUR + VENSTERS 10
i STOEP 7
|
|
i TOTAAL | 44
c r 1 GL
ae + NAAM
SEMENT STOEP SP
RONDOM DIE HUIS
NAAM [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asb.

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

EC /November 2020

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING DEUR EN VENSTER SKEDULE
Gegee: vb OM TE PAS. p OM TE PAS,
* Die onvolledige SUID ELEVASIE van 'n voorgestelde nuwe ocUROPENING 1 4 1
woning wat die mure, trap, vensters, deuropeninge en notas 3 VENSTEROPENING
i. S| SKUIFDEUR OPENING
* Die onvolledige vioerplan wat die mure, posisie van die deure, Fs VOLTOOIDE VLOERVLAK
vensters en sanitére toebehore toon. | trap
* Die onvolledige fondasie en muurbesonderhede. — GONDVLAK g | g
« Kameraanduidings en vioerafwerking, i 200 N N
* 'n Deur- en vensterskedule. ONVOLTOOIDE SUIDELIKE ELEVASIE
*'n Tabel van sanitére toebehore.
* Die vioerplan van die nuwe woning, volgens skaal 1: 50 en
die beginpunt P vir die snit volgens skaal 1 : 20 (op bladsy 6). qui vs uty
I\sk_ WB I ‘OwWB sop) DEUR “OO
Instruksies:
Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6 B | 2 3 KAMERAANDUIDINGS
ST
4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken in — VLOER AFWERKING 1500 2.000
eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1 : 50 die D 4. SLAAPKAMER MAT poy Aso 450
volgende aansigte van die nuwe woning: 2. BADKAMER TEELS
3. KOMBUIS TEELS
4.1.1 DIE VOLTOOIDE VLOERPLAN v2 4 SITKAMER HOUT
Voeg die volgende kenmerke by die tekening by: 1 4 5. STOEP SEMENT ° B Al c B Al c JA BI
* ALLE deure en vensters. KENMERKE 8
* ALLE sanitére toebehore soos deur die afkortings aangedui. D -DEUR ~
* ALLE arseringsbesonderhede > oy — SD SKUIFDEUR J
5 V1 VENSTER g| || c c c c c
1 sp co V2 VENSTER
4.1.2 DIE SUID ELEVASIE va VENSTER
Voeg die volgende kenmerke by die tekening: TRAP VENSTER (V2) VENSTER (V3)
* Die buitemure, trap- en vensterbesonderhede asook die a& TOEBEHORE
vensterbank onder die vensters. ONVOLTOOIDE VLOERPLAN sk TOILET
1 1 WB WASBAK
© Trek 'n breeklyn op 'n hoogte van 2 700 mm bokant die ST STORT ~—1.000_, VENSTER-NOTAS
voltooide vioerviak. B BAD A= OOPMAAKKANT
© Die voltooide vioerviak. WB OPWASBAK 8 = SKARNIERKANT
4.2. Indie ruimte op bladsy 6, gebruik die onvoltooide fondasie en a 3 DIKTE VAN ALLE RAME: 50 rm
breeklyn en teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE . 2X 125 x 80mm C VENSTERBANK: 160 x 20 mm
SNIT volgens snyviak A-A van die area in die ellips wat op die Va rs SUM EN eae ee EMeSng OANK
onvoltooide vioerplan getoon word. VENSTEROPENINGE VENSTER (v1)
Toon die volgende kenmerke:
* Die volledige fondasie, buitemuur en vensterbesonderhede.
* Die lateie bokant die venster.
* Die vensterbank onder die venster. g
© Die bad in die korrekte posisie 5
© Dui deur middel van maatskrywing die lengte van die bad aan. 3
ALLE arseringbesonderhede. al SANITERE TOEBEHORE
* ALLE substruktuurarsering mag netjles vryhand geteken word.
500
Voeg byskrifte by die volgende oe 4500
* Die suidelike elevasie en skaal. 3 at SS Ue,
* Die kamerbenamings en vioerafwerking a| 8 200g) 5 ~—s
* Gebruik die korrekte afkortings, skryf die byskrifte van die 3} 190 re End
volgende kenmerke in die korrekte aansig: grondvlak; 8 700) mI
voltooide vloerviak; vogweerlaag, a GRONDVLAK _
oa
LET WEL: a ©)
ALLE tekene moet aan die riglyne en grafiese a a LW
simbole wat in SANS 10143 vervat is, voldoen. Som WASBAK Toe BAD OPWASBAK
[89] ONVOLTOOIDE MUUR EN ‘s) wwe) rd ®) (OWS)
FONDASIEBESONDERHEDE
Biaai om asb

Kopiereg voorbehou

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

EC /November 2020

VLOERPLAN
SKAAL

DETAILEERDE SNIT OP A: A

SKAAL 1 : 20

|

PENALISERING

VERKEERDE SKAAL IN
GEHEEL

VERKEERDE PLASING VAN
AANSIGTE,

AANSIGTE NIE KORREK
BELYN NIE

TOTALE PENALISERING (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
1 | vexsrens 7
2 | ToeBEHORE 9
3 | yskriete 5
4 | arserine 5

SUBTOTAAL 36

SUID ELEVASIE

4 | MuRE + TRAP +
w+ 7
BREEKLYN
DEURE +
VENSTERS we
3 | evsxrere 2

SUBTOTAAL 23

GEDETAILEERDE SNIT

4 | FONDASIE « 8}

MURE + VLOER 2

VENSTER +

VENSTERBANK +] 10

LATE!

ARSERING 63

BAD 23

MAATSKRYWING | 4

©} Or] R/O] Ph

BYSKRIFTE 13

SUBTOTAAL 30

TOTAAL | 89

PENALISERING (-)

GROOTTOTAAL

NAAM

NAAM

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD P1 GR11 NOV2020 MEMO EA D A3](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1/06588178-53df-4637-b644-1431070cfa22) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2020
- [EGD P1 GR11 NOV2020 MEMO EA D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1/272e70c4-3a12-4125-8360-4d20754e049e) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2020
- [GR11 IGO V2 NOV 2020 VRAESTEL](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper/82bb8e8a-84be-4237-b4cd-17ff7f76b176) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020
- [GR11 IGO V2 NOV 2020 NASIEN RIGLYN](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper/a5c6ca64-93a6-4940-bbec-0dfbae6f3631) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020
- [EGD P1 GR11 NOV2020 QP AFR D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-qp-afr-d/50789484-ecd0-4022-93cb-f02646e54f26) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Afr
- [GR11 EGD P2 NOV 2020 MARKING GUIDELINE](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2/a34a950b-d4b2-4620-9b1f-ffc331c92ada) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2020

## More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

- [Gr 11 EngGraph Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-enggraph-des-atp-2023-24/6fbec59e-8df9-49dc-9042-1e84389c22fa) — ATP
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-memo-nov2022-afr-engl/dc8a6861-4564-49b7-9da7-af10cd3460f8) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/085022c0-c1e2-44e3-8f13-b13c4d9661fd) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/964722fb-b9df-42a0-a525-cbab4bbad105) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P1 GR11 NOV2020 QP MEMO AFR D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-qp-memo-afr-d/4e58e8f6-6dcd-474e-84f8-988130cfd1d5) — Memo · 2020 · Afr
- [EGD P1 GR11 NOV2020 MEMO EA D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-memo-ea-d/0fcafeba-14c7-4aef-bc9a-b0b1c5cbbeb2) — Memo · 2020

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
