# Accounting Grade 12 Paper 2 NW June 2025 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/da7454ec-e196-4959-ab41-65c637f6a5a1
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Paper 2 NW June 2025 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-accounting-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/da7454ec-e196-4959-ab41-65c637f6a5a1)

## About this document

Accounting · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                                  GRAAD 12

                                          REKENINGKUNDE/V2
                                              JUNIE 2025
                                        FINALE NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders vermeld in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien die
     kandidaat nie punte elders in die vraag vir daardie item verloor nie (geen strafpunt vir misplaaste item nie).
     Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) word slegs toegepas indien die kandidaat punte
     vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Tensy anders vermeld, volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
     voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer (nie die
     metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: Indien syfers aangedui in nasienriglyne vir komponente of
     bewerkings , dra hierdie nie die metodepunt vir finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders aangedui, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer oorweeg word om die punt toe
     te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, kan deelpunte toegeken word om te onderskei tussen verskillende kwaliteite van
     antwoorde van kandidate.
7. Indien kandidate meer as die vereiste aantal antwoorde verskaf, inspekteer alle antwoorde om voordeel vir
     die kandidaat te gee. Strafpunte kan vir vreemde inskrywings toegepas word indien kandidate volpunte op 'n
     vraag verdien (maks. -2 per Q).
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie 'n finale negatief
     wees nie.
9. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord
     ondersoek en ten minste een deel moet korrek wees voordat die punt toegeken kan word.
10. Bewerking beteken 'kontroleer die werking'. 'Een deel korrek' beteken werking en een deel korrek.
     Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees of per nasienriglyn.
11. In bewerkings, moenie punte vir bewerkings toeken as teller en noemer omgeruil is - dit geld ook vir
     verhoudings.
12. By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat ten minste
     gedeeltelik verkeerd is nie. Dui aan met 'n.
13. Wees bewus van kandidate wat geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Let daarop dat een
     opmerking verskillende aspekte kan bevat.
14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
15. Hierdie nasienriglyn is nie vir publieke verspreiding nie, aangesien sekere items moontlik verkeerde
     behandeling kan impliseer. Die aanpassings wat gemaak is, is as gevolg van nuanses in sekere vrae.
                                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

      Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Rekeningkunde/V2                                      2                                    NW/Junie 2025
                                            Graad 12 – Nasienriglyne

VRAAG 1:       BANK EN KREDITEUR SE VERSOENING, DEBITEURE SE OUDERDOM
               ONTLEDING EN INTERNE BEHEER.

1.1    BANKVERSOENING

       1.1.1          Onwaar
       1.1.2          Onwaar
       1.1.3          Onwaar
       1.1.4          Onwaar
       1.1.5          Waar                                                                                       5

1.2                                              BANKVERSOENING
       1.2.1                  KOJ                                        KBJ
               Voorlopige totaal                  325 000 Voorlopige totaal                      290 000
                                                                                                          
               Kredietkaartverkope                15 300Bankkoste(230 + 1 050)             Pyltjie1 280 
                                                                                                          
               Direkte deposito huur               5 900Rente oortrokke bank                      130 
               Rente op
                                                     430 Kontant onttrekking                    3 600 
               spaarrekening
               Elektroniese                               Elektroniese
                                                  12 000                                        4 140
               oordragte                                  betalings
                                                          Debietorders                          17 200
                                                          Korrigeer fout EFT 73
                                                          (51 400 – 15 400)                     36 000
                                                               beide+ pyltjie
                                                               Deposito
                                                                                                24 000
                                                               gekanselleer
                                        358 630                            376 350
               Saldo volgens bankrekening aan die einde van Junie 2025. Bewerking
               4 960+ 358 630Sien 1.2.1– 376 350Sien 1.2.1         (12 760) 15
                                                                                                Moet krediet
                                                                                              aandui, of ( ) of
                                                                                                  ongunstig
       1.2.2   Bankversoeningstaat op 30 Junie 2025
                                                                            Debiet           Krediet
               Kt. Balans/saldo volgens bankstaat                                                480 
               Kt uitstaande deposito                                                         30 400 
               Dt uitstaande EFO's
                               No 121                                           19 200 
                               No 122                                            4 700 
               Dt regstelling van fout                                          19 740
               Kt balans/saldo volgens bankrekening                             Sien 1.2.1      12 760
               As saldo gunstig is in 1.2.1, moet dit debiet wees in
               Bankversoening. As ‘n syber beide kante verskyn,                  43 640           43 640
               geen punte = raai.                                                                                 6

      Kopiereg voorbehou

### Page 3

Rekeningkunde/V2                              3                            NW/Junie 2025
                                  Graad 12 – Nasienriglyne

   1.2.3 Bereken die totale kredietkaartverkope vir die maand.
                                 BEWERKINGS                              ANTWOORD
         1 050 x 100/4                                                     26 250  2
                                                                                     
   1.2.4 Verwys na Inligting F. Stel TWEE interne beheermaatreëls voor wat die
         besigheid kan implementeer om te verseker dat dit nie weer in die
         toekoms sal gebeur nie.         Enige twee
          Skep 'n beleid om kontant op 'n daaglikse basis te deponeer. 
          Hierdie saak moes in Mei opgevolg gewees het – doen maandeliks
             versoenings.
          Verdeling van pligte. een persoon dien as 'n kontrole vir 'n ander.
              Versoek 'n kennisgewingsdiens van die bank vir transaksies (sms/e-pos).
              Versoek debiteure om via EFO te betaal.
                                                                                           2
              Kontrakteer die bank van kontant uit aan ‘n buite maarskappy.

  Kopiereg voorbehou

### Page 4

Rekeningkunde/V2                                    4                                  NW/Junie 2025
                                          Graad 12 – Nasienriglyne

1.3    KREDITEUREVERSOENING
       1.3.1 Verskaf TWEE redes waarom dit belangrik is vir die besigheid om 'n
             Krediteureversoeningstaat op te stel.   Enige twee
               Dit help om verskille tussen die saldo van die rekeningstaat (eksterne
                dokument) en die saldo in die besigheid se rekords (interne
                dokument)te identifiseer.                                             
               Dit help om bedrog, foute en weglatings op te spoor.                                     
               Dit is 'n interne beheermaatreël.                                                      2

       1.3.2 Bereken die korrekte Krediteurekontrolerekeningsaldo nadat
             die tersaaklike foute en weglatings in ag geneem is.
                      Dt.                      Krediteurekontrole                          Kt.
                             Twee punte
              Debietnota (1 280 + 1 280) 2 560                Saldo             a/b        32 640
                           Saldo        49 620                Diverse aankoop               5 020
                                                              Hunt Groothandelaars         12 800
                                                              BTW                           1 720
                                          52 180                                           52 180
                                                     Saldo                                 49 620
              32 640+ 5 020 + 12 800 – 1 280 – 1 280 + 1 720 = 49 620
                                                         Een deel korrek                      6

       1.3.3 Bereken die korrekte saldo's van krediteure Hunt Groothandelaars,
             Tiger Groothandelaars en Blackwood met inagneming van foute en
             weglatings.
                KREDITEURE                   BEWERKINGS                SALDO’S
              Hunt                        16 580+ 12 800+1 720+ 200                   31 300*
              Groothandelaars

              Tiger                                (- 3 150 Een punt - 3 150 Een punt)
                                                                                         13 420*
              Groothandelaars             24 620 –      6 300 – 4 900

              Blackwood
                                          0 + 4 900                                       4 900 
              Vervaardigers
                                                                                         49 620*        10
                 *Bewerking, een deel korrek

      Kopiereg voorbehou

### Page 5

Rekeningkunde/V2                                   5                            NW/Junie 2025
                                        Graad 12 – Nasienriglyne

1.4    DEBITEUREOUDERDOMSONTLEDING
       1.4.1 TWEE punte om die doel van die opstel van 'n debiteure-
             ouderdomsontleding te beskryf. Gebruik volledige beskrywende
             sinne.  Enige twee
                Om te bepaal of debiteure hulle rekeninge in die vasgestelde tydperk volgens
                 hul kredietvoorwaardes (gewoonlik 30 dae) betaal.                           
                Interne beheersisteem om agterstallige rekeninge aan te dui en rente te hef
                 op agterstallige rekeninge van debiteure.                                   
                Om seker te maak dat debiteure nie hul kredietlimiet oorskry nie en om
                 debiteure se kredietimiete te hersien.                                       
                Dien as 'n herinnering om sms'e te stuur aan debiteure om hulle te herinner
                 om te betaal                                                                 
                  Identifiseer debiteure wat nie toegelaat mag word om nog op krediet te koop,
                   alvorens hulle rekening nie op datum gebring is nie.                           2

                                            TOTALE PUNTE
                                                 50

      Kopiereg voorbehou

### Page 6

Rekeningkunde/V2                               6                                NW/Junie 2025
                                     Graad 12 – Nasienriglyne

VRAAG 2: PRODUKSIEKOSTESTAAT, BRUTO WINS EN EENHEIDSKOSTE.

2.1    Koste van besending ingevoerde grondstowwe
       Kosprys:5 000 x 18,12                                                          90 600
       Vraggeld op aankope:800 x 18,12                                                14 496
       Invoerregte:90 600 x 10%                                                        9 060 3

2.2.1 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 30 Junie 2025
           Direkte materiaal                                Sien 2.2.2              492 000
       Direkte arbeid (396 000+ 39 600+ 7 200+ 78 000)                           520 800
       Primêre koste                                       Bewerking              1 012 800
       Fabrieksbokoste                      Sien Fabrieksbokoste nota               464 000
       Totale vervaardigingskoste                          Bewerking              1 476 800
       Werk-in-proses aan die begin van die jaar                                    240 000
                                                                Bewerking         1 716 800
       Werk-in-proses aan die einde van die jaar                                    (82 000) 
       Produksiekoste van klaarprodukte                         Bewerking         1 634 80012

2.2.2 Notas tot die Produksiekostestaat:
      Direkte materiaal koste
       Beginvoorraad                                                                 120 000
           Aankope (420 000+ 90 600)                            Sien 2.1           510 600
       Vraggeld op aankope (39 000+ 14 496)                Sien 2.1                 53 496
           Invoerregte                                            Sien 2.1             9 060
                                                                                       693 156
           Eindvoorraad             Balanserende syfer, moet in hakies wees        (201 156) 
       Koste van grondstof                                                           492 00010
       Fabrieksbokoste
       Verbruiksgoedere (15 000- 8 000+ 70 000) (Moet – 8000 of + 70 000)          77 000
       Elektrisiteit (18 000 + 6 000)          (18 000 is een deel correk)          24 000
       Onderhoud                                                                     48 000
                                   4 800        (120 000 is een deel korrek)
       Huuruitgawe (120 000 + [6(10 000 x 8%)]                                     124 800
       Waardevermindering                                                            70 200
       Fabrieksbestuurder salaris                                                   120 000
                                                                Een deel korrek     464 00011
       Koste van voltooide/klaar goedere verkoop
       Aanvangsaldo van voltooide/klaar goedere                                     616 080
       Koste van klaar goedere vervaardig                       Sien 2.2.1        1 634 800
                                                                                    2 250 880
       Eindsaldo van voltooide/klaar goedere                                      (120 600) 
       Koste van voltooide/klaar goedere verkoop                 Bewerking        2 130 280 4

      Kopiereg voorbehou

### Page 7

Rekeningkunde/V2                                       7                                NW/Junie 2025
                                            Graad 12 – Nasienriglyne

2.3    Bereken die bruto wins vir die jaar geëindig 30 Junie 2025.

       Verkope                                                                             3 600 600
       Koste van verkope                             Sien koste van voltooide goedere    (2 130 280) 
       Bruto wins                                         Bewerking en een deel korrek     1 470 320 3

2.4    BEWERKINGS:
             Eenheidskoste om elke omskakelaar te vervaardig. (Rond af tot die
       2.4.1
             naaste Rand).
             1 634 800Sien 2.2.1
                780
             = 2 095,90
             = R2 096Een deel korrek                                                                   3

       2.4.2   Verkoopprys van een omskakelaar:
               3 600 600
                  850
               = R4 236                                                                                 3
       2.4.3   Bereken die gelykbreekpunt en lewer kommentaar daarop:
               Sien 2.2.2 Fabrieksbokoste
               464 000+ 82 170               (546 170)
                4 236– 1 125                   (3 111)
               Sien 2.4.2 Verkoopsprys
               =175,56 of 176 eenhede Een deel korrek
               Opmerking:
               Die besigheid het 780 eenhede geproduseer; dit is 604 bo GBP 176 eenhede. 
                Die onderneming het 850 eenhede verkoop; dit is 674 bo die GBP 176         
                 eenhede.                                                                  
                Die onderneming sal wins maak op 674 eenhede.                                       7

      Kopiereg voorbehou

### Page 8

Rekeningkunde/V2                              8                            NW/Junie 2025
                                    Graad 12 – Nasienriglyne

2.5    Gee TWEE redes waarom die besigheid plaaslike verskaffers moet ondersteun.
       Redes:(Enige TWEE relevante redes.) 
        Geen invoerkoste sal betaal word nie.                                              
        Pryse meer stabiel aangesien prys nie deur fluktuasies in wisselkoerse beïnvloed
         word nie.                                                                          
        Skep meer werksgeleenthede vir mense van die land.
        BBP verhoog en dit help klein ontwikkelende besighede
        Dit verbeter lewenstandaard.                                                       
        Geen vervoervertragings in geval van noodbestellings nie.                          
        Aanbeveling van King Code.                                                          
        Verbeter die tripel P – effek (persone, planeet en profyt).                         
        Geld bly in die land en verbeter wisselkoers.                                      
        Minder misdaad as indiensneming toeneem.                                           
        Welwillendheid van die gemeenskap (Ubuntu) / Goeie beeld van die besigheid.           2

2.6    Die eienaar van Current Bpk is nie tevrede met die wins wat hy maak nie. Die
       eienaar het 'n alternatiewe verskaffer van grondstowwe gevind. Bespreek sy
       besluit en wat die implikasies hiervan kan wees.
       (Enige TWEE relevante redes) 
        Dit is noodsaaklik dat die goedere van dieselfde kwaliteit moet wees.
        Die maatskappy kan sy lisensie verloor aangesien die nuwe verskaffer nie deur die
          Elektrisiteitsraad goedgekeur word nie.
        Verwag terugsendings as die kwaliteit nie goed is nie.                             
        Sal die naverkope diens doeltreffend wees?                                         
        Die nuwe verskaffer moet betroubaar wees en betyds afdlewer.                          2

                                        TOTALE PUNTE
                                             60

      Kopiereg voorbehou

### Page 9

Rekeningkunde/V2                                     9                                  NW/Junie 2025
                                           Graad 12 – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1 KONSEP: Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings.
    3.1.1 Periodieke voorraadstelsel 
    3.1.2 Spesifieke identifikasie metode 
    3.1.3 Eerste in eerste uit (EIEU)                                                                       3

3.2 MY VELLIES
    3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die geweegde gemiddelde
          metode te gebruik.
                                  ( 1 690 500)
          320 770+ 1 392 380– 22 650 
            (520+ 1 960) – 30
          1 690 500 3 punte
           2 450       3 punte

             = 690 x 325 = R224 250 een deel korrek en vermenigvuldig met 325 eindvoorraad                  7
    3.2.2 Die vermiste eenhede van voorraad.
            Begin + Koop - Terugsendings
            520 + 1 960 – 30
                          Verkoop - Slot
            = 2 450– 2 115– 325= 10 Een deel korrek
                                                                                                             4
     3.2.3 Die gemiddelde voorraadhouding tydperk (in dae).
                                       272;5                                          845
            ½(320 770+ 224 250)x 365 of                              ½(520 Een punt + 325 Een punt)X 365

                  1 690 500 - 224 250  Sien 3.2.1
                                                                             2 115 (Twee punte) 1
            1 466 250 of 2 metode punte
                           67,8 dae / 68 dae                              72,9 dae Metode punt
                                                                                                             5
     3.2.4 Die waarde van die eindvoorraad deur die EIEU-metode te gebruik.
            (300 – 30) (725 + 30) Vrag op aankope ingesluit
            270x R755 = R203 850
            325 – 270 (710 + 30) Vrag op aankope ingesluit
           55x R740 = R40 700
           Totaal: R244 550 As vrag op aankope nie ingesluit is nie, verloor finale metode punt             5
     3.2.5 Deurlopende-/Periodieke voorraadstelsel.

               Met die deurlopende voorraadstelsel word die koste van verkope met elke
                verkoopstransaksie aangeteken en die balans van handelsvoorraad word
                op 'n deurlopende basis gedurende die jaar aangepas.
               Met die periodieke voorraadstelsel word die koste van verkope eers aan die
                einde van die jaar volgens die fisiese voorraadopname bereken.
                                                                                                             4

     Kopiereg voorbehou

### Page 10

Rekeningkunde/V2                               10                             NW/Junie 2025
                                      Graad 12 – Nasienriglyne

3.3 QUICK FRY: Oplossing moet problem pas. Versigtig, verduideliking kan by problem gestel word.
                              KLERKSDORP - Miyaz Moola
      Probleem + syfer twee punte   VerduidelikingEen punt   Oplossing vir problem Een punt
     Onvoldoende verkope          Eenhede verkoop is  Verkoopspersoneel benodig
     6 500 x 175 = 1 137 500       baie minder in             verkoopstaktiek opleiding.
     Of                            vergelyking met           Verander Miyas se kontrak
     Slegs 175 eenhede verkoop     Potch en Vryburg.         sodat sy salaris direk gekoppel
                                                              is aan die hoeveelhede
                                                              verkoop.                             
     300 eenhede in voorraad en  Bykans die helfte van  Koop minder voorraad aan.
     slegs 175 verkoop.            die voorraad is
                                   onverkoop.
                                  Te veel geld is
                                   opgesluit in voorraad
                                   wat meer effektief
                                   gebruik kan word. Dit
                                   beinvloed the likiditeit
                                   negatief.                                                      
     Advertensies kostes         Advertensie uitgawe is Advertensieveldtog moet
     R80 000.                    te hoog, bleik             verbeter; verander die manier
                                 ondoeltreffend te wees van adverteer om verkope te
                                 as totale verkope so       verhoog.
                                 laag is.                                                         
     Huur is te hoog R520 000.   Te hoog in vergelyking Verhuis na meer bekostigbare
                                 met ander take.            perseel.
     Surplus voorraad 225        Sluitingsvoorraad toon Beter interne kontrole en
     eenhede                     ‘n surplus voorraad;       bestuur.
                                 boekhouding verkeerd.
                            POTCHEFSTROOM -Daleen Coetzee
               Probleem               Verduideliking             Oplossing vir probleem
        25 enhede word vermis. Handelsvoorraad 500           Interne beheer oor voorraad
                                     - Verkope 400            moet verbeter word met
                                     - Eind voorraad          gereelde voorraadopnames en
                                        moet 100 wees.        beter sekuriteit soos kameras,
                                                              bliepers en sekuriteitswagte.
                                                             Daleen moet verantwoordelik
                                                              gehou word vir
                                                              voorraadverliese.                   
                                VRYBURG - Themba Ndaba
     Onvoldoende voorraad 350  Verloor kliënte weens  Hou hoër voorraadvlakke aan
     eenhede beskikbaar 350        gebrek aan voorraad.        om nie klante teleur te stel
     eenhede verkoop.             Onvoldoende                  nie
                                   voorraad - kliënte na
                                   mededingers gaan.                                              

                                          TOTALE PUNTE
                                               40
                                                                      Totaal: 150

     Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Accounting · Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — Accounting · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/8b4c7156-2c8e-45f7-b23c-174fa392a45f) — QP · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-answer-book/cc1d1590-ceb4-4d58-b4f8-408396bc15a9) — Addendum · 2023
- [2023 MP Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-mp-prelim-p2-memo/8339757f-4c69-4fe5-a4b9-9b18e18257ca) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
