# Hospitality Studies Grade 11 Exemplar November 2022 QP (Afr)

> Grade 11 Hospitality Studies question paper from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2022-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/eb04d6b8-c16f-4fac-b827-bdd35967f853
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Hospitality Studies
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Exemplar November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Hospitality Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/hospitality-studies) › [Hospitality Studies Grade 11 Exemplar November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2022-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/eb04d6b8-c16f-4fac-b827-bdd35967f853)

## About this document

Hospitality Studies · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                    NOVEMBER 2022

                 GASVRYHEIDSTUDIES
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

2                                  GASVRYHEIDSTUDIES                    (EC/NOVEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings.

      AFDELING A:       Kortvrae                             (40)
      AFDELING B:       Kombuis-en
                        restaurantwerksaamhede
                        Higiëne, veiligheid en sekuriteit    (30)
      AFDELING C:       Voeding- en spyskaartbeplanning
                        Voedselkommoditeite                  (80)
      AFDELING D:       Sektore en loopbane
                        Voedsel- en drankbediening           (50)

2.    Beantwoord AL die vrae in jou ANTWOORDEBOEK.

3.    Nommer jou antwoorde korrek en volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

4.    Begin elke AFDELING op ŉ nuwe bladsy.

5.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2022)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                          3

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

       Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
       Kies die regte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
       (1.1.1 tot 1.1.10) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 C.

       BYVOORBEELD:

       1.1.11 Voedselitems wat geneig is om vinnig te verrot staan as … bekend.

                A     verbruikersgoedere
                B     nie-bederfbare produkte
                C     bederfbare produkte
                D     nie-verbruikersgoedere

                ANTWOORD:
                1.1.11 C

       1.1.1    ŉ Soet, Suid-Afrikaanse erfenis lekkerny, bros deegvlegsels wat
                gebraai is en dan in ŉ geurige stroop gedoop word:

                A    Churro
                B    Koeksister
                C    Loukomades
                D    Oliebol                                                              (1)

       1.1.2    Die spesery wat die geur aan melktert verskaf:

                       A                 B                  C                D            (1)

       1.1.3    Bereken die gewig van 3 koppies meel indien 250 mℓ meel
                gelykstaande aan 120 g meel is.

                A    375 g
                B    625 g
                C    750 mℓ
                D    360 g                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 GASVRYHEIDSTUDIES                          (EC/NOVEMBER 2022)

      1.1.4    Die koue ketting word gehandhaaf indien die temperatuur van roomys
               gehou word teen ŉ temperatuur van ... tydens berging en aflewering.

               A     -18 °C
               B     0 °C
               C     2 °C
               D     -7 °C                                                                  (1)

      1.1.5    Die EIEU (FIFO)-beginsel word toegepas indien die stoorman die
               volgende doen:

               A     Bestel nuwe voorraad sodra maksimum vlakke bereik word
               B     Plaas ouer voedsel heel onder op ŉ rak
               C     Berg nuwe voorraad aan die agterkant van ŉ rak
               D     Etiketteer voedsel met datums sodat nuwer voedsel eerste
                     gebruik word                                                           (1)

      1.1.6    Tipies Suid-Afrikaanse seekosgeregte:

               A     Geroosterde snoek en soetpatat; Ingelegde kerrievis; Bokkems
               B     Tongvis in suurlemoenbotter; Bokkems; Stokvis in bierbeslag
               C     Smoorsnoek; Salm Tartare; Sardiens in rissiesous
               D     Ingelegde vis; Tuna Lasagne; Skelvis met kaassous                      (1)

      1.1.7    Watter van die volgende is NIE ŉ rede om voedsel in seisoen aan te
               koop NIE?

               A     Voedselitems is makliker bekombaar
               B     Beter waarde vir geld
               C     Hoër kwaliteit voedsel wat langer vars bly
               D     Sjefs kan voedsel invoer om die koolstofvoetspoor te verminder        (1)

      1.1.8    Tipies Suid-Afrikaanse drankies:

               A     Rooibos tee; warm sjokolade; pynappelbier
               B     Gemmerbier; mageau; umqombothi
               C     Mageau; amabele; groen tee
               D     Swart tee; umqombothi; koffie
                                                                                            (1)
      1.1.9    ŉ Geskikte pluimvee-afval om hoenderaftreksel te berei, is:

               A     Maag
               B     Nek
               C     Lewer
               D     Hart                                                                   (1)

      1.1.10 Die basis van ŉ roomsop is ...

               A     groentepuree en room.
               B     seekos en witsous.
               C     bechamél of velouté sous.
               D     aartappels en uie.                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2022)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                      5

1.2    PASITEMS

       Kies die bedieningsapparaat vir ŉ spogtee (‘high tea’) in KOLOM B wat die
       beste pas by die item op die spyskaart in KOLOM A. Skryf SLEGS die letter
       (A–F) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in jou ANTWOORDEBOEK
       neer.

                     KOLOM A                             KOLOM B
                ITEM OP SPYSKAART                  BEDIENINGSAPPARAAT
                                               A
       1.2.1    Swartwoudkoek

       1.2.2    Ceylon Tee

       1.2.3    Makrolletjies
                                               B
       1.2.4    Groente vir silwerdiens

       1.2.5    Souttert

                                               C

                                               D

                                               E

                                               F

                                                                          (5 x 1)     (5)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

6                                 GASVRYHEIDSTUDIES                            (EC/NOVEMBER 2022)

1.3   PASITEMS

      Kies die pligte in KOLOM B wat die beste by die korrekte kombuispersoneel
      in KOLOM A pas. Skryf SLEGS die letter (A–G) langs die vraagnommers
      (1.3.1 tot 1.3.6) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

              KOLOM A                                    KOLOM B
          KOMBUISPERSONEEL                                PLIGTE
      1.3.1 Aboyeur                       A   Voorbereiding van nageregte

      1.3.2    Sjef Entremetier           B   Gaarmaak van groente, styselgeregte
                                              en eiers
      1.3.3    Sjef Rôtisseur             C Aankondig van bestellings en
                                            administrasie
      1.3.4    Sjef de Petit de Jeuner    D Voorbereiding van ontbytgeregte
      1.3.5    Sjef Potager               E   Voorbereiding van sop en garnering
      1.3.6    Sjef Poisonnier            F   Rooster van vleis, vis en pluimvee
                                          G Gaarmaak van seekosgeregte
                                                                                    (6 x 1)    (6)
1.4   EENWOORD-ITEMS
      Gee EEN woord(e) of term(e) vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
      SLEGS die regte woord(e) of term(e) langs die vraagnommers
      (1.4.1 tot 1.4.10) in die ANTWOORDEBOEK neer.
      1.4.1     Enige voedsel of drank wat Joodse dieetwette ŉ persoon toelaat om
                te eet of drink
      1.4.2     ŉ Bekende Suid-Afrikaanse gereg wat bestaan uit speserygegeurde
                maalvleis wat moet ŉ eiervla bolaag gebak word
      1.4.3     Die tipe spyskaart wat vir ŉ koffiewinkel geskik is
      1.4.4     ŉ Kulinêre messnit waar die voedsel-item in lang, dun strokies, wat
                soortgelyk aan vuurhoutjies is, gesny word
      1.4.5     Stop die gaarmaak-proses van groente deur dit in ŉ bak water en ys
                te dompel
      1.4.6     Die kleur van die snyplank wat in die industrie gebruik word vir die
                bereiding van broccoli-pastaslaai
      1.4.7     Die hoofkelner wie se werk dit behels om restaurantklante te
                verwelkom en toesig oor die restaurantpersoneel te hou
      1.4.8     Die groen kruie wat met pesto-souse geassosieer word
      1.4.9     ŉ Gaarmaaktegniek vir die verwydering en oplos van verbruinde
                voedselreste in ŉ pan, om souse en soppe te geur
      1.4.10    Gelyke hoeveelhede gesmelte botter en                 meel   wat     saam
                gaargemaak word om souse mee te verdik                             (10 x 1)   (10)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2022)                    GASVRYHEIDSTUDIES                                        7

1.5    PASITEMS

       Kies uit die lys hieronder die rysmiddel van die gegewe geregte:

       A   Bakpoeier                  B Lug                  C Gis
       D   Stoom                      E Koeksoda

       1.5.1     Sponskoek                                                                (1)

       1.5.2     Botterbroodjies                                                          (1)

       1.5.3     Focaccia                                                                 (1)

       1.5.4     Karringmelkbeskuit                                                       (1)

1.6    KEUSE-ITEMS

       Kies VYF potensieel skadelike kosse vir voedselbesmetting uit die lys
       hieronder en skryf SLEGS die letters wat ooreenstem met die korrekte
       antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK neer.

       A       Vla

       B       Rou botterskorsie

       C       Gaar rys

       D       Spanspekskywe

       E       Gekookte blomkool

       F       Hoender-mayonnaise toebroodjie

       G       Seekospasta

       H       Gebraaide eiervrug

       I       Droë bone                                                      (5 x 1)     (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:             40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING B:          KOMBUIS- EN RESTAURANTWERKSAAMHEDE
                     HIGIËNE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT

VRAAG 2

2.1   Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      Carol het ŉ slaaitoonbank oopgemaak wat Lettuce Indulge genoem word. Een
      van die items op die spyskaart is ŉ Caesar-slaai met rou appel as
      hoofbestanddeel.

      2.1.1    Verduidelik aan Carol waarom dit belangrik is om haar
               kombuispersoneel rakende voedselveiligheid op te lei. Gee VIER
               redes.                                                                       (4)

      2.1.2    Adviseer Carol oor die volgende:

               (a)     Belê in kleurgekodeerde snyplanke                                    (2)

               (b)     DRIE praktiese wenke om te verhoed dat die appels van die slaai
                       verkleur en hul verkoopbaarheid verloor                              (3)

      2.1.3    Maak voorstelle aan Carol vir ŉ ondersteuningsplan ingeval daar
               beurtkrag of ŉ kragonderbreking in die ... area sou wees.

               (a)     kombuis                                                              (2)

               (b)     restaurant                                                           (2)

2.2   Beskryf kortliks hoe kruisbesmetting in ŉ kombuis wat die volgende betref
      voorkom kan word:

      2.2.1    Werksoppervlaktes                                                            (2)

      2.2.2    Vullisdromme                                                                 (2)

      2.2.3    Berging van rou voedsel in die yskas                                         (2)

2.3   Stel DRIE riglyne saam om chemiese besmetting van voedsel te voorkom.                 (3)

2.4   Verduidelik hoe restaurantpersoneel die volgende behoort te hanteer:

      2.4.1    ŉ Vuur ontstaan wanneer die gassilinder van ŉ verwarmer ontplof              (4)

      2.4.2    Argumente ontstaan tussen besope gaste                                       (4)

                                                             TOTAAL AFDELING B:              30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2022)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                            9

AFDELING C:          VOEDING- EN SPYSKAARTBEPLANNING
                     VOEDSELKOMMODITEITE

VRAAG 3

3.1    Bestudeer die kosteberekeningsbladsy hieronder en beantwoord die vrae wat
       volg.

       Gereg: Kolwyntjies
       Aantal porsies: 6
       Bestanddele Eenheid benodig             Eenheid aangekoop       Aankoopprys
       Margarien           60 g                       500 g               R29,49
       Suiker              80 g                      2,5 kg               R48,50
       Eier                 1                        Dosyn                R38,25
       Bruismeel          120 g                      2,5 kg               R25,99
       Melk               60 mℓ                      500 mℓ               R11,00

       3.1.1   Bereken die totale koste om die gereg te berei. Toon ALLE
               berekeninge.                                                                (12)

       3.1.2   Bereken die koste per porsie.                                                (2)

3.2    Bestudeer die lys van geregte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     Voorgereg                                 Hoofgereg
       •   Garnale in suurlemoenbotter           •   Bief Wellington
       •   Biltongsop met potbrood               •   Hoender-Schnitzel
       •   Sampioensop met croutons              •   Denningvleis
                     Bygeregte                                  Nagereg
       •   Geelrys met rosyne                    •   Malvapoeding met vlasous
       •   Gestoomde wortels                     •   Crème caramel
       •   Geroomde marogo                       •   Koekstruif
       •   Komkommer, tamatie en pikante
           rissie sambal
       •   Kapokaartappels en ertjies
       •   Caprese slaai

       3.2.1   Kies uit die lys ŉ ... wat Suid-Afrikaanse kookkuns weerspieël:

               (a)    voorgereg                                                             (1)

               (b)    hoofgereg                                                             (1)

               (c)    styselgereg as bykomstigheid by die hoofgereg                         (1)

               (d)    groentegereg wat saam met die hoofgereg bedien kan word               (1)

               (e)    slaai wat saam met die hoofgereg bedien kan word                      (1)

               (f)    nagereg                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                                    GASVRYHEIDSTUDIES                    (EC/NOVEMBER 2022)

3.3   Gee riglyne met betrekking tot die volgende wanneer voedselitems vir ŉ
      teeparty vir ŉ spesiale geleentheid beplan word:

      3.3.1   Aanbieding en voorkoms                                                       (2)
      3.3.2   Verskeidenheid                                                               (2)
      3.3.3   Spesiale behoeftes                                                           (2)
      3.3.4   Drankies                                                                     (2)

3.4   Maak kort aantekeninge oor rys met betrekking tot die volgende:

      3.4.1    Geskiktheid vir glutenvrye diëte                                            (1)
      3.4.2    Opbrengs wanneer 250 mℓ rou rys gekook word                                 (1)
      3.4.3    Bedieningsporsie per persoon                                                (1)
      3.4.4    Rede waarom rys geweek word voor gaarmaak                                   (1)

3.5   ŉ Sjef beplan om ratatouille vir sy gaste te kook. Hy gebruik die volgende twee
      groentes. Verduidelik hoe hy elke groente behoort voor te berei. Motiveer elke
      bereidingstegniek.

                     3.5.1 Tamaties                       3.5.2 Eiervrug

      Tabuleer jou antwoord as volg:

                     Voorbereiding                          Motivering
      3.5.1                                  (2)                                   (1)
      3.5.2                                  (2)                                   (1)     (6)

3.6   Stel die beste manier voor om die volgende groente te berg:

      3.6.1    Blaarslaai                                                                  (1)

      3.6.2    Aartappels                                                                  (1)
                                                                                          [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2022)                   GASVRYHEIDSTUDIES                                       11

VRAAG 4

4.1    Bestudeer die prent van ŉ suurdeegbrood en beantwoord die vrae wat volg.

       4.1.1    Identifiseer ŉ eienskap van hierdie brood se ... wat ŉ negatiewe effek op
                die verkoopbaarheid kan hê.

                (a)     voorkoms                                                             (1)

                (b)     tekstuur                                                             (1)

       4.1.2    Gee DRIE moontlike redes vir die foutiewe tekstuur.                          (3)

4.2    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae.

       ŉ Sjef koop vars stokvis by die plaaslike vismark. Om die vis te berei doop hy dit
       in ŉ beslag en dan diepvetbraai hy dit.

       4.2.1    Lys VIER eienskappe wat die vars stokvis moet hê om kwaliteit en
                varsheid te verseker.                                                        (4)

       4.2.2    Gee TWEE voorstelle van styselgeregte wat die diepgebraaide stokvis
                sal komplimenteer.                                                           (2)

4.3    Gee ŉ kort verduideliking van elk van die terme wat met souse en aftreksels
       verband hou:

       4.3.1    Fumet                                                                        (2)

       4.3.2    Reduksie                                                                     (2)

       4.3.3    Mirepoix                                                                     (2)

       4.3.4    Bouquet garni                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

12                               GASVRYHEIDSTUDIES                       (EC/NOVEMBER 2022)

4.4   Kies uit die lys hieronder ŉ geskikte warm sous om saam met elk van die
      gegewe geregte te bedien:

         Tamatiesous; Mornay; Appelsous; Vin blanc; Mayonnaise; Espagnole;
                               Blatjang; Hollandaise

      4.4.1    Gekookte aspersies                                                        (1)

      4.4.2    Geposjeerde skelvis                                                       (1)

      4.4.3    Oondgebraaide vark                                                        (1)

      4.4.4    Spaghetti en garnale                                                      (1)

4.5   Lys DRIE eienskappe van ŉ goeie brokkoli roomsop.                                  (3)

4.6   Onderskei tussen vischyssoise en minestrone deur die volgende tabel te
      voltooi:

          Naam van sop          Koud of warm bedien       TWEE hoofbestanddele
      4.6.1 Vischyssoise                          (1)                       (2)
      4.6.2 Minestrone                            (1)                       (2)          (6)

4.7   Bestudeer die onderstaande prente en beantwoord die vrae wat volg.

              A: Sjokolade botterkoek              B: Switserse rol sponskoek

      4.7.1    Onderskei tussen die voorbereidingstegnieke wat by elke koek gebruik
               is.                                                                       (2)

      4.7.2    Gee ŉ kort beskrywing van elk van die tegnieke wat in VRAAG 4.7.1
               genoem word.                                                (3 x 2)       (6)
                                                                                        [40]

                                                           TOTAAL AFDELING C:             80

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2022)                  GASVRYHEIDSTUDIES                                    13

AFDELING D:          SEKTORE EN LOOPBANE
                     VOEDSEL- EN DRANKBEDIENING

VRAAG 5

5.1    Gee die naam van die Wet wat beskerming bied aan werkgewers en
       werknemers in die gasvryheidsbedryf in elk van die situasies wat hieronder
       gegee word.

       5.1.1    ŉ Kombuiswerker wat ŉ besering opgedoen het terwyl hy/sy aan diens
                was

       5.1.2    Een van die kombuispersoneel is op grond van geslag onregverdig
                afgedank

       5.1.3    Werksverlies as gevolg van siektetoestand

       5.1.4    Indiensneming van sjefs uit Europa                                       (4)

5.2    Verduidelik DRIE boetes soos bepaal deur die Wet op Beroepsgesondheid en
       Veiligheid vir diegene wat nie aan die Wet voldoen nie.                           (3)

5.3    Gee VYF riglyne aan werkgewers in die gasvryheidsbedryf om te verseker dat
       die veiligheid van werknemers en gaste gewaarborg word.                           (5)

5.4    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Petra wil die banksetsaal by die Sunset Beach hotel vir die Kersfeespartytjie
       van die Flexi Global Versekeringsmaatskappy bespreek.

       5.4.1   Noem die personeellid by die Sunset Beach hotel met wie Petra die
               reëlings moet tref.                                                       (1)

       5.4.2   Maak ŉ lys van VYF besonderhede rakende die geleentheid wat Petra
               moet kommunikeer aan die personeellid wat in VRAAG 5.5.1. genoem
               is.                                                                       (5)

5.5    Verduidelik wat elke spanlid in ŉ restaurant kan doen om probleme tydens
       bediening te voorkom.                                                             (4)

5.6    Noem DRIE uitdagings wat met ŉ uitvoerende sjef geassosieer word.                 (3)
                                                                                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

14                               GASVRYHEIDSTUDIES                        (EC/NOVEMBER 2022)

QUESTION 6

6.1   Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      6.1.1   Identifiseer die bedienstyl waarvoor die bogenoemde toerusting gebruik
              word.                                                                           (1)

      6.1.2   Gee ŉ kort beskrywing wat gaste kan verwag van die bedienstyl wat in
              VRAAG 6.1.1 genoem is.                                                          (2)

      6.1.3   Kies van die lys hieronder DRIE geregte wat tydens die bedienstyl wat
              hierbo genoem word, bedien kan word.

                 Lasagne; Crêpes Suzette; Sole a la Meunierre; Aartappelskyfies;
                                   Steak Diane; Bonesop                                       (3)

6.2   Lys DRIE voordele om bordbediening vir ŉ a la carte spyskaart te gebruik.               (3)

6.3   Gee VIER riglyne wat oorweeg moet word om ŉ aangename restaurant
      atmosfeer te skep.                                                                      (4)

6.4   Verduidelik kortliks die prosedure wat gevolg moet word vir die ontvang, groet
      en aansit van gaste in ŉ restaurant.                                                    (6)

6.5   Teken ŉ eenvoudige skets van ŉ dekplek (‘cover’) vir ŉ formele aansit-teeparty.
      Voorsien die skets met duidelike byskrifte.                                         (6)
                                                                                         [25]

                                                            TOTAAL AFDELING D:             50
                                                                GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2022-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/07b6b986-bf6d-4e4a-9d30-69aef44b1297) — Hospitality Studies · Memo · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/3b43bac3-decf-4a1d-a9c0-2811142cc070) — Hospitality Studies · Memo · 2022 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-hospitality-studies-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/ec0af372-8678-49d3-bbe2-7a2d2b2a6dbf) — Hospitality Studies · Memo · 2020 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES MEMO GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-memo-gr11-nov2019-afrikaans/03ade377-c2c5-4c4c-9be5-0888e48ebe5f) — Hospitality Studies · Memo · 2019 · Afr
- [HOSPITALITY STUDIES QP GR11 NOV AFR](https://www.hlayiso.com/library/hospitality-studies-qp-gr11-nov-afr/8027651e-a645-4736-b0a7-631959f39597) — Hospitality Studies · QP · 2017 · Afr
- [Gr11 HOSP N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-hosp-n16-qp-eng/8e09c54f-7c23-4a35-8027-d55ee468b7e6) — Hospitality Studies · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 11 Hospitality Studies

- [G11T1W1 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w1-offline/6168ec54-a1a2-4866-b172-5f99e7ccf2e8) — Guide
- [G11T1W10 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w10-offline/f1e42c0c-a266-48f4-b63f-02543ac90cca) — Guide
- [G11T1W2 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w2-offline/11cfb2d1-e4d0-471e-89bb-eea7bfd97e50) — Guide
- [G11T1W3 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w3-offline/5bef8446-a1ed-4f6d-a556-90c78c752096) — Guide
- [G11T1W4 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w4-offline/0ab6ca15-6d22-405a-9a49-c103b0e1d0b4) — Guide
- [G11T1W5 Offline](https://www.hlayiso.com/library/g11t1w5-offline/ee1e78d1-87c2-4be0-8f44-0053a083323f) — Guide

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
