# Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/864ea23c-2145-4ea5-9d6f-f0a81a028336
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/864ea23c-2145-4ea5-9d6f-f0a81a028336)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                   2025
                                 NASIENRIGLYNE
                   REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)

11 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1.   Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
     indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
     item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.

5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie.
8.    Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
9.    Een deel korrek beteken "bewerking en een deel korrek". Waar metodepunte toegeken word vir een deel
      korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel
      moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as
      “een deel korrek” aanvaar word.

10.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
11.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
      geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
12.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
13.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

### Page 2

10711/25

VRAAG 1
                                                                                        Moenie afkortings aanvaar nie

1.1     1.1.1       Bedryfslaste                                                   ✓
        1.1.2       Staat van omvattende inkomste                                  ✓

        1.1.3       Finansiële bates                                               ✓                                             3

        KORREKTE NETTOWINS NA BELASTING VIR DIE JAAR GEËINDIG OP
1.2.1
        30 JUNE 2025

        Foutiewe nettowins voor belasting                                                         1 153 150
        Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering                                                 – 7 350           ✓
        Versekering                                                                                + 12 000           ✓
        Huurinkomste               [103 600/14]      [7 400 + 500]
                                                                                                   – 15 300 *#
                                    ( 7 400 ✓✓ + 7 900 ✓)
        Direkteursfooie                  een punt   een punt
                                                                                                   – 85 000 *#
         1 126 250 ✓ x [200/2 650] ✓ OF 1 126 250 – 1 211 250

        Netto wins voor belasting                                                                 1 057 500
        Inkomstebelasting                                    ignoreer teken/hakies                – 290 000          ✓✓
        Netto wins na belasting                                                                                                  12
                         toets bewerking; Inkomstebelasting moet afgetrek word
                                                                                                    767 500           

                                        *een deel korrek, met korrekte teken; Aanvaardie gebruik van hakies as “-“ teken.
                                                                     Indien teken foutief, ken volpunte vir bewerkings toe.
                                       # Indien foutief, merk bewerkings. Kan nie volpunte toeken i.g.v. oorbodige syfers.
                                          Indien bewerking as finale antwoord gegee is, ken slegs bewerkingspunt(e) toe.

1.2.2   BEHOUE-INKOMSTE-NOTA

        Saldo aan die begin van jaar                                                               670 100
        Nettowins na belasting                                       sien 1.2.1                    767 500           
        Terugkoop van aandele                  (100 000 ✓ x 2,10 ✓)                              (210 000)          *#
        Dividende op gewone aandele                                                              (504 000)
           Interim dividend                                                                                   0
           Finale dividend                     (2 400 000 x 21/100)                                504 000 ✓*
        Saldo aan die einde van jaar
           Kontroleer bewerking, aandele teruggekoop en totale dividende moet afgetrek             723 600           
                                                                                 word.                                           7
                                                                                                          *een deel korrek
                                                                                                         # Ignoreer hakies

                                                                2

### Page 3

10711/25

 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE (BALANSSTAAT) OP 30 JUNIE 2025
 BATES
 NIE-BEDRYFSBATES                                                                   10 999 000   *

      Vaste bates                       [8 647 000 +1 352 000]                       9 999 000   

      Vaste deposito                                                          4      1 000 000   

 BEDRYFSBATES                                                    TB - NBB            1 345 200   

      Voorraad                                              balanseersyfer            233 810    
      Handels- en ander ontvangbares
             (424 000 – 7 350  + 12 000  – 9 560 )                                 419 090    *
                           Vvos      Versekering     Oordrag
      Kontant en kontantekwivalente
                                                                                      692 300 *
                                               (192 300 + 500 000)

 TOTALE BATES                                                 sien Totale E+L       12 344 200   

                                                                               9
 EKWITEIT EN LASTE
 AANDEELHOUERSEKWITEIT                                            Bewerking         10 323 600   

      Gewone aandelekapitaal                                                         9 600 000
      Behoue inkomste                                     sien 1.2.2           2      723 600    

 NIE-BEDRYFSLASTE                                                                     984 000
      Lening: XY Bank             [1 800 000 – 546 000]
                                                                                      984 000    *
                                    1 254 000  – 270 000                    4

 BEDRYFSLASTE                                                                        1 036 600   *
     Handels- en ander betaalbares
          (116 860 + 15 300 – 9 560 + 85 000 )                                     207 600    *
                      Huurink. Oordrag Dir.fooie
      Korttermyngedeelte van lening                                                   270 000    

      Aandeelhouers vir dividende                                      sien 1.2.2     504 000    #

      SAID (Inkomstebelasting)                                                         55 000    #
                                                                                                             28
 TOTALE EKWITEIT EN LASTE                              AHB + NBL + BL          9    12 344 200   
* een deel korrek
# Kontroleer: of ingesluit in H&AB
-1 vreemde item (maks -2); plasing -1 (maks -1).
Let op Beginsel 11 as metodepunte toeken: Bewerking volgens kandidaat se berekeninge, tensy gespesifiseer.

                                         TOTALE PUNTE

                                                   50

                                                   3

### Page 4

10711/25

VRAAG 2
                                                                                  Moenie afkortings aanvaar nie.

2.1     2.1.1       Dividende              ✓
        2.1.2       invloei                ✓

        2.1.3       finansierings          ✓                                                                               3

2.2.1   Gewone aandelekapitaal-nota op 31 Mei 2025

         500 000 ✓        Gewone aandele aan begin van jaar                                 5 160 000
                          Aandele uitgereik gedurende jaar
         300 000 ✓                                                        Balanseersyfer    3 000 000           
                                       Kontroleer bewerking: terugkoop moet afgetrek word

        (95 000) ✓#       Terugkoop v. aandele @ R10,20 ✓gemiddeld                          (969 000)        *#

         705 000 ✓        Gewone aandele aan einde van jaar                                 7 191 000                      7
                                                                                                    *een deel korrek
                                                                                                   # ignoreer hakies

2.2.2   Bereken: Belasting betaal
                                      BEWERKINGS                                              ANTWOORD

                         37 600  + 553 000  – 111 000                                     479 600 *#
                                                                                              Ignoreer hakies
                              OF 111 000 – 553 000 – 37 600

                                                                                                                           4

        Bereken: Dividende betaal
                                 BEWERKINGS                                                   ANTWOORD
                                     # 48c – 28c (R224 000/800 000)
                     AvD b/saldo   +      Interim div.
                 [500 000 x 22/100]            [800 000 x #20/100] ]                         270 000 *#
                    110 000          +        160 000                                   Albei syfers saamtel.
                                                                                              Ignoreer hakies.
                                                                                                                           5
                                                                                            *een deel korrek
                # Wees bedag op alternatiewe bewerkings soos grootboekrekeninge of tekens / hakies omgeruil.
                                                   Maak seker dat slegs een opsie konsekwent gemerk word.
                           Indien bewerkingsyfers as finale antwoord gegee word, gee punt(e) soos toegeken.

                                                            4

### Page 5

10711/25

2.2.3   KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
            Opbrengs met uitreik van aandele                                  sien 2.2.1     3 000 000 *
            Terugkoop van aandele:                                                          (1 140 000)*#
            Sien GAK    [Gemid. prys x 100/85] OF [10,20 + 1,80]                             Indien x terugkoop
            95 000 x R12                                         OF 969 000 + 171 000         aandele (2.2.1)

            Terugbetaling van lening                 [8 950 000 x 0,6]
                                                                                             (451 600) 
                                  5 821 600 – 5 370 000
                                                                                                                       6
                                                                                            *een deel korrek
                 Indien bedrag korrek sonder hakies en geen bewerkings getoon, ken slegs bewerkingspunte toe
                                                                                             (nie finale punt)

        NETTO VERANDERING IN KONTANT EN KONTANT-
                                                                                           1 063 800 *
        EKWIVALENTE
        KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN
                                                                                           (127 800) 
                                                      [– 360 800 + 233 000]
                                                                                                                       4
        KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE                                             936 000 
                                                                                                *een deel korrek

2.2.4   Die direkteure het opsies geïdentifiseer om R1,5 miljoen se fondse te
        bekom, wat nodig is om nuwe produkte in te voer en die besigheid uit te
        brei, sonder om die besigheid se risiko vir die volgende finansiële jaar te
        verhoog.
        Watter befondsingsopsies kan die maatskappy oorweeg, sonder om
        addisionele lenings aan te gaan? Haal TWEE bronne met syfers aan.

        •    Behoue inkomste – R1 759 000 
                                                                                                                       2
        •    Opbrengs met uitreik van aandele – R3 000 000 

                                                           5

### Page 6

10711/25

2.2.5   Bereken die volgende aanwysers vir die jaar geëindig op 31 Mei 2025:

        % Netto wins na belasting op verkope
                                        BEWERKINGS                                       ANTWOORD

                  1 633 100           x 100*                                               8,1%*
                  20 250 000             1                                               een deel korrek
                                                                                        % nie noodsaaklik

                                                                                                                 2

        Netto batewaarde per aandeel
                                        BEWERKINGS                                       ANTWOORD

                  8 950 000           x 100*                                           1 270 sent *
                   705 000               1                                             Aanvaar 1 269,5
                                                                                         Een deel korrek.
                                                                                       Sent nie noodsaaklik
                                                                                                                 3
        Dividende uitbetalingskoers
                                        BEWERKINGS                                       ANTWOORD
            (800 000 x 48/100) OF (224 000 + 160 000)
                                                                                           23,5% *
                 384 000              x 100*            OF        0,48 x 100           Een deel korrek
                1 633 100                 1                        2,04    1           % nie noodsaaklik

                                                                                                                 4

        •     By ELKE berekening is die ‘x 100’ nie ‘een deel korrek nie’,
        •     Tellers en noemers moet korrek, soos gegee, nagesien word.
        •     Ken geen punte toe indien bewerkings met alleenstaande syfers gedoen. Bv. Geen punt toegeken
              indien enige bewerking met R8 950 000 of R705 000 of R1 633 100.

                                                        TOTALE PUNTE

                                                               40

                                                               6

### Page 7

10711/25

VRAAG 3

3.1   Winsgewendheid:

      Haal TWEE finansiële aanwysers, met syfers en neigings, aan van dié
      maatskappy wat ŉ verbetering in hul bedryfseffektiwiteit getoon het.
      Finansiële aanwysers     Syfers en neigings  
      Nasha Bpk toon ŉ verbetering:
      • % Bedryfsuitgawes op verkope het afgeneem (van 22%) tot 18% / met 4%
          punte / met 18%                                                                        4
      • % Nettowins na belasting op verkope het toegeneem van (13,1%) tot
          13,8% / met 0,7% punte / met 5,3%
                                                                Moenie winsopslag % aanvaar

3.2   Likiditeit:

      Die direkteure van Dodo Bpk is besorg oor voorraadbeheer. Haal EEN
      finansiële aanwyser én ander relevante finansiële data aan om hierdie
      kommer te bevestig.

      Finansiële aanwyser    Finansiële data ✓   Syfers en neigings  
      •   Voorraadomsetsnelheid het afgeneem (van 8,9 keer) tot 8,2 keer/met
          0,7 keer.
      •   Handelsvoorraadtekort het (van R12 470) tot R25 030 / met R12 560 / met
          100,7% toegeneem.                                                                      4
      Identifiseer die maatskappy wat meer voorraad aanhou. Toon
      berekeninge en verduidelik deur gebruik te maak van finansiële
      aanwysers.
          Dodo Bpk
              2,3 : 1    –     0,8 : 1     = 1,5 : 1 ✓
          Nasha Bpk
              1,9 : 1    –     1,1 : 1     = 0,8 : 1 ✓
          Dodo Bpk hou 0,7 : 1 meer voorraad as Nasha Bpk. ✓                                     3

3.3   Dividende uitbetalingsbeleid:

      Verduidelik aan Ben watter maatskappy genoeg fondse behou het om
      uitbreidings in die komende finansiële jaar te finansier. Haal syfers aan
      en verskaf ’n vergelyking om jou antwoord te ondersteun.

      Nasha Bpk hou meer winste terug. ✓
      •   Dodo behou 3,4% (3%) van verdienste. ✓✓
      •   Nasha behou 49,7% (50%) van verdienste ✓✓
      Vir VYF punte:
      Nasha Bpk behou 46,3% (47%) meer winste as Dodo Bpk.                                       5

                                                  7

### Page 8

10711/25

3.4   Aandeelprys en aandelebeurs:

      Lewer kommentaar oor die verandering in die aandeelprys van elke
      maatskappy op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) aan die einde
      van die finansiële jaar. Haal syfers en neigings aan.

      Vergelyk MP met NBW ✓    ✓     syfers ✓   ✓

                       •   Markprys van 720c is minder as NBW van 792c
      Dodo Bpk
                       Vir EEN punt:
                           Markprys daal van 933 sent tot 720 sent
                       •   Markprys van 1 320c is minder as NBW van 1 028c
      Nasha Bpk
                       Vir EEN punt:
                       •   Markprys styg van 1 123 sent tot 1 320 sent                       4

      Verskaf EEN faktor vir elke maatskappy, wat veranderinge in hul
      aandeelprys kon beïnvloed het.
      EEN geldige verduideliking ✓ ✓

                       •   Gebrek aan beleggersvertroue / ‘n Gekwalifiseerde of
                           Meningweerhou verslag wek kommer oor betroubaarheid
                           van maatskappy se finansiële state.
                       •   Maatskappy se aandele is onderwaardeer.
      Dodo Bpk         •   Gebrek aan groei en ontwikkeling stel mark teleur.
                       •   Daar mag kontantvloei probleme wees of hoê skuld
                           bekommernisse.
                       •   Oneffektiewe leierskap wat strategiese rigting beïnvloed.         2
                       •   Gebrek aan innovasie in vergelyking met mededingers.
                       •   Hoë aanvraag na aandele / ongekwalifiseerde ouditverslag
                           mag beleggersvertroue verbeter.
                       •   Daar is aansienlike groeivooruitsigte/potensiële
                           uitbreidings
      Nasha Bpk
                       •   Konsekwente hoë verdienste wat beleggers aanvraag verhoog.
                       •   Vertoue in leierskap ten opsigte van toekomstige strategiese
                           onderhandelinge
                       •   Geloofwaardigheid van bestuur wat positiewe resultate lewer.

3.5   Finansieringstrategie:

      Die bedryfshoof (BH) van Nasha Bpk het die senior bestuurspan oorreed
      om ŉ lening aan te gaan. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers en
      neigings aan om hierdie stelling te bevestig.

      Finansiële aanwysers        Syfers en neigings  

      •   Skuldekwiteitsverhouding het verhoog van 0,4 : 1 tot 0,5 : 1                       3

                                                    8

### Page 9

10711/25

3.6   Aandeelhouding:

      Bereken die totale bedrag wat Ben ontvang het vir die verkoop van sy
      aandele in Dodo Bpk.
                                BEWERKINGS                                ANTWOORD

              132 000 x 933/100                                          1 231 560 

                                                                                                   2
                                                                             *een deel korrek

      Bereken die addisionele bedrag, buiten die bedrag verdien uit die verkoop
      van sy aandele in Dodo Bpk, wat Ben moes bydra om die aandele in
      Nasha Bpk te koop.
                                BEWERKINGS                                ANTWOORD

              [132 000 x 1 123/100]           sien bo
                    1 482 360       –   1 231 560                      250 800 *

                                                                                                   4

      Verduidelik TWEE voordele wat Ben sal verloor na die verkoop van sy
      aandele in Dodo Bpk.
      Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓   ✓✓
      •   Hy sal nie meer besluite kan beïnvloed nie
      •   Hy sal nie die mag hê om raad van direkteure aan te stel of te verwyder
          nie.
      •   Sy stemreg sal beperk word.
      •   Geen invloed op maatskappy se beleide.                                                   4
      •   Verbeur die voorreg van toegang tot data oor strategiese veranderinge.
      •   Hy verloor ‘n gedeelte van die dividend voorheen verdien.

      Ben se % aandeelhouding in Nasha Bpk sal verander na die aankoop
      van addisionele aandele. Verduidelik TWEE potensiële uitdagings of
      probleme om ŉ meerderheidsaandeelhouer te wees.

      Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓   ✓✓
      •    Groter aanspreeklikheid teenoor alle belanghebbendes.
      •    Groter verantwoordelikheid om kernbesluite te neem wat maatskappy se
           toekoms raak.
      •    Die moontlikheid om 'n aansienlike bedrag geld te verloor wanneer die
           maatskappy swak presteer.                                                               4
      •    Besluite geneem kan hom persoonlik bevoordeel en nie die maatskappy nie.
      •    Hy mag blameer word indien die maatskappy swak presteer.
      •    Sy reputasie word beïnvloed deur die maatskappy se publieke beeld.
      •    Daar mag van hom verwag word om kapitaal te voorsien tydens uitdagende
           tydperke.

                                                        9

### Page 10

10711/25

3.7   Sukses van ŉ direkteur:

      Verduidelik DRIE noodsaaklike eienskappe van ŉ suksesvolle direkteur
      in ŉ winsgewende maatskappy.
      Enige DRIE geldige verduidelikings ✓✓   ✓✓ ✓✓     deelpunte i.g.v. onvolledige of onduidelike antwoorde

      •   Goeie leierskap en bestuursvaardighede om die maatskappy te begelei tot
          winsgewendheid en volhoubaarheid.
      •   Neem strategiese besluite wat besigheidsgroei en volhoubaarheid bring/
          Verstaan kernprosesse as riglyn tot die maak van ingeligte besluite..
      •   Het 'n duidelike langtermyn visie vir die maatskappy, identifiseer
          geleenthede vir uitbreiding en innovasie. Verstaan kernprosesse as riglyn
          tot die maak van ingeligte besluite.Neem besluite wat help om vertroue
          tussen belanghebbendes te bou.
      •   Handhaaf hoë etiese standaarde / Gedrag is eerlik en in die beste belang van
          die maatskappy.
      •   Verstaan en implimenteer goeie korporatiewe bestuur.
      •   Verseker dat maatskappy verantwoordelik optree met hoë etiese standaarde.
      •   Goeie kommunikasie vaardighede wat positiewe voorstelle duidelik oordra.
      •   Verstaan maatskappy wetgewing, voldoening en bestuur.
      •   Vertroud met mark tendense en dag-tot-dag bedrywighede.
      •   Verstaan finansiële verslagdoening beter.                                                                6

                                              TOTALE PUNTE

                                                   45

                                                   10

### Page 11

10711/25

VRAAG 4
4.1   4.1.1       Eksterne ouditeur ✓
                  Internasionale finansiële rapportering (verslagdoening-) standaarde
      4.1.2                                                                                              2
                  (IFRS) ✓

4.2   Identifiseer TWEE korporatiewe bestuurskwessies wat duidelik blyk uit die
      Kings Bpk saak.
      •   Gebrek aan deursigtigheid ✓
      •   Swak monitering (oorsig)/Gebrek aan effektiewe toesig ✓                                        2

4.3   Verskaf TWEE redes waarom deursigtigheid noodsaaklik is as ŉ element van
      etiek rakende korporatiewe bestuur binne ŉ maatskappy.
      Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓    ✓✓
      •   Dit verseker dat etiese praktyke gevolg word.
      •   Dit bevorder vertroue tussen verskillende belanghebbendes.
      •   Dit maak dit makliker vir maatskappy om areas vir verbetering te
          identifiseer.
      •   Verseker dat belanghebbendes dieselfde inligting het.
      •   Elimineer onetiese gedrag en finansiële ongerymdhede.
      •   Dit voorkom binnehandel en beskerm minderheidsaandeelhouers.
      •   Die maatskappy verhoog in waarde en word meer veerkragtig oor die lang
          termyn.
      •   Identifiseer risiko’s betyds en verseker vroegtydige ingryping.                                4

4.4   Verduidelik TWEE rolle van ŉ ouditkommitee in die voorkoming van
      teenstrydighede in finansiële verslagdoening.
      Enige TWEE geldige verduidelikings ✓✓   ✓✓ deelpunte vir onvolledige of onduidelike antwoorde
      •   Hulle verseker dat die maatskappy aan Algemeen Aanvaarde
          Rekeningkundige Beginsels (AARP)/IFRS voldoen om integriteit te
          handhaaf.
      •   Hulle evalueer die maatskappy se interne beheermaatreëls om akkurate
          en betroubare finansiële verslagdoening te verseker.
      •   Hulle hersien ouditbevindinge en aanbevelings om die akkuraatheid van
          finansiële verslagdoening te verseker.
      •   Hulle verseker dat die finansiële verslae akkuraat en volledig is en aan
          relevante standaarde en regulasies voldoen.                                                    4

4.5   Gee DRIE gevolge van swak korporatiewe bestuur vir ŉ maatskappy soos
      Kings Bpk.
      Enige DRIE geldige verduidelikings ✓
                                       ✓ ✓
      •   Skade aan die maatskappy se reputasie/Verlies aan kliëntelojaliteit.
      •   'n Aansienlike daling in aandeelwaarde.
      •   Regsgevolge, soos regsgedinge en ondersoeke.
      •   Swak finansiële bestuur wat bedrog of verlies sal verhoog.
      •   Dit kan langtermyn sukses van die maatskappy negatief beïnvloed.                               3
      •   Krediteure mag huiwerig wees om krediet te verleen.
      •   Huidige aandeelhouers mag hul aandele verkoop.
      •   Skend vertroue van verskaffers, wat lei tot strenger kredietvoorwaardes.
                   TOTALE PUNTE                                              15
                                                                                             TOTAAL: 150

                                                  11

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
