# Information Technology Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Information Technology Paper 1 memorandum from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/02cbecc3-c4be-49dd-986d-125a0173594d
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/information-technology) › [Information Technology Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/02cbecc3-c4be-49dd-986d-125a0173594d)

## About this document

Information Technology · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a17870ba-8fac-4013-9eda-0831f367fbca) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                      NOVEMBER 2022

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
                     NASIENRIGLYN
                     (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                    (EC/NOVEMBER 2022)

 NAAM VAN LEERDER:

    TOTAAL             TOTAAL                TOTAAL        TOTAAL
                                                                               TOTAAL
    VRAAG 1            VRAAG 2               VRAAG 3       VRAAG 4

             /40                 /40              /40                /30              /150
                                                                     MAKS          PUNTE
                              VRAAG 1                                PUNTE        BEHAAL
 1.1    Menu opsie Nuwe Registrasie
                                                                      1
        pnlRegister.visible := true 

 1.2    Knoppie [btnV1_2] Registreer

        Kry datum 
        Onttrek die jaar  en tel een by 
        Kombineer die vervaldatum 

        Kry die toegang string van cmbToegang 
        Kry toevoer van die vier spinedits as ‘integers’ 
        Bereken die totaal deur die korrekte vier rand waardes te    14
        gebruik 
        As cmbToegang.itemindex = 1 (toegang is Streeks) 
        Dan moet 40% van die total afgetrek word 

        Gebruik die showmessage komponent 
           Met die korrekte woorde en #13 
            Gebruik toegang en vervaldatum 

 1.3    Menu opsie Teken In

        Maak pnlTekenIn sigbaar 
        Maak twee redigeerblokkies skoon 
        Stel focus na edtNaam                                        5
        pnlTekenIn.font.color = clgreen 
        pnlTekenIn.color = clcream 

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2022)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                3

 1.4    Knoppie [btnV1_4] Teken In

        Stel ŉ konstante alfabetstring 
        Kry die naam 
        Kry die wagwoord en skakel om na hoofletters (of skakel om
        na kleinletters) 

        Inisialiseer ŉ nuwe string 

        Lus van 1 na die lengte van die wagwoord 
        Gebruik if staat of case 
          Vervang spasie met *                                          16
          Vervang Z met A 
          Vervang A tot Y met die korrekte karakter van die alfabet 
              Voeg 3 by die posisie van die karakter 
           Voeg die nuwe karakter by die nuwe string 
           Voeg al die ander karakters  (nie A tot Z en spasie) by
              die nuwe string 

        Voeg die laaste drie karakters van die naam  aan die einde
        van die nuwe string 
        Vertoon in edtEnkrip 

 1.5    Menu opsie Teken Uit

        If - then stelling 
        Boodskapkomponent                                                4
        Toevoer = false 
        Application.terminate 

                                                        Vraag 1 Totaal   40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

4                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                       (EC/NOVEMBER 2022)

                                                                             MAKS         PUNTE
                                VRAAG 2                                      PUNTE       BEHAAL
 2.1   Knoppie [V2.1 Lees en Vertoon]
       Lees van tekslêer
       stel teller na 0 
       assignfile na tekslêer veranderlike 
       reset 
       Lus tot einde van tekslêer 
         readln stelling 
         vermeerder die teller 
           kry boom se naam 
           verwyder die string om die hoeveelheid as integer te kry 
            en stoor dit in arrHoeveelheid deur gebruik te maak van
                                                    die teller as indeks 
          as boomnaam aanhalingstekens het 
              verwyder die eerste karakter van boomnaam 
                en verwyder laaste karakter van boomnaam 
           stoor boom naam in arrBome, gebruik die teller as indeks 
       Sorteer twee skikkings
       Buite lus van 1 na teller - 1 
         Binne lus van buite lus teller + 1 na teller 
          As arrHoeveelheid[buite] > arrHoeveelheid [binne] dan              32
             Stel integer temp veranderlike = arrHoeveelheid [buite] 
             Stel arrHoeveelheid[buite] = arrHoeveelheid[binne] 
             stel arrHoeveelheid[binne] = integer temp veranderlike 
             doen dieselde algoritme vir arrBome en gebruik ŉ string
                                              temp veranderlike 
       Bereken totaal
       Inisialiseer ŉ totaal veranderlike 
       Lus van 1 na teller 
          stel totaal = totaal + arrHoeveelheid gebruik lus indeks 
       Vertoon skikkings
       Lus van 1 na teller 
           Gebruik richedit 
           Vertoon inhoud van skikkings gebruik lusteller as indeks
                        arrBome, arrHoeveelheid verwerk na string 
           gebruik tab stop 
       Vertoon totaal
       Vertoon total in richedit met korrekte boodskap 
                     totaal omgeskakel na string 
       Vertoon die teller omgeskakel na string  in edtBeskermd 
 2.2   Knoppie [V2.2 Bedreigde Lys]
       Assignfile met korrekte lêernaam 
       Herskryf stelling 
       Lus van 1 na teller 
        As arrHoeveelheid met lusindeks < 100                                 8
          Dan kry die string van arrBome 
          Vertoon string in richedit 
          Skryf string na die tekslêer 
       Closefile stelling na lus 
                                                          Vraag 2 Totaal      40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2022)                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                    5

                                                                    MAKS          PUNTE
                             VRAAG 3                                PUNTE        BEHAAL
 3.1      Knoppie [V3.1 Wes-Kaap]
          Gaan na eerste rekord 
          Lus tot einde van tabel 
            As Area = ‘Western Cape’                                6
             Vertoon WetenskaplikeNaam  in richedit 
           Gaan na volgende rekord voor die einde van die lus 

 3.2      Knoppie [V3.2 Ikoon en Beskerm]
          Gaan na eerste rekord 
          Lus tot einde van table 
            As Ikoon = true  en  Beskrywing = ‘Protected’         8
              Vertoon AnderNaam  in richedit 
            Gaan na volgende rekord voor die einde van die lus 

 3.3      Knoppie [V3.3 Verwyder Indringerbome]
          Gaan na eerste rekord 
          Lus tot einde van table 
            As Beskrywing = 'invasive' 
                                                                     7
                Delete 
            else 
             Gaan na volgende rekord voor die einde van die lus 

 3.4      Knoppie [V3.4 Rooi Gunstelinge]
          Gaan na eerste rekord 
          Lus tot einde van tabel 
           Kry AnderNaam en stoor in ŉ string veranderlike 
             As eerste 3 karakters  = ‘Red 
                                                                     9
                  Dan edit mode 
                    Stel Gunsteling = true 
                    post 
            Gaan na volgende rekord voor die einde van die lus 

 3.5      Knoppie [V3.5 Inheemse Gemiddeld]
          Stel teller en totaal na 0 
          Gaan na eerste rekord en lus tot einde van tabel 
             As Inheems= true  en Aantal <> Null 
                Tel 1 by teller 
                Tel Aantal veld by totaal veranderlike 
                                                                     10
            Gaan na volgende rekord voor die einde van die lus 

          Bereken gemiddeld: totaal /teller 

          Vertoon in richedit 
            Korrekte beskrywing, afgerond en verwerk na string 

                                                  Vraag 3 Totaal     40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                         (EC/NOVEMBER 2022)

                                                                          MAKS         PUNTE
                              VRAAG 4                                     PUNTE       BEHAAL
 4.1 Knoppie [Vraag 4.1]

      Gebruik randomrange(1000,10000) of random(10001) +
      1000 om ŉ ewekansige getal te genereer 

      Vertoon korrekte boodskap en ewekansige getal verwerk na
      string  in memo box 

      Buite lus van 1 na ewekansige getal 
                                                                           12
         Inisialisieer totaal veranderlike 
           Binne lus van 1 na buite lus teller 
               As binne lus teller ŉ faktor is  van buite lus teller 
                   Tel binne lus teller by totaal 
         Trek buite lus teller van totaal 
         As totaal = buite lus teller 
            Vertoon die buite lus teller omgeskakel na string in
                                                         memo box 

 4.2 Knoppie [Vraag 4.2]

      Gebruik Val om te toets of redigeerblokkie integer bevat 
       Indien nie vertoon ŉ showmessage  en exit 

      Kry die getal van redigeerblokkie as ŉ integer 
       Stel ŉ stringveranderlike na ŉ leë string 
        Lus totdat die getal = 0 
          Stel ŉ res veranderlike = res van getal nadat dit deur
                              16 gedeel is (gebruik MOD) 
          Gebruik If staat of Case 
                                                                           18
            Stel string vir heksadesimale getal na korrekte letters 
              A tot F  vir elke getal in reeks 10 tot 15 
                    Voeg letter aan begin van stringveranderlike 
              Else  as res < 10 
                 Voeg res veranderlike omgeskakel as ŉ string by 
      aan die
                                   begin van die stringveranderlike 
           gebruik DIV om getal deur 16 te deel 

      Vertoon die stringveranderlike in edtHeksadesimaal 

                                                      Vraag 4 Totaal       30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2022)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                 7

MOONTLIKE OPLOSSING

VRAAG 1

//Question 1.1
procedure TQuestion1.Ques1_1Click(Sender: TObject);
begin
//Add your code below:
  pnlregister.visible := true;

end;

 //Question 1.2
procedure TQuestion1.Ques1_2Click(Sender: TObject);
begin
 //Add your code below:
 pnllogin.enabled := true;
 edtname.Clear;
 edtpassword.Clear;
 edtname.SetFocus;
 pnllogin.font.color := clgreen;
 pnllogin.Color := clcream;
end;

//Question 1.3
procedure TQuestion1.Ques1_3Click(Sender: TObject);
var sans : string;
begin
 //Add your code below:
//if messagedlg('Are you sure you want to log out?',mtwarning,[mbYes, mbNo],0) = mryes
then
     //application.Terminate;

//Alternative answer
 sans := inputbox('Are you sure you want to log out?', 'Y or N','');
 if uppercase(sans) = 'Y' then
     application.Terminate;
end;

//Question 1.2
procedure TQuestion1.btnQ1_2Click(Sender: TObject);
var sdate, sexpire : string;
saccess : string;
iadult, isen, istud, ischolar : integer;
rtotal : real;
begin
//Add your code below:
 sdate := edtdate.Text;
 sexpire := inttostr(strtoint(copy(sdate,1,4))+1)+copy(sdate,5,6);
 saccess := cmbaccess.Items[cmbaccess.ItemIndex];
 iadult := sedadult.Value;
 isen := sedsenior.Value;

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

8                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                   (EC/NOVEMBER 2022)

istud := sedstudent.Value;
ischolar := sedscholar.Value;
rtotal := (iadult * 500) + (isen*400) + (istud *300) + (ischolar *80);
if cmbaccess.itemindex = 1 then
    rtotal := rtotal - rtotal *40/100 ;

showmessage('You owe ' + floattostrf(rtotal,ffcurrency,8,2)
 + ' for ' + saccess + ' access.' + #13 + ' Expiry date = ' + sexpire);

Ques1_3.Click;

end;

//Question 1.4
procedure TQuestion1.btnQ1_4Click(Sender: TObject);
var sname, spass, snew , sword: string;
k, ipos : integer;
const
salpha = 'ABCDEFGHIJKLMNOPQRSTUVWXYZ';
begin
//Add your code below:
  sname := edtname.Text;
  spass := uppercase(edtpassword.Text);
  snew := '';
  for k := 1 to length(spass) do
    begin
    case spass[k] of
     ' ' : snew := snew + '*';
     'Z' : snew := snew + 'A';
     'A'..'Y' :
     begin
       ipos := pos(spass[k], salpha);
       ipos := ipos + 3;
       snew := snew + salpha[ipos]
     end
     else
     snew := snew + spass[k];
    end;
  end;
edtencrypt.Text := snew+ copy(sname,length(sname) - 2,3);
end;

VRAAG 2

///Question 2.1 32 marks
procedure TfrmQuestion2.btnQ2_1Click(Sender: TObject);
var myfile : textfile;
sline, stree,sqty, stemp : string;
iqty, itotal,k,l, itemp : integer;
begin
redout.Clear;
if not fileexists('Trees.txt') then

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2022)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                   9

begin
  showmessage('file not found');
  exit;
end;
assignfile(myfile,'Trees.txt');
reset(myfile);
icountarr := 0;
while not eof(myfile) do
   begin
   readln(myfile,sline);
   stree := copy(sline,1, pos('#',sline)- 1);
   delete(sline,1, pos('#',sline));
   sqty := sline;

   inc(icountarr);
   arrqty[icountarr] := strtoint(sqty);
    if stree[1] = '"' then
        begin
        delete(stree,1,1);
        delete(stree,length(stree),1);
        end;
    arrtrees[icountarr]:= stree;
  end;
for k := 1 to icountarr - 1 do
     for l := k + 1 to icountarr do
        begin
         if arrqty[k] > arrqty[l] then
            begin
             itemp := arrqty[k];
             arrqty[k] := arrqty[l];
             arrqty[l] := itemp;
             stemp := arrtrees[k];
             arrtrees[k] := arrtrees[l];
             arrtrees[l] := stemp;
            end;
        end;
itotal := 0;
for k := 1 to icountarr do
 itotal := itotal + arrqty[k];
for k := 1 to icountarr do
 redout.Lines.Add(arrtrees[k] + #9 + inttostr(arrqty[k]));
redout.Lines.Add('');
redout.Lines.Add('Total number of protected trees: ' + inttostr(itotal));
  edtprotected.Text := inttostr(icountarr);
end;

 ///Question 2.1 8 marks
procedure TfrmQuestion2.btnQ2_2Click(Sender: TObject);
var k : integer;
sline : string;
tfile : textfile;
begin

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                              (EC/NOVEMBER 2022)

redout.Clear;
assignfile(tfile,'Endangered.txt');
rewrite(tfile);
 for k := 1 to icountarr do
   begin
     if arrqty[k] < 100 then
        begin
         sline := arrtrees[k];
         writeln(tfile,sline);
         redout.Lines.Add(sline);
        end;
   end;
 closefile(tfile);
end;

VRAAG 3

////Question 3.1 6 Marks
procedure TfrmQuestion3.btnQ3_1Click(Sender: TObject);
begin
reddisplay.Clear;
tbltrees.First;
while not tbltrees.eof do
   begin
     if tbltrees['Area'] = 'Western Cape' then
        reddisplay.lines.add(tbltrees['ScientificName']);
   tbltrees.Next;
   end;
end;

////Question 3.2 8 Marks
procedure TfrmQuestion3.btnQ3_2Click(Sender: TObject);
begin
 reddisplay.Clear;
tbltrees.First;
while not tbltrees.eof do
   begin
     if (tbltrees['Iconic'] = true) and (tbltrees['Description'] = 'Protected') then
        reddisplay.lines.add(tbltrees['OtherName']);
   tbltrees.Next;
   end;
end;

////Question 3.3 7 Marks
procedure TfrmQuestion3.btnQ3_3Click(Sender: TObject);
begin
tbltrees.First;
while not tbltrees.eof do
   begin
    if tbltrees['Description'] = 'invasive' then
       tbltrees.Delete
     else

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2022)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                                  11

  tbltrees.Next;
  end;
end;

////Question 3.4 9 Marks
procedure TfrmQuestion3.btnQ3_4Click(Sender: TObject);
 var sn : string;
begin
  tbltrees.First;
while not tbltrees.eof do
   begin
    sn := tbltrees['OtherName'];
    if copy(sn,1,3) = 'Red' then
    begin
       tbltrees.edit;

      tbltrees['Favourite'] := true;
      tbltrees.Post;
    end;
  tbltrees.Next;
  end;
end;
////Question 3.5 10 Marks
procedure TfrmQuestion3.btnQ3_5Click(Sender: TObject);
var itotal, inum : integer;
rave : real;
begin
reddisplay.Clear;
  tbltrees.First;
  itotal := 0;
  inum := 0;
while not tbltrees.eof do
   begin
    if (tbltrees['Indigenous'] = true) and (tbltrees['Counted'] <> null) then
     begin
       itotal := itotal + tbltrees['Counted'];
       inc(inum);
     end;
   tbltrees.Next;
   end;
 rave := itotal/inum;
 reddisplay.Lines.Add('Average Indigenous trees found:' + inttostr(round(rave)));
end;

VRAAG 4
/// Question 4.1 12 marks
procedure TfrmQuestion4.btnQ4_1Click(Sender: TObject);
var
iperfect, isum, m, iran : integer;
begin

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

12                             INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1                       (EC/NOVEMBER 2022)

//Enter your code here:
iran := randomrange(1000,10000);
memdisplay.Lines.Add('Perfect Numbers in the range from 1 to ' + inttostr(iran));
  for iperfect := 1 to iran do
     begin
     isum := 0;
     for m := 1 to iperfect do
       begin
        if iperfect mod m = 0 then
         isum := isum + m;
       end;
     isum := isum - iperfect;
     if isum = iperfect then
     memdisplay.Lines.Add(inttostr(iperfect))
     end;
end;

// Question 4.2 18 marks
procedure TfrmQuestion4.btnQ4_2Click(Sender: TObject);
var inum, icode, k, ihex : integer;
shex : string;
begin
val(edtdecimal.Text,inum, icode);
 if icode <> 0 then
     begin
       showmessage('Please enter a valid integer');
       exit;
     end;
 inum := strtoint(edtdecimal.Text);
  shex := '';
 while inum <> 0 do
    begin
      ihex := inum mod 16;
      case ihex of
        10 : shex := 'A' + shex;
        11 : shex := 'B' + shex;
        12 : shex := 'C' + shex;
        13 : shex := 'D' + shex;
        14 : shex := 'E' + shex;
        15 : shex := 'F' + shex;
      else
        shex := inttostr(ihex) + shex;
       end;
     inum := inum div 16
    end;
   edthexadecimal.Text := shex;
end;

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/be8f522c-a9ab-4a0d-bbce-f1b478d57356) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P1 QP MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/9dfca362-ba2e-43f6-947d-2f7c2aad0ded) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P1 MEMO GR11 NOV 2016 AFRIKAANS](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-memo-gr11-nov-2016-afrikaans/b7bff882-1173-460a-856b-d5b2953dc8aa) — Information Technology · Memo · 2016 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/00d1cb8c-b0d9-41ea-9060-a94b73039d3a) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov2020-afrikaans/3004cfd1-3dc0-4c27-8e34-e7946b874eb4) — Information Technology · QP · 2020 · Afr
- [IT P1 QP GR11 NOV2020 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov2020-afrikaans-d/cca32e2f-eb44-4bc4-a2d6-e9767e9a0e4b) — Information Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Information Technology

- [Gr 11 Info Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-info-tech-atp-2023-24/67fc595c-646e-4c38-9951-fe5fe3a113a7) — ATP
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-afr/e4251ebe-2f65-4c6f-992b-f7208b36300a) — QP · 2022 · Afr
- [GEO-Sept-QP & Memo-2015-Gr11](https://www.hlayiso.com/library/geo-sept-qp-memo-2015-gr11/cfa849fa-4151-4938-b293-d0122c3a72c6) — QP + Memo · 2021
- [IT P2 GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-nov2020-afr-d/4a385cf4-caba-4711-a420-1f60d0f7e5fd) — Memo · 2020 · Afr
- [IT-P2-GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/82f78ef6-cebd-4fe2-a945-043e3276649e) — Memo · 2020 · Afr
- [IT P2 GR11 MEMO 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-2020-afr/704a1972-2a88-44be-b085-dfe01e4a8c2a) — Memo · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
