# Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/0eb6cfc7-f36a-4180-a806-711e140972fe
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/0eb6cfc7-f36a-4180-a806-711e140972fe)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 12

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
                 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING

                                          2023

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              2                                   DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
                 Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
                  antwoorde van die kandidaat evalueer.
                 Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
                  interpreteer.
                 Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
                  nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
                  die finalisering van die nasienriglyne.
                 Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord: (1) om te beskryf en (2)
                  om te verduidelik.
                  1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in ‘n spesifieke
                      hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte
                      stappe oorweeg word.
                  2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
                      beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
                      goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die
                      volledige antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste
                      uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.

                 Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer
                  of voorspel nie.
                 Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
                  moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
                 Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
                  uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
                 Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
                  betekenis van die woord verander.
                 As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
                  slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
                  verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
                  geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
                  moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.

2.        Vir berekeninge:

                 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
                  geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
                  moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die
                  korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
                 Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ‘n berekening toegeken word.
                  Indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
                  die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             3                                   DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

                 Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
                  word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
                  antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
                  word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te
                  ontvang.
                 Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
                  korrekte antwoord verkry word.
                 Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
                  korrekte gebruik van die dimensiepapier.
3.        Wanneer tekeninge nagesien word:
              Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
               regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
              'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander
               posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
               ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
               vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
              Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
               onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
               onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
              Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
              Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
               vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
              Indien     'n   twee-dimensionele      tekening    vereis   word    en    'n
               lyndiagram/prentaansig/isometriese tekening word geteken, sal onderdele
               gemerk word volgens die assesseringskriteria en geen punte sal toegeken
               word vir die korrektheid van die tekening nie.
              Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
               volgens die assesseringskriteria
              Die punte vir die korrektheid van die tekening sal slegs toegeken word
               indien die hele tekening korrek geteken is met alle dele/onderdele.
4.        Verkeerde nommering van vrae:
              As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
               in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
               omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
              Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
               as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
               antwoord NIE nagesien word nie.
5.        Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
          is:
               As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
               As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
                het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
                merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
                antwoordboek.
               As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
                beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
                assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             4                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG1:       WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
              (GENERIES)

1.1       1.1.1       Veiligheidskenmerke weggelaat van die steiers is:
                       Fondamentplaat/Basisplaat 
                       Voetplaat 
                       Skopplaat 
                       Veiligheidsrelings
                      ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                (3)

          1.1.2       Platform gebruik soos voorgestel:
                       Vertikale staanders sal in die grond wegsink 
                       Kan veroorsaak dat steier/platvorm kantel 
                       Kan beserings aan werkers veroorsaak
                       Gereedskap kan van steier af op werkers val
                       Werkers kan van die steier afval
                      ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

1.2       1.2.1       Roes                                                                    (1)

          1.2.2       Sink                                                                    (1)

          1.2.3       Dit klam te hou                                                         (1)

          1.2.4       Metaal                                                                  (1)

          1.2.5       Plastiese                                                               (1)

1.3       Hoogte van skutrelings (900 – 1 000 mm):
            Om werkers veilig op die platform te hou 
            Om te verhoed dat werkers oor die skutrelings val
           ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.4       Voorsorgmaatreëls wanneer 'n leer gestoor word:
            Stoor 'n leer in 'n droë plek na gebruik 
            Moet nooit materiaal en toebehore bo-op 'n leer stoor nie
            Hang die leer vertikaal/horisontaal aan muurskragies/steunhake
            Die leer moet in 'n maklik bereikbare posisie gestoor word
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             5                                 DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

1.5       Die operateur moet kontroleer of:
            Die bouershyser nie oorlaai is nie 
            Die hekke toe is wanneer die toestel gebruik word
            Oorhoofse beskerming verskaf is
            Materiaal stewig en korrek gestoor is
            Noodremme geïnstalleer/in 'n werkende toestand is
            Veiligheidsmaatreëls vertoon aan binnekant van hyshok
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.6       Enige persoon/Brandbestryders sal presies kan identifiseer watter spesifieke
          soort brandblussers gebruik moet word in geval van ŉ vuur.                         (1)

1.7       1.7.1       A - Seskantige moer 
                      B – Vierkantige moer/Viersydige moer 
                      C – Vleuelmoer 
                      D – Koepelmoer/Koepelvormige kop/Koepelvormige moer/Dopmoer  (4)

1.8       1.8.1       Gereedskap wat gebruik kan word:
                       Laserwaterpas 
                       Waterpas met reihout
                       Deurskynende pypwaterpas
                       Bukswaterpas
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)

          1.8.2       Gereedskap wat gebruik kan word:
                       Bukswaterpas 
                       Laserwaterpas
                      ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             6                                   DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG2:       GRAFIKA AS MIDDEL VAN KOMMUNIKASIE (GENERIES)

NR.                        VRAE                               ANTWOORDE                     MARK
                                                   Eerste vloer: A/FIGUUR A 
                                                    Motorhuis in FIGUUR B 
                                                    Geen pylpunte aangetoon in die
       Noem die FIGUUR wat die eerste vloer           trap in FIGUUR A
  1    voorstel. Gee EEN rede vir jou               Geen oprit in FIGUUR A                     2
       antwoord.                                    Balkon in FIGUUR A
                                                    Trap
                                                   ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                   ANTWOORD EN REDE

  2    Lei van die bouplan die getal vensters      10                                          1
       in die gebou af.

  3    Identifiseer nommer 1.                      Balkon                                      1

  4    Identifiseer nommer 2.                      Stort                                       1

  5    Identifiseer nommer 6.                      Eenrigting skakelaar – dubbel pool          1

  6    Identifiseer nommer 8.                      Oprit                                       1

  7    Identifiseer nommer 9.                      Muurgemonteerde lig                         1

  8    Identifiseer nommer 10.                     Wasgoedbak/Wastrog                          1

       Identifiseer die nommer wat die
  9                                                7                                           1
       motorhuisdeur aandui.

       Lei vanaf die bouplan af die
 10                                                110 mm/110                                  1
       ontbrekende afmeting van nommer 11

       Lei vanaf die bouplan af, die
 11    voorgeskrewe materiaal af wat vir           Beton                                       1
       nommer 5 gebruik moet word.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             7                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

       Gee die afkortings vir die volgende:
                                                Nommer 3: SK 
 12       Nommer 3                                                                            2
                                                Nommer 4: WB/HWB 
          Nommer 4
                                                Tweeweg-skakelaar:
       Beskryf die doel van 'n tweeweg-          Gebruik om dieselfde lig aan en af te
 13                                                                                            2
       skakelaar.                                 skakel 
                                                 Vanaf TWEE verskillende posisies 
                                                Teëls/Novilon/Beton/Viniel/
                                                Geverfde vloere/Gelamineerde
 14    Beveel ŉ toepaslike vloerbedekking                                                      1
                                                houtvloer/Houtvloere 
       vir die kombuis aan.
                                                ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
       Wie was vir die nagaan van die
 15                                             P Kriel                                       1
       tekening verantwoordelik?
                                                Geen skakelaar/elektriese
       Lei EEN fout af in die badkamer in       verbinding/bedrading/lig/deur/
 16                                                                                            1
       FIGUUR A.                                deuropening/bad/bidet 
                                                ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                Herlaaibare gloeilamp/Kers/Paraffien
       Noem 'n alternatiewe ligbron wat
                                                lamp/Gaslamp/Battery aangedrewe
 17    tydens beurtkrag gebruik word vir 'n                                                    1
                                                ligte/Flitslig/Solar/Selfoon 
       woonhuis.
                                                ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
       Noem wat gedoen was gedurende            Hersiening 1: Teken van trap 
 18    hersiening 1 en hersiening 2 van die     Hersiening 2: Teken van                        2
       huisplan.                                ligtoebehoorsel 
       Noem die afwerking vir die oprit soos
 19                                             Plaveisel                                     1
       deur die argitek voorgeskryf.

       Teken die simbool vir ŉ vogweer-                                   
 20                                                                                            2
       membraan.

 21
       Teken die simbool vir afgewerkte                                                      2
       hout.

       Teken die simbool vir hardepuin-
 22                                                                                          2
       vulling.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             8                                       DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

                                                Totale horisontale afmetings
                                                  Kontrole toets   Kontrole toets
                                                  bokant           onderkant
                                                  220             220 
                                                  4 110           4 820 
                                                  3 510           3 020 
                                                  220 
                                                  = 8 060          = 8 060 

       Bewys, deur middel van 'n
       kontroletoets, dat die totale                               OF
 23    horisontale afmetings aan die bokant     Bokant:                                             8
       en onderkant van die plan in             220 + 4 110 + 3 510 + 220 mm
       FIGUUR A dieselfde is.                   = 8 060 mm
                                                Onderkant:
                                                220 + 4 820 + 3 020
                                                = 8 060 mm
                                                Nota: Indien die alternatiewe
                                                      metode gebruik word
                                                      moet een punt toegeken
                                                      word indien beide totale
                                                      dieselfde is.

       Bereken die oppervlakte van die          = 8,06  m x 6,05  m
       vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE         = 48,76 m²
 24    berekeninge. Gee jou antwoord                                                                3
       in m². Rond jou antwoord tot TWEE        OF
       desimale plekke af.                      = 8 060 mm x 6 050 mm
                                                = 48,76 m²
                                                                                  TOTAAL:           40

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Houtbewerking             9                                          DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:         KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
                 (SPESIFIEK)

3.1       3.1.1       Dubbelswaairaam met boligte                                                     (1)

          3.1.2       A - Kosynkop 

                      B - Onderreling van bolig 

                      C - Kosynstyle/Wange                                                            (3)

3.2       3.2.1       A - Muurpaneelbord/Tong-en-groef-planke/Panele 

                      B - Horisontale ruhegstuk 

                      C - Vloerlys 

                      D - Kwartrondlys/Kwartrond                                                      (4)

          3.2.2       Tong-en-groef-planke/Panele word vasgeheg aan die ruhegstukke
                                                                                                      (1)

          3.2.3       Hout                                                                            (1)

3.3
                       A       B        C                             D
                                                    Korrekte gebruik van die
                                                                                                       (1)
                                                    afmetingspapier 

         3.3.1                                      Area benodig vir dakteëls:
                      2/ 8,74                     Afstand tussen windvere = 8 740 mm
                          3,65  63,8 m²           Lengte van daksparre + oorhang vir
                                                    geut = 3 600 mm + 50 mm
                                                    = 3 650 mm
                                                    63,8 m² dakteëls benodig                           (4)

         3.3.2                                      Hoeveelheid dakkappe:
                                                    Binne afmeting
                                                    Hart-tot-hart spasiëring +1
                                                    8 000
                                                    500       +1 
                                                    = 16 + 1 
                                                    = 17 dakkappe                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                    10                                     DBE/2023
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

3.4                                 8                                    VOORRELING
                                                 7

                                    6

                                                                         SYE
                  2                 6

                                    6
                                                                         RAKSPASIE

                                                                         RAK

                                            5                            LAAI

                       4
                                        3                                SKOPPLAAT/VOETSTUK

                             KORREKTHEID VAN KAS                     1

                      NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                         PUNT   KP
                      1     Korrektheid van kas                            1
                      2     Sye                                            1
                      3     Skopplaat/Voetstuk                             1
                      4     Bodem                                          1
                      5     Laai met handvatsel                            1
                      6     Vier rakspasies                                3
                      7     Blad                                           1
                      8     Voorreling                                     1
                                                TOTAAL:                   10                              (10)
                                                                                                          [30]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            11                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:          DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
                  MATERIALE (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1       B                                                                       (1)

          4.1.2       L                                                                       (1)

          4.1.3       G                                                                       (1)

          4.1.4       E                                                                       (1)

          4.1.5       F                                                                       (1)

          4.1.6       J                                                                       (1)

          4.1.7       A                                                                       (1)

          4.1.8       D                                                                       (1)

4.2       4.2.1       A – Elektriese skaaf 
                      B – Kombinasieband- en skyfskuurder                                     (2)

          4.2.2       Ventilasie openinge moet oop en skoon wees                              (1)

          4.2.3       Die skuurskyf  en die skuurband                                        (2)

4.3       Die spoed van die boor in die staanboor word bepaal deur:
            Die diameter van die boor 
            Die tipe/hardheid van die materiaal 
            Die posisie van die V-band op die katrolle
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

4.4       Hegstukke wat kan help wanneer met die staanboor geboor word:

          4.4.1       Staanboorskroef                                                         (1)

          4.4.2       V-blok                                                                  (1)

4.5       Preserveermiddels wat gebruik kan word om hout te preserveer:
            Vernis 
            Was 
            Olie
            Lakvernis
            Verf
            Skuurseëlaar/Hout-onderlaag
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            12                                 DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.6       Voordele van gepreserveerde hout:
            Verbeter die voorkoms van die hout 
            Verhoed swamverkleuring 
            Voorkom insekaanvalle
            Verhoed inkrimping
            Verhoed kromtrekking
            Verhoed verrotting
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

4.7       Faktore wat in ag geneem moet word tydens die seleksie
          vanpreserveermiddels:
            Waar die hout gebruik gaan word 
            Hoe die hout gebruik gaan word 
            Die spesie/tipe hout
            Die ligging
            Die klimaat
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

4.8       Redes waarom hout gegradeer moet word:
            Hout moet gegradeer word om seker te maak dat dit geskik en sterk
             genoeg is vir ŉ spesifieke doel 
            Individuele stukke van gesaagde hout verskil in terme van sterkte en
             styfheid
            Om eenvormigheid in die kwaliteit van hout, wat van verskillende
             saagmeule kom, te verseker
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

4.9       Die konvensionele valdeur beskik oor:
            Latwerk/Latte 
            Dekstroke/T- dekstroke/Metaal T- dekstroke 
            Plafonborde/Rhinobord/Veselsementbord/Gipsbord/Blokbord/Metaal 
            Die valdeur/Valdeurpaneel/Paneel
            Houtraamwerk
          ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                           (3)

4.10      Dakbedekkings wat gebruik kan word om dakke te bedek:
             IBR (inverted box rib) 
             Gegolfde sinkplate 
             Rietdakke/Grasdakke
             Gegolfde/IBR deurskynende plate (Polycarb)
             Gegolfde veselsementplate
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            13                                           DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 4.11
                                                    HALFKAP/GEWONE DAKSPAR

        VOLLE KAP                                           5
                                                                5
                                                    5
                             2              2
                                                                5
                                                4
                                                        3
                                                                               WOLF-ENT

                                                4
                                                                               KORTKAP

                                                    HOEKSPAR

                          KORREKHEID VAN DAKUITLEG                  1    1

                      NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                       PUNT
                      1      Korrektheid van dakuitleg                    2
                      2      Vol dakkappe/Daksparre                       2
                      3      Halfkap/Gewone dakspar                       1
                      4      Hoeksparre                                   2
                      5      Kortkappe                                    4
                                                   TOTAAL:               11                            (11)

                                                                                                       [40]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Houtbewerking            14                                DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIESE KOMMUNIKASIE
         (SPESIFIEK)

5.1       5.1.1       B                                                                     (1)

          5.1.2       C                                                                     (1)

          5.1.3       D                                                                     (1)

          5.1.4       B                                                                     (1)

          5.1.5       A                                                                     (1)

5.2       Staalbekisting vir bekisting:
           Die grootte 
           Die patrone 
           Geskik vir herhaalde gebruik
           Sterker as hout
           Meer geskik vir ronde en geboë strukture
           Kan die gewig van vars beton beter ondersteun
           Tipe afwerking wat benodig word
           Panele kan in groot maat vervaardig word
           Panele kan in enige gewenste modulêre vorm vervaardig word
           Verleen ŉ gladde afwerking aan die oppervlak van die beton
           Bespaar koste omdat geen oppervlakafwerking verlang word nie
           Oprigting en uitmekaar haal is makliker as houtbekisting
           Geen absorpsie van vog nie
           Geen krimping of kromtrekking nie
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                          (2)

5.3       5.3.1       Wigpare  en ŉ voetbalk/moerbalk                                      (2)

          5.3.2       Staalkloue word gebruik om die verbinding tussen die stutte en
                      steekbalke te verstewig.                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               15                                      DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.4                                                        4

                                       1

                                                   3
                        2

                                               SPARBINTDAKKAP
                      NR.       ASSESSERINGSKRITERIA                          PUNT
                       1        Dakspar                                         1
                       2        Oorhang van spar                                1
                       3        Bindbalk                                        1
                       4        Nokbalk                                         1
                                                                    TOTAAL:     4

                                           2               4

                                                                5
                            3

                                       HOOFSTYLDAK DAKKAP

          KORREKTHEID VAN DAKKAPPE                     1

                      NR.       ASSESSERINGSKRITERIA                          PUNT
                       1        Korrektheid van dakkappe                        1
                       2        Dakspar                                         1
                       3        Oorhang van spar                                1
                       4        Hoofstyl                                        1
                       5        Bindbalk                                        1
                                                                    TOTAAL:     5                     (9)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                         16                               DBE/2023
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

5.5

                     LAAGHOUT
                                                      2
                                                 2
                                                                                  DIAGONALE
                                                                       3
              5   RIB               2                                             SPANSTUK
                                                                           4
                                2           3                  4                  HORISONTALE
          5   STUT                                                                SPANSTUK
                                                                                  BINT

                  KORREKTHEID VAN SEGMENTBOOG 1

                                                               OF

                     LAAGHOUT                              2       2

                                        2                              3         DIAGONALE
              5   RIB               2                                      4     SPANSTUK
                                            3                  4                 HORISONTALE
      5       STUT                                                               SPANSTUK
                                                                                  BINT

                                                NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
                                                 1    Korrektheid van segmentboog           1
                                                 2    Ribbe                                 4
                                                 3    Stutte                                2
                                                 4    Horisontale en diagonale spanstukke   2
                                                 5    Enige TWEE byskrifte                  2
                                                                                  TOTAAL:  11            (11)

                                                                                                         [30]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                17                                  DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
         (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1       Insteekslotte                                                               (1)

          6.1.2       Insteekslotte word gebruik vir:
                        Deure 
                        Ingangsdeure
                        Voordeure
                        Agterdeure
                        Binnedeure
                        Groot deure
                        Dikker deure
                        Paneeldeure
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                    (1)

          6.1.3       Oplêslot                                                                    (1)

6.2       6.2.1       Skarniere                                                                   (1)

          6.2.2       Skroewe                                                                     (1)

6.3
                                                                 HANDRELING

                                                2
                               BORDES
                                                                 SPILPAAL

                               4
                                                                 LOOPSTUK
                                                        3
                                            5
                                                    6
                                                                 OPTREE

             KORREKTHEID VAN TRAP                   1

                                    NR.    ASSESSERINGSKRITERIA                     PUNT
                                     1     Korrektheid van trap                       1
                                     2     Handreling                                 1
                                     3     Spilpale                                   1
                                     4     Bordes                                     1
                                     5     Optree (VIER)                              1
                                     6     Loopstuk (DRIE)                            1
                                                                      TOTAAL:         6            (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Houtbewerking                  18                                     DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

6.4
                                      8                            BORELING

                                                                   KUSSINGPANEEL

                  7           4       5      4         7

                                                                   VERLOOPSTYL

                                                                   TUSSENSTYL

                                      6                            SLOTRELING

                                                                   KUSSINGPANEEL

                     3            4   5     4      3

                                                                   STYL

                                                                   TUSSENSTYL

                                      2
                                                                   ONDERRELING

                KORREKTHEID VAN DEUR 1 1
                TOEPASSING VAN SKAAL 9 9 9
                NIE VOLGENS SKAAL NIE: GEBRUIK ‘N MASKER OM TE MERK
                         NR   ASSESSERINGSKRITERIA                        PUNT
                          1   Korrektheid van deur                          2
                          2   Onderreling                                   1
                          3   Style                                         2
                          4   Kussingpanele                                 4
                          5   Tussenstyle                                   2
                          6   Slotreling                                    1
                          7   Verloopstyle                                  2
                          8   Boreling                                      1
                              Toepassing van skaal:
                              EEN of TWEE verkeerd     =3
                         9    DRIE of VIER verkeerd    =2                  3
                              Meer as VYF verkeerd     =1
                              GEEN afmetings korrek    =0
                                                    TOTAAL:                18                           (18)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Houtbewerking              19                                       DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.5       6.5.1        Arsering van die muur is foutief/verwys na hout 
                       Daar is geen muurplaat nie 
                       Pleister is nie teen die muur nie 
                       Vloerbalk is verkeerd om geplaas 
                       Fondasie is foutief geplaas
                       Muur in verkeerde posisie gebou
                       Geen spasie/opening tussen draer/vloerbalk en pleiser nie
                      ENIGE VIER VAN BOGENOEMDE                                                    (4)

          6.5.2

                               MUUR                7

                                                                    VLOERBALK
                                                           6

                           PLEISTER                                      DRAER
                                                                5
                                                       4
                                           3

                                                           MUURPLAAT

                                    NGV

                                               2                      FONDASIE

                      KORREKTHEID VAN VLOERKONSTRUKSIE                    1

                              NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                         PUNT
                               1    Korrektheid van vloerkonstruksie               1
                               2    Fondasie                                       1
                               3    Arsering van muur                              1
                               4    Muurplaat                                      1
                               5    Draer                                          1
                               6    Vloerbalk                                      1
                               7    Pleister                                       1
                                                                TOTAAL:            7

                                                               OF

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 20

Siviele Tegnologie: Houtbewerking               20                                DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

                                MUUR

                           PLEISTER                                        DRAER

                                                                           VLOERBALK
                                                        MUURPLAAT

                                    NGV

                                                                FONDASIE

                              NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                   PUNT
                               1    Korrektheid van vloerkonstruksie         1
                               2    Fondasie                                 1
                               3    Arsering van muur                        1
                               4    Muurplaat                                1
                               5    Draer                                    1
                               6    Vloerbalk                                1
                               7    Pleister                                 1
                                                                TOTAAL:      7               (7)
                                                                                             [40]

                                                                             TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
