# Geography Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/a7ed0e6c-f3f3-42b7-9e84-f1ee84077e03
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/a7ed0e6c-f3f3-42b7-9e84-f1ee84077e03)

## About this document

Geography · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P2 QP GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4d30616b-4cac-4a08-8b5f-ebd71601d315) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                    NOVEMBER 2020

                     GEOGRAFIE V2
                     NASIENRIGLYN
                     EKSEMPLAAR

PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                                      GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

AFDELING A:          ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE EN HULPBRONNE EN
                     VOLHOUBAARHEID

VRAAG 1

1.1   1.1.1    noorde (1)

      1.1.2    Derde (1)

      1.1.3    Rostow (1)

      1.1.4    globaal (1)

      1.1.5    Onder-na-bo (1)

      1.1.6    ekonomie en omgewing (1)

      1.1.7    Eerste (1)                                                       (7 x 1)    (7)

1.2   1.2.1    C (Olie) (1)

      1.2.2    D (humanitêre) (1)

      1.2.3    B (Vervaardiging) (1)

      1.2.4    A (Handelsbeperkings) (1)

      1.2.5    C (0,21) (1)

      1.2.6    C (vryehandel) (1)

      1.2.7    B (Handelsbalans) (1)

      1.2.8    C (China) (1)                                                     (8 x 1) (8)

1.3   1.3.1    ŉ Ekonomiese aanwyser wat aantoon hoe welvaart in ŉ land verdeel
               is (1)
               [KONSEP]
                                                                            (1 x 1) (1)

      1.3.2    Dit wys dat welvaart/geld in die land in die hande van een persoon is (1)
               Meeste mense in die spotprent wil hê dit moet verander (1)
               Die ryk persoon deel letterlik kleingeld uit (1)
               [ENIGE EEN]
                                                                                 (1 x 1) (1)

      1.3.3    Nader aan een (1)                                                 (1 x 1) (1)

      1.3.4    Meer werksgeleenthede skep (2)
               Verbetering van vaardighede (2)
               ŉ Aanpassing in salarisverskille (2)
               Verbeter salarisaanpassings om in lyn met die VPI te wees (2)
               Winsverdeling in maatskappye (2)
               [ENIGE DRIE]
                                                                                 (3 x 2) (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                     GEOGRAFIE V2                                            3

       1.3.5    Meer mense wat in ŉ stedelike gebied woon, is 'n bron van geskoolde en
                ongeskoolde arbeid (2)
                ŉ Hoër persentasie mense wat in stedelike gebiede woon eerder as op
                die platteland, sal meer bydra tot die BBP van ŉ land as hulle formeel in
                die sekondêre, tersiêre en kwaternêre sektor werk (2)
                Hoë onderwys- en geletterdheidsvlakke stel ŉ land in staat om
                globalisering en die gepaardgaande tegnologie te aanvaar (2)
                Hoë onderwys- en geletterdheidsvlakke dra by tot die vaardigheidsbasis
                van ŉ land en lok buitelandse beleggings (2)
                Goeie water- en elektrisiteitsdienste moedig ook die ontwikkeling van die
                sekondêre, tersiêre en ekonomiese sektore van die ekonomie aan (2)
                Doeltreffende en hoë gehalte gesondheidsorg beskerm ook die
                arbeidsmag in ŉ land (2)
                [ENIGE DRIE]
                                                                                   (3 x 2) (6)

1.4    1.4.1    ‘... wat geen grense respekteer nie’ (1)
                Globalisering maak grense oop en laat vryheid van beweging toe (1)
                [ENIGE EEN]
                                                                               (1 x 1) (1)

       1.4.2    ‘... het koste verlaag en het spesialisering wat verband hou met
                vermeende mededingende voordele vergemaklik' (1)           (1 x 1) (1)

       1.4.3    Boeing 787 Dreamliner (1)                                           (1 x 1) (1)

       1.4.4    MNK’s sal nie in staat wees om produkte te vervaardig nie, aangesien
                hulle afhanklik is van spesialisering (vervaardiging) in verskillende
                lande (2)
                Koste sal styg en winste daal (2)
                Besighede regoor die wêreld sal tydelik sluit, dus geen winste nie (2)
                Verhoogde koste aangegaan as gevolg van werknemervoordele /
                uitbetalings (2)
                Werk in gasheerlande / hoofkwartiere sal ook verlore gaan (2)
                WInste sal ook nie na die pandemie toeneem nie, aangesien baie mense
                nie meer die koopkrag het nie (2)
                [ENIGE TWEE]
                                                                                     (2 x 2) (4)

       1.4.5    Dit het die liberalisering van handel / vloei van internasionale
                kommoditeite aangemoedig (2)
                Grense word meer oop en laat vry beweging van idees toe (2)
                Globale bestuur soos die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) het
                ontwikkelende lande in wêreldhandels- en ekonomiese stelsels
                geïntegreer (2)
                Globalisering het die vorming van handelsblokke moontlik gemaak (2)
                Multinasionale ondernemings werk wêreldwyd en skep werk en genereer
                winste (2)
                Produksie is gestimuleer en lande het hul ekonomieë uitgebrei (2)
                ŉ Globale arbeidsmag het die uitruil van vaardighede moontlik
                gemaak (2)
                [ENIGE VIER]
                                                                                (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                       GEOGRAFIE V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

1.5   1.5.1    Landelik (1)                                                (1 x 1)      (1)

      1.5.2    Veronica is in staat om ander dorpenaars in diens te neem en
               sodoende hul lewenstandaard te verhoog (2)
               Haar verhoogde inkomste beteken ook dat sy die plaaslike
               ondernemings tot ŉ groter mate kan ondersteun (2)       (2 x 2)          (4)

      1.5.3    Het ŉ beter huis (2)
               Al haar kinders is by skole ingeskryf (2)
               Sy spandeer minder tyd om water te gaan haal (2)
               [ENIGE TWEE]
                                                                           (2 x 2)      (4)

      1.5.4    Loopvlakpomp is maklik om te gebruik (2)
               Bespaar tyd en arbeid dus kan groter oppervlaktes bewerk word (2)
               Maklik om te vervoer (2)
               Lig genoeg vir mans en vroue (2)
               Plaaslik vervaardig (2)
               [ENIGE DRIE]
                                                                           (3 x 2)      (6)
                                                                                      [60]

VRAAG 2

2.1   2.1.1    C (Koeberg) (1)

      2.1.2    B (hernubaar) (1)

      2.1.3    C (Eskom) (1)

      2.1.4    C (koolstofvoetspoor) (1)

      2.1.5    D (Kyoto-protokol) (1)

      2.1.6    B (geotermies) (1)

      2.1.7    C (Uraan) (1)                                               (7 x 1)      (7)

2.2   2.2.1    R (1)

      2.2.2    geleidelik (1)

      2.2.3    menslike (1)

      2.2.4    moederrots (1)

      2.2.5    bo-grond (1)

      2.2.6    water (1)

      2.2.7    Hernubaar (1)

      2.2.8    regoliet (1)                                                (8 x 1)     (8)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                     GEOGRAFIE V2                                           5

 2.3 2.3.1      Bome (1)                                                           (1 x 1) (1)

       2.3.2    Om ruimte te maak vir geboue (aanvaar voorbeelde) (1)
                Infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (1)                            (2 x 1) (2)

       2.3.3    Verminder suurstof (1)
                Vermeerder koolstofdioksied (1)
                Verhoog afloop (1)
                Verhoog infiltrasie (1)
                Verwoes estetiese skoonheid (1)
                [ENIGE TWEE]
                                                                                   (2 x 1) (2)

       2.3.4    Dit verskaf meer ruimte vir ontwikkeling (geboue, infrastruktuur, ens.) in
                ŉ land (2)
                Dit skep werksgeleenthede / vermenigvuldigereffek (2)
                Daar sal verhoogde produksie en meer verkope wees (2)
                Meer handel vind plaas en daar sal meer winste wees (2)
                [ENIGE TWEE]
                                                                                    (2 x 2) (4)

       2.3.5    Enige nuwe ontwikkeling vereis dat daar ŉ omgewingsimpak studie
                gedoen word (2)
                Opvoeding in omgewingsbewustheid (2)
                Buffersones (groengordels) om ongekontroleerde stedelike uitbreiding
                te beheer (2)
                Strategieë om geboortesyfers te verlaag (2)
                Om landelik-stedelike migrasie te verminder (aanvaar voorbeelde) (2)
                [ENIGE DRIE]
                                                                                (3 x 2) (6)

 2.4 2.4.1      46% (1)                                                            (1 x 1) (1)

       2.4.2    kern (1)
                hidro (1)
                gas (1)
                [ENIGE TWEE]
                                                                                   (2 x 1) (2)

       2.4.3    Dit is steeds geredelik in Suid-Afrika as ŉ natuurlike hulpbron
                beskikbaar (2)
                Steenkoolmynbou verskaf werk (2)
                Groot hoeveelhede geld is in steenkoolmyne / kragstasies belê (2)
                Nie-konvensionele energiebronne hou ekstra koste in (2)
                [ENIGE TWEE]
                                                                                 (2 x 1) (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

6                                     GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2020)

      2.4.4    Dit sal die verwoesting van die omgewing veroorsaak (2)
               Storting naby steenkoolmyne kan grondagteruitgang veroorsaak (2)
               Die proses om steenkool te ontgin en kragstasies, sal metaan en
               skadelike chemikalieë in die atmosfeer vrystel (2)
               Suurreën sou die gevolg wees van die vrystelling van stikstofoksied in
               die atmosfeer (2)
               Stofdeeltjies en steenkoolas word vanaf kragstasies vrygestel (2)
               [ENIGE TWEE]
                                                                                 (2 x 2) (4)

      2.4.5    Kernkragstasies is duur om te bou (2)
               Berging van kernafval is duur (2)
               Aardbewings en terrorisme kan radioaktiewe stortings veroorsaak (2)
               Menslike veiligheid is ŉ kwessie; ongelukke kan plaasvind wat tot
               sterftes sal lei (2)
               Uraan is ŉ nie-hernubare bron (2)
               Steenkool is maklik beskikbaar wat kernenergie ŉ onnodige uitgawe
               maak (2)
               [ENIGE DRIE]
                                                                                 (3 x 2) (6)

       2.5.1   Dit is hernubare energiebronne / nuwe en alternatiewe energie-
               bronne (1)
               [KONSEP]
                                                                                 (1 x 1)    (1)

       2.5.2   Sonlig (1)
               Vlieër (dui wind aan) (1)                                         (2 x 1)    (2)

       2.5.3   Dit is ŉ alternatief vir beide steenkool sowel as kernkrag (1)
               Dit sal diversifiseer en broodnodige energie tot die elektrisiteitsnetwerk
               toevoeg (1)
               Dit is skoon en sal Suid-Afrika se koolstofvrystellings verminder (1)
               Fotovoltaïese panele kan aan landelike gebiede wat nie op die
               elektrisiteitsnetwerk is nie, verskaf word (1)
               [ENIGE TWEE]
                                                                                   (2 x 1) (2)

       2.5.4   Draaiende rotorlemme kan voëls, vlermuise, insekte doodmaak (2)
               Dit beïnvloed ekosisteme en kan die biodiversiteit van die gebied
               verminder (2)
               Dit veroorsaak geraas wat die estetiese skoonheid van die omgewing
               kan bederf (2)
               [ENIGE EEN]
                                                                            (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                    GEOGRAFIE V2                                           7

       2.5.5    NEGATIEF
                Die aanvanklike installasiekoste is duur aangesien onderdele ingevoer
                moet word (2)
                In meeste gevalle moet bekwame mense van oorsee toesig hou oor
                die bedrywighede hou wat duur is (2)
                ŉ Groot deel van die Suid-Afrikaanse arbeidsmark sal van hierdie
                werksgeleenthede uitgesluit word omdat hulle ongeskool is (2)
                Wind- en sonenergie is onbetroubaar, want albei is daagliks van groot
                hoeveelhede sonskyn en wind afhanklik (2)
                Slegs sekere gebiede in Suid-Afrika sal dan toegang tot nie-
                konvensionele energiebronne hê (2)
                Verhoogde afhanklikheid van nie-konvensionele energiebronne sal die
                vraag na steenkool verminder en myne laat stilstaan (2)
                Dit sal hoë werkloosheid in die myne veroorsaak en gepaardgaande
                skakelbedrywe wat steenkool, soos kragstasies, verwerk (2)

                POSITIEF
                Die aanvangskoste van die installasie is duur, maar die bedryfskoste
                daarna is goedkoper as om afhanklik van steenkool te wees (2)
                Die bronne vir nie-konvensionele gebruik van energie is hernubaar en
                goedkoper (2)
                Dit sal meer werksgeleenthede skep (2)
                Dit sal die vaardigheidsbasis van die land se arbeidsmag verbreed (2)
                ŉ Toename in die gebruik van nie-konvensionele energiebronne
                verminder die afhanklikheid van olie en daarom daal die prys (2)
                Energie kan van afgeleë landelike gebiede verkry word wat die
                ekonomie van hierdie gebiede sal stimuleer (2)
                Daar sal minder beurtkrag wees en sodoende ŉ hupstoot vir
                ondernemings gee (2)
                [KANDIDATE MOET NA BEIDE POSTIEWE EN NEGATIEWE
                IMPAK VERWYS]
                [ENIGE VIER]
                                                                               (4 x 2)     (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                                     GEOGRAFIE V2                          (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1     Een sentimeter op die kaart verteenwoordig 50 000 cm in werklikheid 
                                                                              (1 x 1) (1)

       3.1.2   4,9 cm x 0,5 = 2,45 km              OF        4,9 cm ÷ 2 = 2,45 km
               [Speling 4,8 – 5,0]
                                            = 2 450 meter                      (2 x 1)    (2)
                                         [Speling 2 400 – 2 500]

 3.2 3.2.1     Verskil in jare: 2020 – 2012 = 8  jare

               Gemiddelde jaarlikse verandering: 5'  W

               Totale verandering: 8 x 5' W = 40'  W

               Magnetiese deklinasie vir 2020: 15°24' W + 40' W = 16 °04ʹ W 
                                                                              (5 x 1) (5)

       3.2.2   2020 is groter 
               16°04’ W is groter as 15°24’ W 
               [ENIGE EEN]
                                                                                 (1 x 1)   (1)

       3.2.3   Die gemiddelde jaarlikse verandering van die magnetiese deklinasie is
               Wes                                                             (1 x 1)   (1)

 KAARTINTERPRETASIE

 3.3   3.3.1   A (1)

       3.3.2   C (1)

       3.3.3   C (1)                                                              (3 x 1) (3)

 3.4 Bergagtige landskap 
     Beskermde gebied (Natuurreservaat) 
     Karavaanpark / kampeerterreine / vakansieoorde (Lekkersukkel) 
     Dam – vlotvaart / kanovaart / visvang / seil / seiljag / damwal 
     Slangpark 
     Brits-tonnel 
     [ENIGE TWEE]
                                                                                 (2 x 2)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                      GEOGRAFIE V2                                             9

 3.5 3.5.1      Gronderosie (1)                                                      (1 x 1)   (1)
       3.5.2    Kontoerploeëry (2)
                Strookbewerking (2)
                Bebossing (2)
                Nie ploeg op steil hellings nie (2)
                Wisselbou (2)
                Windskerms (2)
                Braking van grond (2)
                Vul dongas in (2)
                Vermy oorbeweiding (2)
                Kunsmis (2)
                Plantegroei langs riviere (2)
                Behou grondbedekking – droë seisoen (2)
                [ENIGE TWEE]
                                                                                     (2 x 2)   (4)
 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
 3.6 3.6.1      Raster (1)                                                           (1 x 1) (1)

       3.6.2    Toon grafika as rye en kolomme met klein reghoekige beeldelemente
                (‘pixels’) om ŉ rooster te vorm (2)                         (1 x 2)            (2)
       3.6.3    Lyn (1)                                                              (1 x 1)   (1)

 3.7 3.7.1      Laag (1)
                Rede
                Hoe groter die grootte van die roostersel, hoe slegter is die resolusie en
                minder akkuraatheid (2)
                Minder pixels is gebruik, dus is die ortofotokaart nie baie duidelik nie (2)
                Die kenmerke op die ortofotokaart is nie baie duidelik nie/vaag (2)
                Minder besonderhede oor die omgewing van geboue kan verkry
                word (2)
                [ENIGE EEN]
                                                                                (1 + 1 x 2)    (3)
       3.7.2    Weerstoestande (aanvaar voorbeelde) (1)
                Fokus (1)
                Aantal / grootte van pixels (1)
                Skaduwees (1)
                Toerusting (aanvaar voorbeelde) (1)
                Lugbesoedeling (1)
                Afstand (1)
                Hoek waarteen die beeld vasgelê word (1)
                Skaal (1)
                [ENIGE EEN]
                                                                                     (1 x 1)    (1)
                                                                                               [30]

                                                                        GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/668b1b73-0bd0-470e-a310-00e6f564b98e) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/355b8de3-5ced-4d5e-96be-a064532cc824) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/62361e11-43d8-4104-b3ac-aed67f5487d8) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1/ef2ea0d0-76ef-4273-a6d6-153f9bb36fe4) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1/3033d5bf-7015-45fb-99f5-756e2445faf1) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
