# Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c98e7ef2-4cad-41d8-983b-c1917d5064fd
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/c98e7ef2-4cad-41d8-983b-c1917d5064fd)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
               NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                     REKENINGKUNDE V2
                                          MEI/JUNIE 2024
                                         NASIENRIGLYNE

 NASIENBEGINSELS:                                                                                 PUNTE: 150
 1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
       kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte
       vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
 2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
       punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
 3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
       bewerkings wat getoon is.
 4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
       (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente of bewerkings
       aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
 5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
       toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
 6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
       antwoorde aan te dui.
 7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
       die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry
       het (maks. -2 per vraag)
 8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
       kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
 9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van ŉ vraag nie as 'n negatiewe totaal
       getoon word nie.
 10.   Waar metodepunt(e) vir ŉ bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
       ondersoek voordat die punt toegeken word.
 11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
       LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
       nasienriglyne aangedui.
 12.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is
       ook van toepassing op verhoudings.
 13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
       of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
 14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook
       daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
 15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

                          Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                                        2                                               DBE/Mei/Junie 2024
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 1

 1.1     BANKVERSOENING

 1.1.1   Bereken die korrekte Bankrekeningsaldo op 31 Mei 2024.
                                        BEWERKINGS                                                       ANTWOORD
                                Een punt een punt; beide bedrae moet in KOJ en KBJ ingeskryf wees
                                     (5 480 – 4 580)
         9 050 – 5 000 ✓✓             + 900 ✓✓ – 310 ✓ – 1 780 ✓ + 1 060 ✓
                                  KOJ                          KBJ                                             3 920 
         OF 9 050 + (900 + 1 060) – (5 000 + 310 + 1 780)                                                  een deel korrek
                                                                                                             ignore sign
                           1 960 drie punte         7 090 vier punte
                                                                                                       kontroleer of dit ‘n DT of
         OF        Bankrekeningformaat
                                                                                                          KT vir Versoening
                    9 050              5 000                                                                    (1.1.2)
                      900                310
                    1 060              1 780
          Saldo o/d 3 920
         Wees bedag op alternatiewe aanbiedings van die berekeninge                                                                 8

 1.1.2   Bankversoeningstaat op 31 Mei 2024

                                                          EEN-             OF: EEN-
                                                         KOLOM              KOLOM              DEBIET           KREDIET
                                                         METODE            METODE
         Saldo soos per Bankstaat                                                                DT en KT         21 520 
                                                            21 520           (21 520)           totale moet     Balanseersyfer;
         Moenie R1 550 & R4 170 aanvaar                                                       dieselfde wees      Kan Dt wees

         Uitstaande deposito                                17 500           (17 500)                             17 500 
         Fout op bankstaat                                (25 000)             25 000          25 000 
         Uitstaande EFO              Nr. 819              (11 880)             11 880          11 880 
         Fout op bankstaat                                    1 780            (1 780)                               1 780
         Saldo soos per Bankrekening                                                          3 920 #
                                                              3 920            (3 920)            Sien 1.1.1
         Moenie R1 470 & R1 550 aanvaar                                                         Kan Kt wees

                                                                                                    40 800            40 800        6
         * balanserende bedrag # kontroleer 1.1.1 om te verseker of kandidaat ‘n gunstige of ongunstige saldo bereken het
         -1 Aanbieding (onvoldoende / geen besonderhede verskaf);
         -1 vreemde items, (slegs as punt/e verdien is in 1.1.1 vir dieselfde bedrae) maks -1
         Indien kandidate die een kolom doen & twee kolom Versoeningstaat merk die weergawe wat die kandidate bevoordeel

         Vir die 2-Kolommetode, moet kandidate die bedrae in die regte kolom skryf om punte te verdien
         Vir die 1-Kolommetode, moet kandidate dit skryf met die toepaslike teken dit is positief of negatief

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V2                              3                                            DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 1.1.3   Verduidelik TWEE belangrike opdragte wat Scot aan Kiki behoort te gee
         om te verseker dat korrupsie nie sal plaasvind met die prosessering van
         EFO’s nie.
         Enige TWEE beheermaatreëls ✓✓ ✓✓               deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
         Wees bedag op alternatiewe antwoorde

         •   Voordat EFO’s geprosesseer word, moet Kiki eers verseker dat
             bankbesonderhede en bedrae korrek is deur dit met die stawende
             dokumente/rekords van diensverskaffers te vergelyk / Bank bevestigingsbrief
             om bank se besonderhede te bevestig.
         •   Sy moet banktransaksie-rekords deurlopend moniteer wat voorsien is op die
             besigheid se elektroniese bankstate.
         •   Sy moet alle wagwoorde en kodes beskerm, wat nodig is om die
             rekenaarstelsel en aanlyntoepassings te gebruik.
         •   Sy moet daagliks verslag lewer aan haar toesighouer (of Scot) oor daaglikse
             transaksies.
         •   Een Tyd Kode (OTP) moet deur die toesighouer (Scot) gemagtig word vir
             prosessering van alle EFO’s of vir sekere transaksies of betalings bo ‘n
             sekere bedrag / Slegs toegewysde individue word toegelaat om EFO’s te
             doen/magtig en versoen.
         •   Bepaal daaglikse limiete op die bank toepassings wat aangepas kan word
             indien nodig.
         •   Gereelde kontrole vir alle notifikasies op die bank toepassing om die
             beweging van kontant te verifieer.
         •   Sy moet die bank toepassingsboodskappe nagaan en kruisverwys met die
             korresponderende dokumente om te bevestig of betaling aangevra is en
              wettig is.

         Indien ‘n EFO ontvang is bv.:
         • Indien betalers die besigheid in kennis stel dat betalings gemaak is dan moet
            Kiki kontroleer/kyk op die elektroniese bankstate voordat die ontvangste
            geboekstaaf word.                                                                                      4

 1.2     UITTREKSEL: LYS VAN DEBITEURE

         DEBITEURE                          BEWERKINGS                                          SALDO

         A. Judy          27 750     – 9 000                                                      18 750 
         B. Benior         (400)     + 9 000                                                       8 600 
                                     een punt   een punt
                                     3 000    + 3 000 (2 400 x 25/75) OF (3 200 – 2 400)
         C. Oliver        19 300                                                                 24 500 *
                                     + 6 000  – 800                                         *een deel korrek

         D. Fiery          2 900
                                                         beide bedrae benodig                     (3 490) 
                                     – 6 390  (of – 7 100 + 710)                                    bewerking    12

                           TOTALE PUNTE                        30

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V2                                       4                                       DBE/Mei/Junie 2024
                                             SS/NSS – Nasienriglyne
 VRAAG 2

 2.1.1 Bereken die BTW-bedrag op die goedere wat deur die besigheid verkoop
       is.
                         BEWERKINGS                            ANTWOORD
                        [182 000 x 90%] twee punte             een punt        twee punte        101 400 
        (839 800 ✓ – 163 800 ✓✓) x 15% OF 125 970 – 24 570                                       een deel korrek
                  676 000 drie punte                                                              indien x 15%
                                                                                                                       4

 2.1.2 Bereken die bedrag betaalbaar aan of ontvangbaar van die SAID op
       30 April 2024.
                         BEWERKINGS                         ANTWOORD
                                        Sien 2.2.1
        – 5 340 – 82 200  + 101 400  – 4 110  + 4 800 
                                                     (31 510 x 15/115)
        OF 5 340 + 82 200 – 101 400 + 4 110 – 4 800
         OF           BTW-kontrole                   OF          BTW-kontrole                     14 550 
                       5 340        101 400*              101 400*                  5 340        een deel korrek
                     82 200*          4 800*                4 800*                82 200*
                      4 110*                                                       4 110*
         Saldo o/d    14 550                                              Saldo o/d   14 550

        Merk een opsie alleen; kontroleer watter opsie bevoordeel kandidate. /
        Wees bedag op alternatiewe aanbiedings deur kandidate.
        Indien geen teken voorsien word, aanvaar dat bedrag positief is.
        *Bedrae mag in hakies wees in die teenoorgestelde kolom (kant)                                                 7

 VOORRAADWAARDASIE

 2.2    Bereken die verwagte kosprys van een LITCHI-foon in Rand per eenheid.
                            BEWERKINGS                          ANTWOORD
         [            5 488 twee punte           ]
         [($280 x R17,50) ✓ x 1,12 ✓] + (R303 600 ✓ ÷ 300 ✓)
             4 900 een punt      +588 een punt          +1 012 twee punte

             OF      ($280 x 17,50 x 300)    (1 470 000 x 12%)
                   (1 470 000          + 176 400 + R303 600) ÷ 300                                R6 500
                      een punt               een punt      een punt       een punt               een deel korrek

        OF                             1 950 000 drie punte
                       1 646 400 twee punte              een punt
                  [($280 x R17,50 x 1,12) x 300] + R303 600
                                         300 een punt                                                                  5

 2.3    Bereken die totale waarde van die CLEO en BRUMA-fone se eindvoorraad
        op 29 Februarie 2024, deur die spesifieke identifikasie-metode te gebruik.
        MODEL                    BEWERKINGS                        ANTWOORD
                                       (270 + 2 265 – 2 180)
                                        355 ✓✓ x R8 000                                          2 840 000 
         CLEO             OF                                                                            AS: x 8 000
                                 20 280 000 – 17 440 000

        BRUMA                           920 x        R2 500                                    2 300 000 ✓✓
                                                                                               Akkurate punte alleen

                                          TOTAAL                                                5 140 000 *           6

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V2                                      5                                       DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

 2.4    Bereken die gemiddelde voorraadomsetsnelheid vir die CLEO-fone
        vir 2024.
                         BEWERKINGS                          ANTWOORD
          2 160 000 +18 120 000 – 2 840 000
         24 416 000 x 100/140 OR 6 976 000 x 100/40 OF      Indien eenhede gebruik
         2 180 x 8 000 OR 24 416 000 – 6 976 000
         twee punte                                                                        7 keer 
                                                                    2 180_____            een deel korrek;
               17 440 000                                      ½ (270 + 355)
         ½✓(2 160 000✓+2 840 000 sien 2.3)                              312,5           Aanvaar 6,9 keeer
                     5 000 000 twee punte
                     2 500 000 drie punte                                                                        6

 2.5    Die direkteure het besluit om die % winsgrens vir die CLEO- en
        BRUMA-fone vir die 2024-finansiële jaar aan te pas. Verduidelik die
        uitwerking van hierdie besluite op die bruto wins en die maatskappy
        se kontantvloei, sowel as die voorraadomsetsnelheid van elke model.
        Aanvaar dat punte om bruto wins, eenhede verkoop of verkoopsinkomste sal almal ‘n invloed op
        die kontantvloeistaat het. Enige een punt per blok is voldoende vir 2 punte (verduideliking vir een
        punt & bedrae vir een punt). Merk elke produk globaal d.w.s moet nie net bedrae herhaal nie. Wees
        bedag op alternatiewe antwoorde en bedrae wat geldig is vir elke punt.
                                            CLEO                                   BRUMA
                                Verduideliking ✓ Syfers ✓              Verduideliking ✓ Syfers ✓
                                Aanvaar enige TWEE                     Aanvaar enige TWEE
                                verskillende punte                     verskillende punte
                                Moenie winsopslag aanvaar nie          Moenie winsopslag aanvaar nie

                                • Bruto wins verhoog (van              •    Bruto wins verhoog (van
                                  R5 900 000) tot                           R2 540 000) tot
         Verduideliking           R6 976 000/ met 18,2% /                   R3 027 500/ met
         vir bruto wins           met R1 076 000                            R487 500 /19% ten spyte
         & kontantvloei         • Eenhede verkoop verhoog                   van hoër winsgrens %.
                                  van 1 475 tot 2 180/ met             •    Eenhede verkoop ver-
                                  705 / 47,8%                               minder van 2 540 tot 1
                                • Verkoopsinkomste                          730 / met 810 / 33%.
                                    verhoog (van                       •    Verkope verminder met
                                    R17 700 000) tot                        R267 500 / van
                                    R24 4216 000 / met                      R7 620 000 tot
                                    R6 716 000 / met 37,9%                  R7 352 500 / 3,5%
                                    wat lei tot beter kontant-
                                    vloei.
                                                                       •    VOS verlaag/verswak
                                • VOS verhoog/verbeter                      (van 10,2) tot 3,1 keer
         Verduideliking           (van 4,4) tot 7 keer sien 2.4        •    Gemiddeld het BRUMA
          vir voorraad-         • Klante verkies beter                      144 fone p.m. verkoop
              omset-              kwaliteit fone / Gemiddeld                (afname van 212 van
             snelheid             het CLEO 182 fone p.m.                    die vorige jaar.
                                  verkoop (toename van 123
                                  vanaf die vorige jaar)               •    Hoë slotvoorraad van
                                                                            920 / oorskatte
                                • Genoegsame voorraad                       aanvraag en te veel
                                  voorhande 355 eenhede                     voorraad vir 4 maande.
                                  of 2,5 maande                                                                  8

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V2                                    6                                        DBE/Mei/Junie 2024
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

 2.6    Indien die direkteure sou voortgaan met die invoer van LITCHI-fone en
        baie meer daarvan in die toekoms bestel en verkoop teen ŉ winsgrens
        van 40% op kosprys, wat sou die uitwerking hiervan op die CLEO- en
        BRUMA-fone se verkope wees? Verduidelik en haal syfers aan om jou
        mening te ondersteun.

        Enige toepaslike verduideliking ✓✓ deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
        Addisionele syfer(s) of berekeninge ✓✓
        Wees bedag op alternatiewe antwoorde

        •   Die verkoopprys sal tussen Cleo (R11 200) en Bruma (R4 250) wees;
            albei modelle se verkope sal negatief geraak word (Cleo-verkope kan
            daal, omdat daar ŉ goedkoper alternatief is; Bruma-verkope kan daal
            omdat daar ŉ goedkoper gehalte foon beskikbaar is)
        •   Direkteure behoort bewus te wees dat hulle die hoër bruto wins wat
            Cleo-fone verdien (R3 200) kan verloor teenoor die Litchi se laer
            bruto wins (R2 600) [6 500 sien 2.2. x 40%].

        [Verwagte verkoopprys kan wees: R6 500 x 1,40 = R9 100] sien 2.2
                                                                                                              4

                               TOTALE PUNTE                         40

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V2                                      7                                               DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3

 3.1
          3.1.1      B  verkope en verspreiding
          3.1.2      D  administrasie
          3.1.3      A  fabrieksbokoste
                                                                                                                              3

 NARDO VERVAARDIGERS

 3.2     FABRIEKSBOKOSTE-NOTA

         Foutiewe bedrag bereken deur boekhouer                                                 258 200
         Water en elektrisiteit                                                                + 28 800 ✓✓
         Huuruitgawes            – 142 800 + 74 800 OF 13 600 X 5                              – 68 000 ✓*
         Versekering – 48 000 + 52 500
                           OF 12 000 – 7 500                                                     + 4 500 ✓*
                           OF 12 000 x 3/8

         TOTAAL                           een deel korrek, moet 258 200 insluit                 223 500                      7
                       Moenie bewerkings nasien nie     *Finale bedrag korrek, ken 1 punt toe as teken verkeerd is.

 3.3     PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 29 FEBRUARIE 2024
                                                        *bewerkings in blokhakies is een deel, kan nie geskei word nie..
                                       Merk slegs een opsie; gebruik die opsie wat die kandidaat bevoordeel.

         Direkte materiaalkoste              merk slegs een lyn
                  [84 000 + 495 600]           [84 000 + 739 600]
         579 600 ✓ + 115 900 ✓✓ OF 823 600 – 128 100                                             695 500 *
                                                  Een punt         twee punte

         Direkte arbeidskoste              Balanserende bedrag PK – DMK
                                                                                                 710 300 
                                           Moet DA\k wees in hierdie reël

         Primêre koste                                                                        1 405 800
         Fabrieksbokoste                                         sien 3.2                        223 500 
         Totale vervaardigingskoste                   bewerking AS + FBK                      1 629 300 
         Goedere-in-bewerking (1 Maart 2023)                                                       30 700
                                                                                              1 660 000
         Goedere-in-bewerking (29 Februarie 2024)
                                                            Balanserende bedrag                  (64 200) 
                                                      Aanvaar 'n positiewe bedrag
                                                      Moet GIBV vir die item wees
         Koste van produksie van klaarprodukte                                             1 595 800 
                                                                                            akkuraatheidspunte             10
                                                                                                       *een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V2                                          8                                    DBE/Mei/Junie 2024
                                                SS/NSS – Nasienriglyne
 STAPPERSAKKE
 3.4     Lewer kommentaar oor die beheer oor direkte materiaalkoste van
         stappersakke. Haal syfers aan.
         Verduideliking ✓ met syfers en tendens 

         Verhoog (van R230) tot R320 /met R90 /met 39%.
         Beheer is nie goed nie / styging is ver bo inflasiekoers van 6%.
         Verskaf TWEE redes wat kon bygedra het tot die verandering in die
         eenheidskoste.
         TWEE redes            
         •    Vermorsing/Diefstal van materiaal tydens vervaardiging.
         •    Materiaal is skaars/moeilik verkrygbaar a.g.v. prysstyging.
         •    Verandering/Oorskakeling na ander verskaffer.
         •    Addisionele vervoer- / opbergingskoste/invoerbelasting/wisselkoers.
         •    Swak kwaliteit materiale/sny van materiaal OF beter kwaliteit materiaal –
              daarom duurder.
         •    Gebrek aan toesig/swak interne kontrole/ongeskoolde werkers (hersny)
         •    Foutiewe toerusting/swak toerusting                                                                      4

 3.5     Verduidelik of die besluit om die verkoops- en verspreidingskoste van
         stappersakke te verhoog, tot voordeel van die besigheid was of nie.
         Haal syfers aan.
         Bedrae ✓           Lewer kommentaar op produksie of winsgewendheid.
         deelpunte vir onvolledige antwoorde elke kolpunt tel 3 punte

         •    'n Verhoging GBP (van 2 273 eenhede) na 4 328 eenhede/met 2 055 eenhede
              met 90%.
         •    'n Baie klein verhoging in produksie en verkope (van 4 000 eenhede) tot 4 200
              eenhede/ met 200 eenhede/met 5%.
         •    'n Verlies op 128 sakke in 2024 teenoor 'n wins van 1 727 sakke in 2023 /'n
              Verlies van R21 120 vir 2024 teenoor 'n wins van R531 916 in 2023.
         Antwoord vir een punt:
         Verkoop en verspreiding (van R80) na R160 / met R80 /met 100% (verdubbel)                                     3

 3.6     Kyla beplan om die produksie van stappersakke met ŉ addisionele 2 500 eenhede te
         verhoog gedurende die volgende finansiële jaar. As aanvaar word dat daar geen
         verandering in die huidige kostestruktuur gaan wees nie, bereken die netto wins wat
         sy kan verwag om in 2025 te verdien.
         *bewerkings in blokhakies is een deel, kan nie geskei word nie..

                                    BEWERKINGS                                          ANTWOORD
                  [780 – 615]
         (2 500 ✓x165 ✓✓) – 21 120 ✓(aanvaar 21 000 / 20 999,55)
         412 500 drie punte                                127,3 of 127,27 x 165)

         OF                                                                              391 380 
                1 105 500 – 714 120                                                      *one part correct
                twee punte          een punt
         OF                                                                            Aanvaar R391 500
                 2 372 twee punte              twee punte
             (4 200 + 2 500 – 4 328) x 165                                          As 412 500 die finale
                                                                                    antwoord is, ken 3 punte
         OF     Verwagte wins = y                                                   toe.
         714 000 + y = (4 328 + 2 372)          714 000 + y = 6 700 x 165
         780 – 615                              714 000 + y = 1 105 500
                                                y = 1 105 500 – 714 000 = 391 500                                      5

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V2                                        9                             DBE/Mei/Junie 2024
                                              SS/NSS – Nasienriglyne
 STAPPERBAADJIES

 3.7     Lewer kommentaar oor die vaste koste per eenheid en verduidelik die
         grootste oorsaak vir die verandering in hierdie eenheidskoste.
         Let op die twee verduidelings wat gekombineer word as een antwoord.
         Deelpunte vir onvolledige antwoorde

         Algemene verduideliking  Bedrae en tendens 

         Alhoewel die vaste koste per eenheid toegeneem het (van R130) tot R196,50 / met
         R66,50 / met 51,1%, is die totale vaste koste relatief konstant, goed beheer en die
         vaste koste hou nie verband met die vlak van produksie nie.

         Verduideliking van grootste oorsaak van ekonomieë van skaal ✓✓ bedrae is nie noodsaaklik vir
         die deel nie.

          • ŉ Afname in produksie (van 6 000 tot 4 000 eenhede) het bygedra tot die
            verhoging in vaste koste per eenheid./het veroorsaak dat daar minder
            eenhede geproduseer is om die vaste koste te dra d.i. die dis-ekonomieë
            van skaal.
          • Oneffektiwiteit in vervaardigingsproses weens toerusting wat breek of
            vermorsing van hulpbronne.

         [Moenie ‘n toename van R6 000 in vaste koste vir hierdie vraag aanvaar nie.]                        4

 3.8     Identifiseer die produksiekoste wat ŉ ernstige bron van kommer vir
         Kyla behoort te wees.
         Direkte arbeidskoste ✓
         DAK het verhoog (van R110) tot R175 / met R65 / met 59%. ✓
         [Moet nie enige ander alternatiewe aanvaar nie.]
         Verskaf TWEE toepaslike oplossings vir hierdie probleem.
         Enige TWEE oplossings   Wees bedag op alternatiewe geldige antwoorde

         •    Moniteer oortyd gebruik om probleemareas te identifiseer/beheer oortyd
         •    Monitor / beter toesig oor werk gedurende gewone werkstyd
         •    Bystandsplanne/alternatiewe ondersteuning tydens beurtkrag
              (onderbrekings)
         •    Stel doelwitte wat voltooi/bereik moet word op gereelde tussenposes/
              aansporingsbonusse moet verband hou met produktiwiteitsdoelwitte/
              Betaal volgens eenhede geproduseer.
         •    Opleiding / kruisopleiding van werknemers om veelvoudige take uit te
              voer
         •    Werf vaardige werknemers
         •    Aanvaar nuwe tegnologie (gevorderde masjinerie) aan om stapbaadjies
              in minder tyd te voltooi / verseker groter akkuraatheid en konsekwent-
              heid.
                                                                                                             4

                                 TOTALE PUNTE                            40

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V2                              10                                            DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4
4.1   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE

                               KREDIET-
         MAANDE                                               MEI                            JUNIE
                               VERKOPE
                                                                                    Indien vreemde inskrywing,
      MAART                      712 800                          171 072             verloor metodepunt op
                                                                                               totaal

      APRIL                      792 000                          356 400                 190 080 
      MEI                        871 200                          206 910                 392 040 
                                                           950 400 x [25% x 95%]
      JUNIE                      950 400                     OF 237 600 – 11 880          225 720        

      KONTANT VAN DEBITEURE                                       734 382                 807 840 
                                                                                       een deel korrek              8
                                                             Indien bedrae opgeskuif het -1 vir aanbieding

4.2   Bereken:
      (i)  Kontantverkope vir Junie 2024
                               BEWERKINGS                                              ANTWOORD

                                     (950 400 x 100/45)
                                                                                        1 161 600 
      950 400  x 55/45        OR      2 112 000            – 950 400                    een deel korrek
                                           een punt              een punt

                                                                                                                    3
      (ii)     Betalings aan krediteure in Junie 2024
                               BEWERKINGS                                              ANTWOORD

       (1 936 000 x 100/160)               (5 500 x 70%)
        1 210 000  x 70%  OF              3 850         x 220                          847 000 
                                           Twee punte een punt                            een deel korrek

                                                                                                                    4
      (iii)    Huur van afleweringsvoertuig vir Mei 2024
                               BEWERKINGS                                              ANTWOORD

                                                           (34 810 x 18/118)
      34 810  x [100/118]  OF            34 810 – 5 310                                 29 500 
                                                                                          een deel korrek
                                           een punt        een punt
                                                                                                                    3

4.3   Bereken: % verhoging in kantoorwerkers se salarisse vanaf 1 Junie 2024
                        BEWERKINGS                            ANTWOORD

              2 480                                                                        4% 
      64 480 – 62 000 x 100                                                               een deel korrek
                                                                                         % teken nie nodig
           62 000 
                                                                                            Moet x 100

                                                                                                                    4

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V2                                     11                     DBE/Mei/Junie 2024
                                            SS/NSS – Nasienriglyne
4.4    Verduidelik hoe die mededinger Zephyr se verkope en kontantvloei in
       April 2024 beïnvloed het. Verskaf TWEE verskillende punte, met syfers.
       Wees bedag op die twee verduidelikings saamgevoeg in een Antwoord.
       Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde
       Enige TWEE geldige antwoorde ✓✓ ✓✓

       •   Getal eenhede verkoop is 52 eenhede (26%) minder as begroot / begroot
           om 200 te verkoop maar verkoop slegs 148 eenhede
       •   Totale verkope is minder as begroot met R457 600 (26%) / begroot vi totale
           verkope van R1 760 000, werklik was R1 302 400
       •   Kredietverkope is bo met begroot vir 45% van totale verkope, werklik is
           70% van totale verkope / begroot 90 eenhede terwyl werklike 104 eenhede
           gewees het
       •   Kontantvekope is minder as begroot met 25% / begrote kontantverkope
           was 55%, werklike kontantverkope beloop 30% van totale verkope / begroot
           vir 110 eenhede terwyl die werklik 44 eenhede gewees het

       •   Verduideliking of voldoende antwoord vir 4 punte:
           Kontantverkope was R577 280 minder as begroot (begroot R968 000
           werklik R390 720 / verskil 59,6%. Kredietverkope is R119 680 meer as
           begroot (werklik R911 680 terwyl begroot is R792 000 / verskil is 15,1%
           meer.                                                                                  4

4.5    Verduidelik of Dan tevrede kan wees met die aantal eenhede wat in Mei
       2024 verkoop is as gevolg van sy besluit om die verkoopprys van sy
       produk aan te pas. Verskaf TWEE punte, met syfers.
       TWEE toepaslike punte (met syfers) ✓✓ ✓✓
       Ja / Nee moet in die getoonde bedrae geïmpliseer wees.
       Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

       •   Die vermindering in die winsgrens (van 60%) tot 35% het gelei tot meer
           eenhede wat verkoop is.
       •   Aantal eenhede verkoop is 25 eenhede meer (van 220 tot 245 / met 11,4%).
       •   Alhoewel totale verkope minder as begrote totaal van R1 936 000 is meer
           as die werklike van R 1 819 125 met R116 875/ met (6%) is dit beter as
           April 2024 se werklike verkope van R516 725.
       •   Deur hoër kredietverkope-vlakke teen 70% van totale verkope te handhaaf,
           dra dit steeds by tot kontantvloeiprobleme wat in April 2024 veroorsaak is.            4

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Rekeningkunde/V2                                    12                                      DBE/Mei/Junie 2024
                                           SS/NSS – Nasienriglyne
4.6    Dan is bewus van die feit dat nie alle verkoopspersoneellede tevrede sal wees
       met die besluite wat hy geneem het rakende hul vergoeding nie.
       Verkoopspersoon John was tevrede, maar Sally nie. Verskaf EEN rede wat John
       se opinie ondersteun en EEN rede wat Sally se opinie ondersteun. Haal syfers
       aan.   Ja / Nee moet in die getoonde bedrae geïmpliseer wees
                         Deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde
       REDE OM JOHN TE ONDERSTEUN EEN geldige punt (met syfer) ✓✓
       •   Kommissie is vir 15% van verkope begroot; hulle het 20% van werklike verkope
           ontvang.
       •   Hulle het gemiddeld R24 200 per persoon verwag, maar ontvang R45 478 elk.
           (R363 825/8)
       •   Ontvang R16 280 elk in April 2024, in vergelyking met R45 478 in Mei 2024.
       •   Kommissie verhoog van R1 320 per eenheid tot R1 485 per eenheid / met R165
           per eenheid/ 12,5% per eenheid.
       REDE OM SALLY TE ONDERSTEUN EEN toepaslike punt (met syfer) ✓✓
       •   Deur die aantal verkoopspersone van 12 na 8 te verminder kan hul werkslading
           verhoog.
       •   Sally kon dalk oorgeskuif het na ŉ nuwe werk waaraan sy nog gewoond moet
           raak en verloor15% kommissie / sy moes tevrede wees met ŉ vaste salaris (wat
           dalk minder is as kommissie) / sy mag dalk bekommerd wees om afgelê word (4
           minder verkoopspersone).                                                                              4

4.7    Bereken die totale bedrag van die lening, rente ingesluit.
                              BEWERKINGS                                      ANTWOORD
       13 800 x 12 x 10 Indien deposito van R220 000 begetel is, ifnoreer die 1 656 000 
                              bedrag. Ken punte op R1 656 000 of op die
                              R13800 x 12 x 10                                                                   2

4.8    Die eienaar is onseker of hy die eiendom moet koop of huur. Verduidelik EEN
       punt ten gunste daarvan om die eiendom te koop en EEN punt teen hierdie
       voorstel.
       Let op alternatiewe geldige antwoorde.    Deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde.
       TEN GUNSTE VAN                  •   Die eienaar sal voordeel trek uit kapitaalwinste (a.g.v.
       DIE KOOP VAN DIE                    waardering van die eiendomswaarde)
                                       •   Die eienaar van die eiendom het belastingvoordeel op
       EIENDOM
                                           opbrengste (op waarde van eiendom).
                                       •   Dit bied stabiliteit en beheer oor eiendomsuitgawes / (kan op
                                           huuruitgawes) bespaar en eerder verband afbetaal.
                                       •   Die eienaar kan toekomstige lenings teen die waarde van
                                           die gebou leen as sekuriteit vir die lening
       TEEN DIE KOOP                   •   Huur kan moontlik van belasting afgetrek word
       VAN DIE EIENDOM                 •   Nie verantwoordelik vir herstelwerk/instandhouding nie
                                       •   Vermy verbandkoste/munisipale tariewe /oordragskoste.
                                       •   Dit bied die buigsaamheid om na 'n ander plek te trek
                                           sonder enige verbintenis van 'n langtermynverband.
                                       •   Hy sal nie direk geraak word deur skommelinge in rente- of
                                           eiendomsmark nie/vermy die finansiële risiko verbonde
                                           daaraan om 'n eienaar van eiendom te wees.                            4

                                           TOTALE PUNTE                          40

                                                                                                       TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Rekeningkunde/V2              13              DBE/Mei/Junie 2024
                     SS/NSS – Nasienriglyne

Kopiereg voorbehou                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 ANSWERBOOK JUNE 2022 Afrikaans Finaal](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-answerbook-june-2022-afrikaans-finaal/67317f0a-c6c2-47b6-bae2-7d594500c14b) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
