# Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/ad6f360a-9d9c-4b18-87ab-c41c138b3583
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/ad6f360a-9d9c-4b18-87ab-c41c138b3583)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
               NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      REKENINGKUNDE V1

                                           MEI/JUNIE 2024

                                          NASIENRIGLYNE

                                                                                                PUNTE: 150

NASIENBEGINSELS:
1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
      kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
      strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
      bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
      (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings
      aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
      toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
      antwoorde aan te dui.
7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
      van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
      gekry het (maks. -2 per vraag)
8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
      kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ŉ vraag nie as 'n negatiewe
      totaal getoon word nie.
10.   Waar metodepunt(e) vir ŉ bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die
      antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word.
11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
      nasienriglyne aangedui.
12.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit
      is ook van toepassing op verhoudings.
13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
      of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                          Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                                           2                                            DBE/Mei/Junie 2024
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 1
1.1     VASTE BATES
(i)     Bereken: Kosprys van geboue aan die begin van die jaar
                        BEWERKINGS                            ANTWOORD

             9 421 300 + 420 000                                                                  9 841 300 
        Toegewing: 9 421 300 + 420 000 een punt; waar kandidate nie die finale
        antwoord getoon het nie                                                                                                 2

(ii)    Bereken: Waardevermindering op voertuie
                        BEWERKINGS                                                                ANTWOORD
                                                                                                  78 900 drie punte
                 (786 000 – 260 000) twee punte
                                                                                                 + 16 250 twee punte
        Oud           526 000 ✓✓ x [15% x 12/12] ✓ of 15%
                               78 900 drie punte                                                     95 150 
                                                                                                    een deel korrek
        Nuut          260 000 ✓ x [15% x 5/12] ✓                                               beide dele moet bymekaar
                                                                                                      getel wees
                            16 250 twee punte                                                                                   6

(iii)   Bereken: Drawaarde van toerusting verkoop/vervreem
                        BEWERKINGS                                                                ANTWOORD
                                   57 600 x [20% x 3/12]
            57 600 ✓          − 2 880 ✓                                                             54 720 
                             een deel van die bewerkings (hierbo) korrek
                                                                                                    een deel korrek
        OF
                              (8 000 + 14 400 + 2 880)
            80 000       –    25 280
           een punt          een punt. + een m/punt                                                                             4

1.2     KORREKTE NETTO WINS NA BELASTING VIR DIE JAAR
        Foutiewe netto wins voor belasting                                                            1 150 000
        Ouditfooie                                                                            – 45 600 
        Donasie                    100 x R402 ✓✓                                               – 40 200 *
                                                (603 000 ÷ 1500)                                 AS: x 100

                                                                                               + 27 300       drie punte
                                   286 000 /11
                                                                                          As finale antw. verkeerd is,
        Huurinkomste                26 000  + 1 300                                    merk slegs bewerkings. Kan nie
                                                                                          volpunte verdien vir oorbodige
                                                                                          bewerkings
        Direkteursgelde                   852 800  x [200 /1640] 
          OF 52 000 x 2 OF [925 600 x [2 ÷ 16,4] OF [83 200 x [100 ÷ 80]                     + 104 000 *
             een punt   een punt     een punt     een punt         een punt   een punt
        Netto wins voor belasting                            bewerking; een deel korrek
                                                                                             1 195 500 
                                                             Moet R1 150 000 insluit
        Inkomstebelasting                                                                    – 351 000 
                                      aanvaar, sonder hakies of negatiewe teken

        Netto wins na belasting                                           NWnB – IB             844 500 
                                                                                                                                13
                                                    *een deel korrek, met korrekte teken; aanvaar hakies vir negatiewe bedrae
                                                                      AS teken verkeerd is, ken twee punte vir bewerkings toe

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                                     3                                         DBE/Mei/Junie 2024
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

1.3     STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 29 FEBRUARIE 2024

         BATES
         NIE-BEDRYFSBATES                                                                    10 377 480
           Vaste bates                                                                        9 952 480
           BeIegging: Vaste deposito                                                            425 000
         BEDRYFSBATES                                   bewerking; een deel korrek         3 848 020 

           Voorraad                 1 064 200  – 40 200  sien 1.2                        1 024 000 *
           Handel en ander ontvangbares
                                             sien 1.2             sien 1.2
                                                                                            867 800 *
                     744 900  + 27 300  + 104 000  – 8 400 
                                       Huurink.          Dir.gelde

           Kontant en kontantekwivalente                                                      1 956 220
         TOTALE BATES                                                            10       14 225 500 
                                                                             NBB + BB

         EKWITEIT EN LASTE

         GEWONE AANDEELHOUERSBELANG TE+L – BL – NBL                                       12 164 650     

           Gewone aandelekapitaal                                                         11 151 000    
           Behoue inkomste                                                        4
                                                                     Balanseersyfer;       1 013 650     
                                                           aanvaar negatiewe bedrag

         NIE-BEDRYFSLASTE                                                                   608 000
           Lening: PTA Bank       564 000 twee punte – 168 000 een punt
                                                                                            608 000      *
                      1 004 000  – 396 000                      5
         BEDRYFSLASTE                                                                      1 452 850     *
           Handel en ander betaalbares                   ouditfooie
                                                                                            556 150      *
                                      518 950  + 45 600  – 8 400 
           Aandeelhouers vir dividende                                                      472 500     #
           Korttermyndeel van lening                                         sien NBL       396 000       #
           SAID                                                                              28 200     #
         TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                                 11      14 225 500 
                                                                      sien Totale bates                               30
                                                                                                *een deel korrek
        # Kontroleer, indien ingesluit in H&AB
        -1 vreemde items (maks -2); plasing/aanbieding -1 (maks-1); misplaaste items, ken slegs punte toe vir bewerkings
        Let op Nasienbeginsel 11 by die toeken van metodepunte: 'Bewerking' soos per kandidaat se bewerking, tensy
        anders aangedui.

                               TOTALE PUNTE                              55

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                                     4                                            DBE/Mei/Junie 2024
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1     2.1.1      Likiditeit        
        2.1.2      Uitvloei          
        2.1.3      Invloei                                                                                            3

2.2     BEHOUE INKOMSTE-NOTA                                                                  *een deel korrek

         Saldo aan begin van die jaar                                                   2 819 000
         Netto wins na belasting  (1 950 000 x 70/30)
                                                                                        4 550 000         *
                                             OF 6 500 000 – 1 950 000
         Terugkoop van aandele                                   ignoreer hakies        (111 000)         
         Gewone aandele-dividende                             ignoreer hakies
                                                                                      (5 746 000)          
                                                           Tussentyds + finaal
         Tussentydse dividend (5 728 000 – 2 320 000)                                   3 408 000         *
         Finale dividend                                                                2 338 000
         Saldo aan einde van die jaar                   moet TvA en GAD aftrek
                                                                                        1 512 000          *
                                                kontroleer bewerking van bo af;                                        8
2.3    KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024
                       # Wees bedag op tekens omgeruil & die gebruik van hakies of grootboekrekeninge
       Kontantgevolge van bedryfsaktiwiteite
       Kontant gegenereer uit bedrywighede
       Rente betaal                                                                             (966 000)
       Dividende betaal                                                                       (5 728 000)
       Inkomstebelasting betaal                                                (i)
       (86 000  + 1 950 000  – 115 000 )                                            (1 921 000) *#
       OF – 86 000 – 1 950 000 + 115 000                                        4
       Kontantgevolge van beleggingsaktiwiteite
       Vaste bates aangekoop                                                  (ii)
       43 095 000 + 232 000  + 1 620 000 – 39 365 000                               (5 582 000) *#
       OF – 43 095 000 – 232 000 – 1 620 000 + 39 365 000                      5
       Opbrengs uit die verkoop van vaste bates                                                  232 000
       Verandering in beleggings
       Kontantgevolge van finansieringsaktiwiteite
       Opbrengs uit aandele uitgereik                                         (iii)      4 300 000 ✓✓
                                   (30 000 x 15,80)       (30 000 x 3,70)
       Aandele teruggekoop 474 000 ✓✓ + 111 000  sien 2.2
                                  OF (30 000 x 19,50) drie punte              (iv)       (585 000) *
                                                                                 6
       Verandering in lenings

       Netto verandering in kontant & kontantekwivalente
       Kontant & kontantekwivalente op 1 Maart 2023                                            1 030 000
       Kontant & kontantekwivalente op 29 Februarie 2024                      (v)          (3 219 000) ✓✓
                                                                                      een punt vir korrekte bedrag
                                                                                 2              maar geen hakies       17
                     *Een deel korrek en tussen hakies; waar geen hakies getoon, ken slegs punte toe vir bewerkings.

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                                        5                                     DBE/Mei/Junie 2024
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

2.4     Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die finansiële jaar geëindig
        29 Februarie 2024:
        Vuurproefverhouding
                                   BEWERKINGS                                         ANTWOORD
                 [9 623 000 – 4 190 000] twee punte                                      0,3 : 1 
                         5 433 000             :   18 310 000                        een deel korrek
                                                                                         formaat: x : 1
                                                                                        Aanvaar 0,29: 1
                                                                                                                4

        Tussentydse dividend per aandeel (in sent)
                         BEWERKINGS                                                   ANTWOORD
                      Sien 2.2                                                         240 sent 
            3 408 000  x 100                                                           een deel korrek
                                                                                      sente nie verpligtend
            1 420 000                                                                 aanvaar R2,40
            (1 450 000 – 30 000) twee punte
                                                                                                                4

        % Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB)
                                   BEWERKINGS                                         ANTWOORD
                            Sien 2.2                                                     16,9% 
                 4 550 000                                    x    100                een deel korrek
                                                                                    moet gemid gebruik (½)
          ½ (28 248 000 + 25 729 000)                                               %-teken nie nodig;
                   53 977 000 twee punte                                                Aanvaar 17%
                    26 988 500 twee punte
                                                                                       Nie aanvaarbaar:
                                                                                         0,169 of 0,17          4
        2.4 Alle bewerkings:
        •   Die 'x 100' word NIE aanvaar as ‘een deel korrek’
        •   Merk tellers en noemers as sulks
        •   GEEN punt word toegeken waar bewerkings by alleenstaande syfers getoon is nie, bv. GEEN
            punt by R3 408 000 or R4 550 000 indien 'n ander bedrae(e) bygetel of afgetrek is van hierdie
            bedrae nie.

                                 TOTALE PUNTE                        40

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                                      6                                         DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3
3.1      Verduidelik hoe die kliënte op die verandering in die winsopslagpersentasie
         gereageer het en of dit die maatskappy bevoordeel het of nie.

         TWEE toepaslike punte ✓ ✓ vergelykende syfers  deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

         •   Gemiddelde spandering deur klante het verhoog (van R120 000) tot
             R160 000, waarskynlik deur beter bemarking of kredietterme.
         •   Verkoopsinkomste verhoog (van R33,6m) tot R39,2m, ten spyte van
             ŉ verhoging in die % winsgrens.
         •   Klante het steeds die besigheid ondersteun, ten spyte van die
             verhoging in die % winsgrens (van 40%) tot 60.
         •   Daling in die getal klante (van 280) tot 245 / met 35 / met 12,5%.                                   4

3.2     Lewer kommentaar op die bedryfsdoeltreffendheid van die maatskappy
        oor die afgelope twee jaar. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.

        TWEE finansiële aanwysers ✓          ✓ syfers en tendense          ✓

        •    % bedryfsuitgawes op verkope verbeter/verminder (van 28%) tot 22%/
             met 6%-punte / met 21,4%
        •    % bedryfswins op verkope verbeter/verhoog (van 10,2%) tot 15,6% /
             met 5,4%-punte / met 52,9%
        •    % netto wins op verkope verbeter/verhoog (van 8,8%) tot 13,5% / met
             4,7%-punte / met 53,4%
        % Winsgrens word NIE aanvaar NIE                                                                          4

3.3.1   Een van die aandeelhouers kan nie verstaan waarom die skuld-ekwiteit-
        verhouding in 2024 vermeerder het ten spyte van die toename in die lening nie.
        Gee aan hom 'n verduideliking hiervoor.

        Rede 

        Die maatskappy het hul aandelekapitaal verhoog / het die lening verhoog.
                                                                                                                  2

3.3.2   Die hoof- finansiële beampte (HFB) is van mening dat die verhoging in die lening
        'n goeie besluit was. Afgesien van die skuld-ekwiteit-verhouding, verskaf TWEE
        punte om sy opinie te ondersteun, EEN relevante finansiële aanwyser ingesluit.
        Finansiële aanwyser ✓      syfers en tendense 
        Verduideliking (vergelyking met rente op lening) 
                         •    % OOTKA verbeter (van 11%) tot 19,7% / met 8,7%-
            PUNT 1            punte / met 79%

                         •    Die graad van hefboomfinansiering het van negatief na
            PUNT 2            positief verander. Opbrengs is nou hoër as % rente op
                              lenings van 13% p.j.
                                                                                                                  4

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                                 7                                       DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

3.4.1   Lewer kommentaar daarop of die aandeelhouers tevrede behoort te
        wees met die opbrengs op hulle belegging. Verduidelik TWEE punte,
        EEN relevante finansiële aanwyser ingesluit.
        Finansiële aanwyser✓      syfers en tendens ✓
        Verduideliking (vergelyk met alternatiewe belegging) ✓
                            % OOAB het aansienlik verbeter (van 8%) tot 15,6% /
            PUNT 1          met 7,6%-punte / met 95%
                            Dit het die opbrengs op meeste ander beleggings by
            PUNT 2          verre uitpresteer (7% p.j.).                                                    4

3.4.2   Lewer kommentaar op die verdienste per aandeel (VPA) en
        verduidelik die impak daarvan op die dividenduitbetalingsbeleid wat
        die direkteure aangeneem het.
        VPA: syfers en tendens ✓ Verduideliking ✓
        DUK: syfers en tendens ✓ Verduideliking ✓
                                                       deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
                              VPA verhoog (van 113c) tot 224c / met 111c / met
         VERDIENSTE           98%. Dit dui op verhoogde winste wat die
        PER AANDEEL           maatskappy behaal het.

                      Dividenduitbetalings-koers het verminder (van 80%)
          DIVIDEND-   tot 40% / met 40%-punte/ met 100%, wat die
        UITBETALINGS- besigheid in staat gestel het om 'n groter deel van die
            BELEID    verdienste te behou tot voordeel vir die besigheid, wat
                      dit in die toekoms kan aanwend.                                                       4

3.5     Lewer kommentaar op die aandeleprys se prestasie op die
        aandelebeurs (JSE). Noem TWEE punte, met syfers en tendense.

                         Markprys van aandele het verbeter (van 1 342c) tot 1 610c /
          PUNT 1         met 268c ✓ a.g.v. goeie opbrengste verdien / positiewe
                         beeld vir die maatskappy.✓

                         • In 2024 het markprys (1610c) het NBW (1 543c) oortref
                           met 67c✓, wat dui op ŉ goeie /sterk vraag na die
                           aandele.✓
                         OF
          PUNT 2         • In 2023 het die NBW (1 413c) markprys (1 342c) met
                           71c oortref; dui op 'n swak vraag na die aandele.

                         LW: GEEN punte word toegeken as slegs die NBW vir beide jare
                             vergelyk word nie.

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                                        8                                         DBE/Mei/Junie 2024
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

3.6.1   Allan Ashwin besit aandele in Britesun Bpk. Hy is tevrede met sy belegging in
        hierdie maatskappy se aandele. Verskaf TWEE punte, met syfers of berekeninge,
        wat sy mening ondersteun.
        TWEE geldige punte   met syfers ✓✓ deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
                       •       Sy opbrengs (dividende) is 11,5% (90/780) van die prys wat
                               hy vir die aandele betaal het / hy het R324 000 (360 000 x
        PUNT 1                 90/100) verdien.
                       •       Hy het 780c per aandeel betaal wat nou 1 610c werd is. Dis
                               830c / 106,4% meer as wat hy daarvoor betaal het. Sy
                               opbrengs het van 8% tot 15,6% / met 7,6%-punte / met
        PUNT 2                 95% verhoog.
                       •       Die dividendopbrengs op huidige aandeelprys is 5,6%
                               (90/1610)

        LW: Kontak die DBE IM waar kandidate die Div.opbrengs ("Div.yield') (DPA/MP) as
        'n antwoord aangebied het.                                                                                  4

3.6.2   Die maatskappy beplan om in die volgende finansiële jaar addisionele nuwe
        aandele, gelykstaande aan 20% van die uitgereikte aandelekapitaal, aan
        bestaande aandeelhouers uit te reik. Allan het aangedui dat hy nie hierdie aanbod
        sal aanvaar nie. Verduidelik hoe hierdie besluit sy % aandeelhouding sal
        beïnvloed. Verskaf 'n berekening of syfers om jou verduideliking te ondersteun.
        Wees bedag op gekombineerde verduideliking met syfers en/of berekeninge.
                                                    Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
                                     •     Hy is huidiglik ŉ meerderheidsaandeelhouer, want
                                           hy besit 51,4% ✓✓ (360 000/700 000) van die
          BEREKENING                       aandele.
         Syfers of berekening
                                     •     Sy % aandeelhouding sal daal tot 42,9% ✓✓
                                           (360 000/840 000).
         VERDUIDELIKI                •     Hy sal nie meer 'n meerderheidsaandeelhouer in die
             NG                            maatskappy wees nie.
          Enige EEN punt ✓✓
                                     •     Hy kan dus nie meer volle invloed oor besluitneming in
            Wees bedag op                  die maatskappy uitoefen nie.
          verduidelikings in die
           berekeninge-deel.
                                     •     Hy kan nie meer 'n verskil in die maatskappy maak nie.                   6

3.7      Afgesien van die punte hierbo genoem, noem TWEE verskillende faktore wat
         aandeelhouers se stemme om hierdie bonusse goed te keur, sal beïnvloed.
         Enige TWEE toepaslike punte                     deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
         Syfers nie 'n vereiste.
                           •    Likiditeit / bedryfskapitaal is meer effektief beheer
         PUNT 1                 (Bedryfskapitaalverh. 1,8:1, Vuurproef, 0,9:1)
                           •    Onproduktiewe vaste bates is verkoop (R1 100 000) wat die
                                maatskappy se kontantvloei kan verbeter.
                           •    Kontant uit bedrywighede gegenereer het verhoog (met
                                R2 921 500 / met 75,6%)
         PUNT 2
                           •    Maatskappy se finansiële prestasie het verbeter met
                                minder werknemers en direkteure as in 2023. (van 43 na 38)                          4

                                   TOTALE PUNTE                        40

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                                        9                                        DBE/Mei/Junie 2024
                                              SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4

4.1    Die drie Direksielede wat in hierdie saak geïmpliseer word, besit
       elkeen 150 000 aandele. Bereken die verlies wat Loma en die twee
       direkteure vermy het deur hul aandele op 13 April 2023 te verkoop.
                      BEWERKINGS                           ANTWOORD
                                (R105 – R8)
              150 000  x R97                                                  R14,55-miljoen 
                                                                                          OF
              OF 15 750 000 – 1 200 000
                                                                                      R14 550 000
              OF (47 250 – 3 600 000)/3
              Wees bedag op alternatiewe uiteensetting van bewerkings                                            3

4.2    Verduidelik waarom die teksboodskap so belangrik vir die speurders is.
       Enige toepaslike punt                               Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

       Dit verskaf bewyse dat ŉ misdaad gepleeg is / hulle sal presies weet watter
       direkteure aangekla moet word / die persoon wat inligting gelek het kan maklik
       nagespeur word / verskaf bewyse van partye betrokke / ondersoekers kan
       bepaal wat die bedoeling van gedeelde inligting was / dit verskaf eenvormigheid
       tussen verskillende bronne van bewyse wat die saak teen die geïmpliseerde
       persone kan versterk.
       Verduidelik waarom jy dink dat hierdie misdaad ‘binnehandel’ genoem
       word.
       Enige toepaslike punt                               Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

       Dit is bedrog gebaseer op private inligting rakende die verhandeling
       (koop/verkoop) van aandele wat nog nie aan ander rolspelers, wat ook deur
       hierdie inligting geraak gaan word, bekend is nie. / Die direkteure ('binne'-partye)
       het toegang tot hierdie inligting gehad wat hulle 'n voordeel bo andere gegee het
       / die gebruik van sensitiewe inligting vir eie gewin, toon 'n misbruik van
       mag/posisie.
                                                                                                                 4

4.3    Verduidelik hoe die drastiese en vinnige daling in die aandeleprys, asook
       die bedrieglike finansiële state moontlik die huidige aandeelhouers en ook
       die werknemers kan beïnvloed.
                                                               Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
                              Hulle kan hul belegging in die maatskappy verloor /
           Huidige            verlies van al hul spaargeld (finansiële verlies) / verlies
        aandeelhouers         aan dividende / kan waarskynlik hul aandele verkoop /
                            daar kan dalk nie meer 'n vraag na die aandele wees
                              nie.
                              Werknemers kan uit diens gestel (afgelê) word / hul
                              werk verloor / geen werksekerheid meer nie /
                              werkloosheid in die land kan toeneem / werknemers se
        Werknemers
                              moraal en produktiwiteit neem af / Verandering in
            
                              vergoeding en/of byvoordele (verminderde salaris/
                              byvoordele/bonus) / Kostebesparende maatreëls
                              (afleggings).                                                                      4

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V1                                10                                      DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

4.4    As jy 'n aandeelhouer in Gadram Bpk. was, watter ander vrae sou jy
       by die AJV gevra het? Verduidelik TWEE punte.

       Enige TWEE toepaslike punte             Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

                     •   Was enige van hierdie oortreders se karakters/agtergrond
                         nagegaan voordat hulle op die direksie aangestel is?
                     •   Watter dissiplinêre stappe sal deur die maatskappy of die
        PUNT 1           Direksie teen hierdie oortreders ingestel word?
                     •   Is dit moontlik om die maatskappy te red / wie gaan die beheer
                         van die maatskappy oorneem?
                     •   Kan die verliese op enige wyse van die oortreders herwin
                         word, bv. om op hul bates beslag te lê of dit te verkoop?
                     •   Hoe gaan die direksie ingryp om die situasie te red/reg te stel?
                     •   Watter     stappe/aksie    gaan     teen    hierdie    direkteure
                         geneem/ingestel word?
                     •   Hoe word die beeld van die maatskappy / die aandeelprys deur
                         hierdie oortredings op die langtermyn geraak?
                     •   Sal hierdie saak by die toepaslike professionele instansies
                         gerapporteer word sodat die nodige dissiplinêre stappe teen
                         die oortreders geneem kan word?
        PUNT 2       •   Kan die direksie 'n gedetailleerde verduideliking gee van die
                         omstandighede wat tot die weerhouding-ouditverslag gelei
                         het?
                     •   Watter maatreëls word ingestel om te verseker dat
                         verslaggewing in die toekoms akkuraat en deursigtig sal wees?
                     •   Kan aandeelhouers staat maak op deursigtige en gereelde
                         kommunikasie oor die ondersoek se vordering en bevindings?
                     •   Watter impak, indien enige, het die bewerings en ondersoek op
                         die maatskappy se langtermyn strategiese beplanning?
                                                                                                     4

                             TOTALE PUNTE                     15

                                                                                                TOTAAL:      150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — Accounting · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
