# Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

> Grade 12 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the NSC June Exam 2024, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/be9f4165-5e8c-47c1-a683-d3524a6692f2
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/be9f4165-5e8c-47c1-a683-d3524a6692f2)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      AFRIKAANS HUISTAAL V3

                              MEI/JUNIE 2024

                                                                 PUNTE: 100

                                                                   TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Afrikaans Huistaal/V3                         2                        DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

          AFDELING A: Opstel                                        (50)
          AFDELING B: Transaksionele Tekste                (2 x 25) (50)

2.        Beantwoord EEN vraag in AFDELING A en TWEE vrae in AFDELING B.

3.        Skryf in die taal waarin jy geassesseer word.

4.        Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

5.        Jy moet jou werk beplan (bv. deur 'n breinkaart/diagram/vloeidiagram/kern-
          woorde te gebruik) en jou werk taalversorg en proeflees. Die beplanning moet
          VOOR die finale produk gedoen word.

6.        Alle beplanning moet duidelik aangedui word en daarna netjies deurgehaal
          word.

7.        Jy moet jou tyd soos volg bestee:

          AFDELING A: ongeveer 100 minute
          AFDELING B: ongeveer 80 minute (2 x 40) minute

8.        Nommer elke skryfstuk korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
          vraestel gebruik is.

9.        Die titel/opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel
          word NIE.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Afrikaans Huistaal/V3                       3                              DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS Vertroulik

AFDELING A: OPSTEL

VRAAG 1

Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf 'n opstel van 400 tot 450 woorde.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van jou opstel neer.

1.1       Die verkeerde tyd, die verkeerde plek ...                                               [50]

1.2       Oor 'n koppie tee/koffie met Oupa/Ouma ...                                              [50]

1.3       Besittings is nie 'n maatstaf vir 'n ryk lewe nie.                                      [50]

1.4       Hier ... Daar ...                                                                       [50]

1.5       ʹʹ[Ons is ...] Bakens in die nag
           Skepe sonder vlag
           Hoor jy my, hoor jy my
           Vaar ons by mekaar verby.ʹʹ
                              [Verwerk uit: Bakens in die nag, Richard van der Westhuizen]        [50]

Bestudeer die prente hieronder en skryf 'n OPSTEL oor EEN. Skryf die vraagnommer
(1.6, 1.7 OF 1.8) en jou eie titel neer.

1.6

                                                          [Bron: www.google.images/rockstar]      [50]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Afrikaans Huistaal/V3          4                            DBE/Mei/Junie 2024
                        SS/NSS Vertroulik

1.7

                                             [Bron: https://za.pinterest.com]       [50]

1.8

                                            [Bron: www.moneytalksnews.com]          [50]

                                                TOTAAL AFDELING A:                  50   2024

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Afrikaans Huistaal/V3                         5                           DBE/Mei/Junie 2024
                                       SS/NSS Vertroulik

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKSTE

VRAAG 2

Kies TWEE van die volgende onderwerpe en skryf 180 tot 200 woorde oor elkeen.
Skryf die nommer en die titel/opskrif van die teks wat jy gekies het, neer.

2.1       BRIEF AAN DIE PERS

          Jongmense se passiewe leefstyl agter rekenaars en selfone is verontrustend.

          Skryf 'n BRIEF AAN DIE PERS waarin jy jou kommer oor die groeiende
          aantal jongmense wat aan geen buitemuurse aktiwiteite deelneem nie,
          uitspreek. Verwys ook na die nadelige gevolge van hul onaktiewe lewenstyl
          as gevolg van tegnologie en sosiale media.                                            [25]

2.2       E-POS

          Jy bly in een van die mooiste streke in Suid-Afrika.

          Gebruik die formaat hieronder en skryf 'n E-POS aan die Suid-Afrikaanse
          Toerismeraad waarin jy jou streek as een van die gewildste toeristebestem-
          mings in SA bekendstel.

           Van
           Aan           info@satoerisme.org.za
           Datum
           Onderwerp

                                                                                                [25]

2.3       FORMELE VERSLAG

          Jy is die leier van 'n projek waarmee die inwoners van jou buurt R4 miljoen wil
          insamel vir die opgradering van ontspanningsgeriewe in julle omgewing.

          Skryf 'n FORMELE VERSLAG aan die organiseerder van die projek waarin jy
          oor die vordering van die projek rapporteer.                                          [25]

2.4       KOERANTBERIG

          Gebruik die opskrif hieronder en skryf 'n KOERANTBERIG wat in julle
          plaaslike koerant gepubliseer gaan word.

                   TIENERS BEDERF BEJAARDES OP OUPA-EN-OUMA-DAG                                 [25]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Afrikaans Huistaal/V3                        6                           DBE/Mei/Junie 2024
                                      SS/NSS Vertroulik

2.5       HULDEBLYK

          Jou jongste boetie/sussie word sestien jaar oud.

          Jy word gevra om die HULDEBLYK tydens sy/haar verjaarsdag te lewer. Die
          woord "staatmaker" moet in die huldeblyk gebruik word.                              [25]

2.6       DIALOOG

          Jy het een aand laat van jou buurman se heerlike vrugte in sy tuin gaan steel.

          Skryf die DIALOOG tussen jou en jou buurman vandat hy jou betrap totdat
          julle versoen raak.                                                                 [25]

                                                                TOTAAL AFDELING B:            50
                                                                    GROOTTOTAAL:              100

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans HL P2 May-June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0d3edb3f-1c44-4a82-a9fa-7832a4161288) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-qp-sept2024/1ba40bb9-6fbd-4dbf-a0f7-5587c98d4f79) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-nov-2024/c479704a-f838-42b0-bb57-dbb72d8e978f) — Afrikaans HL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2022](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2022/c6956443-8f83-4967-aec5-c587b7e618da) — Afrikaans HL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2021](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2021/42e929f2-d518-448d-9474-d880ba2834f8) — Afrikaans HL · QP · 2021 · Afr
- [Afrikaans HL P3 May June 2018](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-may-june-2018/a2880343-bd5f-4f3a-ae57-86ba082a8a22) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans HL

- [AFRIKAANS HL P1 GR12 MEMO SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr12-memo-sept2025-watermark/c501289f-c0e0-40a2-986b-3ffe3b34a8f5) — Memo · 2025 · Afr
- [AFRIKAANS HL P1 GR 12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-gr-12-memo-sept2024/fe926efa-37db-43ba-8e99-14b4ba566efd) — Memo · 2024 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 MEMO SEPT2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-gr12-memo-sept2024/98e89642-94ce-4beb-95d7-ec1003ae5b5c) — Memo · 2024 · Afr
- [Afrikaans HL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p1-nov-2024/55a79721-4c8b-40e3-bc64-524821cb118f) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans HT GR. 12 V 2 JUNIE 2023 FINAAL](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-ht-gr-12-v-2-junie-2023-finaal/4cfda32a-8937-4c06-b165-cdfa2820cd2d) — QP · 2023 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-afrikaans-hl-2023-eastern-cape-mock-exam-question-paper-paper-3-afrikaans/1a878435-bdd2-45da-8e0c-99f96c0bae42) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
