# Accounting Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 addendum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/f73894eb-30e5-45ce-b465-773f8402d257
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 NW June 2025 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/f73894eb-30e5-45ce-b465-773f8402d257)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NAAM:

                                    NOORDWES

                            PROVINSIALE ASSESSERING

                               REKENINGKUNDE V2

                                     GRAAD 12

                                     JUNIE 2025

                           SPESIALE ANTWOORDEBOEK

                                  Maksimum   Punte
 Vraag         Onderwerp                            Moderator Moderator
                                    Punte  Toegeken

    1     Rekonsiliasies               50

    2     Kosterekeningkunde           60

    3     Voorraadwaardasie            40

          Totaal                      150

                     Hierdie antwoordeboek bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                         2                             NW/Junie 2025
                             Graad 12 – Antwoordeboek

VRAAG 1: BANK- EN KREDITEUREVERSOENING, DEBITEUR OUDERDOMS
         ONTLEDING EN INTERNE BEHEER.

1.1 BANKVOORSIENING: TEORIE
    Waar of onwaar:
    1.1.1
     1.1.2
     1.1.3
     1.1.4
     1.1.5
                                                                                      5

1.2 BANKVERSOENING

     1.2.1         KOJ                                 KBJ
             Voorlopige totaal     325 000       Voorlopige totaal      290 000

             Saldo volgens bankrekening teen die einde van Junie 2025.

                                                                                      15

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V2                         3                         NW/Junie 2025
                             Graad 12 – Antwoordeboek

     1.2.2   Bankversoeningstaat op 30 Junie 2025
                                                        Debiet    Krediet

                                                                                      6

     1.2.3   Bereken die totale kredietkaart verkope vir die maand.
                            BEWERKINGS                        ANTWOORD

                                                                                  2

     1.2.4   Verwys na Inligting F. Stel TWEE interne beheermaatreëls
             voor om te verseker dat dit nie weer in die toekoms gebeur
             nie.

                                                                                  2

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V2                         4                          NW/Junie 2025
                             Graad 12 – Antwoordeboek

1.3           KREDITEUREVERSOENING

      1.3.1   Gee TWEE redes waarom dit vir die maatskappy belangrik is
              om die Krediteureversoeningstaat op te stel.

                                                                                 2

      1.3.2   Bereken die korrekte Krediteurekontrolerekening-saldo nadat
              die relevante foute en weglatings in ag geneem is.
                       Dt.          Krediteurekontrole        Kt.

                                                                                 6

      1.3.3   Bereken die korrekte saldo's van die krediteure met
              inagneming van foute en weglatings.
                 KREDITEURE             BEWERKINGS                SALDO
               Hunt              16 580
               Groothandelaars
               Tiger             24 620
               Groothandelaars
               Blackwood
               Vervaardigers

                                                                                 10

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V2                          5                          NW/Junie 2025
                              Graad 12 – Antwoordeboek

1.4 DEBITEUREOUDERDOMSONTLEDING

     1.4.1   Verduidelik volledig die doel vir die voorbereiding van 'n
             debiteureouderdomsontleding. Noem TWEE punte.

                                                                                    2

                                             50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V2                           6                      NW/Junie 2025
                               Graad 12 – Antwoordeboek

VRAAG 2: PRODUKSIEKOSTESTAAT, BRUTO WINS EN EENHEIDSKOSTE.

2.1    Koste van verskeping van ingevoerde grondstowwe
       Kosprys:
       Vraggeld op aankope:
       Doeaneregte:                                                                  3

2.2.1 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2025

       Direkte arbeid (396 000
       Primêre koste

       Totale koste van produksie
       Werk-in-proses aan die begin van die jaar

       Koste van produksie van klaar produkte                                        12

2.2.2 Direkte materiaalkoste

       Totale materiaalkoste
                                                                                     10

       Fabrieksbokoste
       Verbruiksgoedere (15 000
       Onderhoud                                                       48 000

       Totale fabrieksbokoste
                                                                                     11

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V2                         7                          NW/Junie 2025
                             Graad 12 – Antwoordeboek

       Koste van klaarprodukte verkoop
       Beginsaldo van klaarprodukte

       Eindsaldo van klaarprodukte

                                                                                       4

2.3 Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 30 Junie 2025.

                                                                                       3

2.4 Berekeninge:

     2.4.1   Eenheidskoste vir die vervaardiging van elke omskakelaar. (Rond
             af tot die naaste rand).

                                                                                       3

     2.4.2   Verkoopprys van een omskakelaar: (Rond af tot die naaste rand).

                                                                                       3

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V2                        8                         NW/Junie 2025
                            Graad 12 – Antwoordeboek

     2.4.3 Bereken die gelykbreekpunt en lewer kommentaar daarop:

     Kommentaar:

                                                                                     7

2.5 Gee TWEE redes waarom die besigheid plaaslike verskaffers moet
    ondersteun.
    Redes:

                                                                                     2

2.6 Die eienaar van Current Bpk is nie tevrede met die wins wat hy maak
    nie. Die eienaar het 'n alternatiewe verskaffer van grondstowwe gevind.
    Bespreek sy besluit en wat die implikasies hiervan op die onderneming
    kan wees.

                                                                                     2

                                     60

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V2                        9                         NW/Junie 2025
                            Graad 12 – Antwoordeboek

VRAAG 3
3.1 KONSEPTE

     Kies EEN term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n term
     uit die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die term langs die
     vraagnommer (3.1.1 tot 3.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer.
     3.1.1
     3.1.2
     3.1.3
                                                                               3

3.2 MY VELLIES
     3.2.1   Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die
             geweegde gemiddelde metode te gebruik.

                                                                              7

     3.2.2   Die vermiste eenhede van voorraad.

                                                                              4

     3.2.3   Die gemiddelde voorraadhouperiode (in dae).

                                                                              5

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V2                         10                         NW/Junie 2025
                             Graad 12 – Antwoordeboek

     3.2.4   Die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te
             gebruik.

                                                                                5

     3.2.5   Die eienaar voel dat dit beter is vir die besigheid om eerder
             die periodieke voorraadstelsel te gebruik as die deurlopende
             voorraadstelsel. Verduidelik kortliks die verskil tussen die
             twee stelsels.

                                                                                4

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V2                           11                           NW/Junie 2025
                               Graad 12 – Antwoordeboek

3.3 QUICK FRY

      Identifiseer EEN probleem met betrekking tot elke winkel, en haal syfers
      aan om die probleem te verduidelik. Stel in elke geval vir Julia voor hoe
      sy die probleem kan oplos.
      KLERKSDORP – Miyaz Moola
      Probleem         Verduideliking                 Oplossing vir probleem

      POTCHEFSTROOM - Daleen Coetzee
      Probleem   Verduideliking                      Oplossing vir probleem

      VRYBURG – Themba Ndaba
      Probleem     Verduideliking                    Oplossing vir probleem

                                                                                   12

                                         40
                                                                            Totaal: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Accounting · Memo · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P2 Nov 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/4c11fbd4-960d-4f11-8cb5-c00f8f2cb8b5) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
