# Accounting Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/94296c43-9ab6-4141-9452-a290aa138524
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/94296c43-9ab6-4141-9452-a290aa138524)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NSC November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                                    GRAAD 12

                                           REKENINGKUNDE V1
                                                  2025
                                             NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

 NASIENBEGINSELS:
 1.    Tensy anders getoon in die nasienriglyne, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
       kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
       strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie .
 2.    Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
       punte vir die bedrae by daardie item(s) verdien het.
 3.    Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
       bewerkings wat getoon is.
 4.    Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer
       (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LW: As syfers in die nasienriglyne vir komponente van
       bewerkings aangedui word, dra hierdie syfers nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
 5.    Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
       punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie getoon is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
 6.    Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die verskil in die kwaliteit van kandidate se
       antwoorde aan te dui.
 7.    Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel
       van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag
       gekry het (maks. -2 per vraag)
 8.    Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerde hantering
       kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
 9.    Waar strafpunte toegeken word, kan die finale punte vir daardie afdeling van 'n vraag nie as 'n negatiewe
       totaal getoon word nie.
 10.   Waar metodepunt(e) vir 'n bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die
       antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word.
 11.   'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
       LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
       nasienriglyne aangedui.
 12.   By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit
       is ook van toepassing op verhoudings.
 13.   Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in
       geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n .
 14.   Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let
       ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
 15.   Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
                          Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                                          2                                           DBE/November 2025
                                                  NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 1

 1.1     Bereken die korrekte waarde van die eindvoorraad van informele
         manshemde.
                          BEWERKINGS                      ANTWOORD

          [97 500 + 1 605 000 – 42 500] een punt een m punt
                          1 660 000                     x          820 
                                                                                                       272 240 
                            5 000                                                                   een deel korrek
                    [300 + 4 800 – 100] een punt een m punt                                            as x met 820

                                      332 vier punte
                                                                                                                               6
                                                                           Teller en noemer moet as sodanig gemerk word.
                  Moenie punte toeken vir enige alleenstaande syfers nie. Bv. geen punte as slegs 97 500/300 geskryf is nie

 1.2     GEWONE-AANDELEKAPITAAL-NOTA

             AANTAL                                BESONDERHEDE                                        BEDRAG

         2 150 000        *       Aandele uitgereik aan die begin                                 11 395 000 
        Kontroleer (+ATK – AU)

           750 000                Aandele uitgereik gedurende die jaar                              7 455 000 *
                                                                                                  Kontroleer (+ATK– A@B)

         (150 000)        #       Aandele teruggekoop (GAP: R6,50 )                                 (975 000) #
                                                               Moenie R1 710 000 aanvaar nie

         2 750 000                 Aandele uitgereik einde van jaar                                17 875 000                 8
                                 * een deel korrek kontroleer die korrekte bewerking vir balanserende syfer. dus (+AT - AU)
                                                                                                            #Ignoreer hakies
                                  Indien antwoord van 975 000 korrek is, ken twee punte toe indien R6,50 nie gewys word nie
                                                                                     -1 aanbieding/besonderhede (maks.-1)

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                                       3                                           DBE/November 2025
                                               NSS – Nasienriglyne

 1.3     STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 28 FEBRUARIE 2025

         Bates
         Niebedryfsbates
         Vaste bates teen drawaarde
         Vaste deposito: Time Bank
                                                                                                      480 000 
                           (320 000 x 60 / 40) OF 800 000 - 320 000                        2
         Bedryfsbates                                                                              5 798 000
         Voorraad                 een punt     een m punt
                               (– 285 50027 + 272 240 sien 1.1)                                    4 584 740 *
          (4 598 000  – 13 260 ✓) as 1.1 > Eindv., teken moet +tief wees
         Handels- en ander ontvangbare bedrae
                     Oordrag        VOS           Komm. Ink.      Dir. Fooie      SAID Ink.           835 550 *
         (735 000 + 5 000 – 29 600 + 6 400+ 48 750+ 70 000)
         Kontant en kontantekwivalente

         Totale bates                                                                  12

         Ekwiteit en laste
         Aandeelhouersbelang 39 347 500 drie punte
                  [(4 721 700  x 100 / 24 ) x 2 ] – 16 200 000  23 147 500 *
         Gewone aandelekapitaal                                                       sien 1.2    17 875 000 

         Behoue inkomste                                      AHE – GAK; kan -tief wees       7    5 272 500 
         Niebedryfslaste
         Verbandlening: Delta Bank     – 250 000 drie punte
                                                                                                   2 950 000 *
                 (3 200 000  + 290 000 – 540 000 ✓)                                        5
         Bedryfslaste (5 798 000 / 1,3)                                                            4 460 000 
         Handels- en ander betaalbare bedrae Oordrag                            Huurink.
                                                                                                      960 500 *
                                                 (878 500 + 5 000  + 77 000 )
         Huidige/Korttermynlening (540 000 – 290 000)                                sien NBL         250 000 

         Aandeelhouers vir dividende (2 750 000 x 90 / 100)                                        2 475 000 
         Bankoortrekking                                    Balanserende syfer kan -tief wees         774 500 

         Totale ekwiteit en laste                                                          10                                  36
                                                                                                          * een deel korrek.
                                                                       Kontroleer Kt.L en ADiv. kan by H&AB ingesluit word.
                     -1 vreemde items (maks.-2); -1 aanbieding (maks.-1) misplaaste items ken slegs punte toe vir bewerking

                                               TOTALE PUNTE

                                                          50

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                                             4                                          DBE/November 2025
                                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 2
 2.1   Versoening van Wins voor Belasting en Kontant Gegenereer uit
       Bedrywighede-nota op 28 Februarie 2025:
       Verandering in ontvangbare bedrae
                  BEWERKINGS                  ANTWOORD INVLOEI/UITVLOEI

             3 167 000 – 1 303 500                                        1 863 500                      Uitvloei *
                                       Ignoreer bewerkings en hakies                                                                3

           Verandering in betaalbare bedrae
                    BEWERKINGS                                            ANTWOORD                INVLOEI/UITVLOEI
         [1 450 000 + 14 600]
             1 464 600  – 1 323 500                                       141 100 
                                                                           een deel korrek
       As bewerkings nie getoon is nie, ken volpunte toe vir antwoord        VJ – HJ of
                                                                                                            Invloei*
       Moenie ‘n punt toeken vir enige bewerking bygevoeg tot                omgekeerd
       alleenstaande syfers vir beide jare nie                                                                                      4
                                                 *Ken punte toe vir antwoord/besonderhede indien nie in die betrokke kolom nie.

 2.2   KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2025

       KONTANTVLOEI UIT BEDRYSFAKTIWITEITE
       Kontant gegenereer uit bedrywighede
       Rente betaal                                                                                    (316 250)
       Belasting betaal (201 600  – 32 000  – 15 300 )
                              OF – 201 600           + 32 000        + 15 300                          (154 300) *#
                            Aanvaar grootboekformaat of die gebruik van hakies in bewerking.
                  Met gebruik van omgekeerde tekens, merk seker slegs een opsie deurgaans.

       Dividende betaal                                                                       4        (252 000)
       KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
       Aankoop van vaste bates (2 900 000 – 2 520 000)                                                 (380 000) 
       Verkoop van vaste bate
                           [55 000 x (15% x 4/12)]        een punt      een punt een m punt                 13 250 *#
        (16 000  – 2 750 ) OF 55 000 – 41 750                                              6
       Verandering in vaste deposito
       KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
       Opbrengs uit aandele uitgereik (50 000 x R20)                                                   1 000 000 
       Aandele teruggekoop                  een punt een punt
                                                                                                         (30 800) *#
                     (2 000 x R15,40 ) OF 22 000 + 8 800
       Verandering in lening (3 300 000  – 2 880 000 )                                     9        (420 000) *#

       NETTO VERANDERING IN KONTANT EN
                                                                                                     (1 172 000) *
       KONTANTEKWIVALENTE
       KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN                                                            415 000 
       KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN EINDE 4                                                       (757 000)                  23

                                                                               * Een deel korrek en moet die korrekte bewerking
            As daar geen hakies is nie, neem aan dat die antwoord 'n invloei van kontant is – ken punte slegs vir bewerkinge toe.
       # As die korrekte bedrag sonder hakies verskaf word, en sonder bewerkinge, ken alle punte geallokeer vir bewerkinge toe.
                         -1 vreemde items (maks.-2); -1 aanbieding (maks.-1) misplaaste items ken slegs punte toe vir bewerking

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                                          5                                          DBE/November 2025
                                                  NSS – Nasienriglyne

 2.3     Bereken die volgende finansiële aanwysers vir die jaar geëindig
         28 Februarie 2025:
         Netto batewaarde per aandeel
                           BEWERKINGS                     ANTWOORD

                                                                                                1 433,8 sent *
                                                                                                   een deel korrek
                             7 140 120  x               100                                       bereken as R/c;
                              498 000                    1                                      R/c nie vereis nie
                                                                                             Aanvaar R14,34 / R14,33 /
                                                                                                  1 433c / 1 434c
                                                                                                                              3

         Vuurproefverhouding
                         BEWERKINGS                                                              ANTWOORD

                een punt    een punt         een punt    een punt                                   1,3 : 1 *
             (3 167 000 + 18 000)        (1 609 380 + 775 000)                                    een deel korrek
                                                                                                   in vorm x : 1
                3 185 000  :              2 384 380                                           Aanvaar 1,34 : 1
                                                                                                                              5

         Dividenduitbetalingskoers
                           BEWERKINGS                                                            ANTWOORD
             twee punte een punt
              (90 000 + 129 480)                                                                    42,3% *
                219 480                x 100                                                  een deel korrek
                518 400                     1                                                Moenie 0,42 aanvaar nie
                                                                                                                              5
         By ELKE berekening hierbo sal die 'x 100' nie deel van 'een deel korrek' nie uitmaak nie.
         Teller en noemer moet as sodanig gemerk word.
         Moenie punte gee vir enige bewerkings wat aan alleenstaande syfers toegeken is nie. Bv. geen punte indien enigiets
         anders by R7 140 120 / 498 000 / 518 400 gevoeg word nie.

 2.4     Die direkteure behoort bekommerd te wees oor die kontantbronne van
         die maatskappy vir die jaar geëindig op 28 Februarie 2025. Gee EEN rede
         (met syfers) vir hierdie bekommernis.
         Rede          Syfer/s 

         •   Die kontant en kontantekwivalente het verander (van ‘n gunstige saldo
             R415 000) na 'n ongunstige saldo van R757 000 sien 2.2.
         •   Die netto kontantuitvloei van R1 172 000 sien 2.2 toon dat die maatskappy se
             bedrywighede nie voldoende kontant gegenereer het om in sy behoeftes te
             voorsien nie.
                                                                                                                              2

                                                  TOTAL PUNTE

                                                            45

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                                6                      DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3

 3.1     3.1.1     Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFVS) ✓
         3.1.2     Direkteur ✓
         3.1.3     Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (KMIE) ✓                3

 3.2     Shorts Bpk.

 3.2.1   Bedryfsdoeltreffendheid:

         Die HUB glo dat die maatskappy se prysbepalingsbeleid goed bestuur
         word in vergelyking met hulle mededingers. Haal TWEE finansiële
         aanwysers/finansiële data met tendense aan om sy bewering te staaf.
         Finansiële aanwysers/finansiële data ✓ ✓ Syfers en tendense  ✓

         •   Winsopslag % daal (van 65%) tot 50%/met 23,1%/met 15%-punte
         •   % netto wins na belasting op verkope styg (van 22%) tot 26,4%/met
             20%/met 4,4%-punte
         •   Verkope het verbeter (van R48 m) tot R77 m/met R29 m.

         Moenie bedryfsuitgawes op verkope aanvaar nie
                                                                                              4

 3.2.2   Likiditeit:

         Verduidelik hoe die kredietbeleid die likiditeit van die maatskappy
         verbeter het. Haal TWEE finansiële aanwysers met tendense aan.
         Finansiële aanwysers ✓ ✓ Syfers en tendense  ✓

         •   Debiteure-invorderingstermyn het verbeter (van 42 dae) tot 31 dae/met
             11 dae
         •   Krediteurebetalingstermyn het verbeter (van 71 dae) tot 90 dae/met 19 dae

         Moenie bedryfsverhouding en vuurproefverhouding aanvaar nie
                                                                                              4

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                                             7                                     DBE/November 2025
                                                     NSS – Nasienriglyne

 3.2.3   Aandeelhouding van Lewis Clark in Shorts Bpk.:

         Verskaf 'n berekening om die effek te toon wat die terugkoop van aandele
         op Lewis se % aandeelhouding gehad het.
                           BEWERKINGS                             ANTWOORD

                                                             twee punte
             [1 783 250 x 40%]
                                                             669 950            x 100              51,6% 
              713 300  x 100                       OF
                                                            1 383 250              1             een deel korrek
             1 383 250     1                                   een punt                         % teken nie nodig
                                                                                                Aanvaar 51% / 52%
                                                                100% – 48,4%
                                                                           drie punte                                      4
         'x 100' vorm nie deel van 'een deel korrek' nie.
         Teller en noemer moet as sodanig gemerk word.
         Moenie punte toeken vir enige bewerkings wat aan alleenstaande syfers gedoen word nie. Bv. geen punte as
         enigiets anders by 713 300 / 1 383 250 gevoeg word nie.

         Gee TWEE redes waarom die interne ouditeur bekommerd is oor die HFB
         wat die direksie oorreed het om aandele terug te koop.
         Enige TWEE geldige verduidelikings                 deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

         •    Die HFB is nou 'n meerderheidsaandeelhouer / minderheidsaandeelhouers
              se invloed verminder.
         •    Lewis het in sy persoonlike belang opgetree, nie tot voordeel van die
              maatskappy nie.
         •    Dit het net voordat die finale dividende verklaar is plaas gevind, wat Lewis
              verder onregmatig kon bevoordeel.
         •    Die HFB se invloed kan die onafhanklikheid van die direksie ondermyn en
              tot bevooroordeelde besluite lei.
         •    Die gebruik van maatskappyfondse om homself te verryk is 'n onbehoorlike
              gebruik van maatskappybates / verduistering van maatskappyfondse / hy
              het sy posisie misbruik om die direksie te oortuig.
         •    Sy optrede vergroot die risiko dat die vertroue in die maatskappy en die
              reputasie skade ly.
         •    Hulle het 'n hoër prys as die NBW en MP betaal.
                                                                                                                           4

         Bereken die addisionele bedrag wat die maatskappy vir die terugkoop van
         die aandele betaal het, in vergelyking met die aandeleprys op die JSE.
                            BEWERKINGS                            ANTWOORD

                                     [3,00 – 2,56]
                400 000          x      0,44           OF 1 200 000 – 1 024 000                 176 000 
                                                                                                 een deel korrek

                                                                                                                           2

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                                  8                       DBE/November 2025
                                          NSS – Nasienriglyne

 3.3     Shorts Bpk. en Lynn Bpk.

 3.3.1   Opbrengs en dividenduitbetalingsbeleid:

         Die HUB's van beide maatskappye sal hulle maatskappye se prestasie
         bespreek. Lewer kommentaar op wat hulle oor die % opbrengste moet
         noem. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers aan.
         Finansiële aanwyser met syfers   Verduideliking/kommentaar  
         Shorts Bpk.
         • OOAB het afgeneem het (van 14,7%) tot 6%/met 8,7%-punte/met 59,2%.
         • Die direkteure sal die afname moet uitlig en aandui dat hul aandag skenk
             daaraan om dit te verbeter in die nuwe finansiële jaar.
         • Die opbrengs van OOAB is minder as wat uit ‘n vaste deposito verdien kon
             word.
         Lynn Bpk.
         •   OOAB het toegeneem (van 14,5%) tot 16,1%/met 1,6%-punte/met 11%.
         •   Direkteure sal aandeelhouers herinner dat hulle verdienste hoër is as die
             rentekoers op vaste deposito's.
         •   Deur meer in die maatskappy te belê, het beter opbrengste as wat hulle uit
             'n vaste deposito sou verdien.                                                      4

         'n Voornemende belegger glo dat Lynn Bpk. 'n beter dividend-
         uitbetalingsbeleid in vergelyking met Shorts Bpk. het. Verduidelik
         waarom jy met haar sou saamstem. Verskaf TWEE punte met syfers.
         Finansiële aanwyser met syfers   ✓     Verduideliking      ✓
         Shorts Bpk.
         •   Hulle het geen fondse uit verdienste behou nie en gebruik 24,6%
             (162c van 130c) van die fondse van vorige finansiële jare / verhoog
             (van 49,1%) tot 124,6%
         •   Dit was om die aandeelhouers se aandag af te trek van die daling in die
             winsgewendheid (VPA) van die maatskappy in die huidige jaar.
         •   Poging om maatskappy-aandele prestasie in die mark weg te
             steek/aandele onderwaardeer.
         •   Hulle wou die aandeelhouers tevrede hou.
         Lynn Bpk.
         •   Hulle het 46,1% (235c van 510c) van hul verdienste behou/dit verhoog (van
             49,2%) tot 53,9%
         •   Dit is 'n aanduiding van beplande uitbreidings in die toekoms waarby die
             aandeelhouers sal baat.
                                                                                                 4

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                              9                       DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 3.3.2   Aandeleprys:
         Lewer kommentaar op die aandeelhouers se tevredenheid met die
         vertoning van hulle aandeleprys. Haal TWEE finansiële aanwysers aan
         om jou kommentaar te ondersteun.
         Vergelyking van NBW – MP       Syfers en tendense    

         Shorts Bpk.
         • NBW van 270 sent is hoër as die MP van 256 sent/met 14 sent.
         Lynn Bpk.
         • MP van 976 sent is hoër as die NBW van 958 sent/met 18 sent.

         VIR VIER PUNTE:
         In Shorts Bpk. is aandele onderwaardeer teen14 sent, terwyl aandele in Lynn
         Bpk. weer oorwaardeer is teen 18 sent.
                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V1                             10                          DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 3.4     Lynn Bpk.

         Die skuld-ekwiteit-verhouding toon dat addisionele lenings gedurende
         die finansiële jaar verkry is. Die direkteure is van mening dat dit 'n goeie
         besluit was. Haal EEN finansiële aanwyser aan om hulle mening te
         ondersteun.
         Finansiële aanwyser met syfers  Verduideliking 

         •   OOTKA het gestyg (van 19,2%) tot 21,8%/met 2,6%-punte/met 13,5%.
         •   OOTKA is hoër as die rentekoers op lenings (12,5%), die maatskappy toon
             'n positiewe hefboom / maatskappy het die geleende fondse effektief
             gebruik om hoër winste te genereer.
                                                                                                3

 3.5     Ouditverslag van Lynn Bpk.

         Verduidelik waarom die aandeelhouers oor hierdie ouditverslag
         bekommerd moet wees. Verskaf TWEE punte.
         Enige TWEE geldige punte  

         •   Dit is 'n gekwalifiseerde verslag / dui op ‘n slegte verslag.
         •   Die verslag sal die maatskappy se beeld of reputasie beïnvloed.
         •   Daar is onvoldoende interne kontrole prosesse (swak boekhouding).
         •   Die moontlikheid van wanbestuur van fondse of bedrog.
         •   Verminder vertroue in direkteure se integriteit.
         •   Dit kan vertroue in die mark verlaag en 'n daling in aandeelprys veroorsaak
             / dit sal wantroue skep by moontlike nuwe beleggers.
         •   Dit kan die maatskappy se kredietwaardigheid verlaag / bydra tot 'n laer
             kredietgradering.                                                                  2

         Noem TWEE moontlike besluite wat die aandeelhouers kon maak,
         gebaseer op hierdie ouditverslag.

         Enige TWEE geldige punte    
         •   Ondersoek finansiële praktyke in die maatskappy.
         •   Stem teen die herverkies van huidige direkteure / stem teen vergoeding van
             huidige direkteure.
         •   Stel ‘n nuwe interne ouditeur in die maatskappy aan, gegewe die wantroue
             in die huidige een.
                                                                                                2
         •   Eis verduideliking van direkteure om deursigtigheid te verseker / eis
             verbeterde interne kontrole of bestuur
         •   Besluit om hul aandele te verkoop as gevolg van verhoogde risiko.
         •   Vermy addisionele beleggings in maatskappy / staak verdere beleggings
             tydelik, totdat kwessies uitsorteer is.

                                      TOTAL PUNTE

                                             40
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V1                           11                        DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4

 4.1     Sommige aandeelhouers is bekommerd oor die donasies wat vir
         omgewingsinisiatiewe gemaak word, en hulle glo dat dit nie hulle
         verantwoordelikheid is nie.
         Gee raad aan die aandeelhouers oor waarom korporatiewe donasies in
         belang van die maatskappy is. Verskaf TWEE punte.
         Enige TWEE geldige punte  

         •   Weerspieël goeie bestuur, wat sal bydra tot die welstand van die
             gemeenskap / donasies aan gemeenskapsprojekte lei tot verbeterde
             kwaliteit van lewens / dra by tot opbou van ‘n stabiele gemeenskap.
         •   Die King Kode moedig belegging in volhoubaarheid van die omgewing aan.
         •   Dit verlaag die belasbare inkomste van die maatskappy.
         •   Maatskappye wat bydra tot hul gemeenskap is meer gewild by klante.
         •   Goeie publisiteit sal bydra tot die maatskappy se beeld of vraag na
             aandele.
         •   Bou sterk verhoudinge in die gemeenskap om besigheidontwrigtings te
             voorkom / behou lojaliteit deur goeie verhoudinge met gemeenskappe.            2

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Rekeningkunde/V1                             12                            DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 4.2     Verduidelik TWEE punte waarom dit belangrik is dat werknemers
         onetiese gedrag in 'n besigheid rapporteer.
         Enige TWEE geldige punte  

         •   Dit bevorder aanspreeklikheid / goeie etiese gedrag / verseker werknemers
             se verbintenis tot etiese waardes / toon toewyding aan etiese standaarde.
         •   Dit verseker werknemers se langtermyn belegging in die sukses van die
             maatskappy / dit bevestig dat werknemers is ingestel op die sukses van die
             maatskappy.
         •   Dit sal bydra tot die vroeë identifisering van probleme en die regstelling van
             die misstappe / motiveer werknemers deur wangedrag effektief aan te
             spreek.
         •   Dit sal 'n positiewe kultuur van eerlikheid en deursigtigheid aanmoedig.
         •   Beskerm maatskappy se reputasie / beskerm maatskappy om finansieel
             gesond te bly.
         •   Skep 'n veilige, produktiewe werksomgewing / beskerm werknemers se
             prestasie.
         •   Verhoog moraal deur regverdigheid te verseker en wangedrag aan te
             spreek / verhoog vertroue deur regverdigheid te verseker.
                                                                                                   2

         Stel TWEE stappe voor wat die maatskappy kan doen om soortgelyke voorvalle
         in die toekoms te voorkom.
         Enige TWEE geldige punte    
         •   Verbeterde interne finansiële beheerstelsels / voer gereelde interne en
             eksterne oudits uit om onreëlmatighede vroegtydig op te spoor.
         •   Gereelde opleiding rakende etiek aan alle werknemers.
         •   Beskerm fluitjie-blasers / skep ‘n veilige rapporteringskanaal vir werkers.
         •   Monitor en evalueer bestuur se optrede meer gereeld / verhoog die
             toesighouding oor die leierskap se optrede.
         •   Voorsien 'n houer waarin werknemers voorstelle kan plaas om sienings
             rakende etiese gedrag te deel.
         •   Stel duidelike gedragskodes en gevolge vir oortreders op / nagevolge moet
             streng op alle teistering en boelie-gedrag toegepas word.
         •   Moedig deursigtigheid aan om konflik te verminder / bevorder openheid om
             toksiese gedrag te verminder.                                                         2

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Rekeningkunde/V1                            13                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 4.3     Verduidelik betekenis van die term insolvent.
         Enige gepaste verduideliking 

         •   Die laste is meer as die bates / maatskappy beskik nie oor voldoende
             fondse of bates om skuld te delg nie.
         •   Die maatskappy sal nie in staat wees om sy laste te betaal met sy
             bates indien dit is gelikwideer word nie / finansieel nie in staat om
             verpligtinge na te kom.
         •   Die maatskappy se ekwiteit is negatief.
                                                                                            2

 4.4     Lewer kommentaar op hoe die 'regte-uitgifte' die solvensie van die
         maatskappy tot 'n gunstige posisie verbeter het. Verwys na die effek van
         die regte-uitgifte op die bates, ekwiteite en laste van die maatskappy.
         Aanvaar dat die maatskappy se banksaldo gunstig was.

         •   Bates sal toeneem aangesien meer kontant ontvang is. 
         •   Ekwiteit sal verbeter aangesien meer aandele uitgereik is. 
         •   Laste sal onveranderd bly. 
                                                                                            3

 4.5     Gee TWEE redes waarom die bestaande aandeelhouers positief op
         deelname aan die regte-uitgifte gereageer het.
         Enige TWEE geldige redes   deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde

         •   Hulle sal hulle vorige beleggings in die maatskappy wil beveilig in die
             maatskappy.
         •   Hulle kry die aandele teen 'n afslag prys.
         •   Hulle kan hierdie aandele teen markprys verkoop en 'n wins maak.
         •   Verklein die kanse van likwidasie / red die maatskappy van
             insolvensie.
         •   Hulle het vertroue in die maatskappy se herstel en bestuur getoon.
                                                                                            4

                                     TOTAL PUNTE

                                            15

                                                                             TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2023 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-answer-book-eng/aaeb9a41-12fe-49c2-9ba7-37693926cbd5) — Accounting · Addendum · 2023 · Eng
- [Accounting P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2023-eng/4c9e315d-40c3-4d80-9775-322ef8d07061) — Accounting · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
