# Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/dbd5ae22-b3b1-4831-85a2-9aba387bd998
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/dbd5ae22-b3b1-4831-85a2-9aba387bd998)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                   2025
                                 NASIENRIGLYNE
                    REKENINGKUNDE VRAESTEL 2(10712)

13 bladsye
NASIENBEGINSELS:
1.   Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees
     indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-
     item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
      punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.    Ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is.
4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
      syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui word in die nasienriglyne vir
      komponente of bewerkings, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.

5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
      punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.    Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7.    Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer
      getoon word nie.
8.    Bewerking beteken 'kontroleer bewerking'. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
      LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne.
9.    Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees of soos in nasienriglyne aangedui.

10.   Een deel korrek beteken "bewerking en een deel korrek". Waar metodepunte toegeken word vir een deel
      korrek, moet die redelikheid van die antwoord deur die nasiener gekontroleer word en ten minste een deel
      moet korrek wees alvorens die punt toegeken word. Indien 'n syfer 'n metodepunt verdien het, moet dit as
      “een deel korrek” aanvaar word.

11.   Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van
      toepassing op verhoudings.
12.   Met die toekenning van metodepunte, moet seker gemaak word dat kandidate nie volpunte kry vir enige
      item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
13.   Wees daarop bedag dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
      ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon.
14.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding; s = oorbodige item.

### Page 2

10712/25

VRAAG 1

 1.1.1      BANKVERSOENING
            KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL                                      KONTANTBETALINGSJOERNAAL
                      Bedrag                                                        Bedrag
                                 R102 675                                                      R86 150
                                    1 890                                                      6 000         
                                    3 160                                                       2 800         
                                    6 400                                                         320         
                                                                                                   830         
                                                                                                   365         
                                   114 125                                                       96 465                                10
                                  -1 (maks -1) vreemde item (slegs indien punte elders in vraag vir dieselfde bedrag verdien word)
                  -1 (maks -1) oorbodige item; verseker dat kandidaat nie volpunte verdien indien ‘n foutiewe bedrag(e) insluit nie.

 1.1.2      Bankrekeningsaldo in die Algemene Grootboek op 31 Mei 2025
                                BEWERKINGS                          ANTWOORD
                              sien KOJ           sien KBJ
            – 15 550  + 114 125  – 96 465  OF                               114 125           15 550
                                   17 660 twee punte                                             96 465           2 110 
                                                                                                                Een deel korrek
                                                                                              c/d 2 110
                                                               Geen punte indien tekens omgeruil is nie                                4

 1.1.3     Kies slegs EEN templaat hieronder om hierdie vraag te antwoord.
           TWEE KOLOM METODE
           BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2025
                                                  EEN                EEN
                                                  KOLOM              KOLOM                  DEBIET                KREDIET
                                                  METODE             METODE
           Saldo volgens bankstaat                                                         18 830             Dt en kt totale moet
                                                       18 830             (18 830)                               dieselfde wees
                                                                                          Kan ŉ kt wees
           Krediteer uitstaande
           deposito                                  (31 250)              31 250                               31 250          
           Moet nie 6 000/15 000 aanvaar nie
           Debiteer uitstaande                                                           Sien KBJ
                                                            320              (320)       320 
           EFO’s
                                                         9 650             (9 650)       9 650           
                                                         5 440             (5 440)       5 440           
           Krediteer bedrag
                                                       (5 100)              5 100                                5 100          
           foutiewelik gedebiteer
           Saldo volgens                                                                    2 110                 Kontroleer of
           bankrekening                                (2 110)              2 110            sien1.1.1              gunstig of
           Moenie 15 550 aanvaar nie                                                      Kan ŉ kt wees            ongunstig is

                                                                                             36 350                 36 350             7

                                                                  -1 vir swak aanbieding/foutiewe besonderhede
         As kandidaat beide een-kolom en twee-kolom metode gebruik, merk weergawe wat kandidaat bevoordeel.
                   Vir die 2-kolom metode moet kandidate syfers in die korrekte kolom plaas om punte te verdien.
                         Vir die 1-kolom metode moet kandidate die korrekte teken gebruik, nl. positief of negatief.

                                                                      2

### Page 3

10712/25

1.1.4   Khaya het opgemerk dat 'n langdienende kassier onlangs
        kontanttekorte ervaar het. Stel TWEE moontlike redes voor vir hierdie
        tekorte en verskaf oplossings aan Khaya om elkeen te hanteer.
                   Rede                         Oplossing  
                                                       Gebaseer op rede
        •   Kontant nie korrek getel nie     •   Deurlopende opleiding van
                                                 kassiere aangaande
                                                 kontanthanteringsprosedures.
                                             •   Gereelde kontantrekonsiliasie /
                                                 Rekonsilieer kontant teenoor
                                                 kasregisterrol.
        •   Toesighouer monitor nie          •   Beklemtoon gereelde toesig deur
            kassiere nie                         senior bestuurders.
        •   Moontlikheid van diefstal /      •   Installeer GKTV kamera’s wat
            oorrol van kontant                   areas van kassiere dek.
                                             •   Gereelde onverwagse kontrole
                                                 van kontant.
        •   Gebrek aan konsentrasie          •   Hersien werksure en voorsien
                                                 gereelde rustye.
        •   Afleidings/veelvuldige take by   •   Verseker dat daar gefokus word
            kasregisters                         tydens transaksies/Versoek
                                                 personeel om nie-werksverwante
                                                 afleidings te verminder.              4

1.1.5   Verskaf TWEE redes waarom Khaya alle EFO-betalings van sy
        besigheid magtig.
        Enige TWEE aanvaarbare punte  

        •   Om ongemagtigde betalings te voorkom/Verminder die risiko van
            bedrog of verdagte transaksies.
        •   Hy moet die korrektheid van die transaksie kontroleer/Dit help om dop
            te hou waarheen kontant gaan.
        •   Kontroleer transaksies om foute te voorkom/Hy kontroleer dat bedrag in
            die korrekte rekening inbetaal word.
        •   Verseker dat uitbetalings nie beskikbare fondse oorskry nie.
        •   Monitor en keur besigheidsuitgawes goed.
        •   Kontroleer dat die besigheid se fondse toepaslik aangewend word.
        •   Hy verseker dat besteding binne die begroting en finansiële beplanning
            bly.                                                                       2

                                             3

### Page 4

10712/25

1.2     KREDITEUREVERSOENING

1.2.1   Gebruik die tabel wat voorsien is en toon alle regstellings wat ten
        opsigte van die Krediteurekontrolerekeninge en Krediteurelys gemaak
        moet word.
        Toon veranderinge met ŉ '+' vir ŉ toename, ŉ '–' vir ŉ afname of '0' vir
        geen verandering nie.
                             KREDITEUREKONTROLE-
                                                                                KREDITEURELYS
                                   REKENING
        SALDO/TOTAAL                             64 800                                         79 300

                 B                              – 1 000 
                 C                                                                              – 900 
                 D                              + 5 600 
                 E                              + 4 400 
                                                                               een punt        een punt
                 F                                                             (–2 300     –    2 300)      
                                                                                               – 4 600
             Korrekte                                                                                                   9
                                                 73 800 *                                73 800 *
            saldo/totaal
                                                                   *een deel korrek, moet beginsaldo/totaal insluit
                                               Aanvaar hakies as ‘–‘ teken; indien geen teken beskou as positief.
                           -1 vir vreemde item per reël, indien punt wel op reël verdien is (dus maks kan -5 wees)
                                                        Aanvaar volledige korrekte antwoorde op verkeerde reëls.

1.2.2   PP Verspeiders is tevrede met die manier waarop Soweto Handelaars
        hul rekening bestuur, daarom is hulle bereid om hul kredietlimiet te
        verhoog.

        Verduidelik TWEE aksies wat Soweto Handelaars behoort te neem om
        ŉ goeie verhouding met hul krediteur te handhaaf.
        TWEE geldige verduidelikings           
        •    Betaal rekeninge binne die kredietvoorwaardes van die krediteur.
        •    Toon lojaliteit en toewyding deur gereelde bestellings te plaas.
        •    Duidelike kommunikasie wat hul sakeverhouding versterk.                                                    4
        •    Verseker die verskaffer van hul kredietwaardigheid deur gereeld
             finansiële data te voorsien.

                                            TOTALE PUNTE

                                                        40

                                                        4

### Page 5

10712/25

VRAAG 2

2.1     MAGIC WOOD VERVAARDIGERS

2.1.1   Bereken direkte grondstofkoste.
                         BEWERKINGS                                                              ANTWOORD
                               [8 000 x 420]          [7 050 x 505]
          608 000  + 3 360 000  + 3 560 250 
                                                                                                  7 528 250 
        OF                                                                                          een deel korrek
                                           [400 x 420]        [750 x 505]
          608 000 + 7 467 000 – 168 000 – 378 750                                                                                6
             een punt       een punt       een punt          twee punte

2.1.2   Bereken die fabrieksbokoste vir die jaar.
        Foutiewe totaal                                                                          3 670 860

        Fabrieksversekering                                                                             2 040         
        Waardevermindering op fabriekstoerusting
                               [242 000 x 15/100]                                                    (5 700) *#
                                (36 300  – 42 000)
        Fabriekshuur
             [200 x R350 x 9] OF [168 000/3 x 200/160 x 9]                                          798 000         *#
                                         (630 000  + 168 000)
        Korrekte totaal vir fabrieksbokoste                                                      4 465 200            *
                                                       R3 670 860 moet ingesluit wees                                            9
                                                                                                        *een deel korrek
                                                      # Ignoreer teken, indien teken foutief, verloor punt vir finale totaal

2.1.3   PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 30 APRIL 2025
        Direkte grondstofkoste                                               sien .2.1.1       7 528 250              
        Direkte arbeidskoste                                                                    4 558 200             
        Primêre koste                                                       DGK + DAK         12 086 450              
        Fabrieksbokoste                                                      sien 2.1.2         4 465 200             
        PRODUKSIEKOSTE VAN KLAARPRODUKTE                                                      16 551 650              
                                                                               PK + FBK                                          6

                                                              5

### Page 6

10712/25

2.1.4   Bereken die verkoop- en verspreidingskoste
                         BEWERKINGS                              ANTWOORD

                                          sien PK 2.1.3
             14 380 800  – 12 086 450                           2 294 350 
                                                                   een deel korrek
        OF
             [1 530 X 420]
             9 822 600 – 7 528 250                                                     3
              een punt            een m punt

2.1.5   Magic Wood het vensterrame aan ŉ gemeenskapskool geskenk. Die
        rame is met afvalhout vervaardig, wat andersins vermors sou word.
        Bereken die bedrag verlore ten opsigte van verkope, as gevolg van
        die vermorsing van die hout.
                          BEWERKINGS                          ANTWOORD

             [16 570 /2,5]
             (6 628  – 6 420 ) x 780                            162 240 
                         208 drie punte                            Indien x R780
        OF
             [16 570 – 16 050]
                                                                                       4
              twee punte 520        x 780
                een punt    2,5

2.2     KICK-IT-UP VERVAARDIGERS

2.2.1   Verduidelik waarom dit belangrik is om die verwagte gelykbreekpunt
        vir 'n besigheid te bereken voor die begin van 'n finansiële jaar.
        Enige EEN geldige verduideliking 

         •   Om die minimum aantal eenhede te bepaal wat geproduseer moet
             word om verliese te voorkom.
         •   Om die minimum inkomste te bepaal wat benodig word om alle vaste
             en veranderlike koste te dek.
         •   Dit help met besluite soos prysverhogings of om onnodige uitgawes te
             besnoei.
         •   Om te verhoed dat kontantvloeiprobleme ontstaan.
         •   Dit help om strategiese besluite te neem voordat geld bestee word.        2

                                                          6

### Page 7

10712/25

2.2.2   Nono het nie 'n toename in wins verwag nie. Verduidelik aan haar hoe
        dit moontlik was. Gee TWEE redes. Haal syfers aan.
        Enige TWEE geldige punte    syfers (met neigings) 
        •    Eenhede vervaardig en verkoop het toegeneem (van 40 500)
             tot 42 000/ met 1 500 eenhede / met 3,7%.
        •    Gelykbreekpunt het afgeneem (van 51 545) tot 31 200 / met 20 345
             eenhede / met 39,5%.
        VIR VIER PUNTE:
        •    Het 10 800 eenhede meer as GBP geproduseer (huidige finansiële jaar)
             en 11 045 eenhede minder as GBP geproduseer (vorige finansiële
             jaar).                                                                     4

2.2.3   Verklaar waarom totale vaste koste toegeneem het, maar vaste koste
        per eenheid afgeneem het. Haal syfers aan.
        •    Ekonomiese skaalvoordele is behaal as gevolg van verhoogde
             produksie (van 40 500 eenhede) tot 42 000 eenhede / met 1 500
             eenhede. 
                                           OF
        •    ‘n Styging in produksie (van 40 500 eenhede) tot 42 000 eenhede / met
             1 500 eenhede het die besigheid instaat gestel om koste per eenheid te     2
             verlaag deurdat vaste koste oor meer eenhede versprei word.
2.2.4   Identifiseer TWEE kostes (met syfers) wat goed beheer is. Vir elke
        koste, verskaf 'n aksie wat Kick-it-up Vervaardigers moontlik geneem
        het om hierdie kostes onder beheer te hou.
            KOSTE (MET SYFERS) ✓       ✓             AKSIE/OPLOSSING ✓    ✓
        Direkte grondstofkoste het          •    Grootmaat aankope om voordeel te
        verlaag (van R36) tot R34 / met          trek uit afslag.
        R2 / met 5,6%                       •    Goed opgeleide werkers/onder
                                                 goeie toesig wat minimale
                                                 vermorsing tot gevolg het.
                                            •    Koop by plaaslike verskaffers/
                                                 Goedkoper verskaffer sonder om
                                                 kwaliteit in te boet.
                                            •    Belê in outomatisering om
                                                 doeltreffendheid om proses te
                                                 verbeter.
        Verkoop- en verspreidingskoste •         Verbeterde reklame/maak meer
        het verlaag (van R20) tot R19,30         gebruik van digitale bemarking.
        / met R0,70 / met 3,5%           •       Minder kommissie betaal.
                                         •       Onderhandel met vervoer-
                                                 maatskappye vir laer tariewe.          4
                                            •    Verbeterde roete beplanning.

                                      TOTALE PUNTE

                                                40

                                                7

### Page 8

10712/25

VRAAG 3

3.1.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025.
        Gebruik die geweegde-gemiddelde-metode.
                          BEWERKINGS                         ANTWOORD

                 [710 + 2 370 – 2 508]
                               572 ✓ x R3 420                     R1 956 240 
                                                                     Indien x R3 420     3

        Bereken die bruto wins op 28 Februarie 2025.
                           BEWERKINGS                              ANTWOORD

            [2 508 x R4 550]             [2 508 x R3 420]
                                                                   R2 834 040 
            11 411 400             -   8 577 360                 een deel korrek
                                                                                         5

3.1.2   Magesh het besluit om sy prysstrategie te evalueer. Adviseer hom oor
        EEN aspek wat hy moet oorweeg wanneer hy sy prysstrategie hersien.
        Enige EEN geldige punt 

        •    Hersien die verkoopprys om by die kosprys te pas/stygende
             inflasiekoers kan produksiekoste verhoog wat ‘n aanpassing in pryse
             sal noodsaak.
        •    Oorweeg wat mededingers vir dieselfde tas vra.
        •    Baseer prys op kliëntetevredenheid/oorweeg hoe die kliënte die waarde
             van sy tasse ag.
        •    Evalueer die vraag na reistasse en belyn die prys met oorhoofse
             doelwitte.
        •    Stygende inflasiekoers mag ‘n verhoging in pryse noodsaak om
             winsgewendheid te handhaaf.                                                 2

3.1.3   Magesh is bekommerd oor ŉ afname in wins. Noem TWEE potensiële
        faktore wat tot ŉ afname in winste kan lei.
        Enige TWEE geldige punte        
        •    Verhoogde bedryfsuitgawes.
        •    Verandering in verbruikersvoorkeur.
        •    Verhoogde pryse van verskaffers.
        •    Verhoging in inflasiekoers.
        •    Verlaagde pryse van mededingers.
        •    Afname in eenhede verkoop/Minder reise lei tot verlaagde verkope.
        •    Hoë koers van produkte teruggestuur.
        •    Voorraadverliese of beskadigde voorraad kan winsgewendheid verlaag.
                                                                                         2
        •    Mededingers verlaag pryse.

                                                            8

### Page 9

10712/25

3.2.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad op 28 Februarie 2025. Gebruik
        die spesifieke identifikasiemetode.
                             BEWERKINGS                         ANTWOORD

         [29 + 96 + 44 – 123]
                  ( 46          x R8 700  )         400 200 twee punte
                                                                                           R489 000 
                                                                                            een deel korrek        5
         [116 + 61 – 161]                                                                Beide moet saamgetel
                                                                                                 word
                   (16  x R5 550  )                  88 800 twee punte

3.2.2   Saika-horlosies
        Voorsien ŉ berekening wat bevestig dat die eindvooraad van die Saika-
        horlosies na verwagting binne 8,9 dae verkoop sal wees.
                           BEWERKINGS                           ANTWOORD
             sien 3.2.1                              sien 3.2.1
                                                     16 een m punt x 90 een punt
                                                                                              8,9 dae
             88 800  x 90 
             893 550    1                     OF    161 een punt    1
                                                                                                                   3

3.2.3   Dempo-horlosies
        Aya is seker daarvan dat die Dempo-model NIE uit vooraad is NIE. Toon
        ŉ berekening wat sy vermoede bevestig.
                           BEWERKINGS                           ANTWOORD

                     [46 + 85]                                                                 6 
                          131 – 125                                                        een deel korrek
        OF                                                                                      OF
                     [131 x 7 220]   [125 x 7 220]                                             43 320
                      945 820        –    902 500                                         een punt een m punt
                                                                                                                   2

3.2.4   Aya het sy kommer uitgespreek oor kliënte wat horlosies aanpas sonder
        personeeltoesig. Identifiseer TWEE potensiële probleme wat uit hierdie
        praktyk kan ontstaan en stel ŉ oplossings vir elkeen voor.
                     PROBLEEM                             OPLOSSING
             Enige TWEE geldige probleme       Enige TWEE geldige oplossings  

                                                                  Sluit uitstalkabinet / verbeter
        Moontlikheid van diefstal
                                                                  sekuriteitstelsel.
                                                                  Personeelbegeleiding wanneer kliënte
        Verkeerde hantering deur kliënte
                                                                  horlosies aanpas.

        Kliënte kan horlosies beskadig                            Stal slegs demonstrasiemodelle uit.
                                                                                                                   4

                                                              9

### Page 10

10712/25

3.3.1   Lewer kommentaar oor die voorraadhoudingsperiode van
        winterjasse. Haal syfers aan.

        Die voorraadhoudingstydperk het toegeneem (van 156 dae) na 224 dae/                      2
        met 68 dae. 

        Watter effek het hierdie voorraadhoudingsperiode op Staysmart
        Modes?
        Enige EEN geldige punt              Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoord

        • Kontant vasgevang in voorraad wat tot kontantvloeiprobleme kan lei.
        • Risiko dat voorraad uit die mode kan raak as gevolg van
            seisoenverandering.
        • Moontlikheid van laer wins omdat die besigheid voorraad teen 'n
            verlaagde prys sal moet verkoop.
                                                                                                 2

3.3.2   Nandi is bekommerd dat die huidige prysbeleid tot ŉ toekomstige
        afname in kliënte kan lei. Bereken die persentasieverandering en
        verduidelik hoekom Nandi nie bekommerde hoef te wees nie.
        Die winsopslagpersentasie het toegeneem (van 40%) tot 50% /met 10%
        punte/ met 25%.
        Enige EEN geldige punt 
        •   Kliënte is bereid om meer te betaal.
        •   Die voorraadhoudingsperiode het gedaal.
        •   Voorraad voorhande het verminder.
                                                                                                 3
        •   Aantal eenhede verkoop het toegeneem.

3.3.3   Nandi is tevrede met die nul voorraadverlies. Verduidelik TWEE
        veiligheidsmaatreëls wat sy moontlik geïmplementeer het om hierdie
        resultaat te behaal.
        Enige TWEE geldige punte    

        •   Heg sekuriteitsetikette aan baadjies om bedrog te verminder.
        •   Gereelde voorraadopnames om voorraad voorhande te bevestig.
        •   Beperkte toegang tot stoorkamers.
        •   Roetinetoesig deur senior bestuurders.
        •   Vergelyking van voorraad voorhande met voorraadrekords.
        •   Verbeter sekuriteitstelsel binne die besigheid.                                      2

                                          TOTALE PUNTE

                                                   35
                                                   10

### Page 11

10712/25

VRAAG 4

4.1   Bereken die totale verkope vir Junie 2025.
                          BEWERKINGS                                                     ANTWOORD

           345 000 x 100/25
      OF                                                                                   1 380 000 
            [289 800 x 100/96]
                                                                                                                     2
                301 875 x 160/35

4.2   DEBITEURE-INVORDERINGSKEDULE

                                   KREDIET-
      MAANDE                                                     JULIE                   AUGUSTUS
                                   VERKOPE
                                                                                       -1 oorbodige inskrywing;
      MEI                          320 000                          48 000              Verloor metodepunt vir
                                                                                                totaal

      JUNIE                        345 000                        207 000                   51 750
      JULIE                        298 000                          57 812                178 800 
                                                                                           77 794
      AUGUSTUS                     401 000               Indien x 20% x 97%                  Vier punte indien
                                                                                      kredietverkope nie getoon
                                                                                                                      7
                                                                                          308 344 *
                                                                                                *een deel korrek
                                    Indien bedrae opgeskuif is maar korrek is, ken punte toe en -1 vir aanbieding

                                                    11

### Page 12

10712/25

4.3   Bereken die ontbrekende syfers (i) – (iv) in die Kontantbegrotig vir die
      periode geëindig op 31 Augustus 2025.

      (i)     Ekstra lening aangegaan in Augustus 2025
                              BEWERKINGS                                              ANTWOORD

              1 170  x [(100 x 12)/13]                                              108 000 
                                                                                      een deel korrek
              OF
                   [2 275 x (1 200/13)]           [1 105 x (1 200/13)]
                       210 000            –         102 000

      (ii)    Kontantaankope van voorraad vir Augustus 2025
                            BEWERKINGS                      ANTWOORD

              [1 203 000 x 100/75] OF [401 000 x 4]
                             1 604 000  x [100/160 x 65/100]                        651 625 
                                                                                      een deel korrek
                                          OF x 65/160

      (iii)   Betalings aan krediteure vir Julie 2025
                                BEWERKINGS                                            ANTWOORD

              [1 280 000 x 100/160]
                                                                                      268 800 
                     800 000  x 35/100  x 96/100                                   een deel korrek

      (iv)    Salarisse en lone vir Augustus 2025
                               BEWERKINGS                                             ANTWOORD

                              [14 500 x 70/100]             een punt     twee punte
                29 000  + 10 150  OF 29 000 x 135/100                               39 150
                                                                                      een deel korrek

                                                                                                          14

                                                              12

### Page 13

10712/25

4.4   Verduidelik waarom dié items 'n uitdaging vir die besigheid to gevolg
      kan hê. Verskaf EEN rede vir elke geval.
                                                   REDE  
                         •   Die besigheid se kredietgradering sal verswak.
                         •   Die besigheid het nie betaal soos ooreengekom nie.
      Betalings aan
      krediteure         •   Krediteure kan rente hef.
                         •   Krediteure kan weier om krediet aan die besigheid te
                             verleen.
                         •   Die risiko dat items nie vervang word in die geval van 'n
                             ramp nie.
                         •   Die polis sal verval.
      Versekering        •   Die besigheid sal self die koste moet dra/verhoogde
                             finansiële risiko.
                         •   Potensiële beleggers mag huiwerig wees om sake te doen
                             met ‘n maatskappy wat onvoldoende versekeringsdekking
                                                                                               4
                             het.

      Daar is kommer oor die hoë advertensiekoste wat verband hou met die
      druk van pamflette deur die besigheid, veral gegewe die lae
      verkoopsopbrengs. Stel TWEE moderne en meer koste-effektiewe
      advertensiemetodes voor wat Edward kan oorweeg.
             VOORGESTELDE METODE                              VERDUIDELIKING
          Enige ander aanvaarbare antwoord          Enige ander aanvaarbare antwoord  
      Sosiale media                               Inligting sal geteikende kliënte
                                                  bereik en terugvoer toelaat.
      SMS/Epos/Oproepe                            Persoonlike boodskappe sal
                                                  waarskynlik meer gereelde aankope
                                                  deur kliënte bevorder.                       4

4.5   Lewer kommentaar oor die kontantvloeisituasie gedurende Mei 2025.
      Maak EEN voorstel om Ekasi Handelaars se kontantprobleme te
      verbeter.
                    PROBLEEM                                   OPLOSSING 
      Totale ontvangste is nie voldoende          •     Verbeter invordering vanaf
      om totale betalings te dek nie.                   debiteure.
                                                  •     Gebruik verbeterde strategieë
                                                        om verkope te verhoog.                 2

      Edward oorweeg dit om 'n nuwe tak in 'n ander provinsie oop te maak.
      Identifiseer TWEE uitdagings wat die besigheid se kontantbegroting
      kan beïnvloed.
      Enige TWEE geldige verduidelikings    
      •     ŉ Nuwe perseel huur/koop kan duur wees.
      •     Die besigheid se salarisrekening sal verhoog.
      •     Kliënte moet eers vertroud raak met hul toestelle.
      •     Bemarkingskoste kan verhoog.                                                       2

                                         TOTALE PUNTE

                                                 35
                                                                                    TOTAAL: 150
                                                 13

## Related documents

- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
