# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2023 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2023, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/839f91cc-d5f0-40dd-8944-749728edd306
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/839f91cc-d5f0-40dd-8944-749728edd306)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 12

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                         AFRIKAANS HUISTAAL V3

                                      2023

                                                                     PUNTE: 100

                                                                      TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Afrikaans Huistaal/V3                         2                                   DBE/2023
                                           SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                        (50)
          AFDELING B: Transaksionele Tekste                (2 x 25) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. deur 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kern-
          woorde te gebruik), taalversorg en proeflees. Die beplanning moet VOOR die
          finale produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui en daarna netjies deurgehaal word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 100 minute
          AFDELING B: ongeveer 80 (2 x 40) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Afrikaans Huistaal/V3                    3                                      DBE/2023
                                      SS/NSS

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe/prente en skryf 'n opstel van 400 tot 450
woorde. Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Daardie woorde sal ek nooit vergeet nie.                                           [50]

1.2       As ek oor kon begin ...                                                            [50]

1.3       Elke seisoen is eintlik mooi.                                                      [50]

1.4       Die hoofdoel van opvoeding is om ‘n leë kop met
          'n oop kop te vervang.       (Malcolm Forbes)                                      [50]

1.5       Jy leef net een keer … lek die bak uit!                                            [50]

Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die vraagnommer
(1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.

1.6

                                               [Bron: Google images: marketing91.com]        [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Afrikaans Huistaal/V3                 4                                          DBE/2023
                                   SS/NSS

1.7

                        [Bron: https://www.dreamstime.com/photos-images/portrait.html]        [50]

1.8

                                                  [Bron: https://lowvelder.co.za/272512]      [50]

                                                           TOTAAL AFDELING A:                 50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Afrikaans Huistaal/V3                         5                                      DBE/2023
                                           SS/NSS

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       FORMELE E-POS

          'n Vreemdeling, L Cordier, het uit die bloute aangebied om vir jou
          studies/naskoolse opleiding te betaal.

          Gebruik die formaat hieronder en skryf 'n E-POS aan dié vreemde L Cordier
          waarin jy hom/haar bedank.

           Van
           Aan              lcordier@gmail.com
           Datum
           Onderwerp
           Boodskap:

                                                                                                  [25]

2.2       INFORMELE BRIEF

          Jy het deur die jare baie lewenslesse by jou opvoeders geleer.

          Skryf 'n BRIEF aan een van jou onderwysers/onderwyseresse waarin jy
          hom/haar vertel van een van dié lewenslesse en wat dit vir jou beteken het.             [25]

2.3       HULDEBLYK

          'n Natuurramp het jou omgewing getref             en   een   van     jou   goeie
          vriende/vriendinne is tydens die ramp oorlede.

          Skryf 'n HULDEBLYK oor hom/haar wat jy tydens sy/haar roudiens moet
          lewer.                                                                                  [25]

2.4       VERSLAG

          Jy het 'n motorongeluk oorleef, maar jou voertuig is erg beskadig.

          Die versekeringsmaatskappy vereis 'n volledige verslag oor die ongeluk.

          Skryf die VERSLAG.                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Afrikaans Huistaal/V3                        6                                 DBE/2023
                                          SS/NSS

2.5       ONDERHOUD

          Jy word vir 'n werksonderhoud by 'n maatskappy waar jy baie graag wil werk,
          genooi. Die personeelbestuurder voer die onderhoud met jou.

          Skryf die ONDERHOUD in dialoogvorm neer.                                        [25]

2.6       TYDSKRIFARTIKEL

          Skryf 'n ARTIKEL vir 'n gesinstydskrif oor die volgende onderwerp:

                            Kinders is nie meer kinders nie.                              [25]

                                                               TOTAAL AFDELING B:         50
                                                                   GROOTTOTAAL:           100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-eastern-cape-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/1a878435-bdd2-45da-8e0c-99f96c0bae42) — Afrikaans HL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2017/7f504e9a-f69d-45ee-b1f6-ef529a4fd2da) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2016](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2016/e6142ea4-cb8a-4b71-9341-44f4847a8b2d) — Afrikaans HL · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
