# Hospitality Studies Grade 11 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Hospitality Studies memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/ec0af372-8678-49d3-bbe2-7a2d2b2a6dbf
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 11 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/ec0af372-8678-49d3-bbe2-7a2d2b2a6dbf)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                     NOVEMBER 2020

                GASVRYHEIDSTUDIES
                  NASIENRIGLYN
                  (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                                 GASVRYHEIDSTUDIES                    (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1     B                        1.1.6    C
      1.1.2     D                        1.1.7    D
      1.1.3     A                        1.1.8    A
      1.1.4     C                        1.1.9    C
      1.1.5     B                        1.1.10   A                       (10 x 1)    (10)

 1.2 PASITEMS

      1.2.1     C
      1.2.2     E
      1.2.3     B
      1.2.4     F
      1.2.5     D                                                            (5 x 1)   (5)

 1.3 EENWOORD-ITEMS

      1.3.1     Bokkems 
      1.3.2     Spinasie 
      1.3.3     Kaneel 
      1.3.4     Gâteau 
      1.3.5     Gueridon 
      1.3.6     Bardeer 
      1.3.7     Spesialiteitsgereg/Signature dish/Kenmerkende dis 
      1.3.8     Patogene 
      1.3.9     Chemiese 
      1.3.10    Mirepoix                                                   (10 x 1)    (10)

 1.4 KEUSE-ITEMS

      A        Lemoensap
      C        Croissants
      D        Brie en Cheddar
      F        Semelmuffins
      G        Salami en ham                              (Enige volgorde) (5 x 1)     (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                 GASVRYHEIDSTUDIES                                      3

 AFDELING B:         KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE
                     HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT
 VRAAG 2

 2.1      Maak jou hande nat 
          Smeer seep of skoonmaakoplossing aan en vryf vir minstens
           20 sekondes 
          Skrop die agterkant van die hande, gewrigte en tussen die vingers 
          Spoel jou hande af 
          Draai die kraan toe deur jou elmboë te gebruik 
          Droog met ŉ papierhandoek af                                    (Enige 5)     (5)

 2.2      Salm-mayonnaise vulsel 
          Spanspek toegedraai in Parma ham 
          Vlasous 
          Rysslaai                                                                      (4)

 2.3 2.3.1     Salmonella 

       2.3.2   Clostridium perfringens 

       2.3.3   Staphylococcus aureus 

       2.3.4   Bacillus Cereus                                                           (4)

 2.4      Verhit en bedien klein hoeveelhede voedsel op ŉ slag 
          Roer voedsel gereeld om ŉ eweredige verspreiding van hitte te verseker 
          Verhit voedsel so na as moontlik aan die bedieningstyd 
          Moet nooit voedsel in ŉ warmwaterbad herverhit nie omdat die temperatuur
           te stadig styg 
          Hitte moet dwarsdeur die voedsel binnedring                    (Enige 3)      (3)

 2.5    Doen presies soos vir jou gesê word 
        Kyk af en moenie met die aanvallers oogkontak maak nie 
        Hou jou hande waar die aanvallers dit kan sien 
        Sê vir gaste om dieselfde te doen 
        Moenie ŉ vuurwapen uithaal nie 
        Beweeg stadig en doen presies wat vir jou gesê word/ moenie ŉ held wees
         nie 
        Moenie slim opmerkings of skielike bewegings maak nie          (Enige 4)        (4)

                                                             TOTAAL AFDELING B:           20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                                    GASVRYHEIDSTUDIES                      (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING C:          VOEDING EN MAALTYDBEPLANNING
                      VOEDSELKOMMODITEITE
 VRAAG 3

 3.1 3.1.1          Koeksisters 
                    Mini Melktert 
                    Biltong Toebroodjies 
                    Bobotie Chinese Rolletjies
                    Rooibostee                                                             (5)

      3.1.2   (a)      Gluten onverdraagsaamheid:
                        Dit is nie geskik nie 
                        Al die geregte bevat meel wat gluten bevat 
                        Die vulsels van die soutgeregte bevat nie gluten nie 
                                                                               (Enige 2)     (2)

              (b)      Vegetaries:
                        Al die soetgeregte kan deur ŉ vegetariër geëet word 
                        Slegs 1 van die soutgeregte is geskik vir ŉ vegetariër:
                         Spinasie muffins 
                        Die volgende sout geregte is nie geskik vir ŉ vegetariër nie
                         Biltong toebroodjies, Bobotie Chinese rolletjies, Ham-en-uie-
                         Quiche.                                              (Enige 2)     (2)

      3.1.3    Die geregte word aantreklik op skinkborde, konfore of op ovaal
                opdienborde gerangskik 
               ŉ Beperkte hoeveelheid kelners word benodig 
               Gaste kies self watter disse en hoeveel daarvan hulle wil eet / Gaste
                kan hulself help of deur bedieningspersoneel gehelp word 
               Gaste kan vrylik rondbeweeg en hulself help wanneer hulle wil /
                Gaste kies gewoonlik een gang op ŉ slag en keer terug vir volgende
                gange 
               Bedieningspersoneel sorg dat die rangskikking van die voedsel op
                die buffettafel tydens bediening behoue bly               (Enige 2)         (2)

 3.2 3.2.1     Gebraaide spek en eiers 
               Avokadoskyfies 
               Geroosterde boerewors                                         (Enige 2)     (2)

      3.2.2    Geroosterde boerewors 
               Potbrood                                                                    (2)

      3.2.3   Spinasie Frittata                                                             (1)

      3.2.4    Glashouer 
               Die houer moet ŉ deksel hê wat seël om die varsheid te behou 
               Glutenvrye grane moet duidelik gemerk wees              (Enige 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                GASVRYHEIDSTUDIES                                    5

 3.3 3.3.1     Roux:
                Smelt botter/margarien 
                Voeg ŉ gelyk hoeveelheid meel by                                    (2)

       3.3.2   Beurre manie:
                ŉ Mengsel van gelyke hoeveelhede sagte botter/margarien word
                 saam geknie                                                        (2)

       3.3.3   Reduksie:
                Verdikking van ŉ vloeistof (sop of sous) deur verdamping           (2)

 3.4 3.4.1     Eiers: (4 ÷ 12) x R18,00
                      = R6,00 

               Nutella: (0,24 ÷ 1,35) x R588,00
                      = R104,53 

               Totale koste van bestanddele = R6 + R104,53  = R110,53               (4)

       3.4.2   Koste per porsie
               = R110,53 ÷ 6 
               = R18,40 per porsie                                                  (2)
                                                                                    [30]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

6                                    GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4

    4.1      Kedgeree 
             Paella 
             Pilaf                                                                           (3)

    4.2      Berg pluimvee onmiddellik na aankope in die yskas teen die korrekte
              temperatuur 
             Hou dit weg van gekookte en reg-om-te-eet kossoorte, om kruisbesmetting
              te voorkom 
             Stoor vars hoenders en kleiner voëls op ys of teen 0–2 °C vir twee, maar
              nie meer as vier dae nie 
             Ideaal gesproke moet pluimvee binne 24 uur na aankoop gebruik word 
             Bevrore pluimvee moet teen -18 °C of laer gehou word en kan vir tot soveel
              as ses maande, vir pluimveeporsies, en twaalf maande, vir heel voëls,
              gehou word 
             Pluimvee moet geleidelik in die yskas ontdooi word, en ten minste 24 uur
              moet toegelaat word vir kleiner voëls en so lank as vier dae vir groter
              voëls 
             Moet nooit pluimvee wat nog bevrore is gaarmaak nie 
             Moenie pluimvee hervries nie 
             Berg vars pluimvee op die laagste rak in die yskas, weg van enige ander
              gekookte voedsel in die yskas 
             Maak seker dat pluimvee heeltemal bedek is/ lugdig om kruisbesmetting te
              voorkom                                                            (Enige 5)    (5)

    4.3   4.3.1     A – bors 
                    B – boudjie                                                               (2)
          4.3.2        Boudjie 
                        Rede
                        o Dit het ŉ been aan die binnekant wat geur verskaf / Die vel
                           bevat vet en behou die vog                                         (2)

          4.3.3      (a)   B – Boudjie 

                     (b)   A – Bors 

                     (c)   A – Bors 

                     (d)   B – Boudjie                                                        (4)

    4.4   4.4.1     Sout:
                     Bevorder smaak en geur 
                     Versterk die gluten 
                     Help om die deeg meer elasties te maak 
                     Dit vertraag die gis se fermentasie / dit beheer die fermentasie-
                      proses                                                    (Enige 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                 GASVRYHEIDSTUDIES                                        7

        4.4.2    Suiker:
                  Dit is ŉ goeie bron van voedsel vir gis 
                  Dit dra by tot geur en smaak 
                  Dit verbeter die kleur van die kors / Gee aantreklike bruin kors
                    
                  Te veel suiker vertraag die groei van gis              (Enige 2)       (2)

        4.4.3    Olie of botter:
                  Olie of botter dra tot die smaak by 
                  Dit verbeter die houvermoë 
                  Dit verskaf ŉ sagter produk / verhoog die elastisiteit van die
                    deeg 
                  Olie gee brood ŉ fyn tekstuur en dun kors 
                  Dit verhoed dat die brood krummel wanneer dit gesny word 
                                                                            (Enige 2)      (2)

 4.5       Die gasborrels word nie eweredig versprei nie / dit sal groot luggate
            hê 
           Dit sal nie ŉ fyn tekstuur hê nie                                             (2)

 4.6    4.6.1    Ingesink in die middel:
                  Te veel rysmiddel 
                  Te veel suiker 
                  Oondtemperatuur is te laag / verkeerde oondtemperatuur 
                  Oonddeur is oopgemaak / oonddeur is hard toegemaak terwyl
                    die koek in oond is 
                  Konsistensie van die deeg was te sag               (Enige 3)           (3)

        4.6.2    Digte, swaar tekstuur:
                  Te veel gemeng / droë bestanddele is geroer in plaas van
                    ingevou 
                  Te min rysmiddel 
                  Beslag was te styf 
                  Te min vloeistof 
                  Smeer is nie behoorlik met ander bestanddele gemeng nie 
                  Oondtemperatuur te laag 
                  Eiers en suiker was nie genoeg geroom/ geklop nie  (Enige 3)          (3)
                                                                                         [30]

                                                            TOTAAL AFDELING C:             60

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING D:         SEKTORE EN LOOPBANE
                     VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING

 VRAAG 5

 5.1     Wanneer klein take afgehandel is, gee dit ŉ gevoel van prestasie 
         Elke lid moet verantwoordelikheid vir die groep neem 
         Die werklading word tussen alle lede van die groep gedeel 
         Die groep maak staat op spanpoging en samewerking               (Enige 3)          (3)
 5.2 Tradisionele manier:
      Dit skep spesialiste / ŉ kok het een spesifieke werk gedoen en het ŉ
        kundige daarin geword 
      Dit het dit moontlik gemaak om baie goed in ŉ taak of werk te wees 
                                                                        (Enige 2)
      Oorkruisopleiding:
       Dit maak dit makliker om die personeel aan diens te skeduleer 
       Sjefs kan in verskillende posisies en by verskillende stasies werk 
       ŉ Sjef het meer buigsaamheid 
       As ŉ sjef siek is of bedank, kan ŉ ander werker die werk doen  (Enige 2)            (4)
 5.3 Sjef de Cuisine/Hoofuitvoerende sjef/Hoofsjef 
      Bestuur van kombuis werksaamhede / toesig oor die kombuis en personeel
        en lei vakleerlinge op / beplan spyskaarte en nuwe resepte / neem
        personeel in diens en dank personeel af/ aankoop van nuwe toerusting en
        apparaat / aankoop van rou en ander voedsel-items 
      Sous sjef 
       Tree op namens die uitvoerende sjef en help stasiesjefs waar nodig /
        daaglikse administrasie in die kombuis / maak seker dat gaste se
        bestellings perfek is / hou toesig oor al die aktiwiteite van die kombuis 
      Sjef Patissier / Fyngebaksjef 
       Verantwoordelik vir alle gebakte items, fyngebak en alle warm en koue
         nageregte / hou dikwels toesig oor ŉ aparte kombuisarea                             (6)
 5.4 5.4.1          Sorg vir hul eie gesondheid en veiligheid en dié van ander wat deur
                     hul handelinge geraak mag word 
                    Voer enige wettige opdragte wat aan hulle gegee word uit / wettige
                     opdragte en beperkings moet gehoorsaam word 
                    Gehoorsaam werkgewer se gesondheid- en veiligheidsreëls en
                     prosedures 
                    Rapporteer enige onveilige of ongesonde situasie aan die
                     werkgewer of gesondheid-en-veiligheidsverteenwoordiger                  (4)
      5.4.2         So ŉ persoon sal skuldig bevind word aan ŉ kriminele oortreding 
                    As ŉ beseerde persoon sterf, sal die oortreder aangekla word van
                     strafbare mansslag 
                    ŉ Boete van R100 000 
                    ŉ Vonnis van twee jaar tronkstraf 
                    Die hof sal die werkgewer beveel om die reëls van die Wet binne ŉ
                     seker tyd na te kom                                     (Enige 3)       (3)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                 GASVRYHEIDSTUDIES                                        9

 VRAAG 6

 6.1 6.1.1      Table d’hôte                                                               (1)

       6.1.2    A – Bottermes 
                B – Visvurk 
                D – Hoofgeregmes / tafelmes 
                F – Soplepel                                                               (4)

       6.1.3    J                                                                          (1)

       6.1.4    Servetvou:
                 ŉ Eenvoudige vou/ die maître d’-vou / in die helfte gevou 
                 NIE: dierevorms / blommevorms / waaiervorms

                Motivering
                 Dit is meer higiënies / dit word minder hanteer / dit spaar tyd          (2)

       6.1.5    Die lepel moet aan die bokant wees / Die vurk moet aan die onderkant
                wees / naaste aan die hoofgeregbord.                                       (1)

 6.2      Die binneversiering en dekor moet met die tema van die restaurant
           saamsmelt 
          Die meubels moet die karakter van die restaurant beklemtoon maar dit
           moet gemaklik en duursaam wees 
          Die kleurskema moet ŉ warm en verwelkomende atmosfeer skep 
          Gebruik verskillende tipes beligting, soos kerse, gedempte lig of natuurlike
           lig 
          Kies musiek wat pas by die restaurant se tema en by die tipe kos wat
           aangebied word 
          Musiek moenie oorweldigend wees nie; klante moet mekaar kan hoor 
          Die temperatuur van die lokaal moet gemaklik wees 
          Die kamer moet goed geventileer wees                              (Enige 4)     (4)

 6.3      Groet klante op ŉ warm en vriendelike manier wanneer hulle by die
           restaurant aankom / erken die klante binne 30 sekondes nadat hulle
           arriveer het 
          Kontroleer die bespreking nadat die gaste gegroet is 
          Help enige gaste met spesiale behoeftes, byvoorbeeld ŉ gas in ŉ rolstoel 
          Help gaste met hul jasse of sakke 
          Wys gaste na hul tafel 
          Maak seker dat hulle gerieflik sit 
          Stel jouself aan die gaste voor 
          Stel vas of daar ŉ gasheer is 
          Ontvou die servet as dit ŉ prosedure is wat deur die restaurant gevolg
           word                                                             (Enige 4)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                                   GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2020)

 6.4 6.4.1     Bordbediening                                                                (1)

      6.4.2         Baie gaste kan in ŉ kort tyd bedien word / dit spaar tyd 
                    Dit benodig nie hoë vlakke van vaardigheid vir kelners nie 
                    Beter porsie beheer 
                    Sjefs kry die geleentheid om hul vaardigheid ten toon te stel deur
                     die disse aantreklik op te dien 
                    Minder vermorsing 
                    Spesialis opleiding in terme van bediening van voedsel vanaf ŉ
                     opdienbord word nie vereis nie                          (Enige 3)     (3)
                                                                                           [20]

                                                              TOTAAL AFDELING D:            40
                                                                  GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/0f207789-0d0d-4c41-a091-a0a6c0418aae) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr11-nov2019-afrikaans/03ade377-c2c5-4c4c-9be5-0888e48ebe5f) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr11-nov2022-afrikaans/19ab3b43-074b-4a1a-8223-73732ed50fab) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2022-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/eb04d6b8-c16f-4fac-b827-bdd35967f853) — Hospitality Studies · QP · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr11-nov2020-eng-d/f85cd5f1-0d5d-49e9-850d-8c5038bb3666) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Eng
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr11-nov2020-afr-d/8eaed12e-f89d-4a97-b005-41c26914c321) — Hospitality Studies · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Hospitality Studies

- [G11T1W1 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w1-offline/6168ec54-a1a2-4866-b172-5f99e7ccf2e8) — Guide
- [G11T1W10 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w10-offline/f1e42c0c-a266-48f4-b63f-02543ac90cca) — Guide
- [G11T1W2 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w2-offline/11cfb2d1-e4d0-471e-89bb-eea7bfd97e50) — Guide
- [G11T1W3 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w3-offline/5bef8446-a1ed-4f6d-a556-90c78c752096) — Guide
- [G11T1W4 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w4-offline/0ab6ca15-6d22-405a-9a49-c103b0e1d0b4) — Guide
- [G11T1W5 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w5-offline/ee1e78d1-87c2-4be0-8f44-0053a083323f) — Guide

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
