# Information Technology Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Information Technology Paper 2 memorandum from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4ef61ba0-2066-4042-8997-b0c0d670bb47
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Information Technology
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Information Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/information-technology) › [Information Technology Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4ef61ba0-2066-4042-8997-b0c0d670bb47)

## About this document

Information Technology · Grade 11 · Exemplar November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/be8f522c-a9ab-4a0d-bbce-f1b478d57356) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2022

               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
                     NASIENRIGLYN
                     (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2             (EC/NOVEMBER 2022)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     B ✓ – (Globalisasie)                                                  (1)

      1.1.2    C ✓ – (Inligtingstelsels)                                             (1)

      1.1.3    B ✓ – (Onreëlmatigheid)                                               (1)

      1.1.4    B ✓ – (Tabelle)                                                       (1)

      1.1.5    D ✓ – (Codec)                                                         (1)

 1.2 1.2.1     D ✓ – (Nutsprogramme)                                                 (1)

      1.2.2    B ✓ – (Drywer)                                                        (1)

      1.2.3    A ✓ – (ETG)                                                           (1)

      1.2.4    F ✓ – (Verpligte velde)                                               (1)

      1.2.5    G ✓ – (Rafel)                                                         (1)

      1.2.6    E ✓ – (Sosiale media)                                                 (1)

      1.2.7    I ✓ – (CamelCase)                                                     (1)

      1.2.8    H ✓ – (Casting/Typecasting)                                           (1)

      1.2.9    J ✓ – (Grenssimbool)                                                  (1)

      1.2.10 K ✓ – (Verdoesel)                                                       (1)

                                                           TOTAAL AFDELING A:        15

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2022)                     INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               3

AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË

VRAAG 2

2.1    2.1.1    Enige EEN: ✓
                • Masjienkode verwys na instruksies in binêre formaat (0 en 1) wat
                   die SVE direk kan uitvoer.
                • Masjienkode verwys na die instruksies wat direk na jou SVE
                   gestuur is en dit is in binêr of heksadesimale notasie geskryf.          (1)

       2.1.2    •    Lae-vlak programmeringstale ✓
                •    Hoë-vlak programmeringstale ✓                                          (2)

       2.1.3    Uitvoerbare toepassing (‘Executable’) ✓                                     (1)

       2.1.4    ‘Application Programming Interface’ ✓                                       (1)

2.2    2.2.1    •    Multitaakverwerking ✓ – is die vermoë van ŉ bedryfstelsel om vinnig
                     tussen baie rekenaars take te skakel om die indruk te skep dat die
                     verskillende toepassings gelyktydig uitgevoer word.

                                                  OF

                     ŉ Enkele verwerker verdeel sy tyd tussen verskillende
                     prosesse. ✓

                •    Multiverwerking ✓ – verwys na die gebruik van meer as een SVE
                     binne 'n enkele rekenaarstelsel.

                                                    OF

                     Multiverwerking gebruik baie verwerkers om take te voltooi. ✓

                •    Multi-inryging ✓ – verwys na take in ŉ enkele toepassing wat in
                     rafels verdeel is, elke rafel word in parallel uitgevoer en die
                     bedryfstelsel verdeel sy verwerkingstyd tussen die verskeie
                     rafels. ✓

                                                    OF

                     Multi-inryging voltooi die instruksies deur die verskillende take
                     (rafels) in dieselfde program uit te voer, deur vinnig tussen die
                     rafels te skakel.                                                      (6)

       2.2.2    Proses ✓                                                                    (1)

       2.2.3    Kern ✓                                                                      (1)

2.3    2.3.1    Virtualisering verwys na die uitvoer van verskillende rekenaar-
                verwerking omgewing (wat virtuele masjiene genoem word) op ŉ
                enkele stel hardeware. ✓                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                    (EC/NOVEMBER 2022)

       2.3.2   Enige DRIE: ✓✓✓
               • Virtuele masjiene laat gebruikers toe om bedryfstelsels te
                  installeer sonder dat dit die rekenaar beïnvloed.
               • Virtuele masjiene kan gebruik word om ŉ toepassing wat dalk ŉ
                  virus bevat te installeer. As die toepassing ŉ virus het, kan die hele
                  virtuele masjien verwyder word.
               • Die beeld van die virtuele masjien kan gebruik word om ŉ rugsteun
                  van jou rekenaar te maak of om al jou data na ŉ nuwe rekenaar
                  oor te dra.
               • Virtuele masjiene maak dit moontlik dat ontwerpers hul
                  toepassings op verskillende weergawes van bedryfstelsels kan
                  toets sonder om baie verskillende toestelle te hê.                         (3)

 2.4   2.4.1   Kasgeheue verwys na ŉ klein hoeveelheid, tydelike stoor wat data
               stoor sodat dit vinniger gevind kan word ✓                                    (1)

       2.4.2   •     SVE kasgeheue ✓
               •     Skyfkas ✓
               •     Webkas ✓                                                                (3)

 2.5   2.5.1   Enige EEN: ✓
               • Stroombaan (‘Circuit board’)
               • Hoofbord
               • Stelselbord                                                                 (1)

       2.5.2   Moederbordbus is ŉ manier om al die verskillende komponente van ŉ
               rekenaartoestel met mekaar te verbind. ✓                                      (1)

       2.5.3   •     Interne bus ✓
               •     Eksterne bus ✓                                                          (2)

       2.5.4   (a)    Nul-inlassing-krag (‘Zero Insertion Force’)/ZIF ✓                      (1)

               (b)    DIMM-gleuf ✓                                                           (1)

                                                               TOTAAL AFDELING B:           27

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2022)                    INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                5

AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË

VRAAG 3

3.1    3.1.1    •    Kabels ✓ kommunikasiemedium – Gebruik fisiese kabels / media
                     om data oor te dra. ✓
                     o Enige EEN voorbeeld: ✓
                        ▪ Draadpaarkabels/Onafgeskermde Draadpaar/UTP
                        ▪ Veseloptiese kabels/Kabels onder die see
                •    Kabellose media ✓ – gebruik kabellose tegnologie/radiogolwe om
                     data oor te dra. ✓
                     o Enige EEN voorbeeld: ✓
                        ▪ Satelliete
                        ▪ Mikrogolfstasies                                                  (6)

       3.1.2    Nodus ✓                                                                     (1)

3.2    3.2.1    Enige EEN: ✓
                • Netwerktopologie verwys na die uitleg/vorm/struktuur van die
                   toestelle in ŉ kommunikasie netwerk.
                • Netwerktopologie verwys na die uitleg van die fisiese verbinding
                   van die toestelle in ŉ netwerk.                                          (1)

       3.2.2    Enige TWEE: ✓✓
                • Dit is maklik om te installeer en te onderhou.
                • Rekenaartoestelle kan bygevoeg en verwyder word uit die netwerk
                   met min of geen onderbreking van die netwerk nie.
                • As enige van die toestelle breek of foutief is, beïnvloed dit nie die
                   res van die netwerk nie.                                                 (2)

       3.2.3    Enige EEN: ✓
                • As die skakeltoestel/spil/bediener breek dan is die hele netwerk af
                   en kan nie gebruik word nie.
                • As die skakeltoestel/spil/bediener nie werk nie, dan kan die hele
                   netwerk nie gebruik word nie totdat die toestel reggemaak is.            (1)

       3.2.4    Enige EEN: ✓
                • Skakeltoestel het die vermoë om netwerkverkeer na die korrekte
                   poort te stuur.
                • Skakeltoestel stuur die verkeer tussen toestelle wat aan die
                   netwerk gekoppel is.                                                     (1)

       3.2.5    Spil (‘Hub’) ✓                                                              (1)

3.3    Enige TWEE: ✓✓
       • Netwerkdrukkers
       • Netwerkstoor
       • Gedeelde lêergidse
       • Netwerktoepassings
       • Internetverbinding                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                     (EC/NOVEMBER 2022)

3.4   3.4.1    (a)   Sosiale media is ŉ vorm van elektroniese kommunikasie waardeur
                     gebruikers aanlyn gemeenskappe skep om inligting, idees,
                     persoonlike boodskappe en ander inhoud te deel. ✓              (1)

               (b)   Beïnvloeders – mense wat ŉ reputasie vir hul kennis en
                     kundigheid in ŉ spesifieke onderwerp/veld opgebou het. ✓               (1)

      3.4.2    Enige TWEE: ✓✓
               • Wys mense op die internet dieselfde respek as wat jy persoonlik
                  aan hulle sou bewys.
               • Moenie dinge vir mense sê wat jy nie persoonlik vir hulle sou sê nie.
               • Moenie dinge op die internet plaas wat jy nie wil hê jou ma of
                  toekomstige baas moet sien nie.
               • Dinge wat op die internet geplaas word, hou dikwels vir altyd. Dit
                  beteken dat dinge wat jy as tiener of jong volwassene plaas, die res
                  van jou lewe negatief kan beïnvloed.
               • Maak seker jou boodskappe is duidelik geskryf en maklik om te
                  verstaan.
               • Praat oor onderwerpe wat relevant is vir die onderwerp wanneer jy
                  by ŉ bestaande gesprek aansluit.
               • Probeer om ŉ positiewe bydrae te maak en help mense op die
                  internet.
               • As jy vir mense op die Internet om hulp vra moenie verwag dat hulle
                  al die werk gaan doen nie. Doen soveel as moontlik voordat jy die
                  vraag vra.
               • Kyk of daar al gesprekke oor jou onderwerp bestaan voordat jy ŉ
                  nuwe gesprek begin.
               • Moenie mense spam nie! Moenie dieselfde advertensie herhaaldelik
                  pos nie.                                                                   (2)

      3.4.3    Spam/gemorspos ✓                                                              (1)

3.5   •   Statiese ✓ webwerwe – webwerwe waar die inligting direk op die webwerf
          gekodeer is en dit vertoon elke keer dieselfde inligting vir die gebruiker. ✓
      •   Dinamiese ✓ webwerwe – die inligting wat op die webwerf vertoon word is
          in ŉ databasis gestoor en word dan dinamies gelaai op die bladsy
          afhangende van die gebruiker se navraag. ✓                                         (4)

                                                               TOTAAL AFDELING C:            24

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2022)                      INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                              7

AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR

VRAAG 4

4.1    4.1.1    Enige EEN: ✓
                • Databasis is ŉ versameling van data wat georganiseerd is sodat
                   dit toegang en gebruik van data moontlik maak
                • Databasis is ŉ elektroniese stelsel wat data toelaat om maklik
                   gestoor, georganiseer, verwerk en verander te word.
                • Databasis is ŉ versameling van data of feite rakende ŉ spesifieke
                   onderwerp.                                                               (1)

       4.1.2    •    ‘Desktop’-databasis ✓ is ŉ klein databasis wat slegs deur een
                     gebruiker op ŉ enkele rekenaar toeganklik is. ✓
                •    Bedienerdatabasis ✓ is gestoor op ŉ toegewyde bediener wat aan
                     die netwerk/internet gekoppel is, sodat verskeie gebruikers van
                     verskeie plekke toegang tot die databasis het. ✓                       (4)

       4.1.3    •    Grootte ✓
                •    Toeganklikheid ✓                                                       (2)

       4.1.4    Enige EEN verduideliking: ✓
                • Verspreide databasisse is databasisse wat nie op een rekenaar
                   (of bediener) gestoor word nie, maar eerder op verskeie rekenaars
                   op verskillende plekke gestoor word.
                • Databasisse wat op verskeie rekenaars gestoor is, wat op
                   dieselfde fisiese plek geleë of oor ŉ netwerk van rekenaars is.
                • Verspreide databasisse is stelsels waar dele van die databasis
                   (die data en die DBBS) oor verskeie bedieners in verskillende
                   liggings versprei is.                                                    (1)

       4.1.5    Enige TWEE: ✓✓
                • Stadige netwerkverkeer omdat baie data gebruik word
                • Hoë datakostes omdat ŉ groot hoeveelheid data gebruik word.
                • Die risiko dat die hele besigheid moet toe maak as daar ŉ probleem
                  met die sentrale databasis of die netwerk is.                             (2)

4.2    Enige DRIE: ✓✓✓
       • Skep databasis en databasisstrukture
       • Ontwikkel databasisnavrae
       • Optimaliseer die databasis se werkverrigting
       • Verantwoordelik vir die integriteit van die data in die databasis
       • Onderhou die sekuriteit van data in ŉ databasis                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

8                                  INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/NOVEMBER 2022)

4.3   Enige DRIE: ✓✓✓
      • Akkuraatheid/Akkuraat
      • Korrektheid/Korrek
      • Huidige/Huidig
      • Volledigheid/Volledig
      • Konsekwentheid/Konsekwent
      • Relevantheid/Relevant                                                             (3)

4.4   Enige EEN: ✓
      • Datavalidasie is ŉ tegniek wat gebruik word om die aantal foute wat
         tydens die invoer van data gemaak kan word, te verminder.
      • Datavalidasie verwys na die proses waarin jy seker maak die data is
         akkuraat, in die korrekte formaat of die regte tipe voordat dit in die
         databasis gestoor word.                                                          (1)

4.5   4.5.1

            tblSuppliers
         PS ✓ SupplierID
                                   ✓                   tblProducts           ✓
                                                  ✓ PS ✓  ProductCode
               SupplierName                         VS ✓ SupplierID
               ContactNo                                  BrandName
               Address1                                   ProductDesc
               Address2                                   CostPrice
               City
               PostalCode
               Email
                                                                                         ✓
                                                        tblTransactions
                                                      PS ✓ TransactionID
                                                      VS ✓ ProductID             ✓
                                                           TransDate
                                                           Quantity
                                                           UnitPrice
                                                           AmountDue
                                                                            (10 ÷ 2)      (5)

      4.5.2    Text/Short text ✓                                                          (1)

                                                             TOTAAL AFDELING D:           23

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2022)                      INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                                9

AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING

VRAAG 5

5.1     5.1.1    •     Fisiese lêernaam verwys na die eksterne lêernaam wat op die
                       stoortoestel gevind kan word wat die eintlike data bevat. ✓
                 •     Logiese lêer is 'n veranderlike (in LAG) wat met die fisiese lêer
                       op die stoortoestel verbind is. ✓                                      (2)

5.2     5.2.1    •     Sintaksfout ✓
                 •     Logiese fout ✓
                 •     Looptydfout ✓                                                          (3)

        5.2.2    Uitsondering ✓                                                               (1)

        5.2.3    Hantering van uitsonderings ✓                                                (1)

5.3     5.3.1    Enige EEN: ✓
                 • Skikking is ŉ datastruktuur wat waardes of data items van
                    dieselfde tipe onder een naam stoor.
                 • Skikking is ŉ datastruktuur wat ŉ stel waardes (elemente) van
                    dieselfde tipe stoor onder ŉ enkele veranderlike naam                     (1)

        5.3.2    •     Een-dimensioneel/1D-skikking ✓ bestaan uit een ry wat data kan
                       stoor. ✓
                 •     Twee-dimensioneel/2D-skikking ✓ vertoon die waardes van ŉ
                       skikking in tabelformaat. ✓                                            (4)

        5.3.3    (a)    arrMarks: array[1.6] of Integer; ✓
                        • aanvaar as leerder dit as ŉ konstante skikking verklaar het         (1)

                 (b)    arrMarks[5]; ✓
                        • aanvaar enige indeks wat met die antwoord van
                           VRAAG 5.3.3(a) ooreenstem                                          (1)

                 (c)    Subskrip ✓                                                            (1)

                 (d)    Elemente ✓                                                            (1)

        5.3.4    •     ‘Constant’ ✓
                 •     ‘Variable’ ✓
                 •     ‘Type’ ✓                                                               (3)

5.4     5.4.1    ‘Dwelling in the’                                                            (1)

        5.4.2    ‘Dwelling in the 4th IR’                                                     (1)

        5.4.3    ‘Dwelling in the’                                                            (1)

                                                               TOTAAL AFDELING D:             22

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

10                                INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                   (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO

VRAAG 6
6.1    6.1.1    Enige DRIE: ✓✓✓
                • Aanlyn-bankdienste
                • E-leer
                • Besprekings maak
                • Video-konferensie
                • Sosiale webwerwe                                                          (3)
       6.1.2    •    Ontleding van groot data kan deur ondernemings gebruik word
                     om teen verbruikers te diskrimineer wanneer hulle in meer detail
                     ontleed word. ✓
                •    Ondernemings gebruik groot data van verbruikersgewoontes vir
                     doelgerigte bemarking. ✓
                •    Soos wat groot data toeneem, word meer van ons data
                     blootgestel aan potensiële oortredings. ✓                              (3)

6.2    •   Mobiele kantoor is wanneer jy alles wat jy nodig het om jou werk te
           verrig by jou het, terwyl jy onderweg is. ✓
       •   Virtuele kantoor is ŉ vaste fisiese adres wat minimale kantooropset
           bevat, soos ontvangs lessenaar en vergaderruimte, wat gebruik word
           as ŉ gedeelde ruimte deur mense wat andersins vanuit ŉ mobiele
           kantoor werk. ✓                                                                  (2)

6.3    6.3.1    Enige EEN: ✓
                • Privaatheid is die vermoë om te beheer hoe inligting oor hulle
                   gedeel word met ander mense of ondernemings.
                • Privaatheid word gedefinieer as ŉ persoon se vermoë om te
                   beheer hoe die inligting oor hulle met ander mense of instansies
                   gedeel word.                                                             (1)

       6.3.2    •    ‘Protection Of Personal Information’. ✓
                •    Dit verseker dat mens se persoonlike inligting (soos ID-nommers,
                     adresse en telefoonnommers) slegs in baie spesifieke
                     omstandighede gebruik mag word. ✓                                      (2)

       6.3.3    Enige DRIE: ✓✓✓
                • Sluit persoonlike inligting uit van jou sosiale media-profiele, soos
                   jou telefoonnommer, adres, familie-inligting of skool.
                • Kyk na jou privaatheidstellings op sosiale media
                • Beskerm jou aanlyn wagwoorde en versterk hulle
                • Gebruik verskeie wagwoorde
                • Kyk na jou privaatheidstellings op jou foon
                • Wees bewus van strikroof e-posse.
                • Kyk uit vir enige verdagte transaksies is wat jy nie gemagtig het
                   nie.                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2022)                   INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                               11

6.4     •   Onakkurate en verkeerde data toevoer ✓
        •   Ongeverifieerde data ✓
        •   Sagtewarefoute ✓
        •   Verkeerde hardeware/sagteware-konfigurasies ✓                                  (4)

6.5     6.5.1    Enige EEN: ✓
                 • Plekgebaseerde rekenaar / dienste is toepassings wat die
                    posisie van ŉ toestel en die gebruiker gebruik om ŉ
                    waardetoevoegende diens te lewer.
                 • Plekgebaseerde rekenaar / dienste is dienste wat sagteware
                    toepassings en die databasis gebruik om dienste te lewer.              (1)

        6.5.2    Enige TWEE: ✓✓
                 • Verlies aan persoonlike privaatheid.
                 • Verhoog die risiko's van agtervolging en gesinsgeweld omdat
                    oortreders in staat is om liggingsgebaseerde dienste te gebruik
                    of te misbruik om toegang tot liggingsinligting oor hul slagoffers
                    te kry.
                 • Maak dit maklik om potensiële slagoffers op te spoor en gee die
                    misdadiger meer as genoeg inligting om hul teiken te manipuleer.
                 • ŉ Toenemende aantal minderjariges het toestelle wat van
                    liggingsagteware gebruik maak wat die privaatheid van ŉ kind se
                    ligging kan ondermyn.                                                  (2)

        6.5.3    Enige DRIE: ✓✓✓
                 • Foursquare
                 • Dark sky
                 • Pokemon Go
                 • Curbside
                 • Target
                 • Gas buddy
                 • Uber
                 • Weather apps
                 • Food ordering apps
                 • Car sharing services
                 • Tinder
                 • Meetup
                 • Windy
                 • Google maps                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

12                               INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2                (EC/NOVEMBER 2022)

6.6    Enige DRIE: ✓✓✓
       • Rekenaars voer take baie vinnig uit. Sommige SVE’s kan letterlik miljarde
          instruksies per sekonde uitvoer.
       • As dit behoorlik geprogrammeer is, kan rekenaars dieselfde take elke
          keer 100% akkuraat uitvoer.
       • Rekenaars kan baie take op dieselfde tyd uitvoer.
       • Rekenaars sal herhalende take akkuraat uitvoer.
       • Rekenaars kan saamgevoeg word (as LAN of WAN) en dit stel hulle in
          staat om maklik hulpbronne soos drukkers en data te deel.
       • Rekenaardatabasisse kan enorme hoeveelhede data insluit, insluitend
          teks, getalle, beelde en video’s.
       • Rekenaars kan baie vinnig na gestoorde data soek.
       • Data kan beveilig word met wagwoorde of enkripsie.                             (3)

6.7    •   HTTP (Hiperteksoordragprotokol) is die protokol wat beheer hoe
           webblaaie van ŉ webbediener na ŉ gebruiker se webblaaier gestuur word
           OF dit help om inligting soos dokument, lêer, beeld, video tussen
           rekenaars oor die internet oor te dra. ✓
       •   HTTPS is ŉ veiliger weergawe van HTTP. Data word geënkripteer
           voordat dit oorgedra word. ✓                                                 (2)

6.8    ‘One Time Password’ of ‘One Time Pin’ ✓                                          (1)

6.9    Enige DRIE: ✓✓✓
       • Ontwerp van die uitleg van webbladsye
       • Identifisering van kenmerke vir die webwerf
       • Ontwerp hoe die webwerf moet lyk
       • Kodering van die webwerf                                                       (3)

6.10   6.10.1 Rugsteun is die proses om kopieë van jou rekenaar se data te maak
              om te gebruik as die oorspronklike data verlore gaan of vernietig
              word. ✓                                                                   (1)

       6.10.2 •      Volle rugsteun ✓
              •      Inkrementele rugsteun ✓
              •      Differensiële rugsteun ✓                                           (3)

       6.10.3 Enige TWEE: ✓✓
              • Plaaslike rugsteun
              • ‘Offsite’-rugsteun
              • Rugsteun aanlyn of op die wolk                                          (2)

                                                           TOTAAL AFDELING F:          39
                                                               GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2022-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/a17870ba-8fac-4013-9eda-0831f367fbca) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/00d1cb8c-b0d9-41ea-9060-a94b73039d3a) — Information Technology · QP · 2022 · Afr
- [IT P2 GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/40e4609f-a288-4991-86eb-07f586af4002) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT-P2-GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4a901958-1706-46e5-8fb1-d67739b39ec7) — Information Technology · Memo · 2020 · Afr
- [IT P2 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-nov2017-afrikaans/00c98cd3-cf7e-453f-abc1-3494352f8e3c) — Information Technology · Memo · 2017 · Afr
- [IT-P2-GR11 QP-Afr-NOV-2020](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-information-technology-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/07b2bcb7-4a41-492b-8cf6-b9dad4f25eeb) — Information Technology · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Information Technology

- [Gr 11 Info Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-info-tech-atp-2023-24/67fc595c-646e-4c38-9951-fe5fe3a113a7) — ATP
- [IT P1 QP GR11 NOV 2022 AFR](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-gr11-nov-2022-afr/e4251ebe-2f65-4c6f-992b-f7208b36300a) — QP · 2022 · Afr
- [GEO-Sept-QP & Memo-2015-Gr11](https://www.hlayiso.com/library/geo-sept-qp-memo-2015-gr11/cfa849fa-4151-4938-b293-d0122c3a72c6) — QP + Memo · 2021
- [IT P1 QP MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/it-p1-qp-memo-gr11-nov2020-afrikaans-d/09d5bea3-08be-4b20-9a72-e526738e9d32) — Memo · 2020 · Afr
- [IT P2 GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-memo-nov2020-afr-d/4a385cf4-caba-4711-a420-1f60d0f7e5fd) — Memo · 2020 · Afr
- [IT-P2-GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/it-p2-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/82f78ef6-cebd-4fe2-a945-043e3276649e) — Memo · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
