# Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo

> Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/db6a9fd7-6580-4204-9337-b49deceebfd1
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/life-sciences) › [Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-life-sciences-2024-eastern-cape-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/db6a9fd7-6580-4204-9337-b49deceebfd1)

## About this document

Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2024

               LEWENSWETENSKAPPE V1
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                           LEWENSWETENSKAPPE V1                           (EC/NOVEMBER 2024)

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
     Hou op merk wanneer maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
     ‘maks’-punte in die regterkantste kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
     Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
     nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
     Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
     Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.   As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
     word
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   As vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
     Kandidate sal punte verbeur.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
     Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
     korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
     gaan voort om te krediteer.

9.   Onherkenbare afkortings
     Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
     is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
     die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer
    Indien die antwoord die regte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
    word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
    beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie
    Aanvaar, mits dit by die provinsiale memo bespreking aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
    andersom)
    Moenie krediteer nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2024)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                  3

15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
    Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede
    aandui.

16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
    maniere aangebied kan word.

17. Opskrif
    Alle illustrasies (soos diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
    ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal voorkom anders as die
    leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
    word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
    amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                           LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2024)

AFDELING A

VRAAG 1
1.1 1.1.1    D 
    1.1.2    C 
    1.1.3    B 
    1.1.4    A 
    1.1.5    A 
    1.1.6    C 
    1.1.7    A 
    1.1.8    D 
    1.1.9    C                                                             (9 x 2)    (18)
1.2 1.2.1    Chloroplast 
    1.2.2    Tussenrib  spier
    1.2.3    Ureter
    1.2.4    Alveoli 
    1.2.5    (Palisade) mesofil  / chlorenchiem
    1.2.6    Fotolise 
    1.2.7    Pleurale  membraan
    1.2.8    Suurstof 
    1.2.9    Eilandjies van Langerhans                                      (9 x 1)     (9)
1.3 1.3.1    Slegs B 
    1.3.2    GEENEEN 
    1.3.3    BEIDE A en B 
    1.3.4    BEIDE A en B                                                  (4 x 2)     (8)
1.4 1.4.1    Tragea                                                                     (1)

     1.4.2   - Deel D/ diafragma trek saam 
             - die volume van die borsholte verhoog                                     (2)

     1.4.3    - Die kante van die model is onbeweeglik,  / in die menslike bors
                beweeg die ribbekas opwaarts en afwaarts
             - Die ruimte tussen die longe en die wand van die toraks is baie
                klein,  / die model toon ŉ groot ruimte tussen die ballonne en
                klokglas
             - In die liggaam is daar beperkte beweging van longe  / druk wat op
                longe uitgeoefen word / in die model is daar baie ruimte beskikbaar
                vir die longe om te beweeg / groter druk word op ballonne geplaas
              - In die menslike liggaam is die diafragma koepelvormig en plat tydens
                inaseming.  / In die model is die rubberplaat plat en word afgetrek
                om inaseming voor te stel
             (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2024)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                            5

1.5 1.5.1     (a)    Brongus                                                         (1)

              (b)    Rib                                                             (1)

     1.5.2    • Goed beskerm 
                Die ribbes en tussenribspiere beskerm die longe teen meganiese
                besering 
              • Groot oppervlakte 
                Baie alveoli is teenwoordig wat die oppervlakte vergroot vir
                gaswisseling om plaas te vind 
              • Klam 
                Alveoli is met ŉ slymlaag uitgevoer 
              • Dun oppervlakte 
                Alveoli is slegs een sellaag dik 
              (MERK SLEGS EERSTE TWEE)                             (Enige 2 x 2)      (4)

     1.5.3    (a)    G  – Larinks                                                   (2)

              (b)    A  ‒ Tragea                                                   (2)
                                                                                    [50]

                                                         TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                                   LEWENSWETENSKAPPE V1              (EC/NOVEMBER 2024)

VRAAG 2

2.1 2.1.1
                                                  HOEVEELHEID TYD IN SEKONDES OM 20
                                                BORRELS ONDER VERSKILLENDE SOORTE LIG
                                                              VRY TE STEL

                 Aaantal borrels wat binne 20
                                                180
                                                                       160
                                                160
                                                140
                                                120
                                                100                                80

                 sekondes geproduseer word
                                                 80
                                                 60       40
                                                 40
                                                 20
                                                  0
                                                       Blou
                                                         Blue         Groen
                                                                      Green         Rooi
                                                                                  Red
                                                                 Kleur van lig

                 Kriteria                                                        Punte-
                                                                                 toekenning
                 Korrekte tipe grafiek (T)                                            
                 Beskrif van grafiek sluit beide veranderlikes in (C)                 
                 Korrekte skaal vir y-as en gelyke breedte van stawe                  
                 (S)
                 Korrekte byskrifte op die x-as en y-as met die regte                
                 eenheid op die y-as (L)
                 Plot van stawe korrek gedoen vir: (P)
                 1‒2 stawe                                                           
                 Al 3 stawe                                                                         (6)

     2.1.2   • Hoër borrelproduksie beteken ŉ groter tempo van fotosintese 
             • dus groter plantegroei                                                               (2)

     2.1.3   Groen : Rooi
             160 : 80 
             2:1                                                                                    (2)

     2.1.4   Blou  lig                                                                              (1)

2.2 2.2.1    • Ruimte in die toraks (borsholte) sou beperk word 
             • As gevolg van abdominale organe wat in die toraks stoot 
             • Wat die vermoë van die longe om ten volle uit te brei  beperk

                                                                  OF

             •        Die borsholte is nie meer ŉ geslote stelsel nie 
             •        As die diafragma saamtrek, sal die borsholte nie uitsit nie 
             •        Druk in die borsholte sal nie afneem nie 
             •        En lug sal nie in die longe getrek word nie                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

                                                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2024)                       LEWENSWETENSKAPPE V1                             7

     2.2.2    • Koolstofdioksied in die bloed het toegeneem  as gevolg van
                asemhalingsprobleme
              • Wat deur (chemo) reseptore van die aorta opgespoor is /
                nekslagaar
              • Wat die Medulla Oblongata stimuleer 
              • om impulse na hartspier te stuur 
              • om die tempo en diepte van hartkontraksies te verhoog                   (5)

2.3 2.3.1     Om te bepaal of lewende organismes suurstof vir aërobiese respirasie
              benodig.                                                                 (2)

     2.3.2    (a)       Suurstof  opname                                                (1)

              (b)       Aërobiese respirasie                                            (1)

     2.3.3    28−13
                        x 100 
                  13

              = 115,38%                                                                 (3)

     2.3.4    • Albei flesse het dieselfde hoeveelheid natriumhidroksiedoplossing 
              • Om te verseker dat koolstofdioksiedabsorpsie ewe veel in beide
                flesse plaasvind 

                                                  OF

              • Beide insek en glaskrale het dieselfde massa 
              • Daarom het die beginposisies dieselfde druk 
              (Merk slegs eerste EEN)                                 (Enige 1 x 2)      (2)

2.4 2.4.1     •     Pirodruiwesuur word afgebreek 
              •     Stel waterstofatome  en
              •     koolstofdioksied 
              •     in die teenwoordigheid van suurstof vry          (Enige 3 x 1)      (3)

     2.4.2    • In dierselle word pirodruiwesuur (gedeeltelik) in melksuur
                afgebreek 
              • as gevolg van melksuurfermentasie / plantselle kan nie etanol en
                koolstofdioksied weer in pirodruiwesuur omskakel nie
              • In plantselle word pirodruiwesuur (gedeeltelik) afgebreek in etanol
                en koolstofdioksied 
              • as gevolg van alkoholiese fermentasie / dierselle kan melksuur
                weer in pirodruiwesuur omskakel                                          (4)

     2.4.3    • Alkoholiese fermentasie kan gebruik word om alkohol te vorm 
              • wat vir inkomste verkoop kan word 

                                                  OF

              • Dit kan gebruik word om brooddeeg te laat rys 
              • ŉ groter volume produk word geproduseer teen ŉ groter wins 
              (Merk slegs eerste TWEE)                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                            LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2024)

     2.4.4   Spierkrampe  / spasmas                                                      (1)

2.5 2.5.1    • Lig 
             • Temperatuur 
             • Water / reënval
             (Merk slegs eerste TWEE)                                  (Enige 2 x 1)      (2)

     2.5.2   • (Die lig-onafhanklike fase van) fotosintese het plaasgevind 
             • Hierdie fase gebruik koolstofdioksied om glukose te produseer             (2)

     2.5.3   • Oormaat koolstofdioksied sal ŉ vermorsde uitgawe wees 
             • Plante kan nie meer koolstofdioksied gebruik nie, aangesien plante
               nie verder as ŉ vasgestelde maksimum kan absorbeer nie /
               Chloroplaste kan met koolstofdioksied versadig raak
             • Oormaat koolstofdioksied kan giftig  vir plantegroei word
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

     2.5.4   •   (Aërobiese) selrespirasie  sou plaasvind
             •   Glukose word afgebreek 
             •   in die teenwoordigheid van suurstof 
             •   (Water en) koolstofdioksied sal vrygestel word                         (4)
                                                                                        [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2024)                     LEWENSWETENSKAPPE V1                                   9

VRAAG 3

3.1   3.1.1    (a)   C  – Distale kronkelbuis                                               (2)

               (b)   D  – Stygende been van Henle                                           (2)

      3.1.2    - Kapillêre het mikroskopiese porieë 
                 laat slegs kleiner komponente van bloed deur 
               - Digte kapillêre netwerk / kelkvormige Bowmankapsel
                 Vergroting in oppervlakte vir filtrasie om plaas te vind 
               - Afferente arteriole wyer as efferente arteriole 
                 Plaas bloed onder druk binne die glomerulus wat filtrasie laat
                 toeneem
               - Podosiet-voering van Bowmankapsel 
                 vorm filtrasie splete 
               (Merk slegs eerste DRIE)                                     (Enige 3 x 2)     (6)

      3.1.3    (a)   -   Aktiewe herabsorpsie 
                     -   Energie/ATP geproduseer deur kubiese epiteelselle, wat
                         gebruik  word/glukose word teen die konsentrasiegradiënt
                         getrek                                                               (2)

               (b)   -   Passiewe herabsorpsie / osmose 
                     -   Water beweeg van ŉ gebied met ŉ hoë konsentrasie na ŉ
                         gebied met ŉ lae konsentrasie                                       (2)

      3.1.4    • Meer ADH geproduseer  beteken
               • Hulle/B en C/distale kronkelbuisies en versamelbuis word meer
                 deurlaatbaar 
               • Meer water verlaat die nierbuisies 
               • Meer water word in die bloed herabsorbeer  /medulla
                                                                      (Enige 3 x 1)           (3)

3.2   3.2.1    Ureum                                                                         (1)

      3.2.2    • Proteïene is te groot 
               • Om deur die porieë van die glomerulus te beweeg                             (2)

      3.2.3    • Aldosteroon * sal nie afgeskei word nie
               • wat veroorsaak dat die nierbuisie ondeurdringbaar word vir Na +  /
                 natriumione, sal nie  vanuit die filtraat herabsorbeer word nie             (2)

      3.2.4    • Diabetes mellitus 
               • Hoë glukosevlak in die urine 
               • Insulien word nie geproduseer nie,  daarom is daar geen regulering
                 nie                                                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                            LEWENSWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2024)

3.3   3.3.1    (a)   Lewer                                                                 (1)

               (b)   Rektum                                                                (1)

               (c)   Galblaas                                                              (1)

      3.3.2    • Voorsien lae pH / suurtoestande vir ensieme om te funksioneer  /
                 chemiese vertering
               • Maak bakterieë / patogene mikrobes dood
               (Merk slegs eerste TWEE)                                                     (2)

      3.3.3    • Die dunderm is lank 
                 om die tyd / oppervlakte vir die opname van produkte te verhoog 
               • Die wande van die dunderm is gevou 
                 om die oppervlakte van absorpsie te verhoog 
               • Die binnewand van die dunderm het villi 
                 om die oppervlakte van absorpsie te verhoog 
               • Elke villus bevat mikrovilli 
                 om die oppervlakte vir absorpsie verder te verhoog 
               (Merk slegs eerste TWEE)                                 (Enige 2 x 2)       (4)

      3.3.4    Lewer  / A                                                                  (1)

      3.3.5    • Emulsifisering van vette 
                 Help met die absorpsie van lipiede 
               • Neutralisering van suurchym 
                 om skade aan die dunderm te voorkom  / om korrekte pH te verskaf
                 vir ensieme om te funksioneer
               (Merk eerste EEN slegs)                               (Enige 1 x 2)          (2)

      3.3.6    Deurssnit van die dunderm

                                                            Serosa
                                                           Lengtespier
                                                            Mukosa
                                                            Kringspier

                                                  Opskrif (C)                    (1)
                                                  Korrekte tekening (D)          (1)
                                                  Drie korrekte byskrifte (L)    (3)        (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2024)                   LEWENSWETENSKAPPE V1                                11

3.4   3.4.1    (a)   • Gliserol en vetsuursterte 
                     • C                                                                 (2)

               (b)   • Glukose 
                     • A                                                                 (2)

      3.4.2    (a)   • Kleiner oppervlakte 
                     • Vir die herabsorpsie van voedingsmonomere 
                     • As gevolg van minder voedingstowwe/glukose/aminosure/
                       gliserol en vetsure wat in die bloed voor 
                     • Die individu se liggaam sal nie sy voedingsbehoeftes /
                       respirasie kan onderhou nie
                     • Persoon mag meer gereeld moeg word / het minder energie
                     • Wat tot gesondheidskomplikasies  / siekte / infeksies lei
                                                                        (Enige 4 x 1)    (4)
                                                                                        [50]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           100
                                                                GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-memo-gr11-nov-2018-afrikaans/7839a03f-5438-4e0c-801b-89ccb1dd7577) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/7df20d63-e42b-4304-a4c6-711f21b5ecc5) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025 Afrikaans 2 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-gr11-qp-nov2025-afrikaans-2-watermark/06b74e7f-2b60-466c-b6f3-5daac44e39cb) — Life Sciences · QP · 2025 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr11-qp-nov-2023-afrikaans/b31778be-0e79-4355-b74e-d88ef6286542) — Life Sciences · QP · 2023 · Afr
- [LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/28f8e037-0338-4732-a6d2-f84e1691873e) — Life Sciences · QP · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/5e572d25-3d0e-49c1-b07e-e8046386defb) — Life Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Life Sciences

- [Gr 11 Life Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-life-sci-atp-2023-24/4ab88214-8173-4f6e-98ea-ab509ada756b) — ATP
- [LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/0249505b-9116-4f42-870c-e7cabeed0f37) — QP · 2025 · Eng
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2025-qp-and-memo/31a59d87-a46a-4536-91d0-2fe1264e946a) — QP + Memo · 2025
- [EC Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/68ed48c4-d02f-4f7f-97fb-736190106d11) — QP + Memo · 2024
- [KZN Life Sciences Grade 11 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-life-sciences-grade-11-june-2024-qp-and-memo/16f6b3c9-ef72-40fd-8904-5ab062f8ed6e) — QP + Memo · 2024
- [Life Sciences Grade 11 March 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-11-march-2023-qp-and-memo/fba019ce-d02a-4f9b-a4ee-24c91a5e035c) — QP + Memo · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
