# Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0834fbe9-c44b-4314-b9c7-5dba1826fd2a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0834fbe9-c44b-4314-b9c7-5dba1826fd2a)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 11

                             NOVEMBER 2020

                               WISKUNDE V2
                               EKSEMPLAAR

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ’n antwoordeboek van 20 bladsye.

### Page 2

2                                     WISKUNDE V2                                 (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

 3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik in die beantwoording
       van die vrae, duidelik aan.

 4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 5.    Jy mag ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik, (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) tensy anders vermeld.

  6.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
1.                                                                                         2.
  7.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                    WISKUNDE V2                                                3

VRAAG 1

In die diagram hieronder, word reguitlyn PS deur 3 y  2x  6 gedefinieer, en sny die x-as
by Q(3; 0). MQR is ’n reguitlyn wat PR by R(10; 4) ontmoet. N(6; -2) is ’n punt op PS en
               ˆ =.
RN is getrek. PQR

1.1    Bepaal die gradiënt van PS.                                                             (2)

1.2    Bereken die inklinasiehoek van MR.                                                      (4)

1.3    Bepaal die waarde van  .                                                               (3)

1.4    Bewys dat RN  PS .                                                                     (3)

1.5    Bereken die oppervlakte van  RQN .                                                     (6)

1.6    Bereken die y-afsnit van MR.                                                            (4)
                                                                                              [22]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

4                                    WISKUNDE V2                                (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2

ABCD is ’n parallelogram met A(-2; -6), B(4; 0), C(– 1; 0) en D(x ; y) soos hieronder aangetoon.

2.1    Bereken die lengte van BC.                                                              (2)

2.2    Bepaal die gradiënt van AB.                                                             (2)

2.3    Bepaal die vergelyking van CD.                                                          (3)

2.4    Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van BD.                                     (3)

2.5    Bepaal, vervolgens of andersins, die waardes van x en y.                                (3)
                                                                                              [13]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                      WISKUNDE V2                                                   5

VRAAG 3

3.1    As 12 tan B  5  0 en 90  B  360 , bepaal die waarde van sin B  cos B met
       behulp van ’n skets.                                                                         (5)

3.2    As sin 43  p , bepaal die waardes van die volgende in terme van p, sonder ’n
       sakrekenaar.

       3.2.1   cos133                                                                              (2)

       3.2.2    tan(43)                                                                           (3)

3.3    Vereenvoudig elk van die volgende volledig, SONDER om ’n sakrekenaar te
       gebruik:

       3.3.1    sin(360  x)
                               tan( x  180)
                 sin(90  x)                                                                       (5)

       3.3.2     sin 210.cos150.tan 25
                tan 205.cos 315.sin135                                                           (7)
                                                                                                   [22]

VRAAG 4

4.1    Bewys dat:

       sin   cos  .sin 
                               tan 
       cos   (1  sin 2  )                                                                        (4)

4.2    Bepaal die algemene oplossing van 2sin x cos x  cos2 x  0                                   (6)

4.3    Los op vir  as: 2. sin   1, waar   0;360                                             (3)

                                          x y                       3
4.4    As x en y skerphoeke is sodat tan        1 en cos( x  y)     , bepaal die
                                          2                         2
       waardes van x en y.                                                                           (5)
                                                                                                    [18]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

6                                        WISKUNDE V2                                    (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 5

                                                      x
    Hieronder geskets is ’n grafiek van f ( x)  cos   , waar x   180;180 .
                                                     2

5.1      Vir f ( x) , skryf neer die:

         5.1.1   Waardeversameling                                                                    (2)

         5.1.2   Periode                                                                              (1)

5.2      Teken ’n grafiek van g ( x)  sin( x  30) vir x   180;180 op die assestelsel in
         die ANTWOORDEBOEK voorsien. Toon die draaipunt, begin en eindpunte, sowel
         as alle afsnitte met die asse, duidelik aan.                                                 (4)

5.3      Vir watter waardes van x   180;180 is f ( x).g ( x)  0 ?                              (3)
                                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                   WISKUNDE V2                                                    7

VRAAG 6

’n Paal, 8 m lank, word deur twee staalkabels van gelyke lengte in ’n vertikale posisie gehou.
In die skets, stel PQ die paal, PS en PR die staalkabels voor. Die hoogtehoeke vanaf die
ankerpunte R en S na die bopunt van die paal is in beide gevalle, 60 .

                                               P

                                                   8m

                                                   Q

                           60                                 60

                     R                                                 S

6.1    Bepaal die lengte van kabel PS. Laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm.              (3)

6.2                                              ˆ =100 . Gee jou antwoord korrek tot
       Bepaal die afstand tussen R en S, indien RQS
       TWEE desimale syfers.                                                                      (7)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

8                                            WISKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 7

7.1    In die diagram hieronder is D die middelpunt van sirkel ABC met radius BD verleng
       na O.
                                                 B

                                                           D

                                                                   C
                                                               O

                                             A

                                                         ˆ = 2  ABC
       Gebruik die diagram om die stelling wat meld dat ADC       ˆ te bewys.
                                                                                             (5)

7.2    In die figuur is O die middelpunt van sirkel ABCDE. DB = DF. AODF, BOE en
                           ˆ = 10 .
       BCF is reguitlyne. CFD

                                                      C                           F
             B                                                         10
                            3                        1 2
                 1     2
                                                      3
                                                 2
                                                      1 D
                                    2
                                1        3
                                    O4
         A

                                                       E

       Bereken, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

       7.2.1         D̂ 2                                                                    (3)

       7.2.2         Â                                                                      (4)

       7.2.3         Ô 2                                                                    (2)

       7.2.4         Ĉ1                                                                     (2)

       7.2.5         Ê                                                                      (2)

       7.2.6         Ĉ 2                                                                    (2)

       7.2.7         Ô 3                                                                    (2)
                                                                                            [22]
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                     WISKUNDE V2                                                   9

VRAAG 8

8.1    In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel AEF met CFD ’n raaklyn
       by F.

                                                                   E
                            A

                                                   O

                      C                                                            D
                                                   F

                                                            ˆ te bewys.
                                                         ˆ =A
       Gebruik die diagram om die stelling wat meld dat EFD                                        (5)

8.2    In die diagram hieronder, is ADF ’n raaklyn aan die sirkel met punte E, B, C en D
       op die omtrek van die sirkel. AB || DC en EC = DC.
                       A

                                               E
                                           1
                                               2           3

                                                                                   B

                                                               O

                                   1
                                       2
                                  D                                        2
                                       x                               1
                                                                               C

                                                       F

       8.2.1       ˆ = x , noem met redes, VYF ander hoeke gelyk aan x.
               As CDF                                                                             (10)

       8.2.2   Bewys dat ABCD ’n parallelogram is.                                                 (4)
                                                                                                  [19]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

10                                          WISKUNDE V2                            (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 9

9.1   Voltooi die volgende stellings:

      9.1.1    Die lynstuk vanaf die middelpunt van ’n sirkel na die middelpunt van ’n
               koord getrek is ...                                                             (1)

      9.1.2    Die buitehoek van ’n koordevierhoek is gelyk aan die ...                        (1)

9.2   In die diagram is FH ’n middellyn van sirkel FCH met middelpunt O. FC is ’n koord
      en LCH is ’n snylyn. LF is ’n raaklyn aan die sirkel by F. E is ’n punt op CH sodat
      CE = HE.

                                        F

                                      1
                                     x

                                                               O
                                                          1
                                                              2 3

                                                              1 2
               L
                                        C                      E             H

      9.2.1   Bewys dat FC || OE.                                                              (5)

      9.2.2   Bewys dat OFLE ’n koordevierhoek is.                                             (3)

      9.2.3   As F̂1  x , druk Ô1 , met redes, in terme van x uit.                           (4)
                                                                                              [14]

                                                                                 TOTAAL:      150

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/d5138457-8292-415c-8ae5-52ff1920ee97) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P2 (English and Afrikaans) November 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-english-and-afrikaans-november-2018-answer-book/fbd125bb-cb12-4a9d-b0ad-c96a47b5e035) — Mathematics · Addendum · 2018 · Afr
- [Gr11 Math P2 (English and Afrikaans) November 2017 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-english-and-afrikaans-november-2017-answer-book/b76d8c4b-9b1a-4580-a03a-7d0050e7ab92) — Mathematics · Addendum · 2017 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
