# Accounting Grade 12 P2 NSC June 2024 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2024-nsc-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/d34ddc07-1fa1-4f9d-b8bc-49102fac94f4
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NSC June 2024 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2024-nsc-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/d34ddc07-1fa1-4f9d-b8bc-49102fac94f4)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PLAKKER

                                SENTRUMNOMMER

                                EKSAMENNOMMER

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                             REKENINGKUNDE V2

                                    GRAAD 12

                                 MEI/JUNIE 2024

                     SPESIALE ANTWOORDEBOEK

       VRAAG                PUNTE               PARAAF               MOD.
           1
           2
           3
           4
       TOTAAL

                     Hierdie antwoordeboek bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                          2                             DBE/Mei/Junie 2024
                           SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 1

1.1     BANKVERSOENING

1.1.1   Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 31 Mei 2024.
                           BEWERKINGS                                   ANTWOORD

                                                                                                8

GEBRUIK SLEGS EEN VAN DIE VOLGENDE FORMATE VIR VRAAG 1.1.2:

1.1.2   Bankversoeningstaat op 31 Mei 2024

                                                               DEBIET       KREDIET

                                                                                                6

                                         OF

1.1.2   Bankversoeningstaat op 31 Mei 2024

                                                                                                6

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V2                           3                      DBE/Mei/Junie 2024
                            SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

1.1.3   Verduidelik TWEE belangrike opdragte wat Scot aan Kiki behoort te gee
        om te verseker dat korrupsie nie met betrekking tot die prosessering van
        EFO's sal plaasvind nie.

          PUNT
            1

          PUNT
            2

                                                                                          4

1.2     UITTREKSEL: DEBITEURELYS

        DEBITEURE                    BEWERKINGS                      SALDO

        A. Judy        27 750

        B. Benior      (400)

        C. Oliver      19 300

        D. Fiery       2 900                                                              12

                                  TOTALE PUNTE

                                          30

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V2                         4                    DBE/Mei/Junie 2024
                          SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 2

2.1.1   Bereken die BTW-bedrag op die goedere wat deur die besigheid
        verkoop is.
                        BEWERKINGS                      ANTWOORD

                                                                                    4

2.1.2   Bereken die bedrag betaalbaar aan of ontvangbaar van SAID op
        30 April 2024.
                        BEWERKINGS                       ANTWOORD

                                                                                    7

VOORRAADWAARDASIE

2.2     Bereken die verwagte kosprys van een LITCHI-foon in rand per
        eenheid.
                         BEWERKINGS                     ANTWOORD

                                                                                    5

2.3     Bereken die totale waarde van die CLEO- en BRUMA-fone se
        eindvoorraad op 29 Februarie 2024, deur die spesifieke
        identifikasiemetode te gebruik.
        MODEL                    BEWERKINGS          ANTWOORD

         CLEO

        BRUMA

                          TOTAAL                                                    6
                                                                             2024

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V2                          5                      DBE/Mei/Junie 2024
                           SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

2.4    Bereken die gemiddelde voorraadomsetsnelheid vir die CLEO-fone vir
       2024.
                        BEWERKINGS                           ANTWOORD

                                                                                    6

2.5    Die direkteure het besluit om die winsopslag-% op die CLEO- en
       BRUMA-fone vir die 2024-finansiële jaar aan te pas. Verduidelik die
       uitwerking van hierdie besluite op die bruto wins en die kontantvloei
       van die maatskappy, sowel as die voorraadomsetsnelheid van elke
       model. Haal syfers en tendense aan.
                                 CLEO                      BRUMA

        Verduideliking
        oor bruto wins
        & kontantvloei

        Verduideliking
        oor voorraad-
        omsetsnelheid

                                                                                    8

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V2                          6                     DBE/Mei/Junie 2024
                           SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

2.6    Indien die direkteure sou voortgaan met die LITCHI-fone en baie meer
       daarvan in die toekoms bestel en teen 'n winsopslag van 40% op
       kosprys verkoop, wat sou die uitwerking hiervan op die CLEO- en
       BRUMA-fone se verkope wees? Verduidelik en haal syfers aan om jou
       mening te ondersteun.

                                                                                   4

                                 TOTALE PUNTE

                                         40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V2                           7                         DBE/Mei/Junie 2024
                            SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 3

3.1
         3.1.1
         3.1.2
         3.1.3
                                                                                       3

NARDO VERVAARDIGERS

3.2     FABRIEKSBOKOSTE-NOTA

        Foutiewe bedrag deur boekhouer bereken                   258 200

        TOTAAL
                                                                                       7

3.3     PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 29 FEBRUARIE 2024

        Direkte materiaalkoste

        Primêre koste                                           1 405 800

        Fabrieksbokoste
        Totale vervaardigingskoste
        Goedere-in-bewerking (1 Maart 2023)                       30 700

        Koste van produksie van klaarprodukte
                                                                                      10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V2                           8                       DBE/Mei/Junie 2024
                            SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

STAPPERSAKKE

3.4     Lewer kommentaar op die beheer oor direkte materiaalkoste van
        stappersakke. Haal syfers aan.

        Gee TWEE redes wat tot die verandering in die eenheidskoste van
        stappersakke kon bygedra het.

          REDE
            1

          REDE
            2
                                                                                     4

3.5     Verduidelik of die besluit om die verkoops- en verspreidingskoste van
        stappersakke te verhoog, tot voordeel van die besigheid was of nie.
        Haal syfers aan.

                                                                                     3

3.6     Kyla beplan om die produksie van stappersakke met 'n addisionele
        2 500 eenhede gedurende die volgende finansiële jaar te verhoog. As
        aanvaar word dat daar geen verandering in die huidige kostestruktuur
        gaan wees nie, bereken die addisionele netto wins wat sy kan verwag
        om in 2025 te verdien.
                        BEWERKINGS                              ANTWOORD

                                                                                     5

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V2                           9                       DBE/Mei/Junie 2024
                            SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

STAPPERBAADJIES

3.7     Lewer kommentaar op die vaste koste per eenheid van
        stapperbaadjies en verduidelik die hoofoorsaak vir die verandering in
        hierdie eenheidskoste.

                                                                                     4

3.8     Identifiseer die produksiekoste van stapperbaadjies wat 'n ernstige
        bron van kommer vir Kyla behoort te wees.

        Verskaf TWEE geldige oplossings vir hierdie probleem.

         OPLOSSING
             1

         OPLOSSING
             2

                                                                                     4

                                  TOTALE PUNTE

                                          40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V2                           10                      DBE/Mei/Junie 2024
                              SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

VRAAG 4
4.1   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE

                           KREDIET-
         MAANDE                                    MEI             JUNIE
                           VERKOPE
      MAART                   712 800                 171 072
      APRIL                   792 000                 356 400
      MEI                     871 200                 206 910
      JUNIE                   950 400

      KONTANT VAN DEBITEURE                           734 382                            8

4.2   Bereken:
      (i) Kontantverkope vir Junie 2024
                           BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                                                         3
      (ii)   Betalings aan krediteure in Junie 2024
                           BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                                                         4
      (iii) Huur van afleweringsvoertuig vir Mei 2024
                           BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                                                         3

4.3   Bereken: % verhoging in kantoorwerkers se salarisse vanaf 1 Junie 2024
                           BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                                                         4

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V2                        11                      DBE/Mei/Junie 2024
                           SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

4.4    Verduidelik hoe die mededinger die besigheid se verkope en
       kontantvloei in April 2024 beïnvloed het. Verskaf TWEE verskillende
       punte, met syfers.

        PUNT
          1

        PUNT
          2

                                                                                      4

4.5    Verduidelik of Dan tevrede kan wees met die aantal eenhede wat in Mei
       2024 verkoop is as gevolg van sy besluit om die verkoopprys van die
       produk aan te pas. Verskaf TWEE punte, met syfers.

        PUNT
          1

        PUNT
          2

                                                                                      4

 Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Rekeningkunde/V2                         12                      DBE/Mei/Junie 2024
                            SS/NSS – Antwoordeboek Vertroulik

4.6    Dan is daarvan bewus dat nie al die verkoopspersoneel met die besluite
       wat hy oor hulle vergoeding geneem het, tevrede sal wees nie.
       Verkoopspersoon John was tevrede, maar nie Sally nie. Gee EEN rede
       wat John se opinie ondersteun en EEN rede wat Sally se opinie
       ondersteun. Haal syfers aan.
       REDE OM JOHN TE ONDERSTEUN

       REDE OM SALLY TE ONDERSTEUN

                                                                                       4

4.7    Bereken die totale bedrag van die lening, rente ingesluit.
                          BEWERKINGS                              ANTWOORD

                                                                                       2

4.8    Die eienaar is onseker of hy die eiendom moet koop of huur. Verduidelik
       EEN punt ten gunste daarvan om die eiendom te koop en EEN punt teen
       hierdie voorstel.

       TEN GUNSTE VAN
       DIE KOOP VAN DIE
       EIENDOM

       TEEN DIE KOOP
       VAN DIE EIENDOM
                                                                                       4

                              TOTALE PUNTE

                                      40

                                                                       TOTAAL:             150
 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
