# Information Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/40e4609f-a288-4991-86eb-07f586af4002
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/information-technology) › [Information Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/40e4609f-a288-4991-86eb-07f586af4002)

## About this document

Information Technology · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [IT-P2-GR11 QP-Afr-NOV-2020](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/07b2bcb7-4a41-492b-8cf6-b9dad4f25eeb) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                   NOVEMBER 2020

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                     NASIENRIGLYN
                     (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2              (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     B 9– (Lae-vlak programmeringstaal)                                 (1)

      1.1.2    A 9– (0)                                                           (1)

      1.1.3    A 9– (Proses)                                                      (1)

      1.1.4    B 9– (Dataverifikasie)                                             (1)

      1.1.5    C 9– (_Discount)                                                   (1)

      1.1.6    B 9– (Instandhouding van Data)                                     (1)

      1.1.7    B 9– (Modulation en Demodulation)                                  (1)

      1.1.8    C 9– (Masjienkode)                                                 (1)

      1.1.9    A 9– (‘Acceptable Usage Policy’)                                   (1)

      1.1.10 B 9– (Kantooroutomatisering)                                         (1)

 1.2 1.2.1     Data-oortolligheid 9                                               (1)

      1.2.2    Telependelary (‘Telecommuting’) 9                                  (1)

      1.2.3    Onreëlmatigheid (‘Anomaly/Anomalies’) 9                            (1)

      1.2.4    Konstant 9                                                         (1)

      1.2.5    Perkbreking (‘Jail breaking’) 9                                    (1)

                                                         TOTAAL AFDELING A:       15

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 3

 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      ‘Dual Inline Memory Module’ / DIMM 9                                   (1)

       2.1.2    Onstabiele geheue (‘Volatile memory’) 9                                (1)

       2.1.3    DIMM-gleuwe/RAM-gleuwe 9                                               (1)

       2.1.4    32-bis bedryfstelsel kan slegs 4GB geheue sien en gebruik. 9           (1)

       2.1.5    Enige EEN: 9
                x Laai data en instruksies (programme en toepassings) voordat die
                   SVE dit kan gebruik.
                x Stoor data en instruksies (programme en toepassings) tydelik
                   voordat die SVE dit kan gebruik.                                    (1)

 2.2 Enige EEN: 99
     Spesifikasie A
     x Windows 10 Pro – Bedryfstelsel
     x Kaspersky – Hulpprogram (‘Utility software’)

       Spesifikasie B
       x Windows 10 Home – Bedryfstelsel
       x ESET – Hulpprogram (‘Utility software’)                                       (2)

 2.3 2.3.1      8192 GB / 8GB 9                                                        (1)

       2.3.2    ‘Double Data Rate’ 9                                                   (1)

 2.4 2.4.1      Intel CoreTM i7 9750H 9                                                (1)

       2.4.2    Masjiensiklus 9                                                        (1)

       2.4.3    x    Haal die instruksies en data van geheue (EKG) 9
                x    Dekodering van die instruksies 9
                x    Voer die instruksies uit 9
                x    Stuur die data terug na die geheue 9                              (4)

 2.5 2.5.1      x    Ingeboude video/geïntegreerde verwerker word gebruik wanneer
                     normale take 9 gedoen word want dit gebruik minder krag en
                     batterylewe.
                x    Videokaarte word gebruik vir programme wat goeie grafiese
                     karakter vereis. 9                                                (2)

       2.5.2    x    Intel RX 5700XT 8GB 9
                x    NVDIA GTX 1660 4GB 9                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                 (EC/NOVEMBER 2020)

 2.6 x Kompileerder 9 vat die hele program en vertaal dit na masjienkode. 9
     x Interpreteerder 9 voer een reël uit op ŉ slag en vertaal dit na
       masjienkode 9                                                                (4)

 2.7 2.7.1     HDMI is ŉ klank-/videokoppelvlak om onsaamgeperste videodata, 9
               saamgeperste of onsaamgeperste digitale klank van ŉ HDMI-toestel
               na ŉ rekenaarmonitor, videoprojektor, digitale TV of
               digitaleklanktoestel oor te dra. 9                                   (2)

      2.7.2    ‘High Definition Multimedia Interface’ 9                             (1)

                                                          TOTAAL AFDELING B: 26

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                5

 AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1      Rekenaarnetwerk is ŉ versameling van rekenaars of ander toestelle
                wat deur ŉ kommunikasiemedium/kanaal verbind is en wat gebruikers
                toelaat om sagteware, hardeware, data en inligting te deel. 9              (1)

       3.1.2    Enige TWEE: 99
                x Vinnige en effektiewe kommunikasie
                x Deel van hardeware-hulpbronne
                x Sentralisering van data
                x Oordrag van lêers
                x Ontspanning
                x Verhoogde beheer en sekuriteit
                x Buigsame toegang                                                         (2)

       3.1.3    Globale Area Netwerk (GAN) / Wêreld Wye Web (WWW) 9                        (1)

 3.2 3.2.1      (a)      Wi-Fi 9 NIC                                                       (1)
                (b)      3G/4G/LTE/5G 9                                                    (1)

       3.2.2    (a)      Wi-Fi 9 NIC                                                       (1)
                (b)      Ethernet 9 poort                                                  (1)

 3.3 Wi-Fi-toegangspunt stuur en ontvang radioseine en laat toe dat toestelle aan
     ŉ gekabelde netwerk kabelloos verbind. 9                                              (1)

       3.3.1    ‘Base station’ 9                                                           (1)

       3.3.2    x     Warmkol is ŉ area, gewoonlik in ŉ openbare plek (soos ŉ
                      lughawe, hotelvoorportaal, restaurant, ens.), waar mense toegang
                      tot Wi-Fi het deur kabelloos aan die Internet via gekabelde
                      netwerk te verbind. 9
                x     Bandwydte verwys na die totale aantal data wat van een punt na ŉ
                      ander punt in ŉ gegewe tyd oorgedra kan word. 9                      (2)

 3.4 3.4.1      Enige EEN: 9
                x Skype
                x Google voice
                x Vonage
                x ooVoo
                x Viber
                x Facebook Messenger
                x Jitsi
                x MicoSIP
                x 8*8
                x EkigaZoiPer                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2020)

      3.4.2    Enige TWEE: 99
               x Die kwaliteit van die oproep kan sleg wees as jy ŉ stadige
                  Internetverbinding het.
               x Jou datapak kan vining opgebruik word, veral as jy video gebruik.
               x Jy moet krediet aankoop om telefone te bel wat nie op die Internet
                  is nie.
               x Jy moet ŉ Internetverbinding hê en albei gebruikers moet
                  dieselfde sagteware gebruik.                                             (2)

 3.5 3.5.1     x     Verliesende kompressie pers die data saam deur van die data te
                     verloor/data wat nie baie belangrik is nie en wat nie opgemerk
                     gaan word nie, word verwyder. 9
               x     Onverliesende kompressie (‘lossless’) pers data saam sonder dat
                     enige data verwyder word. 9                                           (2)

      3.5.2    Verliesende kompressie (Enige EEN): 9
               x Klank
               x Video
               x Stil foto’s
               Onverliesende kompressie (Enige EEN): 9
               x Dokumente
               x Sigblaaie
               x Databasisse                                                               (2)

 3.6 3.6.1     x     Vaste ligging Internet-toegang 9 verwys na vinnige data-oordrag
                     na huise en besighede deur kabeltegnologie te gebruik. 9
               x     Mobiele Internet-toegang 9 verwys na die vermoë om aan die
                     Internet te koppel deur kabellose tegnologie, soos sellulêre
                     netwerke, te gebruik. 9                                               (4)

      3.6.2    Vaste ligging Internet
               x ADSL 9

               Mobiele Internet (Enige EEN): 9
               x 3G
               x 4G/LTE
               x 5G                                                                        (2)

                                                              TOTAAL AFDELING C:           25

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 7

 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1      DBBS is sagteware wat jou toelaat om met elektroniese databasisse
                te werk. 9                                                                 (1)

       4.1.2    Enige DRIE: 999
                x Skep databasis
                x Verander die struktuur van die databasis
                x Voeg by, verander en verwyder data in die databasis
                x Vra of soek vir data in die databasis
                x Verwerk die data in die databasis om inligting te verkry                 (3)

       4.1.3    Bigtable 9                                                                 (1)

 4.2 4.2.1      Enige DRIE: 999
                x Formaattoets
                x Datatipe-toets
                x Intervaltoets
                x Teenwoordigheidstoets
                x ‘Check digit’                                                            (3)

       4.2.2    x    Akkuraat en sonder foute 9
                x    Verifieerbaar 9
                x    Huidige inligting 9                                                   (3)

 4.3 4.3.1

               tblStudent                                 tblStudentTransactions
           PK 9 StudentID            19
                                                  ∞/m 9
                                                          PK 9   TransactionID
                 FirstName                                FK 9   StudentID
                 LastName                                        PostDate
                 Address                                         Amount
                 City                                            Description
                 PostalCode
                 DateAdmitted
                 Major
                 Photo                                                                     (5)

       4.3.2    Saamgestelde sleutels verwys na ŉ kombinasie van meer as een veld
                wat ŉ unieke rekord identifiseer. 9
                Primêre sleutel is ŉ veld wat elke rekord met unieke waardes
                identifiseer. 9                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                            INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                  (EC/NOVEMBER 2020)

 4.4 Enige DRIE: 999
     x Bestuur en onderhou databasisse
     x Beheer die toekenning en toesig van gebruikers van die databasis en hul
        toegangsregte
     x Doen roetine onderhoud op die databasis
     x Verseker dat die sagteware gereeld opdateer word
     x Implementeer ŉ goeie rugsteunbeleid
     x Installasie en instelling van sagteware op addisionele bedieners
     x Verseker dat stelsels genoeg stoorplek en geheue het                          (3)

                                                        TOTAAL AFDELING D:           21

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                     9

 AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

 VRAAG 5

 5.1 5.1.1      ‘American Standard Code for Information Interchange’ / ASCII 9             (1)

       5.1.2    CSV/‘Comma elimited’ 9                                                     (1)

       5.1.3    (a)   AssignFile(txtStock, ‘Goods.txt) – Verbind die veranderlike
                      (txtStock) met die lêer op die skyf (Goods.txt). 9                   (1)

                (b)   Append(txtStock) – maak die bestaande lêer oop om na te
                      skryf, 9 die lêerwyser is aan die einde van die lêer en die nuwe
                      data word aan die einde van die lêer bygevoeg. 9                     (2)

 5.2 Stap-en-kyk (‘Step-and-Watch’) 9                                                      (1)

 5.3 ‘Data persistence’ verwys na die vermoë om data te herwin en om dit meer
     as een keer te gebruik nadat dit gestoor is. 9                                        (1)

 5.4 5.4.1      ‘Format’ funksie word gebruik om reële waardes om te skakel na
                stringwaardes, almal met dieselfde lengte, 9 met spasies aan die
                begin.                                                                     (1)

       5.4.2    (a)   x   % – beteken dat die teks wat volg formateringinstruksies is
                          en nie gewone teks nie 9
                      x   10 – wys dat die finale string 10 karakters sal bevat 9
                      x   2 – wys dat die finale string 2 desimale punte sal bevat 9
                      x   f – wys dat die waarde wat omgeskakel moet word in die
                          tweede parameter ŉ desimale punt-waarde is 9
                      x   rWeight – bevat die inligting wat na ŉ geformateerde string
                          omgeskakel moet word 9                                           (5)

                (b)   m, 9 geldeenheid 9                                                   (2)

 5.5 x     Seleksiesortering is ŉ sorteringsalgoritme wat twee For-lusse gebruik om
           ŉ lys te sorteer, deur die kleinste of grootste element na die begin van
           die lys te skuif. 9
       x   Borrelsortering is a sorteringsalgoritme wat die kleinste of grootste
           element na die einde van die lys beweeg deur ŉ Boolese waarde en ŉ
           For-lus te gebruik. 9                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

10                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

 5.6       Reël      Waade1     Waarde2      Waarde3 Waarde4            Afvoer
           1                                   10 9
           2            59
           3                       79
           4                                             10.6 9
           5                       29
           6            59
           7                                                              59
           8                                                              29
           9                                                             10 9
           10                                                           10.6 9                (5)

 5.7 x       Readln sal ŉ reël van die tekslêer lees en dit in ŉ stringveranderlike
             stoor. 9
       x     Writeln sal ŉ reël na die tekslêer skryf 9 en ŉ EOLn karakter aan die
             einde van die reël voeg.                                                         (2)

                                                               TOTAAL AFDELING D:             24

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2020)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 11

 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1    Enige DRIE voorbeelde: 999
                 x Beter rekordhouding of stoor en bestuur van data
                 x Beter kommunikasie en virtuele teenwoordigheid
                 x Outomatisasie
                 x Kunsmatige Intelligensie en sensor-gedrewe rekenaarverwerking         (3)

        6.1.2    Enige TWEE: 99
                 x Musikante kan nou albums makliker en goedkoper opneem as
                    vantevore.
                 x Bekende musikante het al albums vrygestel wat heeltemal op
                    iPads opgeneem is.
                 x Musikante versprei hul werk direk sonder die gebruik van ŉ
                    studio.
                 x IKT gee hul baie opsies om hulself te bemark.
                 x Kopers kan musiek via Internet koop/ aflaai.                          (2)

        6.1.3    x   Werkplek – is waar ookal werk plaasvind/enige plek waar
                     mense werk. 9
                 x   Werkspraktyke – verwys na hoe mense aangestel is, 9 vir hoe
                     lank, hoe hul betaal word en wanneer en waar hul verwag word
                     om te werk.                                                         (2)

        6.1.4    Uitkontraktering is wanneer ŉ besigheid wat in sekere aspekte van
                 jou besigheid spesialiseer, gebruik word om die spesifieke taak te
                 verrig, 9 maar dit val nie binne jou area van kennis nie. 9             (2)

 6.2    6.2.1    Instellings van netwerkbedienerstelsels 9                               (1)

        6.2.2    Enige DRIE aspekte: 999
                 x ŉ Gedragsbeleid wat gebruikers opvoed en hul gedrag beheer
                    wanneer hul die netwerk en Internet gebruik.
                 x Inligting wanneer en waar draagbare stoortoestelle soos
                    geheuestokkies en draagbare mediaspelers gebruik mag word.
                 x Inligting oor beperkings oor die installering van enige hardeware
                    of sagteware.
                 x Prosedures wat gevolg sal word as gebruikers slagoffers van
                    identiteitsdiefstal, kwaadwillige sagteware, kuberafknouery en/of
                    kuber-agtervolging vind.
                 x Advies oor hoe om plagiaat en breking van kopieregwet te
                    vermy.
                 x Duidelike gevolge wanneer die riglyne wat in die AGB gegee
                    word, oortree word.                                                  (3)

        6.2.3    Beperkings 9                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

12                              INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2020)

 6.3    6.3.1   Enige DRIE: 999
                x Beter kommunikasie
                x Meer effektiewe administrasie
                x Sensus en statistieke
                x Verkiesings
                x Weerdienste en voorspellings                                          (3)

        6.3.2   Enige DRIE: 999
                x Nie genoeg kennis van en blootstelling aan IKT nie.
                x IKT stel hul bloot aan risiko’s wat hul nie kan beheer nie.
                x Misbruik van IKT deur kriminele elemente d.m.v. aktiwiteite
                   soos inbraak, kubermisdaad.
                x Kwaadwillige sagteware vermeerder mense se angs oor IKT en
                   beperk die implementering en aanvaarding van IKT-projekte.           (3)

 6.4    6.4.1   Globalisering is die integrasie van ekonomieë, kulture, idees en
                groepe regoor die wêreld 9 wat deur die wêreldwye netwerk van
                kommunikasie, vervoer, handel en immigrasie aangedryf word. 9
                                                  OF
                Globalisering is ŉ proses van verbinding, interaksie en integrasie
                tussen mense, besighede en regering. 99                                 (2)

        6.4.2   Enige DRIE: 999
                x ŉ Doeltreffende mark waar daar ŉ ewewig is tussen wat kopers
                   bereid is om vir ŉ goed of diens te betaal en wat verkopers
                   bereid is om ŉ goed of diens voor te verkoop.
                x Toenemende mededinging tussen ondernemings wat die diens
                   en kwaliteit van goedere of dienste wat aan die verbruiker
                   gelewer word, verbeter.
                x Veiligheid omdat lande se ekonomieë ineengevleg en afhanklik
                   van mekaar is.
                x Rykdomgelykheid (‘wealth equality’) regoor die wêreld,
                   aangesien armer lande meer werksgeleenthede het.                     (3)

        6.4.3   x    Landbousektor: 9 KI-aangedrewe masjienvisiestelsels kan
                     gewaspopulasies meet en onkruid of plantplae opspoor en
                     robotbespuiters gebruik om onkruiddoders akkuraat toe te
                     dien. 9
                x    Gesondheidsektor: 9 Presisiegeneeskunde help dokters om die
                     genoomvolgorde, mediese geskiedenis en lewenstyl van ŉ
                     pasiënt te ontleed, wat die diagnose meer betroubaar maak. 9       (4)

 6.5    6.5.1   Enige DRIE: 999
                x Lêers per ongeluk verwyder of die hardeskyf formateer.
                x Maak nie seker dat gereëlde rugsteun plaasvind nie.
                x Data foutief in ŉ program inlees.
                x Verloor of verlê van draagbare stoortoestelle.
                x Om ander ongemagtigde gebruikers toe te laat om toegang tot
                   data te kry deur nie sekuriteitsbeginsels te volg nie (soos om ŉ
                   veilige wagwoord te hê en dit gereeld te verander.)                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2020)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                 13

        6.5.2    Enige DRIE: 999
                 x Jy moet data rugsteun.
                 x Maak outomaties gebruik van die rugsteunprogrammatuur of
                    skeduleer dit sodat jy nie die rugsteunproses vergeeet nie.
                 x Rugsteun jou lêers op ŉ eksterne stoortoestel soos ŉ draagbare
                    hardeskyf.
                 x Moenie rugsteun op die perseel hou nie ingeval daar ŉ ramp
                    soos diefstal of ŉ brand is.
                 x Voer huishouding uit sodat jy nie meer kopieë of weergawes van
                    dieselfde lêers op jou rekenaar het nie.
                 x Oorweeg dit om groot lêers wat jy selde gebruik, te argiveer deur
                    dit van jou rekenaar na 'n eksterne hardeskyf af te skuif.
                 x Kyk van tyd tot tyd of die rugsteun eintlik werk, deur sommige
                    van die lêers van rugsteun te herstel.                                 (3)

 6.6    Enige DRIE: 999
        x Verminder gebruikertoevoer
        x Formaattoets
        x Datatipe-toets
        x Intervaltoets
        x Teenwoordigheidstoets                                                            (3)

 6.7    Verpligte velde is spesifieke velde wat verplig is en wat ingevul moet
        word. 9                                                                            (1)

                                                              TOTAAL AFDELING F:          39
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT-P2-GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4a901958-1706-46e5-8fb1-d67739b39ec7) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P1 QP MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/9dfca362-ba2e-43f6-947d-2f7c2aad0ded) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P2 GR11 MEMO 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2/42eca0ae-ea7c-48c5-a65e-33a549c78978) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/83e10fa3-445e-4555-a985-c004e2982008) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV2020 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/df854c01-9053-430b-b1d1-beb016f0f838) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 QP MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-memo-gr11-nov2020-afrikaans-d/09d5bea3-08be-4b20-9a72-e526738e9d32) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Information Technology

- [Gr 11 Info Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-info-tech-atp-2023-24/67fc595c-646e-4c38-9951-fe5fe3a113a7) — ATP
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-afr/e4251ebe-2f65-4c6f-992b-f7208b36300a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/00d1cb8c-b0d9-41ea-9060-a94b73039d3a) — QP · 2022 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a17870ba-8fac-4013-9eda-0831f367fbca) — QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/be8f522c-a9ab-4a0d-bbce-f1b478d57356) — QP · 2022 · Afr
- [GEO-Sept-QP & Memo-2015-Gr11](https://www.hlayiso.com/library/geo-sept-qp-memo-2015-gr11/cfa849fa-4151-4938-b293-d0122c3a72c6) — QP + Memo · 2021

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
