# Afrikaans FAL Grade 12 March Test 2017 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans FAL question paper from the March Test 2017, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2017-march-test-question-paper-afrikaans/3068344e-d4af-410c-a836-76bb8bd862ef
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: March Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 12 March Test 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2017-march-test-question-paper-afrikaans/3068344e-d4af-410c-a836-76bb8bd862ef)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 12 · March Test · 2017 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

BLL

KWA- ZULU NATAL DEPT, VAN ONDERWYS
GREENBURY SEKONDERE SKOOL
MAART BEHEERDE TOETS - 2017

AFRIKAANS EAT

BEGRIPS / OPSOMMING / TAAL.
GRAAD : 12 PUNTE : 40
EKSAMINATRISE : P. SINGH TYD: 1 UUR
MODERATOR: S.R.PANDAY DATUM :17/3/17
NAAM ? sesoqen oo aewanansnnes afdbeas Ye snnas v4 uneswon en GRAAD: 12...

Instruksies aan Leerders :
[. Hierdie vraestel bestaan uit ..7...... bladsye.
2, HMierdie vraestel bestaan uit 3 Afdelings A. Begrips : 10 punte.
~ B. Opsomming : 10 punte.
C. Taal: 20 punte.

3. Beantwoord AL die vrae .
4. Nommer jou antwoord presies soos die vraestel .
5. Skryf netjies en leesbaar .

AFDELING A. Visuele Teks
TEKS A Advertensie .

Vraag | : Lees die Advertensie en beantwoord die vrae wat volg :

blaat om... vw BL.2

### Page 2

BL. 2

Lees die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae.

SLIM Is DIE NUWE COOL, KRY JOU HOEZIT! VANDAG!

Hoezit! is die ATKV se eie Afrikaanse kindertydskrif wat opvoedkundige
leesstof, maar ook gesonde , prettige vermaak aan sy jong lesers bied!
Skakel 011 919 9112 of stuur'n &-pos na hoezit@aktv.org.za om in te teken

Hoezit! is ook by toonaangewende winkels beskikbaar.

www.hoezit.co.za
[Uit: Lapaboeke, 1 Maart — 34 Mei 2012]

Vrae :
1.1 Kies die korrekte Antwoord tussen hakies . Skryf net die nommer en die
antwoord neer..
Die titel “ Hoezit “ is gepas vir tieners want dit ( klink snaaks om uit te
spreek / is tipiese tienertaal ) (1)
1.2. Wat impliseer die woord “ cool “ in die advertensie . (1)
1.3 Wie is die teikengroep vip hierdie advertensie ? (1)
1.4 Waarom word verskillende lettertipes gebruik ? (1)
1.5 Kies die korrekte Antwoord . Skryf net die nommer en die korrekte
letter neer :
Die meisie se liggaamstaal dui ......... aan. (1)
A. Woede .
B. Geluk.
C. Ontsteltenis
D. Verbasing .
1.6 “ Hoezit ! “is ‘n tydskrif slegs vir meisies .
1.6.1 Is die stelling Waar of Onwaar ? Motiveer jou antwoord . (1)

Blaai om.....vir Bl. 3

### Page 3

ALS

1.7 Haal 2 agtereenvolgende woorde aan wat vir jou s¢ dat hierdie tydskrif
ook vir navorsing en skoolwerk geskik (suitable ) is (1)

1.8 Haal EEN woord aan wat vir ons s@ dat ons die tydskrif dadelik moet
koop. (1)

1.9 Die advertensie sé dit is “ die pretboek “ met “prettige vermaak “ Noem
EEN aspek /artikel wat dit prettig sal maak . (1)

1.10Sou jy hierdie tydskrif koop ? Gee ‘n rede vir jou antwoord ? (1)

(10)
AFDELING B_ : OPSOMMING .
VRAAG 2 : ELEKTRISITEIT . (Die skokkende waarheid )
1) Som die Veiligheidsmaatreels (safety measures) in verband met
elektrisiteit in 7 volsinne op .
2) Skryf jou hoofpunte in volsinne neer .
3) Skryf die sinne puntsgewys neer .
4) Laat ‘n reél tussen die sinne gop..
5) Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie .
6) Dui die korrekte getal woorde aan .

TEKS B

ELEKTRISITEIT

Die skokkende waarheid

Hier is ‘n paar veiligheidsmaatreéls in verband met elektrisiteit.

1

Wat doen ‘n mens as daar ‘n elektriese-fout in jou huis-is? Jy moet doodseker maak
dat jy weet waar die hoofskakelaar van jou huis is sodat jy dit kan afskakel indien

daar probleme is.

Alle nat vloere is baie gevaarlik as daar met elektrisiteit gewerk word, daarom moet |.
‘n mens nooit aan ‘n elektriese toestel raak as jou hande, voete of jou hele lyf jai is
nie.

Jy moet ook nie klere by ‘n elektriese verwarmer droog maak en toelaat dat water
op dele drup wat “lewend” is nie. Nog belangriker is om nooit aan elektriese
toerusting te raak terwyl jy in die bad is nie. Sulke toerusting kan foutief wees of
dalk in die water val en ‘n elektriese stroom daardeur stuur.

Baat on... vir loa

### Page 4

BAL a

Onthou om altyd die prop uit te trek voordat jy water in ‘n elektriese ketel gooi. En
moenie die koord dadelik om ‘n strykyster draai nadat jy Klaar gestryk het nie. Gee
dit kans om af te koel.

Moenie muursokke oorlaai deur te veel muurproppe daar in te druk nie
(byvoorbeeld proppe vir die televisie, rekenaar, strykyster, verwarmer, platespeler,
ens. alles by een punt nie). Die oorlaaiing van muursokke is ‘n probleem wat

algemeen voorkom.

Skakel elektriese komberse aan sowat ‘n uur voordat jy in die bed klim en skakel dit
af net voordat jy gaan slaap en onthou om die regte grootte kombers vir die bed te
gebruik.

Dit klink na oorbodige raad omdat almal dit behoort te weet, maar dit kan nie
ongesé gelaat word nie: Moenie jou vingers of voorwerpe (veral metaalvoorwerpe)

in sokke insteek of aan elektriese apparate peuter wat nog érens ingeprop is nie.
[Verwerk uit Mieliestronk.com]

TOTAAL VIR AFDELING B: [10]

(10)

AFDELING C TAAL
VRAAG 3 SPOTPRENT .
Kyk na die prent hieronder en beantwoordHie vrae wat vol :

TEKS C

Slaat om... vir BL s

### Page 5

3.4) (Ag togl/Hoeral)
Sertjie het alweer nie
geslaag nie. Gelukkig

lees hy darern die 84) 5

( (nuuspapier).

‘poo

= i.
KRIEKET: aK
Engeland kon

cnie die paal
Res .

“si haal nie
<¥..almal uit

Wir 45 lopies.

ir

-2) Pa, ek voel nis sleg
nie. Ky, (3,6) Engeland se
krieketspan kon ook nie 50
lopies kry nie

(Verwerk uit Beeld, 2013}

3.1 Kies die korrekte Uitroep tussen hakies :
(Ag tog !/ Hoera ! ) Gertjie het alweer nie geslaag nie (1)
3.2 Skryf die sin oor in die Indirekte Rede :
Gertjie s@ vir sy Pa : “ Ek voel nie so sleg nie.” (1)
3.3 Kies die korrekte antwoord . Skryf net die nommer en die letter neer .
Engeland kon nie die paal bereik nie ,beteken dat :
A. Die spe-lers te moeg was om klaar te speel
B. Baie van hulle paaltjies geval het .
C. Baie van sy spe-lers nie goed speel nie .
D. Hulle die wedstryd verloor. (1)
3.4 Gee die korrekte Afrikaanse Woord vir die woord tussen hakies :

Plaal om ....... vir BL. 6

### Page 6

Ll. 6

Gelukkig lees Gertjie darem die (nuuspapier ) (1)

3.5 Watter gevoel druk Pa se GESIGSUITDRUKKING uit met Gertjie se
matriekuitslae. (1)

3.6 Stel ‘n Vraag op waar die onderstreepte deel die antwoord is .
Engeland se krieketspan kon ook nie 50 lopies kry nie . (1)

3.7 Gee die Verkleinsvorm van die onderstreepte woord .
Daar staan “n klein skinkbord op die tafel . (1)

3.8 Verbind die sinne met die Voegwoord tussen hakies :
Pa en Gert gesels . Hulle drink koffie . (terwyl) (1)

3.9 Gee die korrekte Voornaamwoord tussen hakies .
Gertjie se pa weet nie hoe om (hy/sy/hom ) te motiveer nie . (1)

3.10Skryf die onderstaande sin in die Verlede Tyd .
Gertjie sit en lees die Beeld om sy teleurstelling weg te steek . (1)

3.11Skryf die volgende sin in die Infinitief :

Pa voel teleurgesteld oor Gertjie se uitslae. (1)
Begin So: fa behoorb.... 2...

3.12skryf die onderstaande sin in die Lydende Vorm :
Die skool verwag vanjaar goeie uitslae. (1)

3.13Skryf die onderstaande sin in die Toekomende Tyd .
Engeland se krieketspan kry nie lopies nie . (1)

3.14Beantwoord in die Ontkennende Vorm :
Het Pa al ooit kwaad geword . Begin so: Nee,......... (1)

3.15Gee die Antoniem van die onderstreepte Woord .
Die stoom wat uit die beker trek , wys vir ons dat die koffie koud is .(1)
(15)

Teks D Die taalvrae is op die onderstaande prent gebaseer :

laa’ om... viv Dl. 7

### Page 7

Teks J).

3.16. Voltooi die volgende sin met die Korrekte Voorsetsel :
Die koppie staan ..........0.. die pering . (1)

3.17 Vorm ‘n Deelwoord van die woord tussen hakies :
Daar is (huil ) kinders in die verhaal . (1)

3.18 Kies die korrekte antwoord . skryf net die nommerykn die korrekte letter
neer.
Volgens die klok is ditom .........
A. seweuur .
B. sewe uur
C. sewe — uur
D. sewe ure (1)

3.19 Vorm ’n SAMESTELLING van die woord tussen hakies .
Die boeke is vol (kind + verhale ) (1)

3.20 Gee die Vergrotende Trap van die onderstreepte woord :
Hy sal laat as sy boetie die boek klaar lees . (1)
a (5)
TOTAAL : 20

HOD - LANGUACZS
S.2. PANDAY

## Related documents

- [Afrikaans FAL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-may-june-2017/53fed238-2b40-48fa-945c-5ac2140bd921) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P2 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-nov-2017/ee064d8b-979d-4573-8a64-e27394400145) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P3 Nov 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-nov-2017/5782bb5b-ab41-4575-8d08-8b050f95ab0b) — Afrikaans FAL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans EAT V2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v2-memo/8057dd7e-0cc4-42b8-aa2e-eea5259b10ce) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Afrikaans P2 (FAL) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-afrikaans-p2-fal-preparatory-2017-possible-answers/bf0daa72-09c7-4331-a42b-cbca949675db) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May June 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-may-june-2017-memo/1f189951-2b9b-4bdf-9d70-ac0d59452e6f) — Afrikaans FAL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans FAL

- [Afrikaans P1 (FAL) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-p1-fal-june-2025-possible-answers/548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P1 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p1-gr12-memo-sept2024/393b8c2a-77f0-4192-b6cc-26bf3f7a1c38) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans FAL P1 May-June 2024 MG](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-fal-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0233b506-d910-4714-b690-875fa6c49f90) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans EAT V1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-eat-v1-memo/b69c7bbe-bb12-439e-acfa-a77370a600bc) — Memo · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P2 GR12 QP SEPT2023 Final](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p2-gr12-qp-sept2023-final/66b739c3-ec90-43cb-af74-a6d4848432bc) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS FAL P3 QP GR12 SEPT 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-p3-qp-gr12-sept-2023/b49b9523-adfc-4fb4-87bf-f4de41182bb0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
