# Geography Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 Memo

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2013-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/b99118b0-0a7e-4580-b521-df71baad1eb7
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2013-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/b99118b0-0a7e-4580-b521-df71baad1eb7)

## About this document

Geography · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Geography P1 Exemplar 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2013-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/ea1538b3-8df1-40aa-9727-485fa49748b9) — QP · 2013 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 12

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 11

                              GEOGRAFIE V1

                                MODEL 2013

                              MEMORANDUM

PUNTE: 300

                     Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V1                                2                                 DBE/2013
                            NSS – Graad 11 Model – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1.1   Coriolis-krag (2)                                                              1x2 (2)
1.1.2   globale lugsirkulasie (2)                                                      1x2 (2)
1.1.3   drukgradiëntkrag (2)                                                           1x2 (2)
1.1.4   geostrofiese wind (2)                                                          1x2 (2)
1.1.5   passaatwinde (2)                                                               1x2 (2)

1.2.1   batoliet (2)                                                                   1x2 (2)
1.2.2   1 - lakkoliet (2)
        2 - gang (2)
        7 - lopoliet (2)                                                               3x2 (6)
1.2.3   koepel (2)                                                                     1x2 (2)

1.3.1   'n Wind wat seisoenaal in teenoorgestelde rigtings waai (2)
        [Konsep]                                                                       1x2 (2)
1.3.2   Januarie – Maart: suidwestelike wind (2)
        Junie – September: noordoostelike wind (2)                                     2x2 (4)
1.3.3   Toename in humiditeit/Toename in voginhoud van atmosfeer (2)
        Toename in wolkbedekking (2)
        Toename in reënval (2)
        Afname in lugdruk (2)
        [Enige TWEE]                                                                   2x2 (4)
1.3.4   Lei tot swaar reënval (2)
        Oorstromings (2)
        Sterftes (2)
        [Enige EEN]                                                                    1x2 (2)
1.3.5   Verlaagde reënval (2)
        Droogtes (2)
        Hongersnood (2)
        [Enige EEN]                                                                    1x2 (2)

1.4.1   'n Tydperk van ondergemiddelde reënval (2)
        [Konsep]                                                                  1x2 (2)
1.4.2   As die hoeveelheid vog in die lug verminder (2)
        Veranderinge in die oseaan-atmosfeersiklus/El Niño-gebeurtenis (2)
        Verskuiwing in windpatrone (2)
        Ligging in hoogdrukgordels (2)
        Swak grondgebruikpraktyke wat die vermoë van grond om water op te vang en te
        stoor verlaag (2)
        Vermorsing van water (2)
        [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                               2x2 (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V1                             3                                     DBE/2013
                         NSS – Graad 11 Model – Memorandum

1.4.3   Gewasprduksie faal (2)
        Lewende hawe vrek (2)
        Voedseltekorte/Hongersnood (2)
        Wanvoeding (2)
        Massamigrasie (2)
        Toename in verstedeliking wat sosiale stres verhoog (2)
        Watertekorte vir nywerhede (2)
        Werkverlies wat tot armoede lei (2)
        Verminderde hidroëlektriese kragopwekking (2)
        Oorloë en konflik oor hulpbronne (2)
        Droogtes dryf veldbrande (2)
        Verminder biodiversiteit (2)
        [Enige TWEE]                                                                2x2 (4)
1.4.4   Ontwikkelende lande het baie mense wat in landelike gebiede woon en wat van
        die grond af lewe/bestaansboerdery (2)
        Nie verskeidenheid gewasse om op staat te maak nie (2)
        Geen kos wat geberg word nie (2)
        Nie kapitaal om in te voer nie (2)
        Min versekering teen droogtes (2)
        [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                                 2x2 (4)
1.4.5   Bou damme om water te berg (2)
        Wolkbestuiwing om reënval kunsmatig te verhoog (2)
        Ontsouting van seewater (2)
        Gewasrotasie om grond te beskerm en water te berg (2)
        Waterbeperkings (2)
        Hersirkulasie (2)
        Herlei water om in droogtegeteisterde gebiede te kan besproei (2)
        Vang water vanaf dakke op (2)
        Ontwikkel volhoubare landboumetodes (2)
        Opvoeding om houding teenoor waterverbruik te verander (2)
        Verhoog waterkoste om verbruik te verminder (2)
        [Enige SES. Aanvaar ander volhoubare strategieë]                          6x2 (12)

1.5.1   Grondverskuiwing verwys na die skielike beweging van 'n blok van die
        aardoppervlak (2)
        [Konsep]                                                                       1x2 (2)
1.5.2   Teen heuwelhange (2)                                                           1x2 (2)
1.5.3   Swaar reënval (2)
        Aardbewings (2)
        Verwydering van deel van hang vir konstruksie (2)
        [Enige TWEE]                                                                   2x2 (4)
1.5.4   'n Grondverskuiwing kan oor 'n rivier val en die water opdam (2)
        'n Nuwe meer kan vorm (2)
        Bogenoemde kan oorstromings veroorsaak (2)
        Kan grootskaalse verwoesting oor 'n groot gedeelte bewoonbare grond
        veroorsaak (2)
        Vernietig plantegroei (2)
        Vernietig huise (2)
        Landbougrond/Gewasse vernietig (2)
        Mense sterf/word lewendig begrawe (2)
        [Enige DRIE. Aanvaar ander]                                                    3x2 (6)
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V1                             4                                    DBE/2013
                         NSS – Graad 11 Model – Memorandum

1.5.5   Gebruik ogiesdraad om rotse in posisie te hou (2)
        Bou keerwalle aan die voet van die hang (2)
        Sproei beton teen die hang om die rotshange te stabiliseer (2)
        Boor skroewe in die kante van die heuwelhange in (2)
        Bedek hange met nette (2)
        Vermy ontwikkeling teen onstabiele hange (2)
        Gebruik voortydige waarskuwingstekens om bewegings en onstabiliteit teen die
        hange waar te neem (2)
        Doen omgewingsimpakstudies voor ontwikkeling teen steil hange plaasvind (2)
        Sluit paaie om mense te beveilig sodra hange onstabiel raak (2)
        Kunsmatige rotsstortings om hange te stabiliseer (2)
        Bou dakke oor paaie teen steil hange (2)
        [Enige SES. Aanvaar ander volhoubare metodes]                              6x2 (12)

1.6.1   'n Rug wat in hellende sedimentêre gesteentes ontwikkel en wat deur 'n
        geleidelike en 'n steil helling gekenmerk word (2)
        [Konsep]                                                                    1x2 (2)
1.6.2   A vorm wanneer die rotslae in die middel opgestoot word (2)
        B vorm wanneer die rotslae in die middel afgedruk word (2)
        [Konsep]                                                                    2x2 (4)
1.6.3   Duikhelling is geleidelik (2)
        Eskarphelling is steil (2)                                                  2x2 (4)
1.6.4   Landbou kom in die cuestavalleie tussen die rûens voor aangesien die gelyk
        oppervlak met vrugbare grond bedek is (2)
        Waar cuestabekkens vorm, kom artesiese putte, wat grondwaterbronne is, voor (2)
        Die bekkens vorm olieputte (2)
        Hierdie rûens is van strategiese belang aangesien dit beskerming aan
        nedersettings op die cuestavalleibodems tydens oorloë verleen (2)
        Die rûens vorm uitstekende uitkykpunte (2)
        Baie buitelugaktiwiteite soos hangsweef en warmlugballonvaarte vind in hierdie
        landskap plaas (2)
        [Enige TWEE]                                                                2x2 (4)
                                                                                      [100]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V1                             5                                     DBE/2013
                         NSS – Graad 11 Model – Memorandum

VRAAG 2

2.1.1   sonstilstand (2)                                                                1x2 (2)
2.1.2   lang dag en kort nag (1)                                                        1x2 (2)
2.1.3   winter (1)                                                                      1x2 (2)
2.1.4   dieselfde lengte/beide 12 uur (1)                                               1x2 (2)
2.1.5   Aarde se wentelbaan/Wentelbaan (1)                                              1x2 (2)

2.2.1   Onwaar (2)                                                                      1x2 (2)
2.2.2   Waar (2)                                                                        1x2 (2)
2.2.3   Onwaar (2)                                                                      1x2 (2)
2.2.4   Waar (2)                                                                        1x2 (2)
2.2.5   Onwaar (2)                                                                      1x2 (2)

2.3.1   Verhitting van see-oppervlaktemperatuur van die ekwatoriale Stille Oseaan(2) 1x2 (2)
2.3.2   Oseaantemperature het verhoog (2)
        Gletsers breek weg van kontinente (2)
        Gletsers dryf in die ekwatoriale Stille Oseaan (2)
        [Enige TWEE]                                                                 2x2 (4)
2.3.3   Indiepte studie van El Niño-gebeurtenis (2)
        Kennis van sikliese voorkoms van El Niño (2)
        Skeepskapteins word bewus gemaak van die moontlikheid van drywende ysberge
        tydens 'n El Niño-gebeurtenis (2)
        [Enige TWEE]                                                                 2x2 (4)
2.3.4   Droogtes en veldbrande (2)
        Gewasse misluk wat tot hongersnood lei (2)
        Droogtes en varswatertekorte (2)
        Tropiese siklone (2)
        Visbedryf vernietig (2)
        Oorstromings en modderstortings/grondverskuiwings (2)
        Oorstromings wat sterftes en skade aan eiendom aanrig (2)
        Droogtes, siektes, ondervoeding (2)
        [Enige DRIE]                                                                 3x2 (6)

2.4.1   Die proses wat produktiewe grond in 'n onvrugbare woestyn verander as gevolg
        van swak grondbestuur (2)
        [Konsep]                                                                  1x2 (2)
2.4.2   Oorbeweiding (2)
        Oprigting van boorgate, windpompe en waterpunte (2)
        Boerdery op marginale grond (2)
        Swak weidingsbestuur (2)
        Verkeerde besproeiingsmetodes (2)
        Bevolkingsgroei (2)
        Armoede (2)
        Bymekaarmaak van brandhout (2)
        [Enige EEN]                                                               1x2 (2)
2.4.3   Op grootskaal bedreig/50% van land bedreig (2)
        Matige risiko in Karoo (2)
        Hoë risiko in grasveld (2)
        Woestyn versprei ooswaarts (2)
        [Enige TWEE]                                                              2x2 (4)
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V1                              6                                       DBE/2013
                          NSS – Graad 11 Model – Memorandum

2.4.4   Verwoestyning verminder die land se vermoë om lewe te onderhou (2)
        Beïnvloed plaasdiere (2) en landbougewasse (2)
        Verminder voedsel (2)
        Armoede tree in (2)
        [Enige TWEE, Aanvaar ander invloede op die ekonomie]                        2x2 (4)
2.4.5   Verminder hoeveelheid diere op grond (2)
        Herbesaaiing mag nodig wees in erg beskadigde gebiede (2)
        Boere moet boerderymetodes aanpas om by die vermoë van die grond aan te
        pas (2)
        Goeie grondbestuur in semiwoestyngebiede (2)
        Neem deel aan die aktiwiteite van bewaringsondersteuningsgroepe (2)
        Bring oorbeweiding en wanbestuur onder die aandag van die gesagstrukture (2)
        Begin waterbewaringsmaatreëls in jou gemeenskap (2)
        [Enige SES. Aanvaar ander volhoubare strategieë]                          6x2 (12)

2.5.1   A – koepel (2)
        B - stapelrotse/rotskasteel (2)                                                   2x2 (4)
2.5.2   Batoliet/lakkoliet (2)                                                            1x2 (2)
2.5.3   Ontblote batoliet/lakkoliet ondergaan verwering (2)
        Oppervlak verhit vinniger as binnekant (2)
        Buitenste lae skilfer af (2)
        Geronde koepel bly agter (2)
        [Enige DRIE]                                                                      3x2 (6)
2.5.4   Afkoeling onder die aardoppervlak laat baie, hoofsaaklik vertikale, krake in die
        graniet. (2) Dit veroorsaak dat water tot groot dieptes sirkuleer wat tot beide
        chemiese en meganiese verwering in die rots rondom die krake lei (2)
        Differensiële verwering vind plaas (2)
        Soos wat die graniet blootgelê word, lei verminderde druk op die ontwikkeling van
        horisontale nate in die rots (2)
        Verdere chemiese verwering deur sirkulerende water, en later deur
        suurreënwater, lei tot meer verwering rondom die nate (2)
        Erosie, waarskynlik deur rivieraksie, was al die verweerde rots weg (2)
        Die meer weerstandbiedende kernrotse bly agter (2)
        [Enige SES]                                                                      6x2 (12)

2.6.1   A - kruin (2)
        B - krans/eskarp (2)
        C - talus/puin/konstante hang (2)
        D - pediment (2)                                                                   4x2 (8)
2.6.2   A       konveks (2)
               grondkruip (2)
               bopunt van hang (2)
        C       bestaan uit verweerde materiaal (2)
               hoek van ongeveer 35° (2)
               hang bly konstant (2)
               [Enige EEN vir elk van A en C]                                              2x2 (4)
2.6.3   Geleidelike helling (2)
        Met dun grondlagie bedek (2)                                                       2x2 (4)
                                                                                            [100]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V1                              7                                       DBE/2013
                          NSS – Graad 11 Model – Memorandum

SECTION B

VRAAG 3
3.1.1 B (1)
3.1.2 A (1)
3.1.3 D (1)
3.1.4 C (1)
3.1.5 E (1)                                                                              5x2 (10)

3.2.1   Natuurlik (2)                                                                      1x2 (2)
3.2.2   Abioties (2)                                                                       1x2 (2)
3.2.3   Eluviasie (2)                                                                      1x2 (2)
3.2.4   Hernubaar(2)                                                                       1x2 (2)
3.2.5   Gravitasie (2)                                                                     1x2 (2)

3.3.1   Reëndruppelplons (2)
        Waterafloop (2)                                                           2x2 (4)
3.3.2   Reëndruppels maak grond los (2)
        Afloop dra die los grond teen die hang af (2)                             2x2 (4)
3.3.3   Grond degradasie (2)
        Vrugbare grond word in damme afgeset en verminder die bergingsvolume (2)
        Eutrofikasie (2)
        Gronderosie vernietig die habitat van organismes en insekte (2)
        Gronderosie skend die landskap (2)
        Afloopgroefies en dongas ontwikkel (2)
        [Enige DRIE. Aanvaar ander]                                               3x2 (6)
3.3.4   Gebruik windskuilings (2)
        Ploeg saam met die kontoere (2)
        Gewasrotasie (2)
        Rotasieweiding (2)
        Verhoog die plantbedekking (2)
        Plant grondbedekkers tussen rygewasse (2)
        Beskerm grasvelde (2)
        Dreineerbekkenbestuur (2)
        Bewaar riviere en vleilande (2)
        Openbare bewusmaking (2)
        [Enige SES. Aanvaar ander volhoubare strategieë]                         6x2 (12)

3.4.1   Steenkool is nie hernubaar nie (2)
        As dit opgebruik is kan dit nie vervang word nie en elektrisiteit kan nie opgewek
        word nie (2)                                                                      2x2 (4)
3.4.2   Totale omgewingsvernietiging (2)
        Produseer vaste afvalstowwe (2)
        Produseer kweekhuisgasse wanneer dit brand (2)
        Gasse wat vrygestel word besoedel die atmosfeer (2)
        Gasse wat vrygestel word vorm suurreën (2)
        [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                                       2x2 (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V1                              8                                        DBE/2013
                          NSS – Graad 11 Model – Memorandum

3.4.3   Steenkool skoonmaakproses voor dit verbrand word (2)
        Gebruik doeltreffende steenkoolverbrandingstegnologie (2)
        Filters/elektrostatiese presipiteerders in skoorstene (2)
        Wette wat emissies beperk (2)
        Swaar boetes as wette verbreek word (2)
        Gebruik skoon energiebronne soos water, son en wind (2)
        Herbeplanting (2)
        Openbare bewusmaking (2)
        [Enige DRIE. Aanvaar ander]                                                         3x2 (6)

3.5.1   Dit verwys na hulp of ondersteuning vir ekonomiese en/of menslike ontwikkeling (2)
        [Konsep]                                                                           1x2 (2)
3.5.2   Bilaterale hulp word deur een land aan die regering van 'n ander verleen, met sekere
        voorwaardes, (2)
        [Konsep]
        Humanitêre hulp word aan individue verskaf tydens natuurrampe of plaaslike konflik (2)
        [Konsep]                                                                           2x2 (4)
3.5.3   Save the Children/Oxfam/UNICEF (2)
        [Enige EEN. Aanvaar ander]                                                         1x2 (2)
3.5.4   Skuiling (2)
        Gesondheidsorg (2)
        Skoon water (2)
        Klere (2)
        Komberse (2)
        [Enige EEN. Aanvaar ander]                                                         1x2 (2)
3.5.5   Ja
        Humanitêre hulp moet verleen word (2)
        Verseker voedselsekerheid (2)
        Red lewens tydens rampe (2)
        Help om lewens te herbou na 'n ramp (2)
        Help om huise te herbou na 'n ramp (2)
        Voorsien skuilings na 'n ramp (2)
        Kan gesondheidsdienste verskaf (2)
        Kan lewenstandaarde verbeter (2)
        Help om voedselproduksie te verhoog om die kwaliteit en hoeveelheid voedsel te
        verhoog (2)
        Nee
        Humanitêre hulp moet nie voorsien word nie (2)
        Verhoog die afhanklikheid van ontwikkelende lande op ontwikkelde lande (2)
        Hulp bereik nie die mense wat dit die nodigste het nie (2)
        Korrupsie kan daartoe lei dat politici die hulp vir hul eie gewin gebruik (2)
        Korrupsie kan daartoe lei dat politici die hulp vir politieke gewin gebruik (2)
        Die land wat aan die ontvangkant staan mag die skenkerland 'n guns skuld (2)
        Voorafbestaande infrasruktuur word herstel (2)
        Rampvoorkoming en -voorbereiding word verbeter (2)
        Vroeë waarskuwingsisteme word ontwikkel (2)
        Noodvoorrade en beplanning word voorsien (2)
        [Moet vir of teen redeneer. Redes moet die antwoord ondersteun. Enige SES.
        Aanvaar ander]                                                                    6x2 (12)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V1                             9                                   DBE/2013
                         NSS – Graad 11 Model – Memorandum

3.6.1   Nee (2)                                                                                 1
3.6.2   'n Voorwaarde word aan sy hulp geheg (2)                                    1x2 (2)
3.6.3   Meer ontwikkelde lande – Man met sigaar/vet man/goed aangetrekte man(2)
        Minder ontwikkelde lande – Maer man/man met dun klere/man met hond (2)        2x2 (4)
3.6.4   Tariewe (2)
        Invoerlisensies (2)
        Uitvoerlisensies (2)
        Invoerkwotas (2)
        Subsidies (2)
        Plaaslike inhoudvoorwaardes (2)
        Handelsverbod (2)
        Handelsbeperkings (2)
        [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                                 2x2 (4)
3.6.5   Handel met goedere sonder belasting (insluitend tariewe) of ander
        handelsbeperkings (bv. Invoerkwotas of subsidies vir produsente) (2)
        Handel in dienste sonder belasting of ander handelsbeperkings (2)
        Die afwesigheid van beleide wat handel belemmer (soos belasting, subsidies,
        regulasies of wette) wat aan sekere firmas 'n voordeel oor ander gee (2)
        Vrye toegang tot markte (2)
        Vrye toegang tot markinligting (2)
        Die onvermoë van firmas om markte te versteur deur regeringsingestelde
        monopolieë (2)
        [Enige DRIE. Aanvaar ander]                                                 3x2 (6)
                                                                                     [100]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V1                              10                                       DBE/2013
                          NSS – Graad 11 Model – Memorandum

VRAAG 4

4.1.1   Rostow se ontwikkelingsmodel (2)                                                    1x2 (2)
4.1.2   ekonomiese aanwysers (2)                                                            1x2 (2)
4.1.3   tersiêre aktiwiteite (2)                                                            1x2 (2)
4.1.4   primêre aktiwiteite 2)                                                              1x2 (2)
4.1.5   uitvoergebaseerde ontwikkeling (2)                                                  1x2 (2)

4.2.1   C (2)                                                                               1x2 (2)
4.2.2   B (2)                                                                               1x2 (2)
4.2.3   A (2)                                                                               1x2 (2)
4.2.4   B (2)                                                                               1x2 (2)
4.2.5   B (2)                                                                               1x2 (2)

4.3.1   Energie wat opgewek word deur atoomsplitsing/uit uraan (2)                         1x2 (2)
4.3.2   Koeberg (2)                                                                        1x2 (2)
4.3.3   Groot steenkoolreserwes in Suid-Afrika (2)
        Steenkoolnate is naby aan die oppervlak en maklik bereikbaar (2)
        Relatief goedkoop om elektrisiteit op te wek (2)
        [Enige TWEE]                                                                       2x2 (4)
4.3.4   As gevolg van die ongeluk by Japan se Fukushima-kernkragstasie (2)                 1x2 (2)
4.3.5   Stem saam
        Omgewingsvriendelik - geen kweekhuisgasse soos CO 2 word vrygestel nie (2)
        Geen aardverhitting en suurreën (2)
        Kernkrag is goedkoop en kompeterend met fossielbrandstowwe (2)
        'n Groot hoeveelheid elektrisiteit kan in een kragstasie opgewek word (2)
        Kernkragpryse is stabiel (2)
        Uraan neem min plek in beslag en kan maklik geberg word tot dit benodig word
        (2)
        Uraan is volop - as dit wys gebruik word is daar genoeg vir bykans die volgende
        eeu (2)
        Kernkrag is veilig (2)
        Menslike gesondheidskoste en omgewingskoste is laag (2)
        Stem nie saam nie
        Die berging en bestuur van gevaarlike hoë-vlak radioaktiewe afval (2)
        Hoë-vlak radioaktiewe afval bly behoue vir duisende jare voordat dit veilig is (2)
        Die moontlikheid van ontploffings van kernmateriaal (2)
        Potensiële terrorismebedreiging (2)
        Die hoë koste om kernkragfasiliteite te bou (2)
        Die moontlikheid van ongelukke (2)
        Die lang tydsverloop wat nodig is om kernkragstasies te beplan en te bou (2)
        [Moet vir of teen redeneer. Redes moet antwoord ondersteun. Enige SES.
        Aanvaar ander]                                                                             6x2 (12

4.4.1   Snit deur grond om verskillende lae aan te toon (2)
        [Konsep]                                                                            1x2 (2)
4.4.2   'n Laag van die grondprofiel (2)
        [Konsep]                                                                            1x2 (2)
4.4.3   Voedsel word in die horisont verbou (2)
        Plantegroei wat suurstof voorsien groei hier (2)                                    2x2 (4)
4.4.4   A-horisont (2)                                                                      1x2 (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V1                              11                                     DBE/2013
                          NSS – Graad 11 Model – Memorandum

4.4.5   Bepaal mineraalsamestelling van grond (2)
        Bepaal tekstuur van grond (2)
        [Enige EEN]                                                                1x2 (2)
4.4.6   Laat chemiese verwering plaasvind en bepaal die tekstuur van die grond (2)
        Toename in uitloging as daar baie water is (2)
        Lei tot kalsifisering as verdampingstempo hoog is (2)
        Swaar reënval lei tot gronderosie (2)
        Temperatuur bepaal die humusinhoud van die grond (2)
        Baie warm toestande lei tot meganiese verwering en grond met 'n growwe
        tekstuur (2)
        Wind verhoog gronderosie (2)
        Sonskyn beïnvloed die tempo van verwering (2)
        [Enige TWEE]                                                               2x2 (4)
4.4.7   Alle lae is goed ontwikkel en duidelik sigbaar (2)                         1x2 (2)

4.5.1   Verwys na die sosiale en ekonomiese interaksie tussen lande (2)
        [Konsep]                                                                        1x2 (2)
4.5.2   Skep negatiewe indruk (2)
        Globalisering is nie 'n goeie ding nie (2)
        VSA het monopolie op globalisering (2)
        [Enige EEN. Beoordeel interpretasie van kandidaat]                              1x2 (2)
4.5.3   Die Verenigde State van Amerika (2)                                             1x2 (2)
4.5.4   Ontwikkelende lande blootgestel aan eksterne ekonomiese kragte waaroor hulle
        min beheer het (2)
        Verminderde nasionale onafhanklike besluitneming wat makro-ekonomiese
        beheer deur die land se regering moeilik maak (2)
        Die land se vermoë om korporatiewe belasting te hef, word bemoeilik (2)
        Transnasionale maatskappye hervestig as hulle belasting te hoog is, en gebruik
        oorplasingskostes om plaaslike belasting te vermy (2)
        Globalisering kan die posisie van ontwikkelde ekonomieë bevoordeel as hulle
        daartoe in staat is om voordeel uit vryhandel te trek (2)
        Oorbenutting van hulpbronne in ontwikkelende lande (2)
        Uitbuiting van arbeid in ontwikkelende lande bv lang werksure/lae
        lone/kinderarbeid ens. (2)
        Besoedeling/Omgewingsprobleme in ontwikkelende lande (2)
        Lae winste vir ontwikkelende lande omdat vervaardigde goedere teruggestuur
        word na die land waar die multinasionale maatskappy gesetel is vir uitvoere (2)
        [Enige DRIE. Aanvaar ander]                                                     3x2 (6)
4.5.5   Ontwikkelende ekonomieë mag voordeel trek uit direkte buitelandse beleggings
        (2)
        Ontwikkelende ekonomieë mag voordeel trek uit handel (2)
        Ontwikkelende lande mag voordeel trek uit tegnologie wat aan hulle oorgedra
        word (2)
        Globalisering kan die verhouding wat handel tot die BBP bydra vir baie
        ontwikkelende lande verhoog (2)
        Toename in kapitale vloei tussen lande (2)
        'n Toename in handel van goedere en dienste (2)
        Werkskepping in ontwikkelende lande (2)
        Verhoogde lewenstandaard in ontwikkelende lande (2)
        [Enige SES. Aanvaar ander]                                                    6x2 (12)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Geografie/V1                             12                                      DBE/2013
                         NSS – Graad 11 Model – Memorandum

4.6.1   Mans en vroue word verskillend behandel/nie dieselfde behandel nie (2)
        [Konsep]                                                                       1x2 (2)
4.6.2   Vroue (2)                                                                      1x2 (2)
4.6.3   Mans kry 'n hoër salaris (2)
        Word slegs deeltyds of seisoenaal aangestel (2)
        Mans word bo vrouens bevorder (2)
        Geen toegang tot goeie onderwys nie (2)
        Geen regte om te stem (2)
        Geen regte om grond te besit (2)
        Vooraf ooreengekomde huwelike (2)
        Geforseerde prostitusie (2)
        [Enige EEN]                                                                    1x2 (2)
4.6.4   Gautemala (2)                                                                  1x2 (2)
4.6.5   Vroue word nie bemagtig nie (2)
        Gebrekkige opleiding/onderwys vir vroue (2)
        Lae status van vroue (2)
        [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                                    2x2 (4)
4.6.6   Meer vroue in bestuursposte (2)
        Bewusmaking van geweld teen vroue (2)
        Meer vroue in die politiek (2)
        Meer vroue in werk wat tradisioneel met mans geassosieer word (2)
        [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                                    2x2 (4)
                                                                                        [100]

                                                              GROOTTOTAAL:                  300

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/355b8de3-5ced-4d5e-96be-a064532cc824) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/668b1b73-0bd0-470e-a310-00e6f564b98e) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/10b0dd7d-9d9a-4ae3-b582-711f550187e6) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOG P1 N12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-memo-afr/23ad5b55-3deb-44d9-8ea6-c393236c2c2d) — Geography · Memo · 2012 · Afr
- [GEOG P1 GR11 MEMO (Eng) NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr11-memo-eng-nov2013/b1782585-07be-4c5d-a782-0ebd6a34d6db) — Geography · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
