# Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/3365189d-e03a-49db-801a-0b473132a0f4
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/3365189d-e03a-49db-801a-0b473132a0f4)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           LANDBOUTEGNOLOGIE

                                 MEI/JUNIE 2024

                                NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landboutegnologie                         2                       DBE/Mei/Junie 2024
                                SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       D✓✓

         1.1.2       A✓✓

         1.1.3       D✓✓

         1.1.4       C✓✓

         1.1.5       C✓✓

         1.1.6       C✓✓

         1.1.7       C✓✓

         1.1.8       A✓✓

         1.1.9       C✓✓

         1.1.10      A✓✓                                                              (20)

1.2      1.2.1       Tin✓✓

         1.2.2       water✓✓

         1.2.3       vlamme✓✓

         1.2.4       Teflon✓✓

         1.2.5       Nikkel✓✓                                                         (10)

1.3      1.3.1       G✓✓

         1.3.2       D✓✓

         1.3.3       B✓✓

         1.3.4       E✓✓

         1.3.5       C✓✓                                                              (10)

                                                         TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Landboutegnologie                           3                             DBE/Mei/Junie 2024
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE

2.1      2.1.1       Hoekom chroom 'n geskikte allooi vir die vervaardiging van
                     melktenks is.

                     •   Verhoog die weerstand teen korrosie.✓
                     •   Bevorder die verharding van staal.✓
                     •   Verhoog sterkte.✓
                     •   Verbeter die weerstand teen die vorming van skaal.✓
                     •   Verbeter treksterkte.✓
                     •   Meeste chroom stale kan goed gesweis word.✓       (Enige 3)
                                                                                             (3)

         2.1.2       'n Allooi-element, anders as chroom, wat by vlekvrye staal
                     gevoeg kan word om weerstand teen lug, water en verskeie sure
                     en alkalies te verseker.

                     Nikkel.✓                                                                (1)

2.2      2.2.1       'n Rede hoekom koper nie 'n geskikte materiaal vir die
                     vervaardiging van pypkoppelstukke is nie.

                     Koper is te sag./Geneig om te buig✓                                     (1)

         2.2.2       Die naam van die allooi-element wat saam koper gebruik word om
                     duursame geelkoper pypkoppelstukke te maak.

                     Sink.✓                                                                  (1)

         2.2.3       DRIE eienskappe van geelkoper.

                     •   Sterkte✓
                     •   Masjineerbaarheid✓
                     •   Slytasiebestand✓
                     •   Hardheid✓
                     •   Geleidingsvermoë✓
                     •   Korrosiebestandheid✓
                     •   Antimikrobies✓                                  (Enige 3)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Landboutegnologie                            4                                DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      DRIE algemene gebruike van tin.

         •    Tin word gebruik as 'n oppervlak bedekking op ander metale op
              korrosie te voorkom.✓
         •    Tinblikkies.✓
         •    Allooie van tin: Sagte soldering, peuter, brons en fosfor brons.✓
         •    Tinchloried word gebruik as 'n bytstof in die kleur van tekstiele en vir die
              verhoging van die gewig van sy.
         •    Tinfloried word in sommige tandepasta gebruik.✓
         •    Tin-foelie.✓                                                     (Enige 3)         (3)

2.4      2.4.1       TWEE belangrike aspekte wat oorweeg moet word wanneer 'n
                     spesifieke kleefmiddel gekies word vir 'n hersteltaak.

                     •   Tipe materiaal wat gelas moet word.✓
                     •   Kondisies/omstandighede waaronder hierdie las aangewend
                         sal word.✓                                                              (2)

         2.4.2       Bespreking van      hittebestandheid   as   'n   eienskap     van   'n
                     kleefmiddel.

                     Die kleefmiddel self moet nie verwring✓, smelt✓ of brand✓
                     wanneer dit verhit word nie.✓                    (Enige 2)                  (2)

         2.4.3       Verduideliking van die verskil tussen die duur van bruikbaarheid en
                     die bindingsduur van kleefmiddels.

                     Duur van die bruikbaarheid:
                     Tydperk wat die kleefmiddel bruikbaar sal bly voordat dit set. Nadat
                     dit aangewend is.✓

                     Bindingsduur:
                     Die tydperk wat 'n kleefmiddel sal hou nadat dit aangewend is.✓             (2)

2.5      2.5.1       VIER kenmerke van glasvesel wat dit 'n geskikte materiaal maak
                     om klein bootjies mee te vervaardig.

                     •   Lig.✓
                     •   Waterdig.✓
                     •   Kan in enige vorm gegiet word.✓
                     •   Maklik om te kleur.✓
                     •   Kleur vinnig.✓
                     •   Kan gesaag, geboor en gevyl word.✓
                     •   Taaiheid.✓
                     •   Maklik herstelbaar as dit breek.✓                       (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Landboutegnologie                           5                                DBE/Mei/Junie 2024
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

         2.5.2       VIER voorsorgmaatreëls wat nagekom moet word deur die
                     persoon wat met veselglas werk.

                     •   Katalisator en versneller moet altyd apart gestoor word.✓
                     •   Verwyder alle katalisator en versneller van die vel.✓
                     •   Dra handskoene indien vel sensitief is.✓
                     •   Gebruik asetoon in 'n goed geventileerde vertrek.✓
                     •   Hanteer hars gietstukke versigtig, hulle is poreus.✓
                     •   Veselglasmat het klein stukkies vesel wat die vel kan
                         binnedring.✓
                     •   Moet nie veselglas inasem of in jou oë laat kom nie.✓
                                                                               (Enige 4)        (4)

2.6      'n Paar tipes materiaal wat op plase gebruik word.

         2.6.1       Vesconite✓                                                                 (1)

         2.6.2       Magasyne vir gewere✓, Teflon band✓, Teflon bedekte panne✓,
                     Teflon band vir seël van koppelings✓, Motor was produkte✓,
                     O-ringe✓, Olie en water seëls✓. Teflon krane✓, koppelstukke✓,
                     terugslagkleppe✓ en flense.✓                            (Enige 2)          (2)

         2.6.3       Brons is 'n allooi wat primêr uit koper en gewoonlik tin✓ as hoof
                     byvoeging bestaan. Dit is hard en sterk.✓                                  (2)

2.7      2.7.1       Naam van onderdeel A.

                     Aardpen.✓                                                                  (1)

         2.7.2       Identifikasie van die toestel getoon in die illustrasie wat die
                     elektrisiteit aan die heining verskaf.

                     Energiewekker.✓                                                            (1)

         2.7.3       Funksie van onderdeel B.

                     Isolators word gebruik om die geëlektrifiseerde draad aan die pale
                     vas te maak sonder om energie deur die pale te verloor.✓                   (1)

         2.7.4       Die materiaal waarvan onderdeel B vervaardig word.

                     Keramiek,✓Plastiek,✓PVC.✓                                (Enige 1)         (1)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Landboutegnologie                             6                                  DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ENERGIE

3.1      3.1.1       TWEE gevalle waar 'n klein windturbine gebruiksaam kan wees op
                     'n plaas.

                     •   Elektriese water pompe.✓
                     •   Klein huise/ karavaan/ boot.✓
                     •   Sekuriteitshek/CCTV/Ligte.✓                                                 (2)
                     •   Laai van batterye.✓                               (Enige 2)

         3.1.2       TWEE nadele van wind turbines.

                     •   Nie genoegsame wind in die omgewing.✓
                     •   Effektiwiteit van die windturbines.✓
                     •   Geraas besoedeling.✓
                     •   Kompetisie met ander alternatiewe energiebronne.✓
                     •   Hoë aanvangskostes.✓                              (Enige 2)                 (2)

         3.1.3       Die belangrikheid van 'n groot lemoppervlak in verhouding met
                     elektrisiteit energie opwekking.

                     Hoe groter die lemoppervlak✓, hoe meer wind energie word
                     opgevang om die turbine te draai. ✓                                             (2)

         3.1.4       Die apparaat wat in die kop van 'n wind turbine geïnstalleer word
                     om wringkrag te verlaag en om die insetspoed van die as te
                     verhoog na die generator.

                     Ratkas.✓                                                                        (1)

3.2      3.2.1       Identifikasie van die tipe alternatiewe energie stelsel.

                     Fotovoltaïese/Solar energie.✓                                                   (1)

         3.2.2       'n Geskikte bedekking op die panele en EEN eienskap van die
                     bedekking.

                     Materiaal: Splintervaste glas/Teflon/ Silikon/Keramiek .✓
                     Eienskap: Self-skoonmaak/Lig van gewig/Nie-besoedelende/
                     Nie-reflektief/verbeterde doeltreffendheid.✓                                    (2)

         3.2.3       'n Komponent wat geïnstalleer kan word in die stelsel om oorlading
                     van batterye te voorkom.

                     Reguleerder/ Laaibeheerder.✓                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Landboutegnologie                          7                             DBE/Mei/Junie 2024
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      Korrekte volgorde van 'n geotermiese krag stasie.

         Stappe: 4✓ ,2✓ ,5✓ ,3✓ ,1✓                                                          (5)

3.4      Beskrywing van die term “biobrandstof” en een voorbeeld.

         Biobrandstof of bio-organiese brandstof is enige plant of diermateriaal✓ wat
         verbrand kan word✓ en gebruik word as 'n brandstof.✓                                (3)

         Metaan gas✓, Metanol✓, Etanol ✓                                    (Enige 1)        (1)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Landboutegnologie                            8                               DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE

4.1      4.1.1       Die onderdeel op die MIG sweeis apparaat wat gebruik word deur
                     die operateur om die elektriese lading te aktiveer tot die werkstuk.

                     Sneller/Skakelaar op die MIG sweis pistool.✓                               (1)

         4.1.2       Beskrywing van die MIG-sweismasjien sweisproses.

                     •   Die MIG sweismasjien stuur 'n stroom deur die gevoerde
                         positiewe sweis draad tot by die sweisoppervlak.✓
                     •   MIG sweising gebruik 'n elektriese boog om 'n kortsluiting
                         tussen gevoerde sweisdraad en die werkstuk te vorm.✓
                     •   Die hitte wat deur die kortsluiting, die metaal plaaslik en laat
                         hulle toe om te meng.✓
                     •   Die nie-reaktiewe gas beskerm die sweisoppervlakte.✓
                     •   Sodra die hitte verwyder word, begin die metaal om af te koel
                         en te stol, en vorm 'n nuwe stuk saamgesmelte metaal✓                  (5)

         4.1.3       Die samestelling van die MIG sweis afskermingsgas.

                     Argon,✓Helium,✓ CO2✓                                                       (3)

         4.1.4       VIER probleme wat sal verhoed dat die sweisdraad deur die sweis
                     pistool gevoer word.

                     •   Geblokte/defektiewe kontakpunt/sweispunt.✓
                     •   Los/gebreekte draad aandrywing/rollers.✓
                     •   Verstrengelde draad in leweringspyp.✓
                     •   Gebreekte sweispuntstuk.✓
                     •   Geroeste draad wat vassit op die katrol.✓
                     •   Verkeerde grootte van draad/rollers.✓
                     •   Gebreekte/geblokkeerde /opgerolde sweispyp.✓        (Enige 4)          (4)

         4.1.5       Identifikasie van die sweisdefek.

                     Defek: Inkarteling/insnyding.✓
                     Oorsaak: Te vinnige spoed,✓stroom te hoog,✓ swak tegniek.✓
                                                                          (Enige 3)             (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Landboutegnologie                           9                                 DBE/Mei/Junie 2024
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

4.2      Beskrywing van die prosedure wat gevolg moet word om gegalvaniseerde
         metaal voor te berei vir die sweis proses.

         •    Die galvanisering maak sweising moeilik en dit word aanbeveel dat die
              galvanisering eers verwyder word voordat daar begin word met die
              sweislopie.✓
         •    Dra 'n gasmasker om 'n operateur te beskerm teen giftige gasse.✓                    (2)

4.3      Skets van 'n horisontaal vierkantige stuiksweislas.

                           Ontwerp                             1
                       Hoek van elektrode                      1
                         Beweegrigting                         1
                            Netheid                            1
                           Byskrifte                           1

                                                        Werkstuk
                                                       Work piece

                                                        Beweegrigting
                                                       Direction of travel

                                                 Welding electrode
                                                  Sweiselektrode

                                                                                                  (5)

4.4      DRIE pypsweisposisies.

         •    Horisontale vaste (statiese) posisie.✓
         •    Horisontale beweegbare of rolbare posisie.✓
         •    Vertikale posisie.✓                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Landboutegnologie                            10                             DBE/Mei/Junie 2024
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.5       4.5.1      Soorte metale wat nie gesny kan word deur gebruik te maak van 'n
                     oksigasbrander plus motivering

                     •   Aluminium, kopper.✓ hoër termiese geleibarheid veroorsaak
                         dat dit vinnig wegsmelt, dit los 'n poreuse snit.✓

                                                       OF

                     •   Vlekvrye staal.✓– Die teenwoordigheid van nikkel en
                         molibdeen maak dit moeilik want dit los 'n oksidasielaag op die
                         basis metaal.✓                                                         (2)

          4.5.2      Wanneer die snybrander te vinnig beweeg word tydens die sny van
                     'n dik metaalplaat.

                     •   Die gesmelte poel sal aanmekaar vassit.✓
                     •   Die vlam sal nie die plaat penetreer.✓
                     •   Die snit gaan slak vorm.✓                                              (3)

          4.6.1      Die materiaal vir die vervaardiging van die plasma snyspuitstuk
                     omhulsel.

                     •   Porselein✓
                     •   Keramiek✓                                             (Enige 1)        (1)

          4.6.2      DRIE eienskappe van Porselein/Keramiek.

                     Hitte bestand.✓
                     Duursaam.✓
                     Gelei nie elektrisiteit.✓                                                  (3)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Landboutegnologie                           11                               DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

5.1      5.1.1       Identifikasie van die kragbron van elk van die grassnyers.

                     •   A- Elektries.✓
                     •   B- Petrol.✓                                                             (2)

         5.1.2       TWEE onderhoudstake wat op snyers B van gedoen moet word.

                     •   Veiligheidskerms/toerusting moet in plek wees en nagegaan
                         word.✓
                     •   Nagaan van olie en brandstofvlakke.✓
                     •   Vervang gebreekte/ verslete parte.✓
                     •   Diens volgens vervaardigerspesifikasies.✓
                     •   Maak snyer na elke gebruik skoon.✓                (Enige 2)             (2)

         5.1.3       TWEE veiligheidwenke wanneer daar met grassnyers gewerk
                     word.

                     •   Lees en verstaan die operateur se handleiding om vertroud te
                         raak met die masjien.✓
                     •   Verwyder alle vreemde voorwerpe van grasperke voor jy begin
                         sny.✓
                     •   Gebruik die aanbevole PBT (Persoonlike Beskermings
                         Toerusting) insluitend styfpassende klere wanneer             'n
                         grassnyer hanteer word.✓
                     •   Ontkoppel die lem voordat die masjien aangeskakel word.✓
                     •   Hou al die skerms en veiligheidsbeskermingsmaatreëls in
                         plek.✓
                     •   Moet nooit enige veiligheidskakelaars ontkoppel nie.✓
                     •   Moet nooit die grassnyer vol brandstof maak wanneer die enjin
                         warm is of aangeskakel is nie.✓
                     •   Berg petrol in 'n goedgekeurde houer met 'n korrekte etiket.✓
                     •   Skakel die motor af voordat die gebied onder die dek
                         skoonmaak word.✓
                     •   Diskonnekteer die vonk of elektriese prop voordat
                         foutopsporing gedoen word, of die grassnyer herstel word.✓
                     •   Doen roetine-onderhoud soos aanbeveel deur die vervaardiger
                         se skedule.✓
                     •   Hou 'n lopende grassnyer weg van omstanders en
                         troeteldiere.✓                                       (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Landboutegnologie                           12                             DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

5.2      5.2.1       Identifisering van die veiligheidsgevare.

                     A   Geen veiligheidskerm in plek.✓
                     B   Beskadigde veiligheidskerm.✓
                     C   Werk/ klim bo-oor KAT('PTO')–dryfas/ Bystanders wat beseer
                         kan word.✓
                     D   Hande naby bewegende dele/ Geen veiligheidskerms.✓                   (4)

         5.2.2       Wanneer 'n hamermeul geïnstalleer word, moet dit op 'n gelyke
                     oppervlak wees. Motivering vir die antwoord.

                     Ja✓
                     • Die gewig van die bewegende dele word eweredig oor die
                         laers versprei.✓
                     • Die sikloon hang gelyk met die blaaspyp.✓
                     • Dit lyk netjies.✓
                     • Verminder vibrasie✓                       (Enige 2 + 1)                (3)

         5.2.3       'n KAT (PTO)-dryfas kan 'n rotasiespoed van tot en met 2800 r/min
                     (revolusies per minuut) bereik. Berekening van die revolusies
                     per sekonde.

                     2800 r/min✓ ÷ 60 minute✓ = 46.66 r/sek✓ (revolusies per sekond).           (3)

5.3      Pas van die korrekte gebruik van onderdele.

         5.3.1       D.✓
         5.3.2       E.✓
         5.3.3       B.✓
         5.3.4       C.✓
         5.3.5       A.✓                                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Landboutegnologie                          13                                DBE/Mei/Junie 2024
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

5.4      5.4.1       'n Tabel met TWEE voordele en TWEE nadele van elke baler.

          TIPE           VOORDELE:                 NADELE:
          BALER:
          Ronde bale     • Onderdakse stoor nie       •    Nie maklik om
                           nodig.✓                         te vervoer.✓
                         • Eenman hantering.✓         •    Moet meganies
                         • Laai van bale is                hanteer word.✓
                           minder tydrowend.✓         •    Geen
                                       (Enige 2)           outomatiese
                                                           verpakking.✓
                                                      •    Relatief groot
                                                           stoorplek
                                                           nodig.✓
                                                      •    Voer van bale
                                                           problematies.✓
                                                                         (Enige 2)
          Reghoekige     • Bale word maklik        • Moet onderdak gestoor
          bale             gestoor.✓                 word.✓
                         • Makliker om op          • Hoër arbeidsbehoeftes.✓
                           sleepwaens te laai.✓    • Tydrowende proses
                         • Bergspasie word           gedurende die laai van
                           optimaal benut.✓          bale.✓              (Enige 2)
                         • Kan bale met hande
                           hanteer.✓ (Enige 2)                                                   (8)

         5.4.2       TWEE metodes wat gebruik kan word om groot bale op 'n sleepwa
                     te laai.

                     •   Voorlaaigraaf/Vurklaaier.✓
                     •   Meganiese toestelle/ Vervoerband.✓                                      (2)
                     •   Laaivurk op drie-punt meganisme.✓

         5.4.3       TWEE veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word wanneer bale
                     na die stoor vervoer word.

                     •   Slegs een persoon op die trekker.✓
                     •   Geen persone mag op bale sit gedurende die vervoer daarvan
                         nie.✓
                     •   Moenie te vinnig ry nie.✓
                     •   Gebruik 'n laer rat teen 'n afdraande, aangesien die trekker se
                         remme alleen nie in staat sal wees om die las te stop nie.✓
                     •   Gebruik 'n lae rat teen opdraande sodat jy nie die vrag met die
                         trekkerremme hoef te hou terwyl die ratte teen die helling
                         verander word nie. ✓
                     •   Moenie ratte probeer verander teen 'n afdraande, begin nie
                         afdraande in 'n lae rat.
                     •   Moet nooit 'n hooisleepwa op die snelweg bedryf wat nie
                         toegerus is met remme nie. ✓
                     •   Handseine moet gebruik en verstaan word deur beide die
                         operateur en diegene wat bystaan.✓                     (Enige 2)        (2)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Landboutegnologie                           14                                 DBE/Mei/Junie 2024
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

5.5      5.5.1       Die onderdeel wat die opligarms in staat stel om te begin beweeg.

                     Beheerhefboom. ✓                                                             (1)

         5.5.2       Benoem onderdeel A.

                     Outomatiese dieptebeheer meganisme/ gevoeligheidselement. ✓                  (1)

         5.5.3       Verduideliking van wat met die ploeg sal gebeur indien die boonste
                     stang nie gekoppel is nie, en die trekker vorentoe beweeg.

                     Die agterkant van die ploeg sal neig om uit die grond op te lig✓ of
                     die voorkant van die trekker sal neig om op te lig. ✓                        (2)

5.6      Identifisering van die tipe hidrouliese silinder wat in die prente gebruik word.

         5.6.1       Enkelwerkende hidrouliese silinder✓
         5.6.2       Dubbelwerkende hidrouliese silinder ✓
         6.6.3       Enkelwerkende hidrouliese silinder ✓                                         (3)
                                                                                                  [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Landboutegnologie                          15                                DBE/Mei/Junie 2024
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WATERBESTUUR

6.1      6.1.1       TWEE voordele om die besproeiingstelsel te gebruik.

                     •   Tydbesparend.✓
                     •   Kan groot lande besproei.✓
                     •   Een-man operasie.✓                                    (Enige 2)        (2)

         6.1.2       TWEE kommunikasie toestelle wat 'n boer kan gebruik om die
                     stelsel effektief te kan beheer.

                     •   Selfoon✓
                     •   Tablet✓
                     •   Rekenaar✓
                     •   Skootrekenaar✓                                        (Enige 2)        (2)

         6.1.3       TWEE wenke wat 'n boer moet oorweeg voordat hy 'n tipe
                     bemestingstof kies om deur die spilpunt besproeiingstelsel toe te
                     dien.

                     •   Bemestingstowwe met 'n hoë suur inhoud moet vermy word.✓
                     •   Bemestingstowwe met groot partikels moet vermy word.✓                  (2)

6.2      6.2.1       Wanneer 'n boer pomp A bo pomp B sal verkies.

                     •   Geen elektrisiteit nodig om die pomp aan te dryf nie.✓
                     •   Kan groter volumes water pomp.✓
                     •   Dit kan maklik verskuif word/ mobiel.✓
                     •   Geen elektriese installasies in nodig nie.✓
                     •   Geen skokgevare nie.✓                                 (Enige 3)        (3)

         6.2.2       DRIE faktore om te oorweeg wanneer 'n nuwe pomp vir 'n
                     besproeiingsland gekies word.

                     •   Tipe pomp.✓
                     •   Berekende vloeitempo (ℓ/min).✓
                     •   Waterdruk vereistes.✓
                     •   Navorsing beskikbaar vir pompmodelle.✓
                     •   Kapasiteit van die pomp.✓
                     •   Duursaamheid van die pomp.✓
                     •   Beskikbaarheid van elektrisiteit.✓
                                                                               (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Landboutegnologie                             16                          DBE/Mei/Junie 2024
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         6.2.3       DRIE redes waarom PVC pype bo staalpype verkies word om
                     water aan die besproeiingstelsel te voorsien.

                     •   PVC roes nie.✓
                     •   PVC is liggewig.✓
                     •   PVC is buigbaar.✓
                     •   Maklik om te las.✓
                     •   Beskikbaar in lang lengtes.✓
                     •   Maklik om mee te werk.✓
                     •   Goed koper.✓
                         (Enige 3)                                                            (3)

         6.2.4       Berekening hoe lank dit sal neem om die waterbron leeg te pomp.

                     Formule: Vloeitempo = Volume van water
                                       Tyd
                     Tyd    = Volume van water✓
                                 Vloeitempo

                              = 72 000 ✓
                                  120

                              = 600 ✓ℓ/min.✓                                                  (4)

6.3      TWEE tipes dreineringstelsels wat gebruik kan word om oortollige water
         rondom die geboue van 'n melkplaas te verwyder.

         •    Kanaal dreinering.✓
         •    Helling dreinering.✓
         •    Dreineringsloot.✓                                             (Enige 2)         (2)

6.4      TWEE verskillende watersuiweringsmetodes wat gebruik kan word om
         brakwater te suiwer.

         •       Distillering.✓
         •       Tru-osmose.✓                                               (Enige 2)           (2)

6.5      6.5.1       Verduideliking van die konstruksie en die werking van die
                     verspreidingsveld wat aan die septiese tenk verbind is.

                     • 'n Sisteem van smal slote wat gedeeltelik gevul is met 'n
                       bedding van gewaste gruis of gebreekte klip waarin 'n
                       geperforeerde pyp of los oop pype geplaas is. ✓
                     • Die vrystellings van die septiese tenks word versprei deur
                       hierdie pype in die slootjies en die omliggende grond. ✓
                     • Die ondergrondse absorpsie-veld moet die regte grootte wees
                       en reg gebou wees. ✓                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Landboutegnologie                          17                            DBE/Mei/Junie 2024
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

         6.5.2       Hoekom 'n verspreidingsveld NIE naby drinkwater instellasies en
                     boorgate gebou moet word nie.

                     •   Septiesetenk se water is gekontamineer met gevaarlike
                         chemikalieë.✓
                     •   Dit sal die water kontamineer met dodelike patogene en
                         bakterie.✓                                                      (2)

6.6      TWEE gevalle waar VTT (Veranderende Tempo Tegnologie) gebruik kan
         word in presiese boerdery.

         •    Presisie plant.✓
         •    Toediening van kunsmis/kalk.✓
         •    Water toediening in besproeiingstelsels.✓
         •    Toediening van insek-en onkruiddoders.✓                      (Enige 2)     (2)
                                                                                         [30]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          160
                                                                 GROOTTOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/af2f602c-92ed-4062-b93b-b2d4960e5b83) — Agricultural Technology · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-eng/db10383d-7cc4-41f6-9140-68d351a16776) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Eng
- [Agricultural Technology May June 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-mg-eng/80cec2f1-af20-4a7a-bd4b-a41f7966a36e) — Agricultural Technology · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Technology May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-mg-afr/655a1b9b-18a2-4cf2-8f3a-991e76df10f1) — Agricultural Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-afr/427a8975-2250-4eaa-98ec-79fd8d83222d) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-eng/bb8abf1f-a9c0-4d72-915e-31e75ca3201d) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — QP · 2024 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-eng/6e72892b-deb8-4820-8758-b91c5592448a) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
