# Agricultural Management Practices Grade 12 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-memorandum/dbeab8f7-5e75-43b7-88c7-7375fb89b1f9
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Agricultural Management Practices
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Management Practices](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-management-practices) › [Agricultural Management Practices Grade 12 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-memorandum/dbeab8f7-5e75-43b7-88c7-7375fb89b1f9)

## About this document

Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                        LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

                                  NOVEMBER 2025

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landboubestuurspraktyke                     2                    DBE/November 2025
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Meervoudigekeuse

1.1.1    D ✓✓
1.1.2    C ✓✓
1.1.3    A ✓✓
1.1.4    A ✓✓
1.1.5    B ✓✓
1.1.6    D ✓✓
1.1.7    B ✓✓
1.1.8    A ✓✓
1.1.9    C ✓✓
1.1.10   D ✓✓
                                                                        (10 x 2)       (20)

1.2      Pasitems

1.2.1    F ✓✓
1.2.2    K ✓✓
1.2.3    L ✓✓
1.2.4    C ✓✓
1.2.5    A ✓✓
1.2.6    H ✓✓
1.2.7    B ✓✓
1.2.8    J ✓✓
1.2.9    D ✓✓
1.2.10   G ✓✓
                                                                        (10 x 2)       (20)

1.3      Landboukundige terme

1.3.1    Produktiwiteit ✓
1.3.2    Verlies ✓
1.3.3    Marknavorsing ✓
1.3.4    Faktuur ✓
1.3.5    Bevriesing ✓
                                                                         (5 x 1)       (5)

1.4      Onderstreepte woorde

1.4.1    Agteruitgang/Degradering/Oorbeweiding✓
1.4.2    Termometer ✓
1.4.3    Besigheidsplan ✓
1.4.4    Verstandelike ✓
1.4.5    Higiëne ✓
                                                                         (5 x 1)       (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:           50
Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Landboubestuurspraktyke                       3                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2:             FISIESE PLAASBEPLANNING

2.1      Faktore wat die vermoë van grond beperk om voedsel te produseer

2.1.1    Identifiseer faktore

         (a)   B✓                                                                            (1)
         (b)   A✓                                                                            (1)

2.1.2    Noem die prosesse wat PRENT C beïnvloed in plantegroei
         • Respirasie ✓
         • Transpirasie ✓
         • Absorpsie van voedingstowwe ✓
         • Fotosintese ✓                                                    (Enige 3)        (3)

2.2      Bespreek die effek van fotoperiode op plant en diere produksie
         Gewas
         • Elke gewas het ŉ spesifieke minimum hoeveelheid lig ✓ wat dit moet
            ontvang om te produseer of groei ✓
         • Dit hang af van die hoeveelheid daglig benodig ✓, want gewasse word
            verdeel in somer- of wintergewasse ✓
         • Langer dagliglengte kan hoër produksie tot gevolg hê ✓, met
            veronderstelling dat toestande gunstig is ✓
         Diere
         • Sekere diere sal slegs tekens van estrus toon ✓, wanneer daglig verkort in
            Suid-Afrika ✓                                              (Enige 2 x 2)         (4)

2.3      Kapitaal

2.3.1    Identifiseer tipe kapitaal
         • A = Langtermyn kapitaal / vaste kapitaal ✓
         • B = Korttermyn kapitaal / werkende kapitaal / vlottende kapitaal /
                bedryfskapitaal ✓
         • C = Mediumtermyn kapitaal / roerende kapitaal / bewegende kapitaal /
                 losgoedkapitaal ✓                                                           (3)

2.3.2    Noem die probleme wat geassosieer word met kapitaal as ŉ hulpbron
         • Oorkapitalisering ✓
         • Onderkapitalisering ✓
         • Kapitaal is duur ✓
         • Kapitaal is skaars ✓
         • Kollateraal / sekuriteit vir lening mag nie genoeg wees nie ✓ (Enige 3)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Landboubestuurspraktyke                      4                       DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

2.4      Weiding en bestuur

2.4.1    Lei TWEE weidingspraktyke af wat lei tot PRENT B
         • Voldoen aan die korrekte drakrag / voorkom oorbeweiding / ✓
         • Beoefen wisselweiding / voorkom kontinue beweiding ✓
         • Ruskampe / winterkampe ✓                                          (Enige 2)        (2)

2.4.2    Verduidelik die effek van die volgende faktore op produksie wanneer na
         veld gebruik vir weiding verwys word.
         (a) Smaaklikheid
              • Hoe smaakliker die veld, hoe meer sal die diere eet ✓
              • ŉ Hoër inname sal lei tot hoër produksie ✓                                    (2)

         (b)   Topografie
               • Steil hellings maak toegang tot weiding moeilik ✓
               • Diere gebruik meer energie op steil hellings wat lei tot laer
                 produksie ✓                                                                  (2)

         (c)   Erosie
               • Beweiding van velde met hoër geërodeerde dele / areas sal minder
                 gras beskikbaar hê dus ✓
               • geërodeerde areas moet afgesper word wat lei tot minder weiding
                 beskikbaar ✓                                                                 (2)

2.5      Onderskei met toepaslike voorbeelde
         Gronddegradasie
         • Is die verlies van grondkwaliteit en produktiwiteit ✓
         • veroorsaak deur besoedeling, erosie, verbouing ✓                                   (2)
         Grondbesoedeling
         • Is die kontaminasie van die grond met chemiese / fisiese / biologiese
           stowwe wat die natuurlike balans van die grond versteur ✓
         • soos bemestingstowwe, plaagdoders, onkruiddoders, houers, diere afval ✓            (2)

2.6      Boerderymetodes

2.6.1    Identifiseer die boerderymetode
         • A – Ekstensiewe boerderymetode ✓
         • B – Intensiewe boerderymetode ✓
         • C – Semi-intensiewe boerderymetode ✓                                               (3)

2.6.2    Beskryf die omgewing bekommernisse van Plaas B
         • Besoedeling van lug en grond ✓
         • Diere welvaart in gevaar stel ✓
         • Kontamineer water hulpbronne ✓
         • Ophoop van afvalmateriaal ✓
         • Degradasie van natuurlike hulpbronne ✓                            (Enige 4)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Landboubestuurspraktyke                       5                       DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

2.6.3    Gee die voordele van A
         • Minder arbeid benodig ✓
         • Minder kapitaal per eenheid benodig ✓
         • Laer insetkoste / laer produksiekoste ✓
         • Minder verspreiding van oordraagbare siektes ✓
         • Benodig nie ekstra hulpbronne anders as natuurlike hulpbronne nie ✓
         • Minder kapitaal benodig ✓                                       (Enige 2)        (2)

2.7      Klassifiseer werkers se siekte as direk of indirek.

2.7.1    Indirek✓                                                                           (1)

2.7.2    Direk✓                                                                             (1)

2.7.3    Direk✓                                                                             (1)

2.7.4    Indirek✓                                                                           (1)

2.8      Agritoerisme

2.8.1    Identifiseer DRIE metodes om toeriste se veiligheid te verseker vanuit
         die scenario
         • Verbeter infrastruktuur ✓
         • Installeer waarneming toerusting in hoë risiko areas ✓
         • Ontplooi inwoner patrollering / Hou vreemdelinge uit ✓      (Enige 3)            (3)

2.8.2    Beskryf hoe misdaad agritoerisme sektor kan affekteer
         • Meer geld spandeer op sekuriteitsmaatreëls ✓
         • Verminder vraag na toerisme / verminder inkomende toeriste ✓
         • Belemmer die groei van toerisme ✓
         • Gee ŉ negatiewe beeld van die bestemming ✓
         • Verlies aan inkomste a.g.v. minder besoekers ✓
         • Benadeel langtermyn volhoubare vraag na die sektor ✓
         • Negatiewe impak op naby geleë gemeenskappe ✓                    (Enige 4)        (4)

2.8.3    Kies die tipe toeris
         A – Kulturele toeris ✓
         B – Avontuurlike toeris ✓
         C – Opvoedkundige toeris ✓                                                         (3)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Landboubestuurspraktyke                        6                        DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSKAP,
                     BEMARKING. PRYSBEPALING EN DIE BESTUURSPROSES

3.1      Sakeplan

3.1.1    Dui aan wat die letters van die 'SMART'-akroniem verteenwoordig
         • S – Spesifiek ✓
         • M – Meetbaar ✓
         • A(H) – Haalbaar ✓
         • R – Realisties ✓
         • T – Tydraamwerk ✓                                                                   (5)

3.1.2    Verduidelik hoekom “toename in verkope” as ŉ vae doel beskou word
         • Dit is nie meetbaar nie ✓ want dit dui nie op toename in verkope in
           hoeveelhede aan nie ✓
         • Dit het nie ŉ tydraamwerk nie ✓ want dit dui nie die periode ter sprake aan
            nie ✓                                                         (Enige 1 x 2)        (2)

3.2      Definieer entrepreneur
         • Is iemand wat ŉ behoefte raaksien ✓ en dan ŉ produk verkoop of ŉ diens
            lewer om die behoefte te bevredig ✓
                                             OF
         • Is iemand wat ŉ besigheidsgeleentheid kan raaksien ✓ en dan die
            waagmoed het om die risiko's te neem en die besigheid te bestuur ✓
                                                                           (Enige 2)           (2)

3.3      Besigheidsektor in landbou

3.3.1    Verskaffing van goedere en dienste
         Sektor:
         • Tersiêre landbousektor ✓                                                            (1)
         Voorbeeld:
         • versekeringsmaatskappy ✓ OF implement verskaffers ✓ OF
           agritoerisme ✓                                    (Enige 1 voorbeeld)               (1)

3.3.2    Voeg waarde toe tot landbouprodukte
         Sektor:
         • Sekondêre landbousektor ✓                                                           (1)
         Voorbeeld:
         • bv. droë vrugteproduksie ✓                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Landboubestuurspraktyke                         7                        DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

3.4      Analiseer krities hoe die konsep van diversifikasie bydra tot
         besigheidsoorlewing
         • Diversifikasie verwys na ŉ toename in die hoeveelheid vertakkings of
            besighede ✓ wat bydra tot die totale inkomste van die plaas ✓
         • Diversifikasie behels die produksie van verskeie gespesialiseerde
            produkte ✓ van ŉ basiese produk binne ŉ spesifieke vertakking ✓
         • Diversifikasie behels spesialisasie om verskeie produkte te lewer ✓ om
            voedselsekerheid te verseker ✓
         • Diversifikasie verminder die finansiële risiko's van ŉ boerdery
            besigheid ✓✓                                                 (Enige 2 x 2)         (4)

3.5      Nismark

3.5.1    Noem TWEE maniere om ŉ nismark meer winsgewend te maak
         • Skep gefokuste bemarkingsveldtog ✓
         • Ken die teikengehoor ✓
         • Spreek verbruikers se behoeftes aan ✓
         • Beoordeel jou kompetisie ✓                           (Enige 2)                      (2)

3.5.2    Onderskei tussen nismarkbemarking en massabemarking

                NISMARKBEMARKING                           MASSABEMARKING
          Teiken 'n spesifieke mark ✓             Teiken die totale mark ✓
          Gewoonlik ŉ unieke produk met ŉ         Verskillende produkte met
          spesifieke groep in die                 verskillende groepe in die
          gemeenskap ✓                            gemeenskap ✓
          Kompetisie is relatief laag ✓           Kompetisie is hoog ✓
                                      (Enige 2)                              (Enige 2)         (4)

3.6      Tipes kompetisie in die landboukundige besigheidsektor

3.6.1    Direkte kompetisie
         • Besighede wat dieselfde produk of diens aanbied as joune in dieselfde
            mark ✓                                                                             (1)

3.6.2    Indirekte kompetisie
         • Besighede wat dieselfde produkte gebruik as joune met ŉ ander doel ✓                (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Landboubestuurspraktyke                        8                       DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

3.7      Vraag en aanbod op prys

3.7.1    Lei faktor af wat vraag beïnvloed
         • Prys ✓                                                                            (1)

3.7.2    Noem invloed van prys op vraag
         • As die prys van die produk toeneem, verminder die vraag na die produk ✓
                                              OF
         • As die prys van die produk afneem, vermeerder die vraag na die produk ✓           (1)

3.7.3    Verduidelik hoe toename in prys van die produk die winsgewendheid
         van die onderneming affekteer
         • Teen ŉ hoër prys van R12,00 per sak word minder wins gemaak ✓
            want daar verkoop slegs 800 sakke ✓
         • Teen ŉ hoër prys, sal die onderneming minder wins maak, ✓
            want minder produkte verkoop teen dieselfde koste ✓      (Enige 1 x 2)           (2)

3.8      Gelykbreekpunt

3.8.1    Bereken gelykbreekpunt

         Gelykbreekpunt =          Vastekoste
                              Prys – Veranderlike koste

                          =         R4 800,00                OF   = R4 800,00
                              R3 000,00 – R2 050,00 ✓                R950,00 ✓

                          = 5,05 ton/ha ✓ (eenheid is noodsaaklik)
         Rubriek
           • Regte vervanging van waardes ✓ en antwoord met eenhede ✓
                                            OF
           • Net antwoord mét eenhede ✓✓                                                     (2)

3.8.2    Beskryf wat die resultaat sal wees vir die onderneming se wins of
         verlies
         • Teen 7 ton/ha sal die besigheid ŉ wins maak ✓
         • Teen 4 ton/ha sal die besigheid ŉ verlies maak ✓                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Landboubestuurspraktyke                       9                        DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

3.9      Pas die kanaal van ŉ vryebemarkingsstelsel

3.9.1    Kontrakbemarking ✓                                                                  (1)

3.9.2    Vendusieverkope ✓                                                                   (1)

3.9.3    Internet bemarking ✓                                                                (1)

3.10     Beskryf hoe samewerking tussen boere in produk organisasies boere
         bevoordeel
         • Boere het beter toegang tot die mark deur gesamentlike bemarking en
            verspreiding ✓
         • Daar is groter kontraktuele invloed tussen kopers van hul produkte en
            verskaffers van landbou insette ✓
         • Daar is meer effektiewe produksie deur beter toegang tot tegniese kennis
            en risiko bestuur meganismes ✓
         • Maak krediet meer beskikbaar vir boere deur onderhandelinge met die
            bank ✓
         • Organiseer afslag namens die boere op inset koste ✓
         • Staan boere by om marktendense waar te neem deur verskaffing van
            mark inligting ✓
         • Adverteer landbouprodukte as geheel om boere se verkope te laat
            toeneem ✓                                                       (Enige 2)        (2)

3.11     Noem bestuursrol

3.11.1   Toekenning van ŉ bonus vir bereiking van produksieteiken
         • Motivering ✓                                                                      (1)

3.11.2   Ontwikkel ŉ sakeplan vir ŉ nuwe onderneming
         • Beplanning ✓                                                                      (1)

3.11.3   Rangskik plaaswerkers in spanne gebaseer op spesifieke vaardighede
         • Organisering ✓                                                                    (1)

3.11.4   Opteken van personeelverlof in ŉ verlofregister
         • Kontrole ✓                                                                        (1)

3.12     Verduidelik waarom beplanning na verwys word as ŉ dinamiese proses
         • Beplanning moet herhaal word soos omstandighede verander, ✓
         • want landbouproduksie is ŉ veranderende proses ✓
         • a.g.v. tegnologiese vooruitgang of ✓
         • a.g.v. veranderende bestedingstendense ✓
         • a.g.v. klimaatsverandering ✓                                (Enige 2)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Landboubestuurspraktyke                      10                     DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

3.13     Arbeid

3.13.1   Beskryf die term kontrak
         • ŉ Wetlike bindende dokument ✓
         • tussen die werkgewer en die werknemer oor die aspekte van die werk ✓           (2)

3.13.2   Noem die tipe plaaswerker
         • Permanente / voltydse werker ✓
         Rede
         • Die kontrak sal eindig met aftrede ✓                                           (2)

3.13.3   Noem TWEE maniere om die ekonomiese toestand van die plaaswerkers
         te verbeter
         • Betaal beter lone ✓
         • Verskaf aansporing (bonusse) vir werkers ✓
         • Verskaf onderwys en opleiding vir werkers ✓
         • Gaan vennootskapsooreenkomste met werkers aan ✓
         • Betaal oortyd ✓                                         (Enige 2)              (2)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Landboubestuurspraktyke                        11                    DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDHOUDING, OES,
                     WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING

4.1      Identifiseer die tipe werker
4.1.1    • Voltydse werker ✓                                                               (1)
4.1.2    • Geleentheidswerker ✓                                                            (1)
4.1.3    • Deeltydse werker ✓                                                              (1)
4.1.4    • Seisoenale werker ✓                                                             (1)

4.2      Die Freshness Groentewinkel se transaksie met Boer Z

4.2.1    Voltooi kwitansie
         (a) • Freshness Groentewinkel ✓                                                   (1)
         (b) • R700,00 ✓
              • Sewe honderd rand alleen / Sewe honderd rand en geen/nul sent ✓            (2)
         (c) • 100 koolkoppe ✓                                                             (1)

4.2.2    Beskryf die nadele van ŉ kontantbetaling
         • Kontant kan verlore raak ✓
         • Kontant kan gesteel word ✓
         • ŉ Kort papierspoor maak boekhouding moeilik ✓
         • Kan lei tot korrupsie en belastingontduiking ✓                 (Enige 3)        (3)

4.2.3    Stel ŉ beter manier van betaling voor
         • Elektroniese betaling (EFO, Virtuele kaart, Bankkaart)✓                         (1)
         Voordele
         • Maklike betaling ✓
         • Veilige betaling ✓
         • Elektroniese betalings laat ŉ lang papierspoor wat rekordhouding maklik
           maak ✓                                                         (Enige 1)        (1)

4.3      Verduidelik die doel van ŉ gedeeltelike begroting
         • Vergelyk kostes en uitgawes ✓ van ŉ mikro-onderneming ✓
         • Vergelyk die veranderlike koste van die twee mikro-ondernemings ✓ om
           die inkomstes en die uitgawes te bepaal ✓                 (Enige 1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Landboubestuurspraktyke                        12                           DBE/November 2025
                                        NSS – Nasienriglyne

4.4      Gebruik ŉ tabel om te onderskei tussen vaste koste en veranderlike
         koste

                    VASTE KOSTE                         VERANDERLIKE KOSTE
          • Koste wat nie oor die korttermyn       • Koste kan verander binne die
            verander nie ✓                           raamwerk van ŉ spesifieke
                                                     produksie struktuur ✓
          • Koste wat nie binne die korttermyn     • Koste wat binne die korttermyn
            vermy kan word nie ✓                     vermy kan word ✓
          • Koste wat nie afhang van die grote     • Kostes wat verander na gelang
            en/of intensiteit van produksie nie      van grote en/of intensiteit van
            ✓                          (Enige 2)     produksie ✓                 (Enige 2)        (4)

4.5      Bespreek kortliks die invloed van arbeidsbeplanning op werker
         effektiwiteit gebaseer op:

4.5.1    Beplanning van produksieproses
         • Piektye in arbeidsbehoeftes moet uitgesprei word ✓ oor verskillende
           vertakkings om te verseker dat minder arbeid benodig word ✓                            (2)

4.5.2    Fisiese beplanning van plaaseenhede
         • Plaasgeboue naby aan mekaar lei tot ✓ minder beweging tussen die
            geboue so werkers kan take vinniger voltooi ✓                                         (2)

4.5.3    Daaglikse beplanning
         • Prioriteitstake moet eerste voltooi word afhangende van vaardigheid en
           beskikbare arbeid ✓, behoorlike verdeling van arbeid verhoog die
           produktiwiteit van die werkers ✓                                                       (2)

4.6      Noem die hoof aspekte van beplanning voor ŉ gewas geoes word
         • Tyd van oes / begin datum en einddatum ✓
         • Oes metode ✓
         • Fasiliteite en toerusting benodig / beskermende klere ✓
         • Arbeid vereistes ✓
         • Finansiële aspekte ✓
         • Vervoer vereistes ✓
         • Gradering en/of sortering na gelang van mark vereistes ✓ (Enige 2)                     (2)

4.7      Noem faktore wat bestuur moet word tydens die hantering van produkte
         • Vermorsing ✓
         • Waterhulpbronne ✓
         • Gesondheid van werkers ✓
         • Higiëne van werkers ✓
         • Handtering van produkte ✓
         • Verpakking van produkte ✓
         • Vervoer van produk ✓                                       (Enige 2)                   (2)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Landboubestuurspraktyke                      13                         DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

4.8      Noem sigbare eienskappe om vrugte en groente te kategoriseer
         • Grootte ✓
         • Kleur ✓
         • Vorm / stadium van ontwikkeling ✓
         • Tekstuur / varsheid ✓
         • Siektes en peste ✓
         • Beskadiging ✓
         • Sindelikheid (skoon voorkoms)✓                             (Enige 4)               (4)

4.9      Beskryf die voordele om graan te stoor en dit nie direk te bemark nie
         • Vermy die verkoop van graan as pryse laag is ✓
         • Laat meer kontrole oor oes aksies toe / verhoog oes effektiwiteit / verlaag
           vervoer kostes ✓
         • Laat tussentydse kontantvloei toe ✓
         • Laat die verspreiding van verkope toe ✓
         • Diversifiseer prys risiko ✓
         • Help om inkomste vir belastingdoeleindes te bestuur ✓             (Enige 2)        (2)

4.10     Noem die faktore wanneer marknavorsing gedoen word voor
         waardetoevoeging tot produkte
         • Regerings beleid en regulasies ✓
         • Sosio-ekonomiese kondisies ✓
         • Vlak van besigheidsvaardigheid tussen die mense ✓
         • Finansiële bystand van die bank of ander finansiële instellings ✓
         • Die beskikbaarheid en koste van infrastruktuur ✓
         • Mark ontwikkeling ✓
         • Toegang tot gepaste tegnologie ✓                                  (Enige 3)        (3)

4.11     Beskryf die voordele van beroking as ŉ preserverings metode
         • Beperk groei van bakterieë en fungi deur vog te verminder ✓
         • Rook help om bakterie-draende-insekte weg te hou gedurende die storing
           / droging proses ✓
         • Voeg geur by die voedsel ✓                                  (Enige 2)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Landboubestuurspraktyke                      14                         DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

4.12     Verpakking

4.12.1   Klassifiseer na gelang van tipe verpakking
                        STEWIGE          SEMI-SOLIEDE         BUIGBARE
                      VERPAKKING         VERPAKKING          VERPAKKING
                          B✓                  D✓                A/C✓
                                                                                            (3)

4.12.2   Identifiseer produk wat gepreserveer is
         • B✓                                                                               (1)
         Motivering
         • Die houer is lugdig / glas, geen toegang vir mikro-organismes nie ✓
         • Tamatiesous het deur ŉ sekondêre verwerkingsproses gegaan ✓
         • Tamatiesous het ŉ lang raklewe ✓                                  (Enige 1)      (1)

4.12.3   Identifiseer die produk wat die meeste blootgestel is aan bederf
         • C✓                                                                               (1)
         Rede
         • Die sakkie van net laat vrye toegang vir mikro-organismes toe wat bederf
            kan veroorsaak ✓                                                                (1)

4.13     Noem aspekte wat oorweeg moet word wanneer verpakkingsmateriaal
         gekies word
         • Tipe produk wat verpak moet word ✓
         • Tipe materiaal wat vir verpakking gebruik moet word ✓
         • Doel van verpakking ✓
         • Koste implikasies ✓
         • Toerusting benodig ✓
         • Of die verpakking in die verpakkingslyn gevorm moet word of voor
           verpakking begin ✓                                      (Enige 3)                (3)
                                                                                            [50]

                                                             TOTAAL AFDELING B:             150
                                                                 GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/9280cb2a-3144-480f-b0a9-4bb1feea08ca) — Agricultural Management Practices · QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/e5be324a-5dfe-42f1-aa4e-2f28560d143a) — Agricultural Management Practices · QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-eng/fbd4805b-2f6a-4b69-a89d-e287ba4769a7) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-afr/0036c1e0-f658-4ca7-93cf-b88877a79735) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-eng/7938b7c1-fac7-4860-a063-938e6c3dbc23) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-afr/6af0b85d-a26c-4787-9c07-ee9b3af38821) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Management Practices

- [Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-man-prac-atp-2023-24/b96dab7f-991b-40eb-b6f0-e901bdd21702) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-xhosa-watermark/aa755849-d95b-4c8c-a3bf-a1accc02786f) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-isixhosa-watermark/ca754d02-1e7b-4ca0-8dbb-d24d81e58863) — QP · 2024 · isiXhosa
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-afr/649dc784-5b13-4ce7-8e43-095a176422ba) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-eng/cfeeefe2-78b4-4fff-839f-76d5b5b79f7b) — QP · 2024 · Eng
- [Agricultural Management Practices May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/ab0588a3-a8b7-464e-af39-46f0310de403) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
