# Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/18996b65-efad-40ec-909e-95fc907b97cb
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Civil Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Civil Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/civil-technology) › [Civil Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2023-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/18996b65-efad-40ec-909e-95fc907b97cb)

## About this document

Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GRAAD 12

                          SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
                     NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                     SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             2                                    DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

INSTRUKSIES VIR NASIENERS

1.        Nasieners behoort:
                  Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
                   antwoorde van die kandidaat evalueer.
                  Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
                   interpreteer.
                  Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
                   nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
                   die finalisering van die nasienriglyne.
                  Daar is TWEE benaderinge om vrae te beantwoord: (1) om te beskryf en (2)
                   om te verduidelik.
                   1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in ‘n spesifieke
                       hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte
                       stappe oorweeg word.
                   2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
                       beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
                       goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die
                       volledige antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste
                       uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.

                  Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
                   voorspel nie.
                  Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
                   moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
                  Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
                   uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
                  Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
                   betekenis van die woord verander.
                  As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
                   slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
                   verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
                   geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
                   moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.

2.        Vir berekeninge:

                  'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
                   geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
                   moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die
                   korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
                  Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ‘n berekening toegeken word.
                   Indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
                   die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             3                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

                  Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
                   word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
                   antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
                   word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te
                   ontvang.
                  Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
                   korrekte antwoord verkry word.
                  Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
                   korrekte gebruik van die dimensiepapier.
3.        Wanneer tekeninge nagesien word:
              Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
               regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
              'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander
               posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
               ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
               vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
              Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
               onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
               onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
              Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
              Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
               vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
              Indien 'n twee-dimensionele tekening vereis word en 'n
               lyndiagram/prentaansig/isometriese tekening word geteken, sal onderdele
               gemerk word volgens die assesseringskriteria en geen punte sal toegeken
               word vir die korrektheid van die tekening nie.
              Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
               volgens die assesseringskriteria
              Die punte vir die korrektheid van die tekening sal slegs toegeken word
               indien die hele tekening korrek geteken is met alle dele/onderdele.
4.        Verkeerde nommering van vrae:
              As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
               in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
               omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
              Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
               as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
               antwoord NIE nagesien word nie.
5.        Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
          is:
                As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
                As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
                 het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
                 merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
                 antwoordboek.
                As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
                 beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
                 assesseringskriteria op die nasienriglyn.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             4                                 DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG1:              WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
                     (GENERIES)

1.1       1.1.1        Veiligheidskenmerke weggelaat van die steiers is:
                        Fondamentplaat/Basisplaat 
                        Voetplaat 
                        Skopplaat 
                        Veiligheidsrelings
                       ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                (3)

          1.1.2        Platform gebruik soos voorgestel:
                        Vertikale staanders sal in die grond wegsink 
                        Kan veroorsaak dat steier/platvorm kantel 
                        Kan beserings aan werkers veroorsaak
                        Gereedskap kan van steier op werkers val
                        Werkers kan van die steier afval
                       ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                (2)

1.2       1.2.1        Roes                                                                    (1)

          1.2.2        Sink                                                                    (1)

          1.2.3        Dit klam te hou                                                         (1)

          1.2.4        Metaal                                                                  (1)

          1.2.5        Plastiese                                                               (1)

1.3       Hoogte van skutrelings (900 – 1 000 mm):
            Om werkers veilig op die platform te hou 
            Om te verhoed dat werkers oor die skutrelings val
           ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

1.4       Voorsorgmaatreëls wanneer 'n leer gestoor word:
            Stoor 'n leer in 'n droë plek na gebruik 
            Moet nooit materiaal en toebehore bo-op 'n leer stoor nie
            Hang die leer vertikaal/horisontaal aan muurskragies/steunhake
            Die leer moet in 'n maklik bereikbare posisie gestoor word
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             5                               DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

1.5       Die operateur moet kontroleer of:
            Die bouershyser nie oorlaai is nie 
            Die hekke toe is wanneer die toestel gebruik word
            Oorhoofse beskerming verskaf is
            Materiaal stewig en korrek gestoor is
            Noodremme in 'n werkende toestand is
            Veiligheidsmaatreëls aan binnekant van hyshok vertoon word
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                            (1)

1.6       Enige persoon/Brandbestryders sal presies kan identifiseer watter spesifieke
          soort brandblussers gebruik moet word in geval van ŉ vuur.                         (1)

1.7       A - Seskantige moer 
          B – Vierkantige moer/Viersydige moer 
          C – Vleuelmoer 
          D – Koepelmoer/Koepelvormige kop/Koepelvormige moer/Dopmoer                        (4)

1.8       1.8.1        Gereedskap wat gebruik kan word:
                          Laserwaterpas 
                          Waterpas met reihout
                          Deurskynende pypwaterpas
                          Bukswaterpas
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)

          1.8.2        Gereedskap wat gebruik kan word:
                          Bukswaterpas 
                          Laserwaterpas
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                               (1)
                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             6                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2: GRAFIKA AS MIDDEL VAN KOMMUNIKASIE (GENERIES)

ANTWOORDBLAD 2.

NR.                         VRAE                                ANTWOORDE                     MARK
                                                     Eerste vloer: A/FIGUUR A 
                                                      Motorhuis in FIGUUR B 
                                                      Geen pylpunte aangetoon in die
        Noem die FIGUUR wat die eerste vloer            trap in FIGUUR A
  1     voorstel. Gee EEN rede vir jou                Geen oprit in FIGUUR A                     2
        antwoord.                                     Balkon in FIGUUR A
                                                      Trap
                                                     ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                     ANTWOORD

  2     Lei van die bouplan die getal vensters       10                                          1
        in die gebou af.

  3     Identifiseer nommer 1.                       Balkon                                      1

  4     Identifiseer nommer 2.                       Stort                                       1

  5     Identifiseer nommer 6.                       Eenrigting skakelaar – dubbel pool          1

  6     Identifiseer nommer 8.                       Oprit                                       1

  7     Identifiseer nommer 9.                       Muurgemonteerde lig                         1

  8     Identifiseer nommer 10.                      Wasgoedbak/Wastrog                          1

        Identifiseer die nommer wat die
  9                                                  7                                           1
        motorhuisdeur aandui.

        Lei vanaf die bouplan af die
 10                                                  110 mm/110                                  1
        ontbrekende afmeting van nommer 11

        Lei vanaf die bouplan af, die
 11     voorgeskrewe materiaal af wat vir            Beton                                       1
        nommer 5 gebruik moet word.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             7                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

        Gee die afkortings vir die volgende:
                                                   Nommer 3: SK 
 12        Nommer 3                                                                              2
                                                   Nommer 4: WB/HWB 
           Nommer 4
                                                   Tweeweg-skakelaar:
        Beskryf die doel van 'n tweeweg-            Gebruik om dieselfde lig aan en af te
 13                                                                                               2
        skakelaar.                                   skakel 
                                                    Vanaf TWEE verskillende posisies 
                                                   Teëls/Novilon/Beton/Viniel/
                                                   Geverfde vloere/Gelamineerde
 14     Beveel ŉ toepaslike vloerbedekking                                                        1
                                                   houtvloer/Houtvloere 
        vir die kombuis aan.
                                                   ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
        Wie was vir die nagaan van die
 15                                                P Kriel                                       1
        tekening verantwoordelik?
                                                   Geen skakelaar/elektriese
        Lei EEN fout af in die badkamer in         verbinding/bedrading/lig/deur/
 16                                                                                               1
        FIGUUR A.                                  deuropening/bad/bidet 
                                                   ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
                                                   Herlaaibare gloeilamp/Kers/Paraffien
        Noem 'n alternatiewe ligbron wat
                                                   lamp/Gaslamp/Battery aangedrewe
 17     tydens beurtkrag gebruik word vir 'n                                                      1
                                                   ligte/Flitslig/Solar/Selfoon 
        woonhuis.
                                                   ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
        Noem wat gedurende hersiening 1 en Hersiening 1: Teken van trap 
 18     hersiening 2 van die huisplan gedoen Hersiening 2: Teken van                              2
        is.                                  ligtoebehoorsel 
        Noem die afwerking vir die oprit soos
 19                                                Plaveisel                                     1
        deur die argitek voorgeskryf.

        Teken die simbool vir 'n vogweer-                                    
 20                                                                                               2
        membraan.

        Teken die simbool vir afgewerkte                                    
 21                                                                                               2
        hout.

        Teken die simbool vir hardepuin-                                   
 22                                                                                               2
        vulling.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste             8                                        DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

                                                   Totale horisontale afmetings
                                                    Kontrole toets    Kontrole toets
                                                    bokant            onderkant
                                                    220              220 
                                                    4 110            4 820 
                                                    3 510            3 020 
                                                    220 
                                                    = 8 060           = 8 060 

        Bewys, deur middel van 'n
        kontroletoets, dat die totale                                 OF
 23     horisontale afmetings aan die bokant       Bokant:                                             8
        en onderkant van die plan in               220 + 4 110 + 3 510 + 220 mm
        FIGUUR A dieselfde is.                     = 8 060 mm
                                                   Onderkant:
                                                   220 + 4 820 + 3 020
                                                   = 8 060 mm
                                                   Nota: Indien die alternatiewe
                                                         metode gebruik word
                                                         moet een punt toegeken
                                                         word indien beide totale
                                                         dieselfde is.

        Bereken die oppervlakte van die            = 8,06  m x 6,05  m
        vloerplan in FIGUUR B. Toon ALLE           = 48,76 m²
 24     berekeninge. Gee jou antwoord in                                                               3
        m². Rond jou antwoord tot TWEE             OF
        desimale plekke af.                        = 8 060 mm x 6 050 mm
                                                   = 48,76 m²
                                                                                     TOTAAL:           40

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 9

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  9                                  DBE/2023
                                           SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:       KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
               WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)

3.1       100 mm                                                                                     (1)

3.2       Die deksel van die betonring mangat moet in rame geplaas word  met
          dubbelseëls met ghries om dit lugdig te maak.                                              (2)

3.3       215 mm                                                                                     (1)

3.4
                                                              VERTIKALE BORDE/
                                            KLAMP /           ONDERSTEUNING
                                            JUKBORD

                                                          WIGPAAR
                                       4

                                            2
                                                      5               2
                                                              3

                                                  6

                                                          STUT
          KORREKTHEID VAN SKORING:
                                                          1

                              NR.     ASSESSERINGSKRITERIA                PUNT
                               1      Korrektheid van skoring              1
                               2      Vertikale borde/ondersteuning        2
                               3      Stut                                 1
                               4      Grondvlak                            1
                               5      Wigpaar                              1
                               6      Klamp-jukbord                        1
                                                           TOTAAL:         7                          (7)

3.5       Gereedskap en bybehore:
           Waterpas  met ŉ gradiënttemplaat/instelhoekbord 
           Waterpas (600 mm) met ŉ 15 mm diameter stukkie pyp                                        (2)

3.6       Opgeleide persoon                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                  10                                        DBE/2023
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

3.7       Voor die ingaan van beknopte ruimtes:
           ŉ Bevoegde persoon moet die area inspekteer en verklaar dat dit veilig
            is 
           Die lug moet getoets word 
           Skadelike dampe en gasse moet verwyder word
           Maak seker dat werker asemhalingsapparaat/PBT het
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                          (2)

3.8        Veiligheidsregulasies vir werk in hoë posisies:
            Verseker dat die valbeskermingsplan gehandhaaf word 
            Werkers moet ŉ veiligheidsharnas/PBT dra 
            Verseker dat die veiligheidsknip (D-knip) van ŉ harnas gehak is aan die
             veiligheidstou/-reling
           ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                                         (2)

3.9       3.9.1        Volume van ŉ kubusvormige wateropgaartenk
                       = Area van basis x hoogte
                       = s3
                       = 3,7 m  x 3,7 m  x 3,7 m 
                       = 50,65 m3                                                                           (4)

          3.9.2        Volume van water in tenk = 50,65 x 1 000  liters/kubieke meter
                                              = 50 650 ℓ                                                    (2)

3.10      3.10.1       Afsluitsteen/Koninginsluiter                                                         (1)

          3.10.2
                                            3                  2                3

                                                         4

                       KORREKTHEID VAN STEENLAAG                     1

                                      NR.       ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                      1         Korrektheid van steenlaag           1
                                      2         Koplaag                             1
                                      3         Afsluitstene/ Koninginsluiter       2
                                      4         Stryklaag                           1
                                                                      TOTAAL:       5                        (5)
                                                                                                             [30]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            11                                    DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
         EN MATERIAAL (SPESIFIEK)

4.1       4.1.1      J

          4.1.2      A

          4.1.3      E

          4.1.4      K

          4.1.5      G

          4.1.6      F

          4.1.7      H

          4.1.8      I                                                                          (8)

4.2       4.2.1        Volgangklep met hefboomgreep/Volgangklep                                 (1)

          4.2.2        A - Handhefboom/Hefboom/Handvatsel 
                       B - Drukstukseël 
                       C - Koeël                                                                (3)
          4.2.3        Deel C/Die koeël sal 90° draai.                                          (1)
          4.2.4        Om die watertoevoer af te sluit wanneer nodig.                           (1)

4.3       4.3.1        Rioolwisserstokke                                                        (1)
          4.3.2        A - Steekoog 
                       B - Buigstuk 135° gewoon 
                       C - T/Y-verloopstuk 135°                                                 (3)

4.4       Druklug-toetsapparaat word gebruik om te kyk vir:
                 Probleme/lekkasies 
                 Ander pyp-defekte voor die gebruik van die sisteem
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
          Sentrifugale pompe word gebruik om:
                Vloeistowwe te skuif 
                Kinetiese energie van ‘n draaiende waaier om te skakel na
                 hidrodinamiese energie
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                               (2)

4.5       Foutiewe vlotterklep/Foutiewe spoelstelsel/Handvatsel vir spoel sit vas/
          Foutiewe waster 
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            12                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.6       4.6.1        Rooiwaterafleier                                                          (1)

          4.6.2        Die klep lei rooiwater/louwarmwater/koelwater voordat dit die kraan
                       bereik  na ŉ reënwater/opgaartenk/tuin/swembad.                          (2)

4.7       4.7.1                                   

                                                                                                  (2)

          4.7.2
                                                  
                                                                                                  (2)

4.8       4.8.1        A – Lugleëbuis 
                       B – Kouewaterinlaat/Inlaat 
                       C – Warmwateruitlaat/Uitlaat                                              (3)

          4.8.2        Duidelike tekens van foutiewe werking van lugleëbuise:
                        Geen warmwater vloei uit die kraan 
                        Lekkasies wat veroorsaak was deur ŉ buis wat ontplof het                (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste               13                                  DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

4.9                                   MUUR
                                                      6           WARMWATER            6

                                                                  UITLAAT

                                                                               5

                                                                    4

                  KOUEWATER                   3
                  TOEVOER
                                                          MUUR
                                                          GEMONTEERDE
                                                          GEISER

                  KOUEWATER
                  INLAAT                          2

                                       KORREKTHEID VAN UITLEG            1

                                                      MUUR

                                 NR.    ASSESSERINGSKRITERIA            PUNT
                                  1     Korrektheid van uitleg           1
                                  2     Kouewater inlaat                 1
                                  3     Vloei-rigting van kouewater      1
                                  4     Warmwater uitlaat                1
                                  5     Vloei-rigting van warmwater      1
                                  6     Vakuumbrekers                    2
                                                                                                    (7)
                                                           TOTAAL:       7
                                                                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            14                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
        (SPESIFIEK)

5.1       Faktore wat bepaal moet word:
           Die helling van die dak 
           Posisie van die latte of kaplatte 
           Materiaal benodig
           Gereedskap benodig
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

5.2       Kunsmatige stormwater kanale moet:
           Ooreenstem met die natuurlike vloei van water 
           Nie erosie veroorsaak nie 
           Nie skade aan die omgewing veroorsaak nie
          ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE                                                            (2)

5.3

                                                                             
                                                                           

               REGHOEKIGE GEUTUITLAAT                          RONDE GEUTUITLAAT               (4)

5.4       Komponent gebruik om die afvoerpyp te heg aan die muur:
           Pypboei 
           Afvoerpypklemme
          ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                    15                                                DBE/2023
                                              SS/NSS – Nasienriglyne

5.5                                                       NR.         ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
                                                          1           Projeksielyne om die toppunt te
                                                                                                           2
                                                                      bepaal
                                                          2           Projeksielyne na die ware
                                                                                                           2
                                                                      lengte lyne
                             7                            3           Boë vir ontwikkeling                 4
                                                          4           Ontwikkeling van basis van
                                                                                                           4
                                                                      piramide
                4
                                                          5           Ontwikkeling van bokant van
                                                                                                           4
                                                                      piramide
                                      5                   6           Voulyne                             3
                                                          7           3mm-soom aan beide kante            2
                    6                                                                       TOTAAL:       21

                                          5
        4

                    6

                                              5
                                                                          1
                                                                                      1

                                                                      3
            4                                                                     2

                        6                                         3
                                                  5                           2

                                                              3
                         4
                                              7

                                                      3

 NIE VOLGENS SKAAL:
 GEBRUIK 'N MASKER OM
 DIE VRAAG NA TE SIEN

                                              A

                                                                                                                       (21)
                                                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 16

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            16                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)

6.1       6.1.1        C                                                                         (1)

          6.1.2        A                                                                         (1)

          6.1.3        D                                                                         (1)

          6.1.4        B                                                                         (1)

          6.1.5        B                                                                         (1)

6.2       6.2.1        Waterbak                                                                  (1)

          6.2.2        Spoelpyp/PVC-buigstuk lang radius                                         (1)

          6.2.3        Rubberkeël                                                                (1)

          6.2.4        Pan-kraag/Panverbinder/Buigbare panverbinder                              (1)

          6.2.5        Materiaal wat gebruik word vir die vervaardiging van ŉ spoelkloset-
                       pan:
                        Geglasuurde porselein 
                        Vlekvryestaal
                        Keramiek
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          6.2.6        Hegtingsmiddels vir die hegting van ŉ spoelklosetpan aan die
                       vloer:
                        Boute 
                        Silikoon
                        Sement
                        Mortel
                        Epoksi
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste            17                                   DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

6.3
             OPLOSMIDDEL-LASWERK
                                                       

                                            PYP-INLAS 

                                                       
             OPLOSMIDDEL-LASWERK

                       ASSESSERINGSKRITERIA                            PUNT
                       Korrektheid van verbinding van pyp en passtuk     1
                       Oplosmiddel-laswerk                               2
                                                           TOTAAL:       3                        (3)

6.4       6.4.1        Waterdigte sementpleister/Pleister                                        (1)

          6.4.2        Rede vir waterdigte sementpleister:
                        Voorkom dat vloeistof die muur indring 
                        Voorkom dat vaste stowwe aan die binnekant van die muur vas
                         sit
                        Hou die mure duursaam
                       ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE                                                   (1)

          6.4.3        Tapklep/Uitlaatklep/Straatklep                                            (1)

          6.4.4        Die tapklep word naby aan die pad aangebring vir gemaklike
                       verwydering van afval.                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 18

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                18                                   DBE/2023
                                          SS/NSS – Nasienriglyne

6.5
                                                                        INSPEKSIEOOGDEKSEL

                                                2
                                                                        VERDIGTE VULGROND

                                 5                                      DISTRIBUSIEPYP
                                                                        GROWWE SAND
                                              3

                                                4

                                                                        GRUISVULSEL

                                                                       INSPEKSIEPYP
                                      6

                                                    KORREKTHEID VAN STAPELRIOOL               1

                                          NR.       ASSESSERINGSKRITERIA               PUNT
                                          1         Korrektheid van stapelriool          1
                                          2         Verdigte vulgrond                    1
                                          3         Growwe sand                          1
                                          4         Gruisvulsel                          1
                                          5         Distribusiepyp                       1
                                          6         Inspeksiepyp met oogdeksel           1
                                                                             TOTAAL:     6            (6)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 19

Siviele Tegnologie: Siviele Dienste                    19                                    DBE/2023
                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

     6.6                         FOUTE OP PLAN                                 REDE
                         Verkeerde lyntipe vir rioollyn  Stippellyn is gebruik in plaas van kettinglyn 
                         Takpyp is in die verkeerde       Moet in die rigting van die munisipale
                         rigting geplaas                 verbinding wys 
                         Die steekoog is verkeerd         Moet geposisioneer word op die verste
                         geposisioneer                   punt/by die kop/begin van die hoofrioollyn 
                         Die mangat is verkeerd           Moet geposisioneer word voor die munisipale
                         geposisioneer                    verbinding
                         Daar is geen                     Rioolput/Stompstapel moet geposisioneer
                         rioolput/stompstapel             word by die vuilwaterpyp vanaf die opwasbak
                         Daar is geen IO
                         Die inspeksieoog het             Die afkorting is verkeerdelik aangedui as SO
                         verkeerde byskrif
                         ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE                                                            (6)

     6.7
                                                                     MUNISIPALE VERBINDING
SO       7
             IO                          IO
                                                                2               MG
                                           4
                 3                 6

                                                                       NOTA:
                                                                       ALTERNATIEWE AFKORTINGS VIR
                                                                       LUGPYPE IS VV/SVP

8   IO                     BADKAMER                                    KURWE BY DIE HOOFRIOOLPYPE
                                                                       KAN VERVANG WORD MET 45° LYNE.

         LP                                                            MG MAG VERVANG WORD DEUR SO
                     5                                                 NABY DIE MUNISIPALE VERBINDING
     2

    SO       7

                          KORREKTHEID VAN RIOLERING INSTALLASIE                 1

                                  NR.   ASSESSERINGSKRITERIA                            PUNT
                                   1    Korrektheid van riooluitleg                       1
                                   2    Hoofrioollyne                                     2
                                   3    Verbinding van hoofrioollyne: 45°/kwartrond       1
                                   4    Takpype                                           1
                                   5    Lugpyp                                            1
                                   6    Rioolput                                          1
                                   7    Steekoë                                           2
                                   8    Inspeksieoë                                       1
                                                                           TOTAAL:       10                  (10)
                                                                                                             [40]

                                                                                              TOTAAL:        200
     Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [CIV TECH GR12 QP SEPT 2023 Construction Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept-2023-construction-afrikaans/97f8938d-02eb-46a4-a681-ef07b440e38f) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Civil Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-civil-afrikaans/3d971330-fbba-4185-b58b-8e57fbcde1cc) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2023 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2023-woodworking-afrikaans/3e001b9e-95a3-4e0c-ad76-9bcfe29c6fff) — Civil Technology · QP · 2023 · Afr
- [Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2025-construction-afr/591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3) — Civil Technology · QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-afr/2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10) — Civil Technology · Memo · 2019 · Afr
- [Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-may-june-2019-civil-services-memo-eng/8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea) — Civil Technology · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Civil Technology

- [Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-woodwork-english-and-afrikaans-june-2025-question-paper/c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5) — QP · 2025 · Afr
- [Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-civil-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648) — QP · 2025 · Afr
- [CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Woodworking Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/civ-tech-gr12-qp-sept2024-woodworking-afrikaans/1c6d5c64-83b5-456b-abcf-2abc23f1f1fe) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-woodworking-afr/eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2024 (Civil Services) Afr](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2024-civil-services-afr/307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0) — QP · 2024 · Afr
- [Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng](https://www.hlayiso.com/library/civil-technology-nov-2023-construction-eng/e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
