# Geography Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Memo

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2013-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c5a0e549-3a04-43aa-8831-17c4dc671fe1
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2013-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c5a0e549-3a04-43aa-8831-17c4dc671fe1)

## About this document

Geography · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 11

                                 GEOGRAFIE V2

                                   MODEL 2013

                                 MEMORANDUM

PUNTE: 100

                      VRAAG          V1       V2   V3   V4   TOTAAL
                      NASIENER
                      MODERATOR
                      PUNT BEHAAL
                      MOONTLIKE PUNT 20       20   40   20        100

                     Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Geografie/V2                                 2                                   DBE/2013
                            NSS – Graad 11 Model – Memorandum

HULPBRONMATERIAAL

1.       'n Uittreksel uit topografiese kaart 2829AC HARRISMITH.

2.       Ortofotokaart 2829AC 3 HARRISMITH.

3.        LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole ingeneem word vir hul
                   eie gebruik.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou naam in die spasies wat op die voorblad voorsien is.

2.       Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

3.       Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2829AC van
         HARRISMITH en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.

4.       Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer
         oorhandig aan die einde van hierdie eksamensessie.

5.       Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en
         berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.       Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
         hiervoor toegeken word.

7.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.       Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die
         topografiese kaart getoon:

          ENGLISH                                           AFRIKAANS
          Diggings                                          Uitgrawings
          Caravan park                                      Karavaanpark
          Sewage works                                      Rioolwerke
          Golf Course                                       Gholfbaan
          Wetland                                           Vlei

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Geografie/V2                                   3                                           DBE/2013
                              NSS – Graad 11 Model – Memorandum

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2829AC
HARRISMITH en die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1      Die hooflandbou-aktiwiteit rondom Harrismith is ...

         A     saaiboerdery.
         B     vrugteboerdery.
         C     beesboerdery.                                                                             A
         D     hoenderboerdery.

1.2      Die ontspanningsverskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is 'n …

         A     park.
         B     natuurreservaat.
         C     gholfbaan.                                                                                C
         D     plantasie.

1.3      Watter dorp is ongeveer 60 km vanaf Harrismith?

         A     Van Reenen
         B     Warden
         C     Witsieshoek                                                                               B
         D     Kestell

1.4      Die Sterkfonteindam is .. van die dorp Harrismith.

         A     suidwes
         B     suidoos
         C     suid                                                                                      A
         D     wes

1.5      Die kaartindeks suid van 2829AC is …

         A     2828DB.
         B     2829CA.
         C     2828BD.                                                                                   B
         D     2829CB.

1.6      Die rivier in blok C2 op die topografiese kaart vloei in 'n ... rigting.

         A     suidoostelike
         B     noordoostelike
         C     suidelike                                                                                 D
         D     noordwestelike

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Geografie/V2                                    4                               DBE/2013
                               NSS – Graad 11 Model – Memorandum

1.7      Die skaal van die ortofotokaart is … keer groter as die skaal van die
         topografiese kaart.

         A     5
         B     10
         C     20
         D     40
                                                                                               A

1.8      Die pad op die topografiese kaart wat Harrismith met Warden en Van Reenen
         verbind is 'n … pad.

         A     sekondêre
         B     hoof-
         C     hoofverkeers-
         D     nasionale
                                                                                               D

1.9      11 op die ortofotokaart is 'n …

         A     ontspanningsgebied.
         B     residensiële sone (voorstad).
         C     nywerheidsgebied.                                                               C
         D     geploegde land.

1.10     Die verskynsel gemerk E op die topografiese kaart is 'n ...

         A     droë pan.
         B     droë meer.
         C     moeras en vlei.                                                                 C
         D     niestandhoudende rivier.
                                                                              (10 x 2)        [20]

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE

2.1      Harrismith hou jaarliks 'n maraton wat behels dat deelnemers oor Platberg
         hardloop. Bestudeer beide die foto van Platberg hieronder en die gebied
         gedek deur blok A/B10, 11, 12 and 13 op die topografiese kaart voordat jy die
         vrae hieronder beantwoord.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Geografie/V2                                     5                                       DBE/2013
                                NSS – Graad 11 Model – Memorandum

        2.1.1        Identifiseer die landvorm genaamd Platberg.
                     Mesa/tafelberg                                                     (1 x 1)       (1)

        2.1.2        Identifiseer die vorm van die helling waarteen die deelnemers sal
                     uithardloop tussen punt C–D (blok A/B10) op die topografiese kaart.
                     Verduidelik jou antwoord met verwysing na die kontoerlyne op die
                     kaart.

                     Helling Konkaaf 
                     Verduideliking By C is die kontoerlyne ver van mekaar en nader aan
                     D is die kontoerlyne baie naby aan mekaar                  (2 x 1)               (2)

        2.1.3        Bereken die gemiddelde gradiënt van die helling tussen
                     punthoogte 1797 en punthoogte 2263 in blok A10 op die topografiese
                     kaart. Toon ALLE berekeninge.

                     VI     = 2263 – 1797                   Gradiënt = VI 
                     HE         3,8 x 500                               HE

                             = 466                          VI = 2263 – 1797 
                              1900              OR             = 466
                                                            HE = 3,8 x 500 
                             = 1 : 4.07                         = 1900
                                                          Gradiënt = 466 
                                                                   1900 
                                                                 = 1 : 4.07 
                     (Speling: 3,96 tot 4,1)                                             (6 x 1)       (6)

2.2     Bereken die oppervlakte van die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word
        (met rooi op die topografiese kaart aangedui) in km2. Toon ALLE berekeninge.

        Lengte = 11,1 x 0,5                    Breedte = 8,9 x 0,5
               = 5,55 km                             = 4,45 km 
        (Speling: 5,5 to 5,6)                  (Speling: 4,4 to 4,5)

        Oppervlakte = Lengte x Breedte 
                   = 5,55 x 4,45 
                   = 24,7 km2 
        (Speling: 24,2 to 25,2)                                                         (5 x 1)        (5)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Geografie/V2                                 6                                      DBE/2013
                            NSS – Graad 11 Model – Memorandum

2.3      Verwys na die verskynsel gemerk Blokhuis (4) op die ortofotokaart.
         Teken 'n dwarsdeursnee van die verskynsel vanaf 2 tot 3 op die assestelsel
         hieronder.
          1720

          1710          ½
                                        ½
                 ½                      
                                                    ½
          1700                                 
                                                          ½
                                                          ½
          1690                                            
                                                            ½
                                                               ½
          1680                                               
                                                               ½
                                                                 ½
          1670                                                  
                                                                 ½
          1660                                                    ½

          1650

                                        1: 10 000       [½ vir elke korrekte ]

                                                                                  (12 x ½)      (6)
                                                                                                [20]

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1      Noem TWEE maniere waarop die inwoners van Harrismith en die omliggende
         gebiede voordeel kan trek uit die Sterkfonteindam.
         Watertoevoer vir huishoudelike en nywerheidsgebruik 
         Opwekking van elektrisiteit 
         Vir besproeiing/boerdery 
         Ontspanning 
         [Enige TWEE]                                                               (2 x 2)     (4)

3.2      Verwys na Nuwejaarspruit in blok G2 op die topografiese kaart. Is hierdie 'n
         standhoudende of niestandhoudende rivier? Gee EEN rede vir jou antwoord.

         Tipe rivier Standhoudend 
         Rede Word met soliede lyn aangedui                                      (2 x 2)      (4)

3.3      Harrismith is 'n baie ou dorp. Staaf hierdie stelling met EEN bewys uit
         die kaart.
         Monumente 
         Dit vertel van die Anglo-Boereoorlog 
         42nd Black Watch of South Staffordshire Regiment 
         Royal Highlanders 
         42nd Black Watch of Manchester Regiment 
         42nd Black Watch of Royal Highlanders Regiment 
         [Enige EEN]                                                              (1 x 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Geografie/V2                                    7                                   DBE/2013
                               NSS – Graad 11 Model – Memorandum

3.4      Verwys na die oorheersende primêre aktiwiteit wat in blok H1 en H2
         beoefen word.

         3.4.1       Identifiseer die belangrikste primêre aktiwiteit waarna hierbo verwys
                     word.

                     Mynbou                                                      (1 x 2)        (2)

         3.4.2       Verduidelik hoe die omgewing waarskynlik negatief beïnvloed sal
                     word deur die aktiwiteit genoem in VRAAG 3.4.1.

                     Veroorsaak grond-/lug- en waterbesoedeling 
                     Vernietiging van natuurlike plantegroei 
                     Gronderosie 
                     [Enige EEN]                                                   (1 x 2)        (2)

        3.4.3        Wat kan die plaaslike regering van Harrismith doen om die gebied
                     wat deur die primêre aktiwiteit in VRAAG 3.4.1 beïnvloed word, te
                     verfraai (mooi te maak)?

                     Vul met water en skep ontspanningsgebied 
                     Vul met grond en herbeplant met inheemse plantegroei 
                     [Enige EEN. Aanvaar ander]                              (1 x 2)              (2)

        3.4.4        Noem EEN ander primêre aktiwiteit wat op die topografiese kaart
                     sigbaar is. Gee ook die blokverwysingsnommer van die primêre
                     aktiwiteit wat jy noem.

                     Boerdery/landbou 
                     Bosbou 
                     Sien blokverwysing na                                       (2 x 2)        (4)

        3.4.5        Noem enige EEN ander tersiêre aktiwiteit wat op die topografiese
                     kaart sigbaar is. Gee ook die blokverwysingsnommer van die
                     tersiêre aktiwiteit wat jy noem.

                     Sien enige tersiêre aktiwiteit wat gegee word, na 
                     Sien blokverwysing na                                       (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Geografie/V2                                     8                                     DBE/2013
                                NSS – Graad 11 Model – Memorandum

3.5      Verwys na die N3.

         3.5.1       Waarom loop die N3 NIE deur Harrismith NIE?

                     Moet bestemming vinniger bereik 
                     Om verkeersopeenhoping in die dorp te voorkom 
                     Hoë ongeluksyfer 
                     [Enige EEN]                                                    (1 x 2)        (2)

         3.5.2       Noem EEN nadeel vir besighede as die N3 nie deur Harrismith loop
                     nie.

                     Potensiële inkomste deur toeriste sal afneem                 (1 x 2)        (2)

3.6      Vewys na 3 op die ortofotokaart.

        3.6.1        Watter hangelement/-vorm word by 3 aangetref?

                     Talus/puin/konstante hang                                    (1 x 2)        (2)

        3.6.2        Watter hangelement/-vorm van die hang is afwesig tussen 3 en 4?

                     Krans                                                        (1 x 2)        (2)

3.7      Verwys na die ortofotokaart.

        3.7.1        Watter tipe foto word gebruik om 'n ortofotokaart saam te stel?

                     Vertikale lugfoto                                            (1 x 2)        (2)

        3.7.2        Gee EEN voordeel van die gebruik van 'n ortofotokaart.

                     Aangesien kenmerke op die foto aangetoon word met kaarttekens
                     hoef mens nie ˈn topografiese kaart te gebruik nie 
                     [Konsep]                                              (1 x 2)                 (2)

        3.7.3        Is die foto wat gebruik is om die ortofotokaart saam te stel, voor of
                     na middag (12:00) geneem. Gee EEN rede vir jou antwoord.

                     Tyd Voor middag 
                     Rede Skaduwees val suidwes                                   (2 x 2)        (4)
                                                                                                   [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Geografie/V2                                       9                                             DBE/2013
                                  NSS – Graad 11 Model – Memorandum

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1     Bestudeer die kaart hieronder (FIGUUR 4.1) wat die pad van die tornado toon
        wat 'n paar jaar gelede deur Harrismith beweeg het. Baie datalae is gebruik
        om hierdie kaart te teken.

                                                 Na
                                                JHB

                                                                       Heuwel

                                                 Vliegveld

                        HARRISMITH
                                               Plaas

                             Ongeveer

                           1 kilometer

                        Pad van                                             Na
                        tornado

                                                             [Bron: Goliger en Van Wyk]
                                              FIGUUR 4.1

         4.1.1       Definieer die term datalae.

                     Kombinasie van verskillende datalae om 'n kaart vir 'n spesifieke
                     gebied te maak. 
                     [Konsep]                                                 (1 x 2)                          (2)

         4.1.2       Noem EEN datalaag wat op die kaart (FIGUUR 4.1) sigbaar is.

                     Pad/vliegveld/vervoer 
                     Reliëf 
                     Dam/dreinering 
                     Boerdery/bewerking 
                     [Enige EEN]                                                                (1 x 2)        (2)

4.2     Noem die voertuig wat gebruik word om afstandsfoto's van die Aarde uit die
        ruimte te neem.

        Satelliet                                                                             (1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Geografie/V2                                   10                                     DBE/2013
                               NSS – Graad 11 Model – Memorandum

4.3      Bestudeer die foto (FIGUUR 4.3) van die N3 wat verby Harrismith loop en
         Durban met Johannesburg verbind.

                                                                [Source: Google]
                                            FIGUUR 4.3

         4.3.1       Onderskei tussen ruimtelike data en attribuutdata.

                     Ruimtelike data beskryf die ligging van verskynsels deur koördinate
                     te gebruik. 
                     [Konsep]
                     Attribuutdata is die waarde gegee aan die attribute. 
                     [Konsep]                                                   (2 x 2)             (4)

         4.3.2       Watter tipe ruimtelike voorwerp (punt, lyn of poligoon) is die pad?

                     Lyn                                                           (1 x 2)        (2)

         4.3.3       Noem EEN attribuut wat vir die N3 vasgelê kan word.

                     Nasionale pad 
                     Teerpad 
                     Baie lane (bane) 
                     [Enige EEN. Aanvaar ander aanvaarbare antwoorde]                (1 x 3)        (3)

4.4     Verduidelik hoe GIS kan help om die ligging van 'n McDonalds-restaurant
        in/naby die dorp Harrismith te bepaal.

        Bepaal die aantal mense wat moontlik by McDonalds sal koop 
        Bepaal die inkomstegroep van mense in die onmiddellike omgewing van die
        voorgestelde ligging 
        Bepaal die nabyheid van soortgelyke kitsetewinkels 
        Bepaal die reispatrone van inwoners van Harrismith 
        [Enige TWEE. Aanvaar ander]                                      (2 x 2)                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Geografie/V2                               11                                 DBE/2013
                           NSS – Graad 11 Model – Memorandum

4.5     Vertoon die ortofotokaart van Harrismith 'n hoë of 'n lae resolusie? Gee EEN
        rede vir jou antwoord.

        Resolusie Hoog 
        Rede Detail kan op die ortofoto waargeneem word                    (2 x 2)     (4)
                                                                                         [20]

                                                                          TOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/668b1b73-0bd0-470e-a310-00e6f564b98e) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [Geography P1 Exemplar 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2013-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/ea1538b3-8df1-40aa-9727-485fa49748b9) — Geography · QP · 2013 · Afr
- [GEOG-P2 GR11-QP-Afrikaans Vryheid](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-qp-afrikaans-vryheid/566f5869-acdc-4a17-9971-559ede8abd5d) — Geography · QP · 2013 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4d30616b-4cac-4a08-8b5f-ebd71601d315) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/355b8de3-5ced-4d5e-96be-a064532cc824) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/62361e11-43d8-4104-b3ac-aed67f5487d8) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
