# Accounting Grade 12 P1 NW June 2025 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-addendum-paper-1-afrikaans/07479ea1-b94f-4d94-8481-399291d34a4d
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 NW June 2025 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-addendum-paper-1-afrikaans/07479ea1-b94f-4d94-8481-399291d34a4d)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                    GRAAD 12

                                 REKENINGKUNDE V1
                                     JUNIE 2025
                                  ANTWOORDEBOEK

Naam: ……………………………………………………………….

     VRAAG           MAKSIMUM         NASIENER       INTERNE          EKSTERNE
                       PUNT                         MODERATOR        MODERATOR
       1                 55
       2                 51
       3                 24
       4                 20
    TOTAAL              150

                     Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                        2                 NW/Junie 2025
                            Graad 12 – Antwoordeboek

 VRAAG 1:      KONSEPTE, INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAAT

 1.1 1.1.1

      1.1.2

      1.1.3

      1.1.4

      1.1.5
                                                                          5

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                              3                     NW/Junie 2025
                                  Graad 12 – Antwoordeboek

 1.2 WANKARABA BEPERK
     1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig
           30 April 2025
           Verkope

              Koste van verkope

              Bruto wins

              Ander Bedryfsinkomste

              Huurinkomste

              Bruto Bedryfsinkomste

              Bedryfsuitgawes

              Lone en Salarisse

              Bedryfswins

              Rente inkomste                                      565 000

              Wins voor rente uitgawe

              Rente uitgawe

              Netto wins voor belasting

              Inkomstebelasting

              Netto wins na belasting                            1 251 378
                                                                                   33

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                            4                        NW/Junie 2025
                                Graad 12 – Antwoordeboek

      1.2.2 Staat van finansiële posisie soos op 30 April 2025
            EKWITEIT EN LASTE

              GEWONE AANDEELHOUERSBELANG

              Gewone aandelekapitaal                              3 500 000

              NIE-BEDRYFSLASTE

              BEDRYFSLASTE

              Handels en ander betaalbares

              TOTALE EKWITEIT EN LASTE                           12 361 189
                                                                                    17

                                       VRAAG 1

                                         55

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                             5                            NW/Junie 2025
                                 Graad 12 – Antwoordeboek

 VRAAG 2:      GEWONE AANDELEKAPITAAL- EN BEHOUE INKOMSTE
               NOTAS, KONTANTVLOEISTAAT EN FINANSIËLE AANWYSERS

 2.1 2.1.1

      2.1.2

      2.1.3

      2.1.4

      2.1.5
                                                                                          5

 2.2 2.2.1    GEWONE AANDELEKAPITAAL

              GEMAGTIG
                             Gewone aandele

              UITGEREIK:
                             Gewone aandele in uitreik aan die begin
                             van die jaar
                   320 000

                             Gewone aandele in uitreik aan die einde   1 744 600
                             van die jaar                                                 8

      2.2.2   BEHOUE INKOMSTE
              Behoue inkomste aan die begin van die jaar               2 474 800

              Behoue inkomste aan die einde van die jaar
                                                                                         10

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                              6                         NW/Junie 2025
                                  Graad 12 – Antwoordeboek

 2.3 Bereken die bedrag wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir:

      2.3.1    Belasting betaal

                                                                                         4

      2.3.2    Dividende betaal

                                                                                         3

      2.3.3    Aandele teruggekoop

                                                                                         3

 2.4 Stel die volgende afdelings van die kontantvloeistaat op:

       2.4.1   Verandering in bedryfskapitaal

                                                                                        10

     2.4.2     Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite

                                                                                         4

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                            7                           NW/Junie 2025
                                Graad 12 – Antwoordeboek

     2.4.3     Netto verandering in kontantekwivalente

                                                                                           4

                                         VRAAG 2

                                             51

 VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE

 3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
     Netto batewaarde van Limpopo Bpk.

      Skuld-Ekwiteitsverhouding van Boland Bpk.

                                                                                           6

 3.2 Jou kollega is van mening dat die likiditeitsituasie van Limpopo Bpk. beter
     is as dié van Boland Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike
     syfers aan om sy mening te staaf.
     Haal twee finansiële syfers aan.

      Verduidelik:

                                                                                           6

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                          8                           NW/Junie 2025
                              Graad 12 – Antwoordeboek

 3.3 Boland Bpk. het gedurende die finansiële jaar besluit om ‘n groot bedrag
     op die lening af te betaal. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike
     syfers aan om aan te toon hoekom dit nie ‘n goeie besluit deur die
     direkteure was nie. (Hefboomeffek)
     Relevante syfers:

      Kommentaar:

                                                                                         6

 3.4 Lewer kommentaar oor die waarde van die twee maatskappye se aandele
     op die JEB. Verduidelik hoe hierdie syfers jou keuse gaan beïnvloed ten
     opsigte van die maatskappye.
                             Finansiële aanwyser en         Keuse van
                             verduideliking daarvan        Maatskappy
                                   met syfers.

      Boland Bpk.

      Limpopo Bpk.

                                                                                         6

                                           VRAAG 3

                                               24

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                            9                             NW/Junie 2025
                                Graad 12 – Antwoordeboek

 VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR EN OUDITVERSLAG

 4.1 KORPORATIEWE BESTUUR

      4.1.1   Winston kan in hierdie situasie as ‘n (fluitjieblaser/ werknemer)
              beskryf word.

                                                                                             1

      4.1.2   Dit is uiters noodsaaklik om die identiteit van persone wat
              wangedrag rapporteer te beskerm. Gee EEN rede wat gebruik kan
              word om die direkteure te oortuig dat hulle nie openlik vir Winston
              kan bedank nie.

                                                                                             2

      4.1.3   Verskaf een term om die “geskenk” wat die Aankopebestuurder
              ontvang het, te beskryf.

                                                                                             1

      4.1.4   Dui EEN interne maatreël aan wat die maatskappy kan instel om ‘n
              herhaling van so voorval in die toekoms te voorkom.

                                                                                             2

      4.1.5   ‘n Besorgde aandeelhouer het van die voorval te hore gekom.
              Verskaf twee moontlike vrae wat hy by die volgende AJV kan vra
              in verband met die maatskappy se tenderbeleid.

                                                                                             4

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V1                            10                              NW/Junie 2025
                                  Graad 12 – Antwoordeboek

 4.2 OUDITVERSLAE

      4.2.1   Dui aan watter tipe ouditverslag Pilanesberg Beperk ontvang het.
              Verskaf een rede vir jou keuse.

                                                                                            4

      4.2.2   Gee EEN rede waarom die Maatskappywet vereis dat publieke
              maatskappye deur 'n onafhanklike ouditeur geoudit moet word.

                                                                                            2

      4.2.3   Koerantberigte het aangedui dat Motepo Vennote aan wanbestuur
              skuldig bevind is ten opsigte van ouditwerk wat by verskeie groot firmas
              gedoen is. Verduidelik hoe dit aandeelhouers van Pilanesberg Bpk. kan
              beïnvloed. Noem TWEE punte.

                                                                                            4

                                              VRAAG 4

                                                  20

                                                                             TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
