# Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 QP

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/8bd18e77-da88-4aae-a86b-207122ad4783
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/8bd18e77-da88-4aae-a86b-207122ad4783)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                       GRAAD 11

                  NOVEMBER 2020

                   WISKUNDE V1
                   EKSEMPLAAR

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                             *Iwis1*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

2                                     WISKUNDE V1                                  (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
       jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

 3.    Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
       tensy anders aangedui.

 4.    Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

 5.    Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
       anders aangedui.

 6.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 7.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                               WISKUNDE V1                                             3

 VRAAG 1

 1.1   Los op vir x:

       1.1.1   (3x  2)( x  5)          0                                                         (2)

       1.1.2         2
               3 x  5 x  1 0 (korrek tot 2 desimale plekke)                                      (3)

       1.1.3   x         4 x2                                                                    (5)

       1.1.4   2 x 2  5x d 3                                                                      (4)

 1.2   Vereenvoudig die volgende, sonder die gebruik van ’n sakrekenaar:

                          2

       1.2.1   § 8 ·3                                                                              (2)
               ¨ ¸
               © 27 ¹

       1.2.2         12  2       3 1                                                             (3)

 1.3   Los gelyktydig op vir x en y:

       5 y  x 2 en x 2  3xy  4 y          4                                                     (6)

 1.4   Die diagram hieronder toon ’n ovaalvormige stuk grond wat Eli vir sy pluimvee-projek
       bekom het. Hy besluit om die grootste moontlike reghoekige stuk grond uit die hele
       stuk grond te gebruik. Die reghoekige stuk sal ’n lengte van 2x meter en ’n breedte van
       y meter, soos aangetoon, hê.

                              A                                         B

                              y

                              D                   2x                    C

       1.4.1 Toon aan dat die oppervlakte A, van die reghoek, geskryf kan word as:
             A 280 x  4 x 2 , gegee dat die omtrek van die reghoek 280 m is.                      (3)

       1.4.2 Bepaal die maksimum moontlike oppervlakte wat die reghoek kan beslaan.                (3)
                                                                                                  [31]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

4                                        WISKUNDE V1                                 (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 2

 2.1   Vereenvoudig:

       3.2 x 1  2.4 x
        3.2 x  2 2 x                                                                                (4)

 2.2   Los op vir x:

                     2
       2.2.1    5x 5      20                                                                         (3)

       2.2.2 12x.3x1          648                                                                   (4)

 2.3                     3x  2
       Gegee: f ( x)                ,
                      x  10 x  25
                               2

       Bepaal die waardes van x waarvoor f(x) gedefinieerd is.                                      (4)
                                                                                                   [15]

 VRAAG 3

 3.1   Gegee die lineêre patroon: 9 ; 5 ; 1; …; −143.

       3.1.1 Bepaal die formule vir die nde term van die patroon.                                    (2)

       3.1.2 Bereken die waarde van T7 .                                                             (2)

       3.1.3 Bepaal die aantal terme in die patroon.                                                 (2)

 3.2   In ’n gegewe lineêre patroon is die 16de term 38 en die 41ste term 113.
       Watter term is −1?                                                                           (4)
                                                                                                   [10]

 VRAAG 4

 Gegee die kwadratiese patroon: 12 ;  8 ; 0 ; 12 ; . . .

 4.1   Bepaal die volgende twee terme van die patroon.                                               (2)

 4.2   Bepaal Tn , die algemene term van die patroon, in die vorm Tn     an 2  bn  c .             (4)

 4.3   Tussen watter twee opeenvolgende terme is die eerste verskil 192?                             (3)

 4.4   ’n Nuwe patroon, Pn , word gevorm. Dit word gegee dat Pn      Tn  168 , bepaal die
       aantal negatiewe terme in die nuwe patroon.                                                   (5)

 4.5   Toon aan dat Tn altyd ’n ewegetal is.                                                        (2)
                                                                                                   [16]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                              WISKUNDE V1                                               5

 VRAAG 5

 Gegee: f ( x)    x2  6x  7

 5.1   Bepaal die koördinate van die draaipunt van f.                                                (3)

 5.2   Bepaal die x-afsnitte van f.                                                                  (2)

 5.3   Teken ’n netjiese skets van f ; toon die draaipunt en alle afsnitte met die asse
       duidelik aan.                                                                                 (4)

 5.4   Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer.                                        (1)

 5.5   Bepaal die gemiddelde gradiënt van f tussen x 3 en x 1 .                                     (4)

 5.6   Die grafiek van f word 4 eenhede na links geskuif en word daarna in die x-as
       gereflekteer om h te vorm. Skryf die vergelyking van h , in die vorm
       h ( x) a( x  p)2  q , neer.                                                                 (2)
                                                                                                    [16]

 VRAAG 6
                                                       a
 Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x)         q en g ( x) bx  c . Die
                                                      x p
 asimptote van f is by x 3 en by y 1. f en g sny by A, die x-afsnit van f en by B,
 terwyl C(−2;6) ’n punt is wat op f lê. g gaan deur punt D (3;1) , die snypunt van die
 asimptote van f.

                                                            y

                                                            C (-2;6)
                                                   x                             g

                                                                B
                                                                                 f
                                               D            1

                                      A      −3         0                                 x

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

6                                       WISKUNDE V1                           (EC/NOVEMBER 2020)

 6.1   Skryf die vergelyking van f in terme van a neer.                                      (2)

 6.2   Bepaal die waarde van a.                                                              (2)

 6.3   Bepaal die koördinate van die x-afsnit van f.                                         (2)

 6.4   Bepaal die waardes van b en c en skryf die vergelyking van g neer.                    (4)

 6.5   Skryf die definisie-versameling/gebied van f neer.                                    (2)

 6.6   Bepaal die koördinate van B.                                                          (4)

 6.7   Bepaal die waardes van x waarvoor x. f ( x) t 0 is.                                  (3)
                                                                                           [19]

 VRAAG 7

                           x
                     §1·
 7.1   Gegee: g ( x) ¨ ¸  4
                     ©2¹

       7.1.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer.                             (1)

       7.1.2 Skryf die terrein van g neer.                                                   (1)

       7.1.3 Bepaal die koördinate van die x- en y-afsnitte van g.                           (3)

       7.1.4 Skryf, vervolgens, die waardes van x neer waarvoor g ( x)  0.                  (1)

 7.2   Teken a netjiese sketgrafiek van h ( x) a.b x  q , waar
       x a 1
       x 0  b 1
       x q !1                                                                                (3)
                                                                                             [9]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                            WISKUNDE V1                                              7

 VRAAG 8

 8.1   Bereken die effektiewe rentekoers per jaar indien ’n belegging 9,5% rente per jaar,
       maandeliks saamgestel verdien.                                                            (3)

 8.2   Die waarde van ’n huis het, oor ’n periode van 5 jaar as gevolg van inflasie, tot
       R764 050,60 vermeerder. Die huis se prys het teen ’n koers van 5% per jaar, jaarliks
       saamgestel, vermeerder. Bereken die oorspronklike prys van die huis.                      (3)

 8.3   Kamvelihle het R28 000 belê in ’n spaarrekening wat rente betaal teen 7,5% per jaar,
       maandeliks saamgestel vir die eerste 4 jaar en 11% per jaar kwartaaliks saamgestel
       daarna. Aan die einde van die 4de jaar onttrek hy R7 300.

       8.3.1 Bereken sy balans aan die einde van die 7de jaar van sy belegging.                  (5)

       8.3.2 Veronderstel dat aan die einde van 7 jaar sy balans R42 181,59 is. Kamvelihle
             wil hê dat sy belegging binne nog 5 jaar tot R80 000 moet groei. Hoeveel moet
             hy onmiddelik in die rekening deponeer om hierdie doel te bereik as die bank
             hom ’n rentekoers van 8% per jaar, maandeliks saamgestel aanbied? Skryf jou
             antwoord korrek tot die naaste rand.                                               (5)
                                                                                               [16]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8                                       WISKUNDE V1                                 (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 9

 9.1   Twee gebeurtenisse A en B vind plaas sodat:
       x P(nie A) = 0,45
       x P(B) = 0,3
       x P(A of B) = 0,685
       Is die gebeurtenisse A en B onafhanklik? Staaf jou antwoord.                                 (5)

 9.2   ’n Opname was onder ’n groep van 75 leerders gedoen om te bepaal watter sport
       hulle op televisie kyk. Hulle kon kies uit atletiek (A), netbal (N) en rugby (R).
       Van die inligting wat opgeneem was, is soos volg:
       x 12 leerders kyk netbal, rugby en atletiek
       x 25 leerders kyk rugby en atletiek
       x 22 leerders kyk netbal en atletiek
       x 38 leerders kyk rugby
       x 5 leerders kyk slegs netbal en rugby
       x 9 leerder kyk slegs netbal
       x 4 leerders kyk slegs atletiek

       Die inligting word in die Venn-diagram hieronder voorgestel.

                                                                       S

                       N                                      R
                               9           5
                                                       c
                                          12
                                   a              b

                                            4                 d
                                            A

       9.2.1 Bepaal die waardes van a, b, c en d.                                                   (4)

       9.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat ’n leerder wat blindelings gekies word
             atletiek of beide netbal en rugby kyk.                                                (3)
                                                                                                  [12]

 VRAAG 10

 ’n Sak bevat ’n sekere aantal tennisballe wat in alle opsigte dieselfde is behalwe in kleur.
 Daar is 5 groen balle en die res is blou. Ncomi haal ’n bal uit die sak, neem die kleur waar,
 maar plaas nie die bal terug in die sak nie. Hy haal ’n tweede bal uit die sak en neem die
 kleur waar. Die waarskynlikheid, dat beide balle wat na mekaar deur Ncomi uitgehaal word
               5
 groen is, is    . Bepaal die totale aantal balle in die sak.
              18                                                                                    [6]

                                                                                  TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P1 GR11 MEMO NOV 2020 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr11-memo-nov-2020-english-afrikaans/89544f20-6bf0-4ca5-b1c6-bb6abeb0c3cd) — Mathematics · Memo · 2020 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans and English) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-and-english-november-2019-possible-answers/e4962b19-d0cb-4874-a7fa-58cd8e95ab68) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
