# Accounting Grade 12 Paper 1 NW June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/9e8ce43d-2629-4bf8-98f3-23c601c52aed
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 1 NW June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/9e8ce43d-2629-4bf8-98f3-23c601c52aed)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                             GRAAD 12

                                      REKENINGKUNDE V1
                                          JUNIE 2025
                                        NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1.  Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien 'n
    kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
    strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering mag toegepas word nie.
2.  Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat
    punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3.  Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
    bewerkings wat getoon is.
4.  Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir die syfer (nie die
    metodepunt vir die antwoord nie). LW: Syfers wat in die nasienriglyne vir komponente van bewerkings
    aangedui is, moet saam gemerk word; hierdie syfers dra nie die metodepunt vir dele daarvan nie.
5.  Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt
    toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6.  Waar dit aangedui word, kan deelpunte toegeken word om die vreskil in die kwaliteit van kandidate se
    antwoorde aan te dui.
7.  Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van
    die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir ‘n vraag gekry
    het (maks. -2 per vraag).
8.  Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hantering
    kan impliseer. Aanpassings word gemaak op grond van die nuanses/konteks van sekere vrae.
9.  Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe totaal
    getoon word nie.
10. Waar metodepunt(e) vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord
    ondersoek voordat die punt toegeken word.
11. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek.
    LW: Kontroleer bewerking moet 'n +, -, x, ÷, wees volgens kandidaat se (geldige) antwoord, of soos in
    nasienriglyne aangedui.
12. By bewerkings moet geen punte vir bewerkings toegeken word waar die teller en noemer omgeruil is nie. Dit
    is ook van toepassing op verhoudings.
13. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel
    of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ‘n .
14. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook
    daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan bevat.
15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
                         Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V1                        2                NW/Junie 2025
                            Graad 12 – Nasienriglyne

 VRAAG 1:      KONSEPTE, INKOMSTESTAAT EN BALANSSTAAT

 1.1 1.1.1 D ✔

      1.1.2 A ✔

      1.1.3 E ✔

      1.1.4 C ✔

      1.1.5 B ✔
                                                                         5

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Rekeningkunde/V1                              3                                   NW/Junie 2025
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

 1.2 WANKARABA BEPERK
     1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 30 April 2025
           Verkope (7 523 000✔ – 40 600✔)
                                                                7 482 400✔
           Koste van verkope (7 482 400✔- 260 000 + (260 000              
           x 100/80) 325 000 ✔✔ x 100/160✔)                   *  (4 717 125)
           Bruto wins                               Bewerking 9           
                                                                   2 765 275
           Ander bedryfsinkomste                      Bewerking   103 856

              Huurinkomste (119 808 – 20 352✔✔)                       *                
                                                                                   99 456
              Voorsiening vir oninbare skuld aans (50 000✔ –                           
              45 600 (912 000 x 5%)✔✔)                          *                   4 400
              Bruto bedryfsinkomste                   Bewerking 9                      
                                                                                2 869 131
              Bedryfsuitgawes                                   Bewerking              
                                                                              (1 216 106)
              Lone en Salarisse
                                                                                457 745✔
              Versekering (42 000 – 4 500✔)                     Bewerking
                                                                                37 500
              Direkteursfooie (687 500 – 27 500✔)               Bewerking
                                                                               660 000
              Handelsvoorraadtekort (843 136 + 25 375 – 835 000)
                                                                               33 511✔✔
              Waardevermindering (25 200✔ + 2 150✔)                       *           
                                                                                  27 350
              Bedryfswins                                    Bewerking 11      1 653 025
              Rente inkomste
                                                                                 565 000
              Wins voor rente uitgawe                           Bewerking             
                                                                               2 218 025
              Rente uitgawe
                                                                              (480 000) ✔
              Netto wins voor belasting                                       1 738 025✔
              Inkomstebelasting                                           4   (486 647) ✔
              Netto wins na belasting                                          1 251 378
                                                                                                  33
              * Een deel korrek

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Rekeningkunde/V1                              4                                 NW/Junie 2025
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

      1.2.2 Staat van Finansiële Posisie soos op 30 Junie 2025
            EKWITEIT EN LASTE
              GEWONE AANDEELHOUERSBELANG                                           ✔✔
              (900 000 x 6,28)                                               5 652 000

              Gewone aandelekapitaal                                         3 500 000
              Behoue inkomste                                          3    2 152 000

              NIE-BEDRYFSLASTE                                               4 185 000

              Lening: Mahikeng Bank (5 100 000✔ + 480 000✔) x                       
              75% ✔                                         4                4 185 000

              BEDRYFSLASTE                                                  2 524 189

              Handels en ander betaalbares (967 350✔+20 352)                       
                                                        Sien Huurinkomste      987 702
              Korttermynlening (5 580 000 x 25%)                                    
                                                                             1 395 000
              Aandeelhouers vir dividend (900 000 x 13c)                    117 000✔✔
              SAID (Inkomstebelasting) (462 160✔ - 486 647)                        
                                                                     10         24 487
              TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                      12 251 567
                                                                                                17

                                        VRAAG 1

                                             55

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Rekeningkunde/V1                               5                       NW/Junie 2025
                                   Graad 12 – Nasienriglyne

 VRAAG 2:      GEWONE AANDELEKAPITAAL- EN BEHOUE INKOMSTE
               NOTAS, KONTANTVLOEISTAAT EN FINANSIËLE AANWYSERS

 2.1 2.1.1    bedryfsbate ✔
      2.1.2   beperkte ✔
      2.1.3   netto batewaarde ✔
      2.1.4   wesenlikheidsbeginsel ✔

      2.1.5   likiditeit ✔
                                                                                       5

 2.2 2.2.1    GEWONE AANDELEKAPITAAL

              GEMAGTIG
              3 680 000       Gewone aandele

              UITGEREIK:
              920 000✔✔ Gewone aandele in uitreik aan die begin    1 012 000
                          van die jaar
                320 000   Gewone aandele uitgereik op 1 Maart        761 200✔
                          2024
               (20 000) ✔ Aandele teruggekoop op 28 Februarie      (28 600) 
                          2025 @ R1,43✔
              1 220 000 Gewone aandele in uitreik aan die einde    1 744 600
                          van die jaar                                                 8

      2.2.2   BEHOUE INKOMSTE
              Behoue inkomste aan die begin van die jaar            2 474 800

              Netto inkomste na belasting                            1 195 200
                                                                           ✔✔
              Terugkoop van 20 000 aandele @ R0,50✔                 (10 000) ✔

              Gewone aandele dividende                                     
                                                                    (458 800)
                   Betaal (1 240 000✔ x 0,15✔)                     186 000

                   Verklaar                                          272 800✔

              Behoue inkomste aan die einde van die jaar                   
                                                                    3 201 200          10

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Rekeningkunde/V1                                   6                                NW/Junie 2025
                                       Graad 12 – Nasienriglyne

 2.3 Bereken die bedrag wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir:

      2.3.1    Belasting betaal
               Aanvaar alternatiewe berekeninge, rekens omgedraai of grootboekrekening
               23 800✔ + 464 800✔ + 16 400✔ = 505 000
                                                                                                       4

      2.3.2    Dividende betaal
               Aanvaar alternatiewe berekeninge, rekens omgedraai of grootboekrekening

               154 000✔ + 186 000 = 340 000                                                          3
                              Sien 2.2.2

      2.3.3    Aandele teruggekoop

               28 600 + 10 000 = 38 600
               Of
               20 000✔ x 1,93✔ = 38 600✔                                                               3

 2.4 Stel die volgende afdelings van die kontantvloeistaat op:

      2.4.1    Verandering in bedryfskapitaal                                     222 000

               Afname✔ in voorraad 328 000 – 224 000                            104 000✔✔

               Afname✔ in debiteure                                                 76 400
                                                                                         Bewerking
               239 600 – 316 000✔
               Toename✔ in krediteure                                               41 600
                                                                                         Bewerking
               129 600✔ – 88 000                                                                      10

      2.4.2    Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite                          562 600

               Opbrengs met aandele uitgereik                                     761 200✔

               Terugkoop van aandele 28 600 + 10 000                             (38 600) 
                                                                                         Sien 2.3.3

               Terugbetaling van lening 960 000 – 800 000                       (160 000) ✔
                                                                                                       4

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Rekeningkunde/V1                                         7                  NW/Junie 2025
                                             Graad 12 – Nasienriglyne

      2.4.3     Netto verandering in kontantekwivalente                    321 400

                Kontant en kontantekwivalente – begin                   (111 000) ✔✔
                (15 000 – 126 000)
                Kontant en kontantekwivalente - einde                      210 400✔
                                                                                                4

                                                     VRAAG 2

                                                         51

 VRAAG 3: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE

 3.1 Bereken die volgende finansiële aanwysers:
     Netto batewaarde van Limpopo Bpk.

      4 233 600✔ = 1 120 sent
      378 000✔

      Skuld-ekwiteitsverhouding van Boland Bpk.

      606 690✔ : 3 033 450✔
      = 0,2 : 1
                                                                                                6

 3.2 Jou kollega is van mening dat die likiditeitsituasie van Limpopo Bpk. beter
     is as die van Boland Bpk. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike
     syfers aan om sy mening te staaf.
     Haal twee finansiële syfers aan.
      Enige twee aanwysers ✔✔ en syfers ✔✔

           Vuurproefverhouding van Boland Bpk is 3,31:1 en Limpopo Bpk is 1,3:1
           Omsetsnelheid van voorraad van Boland Bpk is 5 keer en Limpopo Bpk
            is 9 keer
      Verduidelik ✔
          Limpopo Bpk het ‘n beter vuurproefverhouding as Boland Bpk. Boland
            Bpk het te veel voorraad voorhande.
          Limpopo Bpk verkoop voorraad vinniger, 9 keer, gedurende die jaar
            teenoor Boland Bpk se 5 keer.                                                       6

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Rekeningkunde/V1                                        8                       NW/Junie 2025
                                            Graad 12 – Nasienriglyne

 3.3 Boland Bpk. het gedurende die finansiële jaar besluit om ‘n groot bedrag
     op die lening af te betaal. Haal TWEE finansiële aanwysers met toepaslike
     syfers aan om aan te toon hoekom dit nie ‘n goeie besluit deur die
     direkteure was nie. (Hefboomeffek)
      Finansiële aanwyser en syfers ✔✔ ✔✔     Geldige kommentaar ✔
      Relevate syfers:
      Skuld : Ekwiteit is 0,2:1 (Kontroleer 3.1)

      OOKA is 18,9%

      Kommentaar: Enige twee redes
         Die maatskappy is laag gerat (lae risiko) en daarom is dit nie nodig om
          die lening vining terug te betaal nie.
         Die maatskappy is positief gerat. Die OOKA van 18,8% is hoër as die
          rentekoers van 11% op lenings.                                                           6

 3.4 Lewer kommentaar oor die waarde van die twee maatskappye se aandele
     op die JEB. Verduidelik hoe hierdie syfers jou keuse gaan beïnvloed ten
     opsigte van die maatskappye.
                  Finansiële       aanwyser         en Keuse van Maatskappy
                  verduideliking daarvan met syfers

                                                                 Ek sal in Boland Bpk
                                                                 belê want die aanvraag
      Boland Bpk         Markprys is 715 sent wat meer is as na hul aandele is goed.
                         die NBW van 540 sent.                   OF
                                                                 Ek sal nie in Boland Bpk
                                                                 belê nie want die
                                                                 aandele is oorprys.
                                                                 Ek sal in Limpopo Bpk
                                                                 belê want die aandele is
                         JEB prys is 910 sent wat laer is as die onderwaardeer.
      Limpopo            NBW van 1 120 sent.                     OF
      Bpk                                                        Ek sal nie in Limpopo
                                                                 Bpk belê nie want die
                                                                 aandele is nie in
                                                                 aanvraag nie.                     6

                                                    VRAAG 3

                                                        24

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Rekeningkunde/V1                                 9                                  NW/Junie 2025
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

 VRAAG 4: KORPORATIEWE BESTUUR EN OUDITVERSLAG

 4.1 KORPORATIEWE BESTUUR

      4.1.1   Winston kan in hierdie situasie as ‘n (fluitjieblaser/ werknemer)
              beskryf word.

              Fluitjieblaser ✔
                                                                                                       1

      4.1.2   Dit is uiters noodsaaklik dat die identiteit van persone wat
              wangedrag rapporteer te beskerm. Geen EEN wat gebruik kan
              word om die direkteure te oortuig dat hulle nie openlik vir Winston
              kan bedank nie.
              Enige EEN geldige punt ✔✔ Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde.
                Die identiteit van fluitjieblasers moet beskerm word sodat hulle nie
                 geteiken word nie.
                Werknemers kan bang wees om oortredings aan te meld en verkies
                 om eerder stil te bly as hulle nie seker is dat hulle identiteit beskerm
                 gaan word nie.
                Werkers kan aangemoedig word om voorvalle anoniem aan te meld
                 want dit kan aanmeldings vermeerder.                                                  2

      4.1.3   Verskaf een term om die “geskenk” wat die Aankopebestuurder
              ontvang het, te beskryf.

              Omkoopgeskenk/ Gunsloon/ Bribe/ Kick-back ✔
                                                                                                       1

      4.1.4   Dui EEN interne maatreël aan wt die maatskappy kan instel om ‘n
              herhaling van so voorval in die toekoms te voorkom.
              Enige EEN geldige punt ✔✔ Deelpunte vir onvolledige/onduidelike antwoorde.
                Die besigheid moet ‘n beleid hê vir die ontvangs van
                 geskenke/toekenning van tenders.
                Werkenemers moet deursigtig wees in hul onderhandelinge en alle
                 “geskenke” wat hulle by kliënte/verskaffers ontvang moet verklaar
                 word.
                Skeiding van pligte: Die Aankopebestuurder moenie die persoon
                 wees wat tenders toeken en goedere ontvang nie.                                       2

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Rekeningkunde/V1                                  10                             NW/Junie
2025
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

      4.1.5   ‘n Besorgde aandeelhouer het van die voorval te hore gekom.
              Verskaf twee moontlike vrae wat hy by die volgende AJV kan vra
              in verband met die maatskappy se tenderbeleid.
              TWEE punte per relevante vraag.✔✔ ✔✔ Deelpunte vir onvolledige/onduidelike
              antwoorde.
                     Het die maatskappy ‘n tenderbeleid?
                     Is die korrekte prosedure gevolg met die toekenning van die
                      tender?
                     Hoekom was Winston se toesighouer huiwerig om die voorval te
                      ondersoek?
                     Is Winston se toesighouer dalk kop in een mus met die
                      Aankopebestuurder?
                     Watter gevolge staar die Aankopebestuurder in die gesig?
                     Gaan die maatskappy die Aankopebestuurder toelaat om die
                      skootrekenaar te hou?
                     Gaan die maatskappy stappe teen die Aankopebestuurder
                      neem?                                                                        4

 4.2 OUDITVERSLAE

      4.2.1   Dui aan watter tipe ouditverslag Planesberg Beperk ontvang het.
              Verskaf een rede vir jou keuse.
              Tipe verslag: Ongekwalifiseerd ✔✔
              Enige 1 rede ✔✔
              Dit is 'n goeie verslag
              Die woorde: 'redelike weergawe' dui aan dat die ouditeure op geen probleme
              afgekom het.                                                                         4

      4.2.2   Gee EEN rede waarom die Maatskappywet vereis dat publieke
              maatskappye deur 'n onafhanklike ouditeur geoudit moet word.
              Enige EEN geldige rede ✔✔
               Onafhanklike mening sal voorgehou word.
              

               Skeiding tussen bestuur en eienaarskap.
               Belange van die aandeelhouers word beskerm
               Onderneming werk met aandeelhouers se geld
               Om die moontlikheid van bedrog op te spoor/ te verminder.                          2

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Rekeningkunde/V1                                      11                                              NW/Junie 2025
                                          Graad 12 – Nasienriglyne

      4.2.3 Koerantberigte het aangedui dat Motepo Vennote aan wanbestuur
              skuldig bevind is ten opsigte van ouditwerk wat by verskeie groot firmas
              gedoen is. Verduidelik hoe dit aandeelhouers van Pilanesberg Bpk. kan
              beïnvloed. Noem TWEE punte.
              Enige TWEE relevante punte ✔✔ ✔✔Toekomstige aandeelhouers nie relevant tot
              hierdie antwoord nie Die vraag vra die invloed op aandeelhouers en nie die gevolge op
              aandelepryse ens nie

               Die aandeelhouers sal nie op die ouditverslag kan staat maak nie.
               Die aandeelhouers sal nie ouditeure weer her-kies op die volgende
                AJV nie (sal ontslaan word).
               Die aandeelhouers mag dalk op 'n heroudit aandring deur 'n ander
                betroubare ouditfirma.
               Die aandeelhouers mag aandring op regstappe as die oudit
                bedrieglik gedoen is.
               Bestaande aandeelhouers mag dalk van hulle aandele ontslae raak/
                verkoop.                                                                                              4

                                                            VRAAG 4

                                                                 20

                                                                                                  TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
