# Engineering Graphic And Design Grade 11 P1 2022 QP (Afr)

> Grade 11 Engineering Graphic And Design Paper 1 question paper from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a66b167b-5063-4e01-9634-c411f5b4eb8f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Engineering Graphic And Design
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Engineering Graphic And Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphic And Design Grade 11 P1 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a66b167b-5063-4e01-9634-c411f5b4eb8f)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the

EASTERN CAPE

EDUCATION

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1

NOVEMBER 2022

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING

gees

seoene

Die vraestel bestaan uit VIER vrae
Beantwoord AL die vrae.

Alle tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld

Die vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.

Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word,
ongeag of die vraag beantwoord is, of nie

Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.

Drukskrif jou naam in die blokkie op elke ANTWOORDBLAD voorsien

Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word

Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is, moet in goeie verhouding beraam word.
ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

GEMODEREERDE
PUNT

OW! NM] =

TOTAAL
2/0/0 2/0/0
FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR
PUNT

100

VOLTOOI DIE VOLGENDE:
NAAM

NAAM
EKSAMENSENTRUM

EKSAMENSENTRUM

Blaai om asseblief 1

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp /'V1

NSS

OK /November 2022

1760

AANSIG 2
A
1500 8000
3870 900
$y Oy
2 B
5 SLAAPKAMER 1 KOMBUIS:
MAT
BADKAMER —oe
TEELS if
S=
1GK
_ LEEFAREA
3 SLAAPKAMER 2 Hour

8500

LET WEL:

Kontrakteurs moet alle afmetings en
hoogtes op die terrein bevestig voordat
werk in aanvang neem. Argitekte moet
onmiddellik van afwykings verwittig
word.

ARGITEK SE HANDTEKENING

KLIENT SE HANDTEKENING

VRAAG 1A: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:
‘n Onvolledige vioerplan en twee aansigte van 'n nuwe woning. 'n Titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie
volgens 'n aangeduide skaal voorberei nie.

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder, deur netjies die vrae wat na die tekening en titelblok verwys, te beantwoord. [33]

VRAE

ANTWOORDE

4240

AANSIG 1

Cy 1
NOORDOOSTELIKE AANSIG A

1 | Wie is die kliént? 1
2 | Wat is die verwysingskode vir die tekening? 1
ANTWOORD 16 3 | Hoeveel handtekeninge word op die tekening vereis? 1
4 | Op watter datum is die huisplan gedruk? 1
| Lyn A toon die VWV. Watter Iyntipe moet hiervoor gebruik 1
word?
6 | Waarvoor staan die afkorting IGK? 1
7 | Watter item word met B aangedul? 1
8 | Hoeveel buitedeure maak na die buitekant van die huis oop? 2
9 | Wat dui die lyn, wat deur pyl C aangedui word, aan? 2
In water kleur sou nuwe bouwerk op 'n tekening aangetoon
3 2021-02-28 | orc ARSERING N 10 | viora? 1
TOONDIEVIOER,
2 2021-02-28 | Apne RINGS VAN ELKE In water kleur sou nuwe glas op 'n tekening aangetoon
VERTREK "1 1
word?
-02-26 | TOON DIE SKAAL
' 2021-02-26 49 | Watter Sreenheid word gebruik om die afmetings op die >
HERSIENING| DATUM | BESKRYWING gegewe tekening aan te dui?
13 | Wat sal aansig 1 genoem word? 1
GLENDA ARGITEKTE gis
Qorengreva 16 14 | Wat sal aansig 2 genoem word? 2
5319 4g | 'S.al die voorgestelde hersiening op die tekening 3
TEL: 083 050 9882 aangebring? Motiveer jou antwoord.
FAKS: 045 050 9882
E-POS:qva@gmalicom___| | In die spasie voorsien in die titelpaneel, teken, in neljiese vryhand, die vooraansig en boaansig van |,
(GEDRUK EUR DATUM GEDRUE die SANS 10143 grafiese simbool (konvensie) vir 'n BAD.
DINDELA DRUKKERS| 2021-04-12
TERENING THEL 17 | In die spasie hieronder, (antwoord 17) bepaal die omtrek van die huis, in meter. 4
VLOERPLAN MET AANSIGTE
OK 4g | In die spasie hieronder, (antwoord 18) bepaal die totale teélarea van die badkamervioer in vierkante |
VOORGESTELDE NUWE WONING meter.
VIR MR. P. CEKISO OP ERF 13, ANTWOORD 17 ANTWOORD 18 TOTAAL| 33

UITENHAGE, OOS-KAAP.

PROJEKNOWMER: TEKENINGNOWNER:
EGD 2021 -01 Pc2021
DATOW TEKENRAR. —[RONTROLEER] SKAAL:
2021-01-17] HLASO | DLABA | 1: 100
VERWYSINGSKODE: BCADSYNOWIER:
DOE-2021EC tvan 4

NAAM

NAAM

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

OK /November 2022

VRAAG 2: INTERPENETRASIE EN ONTWIKKELING

Gegee:
© 'n Boaansig en onvolledige vooraansig van 'n vyfkantige pyp wat 'n
vierkantige pyp indring
Beginpunt X, die middel van die hoofpyp (vertikale pyp) in die boaansig.
‘n Hulpaansig van die vyfkantige pyp. B
Soom AB, die beginpunt van die ontwikkeling.

Instruksies:

Teken volgens skaal 1: 1 die volgende aansigte van die deurdringende pype

2.1 Die gegewe boaansig

2.2 Die volledige vooraansig wat die deurdringingskromme duidelik toon:

2.3 Die linkeraansig.

2.4 Die ontwikkeling van die takpyp (vyfkantige pyp) met AB as som. L
A

* Toon ALLE verborge besonderhede en voulyne.
* Toon AL die nodige konstruksielyne [40]

35 1
B
2
ZI
[0] g
ASSESSERINGSKRITERIA
4 BOAANSIG + 8
KONSTRUKSIE
2 | VOORAANSIG 9
3 | LINKERAANSIG 9
5 | ONTWIKKELING 44
PENALISERING (-)
TOTAAL | 40
NAAM
NAAM [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliof

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp / V1

NSS.

OK /November 2022

VRAAG 3: PERSPEKTIEF
Gegee:

Drie aansigte van 'n HUIS en die inligting benodig om ‘n tweepuntperspektief te

teken.

PP - Prentviak

HL -

Horisonlyn

GL - Grondlyn
SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening

Belyn die tekenvel met die grondlyn (GL)
Bepaal en benoem die verdwynpunte.
Toon ALLE nodige konstruksies.

GEEN versteekte besonderhede word vereis nie.

V =Venster

PV

[36]

vi

ASSESSERINGSKRITERIA

KONSTRUKSIE EN VPte

7

DAK

4

MURE

18

VENSTERS

PENALISERING (-)

TOTAAL

36

HL

v3

GL

r
i

a
|
|
|
|
i
i
|
L

v2

DEUR

v3.

vi

NAAM.

Kopiereg

‘voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

OK /November 2022

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee.

* Die onvolledige OOS-AANSIG van 'n voorgestelde nuwe een
slaapkamerwoning wat die mure, trap, vensters, deuropeninge

en notas toon.

* Die onvoltooide vioerplan wat die mure, posisie van die deure,

vensters en sanitére toebehore toon.
* Die onvoltooide fondasie en muurbesonderhede.

* Kameraanduidings en vioerafwerking,

* 'n Deur- en vensterskedule.

'n Tabel van sanitére toebehore.

* Die vioerplan van die nuwe woning, volgens skaal 1: 50 en
die beginpunt P vir die snit volgens skaal 1 : 20 (op bladsy 6).

Instruksies:
Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken in
eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens skaal 1 : 50 die
volgende aansigte van die nuwe woning:

4.1.1 DIE VOLTOOIDE VLOERPLAN
Voeg die volgende kenmerke by die tekening by:
© ALLE deure en vensters.
* ALLE sanitére toebehore soos deur die afkortings aangedui
* ALLE arseringsbesonderhede

4.1.2 DIE OOS AANSIG
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
* Die buitemure, trap, deur-, vensterbesonderhede,
vensterbanke en die motorhuisoprit.
© Trek 'n breeklyn op 'n hoogte van 3 000 mm bokant die
grondvlak
* Die voltooide vloerviak.

4.2. Indie ruimte op bladsy 6, gebruik die onvoltooide fondasie en

breeklyn en teken, volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE

SNIT volgens snyviak A-A van die area in die ellips wat op die
onvoltooide vioerplan getoon word.

Toon die volgende kenmerke:

* Die volledige fondasie, buitemuur en vensterbesonderhede.
* Die lateie bokant die venster.

* Die vensterbank onder die venster.

* Toon 'n gedeelte van die motorhuisdeuropening

* ALLE arseringbesonderhede.

* ALLE substruktuurarsering mag netjies in vryhand geteken
word.

Voeg byskrifte by die volgende:

* Die oosaansig en skaal

* Gedetaileerde snit A : A en skaal.

* Die kamerbenamings en vioerafwerking

* Gebruik die korrekte afkortings, skryf die byskrifte van die
volgende kenmerke in die korrekte aansig: grondvlak;
voltooide vioerviak; vogweerlaag.

LET WEL:
* ALLE tekene moet aan die riglyne en grafiese

simbole wat in SANS 10143 vervat is, voldoen. [91]

3000

MOTORHUISDEUROPENING

l DEUROPENING DEUR- EN VENSTERSKEDULE
| VENSTEROPENINGE
\ j £ 2600 4 TORT,
2 \
S| Ss
= Px] VOLTOOIDEVLOERVLAK
7 SRONDVLAK
g 8
NI nN
r—_V3 v3
‘OWB >
3 WE Re
V3 MOTORHUISDEUR DOOR FRAME AND
SK (mp) DOOR (D)
2
D —_
st
D | _ KAMERAANDUIDINGS EN VLOERAFWERKING
Ml 1.SLAAPKAMER MAT
2. BADKAMER TEELS 2.000 y
3. KOMBUIS. Tees yp 450_y 450_, 45D)
4. SITKAMER HOUT ne
1 5. MOTORHUIS ‘SEMENT
KENMERKE
D DEUR o| ol
— 3 D — MD MOTORHUISDEUR 3 c 8 | al c lA B
yi V2 V2 V1 VENSTER 2 bid
V2 VENSTER
v1 V3 VENSTER
TRAP
ONVOLTOOIDE VLOERPLAN a TOLET
SK = TOILET
WS WASBAK VENSTER (V2) VENSTER (V1)
sT STORT 1.000
240, WB OPWASBAK # x VENSTER-NOTAS
— A= OOPMAAKKANT
B B = SKARNIERKANT
Y Sy o| C= VASTE RUIT
2X 120 x 80mm 3 A DIKTE VAN ALLE RAME: 50 mm
-—— __LATEIE BOKANT
ALLE DEUREN c VENSTERBANK: 180 x 20 mm
VENSTEROPENINGE / SS VESELSEMENT VENSTERBANK
EN 2100 mm BOKANT a VENSTER (V3) ONDER ALLE VENSTERS.
DIE VOLTOOIDE 100
VLOERVLAK
I +
8 3 SANITERE TOEBEHORE
S| GRONDVLAK Ro
“ 8 3 * 500
= Et eH
s s x ‘
“Py 600 Boe ao Tao
—— > 100) a 8 200] a
ONVOLTOOIDE FONDASIE EN
100 BUITEMUURBESONDERHEDE VAN WoeRviaK
150, DIE HUIS .
: g 3 “8
Ls GRONDVLAK =} I } ie
& 7200
“ > 0, +
a STORT WASBAK TOILET OPWASBAK
-800_P (st) (we) (Sk) (ows)
ONVOLTOOIDE FONDASIE EN
BUITEMUURBESONDERHEDE VAN NAAM
DIE MOTORHUIS
NAAM [5

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp /V1

NSS

OK /November 2022

L

PENALISERING

4 | VERKEERDE SKAAL IN
GEHEEL

2 | VERKEERDE PLASING VAN
AANSIGTE

3 | AANSIGTE NIE KORREK
BELYN NIE

TOTALE PENALISERING (-)

VLOERPLAN

SKAAL 1: 50

ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
DEURE EN 4
1 | vensters ava
2 | TOEBEHORE 83
3 | BYSKRIFTE 5
4 | ARSERING 5
SUBTOTAAL 39
OOS-ELEVASIE
4 |MURE. TRAP, vw | g4
EN BREEKLYN 2
DEURE EN 4
2 | vensTeRs tha
3_| BYSKRIFTE 2
SUBTOTAAL 23
GEDETAILEERDE SNIT
4 |FoNDASIE, muRE |
EN VLOER
VENSTER,
VENSTERBANK,
2 | caTeIeN id
MOTORHUISDEUR
3 | ARSERING 53
4 | BYSKRIFTE 23
SUBTOTAAL 29
TOTAAL 91
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
NAAM
NAAM [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/964722fb-b9df-42a0-a525-cbab4bbad105) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/085022c0-c1e2-44e3-8f13-b13c4d9661fd) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2022 · Afr
- [EGD P1 GR11 NOV2020 QP MEMO AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46850d6d-db15-4b3e-a1d4-01810746b2ae) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2020 · Afr
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-memo-nov2022-afr-engl/dc8a6861-4564-49b7-9da7-af10cd3460f8) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2022 · Afr
- [EGD P1 GR 11 AFR QP D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr-11-afr-qp-d/e9ec42ab-8882-4396-ac35-db3b33ac1526) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [EGD P1 GR 11 ENG QP D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr-11-eng-qp-d/8a128a62-efcd-4ce3-bd0a-0156883050db) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 11 Engineering Graphic And Design

- [Gr 11 EngGraph Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-enggraph-des-atp-2023-24/6fbec59e-8df9-49dc-9042-1e84389c22fa) — ATP
- [EGD P1 GR11 NOV2020 QP MEMO AFR D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-qp-memo-afr-d/4e58e8f6-6dcd-474e-84f8-988130cfd1d5) — Memo · 2020 · Afr
- [EGD P1 GR11 NOV2020 MEMO EA D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-memo-ea-d/0fcafeba-14c7-4aef-bc9a-b0b1c5cbbeb2) — Memo · 2020
- [EGD P1 GR11 NOV2020 MEMO EA D 2 A4 on A3](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-memo-ea-d-2-a4-on-a3/65f950c9-b03f-428b-b507-f6c9a20a4f85) — Memo · 2020
- [EGD P1 GR11 NOV2020 MEMO EA D A3](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-memo-ea-d-a3/8caa0a5f-cb37-4455-8824-28dec6dcbb9e) — Memo · 2020
- [EGD P1 GR11 NOV2020 QP MEMO ENG D](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-nov2020-qp-memo-eng-d/af275228-8eea-4314-8b2f-c1cb80bcfb8b) — Memo · 2020 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
